STAAFGOUD FASILITEIT VIR ROTSVASTE BELEGGERS
|
|
- Cori Grant
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 STAAFGOUD FASILITEIT VIR ROTSVASTE BELEGGERS
2 BELÊ IN N ROTSVASTE FONDASIE By SA Bullion glo ons aan n fondasie van Rotsvaste Belegging waar mense hul huise besit en n gedeelte van hul bates aan fisiese staafgoud toewys - blywende bates wat oor inherente waarde beskik. Hierdie rotsvaste bates maak oordrag van rykdom strekkende oor generasies moontlik. Dit verseker n standvastige finansiële toekoms vir u en u familie. Met dié doel voor oë sien ons goud as die optimum geldeenheid en n alternatief vir kontant in die bank. n TOEKOMS IN GOUD
3 Die BullionGoud Fasiliteit is n universele alternatief vir kontant in die bank GOUD VS KONTANT IN DIE BANK, DIE HEDENDAAGSE STORIE Die grafiek hieronder vergelyk die beleggingsprestasie van goud teenoor kontant in die bank vir beide VSA ($) en ZAR (R) beleggers oor die 15 jaar tydperk sedert die draai van die eeu. 1 ($) GOUD WAARDE (R) GOUD WAARDE ($) BANK DEPOSITO (R) BANK DEPOSITO BEHOUD VAN WAARDE Goud verskaf n beleggings geleentheid sonder die risiko s van valuta se waardevermindering. n Duisend jaar gelede sou een ons goud n familie vir n maand of meer gevoed het. Dit geld steeds vandag. In teenstelling met alle ander valuta bied goud n blywende behoud van waarde. PORTEFEULJE AFWISSELING & GELDEENHEID VERSKANSING Goud is n natuurlike portefeulje diversifiseerder omdat dit n baie lae korrelasie het met ander bates soos aandele en effekte. Dit bied n bron van valuta afwisseling en verskansing teen n persoon se eie geldeenheid. R926, % 13% p.a. $448, % 9% p.a. R320, % 7% p.a. $138,607 39% 2% p.a. DIE WAARDE VAN 1 ONS GOUD, DIE STORIE OOR GENERASIES 1 SEP, 1970 R 25 $35 30 JUNIE, 2018 R 17, $1, Data is gebaseer op n aanvanklike belegging van $100,000 en R100,000 vanaf 1 Januarie 2000 tot 30 Junie Geen fooie of bankkostes is in ag geneem nie. Die opbrengs van kontant in die bank neem maandelikse saamgestelde rente van die 1-maand SD koers (VSA) en die FNB koers (RSA) aan. Vorige behaalde prestasies is nie n aanduiding van toekomstige prestasies nie. Bron: Profiel data / VSA Federale Reserwe / SA Bullion Navorsing (2015) WORD BUITE DIE BANKSISTEEM GEHOU In vandag se onderling verbonde banksisteem bring die globale ophoping van skuld n beduidende valuta risiko vir beleggers teweeg. Hierdie risiko s lei dikwels tot krisisse in die bankwese, wat uiteindelik tot bankmislukkings lei. Fisiese goud kan egter nooit bankrot speel nie. DIE PERFEKTE FASILITEIT Die BullionGoud Fasiliteit stel beleggers daartoe in staat om splinternuwe Krugerrande direk vanaf die Suid-Afrikaanse Reserwebank te bekom. Dit verwyder alle risiko van vervalsing of kontaminasie. Die fasiliteit bied die laagste wrywingskostes vir die koop en inruil van fisiese goud, en kliënte geniet veilige kluisbewaring en omvattende versekering van goud bates.
