Die koste beloop R1 295 per leerder (dit sluit akkommodasie, etes en aktiwiteite in) en die sluitingsdatum is Vrydag 27 Mei 2016.

Size: px
Start display at page:

Download "Die koste beloop R1 295 per leerder (dit sluit akkommodasie, etes en aktiwiteite in) en die sluitingsdatum is Vrydag 27 Mei 2016."

Transcription

1 Beste Skoolhoof en Graad 11-voog 25 Januarie 2016 JEUGBERAAD en JEUGLEIERSIMPOSIUMS 2016 Graag nooi ons u skool uit om graad 11-leerders te identifiseer en as verteenwoordigers van u skool vir die Jeugberaad tydens die Junie/Julie skoolvakansie in te skryf. Ons versoek dat u graad 11-leerders sal identifiseer wat opinievormers is, leerders wat ʼn invloed kan uitoefen en wat die potensiaal het om ʼn verskil te maak. By die Jeugberaad word leerders blootgestel aan verskillende aspekte wat n invloed het op hul menswees. Ons praat oor die politiek, ekonomie, tegnologie, onderwys en samelewing, en hoe dit jongmense van vandag se lewens beïnvloed. Datums: 27 tot 30 Junie 2016 ATKV-Goudini Spa (Worcester, Wes-Kaap) 4 tot 7 Julie 2016 ATKV-Buffelspoort (Mooinooi, Noordwes) 11 tot 14 Julie 2016 ATKV-Klein-Kariba (Bela-Bela, Limpopo) Die koste beloop R1 295 per leerder (dit sluit akkommodasie, etes en aktiwiteite in) en die sluitingsdatum is Vrydag 27 Mei Daar is net beperkte aantal plekke per oord beskikbaar, die skole word aangemoedig om so gou as moontlik hul plekke eers telefonies by Cindy du Plessis te bespreek. Skole is self verantwoordelik vir die reisreëlings. Indien leerders vroeër wil arriveer of langer aanbly op die oord, moet dit direk met die betrokke oord gereël word en is die ekstra koste vir hul eie rekening. Die volgende inligting moet asseblief volledig en gelyktydig gestuur word: Skoolbesonderhede (bl. 3) Leerderbesonderhede (bl. 4) Vrywaringsvorm (bl. 5-6) Mediese inligting (bl. 7) Bewys van betaling Die Jeugleiersimposiums wat vir die nuut verkose leiers later vanjaar aangebied word, fokus op die ontwikkeling van algemene leierskapvaardighede, temas wat bespreek word is spanwerk, konflikhantering, tydsbestuur en die regte van n leier. Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging MSW-registrasienommer 1962/005157/08 NWO-nommer ATKV-gebou, Surreylaan 348, Randburg; Posbus 4586, Randburg 2125 Tel.: Faks: Webwerf: E-posadres: atkv@atkv.org.za Direkteure: mnr. A Redelinghuis (voorsitter) adv. TJ Kruger (visevoorsitter) mnr. JD Gouws* (besturende direkteur) mnr. H Bailey mnr. H Bekker* mnr. SW Cilliers* ds. DH de Wet me. DLT Dondur prof. HR Hay-Swemmer mnr. JP Landman dr. MLA le Cordeur mnr. DW Lotter me. B Mathews dr. DJ Titus* maatskappysekretaris: me. DS Brits (*uitvoerend)

2 2 Die simposiums vir laerskole (graad 6) word van 28 November tot 1 Desember by Drakensville (Bergville, KwaZulu-Natal) aangebied, teen koste van R 1295 per leerder. Sluitingsdatum is 28 Oktober n Nuwe toevoeging vanjaar is n kursus wat van 30 November tot 2 Desember by ATKV- Buffelspoort (Mooinooi, Noordwes) gehou word. Hoërskole word uitgenooi om hulle hele VLR of leerlingraad in te skryf vir die ontwikkeling van die leiers as n span. Dit is 'n korter kursus waar die raad of komitees mekaar beter kan leer ken en hul groepsdinamika ontwikkel. Die formele simposium vir hoërskole se hoofleiers (graad 11) vind vanaf 5 tot 8 Desember by Buffelspoort en Goudini Spa plaas. Koste R1 295 per leerder en die sluitingsdatum is 4 November Die inskrywingsvorms sal teen September op die ATKV se tuisblad ( beskikbaar wees. Vir enige verdere navrae skakel my gerus by of stuur n e-pos na annemariea@atkv.org.za Sien uit om jul leerders te ontmoet! Vriendelike ATKV-groete ANNEMARIE ALBERTS ORGANISEERDER: ATKV-JEUGPROJEKTE

