VOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN.... (Hierna die GEBRUIKER genoem) ORANET BK. (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem)
|
|
- Georgiana Ariel Bailey
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 VOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN (Hierna die GEBRUIKER genoem) EN ORANET BK (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem) SOOS GEREGISTREER TE WORD EN HIERIN VERTEENWOORDIG DEUR ALTERNATIEWELIK SY GENOMINEERDE
2 1 ALGEMEEN Die DIENSVERSKAFFER be-oog om 24-uur internet en intranet dienste d.m.v koordlose telekommunikasie tegnologie aan die gemeenskap van Orania aan te bied onderhewig aan die verdere bepalings van hierdie ooreenkoms. 2 DIE VOLGENDE KONTRAKVOORWAARDES IS VAN TOEPASSING: 2.1 Aard van diens Hierdie diens behels die verskaffing van koordlose telekommunikasie dienste aan die GEBRUIKER vir aanwending van die internet en die intranet om inligting te bekom, algemene navorsing te doen, internet bank- en vonkpos funksies te verrig. In besonder sluit die vermelde diens nie die verantwoordelikheid om toerusting en toebehore aan die GEBRUIKER te verskaf, te installeer en instand te hou nie. Hierdie en ander algemene rekenaardienste soos byvoorbeeld virusverwydering, sagteware opgradering, konfigurasie en her-konfigurasie van rekenaars kan egter deur die DIENSVERSKAFFER onder n aparte kontrak gelewer word en sal vir die rekening van die gebruiker wees. 2.2 Kontrak termyn Die kontrak is vir n 12 maande tydperk, en word bereken van die dag van ondertekening van hierdie ooreenkoms, tensy anders aangedui. 2.3 Opgraderings en degradering van kontrakte Kontrakte, soos gedefinieer in Aanhangsel A tot hierdie ooreenkoms, is opgradeerbaar maar kan nie binne die aanvanklike termyn ge-degradeer word nie. 2.4 Betalingsooreenkoms Subskripsiefooie is streng maandeliks vooruitbetaalbaar by die adres soos vervat in Aanhansel A. Betalings moet voor die 7de van die maand gedoen word Uur konneksie waarborg Aangesien die DIENSVERSKAFFER se diens afhanklik is van ander diensverskaffers kan geen waarborg gegee word vir 24 uur aanlyn tyd nie, alhoewel alle redelike stappe gedoen sal word om n on-onderbroke diens te verskaf. 2.6 Diensonderbreking in geval van weersomstandighede en instandhouding Die DIENSVERSKAFFER is nie verantwoordelik vir enige skade of verliese gely deur die GEBRUIKER weens vis major of enige ander oorsaak ten aansien van sy toerusting nie of weens onderbreking in die diens wat nie veroorsaak is deur die growwe nalatigheid van die DIENSVERSKAFFER nie. Weergawe 1.2 2
3 2.7 Bandwydte waarborg Geen waarborg word gegee tot enige internasionale of plaaslike bandwydte nie. 2.8 Spam Geen spam of massa vonkposse sal toegelaat word nie. 2.9 Aflaai van video s en musiek Hierdie diens is nie ontwerp om massa data soos video s en musiek af te laai of te versprei nie, of aanlyn speletjies te speel nie. Alhoewel dit wel moontlik is, word n beperking daarop geplaas, sodat navorsing, bankdienste en vonkpos voorkeur kan kry Anti - Virus Dit is die GEBRUIKER se verantwoordelikheid om sy rekenaartoerusting te beskerm teen virusse, wurms en krakers. Dit is van noodsaaklike belang dat die GEBRUIKER moet sorg vir n geldige en op-datum anti-virus pakket, aangesien n virus die data gebruik van die GEBRUIKER astronomies kan verhoog Pornografie en onwelvoeglike webwerwe Die DIENSVERSKAFFER se vuurskans filter sal wel sekere webwerwe blok, maar geen waarborg kan gegee word dat pornografiese of onwelvoeglike webwerwe nie deur die GEBRUIKER besoek kan word nie Haatspraak en anti-sosiale gedrag. GEBRUIKERS onderneem om nie hierdie medium te gebruik vir die verspreiding van haatspraak vonkposse, pornografie of enige materiaal wat teenstrydig is met die bepalings en gees van die Orania-erekode nie 2.13 Herverspreiding van datanetwerk Herverspreiding van data na enige ander persoon of instansie deur die GEBRUIKER is nie toelaatbaar nie 2.14 Sekuriteit Dit is die GEBRUIKER se plig en verantwoordelikheid om toe te sien dat persoonlike rekenaartoerusting genoegsame vuurskans beskerming het Spraak-oor-Internet (VOIP) Geen waarborg sal gegee kan word vir VOIP kwaliteitsdiens met internasionale of plaaslike verkeer nie. Weergawe 1.2 3
