Cumulus Flexi Uittree-Plan

Size: px
Start display at page:

Download "Cumulus Flexi Uittree-Plan"

Transcription

1 Vir tussengangers November 2015 Cumulus Flexi Uittree-Plan As deel van ons deurlopende verbintenis om aftreespaaroplossings te verskaf wat geskik is vir n verskeidenheid marksegmente en klientbehoeftes, bied ons die Cumulus Flexi Uittree-Plan vir kliënte wat bydraebuigsaamheid verlang asook diegene met groot eenmalige bydraes. Die volgende kenmerke onderskei die Cumulus Flexi Uittree- Plan met sy effektetrust-tipe heffingstruktuur, van soortgelyke produkte in die mark: Pasgemaakte beleggingopsies vir vereenvoudigde advies, of vir kliënte wat beleggingsfonds keuses verlang, of vir diegene wat nie met deurlopende Regulasie 28 voldoening belas wil word nie. n Administrasieheffing wat verminder vir elke bydrae wat bygevoeg word en vir elke rand groei wat verdien word Weergawes Vir Gegradueerdes en Vir Professionele Persone kwalifiseer vir verminderde administrasieheffings Beleggingsfondse met n beleggingswaarborg wat verhoog oor tyd soos wat die belegging groei n Reeks leeftyd beleggingsopsies vir totale gemoedsrus Hierdie dokument verskaf meer besonderhede oor hierdie kenmerke sowel as die verskeidenheid voorste beleggingsfondse en leeftyd beleggingsopsies beskikbaar teen baie lae heffings. Sanlam is a Lice Sanlam is n gelisensieerde verskaffer van finansiële dienste

2 Cumulus Flexi Retirement Uittree-PlanPlan Pasgemaakte beleggingsopsies Die Cumulus Flexi Uittree-Plan bied die volgende beleggingsopsies: Basiese Opsie Vereenvoudigde opsie met slegs leeftyd beleggingsopsies verwyder die las op die kliënt om self die markte te bestudeer en ingewikkelde beleggingsbesluite te neem. Minimum herhalende bydrae van R250 per maand. Omvattende en Omvattende R28 Opsies Die voorste Sanlam en eksterne beleggingsfondse van alle risikovlakke en bateklasse is beskikbaar, wat dit makliker maak om n geskikte beleggingsfondsportefeulje te kies. Binne die Omvattende R28 opsie is slegs toegang tot die fondse wat voldoen aan Regulasie 28-nakoming. Minimum herhalende bydrae van R500 per maand. Slegs eenmalige bydrae vanaf R Ad hoc bydraeverhogings vanaf R250 per maand. Ad hoc eenmalige bydrae of in kombinasie met herhalende bydrae vanaf R Kliënte kan opgradeer na die Omvattende/R28 Opsie sodra hulle die minimum bydrae bereik het en indien beleggingsfonds keuses verlang word. n Eenmalige administrasieheffing van R300 sal gehef word. Kliënte kan nie van die Omvattende/R28 Opsie na die Basiese Opsie skuif nie. Herhalende bydraes kan per debietorder of aftrekorder gemaak word. By die Basiese opsie kan bydraes slegs per Persal aftrekorder gemaak word. Kontraktuele herhalende bydrae verhogings van 5% - 20% per jaar is opsioneel. Eenmalige bydraes kan enige tyd van die begindatum van die plan of daarna bygevoeg word. Herhalende bydraes kan slegs by die begindatum van die plan bygevoeg word. Die minimum intreeouderdom van die versekerde lewe is 1 met geen maksimum ouderdom nie. Beleggingsfondskeuses Basiese en Omvattende R28 Opsies Die volgende verskillende leeftyd beleggingsopsies is beskikbaar: Naam Bestaan uit Beskrywing van opsie Gediversifiseerde Leeftyd beleggingsopsie Gediversifiseerde Leeftyd beleggingsopsie Plus Diversified Wealth Builder Wealth Protector Diversified Wealth Builder SIM Active Income fund Gepas vir kliente wat toegang tot die voorste aktiewe bestuurders wil hê en beplan om n inflasiegekoppelde lyfrente aan te koop by aftrede. Gepas vir kliente wat toegang tot die voorste aktiewe bestuurders wil hê en beplan om n beleggingsgekoppelde lyfrente aan te koop by aftrede. SATRIX Leeftyd beleggingsopsie SATRIX Dynamic Balanced Fund Wealth Protector Gepas vir kliente wat toegang tot pasiewe bestuurders wil hê en beplan om n VPIgekoppelde lyfrente aan te koop by aftrede. 2

