AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015
|
|
- Arnold Harrell
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015 (Voltooi in drukskrif, asseblief) Studentenommer - - Geboortedatum J J J J M M D D Van Voorletters ID Nr. Koshuis Stellenbosch-adres Seksie (koshuis) Huisadres Noemnaam E-posadres Kamernommer (koshuis) Telefoon Stellenbosch Tuis Fax Sel Kursus Kode Kode Voorletters en Van (Vader) Beroep Werksadres Gegewens van Ouers Selfoon no: Voorletters en Van (Moeder) Beroep Werksadres Selfoon no: Ek onderneem om vrywillig en op eie risiko vir die Universiteit van Stellenbosch deel te neem, en in die geval van n besering, ongeluk of enige verliese, nie die Universiteit, sy werkers of die sportklub daarvoor aanspreeklik te hou nie. Ek verstaan ook dat die Universiteit nie aanspreeklik is vir enige koste of komplikasies ten opsigte van sportbeserings nie. Ook dat die Universiteit nie enige onderhandelinge met mediese dokters, tandartse, ens. sal aanknoop of verantwoordelikheid vir enige rekeninge en uitgawes sal aanvaar nie. NB Daar is n baie belangrikke VERPLIGTE vergadering vir alle studentelede 4 FEBRUARIE om 17H00 in die Saal B Sportwetenskap gebou. Bring asb alle vorms saam. Nuwe lede moet ook clearance (as jy verlede jaar by n ander klub geregistreer was) en twee A4 groote afskrifte van ID dokument saambring. BLAAI ASEBLIEF OM
2 - 2 - KLUBOEFENTYE EN GROEPE ELITE GROEP - Hierdie groep oefen 8-13 keer per week en bestaan uit BAIE ernstige swemmers. Daar moet streng gehou word by die spesifieke groep se geskeduleerde oefentye. Die volledige oefentye is langs die kennisgewingbord beskikbaar. SENIOR / SENIOR A GROEP Hierdie groep oefen 5-8 keer per week en bestaan uit ernstige swemmers. Daar moet streng gehou word by die spesifieke groep se geskeduleerde oefentye. Die volledige oefentye is op die lesenaar langs die kennisgewingbord beskikbaar. SENIOR B GROEP Hierdie groep oefen 4 keer per week (gewoonlik Maandae & Woensdae 17h50-19h00, asook Dinsdag & Donderdae 05h40-06h50 maak seker dat jy die oefentye lees om seker te wees van die tye) en bestaan uit swemmers wie nie aspirasies het nie om onmiddelik senior provinsiale kleure te verwerf nie. Al die sessies word op die oefentye aangedui en is beskikbaar op die lessenaar langs die swem kennisgewingbord MIDDAGETE / LUNCH TIME GROEP Hierdie groep oefen 2 keer per week (gewoonlik Dinsdae & Donderdae 12h45-13h45 in die Somer maande) maak seker dat jy die oefentye lees om seker te maak. Laatkom: Swemmers sal nie toegelaat word om te oefen as hul betrokke groep reeds in die water is nie, tensy daar vooraf persoonlik met die afrigter gereël word. Swemmers kan tussen die groepe opgeskuif word na mate hulle presteer. KRITERIA VIR LIDMAATSKAP AAN DIE MATIE SENIOR SWEMKLUB 1. Alle studente lede moet deurgans aan die minimum prestasie maatstawwe voldoen. Studente wat nie genoeg oefen om aan die kriteria vol te voldoen nie, se lidmaatskap sal beëindig word. 2. Enige klublid moet formeel aansoek doen as hulle vir enige ander klub as die Maties wil deelneem. 3. Alle lede bevestig hiermee dat hul hulself vergewis en onderwerp aan die klub en Universiteit reels, gebruike en voorwaardes verbonde aan die klub en Universiteit. 4. Deelname aan Sport-ED program vir eerstejaars VERPLIGTE BYEENKOMSTE Alle lede stel hul verkiesbaar en moet aan ten minste die volgende byeenkomste deelneem (minimum van vyf per calendar jaar): WP ligabyeenkomste waarvoor die klub inskryf, (Aflosspankeuse(s) en individuele deelname berus by die afrigter) USSA 2015 Provinsiale Kampioenskappe (WP of ander provinsie van keuse as kwalifiseer) Intervarsity byeenkomste Enige ander galas wat deur SSA erken word Interkoshuis byeenkomste.