3 3 JEUGBERAAD 2016 Skoolbesonderhede Skoolnaam: Posadres: Poskode: Tel: Provinsie: Faks: E-pos: Skoolhoof (titel, naam en van): Kontakpersoon by skool (titel, naam en van): Selfoon: NEEM KENNIS: Ouers moet die gelde by die skool inbetaal en dan moet die skool n eenmalige oorbetaling maak aan die ATKV. Net die inskrywingsvorms met bewys van betalings sal as volledig aanvaar word. Skole is self verantwoordelik vir alle reisreëlings en kostes, asook enige addisionele verblyf Naam van Leerders Aantal R1 295 per leerder Totaal = R..... BANKBESONDERHEDE Absa Bank ATKV Takkode: Rekening: Verwysing: JB - skoolnaam Merk toepaslike blokkie: ATKV-Goudini Spa ATKV-Buffelspoort ATKV-Klein-Kariba Junie 4 7 Julie Julie Belangrik: Die volledige inskrywingsvorms van ál die leerders en die skool se bewys van betaling moet gefaks word na

4 4 DIE INSKRYWINGSVORM VIR DIE JEUGBERAAD 2016 LEERDERBESONDERHEDE Leerder se noemnaam en van: (drukskrif asseblief) Ouderdom: Geboortedatum: (dd/mm/jj) / / Geslag: Seun Dogter Selfoonnommer: Enige spesiale spysenierversoeke soos byvoorbeeld geen varkvleis nie: KONTAKPERSOON TYDENS JEUGBERAAD Ouer/voog se naam en van: Selfoon 1: Tel. (werk): Selfoon 2: Tel. (huis): E-posadres: Handtekening: Ouer/Voog Datum Skryf in voor 27 Mei 2016 Vul in en stuur terug aan ATKV by faks

5 5 ATKV-VRYWARINGSVORM Jeugberaad 2016: Goudini Spa, Buffelspoort en Klein-Kariba 1. Ek, die ondergetekende (ouer/voog se volle name en van), ID-nommer met my adres te bevestig hiermee dat my kind die Jeugberaad sal bywoon vanaf by die ATKV-vakansieoord. 2. Ek bevestig verder dat: 2.1 My/my kind se deelname aan die Jeugberaad heeltemal vrywillig is en dat ek/my kind op geen wyse verplig of gedwing is om deel te neem nie; 2.2 Ek verstaan dat die personeel van die ATKV asook ander betrokkenes alle redelike voorsorg sal tref vir die veiligheid en welsyn van my kind; 2.3 Die Jeugberaad se reëls en reëlings is aan my verskaf en sal ten volle nagekom word; 2.4 Ek/my kind is bewus van die aard en omvang van die Jeugberaad, en die gepaardgaande aktiwiteite daarvan, en het vooraf die nodige navrae gedoen; 2.5 Ek/my kind is bewus van die risiko s en gevare betrokke daarby om in die geval van n motorvoertuigongeluk n passasier of bestuurder van n motorvoertuig te wees, en in die besonder die risiko s wat persoonlike beserings, persoonlike en/of monetêre skade en fisiese en/fisiese en/of psigologiese trauma insluit. 3. Ek vrywaar hiermee die ATKV en stel die ATKV skadeloos teen enige eis hoegenaamd wat gedurende en/of as gevolg van my kind se deelname aan die Jeugberaad kan ontstaan en wat ingestel kan word hetsy deur my of my natuurlike of wettige voogde, eksekuteur(s), administrateur(s), regsverkrygendes of opvolgers in titel en/of enige ander derde partye bo en behalwe diegene waarna daar in hierdie vrywaring verwys word vir enige verlies of skade wat deur enige handeling(e) en/of versuim of andersins deur die ATKV veroorsaak kan word, of deur enige van die werknemers, personeel, kontrakteurs, direkteure, vriende, gevolmagtigdes, genomineerdes, kontrakteurs, subkontrakteurs en/of persone wat namens of in opdrag van die ATKV optree. 3.1 Hierdie vrywaring is geldig en van krag vir die volle duur van die Jeugberaad, met inbegrip van enige handeling(e) en/of wanprestasie en/of enige gedrag wat gedurende daardie tydperk kan voorkom, sowel as gedurende die tydperk van vervoer na en van die plek wat besoek word, met inbegrip van maar nie beperk nie tot enige ander vervoer na en vanaf die terrein van die Jeugberaad, en enige handeling(e) en/of wanprestasie en/of enige gedrag wat gedurende sodanige vervoer kan voorkom of wat op sodanige vervoer betrekking kan hê. 4. Ek vrywaar die ATKV en/of die werknemers teen enige eis(e) wat gedurende en/of uit hierdie projek kan ontstaan as gevolg van my/my kind se handelinge en/of enige van my direkteure, lede, werknemers, vriende, kontrakteurs, gevolmagtigdes, genomineerdes, aangestelde ooreenkomssluiters en sub-ooreenkomssluiters, trustees, aandeelhouers en/of enige ander persoon wat namens of volgens my opdragte optree.