4 Hoe die Fasiliteit werk DRA BY Deponeer kontant KOOP Bekom goud KLUIS Veilige toesig Rekening word gevestig in u naam om u kontantbydraes te stoor Dra by d.m.v. EFT of debiet instruksie Beheer u bydraes met ons aanlyn beheer funksie Kontant word onmiddellik aangewend tot die aankoop van splinternuwe Krugerrande Prysbepaling vind plaas teen die laagste koste ter wêreld Direkte besitting van goud Kluisbewaring by Rand Refinery Verseker deur Lloyds of London Laagste kluisbewaring- en versekeringstariewe Fisiese aflewering altyd beskikbaar* n 1% aanvangsfooi word gehef op kontantbydraes. Moontlike adviesfooie mag deur u finansiële adviseur gehef word. Krugerrande word bereken teen die vorige dag se LBMA Middag prys, omgeskakel na Rande + 3% loutering en munt premie. Fooie van 2% per jaar word maandeliks, terugwerkend gehef. * Tydens die eerste 2 jaar mag addisionele koste van toepassing wees INTERAKSIE Bestuur met gemak VERKOOP OF BEMAAK Verkoop goud / Bemaak aan Erfgename TERUG VERKOOP Betaling in bankrekening Aanlyn toegang Beveiligde instruksies Ware tyd portefeuljes Heeltemal likied teen volle waarde Verkoop enige bedrag, enige tyd 24 - uur kennisgewing benodig Ware tyd, veilige oordrag na bankrekening Maandelikse state Kwartaallikse verslae Versekerde terugkoop - ooreenkoms met die Suid - Afrikaanse Reserwebank Dra eienaarskap oor aan Erfgename Vir meer inligting gesels met u betroubare finansiële adviseur, of besoek: Bestuur u fasiliteit aanlyn of nie elektronies nie. Alle fooie is BTW uitgesluit Geen heffings op die verkoop van goud nie. Geen heffings op oordragtransaksies nie. Die BullionGoud Fasiliteit word met trots aan u gebied deur SA Bullion, gelisensieerde finansiële diensverskaffers, met SA Bullion Bestuur Edms. Bpk. lisensie houer van FSP nr , en SA Bullion Beleggings Dienste Edms. Bpk. in besit van Alle fooie is BTW uitgesluit lisensie nr
5 STAAFGOUD FASILITEIT VIR VERNUFTIGE SPAARDERS
6 N SLIMMER MANIER OM TE SPAAR Langtermyn geskiedenis bewys dat goud, kontant in die bank, uitpresteer. Ons vindingryke spaarfasiliteit gee Suid-Afrikaners die moontlikheid om hul hard-verdiende kontant te spaar en dit met gemak in splinternuwe Krugerrande te omskep. Dit stel u in staat om u finansiële doelwitte vinniger en met meer gemoedsrus te bereik. In die huidige ekonomiese klimaat het rentekoerse n historiese laagtepunt bereik, terwyl stygende inflasie vooruitgang al hoe moeiliker maak, of om selfs die waarde van ons spaargeld te behou. MY SPAARGELD Goud is n inflasie-kloppende alternatief tot kontant in die bank. Dit beskerm u spaargeld teen valuta waardevermindering. Daarbenewens verskaf goud se posisie buite die bank, beskerming teen bankmislukkings. Doelwit 62 /100% SA Bullion bank verskaf aan iedereen die oplossing deur goud-eienaarskap met gemak aan te bied. Bydraes R 187,000 Goud besit(41oz) R 605,247 Kontant balans R 12,294 Besparings waarde R 617,541 DIT IS TYD OM ANDERS AAN ONS TOEKOMS TE BEGIN DINK
7 Die BullionGoud Fasiliteit1 in vergeleke met die besparings prestasie van n konvensionele bankrekening. Hoe dit werk Voordele BULLIONGOUD FASILITEIT BANK SPAARREKENING STAP 1 Teken In en Dra By 1 Open n fasiliteit en besluit hoeveel u wil bydra. OPTIMALE RENTE AKKUMULEER OP KONTANTBYDRAES OMSKEP KONTANT NA GOUD MET GEMAK STAP 2 Sit om na Goud en laat u spaargeld groei 2 Sodra genoeg kontant in u rekening vergader het omskep ons fasiliteit u kontant outomaties na goud. BULLION KRUGERRANDE KRY VOORKEUR-PRYSBE- PALING TOTALE SEKURITEIT VAN GOUDBATES HEELTEMAL LIKIED Besparingsvergelyking van R1000 per maand vanaf 1 Jan 2000 tot 30 Junie 2018 STAP 3 Geniet u hard-verdiende spaargeld 3 U kan u goud net so maklik weer verkoop en terugskakel na kontant met gemaklike toegang tot u rekening, met geen onttrekkingsfooie nie. Ons benodig slegs 24 - uur kennisgewing. BYDRAE IS 100% WISSELBAAR GEEN VASTE-TERMYN VERPLIGTINGE NIE R 756,804 R 378, % GROEI 71% GROEI 1 Geen fooie of bankkostes is in ag geneem nie. Die opbrengs van kontant in die bank neem maandelikse saamgestelde rente van die FNB koers aan. Vorige prestasies is nie n aanduiding van toekomstige uitslae nie. Bron: Profieldata / SA Bullion Navorsing (2015) 1 Min. Bydra van R500 word vereis. Bydrae fooi van 1% (adviesfooie mag deur u geakkrediteerde finansiële adviseur gehef word). 2 Goud-prysbepaling: Krugerrande word bereken teen die vorige dag se LBMA Middag Prys, omgeskakel na Rande + 3% loutering en munt premie.. 3 n Jaarlikse Fooi van 2% word maandeliks terugwerkend gehef en sluit in veilige kluisbewaring so wel as omvattende versekering vir u goud. SPAARGELD IS INFLASIE- BESTAND Vir meer inligting, gesels met u betroubare finansiële adviseur of besoek The Krugerrand is not a defined financial product and is therefore not subject to FAIS regulation.
OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:
OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za
More informationElektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *
OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This
More informationINGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210
More informationCumulus Flexi Uittree-Plan
Vir tussengangers November 2015 Cumulus Flexi Uittree-Plan As deel van ons deurlopende verbintenis om aftreespaaroplossings te verskaf wat geskik is vir n verskeidenheid marksegmente en klientbehoeftes,
More informationGRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE
GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?
More informationMaak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:
OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS
More informationBaba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:
Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens
More informationDie wind as bron van energie *
OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE
More informationHoe kom ek op die webwerf? Besoek die Sanlam Aftreefondsweb by https://www.retirementfundweb.co.za/.
Alles met die druk van n knoppie Het jy geweet dat jy, op enige tyd en op enige plek, op die Sanlam Aftreefondsweb kan sien hoeveel jou aftreefondsbelegging werd is? As n lid van die Universiteit Stellenbosch
More informationSanlam Werknemervoordele
Sanlam Werknemervoordele Sanlam Plus Pensioen & Voorsorg Bewaringsfonds maandelikse beleggingsflitsfeit Individuele Beleggingskeuselys Lede van die Sanlam Plus Pensioen & Voorsorg Bewaringsfonds kan uit
More informationBankkosteverslag. Solidariteit. Solidariteit Navorsingsinstituut. * NAVORSINGSVERSLAG
Solidariteit Navorsingsinstituut NAVORSINGSVERSLAG Solidariteit Bankkosteverslag 2015 n Vergelykende ontleding van die koste van 'n seleksie van persoonlike transaksierekeninge by vyf banke in Suid-Afrika
More informationDaniël en die Leeukuil
Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationFAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions
FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.
More informationOEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is slegs n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10- jaareindvraestel verwag kan word.
More informationPRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS
PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces
More information1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?
JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,
More informationOm veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *
OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING
More informationTrumpetNet, 31 May 2007
Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through
More informationDigitale Produkte. Katalogus
... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige
More informationVERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI
VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê
More informationDie wonder van water *
OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad
More informationSPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL
SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.
More informationDIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08
DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING
More informationUNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323
Copyright reserved UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 November 2003 External Examiner: Dr E Terblanche Time: 2h30 Internal Examiners: P.R.
More informationDie atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER
OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE
More informationOEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
More informationPersoneelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING
Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING Wat is kwaliteit-onderrig? Begronding van kwaliteit-onderrig As instelling op Bybelse grondslag kan ons nie
More informationWat is vaskulêre demensie?
PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is vaskulêre demensie? Hierdie inligtingsblad sit n paar oorsake en simptome uiteen van vaskulêre demensie en gee n paar voorstelle oor hoe om die risiko daarvan om die toestand
More informationSAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015
SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek
More informationOEFENVRAESTEL VRAESTEL 2
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 11- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
More informationHandleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel
Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies
More informationSterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe
1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid
More informationUser perceptions related to identification through biometrics within electronic business
iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) User perceptions related to identification through biometrics within electronic business By Ilse Giesing 2003 Submitted
More informationOm die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer
OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative
More information1BLADSY 1. Moedig jou kinders LID NUUSBRIEF OKTOBER. Boodskap van die Hoofbeampte. Geld groei nie aan bome nie. Beste Lede
LID NUUSBRIEF OKTOBER Boodskap van die Hoofbeampte Beste Lede Ons maak graag bekend dat die Raad van Trustees dr George Coetzee aangewys het as Voorsitter van die Raad met ingang van 1 tember 25. Ons wens
More informationNuusbrief Junie / Julie 2017
Nuusbrief Junie / Julie 2017 Ons wil graag dankie sê aan Toy Adventures, die trotse borg van die Kamcare Nuusbrief. Ondersteun hulle gerus by Byls Bridge Promenade in Highveld Centurion en The Grove winkelsentrum.