4 2.16 Toerusting Die GEBRUIKER is verantwoordelik vir die instandhouding en installering van sy eie rekenaartoerusting wat die koordlose data toerusting insluit Tariefverhoging Enige verhoging in tariewe deur TELKOM en betaalbaar deur die DIENSVERSKAFFER sal oorgedra word aan die gebruiker Verbreking van kontrakvoorwaardes Die DIENSVERSKAFFER sal geregtig wees om hierdie ooreenkoms te kanselleer indien die GEBRUIKER sou nalaat om enige gelde stiptelik te betaal, of alternatiewelik indien die GEBRUIKER sou nalaat om aan enige ander bepalings van hierdie ooreenkoms te voldoen. Indien die GEBRUIKER hom skuldig maak aan sodanige optrede sal die DIENSVERSKAFFER na 7 dae n skriftelike kennisgewing rig aan die GEBRUIKER by die adres hierin vermeld, om sodanige nalate of versuim te herstel. Indien hierdie ooreenkoms gekanselleer word deur die DIENSVERSKAFFER sal die DIENSVERSKAFFER geregtig wees om enige uitstaande fooie vir die volle termyn van die GEBRUIKER te verhaal as vooruitberaamde skadevergoeding asook enige ander skade wat deur die DIENSVERSKAFFER gely mag word Aanhangsel A Die partye bevestig hiermee dat die inligting en bepalings soos vervat in aanhangsel A hiervan ge-ag sal word de facto deel van hierdie ooreenkoms te wees Aanvulling en wysiging van ooreenkoms. Die partye bevestig hiermee dat hierdie ooreenkoms die essentialea van die ooreenkoms tussen hulle weergee en behou die DIENSVERSKAFFER die reg voor om binne 30 dae na ondertekening van hierdie ooreenkoms n meer volledige en moontlik gewysigde ooreenkoms, binne die letter en gees van die getekende ooreenkoms, op te stel vir ondertekening deur die partye in welke geval die eerste ooreenkoms as gekanselleerd beskou sal word NAAM HANDTEKENING DATUM Weergawe 1.2 4
5 ORANET AANHANGSEL A POSBUS 196, Orania, Selfoon: Faks: fjoubert@oranet.co.za AANSOEKVORM VIR KOORDLOSE INTERNET- EN INTRANETDIENSTE Met die ondertekening van die kontrak bevestig u dat u die voorwaardes soos hierbo beskryf, gelees en verstaan het. PERSOONLIKE BESONDERHEDE: Naam: Titel: Besigheidsnaam: Bestaande Vonkpos Posadres: Bedryf: Kode Fisiese adres: Kode Werktelefoon: ( ) Huis Telefoon: ( ) Selfoon: ( ) Faks ( ) Identifikasie nr KOORDLOSE INTERNET- EN INTRANETTOEGANG : Weergawe DEEL A DEEL B PAKETTE BESKIKBAAR KAPASITEIT MAANDELIKS OORSKRYDINGS KOSTE MERK KEUSE INTERNET Megagrepe R100 (R1/Meg) R 1/Meg INTERNET Megagrepe R150 (R0.75/Meg) R 1/Meg INTERNET Megagrepe R250 (R0.60/Meg) R 0.75/Meg INTERNET Megagrepe R600 (R0.60/Meg) R 0.62/Meg INTERNET Megagrepe R1000 (R0.50/Meg) R 0.60/Meg INTERNET Megagrepe R1400 (R0.47/Meg) R 0.50/Meg INTERNET Megagrepe R1800 (R0.45/Meg) R 0.47/Meg SAGTEWARE-OPSTELLING (Watter tipe bedryfstelsel gebruik u?) MERK ASSEBLIEF Windows 95 Windows98 Windows 2000 WinME WindowsXP Linux Mac Ander ADDISIONELE DIENSTE BESKIKBAAR DEEL C DOMEIN / WEBWERF: MAANDELIKS MERK KEUSE DOMEIN 50: R50-00 Skep vir jou gesin, n eiesoortige ruimte op die internet (domein) met vonkposadresse. Byvoorbeeld, jou naam en van is: Johan van der Walt. Ons skep dan n domein vanderwalt.co.za en n vonkpos adres van johan@vanderwalt.co.za. Jy kan dan ook vir elkeen in die gesin sy eie vonkpos adres skep. Byvoorbeeld, elsa@vanderwalt.co.za. Maksimum 3 vonkposadresse. Vir meer as 3 vonkposadresse, sal die koste vir elke ekstra vonkpos adres R10.00 wees. Webspasiegrootte is 50 Megagrepe. DOMEIN 100: Skep vir jou besigheid, n eiesoortige domein met vonkposadresse. Byvoorbeeld, jou besigheid se naam is Klein Proteas. Ons skep n domein kleinproteas.co.za en n vonkposadres van navraag@kleinproteas.co.za. Jy kan ook vir elkeen in die besigheid sy eie vonkposadres skep, byvoorbeeld edith@kleinproteas.co.za. Maksimum van 3 vonkposadresse. Vir meer as 3 vonkposadresse, sal die R100-00