6 5. Die ATKV en/of sy werknemers is onder geen omstandighede aanspreeklik vir enige regstreekse en/of onregstreekse skade nie, wat enige verlies aan produktiwiteit, verlies aan inkomste, skade of onkoste van enige aard ook al kan insluit, maar nie daartoe beperk is nie, wat ek, my afhanklike(s), eksekuteurs, administrateurs en/of begunstigdes of enige persoon wat namens my optree as gevolg van enige handeling en/of versuim en/of wanvoorstelling deur die ATKV en/of die werknemers of amptenare daarvan kan ly. 6. Ek bevestig dat die gebruik van die vervoer in die bogenoemde voertuig vrywillig is en dat ek al die risiko s waarteen ek die bestuurders, sowel as die ATKV vrywaar, onvoorwaardelik en sonder enige voorbehoude aanvaar. 7. Hierdie voorbehoud is bindend op my/ons afhanklikes, eksekuteurs, begunstigdes en/of enige persoon wat namens of in opdrag van my optree. 8. Ek verleen toestemming dat mediese behandeling indien nodig aan my kind verleen mag word en aanvaar aanspreeklikheid vir verbandhoudende koste, wat op versoek betaalbaar is. 9. Ek verleen toestemming dat foto s wat gedurende die Jeugberaad geneem word in die Taalgenoot as terugvoering oor die projek gepubliseer mag word. 10. Ek verleen toestemming dat my kind enige verdere korrespondensie oor die Jeugberaad per SMS mag ontvang. 11. Indien daar enige onduidelikhede mag bestaan ten opsigte van die Jeugberaad kan die ATKV by gekontak word vir meer duidelikheid. Die uitklaring sluit die gebruik van die vrywaringsvorm en die Jeugberaad se reëls in maar is nie beperk daartoe nie. 6 Geteken te op hierdie dag van Leerder/deelnemer Handtekening van leerder/deelnemer Ouer/wettige voog Handtekening van ouer/wettige voog

7 7 MEDIESE INLIGTING BESONDERHEDE VAN HOOFLID (Persoon verantwoordelik vir die rekening) VAN: TITEL: VOLLE VOORNAME: ID-NOMMER: POSADRES: KODE: WOONADRES: KODE: TELNO.: (W) (H): (SEL): (2DE SEL): FAKSNO.: E-POS: WERKGEWER: ADRES: KODE: MEDIESE FONDS: LIDNOMMER: ALGEMENE OPMERKINGS OOR LEERDER SE GESONDHEID (ALLERGIEË/MEDIKASIE)

8 8 LYS VAN BENODIGHEDE Leerders moet die volgende saambring: Persoonlike medikasie, asma-pompies, pille vir kopseer/naarheid en allergiese reaksies soos vir bysteke. Afskrif van mediesefondskaart. Bybel. Persoonlike toiletware. Swemklere en swemhanddoek. Gemaklike stapskoene of tekkies. Warm, gemaklike klere. Basiese skryfbehoeftes (bv. penne, skêr, potlood, uitveër, pritt, sellotape, ens). GEEN skoolklere is nodig nie. OPSIONEEL: enige musiekinstrumente wat vervoer kan word, byvoorbeeld ʼn kitaar. Die ATKV-oord voorsien die beddegoed en eetgerei. REGISTRASIE EN TYDSDUUR Registrasie vind plaas op die eerste dag vanaf 09:00 tot 10:00. Daar sal duidelike aanwysers wees op die oord na die lokaal. Die program behoort op die laaste dag om 12:30 voor middagete af te sluit. VERVOERREËLINGS Skole is vir hul eie vervoerreëlings verantwoordelik. Leerders en buurskole kan selfs saamspan om die reiskoste so ekonomies as moontlik te maak. Kansellasiebeleid Inskrywingsgeld sal slegs terugbetaal word indien skriftelike kennis van ontrekking of kansellasie ten minste 30 dae voor die aanvang van die jeugberaad deur die ATKV ontvang word.