3 Hoe die Gediversifiseerde en SATRIX Leeftyd beleggingsopsies werk: Nader aan die gekose aftreedatum sal ons geleidelik die toedeling van die belegging skuif deur die beleggingsfondse om te skakel* om seker te maak dat die belegging ten volle in stabiele beleggingsfondse teen die beplande aftreedatum belê is. Hoe die Gediversifiseerde Leeftyd beleggingsopsie Plus werk: Nader aan die gekose aftreedatum sal ons geleidelik die toedeling van die belegging skuif deur die beleggingsfondse om te skakel* om seker te maak die belegging is geskik om n aftree-inkomste te voorsien. Dit word gedoen deur die versekerde lewe se ouderdom en die termyn tot die gekose aftreedatum in ag te neem. *Geen transaksieheffing word vir hierdie omskakelings gehef nie. Omvattende/R28 Opsie Kliënte kan in een of meer van die onderstaande beleggingsfondse belê. Die beleggingsfondse wat vir die Omvattende R28 Opsie beskikbaar is, is gemerk R28. Fondsnommer Fondsnaam Risiko vlak / Bateklas Batebestuursheffing teen maatstaf Sanlam Lewens Fondse 688 Balanced Fund (Lae Aandele) R28 Versigtig 0.24% 689 Balanced Fund (Medium Aandele) R28 Matig 0.24% 690 Balanced Fund (Hoë Aandele) R28 Matig Aggressief 0.24% 691 Multi-Manager Balanced Fund (Lae Aandele) R28 Versigtig 0.58% 692 Multi-Manager Balanced Fund (Medium Aandele) R28 Matig 0.58% 693 Multi-Manager Balanced Fund (Hoë Aandele) R28 Matig Aggressief 0.58% 642 SIM Reg28 Property Aandele Fund R28 Aandele 0.30% 694 Diversified Wealth Builder R28 Matig Aggressief 0.65% 695 Wealth Protector R28 Konserwatief 0.25% 757 NUR Balanced Fund R28, sien nota 2 Matig 0.95% 736 SATRIX Dynamic Balanced Fund R28 Matig 0.20% 816 Vesting Bonus Fund R28 Versigtig 1.34% SIM Effektetrustfondse 682 SIM Active Income Fund R28 Konserwatief 0.46% 628 SIM General Aandele Fund Aggressief 0.40% 636 SIM Managed Konserwatief Solution R28 Konserwatief 0.51% 637 SIM Managed Versigtig Solution R28 Versigtig 0.51% 638 SIM Managed Matig Solution R28 Matig 0.51% 639 SIM Managed Matig Aggressief Solution R28 Matig Aggressief 0.51% 640 SIM Managed Aggressief Solution R28 Aggressief 0.51% 696 SIM Bond Plus Fund Vaste rente 0.23% 626 SIM Balanced Fund R28 Matig 0.40% 629 SIM Money Market Fund R28, sien nota 1 Kontant 0.23% 684 SIM Global Best Ideas Feeder Fund Aandele 0.86% 641 SIM Inflation Plus Fund R28 Versigtig 0.40% 697 SIM Low Aandele Fund R28 Versigtig 0.86% 627 SIM Value Fund Aggressief 0.68% 807 SMMI Versigtig Solution R28 Versigtig 0.74% 808 SMMI Matig Solution R28 Matig 0.74% 809 SMMI Matig Aggressief Solution R28 Matig Aggressief 0.74% 3