6 koste vir elke ekstra vonkpos adres R10.00 wees. Webspasiegrootte is 100 Megagrepe. DOMEIN 200: Drie (3) vonkposadresse. 200 Meg webspasie. R DOMEIN 250: Vyf (5) vonkposadresse. 300 Meg webspasie. R DOMEIN 350: Vyf (5) vonkposadresse. 500 Meg webspasie. R Addisionele domeinvonkposadresse: Ekstra vonkposadresse by bogenoemde domein pakette vir familielede, jouself of besigheidskollegas. Jou vonkpos adres kan byvoorbeeld wees, R10 p/ maand ekstra ORANET VONKPOSADRES: MAANDELIKS KEUSE Indien jy geen domein/webwerf wil registreer nie, kan jy n alleenstaande vonkposadres by ORANET registreer. Kies jou eie naam, byvoorbeeld johan@oranet.co.za of breker@oranet.co.za R15-00 VIR DOMEIN KEUSES VOLTOOI ASB DIE VOLGENDE INLIGTING Domeinnaam: Domein vonkposadres 1: Domein vonkposadres 2: Domein vonkposadres 3: Domein vonkposadres 4: Domein vonkposadres 5: ORANET Vonkposadres BANKBESONDERHEDE: Bank: Rekeninghouer: Rekeningnommer: BETALINGSMETODE EN FREKWENSIE Taknaam: Rekeningtipe: Spaar/ Tjek Tak kode: DEEL D DEBIETORDER Maandeliks 6 Maandeliks Jaarliks NET VIR KANTOOR GEBRUIK : MAANDELIKS Koordlose Internettoegang Pakket Webwerf/Domein Pakket Addisionele Domein Vonkposadresse ORANET Vonkpos Datum: Begindatum: Faktuur nr.: Einddatum: TOTAAL IP adres: KliNntverw: Hiermee gee ek toestemming dat die bedrag van R maandeliks van my bankrekening per debietorder afgetrek mag word vir die periode vanaf tot Handtekening Datum Weergawe 1.2 6
OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:
OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za
More informationElektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *
OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This
More informationBaba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:
Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens
More informationMaak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:
OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS
More informationBOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN. Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is
BOUKONTRAK Aanhangsel F Gedeelte Tipe plan AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is (hierinlater na verwys as die KONTRAKTEUR
More informationINGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210
More informationHandleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel
Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies
More information1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?
JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle
More informationEen gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Geslag. ID Nommer. Nasionaliteit.
Aansoekvorm 2019 Graad R - 9 Opsies Een gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Identiteitsdokument of paspoort of geboortesertifikaat Oorspronklike
More informationGRONDSLAGFASE (GRAAD R TOT 3) REGISTRASIEVORM
GRONDSLAGFASE (GRAAD R TOT 3) REGISTRASIEVORM 2019 Geskrewe aansoek: Wat ons op hierdie vorm bied 1 2 3 4 5 6 Leerdermateriaal (Gedruk/Harde kopie) Fasiliteerdersgidse (Gedruk/Harde kopie e-boeke) Aanlyn
More informationTrumpetNet, 31 May 2007
Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through
More informationPROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O
Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE
More informationGRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE
GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?