More informationNotas Die volgende plaasvervangers word gebruik vir n produk in die Legacy produkreeks: "plan" vir polis "planhouer" vir polishouer versekerde lewe
Notas Die volgende plaasvervangers word gebruik vir n produk in die Legacy produkreeks: "plan" vir polis "planhouer" vir polishouer versekerde lewe vir versekerde betaling" vir premie eenmalige betaling
More informationINTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)
INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/00001508/2012) PROPOSED ASH DISPOSAL AT KENDAL POWER STATION Notice is hereby
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG
More informationHERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING
OpenStax-CNX module: m27843 1 HERWINNING Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4
More informationTrigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)
OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG
More informationMAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY
MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY by Leon Ian Ie Grange Submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree M.Eng. (Technology Management) in the Faculty
More informationWES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER
GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:
More informationOntwikkel 'n besigheidsplan en begroting *
OpenStax-CNX module: m25236 1 Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE
More informationSpeel met battery elektrisiteit *
OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad
More informationOptimal Investment Growth Basket
Investment Growth Basket Brosjure (Buitelandse Beskermde Aandeel) Hierdie document is SLEGS ter inligting dit is nie n prospektus nie. Die inligting hierin vervat is onderhewig aan alle regulatoriese goedkeurings
More information17. Emeritaatsversorging
17. Emeritaatsversorging 17.1 RAPPORT: TRUSTEES GKSA PREDIKANTE PENSIOENFONDS Die Trustees lê die volgende Rapport aan die Sinode voor. 1. Oproep Aan alle lede van die GKSA Predikante Pensioenfonds asook
More informationAN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION
AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION by Dieter S. Mellet 9722332 Submitted in partial fulfillment of the requirements for the degree Master of Engineering
More informationDissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha
Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ
More informationKaapse Aftreefonds Nuusbrief April Volume 41, Fund Registration No 12/8/32689/2
Kaapse Aftreefonds Nuusbrief April Volume 41, Fund Registration No 12/8/32689/2 Liewe Lid Met minder as 100 dae voor die sokker-wêreldbeker afskop, begin ons almal uitsien na die aankoms van die baie sokkerentoesiaste,
More informationWat is elektrisiteit? *
OpenStax-CNX module: m24760 1 Wat is elektrisiteit? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS
More informationCourses for March 2012
Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop
More informationSUKSES POSISIONEER JOUSELF VIR
360 Nuusbrief van The Core Group Uitgawe 16 3 de Kwartaal September 2017 Newsletter of The Core Group Issue 16 3 rd Quarter September 2017 POSISIONEER JOUSELF VIR SUKSES INDEX Leerkontrakte: Watter pad
More informationNuusbrief van The Core Group Uitgawe 21 4 de Kwartaal Desember 2018 Newsletter of The Core Group Issue 21 4 nd Quarter December 2018
360 Nuusbrief van The Core Group Uitgawe 21 4 de Kwartaal Desember 2018 Newsletter of The Core Group Issue 21 4 nd Quarter December 2018 Hoe lyk jou Toekoms? INDEX Belastingimplikasies van krypto-geldeenhede
More informationInvestec Emerging Markets Digital Plus. Brosjure
Investec Emerging Markets Digital Plus Brosjure Inhoudsopgawe Die bekendstelling van die Investec Emerging Markets Digital Plus ekwiteitsstruktuurproduk 3 Opsomming van belegging 3 Wat gebeur as die markwaarde
More informationUNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:
More informationFAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING
FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:
More informationDie Entrepreneur * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
More informationPlekwaardes van heelgetalle *
OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4
More informationTrigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *
OpenStax-CNX module: m39725 1 Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings Graad 10 * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the
More informationPROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O
Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE
More informationFamiliediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21
Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Votum: Psalm 8 Seëngroet: Vriende ek groet julle in die naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees, wat jou liefhet en aanvaar, net soos jy
More informationMusiek: Toets jou kennis *
OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4
More information4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning
4 Operasies Op Data 4.1 Foundations of Computer Science Cengage Learning Doelwitte: Nadat hierdie hoofstuk bestudeer is sal jy kan: Lys die 3 kategorieë van operasies wat op data uitgevoer word. Voer unêre
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 REKENINGKUNDE MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Rekeningkunde 2 VRAAG PUNTE FINALE PUNTE 1 40 2 45 3 40 4 40
More informationSASOLBURG NEWSFLASH. Voorsitter se kommentaar / Chairman s. In This Issue / In Hierdie Uitgawe
SASOLBURG NEWSFLASH Sasolburg Chamber Newsletter/Sakekamer Nuusbrief Aug/Sep 2015 Voorsitter se kommentaar / Chairman s comments. Ek glo dat dit sommer baie goed gaan met al ons wonderlike lede! Somer
More informationGRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION Naam van Kandidaat: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKSIMUM PUNTE 1 45 2 55 65 4 60 5 40 6 5 TOTAAL 00 PUNTE
More informationDERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself.
DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a Yes, mom. I DID make this myself. 1 2 My snail Garry Pail. (By Mila Strydom) My snail Garry Pail is very slimy. Hel likes to drive in the car. He also
More informationFAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING
FAKULTEIT INGENIEURSWESE FAULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:
More informationAGRI VOEDSEL. AGRI VOEDSEL BEPERK (In die Republiek van Suid-Afrika geïnkorporeer) (Registrasienommer 2007/015880/06) ("AVL" of "die Maatskappy")
AGRI VOEDSEL AGRI VOEDSEL BEPERK (In die Republiek van Suid-Afrika geïnkorporeer) (Registrasienommer 2007/015880/06) ("AVL" of "die Maatskappy") OORGAWE-, OORDRAGS- EN AANVAARDINGSVORM Die omskrywings
More informationGraphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110
UNIVERSITY OF PRETORIA UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Copright reserved Kopiereg voorbehou Department of Mechanical and Aeronautical Engineering Departement Meganiese en Lugvaartkundige Ingenieurswese Graphical
More informationNUUSBRIEF. Universiteit Stellenbosch Aftredefonds
NUUSBRIEF Universiteit Stellenbosch Aftredefonds April 2008 Volume 13 This newsletter is also available in English. Please send email to rwvs@sun.ac.za to request an English copy. 1. Ekonomiese Kommentaar:
More informationWhispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.
Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb
More informationSPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES
2010 2015/16 2010 REGLEMENT D REGULATIONS D 2010 SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING / ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE
More informationLAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK
LAERSKOOL SAAMTREK GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van LAERSKOOL SAAMTREK (hierna genoem die beheerliggaam
More informationDie buitelandse sektor in die ekonomiese siklus *
OpenStax-CNX module: m25203 1 Die buitelandse sektor in die ekonomiese siklus * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0
More informationAFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3
Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,
More informationDEPARTEMENT REKENINGKUNDE FINALE ASSESSERINGSGELEENTHEID NOVEMBER 2015 BELASTING 300/BCTA
DEPARTEMENT REKENINGKUNDE FINALE ASSESSERINGSGELEENTHEID NOVEMBER 2015 BELASTING 300/BCTA ASSESSORS: Mnr J Olivier CA(SA) PUNTE : 150 Me L Barnard CA(SA) TYD : 225 Minute INTERNE MODERATOR: Me Michelle
More informationEen gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Geslag. ID Nommer. Nasionaliteit.