4 Fondsnommer Fondsnaam Risiko vlak / Bateklas Batebestuursheffing teen maatstaf Eksterne Effektetrustfondse 681 Absa Absolute Fund R28 Versigtig 0.97% 620 Allan Gray Aandele Fund Aandele 1.54% 621 Allan Gray Balanced Fund R28 Matig 0.91% 635 Allan Gray Orbis Global Aandele Feeder Fund Aggressief 1.71% 622 Allan Gray Stable Fund R28 Versigtig 0.91% 644 Coronation Balanced Defensive Fund R28 Versigtig 1.25% 645 Coronation Capital Plus Fund R28 Matig 0.97% 803 Coronation Property Aandele Fund Eiendom 0.97% 630 Coronation Balanced Plus Fund R28 Matig 0.97% 643 Coronation Strategic Income Fund R28 Konserwatief 0.51% 632 Coronation Top 20 Fund Aggressief 0.68% 647 Foord Aandele Fund Aandele 0.86% 680 Foord Balanced Fund R28 Matig Aggressief 0.86% 686 Investec Opportunity Fund R28 Matig 1.14% Sanlam Escalating Fondse Fondsnommer Fondsnaam Risiko vlak / Bateklas Batebestuursheffing teen maatstaf 669 Sanlam Escalating - SIM Balanced Fund R28 Versigtig 0.28% 670 Sanlam Escalating - SIM General Aandele Fund Matig Aggressief 0.28% 666 Sanlam Escalating - Allan Gray Balanced Fund R28 Versigtig 0.64% 665 Sanlam Escalating - Allan Gray Aandele Fund Matig Aggressief 1.08% 675 Sanlam Escalating - Coronation Balanced Plus Fund R28 Versigtig 0.68% 672 Sanlam Escalating - Coronation Top 20 Fund Matig Aggressief 0.48% 850 Sanlam Escalating - Diversified Wealth Builder R R28 Matig 0.46% Geakkrediteerde makelaarsfondse is nie ingesluit in die lys nie. Notas: 1. Die fonds voldoen nie aan regulasie 28 kragtens sy mandaat nie, maar die fondsbestuurder het n mandaat om op n dag-tot-dag basis wel Regulasie 28 na te kom. 2. Die NUR Balanced Fonds word bestuur in ooreenstemming met beleggingsprosesse wat voldoen aan Shariah. Kliënte kan enige tyd tussen enige van die beskikbare beleggingsfondse omskakel. Daar is tans geen transaksieheffing vir die eerste vier omskakelings in n planjaar nie. Vir elke daaropvolgende omskakeling in n planjaar sal ons n transaksieheffing hef (huidiglik R600). 4

5 Eenvoudige en deursigtige heffingstruktuur Die Cumulus Flexi Uittree-Plan het n eenvoudige heffingstruktuur. Daar is bepaalde heffings vir administrasie, batebestuur en advies. Administrasieheffing Vir elke bydrae wat bygevoeg word, of elke rand wat met groei verdien word op die plan, word die administrasieheffingspersentasie verminder tot so laag as 0.20% per jaar Hierdie heffing word op n maandelikse basis bereken as n persentasie van die gekombineerde van die fondswaarde van die herhalende en eenmalige betalings, wat beteken die persentasie word deur 12 gedeel om die maandelikse bedrag te bereken. Dit word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede tot die waarde van die heffing te verkoop. Fondswaarde Standaard weergawe Vir Gegradueerdes weergawe Vir Professionele Persone weergawe Basies, Omvattende, Omvattende R28 Omvattende, Omvattende R28 R0 1.45% p.j. 1.40% p.j. 1.35% p.j. R en meer 0.20% p.j. 0.20% p.j. 0.20% p.j. Vir fondswaardes tussen R0 en R , bepaal ons die persentasie wat vir die toepaslike fondswaarde gebruik word, as n interpolasie tussen die twee persentasies wat in die tabel hierbo aangetoon word. Byvoorbeeld: Vir n fondswaarde van R op die standaard weergawe, is die administrasieheffing 1.20% per jaar van toepassing op die volle fondswaarde. Wanneer die fondswaarde R bereik, bly die administrasieheffing konstant 0.20% per jaar. Die administrasieheffing is onderworpe aan n minimum maandelikse randbedrag wat jaarliks aangepas sal word om vir inflasie voorsiening te maak. Die minimum administrasieheffing is R30 per maand vir die Basiese opsie en R40 per maand vir die Omvattende/R28 opsie. n Betalingsheffing van 3.5%, word van herhalende betalings afgetrek indien die betalings per aftrekorder gemaak word. Dit word van die herhalende betaling afgetrek voordat dit belê word. Daar is geen betalingsheffing vir debietorder bydrae nie. n Regulasie 28-administrasieheffing van R10 per maand sal gehef word indien die Omvattende opsie gekies is. Dit word gehef om die plan te monitor en, indien nodig, om te verseker dat die plan aangepas word om aan Regulasie 28 te voldoen. Die heffing word jaarliks verhoog om vir inflasie voorsiening te maak. Dit word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. Indien die kliënt verander na die Omvattende R28-opsie, sal die heffing nie van toepassing wees nie en andersom. Batebestuursheffing n Batebestuurder hef n batebestuursheffing. Hierdie heffing word in ag geneem wanneer die daaglikse eenheidsprys bereken word. Dit is n persentasie van die plan se gedeelte van die markwaarde van die bates in n beleggingsfonds. Die heffing word op n daaglikse basis bereken, wat beteken die persentasie word deur 365 gedeel om die daaglikse bedrag te bereken. Batebestuursafslag Sommige batebestuurders gee n afslag op hulle batebestuursheffing. Ons gebruik kortingvrye klasse waar beskikbaar of anders gebruik ons die afslag wat ons ontvang om die hierdie heffing te verminder deur ekstra eenhede vir jou kliënt te koop. Die grootte van die afslag verskil tussen beleggingsfondse en kan oor tyd verander. 5