More informationDaniël en die Leeukuil
Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationAgentskap-aansoekvorm. Afdeling 1
Agentskap-aansoekvorm Hierdie vorm word vir alle nuwe agentskap-aansoeke vereis en moet volledig ingevul word. Indien u reeds n agentskap het, kan hierdie vorm vir addisionele agentskap-aansoeke aangevra
More informationDIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08
DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING
More informationWhispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.
Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb
More informationUNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,
More informationDie wonder van water *
OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad
More informationVERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI
VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê
More informationPRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS
PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces
More informationSpeel met battery elektrisiteit *
OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad
More informationAANSOEK OM TOELATING TOT DIE NASKOOLSENTRUM 2018 Vorm NS 1
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE NASKOOLSENTRUM 2018 Vorm NS 1 SLEGS VIR ADMIN GEBRUIK MOET ASSEBLIEF NIE HIERDIE DEEL VOLTOOI NIE Keuring van aansoek: Familiekode: Kennis aan ouer: Aaanvangsbedrag bt: Besonderhede
More informationOm veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *
OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING
More informationFAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions
FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.
More informationUNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323
Copyright reserved UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 November 2003 External Examiner: Dr E Terblanche Time: 2h30 Internal Examiners: P.R.
More informationKOOPOOREENKOMS THERESIA PARK
KOOPOOREENKOMS THERESIA PARK 1. PARTYE 1.1 Verkoper: SEYFFERT GROUP EIENDOMS BEPERK REGISTRASIE NOMMER: 2012/030594/07 Hierin verteenwoordig deur: ANDRE SEYFFERT IDENTITEITSNOMMER: 921010 5053 08 2, behoorlik
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG
More informationNuusbrief Junie / Julie 2017
Nuusbrief Junie / Julie 2017 Ons wil graag dankie sê aan Toy Adventures, die trotse borg van die Kamcare Nuusbrief. Ondersteun hulle gerus by Byls Bridge Promenade in Highveld Centurion en The Grove winkelsentrum.
More informationOPBERGINGSOOREENKOMS
OPBERGINGSOOREENKOMS SENTRAAL SUID KOOPERASIE BPK Graansilo-eienaar en GRAANGRAANSILO-GEBRUIKER (hierna genoem as die graangraansilo-gebruiker ) het vandag ʼn kontrak gesluit op die volgende terme en voorwaardes:
More informationAFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3
Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,
More informationSAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015
SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek
More informationE-Klas handleiding Studente
E-Klas handleiding Studente Dickenson laan 1180 Waverley Pretoria 0083 Tel: 012 332 3227 Kopiereg voorbehou Inhoudsopgawe 1 Wat is e-klas?... 1 2 Teken aan op e-klas... 1 2.1 Wagwoordverandering... 2 3
More informationMusiek: Toets jou kennis *
OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4
More informationVOLTOOI AFDELINGS : A P VOLLEDIG
DIE HOËRSKOOL WAGPOS VOLTOOI MET N SWART PEN ASSEBLIEF INSKRYWINGSVORM AANSOEK VIR (JAAR): 20 AANSOEK VIR: SKOOL SKOOL EN KOSHUIS GRAAD AS LEERDER BY SKOOL AANSLUIT: ID FOTO HET U ENIGE LEERDERS TANS /
More informationBewys van goedgekeurde diskresionêre Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger se mandaat (indien van toepassing)
BELEGGINGSREKENING Absa Investment Management Services is n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer. Alle tersaaklike afdelings moet volledig voltooi word. Dui asseblief alle opsies wat gekies word met
More information/Af KENNISGEWING AAN GETUIE OM DIE POLISIE VAN SY/HAAR ADRES OP HOOGTE TE HOU
G.P.-S. 002-0472 f t * SAP 32 W X W /Af KENNISGEWING AAN GETUIE OM DIE POLISIE VAN SY/HAAR ADRES OP HOOGTE TE HOU (Voltooi in Duplikaat) Kragtens die bepalings van artikel 183 (1) van die Strafproseswet,
More informationFAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING
FAKULTEIT INGENIEURSWESE FAULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:
More informationMAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY
MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY by Leon Ian Ie Grange Submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree M.Eng. (Technology Management) in the Faculty
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG
More informationVISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION
VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as een keer aan n item deelneem
More informationFAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING
FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:
More informationCumulus Flexi Uittree-Plan
Vir tussengangers November 2015 Cumulus Flexi Uittree-Plan As deel van ons deurlopende verbintenis om aftreespaaroplossings te verskaf wat geskik is vir n verskeidenheid marksegmente en klientbehoeftes,
More informationAANBOD VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING - DEELTITELSKEMA
AANBOD VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING - DEELTITELSKEMA WAT INDIEN DIT AANVAAR WORD DEUR WESTERN BREEZE, N OOREENKOMS VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING VAN DIE OOG RETIREMENT ESTATE,
More informationGovernment Gazette Staatskoerant
Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Regulation Gazette 10023 Regulasiekoerant Vol. 579 Pretoria, 27 September 2013 36866 N.B. The Government Printing Works
More informationUser perceptions related to identification through biometrics within electronic business
iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) User perceptions related to identification through biometrics within electronic business By Ilse Giesing 2003 Submitted
More informationUniversity Of Pretoria
University Of Pretoria Faculty Of Engineering, Built Environment And Information Technology Student Number: Name: Surname: Email: Contact Number: Signature: Student Information Test Information Subject:
More informationDigitale Produkte. Katalogus
... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige
More informationIN DIE GRONDEISEHOF VAN SUID-AFRIKA
IN DIE GRONDEISEHOF VAN SUID-AFRIKA RANDBURG In kamers: GILDENHUYS R SAAKOMMER: LCC63R/99 LANDDROSHOF-SAAKNOMMER:192/99 In die hersiening van die saak tussen: PHILIP RUDOLPH NEL Applikant en STEPHANUS
More informationOm die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer
OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative
More informationAANSOEK TOT TOELATING VIR 2019 HUIDIGE SKOOLGELD VIR 2018 OPSIE 1: MAANDELIKS OPSIE 2: EENMALIG OPSIE 3: DEBIETORDER. Betaalbaar voor/op 1 Maart 2018
Laerskool Wonderboom Afleweringsadres: Telefoon 012 543-0208/9 h/v Braam Pretorius- & Jan Booysenstraat Posbus 13603 Sinoville 0129 Annlin, Pretoria E-Pos admin@wonwen.co.za Webtuiste www.wonwen.co.za
More informationCourses for March 2012
Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop
More information(SAOU-ledegeld R77-50pm)
Blitz 15/2015 2015-04-15 (SAOU-ledegeld R77-50pm) Daar is waarskynlik by alle skole nuwe personeel aangestel. Departementele poste: Alle departementele personeel moet aan n vakbond behoort anders word
More informationClasswork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag
Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die
More informationPersoonlike Inligting FICA. Posadres: Tel huis: Tel werk: Selfoon: Faks nr: E pos adres: BTW nr: Persoonlike Inkomste Belasting nr:
GVM01 Goudveld Brokers is an authorized financial service provider. FSB license nr: 13641. Bloemfontein Branch 27 Schnehage Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301 PO Box 32726, Fichardt Park, 9317
More informationDroom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).
Droom - Glo - Doen A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Dit word aangebied by Megapark in Bredasdorp. (die terein is geleë op die rand van die dorp, volg net al die bordjies wat in
More informationAGRI VOEDSEL. AGRI VOEDSEL BEPERK (In die Republiek van Suid-Afrika geïnkorporeer) (Registrasienommer 2007/015880/06) ("AVL" of "die Maatskappy")
AGRI VOEDSEL AGRI VOEDSEL BEPERK (In die Republiek van Suid-Afrika geïnkorporeer) (Registrasienommer 2007/015880/06) ("AVL" of "die Maatskappy") OORGAWE-, OORDRAGS- EN AANVAARDINGSVORM Die omskrywings
More informationDie atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER
OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE
More informationWat is vaskulêre demensie?
PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is vaskulêre demensie? Hierdie inligtingsblad sit n paar oorsake en simptome uiteen van vaskulêre demensie en gee n paar voorstelle oor hoe om die risiko daarvan om die toestand
More informationTrigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)
OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work
More informationEDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e:
EDUPLEX VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas AANSOEKVORM VIR: VOORSKOOL / LAERSKOOL / HOËRSKOOL (Onderstreep u keuse asseblief) LEERDER SE PERSOONLIKE INLIGTING (Drukskrif asb.) Van: Seun/dogter:
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG
More informationINTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)
INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/00001508/2012) PROPOSED ASH DISPOSAL AT KENDAL POWER STATION Notice is hereby
More informationGESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE
OpenStax-CNX module: m26630 1 GESONDE KOS * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS
More informationMeghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi (
Departement Elektriese, Elektroniese en Rekenaar-Ingenieurswese Finale Eksamen Kopiereg voorbehou Analoogelektronika ENE310 08 Junie 2010 Toetsinligting / Test information: Department of Electrical, Electronic
More informationPlekwaardes van heelgetalle *
OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4
More information[1] Die applikant vra, in sy kennisgewing van mosie, vir die
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Saak Nr. : 551/2006 In die saak tussen: F.J. VON M SCHIMPER Applikant en MONASTERY DIAMOND MINING CORPORATION LTD Respondent
More informationDie wind as bron van energie *
OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE
More informationSPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES
2010 2015/16 2010 REGLEMENT D REGULATIONS D 2010 SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING / ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE
More informationBeslis, dat artikel 1 (1) van Wet 71 van 1969 van toepassing was en nie artikel 1 (1) van Wet 68 van 1957 nie.
VENTER v BIRCHHOLTZ 1972 (1) SA 276 (A) Citation 1972 (1) SA 276 (A) Court Appèlafdeling Judge Ogilvie Thompson HR, Botha AR, Potgieter AR, Jansen AR en Muller AR Heard August 16, 1971 Judgment October
More informationOntwikkel 'n besigheidsplan en begroting *
OpenStax-CNX module: m25236 1 Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE
More informationLAERSKOOL HELDERKRUIN
LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2
More informationALGEMEEN GELDENDE KLOUSULE
ALGEMEEN Origens onderworpe aan die spesifieke bepalings, uitsonderings en voorwaardes van elke besondere Afdeling sal die volgende van toepassing wees op die uitgereikte polis: GELDENDE KLOUSULE 1. PRESTASIE
More informationGraphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110
UNIVERSITY OF PRETORIA UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Copright reserved Kopiereg voorbehou Department of Mechanical and Aeronautical Engineering Departement Meganiese en Lugvaartkundige Ingenieurswese Graphical
More informationSKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7
SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 2019 Die volgende algemene skryfbehoeftes word deur die skool verskaf: Alle skrifte 1 x HB Potlood 1 x Liniaal 1 x Uitvëer 1 x Skêr 1 x Skerpmaker 1 x Eksamenblok 1 x Blou pen
More informationNuusbrief Augustus / September 2017
Nuusbrief Augustus / September 2017 My school / My Village / My Planet Kamcare is nou geregistreer as n My School / My Village / My Planet begunstigde. Wat dit beteken is Woolworths betaal n gedeelte van
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Saak Nr. : 5264/2006. In die saak tussen:
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Saak Nr. : 5264/2006 In die saak tussen: JACQUES STRYDOM (N.O.) OCKERT GERBRANDT OLIVIER (N.O.) 1ste Applikant 2de Applikant
More informationJohannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk
education Department: Education GAUTENG PROVINCE Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS HT Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. GOO JOHANNESBURG
More information2. BORDUURWERK / EMBROIDERY
2. BORDUURWERK / EMBROIDERY 2.1. Skeppend / Creative Koördineerder/Coordinator: Annette Stemmet 082 663 8147 SLUITINGSDATUM vir inskrywings: Woensdag 28 Maart 2018. CLOSING DATE for entries: Wednesday
More informationDissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha
Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ
More informationTrigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *
OpenStax-CNX module: m39725 1 Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings Graad 10 * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the
More informationVAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS
1 VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS 1. Algemeen 1.1 Besonderhede van die Van Huyssteens Orators Fees sal altyd beskikbaar wees op die webwerf. Volg die skakel: www.vanhuyssteens.co.za
More informationEKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100
EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 PUNTE : 100 TYD : 1 uur 30 min SPESIFIEKE DOELWITTE TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE 50% TEGNOLOGIESE KENNIS 30% TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE
More informationHierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
More informationDie koste beloop R1 295 per leerder (dit sluit akkommodasie, etes en aktiwiteite in) en die sluitingsdatum is Vrydag 27 Mei 2016.