9 9 JEUGBERAAD-REËLS 1. Respek. Die kursusgangers sal respek hê vir hulleself, hul medekursusgangers, die Jeugberaadpersoneel, die gassprekers wat hul kennis met die kursusgangers kom deel, die ander vakansiegangers op die oord en enige eiendom. 2. Gedrukte programme is vir elke kursusganger beskikbaar in hul lêers, dit word derhalwe van hulle verwag om betyds by die verskillende aktiwiteite te wees. 3. Om 23:00 moet daar stilte wees, almal in hul eie eenhede en ligte af. 4. Enige kursusganger wat hom/haar skuldig maak aan wangedrag (soos byvoorbeeld rook op die perseel en/of drankmisbruik) sal huis toe gestuur word. 5. Die programleier is die leerders se kontakpersoon en toesighouer tydens die Jeugberaad sou hulle enige vrae of probleme ondervind. Besonderhede van die kontakpersoon sal beskikbaar gestel word by die aanvang van die Jeugberaad. 6. Geen kursusganger mag die perseel van die oord verlaat sonder toestemming van die kontakpersoon/toesighouer nie. 7. Noodhulp en sekuriteit is 24 uur per dag beskikbaar. Die betrokke oord se reëls sal besonderhede daarvan verskaf. 8. Wanneer die kursusgangers aftyd geniet is hulle onderhewig aan die reëls van die betrokke oord. Enige aktiwiteite wat kursusgangers onderneem buite die Jeugberaadprogram, is op hulle eie risiko en vir hulle eie rekening. 9. Selfone moet afgeskakel word met die aanvang van die lesings. Vir enige verdere navrae oor die reëls van die Jeugberaad kan die ATKV geskakel word by

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including: Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek

More information

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

Een gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Geslag. ID Nommer. Nasionaliteit.

Een gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Geslag. ID Nommer. Nasionaliteit. Aansoekvorm 2019 Graad R - 9 Opsies Een gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Identiteitsdokument of paspoort of geboortesertifikaat Oorspronklike

More information

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies

More information

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties Appendix 12 General Correspondence with Interested and Affected Parties Suite E4 First Floor 68 High Street WORCESTER 6850 PO Box 250 WORCESTER 6849 Tel/Fax: (023) 347-0336 E-pos: Erf233Touws@BolandEnviro.co.za

More information

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2: OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2

More information

Hoërskool De Villiers Graaff High School

Hoërskool De Villiers Graaff High School Hoërskool De Villiers Graaff High School WAAR INDIVIDUE UITSTYG WHERE INDIVIDUALS EXCEL Posbus / PO Box 32, Villiersdorp 6848 Tel: (028) 840 1640 Faks / Fax: 028 840 2246 E-pos / E-mail: admin@dvghs.co.za

More information

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE NASKOOLSENTRUM 2018 Vorm NS 1

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE NASKOOLSENTRUM 2018 Vorm NS 1 AANSOEK OM TOELATING TOT DIE NASKOOLSENTRUM 2018 Vorm NS 1 SLEGS VIR ADMIN GEBRUIK MOET ASSEBLIEF NIE HIERDIE DEEL VOLTOOI NIE Keuring van aansoek: Familiekode: Kennis aan ouer: Aaanvangsbedrag bt: Besonderhede

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

AANSOEK TOT TOELATING VIR 2019 HUIDIGE SKOOLGELD VIR 2018 OPSIE 1: MAANDELIKS OPSIE 2: EENMALIG OPSIE 3: DEBIETORDER. Betaalbaar voor/op 1 Maart 2018

AANSOEK TOT TOELATING VIR 2019 HUIDIGE SKOOLGELD VIR 2018 OPSIE 1: MAANDELIKS OPSIE 2: EENMALIG OPSIE 3: DEBIETORDER. Betaalbaar voor/op 1 Maart 2018 Laerskool Wonderboom Afleweringsadres: Telefoon 012 543-0208/9 h/v Braam Pretorius- & Jan Booysenstraat Posbus 13603 Sinoville 0129 Annlin, Pretoria E-Pos admin@wonwen.co.za Webtuiste www.wonwen.co.za