6 Waarborgheffing Die Sanlam Escalating fondse bied n ingeboude waarborg waarvoor n waarborgheffing van 1.00% per jaar gehef word. Die heffing is n persentasie van die fondswaarde. Dit word in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse prys van die eenhede bereken. Aanvanklike bemarkingsheffing Die heffing hang af van die vlak van kommissie wat onderhandel is. Vir herhalende bydrae kan dit tussen 0% % van elke bydrae en vir eenmalige bydraes tussen 0% % vir eie fondse en van 0% % vir goedgekeurde fondse. Die heffing word verhaal van die betrokke herhalende bydrae en eenmalige bydrae voordat dit belê word. Beëindigings- en wysigingsheffings Geen wysigingsheffing word gehef vir vervroegde aftrede, beeïndigings of waar bydraes verminder of gestop word nie. Daar is ook nie n transaksieheffing van toepassing vir hierdie gebeurtenisse nie. Tussengangervergoeding Betalingsgebaseerde fooi Herhalende bydraes Dit kan onderhandel word van 0% tot 5% van elke herhalende bydrae. Dit is van toepassing op nuweversekering en verhogings, op versoek van die kliënt asook weens kontraktuele bydrae verhogings. Vir herhalende bydraes word dit jaarliks vooruitbetaal en dit vestig proporsioneel volgens die frekwensie van die betaling. Dit beteken dit word proporsioneel teruggevorder as die plan verval, of as die herhalende bydraes verminder of gestaak word. Die betalingsgebaseerde fooi mag enige tyd tydens die termyn weer onderhandel word. Eenmalige bydraess Eie fondse (opsionele bydraes): 0% tot 3% aanvanklike kommissie van die eenmalige bydrae Goedgekeurde fondse (verpligte bydraes): 0% tot 1.5% aanvanklike kommissie van die eenmalige bydrae As die bron van die eenmalige bydrae n ander uittree-annuïteit is (dus n Artikel 14-oordrag), word geen aanvanklike kommissie toegelaat nie.. Fondsgebaseerde fooi (Omvattend/R28 Opsie alleenlik) Dit kan onderhandel word tussen 0% tot 1.14% per jaar van fondswaarde. Die maksimum fondsgebaseerde fooi hang af van die vlak van betalingsgebaseerde en aanvanklike kommissie wat onderhandel is. Indien n fondsgebaseerde fooi op die plan onderhandel is, word dit maandeliks deur middel van n onttrekking tot die waarde van die fooi van die fondswaarde afgetrek. Hierdie onttrekking word geneem deur eenhede te kanselleer en dit word in kliënte se jaarlikse voordeelstaat aangetoon. Die fondsgebaseerde fooi mag enige tyd tydens die termyn weer onderhandel word. V /2015 Aansoekvorm: AEB2120 Produkkode: R10C 6