Beste Skoolhoof en Graad 11-voog 25 Januarie 2016 JEUGBERAAD en JEUGLEIERSIMPOSIUMS 2016 Graag nooi ons u skool uit om graad 11-leerders te identifiseer en as verteenwoordigers van u skool vir die Jeugberaad
More information2017/08/15 DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN N SKOOLBESTUURSPAN DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR
Lei, leer en inspireer Lead, learn and inspire DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR WERKSWINKEL VIR SKOOLBESTURE NMU 24 AUGUSTUS 2017 L.H. SWANEPOEL MANUAL FOR SCHOOL MANAGEMENT (www.msmonline.co.za)
More informationGovernment Gazette Staatskoerant
Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID AFRIKA Regulation Gazette No. 10177 Regulasiekoerant Vol. 641 23 November November 2018 No. 42057 N.B. The Government Printing
More informationSterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe
1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid
More informationHoërskool De Villiers Graaff High School
Hoërskool De Villiers Graaff High School WAAR INDIVIDUE UITSTYG WHERE INDIVIDUALS EXCEL Posbus / PO Box 32, Villiersdorp 6848 Tel: (028) 840 1640 Faks / Fax: 028 840 2246 E-pos / E-mail: admin@dvghs.co.za
More informationVERBLYFREGTE. Wet Op Uitbreiding Van Sekerheid Van Verblyfreg (wet 62 / 1997) Extension Of Security Of Tenure Act = ESTA
VERBLYFREGTE Wet Op Uitbreiding Van Sekerheid Van Verblyfreg (wet 62 / 1997) Extension Of Security Of Tenure Act = ESTA Inhoud: o Verduidelik die verskil tussen die verskillende grond hervormingswette,
More informationAIMS UITTREE-ANNUÏTEIT EN BEWARINGSFONDS
AIMS UITTREE-ANNUÏTEIT EN BEWARINGSFONDS Absa Investment Management Services is n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer. Alle tersaaklike afdelings moet volledig voltooi word. Dui asseblief alle opsies
More informationGRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2
MPUMLNG PROVINCIL GOVERNMENT Department of Education IN S TR U C T ION S N D I N F OR M T ION. The paper consists of 4 questions. 2. nswer LL questions. 3. Use scale : unless stated otherwise. 4. ll questions
More informationSPELERS MET GESTREMDHEDE
2010 2017/18 REGLEMENT D REGULATION D JUKSKEI SA SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE
More informationWES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER
GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:
More informationBankkosteverslag. Solidariteit. Solidariteit Navorsingsinstituut. * NAVORSINGSVERSLAG
Solidariteit Navorsingsinstituut NAVORSINGSVERSLAG Solidariteit Bankkosteverslag 2015 n Vergelykende ontleding van die koste van 'n seleksie van persoonlike transaksierekeninge by vyf banke in Suid-Afrika
More informationInkomstestaat en balansstaat *
OpenStax-CNX module: m31781 1 Inkomstestaat en balansstaat * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
More informationOESFEES. Oktober 2016
1 OESFEES Oktober 2016 2 KLEINGROEPE: NUUS Die teeskinkbeurt-lys vir 2017 sal ge-epos word aan die kleingroepleiers, bevestig asb dat die teeskinkdatums vir julle groep gepas sal wees. Voorstelle vir aanbiedings,
More informationNAMPO Die datum van volgende jaar se NAMPO Oesdag is Dinsdag 15 tot Vrydag 18 Mei JOERNAAL 2012 / JOURNAL 2012
' Junie June 2011 BELANGRIKE KONTAK BESONDERHEDE / IMPORTANT CONTACT DETAILS Telefoonnommer / Telephone number: 051 448 7302/3 Faksnommer / Fax Number: 051 448 7304 Webwerf / Website: www.ngunicattle.info
More informationOLD MUTUAL UNIT TRUSTS LEEFTYDANNUÏTEIT
OLD MUTUAL UNIT TRUSTS LEEFTYDANNUÏTEIT BELANGRIKE INLIGTING 1. Vul asseblief al die toepaslike afdelings in en onderteken afdeling 14. Beleggers in effektetrusts wat aan Shari ah voldoen, moet ook afdeling
More information