More information

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015

AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015 AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015 (Voltooi in drukskrif, asseblief) Studentenommer - - Geboortedatum J J J J M M D D Van Voorletters ID Nr. Koshuis Stellenbosch-adres Seksie (koshuis) Huisadres Noemnaam

More information

Agentskap-aansoekvorm. Afdeling 1

Agentskap-aansoekvorm. Afdeling 1 Agentskap-aansoekvorm Hierdie vorm word vir alle nuwe agentskap-aansoeke vereis en moet volledig ingevul word. Indien u reeds n agentskap het, kan hierdie vorm vir addisionele agentskap-aansoeke aangevra

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS 1 VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS 1. Algemeen 1.1 Besonderhede van die Van Huyssteens Orators Fees sal altyd beskikbaar wees op die webwerf. Volg die skakel: www.vanhuyssteens.co.za

More information

AGRI VOEDSEL. AGRI VOEDSEL BEPERK (In die Republiek van Suid-Afrika geïnkorporeer) (Registrasienommer 2007/015880/06) ("AVL" of "die Maatskappy")

AGRI VOEDSEL. AGRI VOEDSEL BEPERK (In die Republiek van Suid-Afrika geïnkorporeer) (Registrasienommer 2007/015880/06) (AVL of die Maatskappy) AGRI VOEDSEL AGRI VOEDSEL BEPERK (In die Republiek van Suid-Afrika geïnkorporeer) (Registrasienommer 2007/015880/06) ("AVL" of "die Maatskappy") OORGAWE-, OORDRAGS- EN AANVAARDINGSVORM Die omskrywings

More information

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

VOLTOOI AFDELINGS : A P VOLLEDIG

VOLTOOI AFDELINGS : A P VOLLEDIG DIE HOËRSKOOL WAGPOS VOLTOOI MET N SWART PEN ASSEBLIEF INSKRYWINGSVORM AANSOEK VIR (JAAR): 20 AANSOEK VIR: SKOOL SKOOL EN KOSHUIS GRAAD AS LEERDER BY SKOOL AANSLUIT: ID FOTO HET U ENIGE LEERDERS TANS /

More information

Wat is vaskulêre demensie?

Wat is vaskulêre demensie? PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is vaskulêre demensie? Hierdie inligtingsblad sit n paar oorsake en simptome uiteen van vaskulêre demensie en gee n paar voorstelle oor hoe om die risiko daarvan om die toestand

More information

Die wind as bron van energie *

Die wind as bron van energie * OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 4 Februarie 2016 No: 4 van 2016 KENNISBOU III: WISKUNDE EN WETENSKAP Die SAOU is tans

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012) INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/00001508/2012) PROPOSED ASH DISPOSAL AT KENDAL POWER STATION Notice is hereby

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as een keer aan n item deelneem

More information

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb

More information

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY by Leon Ian Ie Grange Submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree M.Eng. (Technology Management) in the Faculty

More information

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 2019 Die volgende algemene skryfbehoeftes word deur die skool verskaf: Alle skrifte 1 x HB Potlood 1 x Liniaal 1 x Uitvëer 1 x Skêr 1 x Skerpmaker 1 x Eksamenblok 1 x Blou pen

More information

Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN Beheerliggaamvoorsitter Skoolhoof Hoërskool Swartland Godsdiensbeleid Inleiding Hierdie dokument is die godsdiensbeleid

More information

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville). Droom - Glo - Doen A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Dit word aangebied by Megapark in Bredasdorp. (die terein is geleë op die rand van die dorp, volg net al die bordjies wat in

More information

AANSOEK OM TOELATING

AANSOEK OM TOELATING GRAAD: FOTO NAAM & VAN: AANSOEK OM TOELATING 2017 INSTRUKSIESENDOKUMENTASIEWATAANSOEKMOETVERGESEL:(GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN DIE MEEGAANDE DOKUMENTASIE DIT NIE VERGESEL NIE) - Merk met n X asb!

More information

Speel met battery elektrisiteit *

Speel met battery elektrisiteit * OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad

More information

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:

More information

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING Wat is kwaliteit-onderrig? Begronding van kwaliteit-onderrig As instelling op Bybelse grondslag kan ons nie

More information

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Nuusbrief Junie / Julie 2017 Nuusbrief Junie / Julie 2017 Ons wil graag dankie sê aan Toy Adventures, die trotse borg van die Kamcare Nuusbrief. Ondersteun hulle gerus by Byls Bridge Promenade in Highveld Centurion en The Grove winkelsentrum.