Aansoekvorm 2019 Graad R - 9 Opsies Een gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Identiteitsdokument of paspoort of geboortesertifikaat Oorspronklike
More informationHoërskool Roodepoort
Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons
More informationJohannes 6:1-15; /07/2014
Johannes 6:1-15; 22-36 20/07/2014 Ek begin vanoggend n reeks oor Jesus se, Ek is, uitsprake in die Johannes evange-lie. Dit gebeur nogal dikwels dat mense vir hulleself n Here skep waarvan hulle hou As
More informationEKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100
EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 PUNTE : 100 TYD : 1 uur 30 min SPESIFIEKE DOELWITTE TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE 50% TEGNOLOGIESE KENNIS 30% TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE
More informationBewys van goedgekeurde diskresionêre Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger se mandaat (indien van toepassing)
BELEGGINGSREKENING Absa Investment Management Services is n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer. Alle tersaaklike afdelings moet volledig voltooi word. Dui asseblief alle opsies wat gekies word met
More informationFinansiële onafhanklikheid. vir die boer
Finansiële onafhanklikheid vir die boer Manus Moolman (012) 807 5150 / 072 7046141 Posbus 70557 Die Wilgers 0041 support@myebroker.co.za www.myebroker.info 1 INHOUDSOPGAWE INLEIDING FINANSIËLE ONAFHANKLIKHEID
More informationUniversity Of Pretoria
University Of Pretoria Faculty Of Engineering, Built Environment And Information Technology Student Number: Name: Surname: Email: Contact Number: Signature: Student Information Test Information Subject:
More informationMICHAL CORNELIUS FRANZ ODENDAAL N.O. LUXUS WEALTH MANAGEMENT (EDMS) BEPERK
VRYSTAAT HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA In die saak tussen: Saak Nr.: 760/2009 MICHAL CORNELIUS FRANZ ODENDAAL N.O. Applikant en LUXUS WEALTH MANAGEMENT (EDMS) BEPERK Respondent CORAM:
More informationDroom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).
Droom - Glo - Doen A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Dit word aangebied by Megapark in Bredasdorp. (die terein is geleë op die rand van die dorp, volg net al die bordjies wat in
More informationSoms is jy gelukkig genoeg om iemand te vind wat gewillig is om aan jou geld. Les11. Skuld n daaglikse besluit SABBATMIDDAG.
Les11 *10-16 Maart Skuld n daaglikse besluit SABBATMIDDAG Leesverwysings vir hierdie week se studie: Psalm 37:21, Mattéüs 4:3 10, Mattéüs 6:33, Deuteronómium 28:12, Spreuke 13:11, Spreuke 21:5, II Korintiërs
More informationDie Skrum Gids. Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel. Julie Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland
Die Skrum Gids Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel Julie 2016 Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland Inhoudsopgawe Doelwit van die Skrum Gids... 3 Definisie van Skrum...
More informationLAERSKOOL HELDERKRUIN
LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2
More informationSafari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap
Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap Die WP Ope 2015 was n lang maar suksesvolle dag. Ons het 136 vooraf inskrywings gehad met 3 laat inskrywings en 6 geborgde inskrywings wat die
More informationSKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7
SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 2019 Die volgende algemene skryfbehoeftes word deur die skool verskaf: Alle skrifte 1 x HB Potlood 1 x Liniaal 1 x Uitvëer 1 x Skêr 1 x Skerpmaker 1 x Eksamenblok 1 x Blou pen
More informationInkomstestaat en balansstaat *
OpenStax-CNX module: m31781 1 Inkomstestaat en balansstaat * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
More informationVOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN.... (Hierna die GEBRUIKER genoem) ORANET BK. (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem)
VOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN............................................ (Hierna die GEBRUIKER genoem) EN ORANET BK (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem) SOOS GEREGISTREER TE WORD EN HIERIN VERTEENWOORDIG
More informationSPELERS MET GESTREMDHEDE
2010 2017/18 REGLEMENT D REGULATION D JUKSKEI SA SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE
More informationHOOFSTUK 1 AGTERGROND EN DEFINISIE VAN DIE PROBLEEM
HOOFSTUK 1 AGTERGROND EN DEFINISIE VAN DIE PROBLEEM To know when one s self is interested, is the first condition of interesting other people. (Walter Pater, 1885) 1.1 INLEIDING Ontwikkelde lande soos
More informationONDERSTEUNDE WERK ( SUPPORTED EMPLOYMENT ) VANUIT N GEMEENSKAPSKONTEKS Madri Engelbrecht (1998)
ONDERSTEUNDE WERK ( SUPPORTED EMPLOYMENT ) VANUIT N GEMEENSKAPSKONTEKS Madri Engelbrecht (1998) Die voordrag sal handel oor die 1) ontwikkeling van n ondersteunde werksprogram in n 2) gemeenskapskonteks
More information