3 GEMEENSKAPSDIENS Elke lid moet 12 uur gemeenskapsdiens tydens die jaar voltooi. Bv assisteer by projekte en galas of adminstrasie doen. Dit is die verantwoordelikheid van die student om sy gemeenskapsdiens op hierdie vorm aan te teken deur die jaar en moet deur die sportbestuurder afgeteken word gemeenskapdiens moet teen 1 November voltooi word.. Enige lid wat nie aan die bogenomede BYEENKOMSTE & GEMEENSKAPSDIENS vereistes voldoen sal R van sy lidmaatskapgeld terugkry. Hierdie bedrag word vooraf gehef en dan terugbetaal of aangewend ter verhaling van ander kostes wat die betrokke student wil aangaan. VOORGESKREWE KLUBDRAG 'n Voorvereiste vir deelname aan amptelike kompetisies is ten minste: Matie golf-hemp en swart / khaki kortbroek (word voorsien en beskikbaar in die Matie Winkel) Matie sweetpak (beskikbaar by die Matiewinkel in die Neelsie) óf, Matie sweater (beskikbaar by die klub) Matie swempet (word voorsien). Swemmer sal onderhewig wees aan boetes per oortreding as hy/sy nie die voorgeskrewe drag aan het nie. KLUBDRAG Nuwe lede sal met aanvang van lidmaatskap van die nodige klubdrag voorsien word. Swempet Kortbroek Golfhemp (Teken asb naam om te bevestig dat items ontvang is) BYKOMENDE KLUBDRAG Bykomende klubdrag kan by die swemklub aangekoop word. Hoeveel: Matie Silicon Swempet R Slegs beskikbaar vir Level 3 en Senior nationals swemmers Hoeveel: Matie Silicon R Hoeveel: Matie latex R Hoeveel: Matie R Hoeveel: Matie R Hoeveel: Matie R Totale Koste: PROVINSIALE REGISTRASIE JA NEE (sirkel asb) Seker swemmers sal nie dit nie nodig ag om by WP swem te registreer nie aangesien hulle slegs op studente vlak wil deelneem. Dui asseblief aan of jy wel by WP swem wil registreer deur die WP registrasie vorm te voltooi en dit saam met hierdie vorm terug te besorg. Indien ons nie n vorm, die nodige clearance asook afskrif van jou ID ontvang nie sal ons nie vir jou registreer nie.
4 - 4 - LIDMAATSKAP- EN AFRIGTINGSGELDE ELITE GROEP NB verpligte vergadering 17h00 Woensdag 4 Feb (Saal B sportwetenskap) Die lidmaatskap en afrigtingsgelde vir 2015 beloop R sonder koste van verpligte klere. Gala inskrywingsgeld sal afsonderlik gehef word. Die herstel recovery, toets en mediese program sal n verdere R 2500 beloop. Alle beurshouers val onder die Elite groep en die herstel program is verpligtend vir beurshouers en optioneel vir ander swemmers. Die program bestaan uit herstelbad sessies vir die jaar in die herstel sentrum, 5 x 30 minute masserings, Sportmediese dienste en masseerings tydens nasionale byeenkomste. Kontak Dr Karin Hugo om bespreking vir die ysbaddens en masseering te reel. SENIOR / SENIOR A GROEP NB verpligte vergadering 17h00 Woens 4 Feb (Saal B sportwetenskap) Die lidmaatskap en afrigtingsgelde vir 2015 beloop R sonder koste van verpligte klere. Gala inskrywingsgeld sal afsonderlik gehef word. Die herstel recovery, toets en mediese program sal n verdere R 2500 beloop. Die program is verpligtend vir beurshouers en optioneel vir ander swemmers. Die program bestaan uit herstelbad sessies vir die jaar in die herstel sentrum, 5 x 30 minute masserings, Sportmediese dienste en masseerings tydens nasionale byeenkomste. Kontak Dr Karin Hugo om bespreking vir die ysbaddens en masseering te reel. SENIOR B GROEP / MIDDAGETE GROEP - NB verpligte vergadering 17h00 Woens 4 Feb (Saal B sportwetenskap) Die lidmaatskap en afrigtingsgelde vir 2015 beloop R sonder koste van verpligte klere. Gala inskrywingsgeld sal afsonderlik gehef word. Die herstel program is ook aan hierdie groep beskikbaar. Die lidmaatskap en afrigtingsgelde vir Middagete (somer) groep is R2100 per jaar. LET WEL: GEEN TERUGBETALING VAN LEDEGELD!!! Hiermee bevestig ek dat ek bewus is, kennis dra en my onderwerp aan die reels en gebruike vervat in die Matie swem inligtings dokument asook die van die Universiteit en klub konstitusie I hereby confirm that I am aware of, take cognisence and submit myself to the rules and practices pertaining to the Matie swimming information document as well as the rules of the University and club constitution. HANDTEKENING DATUM
5 - 5 - BYEENKOMSTE BYGEWOON GEMEENSKAPSDIENS
OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:
OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za
More informationHandleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel
Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies
More informationGRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE
GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?
More informationElektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *
OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This
More informationTrumpetNet, 31 May 2007
Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through
More information1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?
JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle
More informationUNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:
More informationOm veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *
OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING
More informationPRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS
PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces
More informationMaak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:
OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS
More informationINGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG
More informationPROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O
Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG
More informationBaba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:
Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens
More informationVISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION
VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as een keer aan n item deelneem
More informationWhispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.
Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,
More informationSPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL
SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG
More informationDIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08
DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING
More informationDissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha
Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ
More informationFAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions
FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.
More informationHoërskool Roodepoort
Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons
More informationGESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE
OpenStax-CNX module: m26630 1 GESONDE KOS * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS
More informationLAERSKOOL HELDERKRUIN
LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2
More informationAFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3
Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,
More information/Af KENNISGEWING AAN GETUIE OM DIE POLISIE VAN SY/HAAR ADRES OP HOOGTE TE HOU
G.P.-S. 002-0472 f t * SAP 32 W X W /Af KENNISGEWING AAN GETUIE OM DIE POLISIE VAN SY/HAAR ADRES OP HOOGTE TE HOU (Voltooi in Duplikaat) Kragtens die bepalings van artikel 183 (1) van die Strafproseswet,
More informationDroom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).
Droom - Glo - Doen A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Dit word aangebied by Megapark in Bredasdorp. (die terein is geleë op die rand van die dorp, volg net al die bordjies wat in
More informationEDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e:
EDUPLEX VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas AANSOEKVORM VIR: VOORSKOOL / LAERSKOOL / HOËRSKOOL (Onderstreep u keuse asseblief) LEERDER SE PERSOONLIKE INLIGTING (Drukskrif asb.) Van: Seun/dogter:
More informationAANSOEK OM TOELATING TOT DIE NASKOOLSENTRUM 2018 Vorm NS 1
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE NASKOOLSENTRUM 2018 Vorm NS 1 SLEGS VIR ADMIN GEBRUIK MOET ASSEBLIEF NIE HIERDIE DEEL VOLTOOI NIE Keuring van aansoek: Familiekode: Kennis aan ouer: Aaanvangsbedrag bt: Besonderhede
More informationVAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS
1 VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS 1. Algemeen 1.1 Besonderhede van die Van Huyssteens Orators Fees sal altyd beskikbaar wees op die webwerf. Volg die skakel: www.vanhuyssteens.co.za
More informationClasswork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag
Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die
More informationAANSOEK TOT TOELATING VIR 2019 HUIDIGE SKOOLGELD VIR 2018 OPSIE 1: MAANDELIKS OPSIE 2: EENMALIG OPSIE 3: DEBIETORDER. Betaalbaar voor/op 1 Maart 2018
Laerskool Wonderboom Afleweringsadres: Telefoon 012 543-0208/9 h/v Braam Pretorius- & Jan Booysenstraat Posbus 13603 Sinoville 0129 Annlin, Pretoria E-Pos admin@wonwen.co.za Webtuiste www.wonwen.co.za
More informationVERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI
VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê
More informationEen gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Geslag. ID Nommer. Nasionaliteit.