More information

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK LAERSKOOL SAAMTREK GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van LAERSKOOL SAAMTREK (hierna genoem die beheerliggaam

More information

GRAAD: NAAM & VAN: OORWEEG WORD INDIEN DIE MEEGAANDE DOKUMENTASIE DIT NIE VERGESEL NIE) - Merk met n X asb!

GRAAD: NAAM & VAN: OORWEEG WORD INDIEN DIE MEEGAANDE DOKUMENTASIE DIT NIE VERGESEL NIE) - Merk met n X asb! 1 9 75-2 4 2 0 1 7 GRAAD: FOTO NAAM & VAN: AANSOEK OM TOELATING 2018 INSTRUKSIESENDOKUMENTASIEWATAANSOEKMOETVERGESEL:(GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN DIE MEEGAANDE DOKUMENTASIE DIT NIE VERGESEL NIE)

More information

Musiek: Toets jou kennis *

Musiek: Toets jou kennis * OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4

More information

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE OpenStax-CNX module: m26630 1 GESONDE KOS * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS

More information

Digitale Produkte. Katalogus

Digitale Produkte. Katalogus ... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige

More information

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi (

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi ( Departement Elektriese, Elektroniese en Rekenaar-Ingenieurswese Finale Eksamen Kopiereg voorbehou Analoogelektronika ENE310 08 Junie 2010 Toetsinligting / Test information: Department of Electrical, Electronic

More information

EDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e:

EDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e: EDUPLEX VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas AANSOEKVORM VIR: VOORSKOOL / LAERSKOOL / HOËRSKOOL (Onderstreep u keuse asseblief) LEERDER SE PERSOONLIKE INLIGTING (Drukskrif asb.) Van: Seun/dogter:

More information

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN. Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN. Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is BOUKONTRAK Aanhangsel F Gedeelte Tipe plan AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is (hierinlater na verwys as die KONTRAKTEUR

More information

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE

More information

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê

More information

Kennisgewing van die ALGEMENE JAARVERGADERING. Suidwes Beherend (RF) Eiendoms Beperk 21 September 2016

Kennisgewing van die ALGEMENE JAARVERGADERING. Suidwes Beherend (RF) Eiendoms Beperk 21 September 2016 Kennisgewing van die ALGEMENE JAARVERGADERING Suidwes Beherend (RF) Eiendoms Beperk 21 September 2016 INHOUDSOPGAWE: SUIDWES BEHEREND (RF) EIENDOMS BEPERK Posbus 5 Leeudoringstad 2640 Tel: 018 581 1000

More information

Hoërskool Roodepoort

Hoërskool Roodepoort Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons

More information

Is die volgende vorms volledig ingevul en deel van u aansoek? (Antwoord slegs JA of NEE.)

Is die volgende vorms volledig ingevul en deel van u aansoek? (Antwoord slegs JA of NEE.) RHS: AANSOEKVORMS: 1. Toelating tot RHS 2. Vakkeusevorm 3. Toelating tot die Koshuise BAIE BELANGRIK: * U is verplig om Vorms 1 en 2 in te vul. * Vorm 3 is opsioneel en slegs van toepassing waar nodig.

More information

Wat is elektrisiteit? *

Wat is elektrisiteit? * OpenStax-CNX module: m24760 1 Wat is elektrisiteit? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

GRONDSLAGFASE (GRAAD R TOT 3) REGISTRASIEVORM

GRONDSLAGFASE (GRAAD R TOT 3) REGISTRASIEVORM GRONDSLAGFASE (GRAAD R TOT 3) REGISTRASIEVORM 2019 Geskrewe aansoek: Wat ons op hierdie vorm bied 1 2 3 4 5 6 Leerdermateriaal (Gedruk/Harde kopie) Fasiliteerdersgidse (Gedruk/Harde kopie e-boeke) Aanlyn

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:

More information

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Regulation Gazette 10023 Regulasiekoerant Vol. 579 Pretoria, 27 September 2013 36866 N.B. The Government Printing Works

More information

LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD

LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD Profiel bl. 1 KANTOORGEBRUIK: PROFIEL Aansoek vir toelating tot graad... vir 20 Naam van leerling: 1 2 3 Broers en susters in die skool (huidige jaar) Naam Lees instruksies voordat