Notas Die volgende plaasvervangers word gebruik vir n produk in die Legacy produkreeks: "plan" vir polis "planhouer" vir polishouer versekerde lewe

Notas Die volgende plaasvervangers word gebruik vir n produk in die Legacy produkreeks: plan vir polis planhouer vir polishouer versekerde lewe Notas Die volgende plaasvervangers word gebruik vir n produk in die Legacy produkreeks: "plan" vir polis "planhouer" vir polishouer versekerde lewe vir versekerde betaling" vir premie eenmalige betaling

More information

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

Hoe kom ek op die webwerf? Besoek die Sanlam Aftreefondsweb by https://www.retirementfundweb.co.za/.

Hoe kom ek op die webwerf? Besoek die Sanlam Aftreefondsweb by https://www.retirementfundweb.co.za/. Alles met die druk van n knoppie Het jy geweet dat jy, op enige tyd en op enige plek, op die Sanlam Aftreefondsweb kan sien hoeveel jou aftreefondsbelegging werd is? As n lid van die Universiteit Stellenbosch

More information

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies

More information

Sanlam Werknemervoordele

Sanlam Werknemervoordele Sanlam Werknemervoordele Sanlam Plus Pensioen & Voorsorg Bewaringsfonds maandelikse beleggingsflitsfeit Individuele Beleggingskeuselys Lede van die Sanlam Plus Pensioen & Voorsorg Bewaringsfonds kan uit

More information

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 Copyright reserved UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 November 2003 External Examiner: Dr E Terblanche Time: 2h30 Internal Examiners: P.R.

More information

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2: OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning 4 Operasies Op Data 4.1 Foundations of Computer Science Cengage Learning Doelwitte: Nadat hierdie hoofstuk bestudeer is sal jy kan: Lys die 3 kategorieë van operasies wat op data uitgevoer word. Voer unêre

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

Speel met battery elektrisiteit *

Speel met battery elektrisiteit * OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

STAAFGOUD FASILITEIT VIR ROTSVASTE BELEGGERS

STAAFGOUD FASILITEIT VIR ROTSVASTE BELEGGERS STAAFGOUD FASILITEIT VIR ROTSVASTE BELEGGERS BELÊ IN N ROTSVASTE FONDASIE By SA Bullion glo ons aan n fondasie van Rotsvaste Belegging waar mense hul huise besit en n gedeelte van hul bates aan fisiese

More information

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE

More information

Bankkosteverslag. Solidariteit. Solidariteit Navorsingsinstituut. * NAVORSINGSVERSLAG

Bankkosteverslag. Solidariteit. Solidariteit Navorsingsinstituut.  * NAVORSINGSVERSLAG Solidariteit Navorsingsinstituut NAVORSINGSVERSLAG Solidariteit Bankkosteverslag 2015 n Vergelykende ontleding van die koste van 'n seleksie van persoonlike transaksierekeninge by vyf banke in Suid-Afrika

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FAULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

Die wind as bron van energie *

Die wind as bron van energie * OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

Wat is elektrisiteit? *

Wat is elektrisiteit? * OpenStax-CNX module: m24760 1 Wat is elektrisiteit? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

NUUSBRIEF. Universiteit Stellenbosch Aftredefonds

NUUSBRIEF. Universiteit Stellenbosch Aftredefonds NUUSBRIEF Universiteit Stellenbosch Aftredefonds April 2008 Volume 13 This newsletter is also available in English. Please send email to rwvs@sun.ac.za to request an English copy. 1. Ekonomiese Kommentaar:

More information

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

Inkomstestaat en balansstaat *

Inkomstestaat en balansstaat * OpenStax-CNX module: m31781 1 Inkomstestaat en balansstaat * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11) OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Regulation Gazette 10023 Regulasiekoerant Vol. 579 Pretoria, 27 September 2013 36866 N.B. The Government Printing Works

More information

Kaapse Aftreefonds Nuusbrief April Volume 41, Fund Registration No 12/8/32689/2

Kaapse Aftreefonds Nuusbrief April Volume 41, Fund Registration No 12/8/32689/2 Kaapse Aftreefonds Nuusbrief April Volume 41, Fund Registration No 12/8/32689/2 Liewe Lid Met minder as 100 dae voor die sokker-wêreldbeker afskop, begin ons almal uitsien na die aankoms van die baie sokkerentoesiaste,