More information

BELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE

BELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE BELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE Beleidsverklaring Doel Tipe dokument Openbaarmaking, bestuur en mitigasie van konflik van belange Beleid Aanvangsdatum 29/04/2013 Datum van volgende hersiening 01/01/2016

More information

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe 1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid

More information

GREY KOLLEGE BELEID TEN OPSIGTE VAN DWELMMIDDELS

GREY KOLLEGE BELEID TEN OPSIGTE VAN DWELMMIDDELS GREY KOLLEGE BELEID TEN OPSIGTE VAN DWELMMIDDELS Grey Kollege se missie bepaal dat daar gestreef word om elke Grey seun in ʼn gelukkige en geborge skoolomgewing op te voed. Grey Kollege se gedragskode bepaal

More information

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk education Department: Education GAUTENG PROVINCE Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS HT Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. GOO JOHANNESBURG

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN NOVEMBER EKSAMEN 2015 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFRIKAANS Kwartaal 3 - Hoofwerkwoorde, hulpwerkwoorde en deelwoorde - Selfstandige naamwoorde - eienaam / soortnaam (telbaar en ontelbaar,

More information

VOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN.... (Hierna die GEBRUIKER genoem) ORANET BK. (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem)

VOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN.... (Hierna die GEBRUIKER genoem) ORANET BK. (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem) VOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN............................................ (Hierna die GEBRUIKER genoem) EN ORANET BK (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem) SOOS GEREGISTREER TE WORD EN HIERIN VERTEENWOORDIG

More information

Inkomstestaat en balansstaat *

Inkomstestaat en balansstaat * OpenStax-CNX module: m31781 1 Inkomstestaat en balansstaat * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

E-Klas handleiding Studente

E-Klas handleiding Studente E-Klas handleiding Studente Dickenson laan 1180 Waverley Pretoria 0083 Tel: 012 332 3227 Kopiereg voorbehou Inhoudsopgawe 1 Wat is e-klas?... 1 2 Teken aan op e-klas... 1 2.1 Wagwoordverandering... 2 3

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) User perceptions related to identification through biometrics within electronic business By Ilse Giesing 2003 Submitted

More information

OUTENIQUA HOëRSKOOL HANDLEIDING INGEVOLGE ARTIKEL 14 VAN DIE WET OP BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING (PAIA)

OUTENIQUA HOëRSKOOL HANDLEIDING INGEVOLGE ARTIKEL 14 VAN DIE WET OP BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING (PAIA) OUTENIQUA HOëRSKOOL HANDLEIDING INGEVOLGE ARTIKEL 14 VAN DIE WET OP BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING (PAIA) UITGEREIK 21 NOVEMBER 2017 1. Outeniqua Hoërskool is n openbare skool ingevolge die Suid-Afrikaanse

More information

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative

More information

Wat is fronto-temporale temporale demensie

Wat is fronto-temporale temporale demensie PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is fronto-temporale temporale demensie Hierdie blad verskaf algemene inligting oor een van die meer rare vorms van demensie, nl. fronto-temporale demensie. Dit gee n opsomming

More information

Inligtingkunde/Information Science INL 220

Inligtingkunde/Information Science INL 220 Outeursreg voorbehou Copyright reserved UNIVERSITEIT VAN PRETORIA/UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Inligtingkunde/Department of Information Science Inligtingkunde/Information Science INL 220 Eksaminatore/Examiners:

More information

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die

More information

(SAOU-ledegeld R77-50pm)

(SAOU-ledegeld R77-50pm) Blitz 15/2015 2015-04-15 (SAOU-ledegeld R77-50pm) Daar is waarskynlik by alle skole nuwe personeel aangestel. Departementele poste: Alle departementele personeel moet aan n vakbond behoort anders word

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2015 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 ENGLISH DEMARCATION: 8 JUNE 2015 Comprehension Test Language Proper nouns: (Susan, Roodepoort) and Common nouns: (desk, pencil, girl...)