More information

E-Klas handleiding Studente

E-Klas handleiding Studente E-Klas handleiding Studente Dickenson laan 1180 Waverley Pretoria 0083 Tel: 012 332 3227 Kopiereg voorbehou Inhoudsopgawe 1 Wat is e-klas?... 1 2 Teken aan op e-klas... 1 2.1 Wagwoordverandering... 2 3

More information

Plekwaardes van heelgetalle *

Plekwaardes van heelgetalle * OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

Musiek: Toets jou kennis *

Musiek: Toets jou kennis * OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4

More information

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including: Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens

More information

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Nuusbrief Junie / Julie 2017 Nuusbrief Junie / Julie 2017 Ons wil graag dankie sê aan Toy Adventures, die trotse borg van die Kamcare Nuusbrief. Ondersteun hulle gerus by Byls Bridge Promenade in Highveld Centurion en The Grove winkelsentrum.

More information

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES 2010 2015/16 2010 REGLEMENT D REGULATIONS D 2010 SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING / ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE

More information

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information

Universiteit Stellenbosch. Welkom terug en alles van die beste vir die jaar wat voorlê. Ons hoop julle is uitgerus en gereed om 2018 aan te durf.

Universiteit Stellenbosch. Welkom terug en alles van die beste vir die jaar wat voorlê. Ons hoop julle is uitgerus en gereed om 2018 aan te durf. USAF Universiteit Stellenbosch Stellenbosch University Aftredefonds RET I RE M ENT F U ND NUUSBRIEF FEBRUARIE 2018 inhoud Boodskap van die Voorsitter Boodskap van die Voorsitter Beleggingsopbrengste Beleggingsopsies

More information

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê

More information

Optimal Investment Growth Basket

Optimal Investment Growth Basket Investment Growth Basket Brosjure (Buitelandse Beskermde Aandeel) Hierdie document is SLEGS ter inligting dit is nie n prospektus nie. Die inligting hierin vervat is onderhewig aan alle regulatoriese goedkeurings

More information

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY by Leon Ian Ie Grange Submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree M.Eng. (Technology Management) in the Faculty

More information

Digitale Produkte. Katalogus

Digitale Produkte. Katalogus ... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige

More information

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING

More information

2. BORDUURWERK / EMBROIDERY

2. BORDUURWERK / EMBROIDERY 2. BORDUURWERK / EMBROIDERY 2.1. Skeppend / Creative Koördineerder/Coordinator: Annette Stemmet 082 663 8147 SLUITINGSDATUM vir inskrywings: Woensdag 28 Maart 2018. CLOSING DATE for entries: Wednesday

More information

SPELERS MET GESTREMDHEDE

SPELERS MET GESTREMDHEDE 2010 2017/18 REGLEMENT D REGULATION D JUKSKEI SA SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE

More information

17. Emeritaatsversorging

17. Emeritaatsversorging 17. Emeritaatsversorging 17.1 RAPPORT: TRUSTEES GKSA PREDIKANTE PENSIOENFONDS Die Trustees lê die volgende Rapport aan die Sinode voor. 1. Oproep Aan alle lede van die GKSA Predikante Pensioenfonds asook

More information

University Of Pretoria

University Of Pretoria University Of Pretoria Faculty Of Engineering, Built Environment And Information Technology Student Number: Name: Surname: Email: Contact Number: Signature: Student Information Test Information Subject:

More information

Inligtingkunde/Information Science INL 220

Inligtingkunde/Information Science INL 220 Outeursreg voorbehou Copyright reserved UNIVERSITEIT VAN PRETORIA/UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Inligtingkunde/Department of Information Science Inligtingkunde/Information Science INL 220 Eksaminatore/Examiners:

More information

1BLADSY 1. Moedig jou kinders LID NUUSBRIEF OKTOBER. Boodskap van die Hoofbeampte. Geld groei nie aan bome nie. Beste Lede

1BLADSY 1. Moedig jou kinders LID NUUSBRIEF OKTOBER. Boodskap van die Hoofbeampte. Geld groei nie aan bome nie. Beste Lede LID NUUSBRIEF OKTOBER Boodskap van die Hoofbeampte Beste Lede Ons maak graag bekend dat die Raad van Trustees dr George Coetzee aangewys het as Voorsitter van die Raad met ingang van 1 tember 25. Ons wens

More information

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 2019 Die volgende algemene skryfbehoeftes word deur die skool verskaf: Alle skrifte 1 x HB Potlood 1 x Liniaal 1 x Uitvëer 1 x Skêr 1 x Skerpmaker 1 x Eksamenblok 1 x Blou pen

More information

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding * OpenStax-CNX module: m39158 1 Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding * Free High School Science Texts Project Based on Atomic combinations: Electronegativity and ionic bonding by Free

More information

VOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN.... (Hierna die GEBRUIKER genoem) ORANET BK. (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem)

VOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN.... (Hierna die GEBRUIKER genoem) ORANET BK. (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem) VOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN............................................ (Hierna die GEBRUIKER genoem) EN ORANET BK (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem) SOOS GEREGISTREER TE WORD EN HIERIN VERTEENWOORDIG

More information

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100 EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 PUNTE : 100 TYD : 1 uur 30 min SPESIFIEKE DOELWITTE TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE 50% TEGNOLOGIESE KENNIS 30% TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE

More information

Wat is vaskulêre demensie?

Wat is vaskulêre demensie? PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is vaskulêre demensie? Hierdie inligtingsblad sit n paar oorsake en simptome uiteen van vaskulêre demensie en gee n paar voorstelle oor hoe om die risiko daarvan om die toestand

More information

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ

More information

AIMS UITTREE-ANNUÏTEIT EN BEWARINGSFONDS

AIMS UITTREE-ANNUÏTEIT EN BEWARINGSFONDS AIMS UITTREE-ANNUÏTEIT EN BEWARINGSFONDS Absa Investment Management Services is n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer. Alle tersaaklike afdelings moet volledig voltooi word. Dui asseblief alle opsies

More information

Ongeskiktheidsinkomste

Ongeskiktheidsinkomste Vir tussengangers Sanlam Risikodekking Maart 2015 Tydelike Ongeskiktheidsinkomstevoordeel (OIT3) Primêre Inkomstebeskermerprodukte Wagperiode Siekte Tydelike Ongeskiktheidsinkomste Insluitend vaste betalings

More information

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as een keer aan n item deelneem

More information

Bewys van goedgekeurde diskresionêre Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger se mandaat (indien van toepassing)

Bewys van goedgekeurde diskresionêre Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger se mandaat (indien van toepassing) BELEGGINGSREKENING Absa Investment Management Services is n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer. Alle tersaaklike afdelings moet volledig voltooi word. Dui asseblief alle opsies wat gekies word met

More information

OLD MUTUAL UNIT TRUSTS LEEFTYDANNUÏTEIT

OLD MUTUAL UNIT TRUSTS LEEFTYDANNUÏTEIT OLD MUTUAL UNIT TRUSTS LEEFTYDANNUÏTEIT BELANGRIKE INLIGTING 1. Vul asseblief al die toepaslike afdelings in en onderteken afdeling 14. Beleggers in effektetrusts wat aan Shari ah voldoen, moet ook afdeling

More information

MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika *

MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika * OpenStax-CNX module: m24217 1 MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE

More information

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee

More information

Die Skrum Gids. Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel. Julie Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland

Die Skrum Gids. Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel. Julie Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland Die Skrum Gids Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel Julie 2016 Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland Inhoudsopgawe Doelwit van die Skrum Gids... 3 Definisie van Skrum...

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mr. J Ellis Date 10 November 2016 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special instructions/

More information

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION by Dieter S. Mellet 9722332 Submitted in partial fulfillment of the requirements for the degree Master of Engineering

More information

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2 MPUMLNG PROVINCIL GOVERNMENT Department of Education IN S TR U C T ION S N D I N F OR M T ION. The paper consists of 4 questions. 2. nswer LL questions. 3. Use scale : unless stated otherwise. 4. ll questions

More information

Neem die voortou. Ons. met die ekonomiese klimaatverandering

Neem die voortou. Ons. met die ekonomiese klimaatverandering 360 Nuusbrief van The Core Group Uitgawe 4 3 de Kwartaal September 2014 Newsletter of The Core Group Issue 4 3 rd Quarter September 2014 Ons Neem die voortou met die ekonomiese klimaatverandering INDEX

More information

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) * OpenStax-CNX module: m39725 1 Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings Graad 10 * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is slegs n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10- jaareindvraestel verwag kan word.