More information

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

Courses for March 2012

Courses for March 2012 Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop

More information

PAARL RANGERS. Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub Gestig (1914) Grondwet en Reglimente Geamendemeer op 28 Oktober 2015

PAARL RANGERS. Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub Gestig (1914) Grondwet en Reglimente Geamendemeer op 28 Oktober 2015 PAARL RANGERS RUGBY VOETBAL KLUB RUGBY FOOTBALL CLUB ( GESTIG / ESTABLISHED 1914) (Affiliaat van Westelike Provinsie Rugby Voetbal Unie / Affiliated to Western Province Rugby Football Union Paarl Rangers

More information

KOOPOOREENKOMS THERESIA PARK

KOOPOOREENKOMS THERESIA PARK KOOPOOREENKOMS THERESIA PARK 1. PARTYE 1.1 Verkoper: SEYFFERT GROUP EIENDOMS BEPERK REGISTRASIE NOMMER: 2012/030594/07 Hierin verteenwoordig deur: ANDRE SEYFFERT IDENTITEITSNOMMER: 921010 5053 08 2, behoorlik

More information

LAERSKOOL RUSTENBURG

LAERSKOOL RUSTENBURG GRAAD 7 1. Penne 2 van elk: Blou, swart en rooi - nie "gel" penne nie (balpunt asb.) 2. Inkleurpotlode 3. 2 x Pritt 4. 2 x HB Potlode of Pacer (Onthou lood vir pacer) 5. 2 x A4 Skryfblokke 6. 1 x Sakrekenaar

More information

Nuusbrief Augustus / September 2017

Nuusbrief Augustus / September 2017 Nuusbrief Augustus / September 2017 My school / My Village / My Planet Kamcare is nou geregistreer as n My School / My Village / My Planet begunstigde. Wat dit beteken is Woolworths betaal n gedeelte van

More information

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11) OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) Dit/... IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (APPèLAFDELING) In die saak tussen: LOUIS BAREND MARAIS MARIUS LEONIDAS BENADE N.N.O. ERICA JANE SUTTON MOLL Appellante en ALBERT RUSKIN N.O. Respondent Coram:

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FAULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

/Af KENNISGEWING AAN GETUIE OM DIE POLISIE VAN SY/HAAR ADRES OP HOOGTE TE HOU

/Af KENNISGEWING AAN GETUIE OM DIE POLISIE VAN SY/HAAR ADRES OP HOOGTE TE HOU G.P.-S. 002-0472 f t * SAP 32 W X W /Af KENNISGEWING AAN GETUIE OM DIE POLISIE VAN SY/HAAR ADRES OP HOOGTE TE HOU (Voltooi in Duplikaat) Kragtens die bepalings van artikel 183 (1) van die Strafproseswet,

More information

LAERSKOOL SAAMTREK GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

LAERSKOOL SAAMTREK GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME LAERSKOOL SAAMTREK GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig

More information

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES 2010 2015/16 2010 REGLEMENT D REGULATIONS D 2010 SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING / ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE

More information

Beleid oor byeenkomste, demonstrasies en betooglinievorming by die Noordwes-Universiteit

Beleid oor byeenkomste, demonstrasies en betooglinievorming by die Noordwes-Universiteit Beleid oor byeenkomste, demonstrasies en betooglinievorming by die Noordwes-Universiteit Verwysingsnommer 1P/1.1.13 Aanspreeklike bestuurder uitvoerende Institusionele Registrateur Eienaar van beleid Verantwoordelike

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

PROVINSIALE AFDELING) PATRICK ~~Bl~-A BALEKL\. EN 21 ANDER

PROVINSIALE AFDELING) PATRICK ~~Bl~-A BALEKL\. EN 21 ANDER IN DIE HOOGGEREGSHOF V A.>i SUID-AFRIKA 4,1 ~ (TRA~SV~L\.LSE PROVINSIALE AFDELING) S_~NO~lliER: CC 482/55 DELMAS 1987-05-11 DIE STAAT teen: PATRICK ~~Bl~-A BALEKL\. EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER V_~,

More information

Hoërskool Swartland Grondwet

Hoërskool Swartland Grondwet 1 Hoërskool Swartland Grondwet Opgestel deur Beheerliggaam ------------------ ------------------- V.A Botha Voorsitter DJ Marais Skoolhoof Datum: ------------------------- 2 Aanhef Om voorsiening te maak

More information

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009 Outeursreg voorbehou Copyright reserved UNIVERSITEIT VAN PRETORIA/UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Inligtingkunde/Department of Information Science Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION

More information

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn*

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn* 2 8/2016 Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn* Met die inskrywing van u kind by n privaatskool, sou dissipline een van die ononderhandelbares wees wat u sou ervaar. As n

More information