More information

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative

More information

Een gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Geslag. ID Nommer. Nasionaliteit.

Een gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Geslag. ID Nommer. Nasionaliteit. Aansoekvorm 2019 Graad R - 9 Opsies Een gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Identiteitsdokument of paspoort of geboortesertifikaat Oorspronklike

More information

Hoërskool Roodepoort

Hoërskool Roodepoort Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 4 Februarie 2016 No: 4 van 2016 KENNISBOU III: WISKUNDE EN WETENSKAP Die SAOU is tans

More information

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting * OpenStax-CNX module: m25236 1 Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE

More information

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Votum: Psalm 8 Seëngroet: Vriende ek groet julle in die naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees, wat jou liefhet en aanvaar, net soos jy

More information

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110 UNIVERSITY OF PRETORIA UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Copright reserved Kopiereg voorbehou Department of Mechanical and Aeronautical Engineering Departement Meganiese en Lugvaartkundige Ingenieurswese Graphical

More information

Courses for March 2012

Courses for March 2012 Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop

More information

LAERSKOOL RUSTENBURG

LAERSKOOL RUSTENBURG GRAAD 7 1. Penne 2 van elk: Blou, swart en rooi - nie "gel" penne nie (balpunt asb.) 2. Inkleurpotlode 3. 2 x Pritt 4. 2 x HB Potlode of Pacer (Onthou lood vir pacer) 5. 2 x A4 Skryfblokke 6. 1 x Sakrekenaar

More information

OESFEES. Oktober 2016

OESFEES. Oktober 2016 1 OESFEES Oktober 2016 2 KLEINGROEPE: NUUS Die teeskinkbeurt-lys vir 2017 sal ge-epos word aan die kleingroepleiers, bevestig asb dat die teeskinkdatums vir julle groep gepas sal wees. Voorstelle vir aanbiedings,

More information

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009 Outeursreg voorbehou Copyright reserved UNIVERSITEIT VAN PRETORIA/UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Inligtingkunde/Department of Information Science Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION

More information

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) User perceptions related to identification through biometrics within electronic business By Ilse Giesing 2003 Submitted

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 11- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

More information

VERBINDING VAN MENSE VIR N BETER TOEKOMS - NOU

VERBINDING VAN MENSE VIR N BETER TOEKOMS - NOU 360 Nuusbrief van The Core Group Uitgawe 12 3 de Kwartaal Oktober 2016 Newsletter of The Core Group Issue 12 3 rd Quarter October 2016 VERBINDING VAN MENSE VIR N BETER TOEKOMS - NOU INDEX Bemarkingswenke

More information

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS 1 VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS 1. Algemeen 1.1 Besonderhede van die Van Huyssteens Orators Fees sal altyd beskikbaar wees op die webwerf. Volg die skakel: www.vanhuyssteens.co.za

More information

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself.

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself. DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a Yes, mom. I DID make this myself. 1 2 My snail Garry Pail. (By Mila Strydom) My snail Garry Pail is very slimy. Hel likes to drive in the car. He also

More information

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die

More information

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION o Attribution You must give appropriate credit, provide a link to the license, and indicate if changes were made. You may do so in any

More information

DANKIE VIR U ONDERSTEUNING! Baie geluk met die aankoop van die RTS DV te gebruik nie, dit is ook koste effektief, uitstekende

DANKIE VIR U ONDERSTEUNING! Baie geluk met die aankoop van die RTS DV te gebruik nie, dit is ook koste effektief, uitstekende DANKIE VIR U ONDERSTEUNING! Baie geluk met die aankoop van die RTS DV-4350 YZTERVARK handradio. Nie net is die radio maklik om te gebruik nie, dit is ook koste effektief, uitstekende kwaliteit en n handradio

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2

More information