Aansoekvorm 2019 Graad R - 9 Opsies Een gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Identiteitsdokument of paspoort of geboortesertifikaat Oorspronklike
More informationINTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)
INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/00001508/2012) PROPOSED ASH DISPOSAL AT KENDAL POWER STATION Notice is hereby
More informationG/ Volgende hersien datum: Algemeen
BELEID GRONDWET REGLEMENT NOORD-GAUTENG STOEI Identifikasie: G/100-04 Titel: AFRIGTERSKOMITEE REGLEMENT: BYLAE IV Volgende hersien datum: Oktober 2018Oktober 2014 Klasifikasie: Toepassing: Hierdie dokument
More informationSpeel met battery elektrisiteit *
OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad
More informationNuusbrief Junie / Julie 2017
Nuusbrief Junie / Julie 2017 Ons wil graag dankie sê aan Toy Adventures, die trotse borg van die Kamcare Nuusbrief. Ondersteun hulle gerus by Byls Bridge Promenade in Highveld Centurion en The Grove winkelsentrum.
More informationMusiek: Toets jou kennis *
OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4
More informationCourses for March 2012
Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop
More informationDie wonder van water *
OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad
More informationWES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER
GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:
More informationBosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES
Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE
More informationSAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015
SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek
More informationDaniël en die Leeukuil
Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationUNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323
Copyright reserved UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 November 2003 External Examiner: Dr E Terblanche Time: 2h30 Internal Examiners: P.R.
More informationMAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY
MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY by Leon Ian Ie Grange Submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree M.Eng. (Technology Management) in the Faculty
More informationVOLTOOI AFDELINGS : A P VOLLEDIG
DIE HOËRSKOOL WAGPOS VOLTOOI MET N SWART PEN ASSEBLIEF INSKRYWINGSVORM AANSOEK VIR (JAAR): 20 AANSOEK VIR: SKOOL SKOOL EN KOSHUIS GRAAD AS LEERDER BY SKOOL AANSLUIT: ID FOTO HET U ENIGE LEERDERS TANS /
More informationLAERSKOOL RUSTENBURG
GRAAD 7 1. Penne 2 van elk: Blou, swart en rooi - nie "gel" penne nie (balpunt asb.) 2. Inkleurpotlode 3. 2 x Pritt 4. 2 x HB Potlode of Pacer (Onthou lood vir pacer) 5. 2 x A4 Skryfblokke 6. 1 x Sakrekenaar
More informationAANSOEK OM TOELATING
GRAAD: FOTO NAAM & VAN: AANSOEK OM TOELATING 2017 INSTRUKSIESENDOKUMENTASIEWATAANSOEKMOETVERGESEL:(GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN DIE MEEGAANDE DOKUMENTASIE DIT NIE VERGESEL NIE) - Merk met n X asb!
More informationGeregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926
JUKSKEI S@ S@ Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926 Ingelyfde Vereniging sonder winsoogmerk Incorporated Association not for gain Reg no : 2004/000166/08 Lid
More informationAGRI VOEDSEL. AGRI VOEDSEL BEPERK (In die Republiek van Suid-Afrika geïnkorporeer) (Registrasienommer 2007/015880/06) ("AVL" of "die Maatskappy")
AGRI VOEDSEL AGRI VOEDSEL BEPERK (In die Republiek van Suid-Afrika geïnkorporeer) (Registrasienommer 2007/015880/06) ("AVL" of "die Maatskappy") OORGAWE-, OORDRAGS- EN AANVAARDINGSVORM Die omskrywings
More informationHoërskool De Villiers Graaff High School
Hoërskool De Villiers Graaff High School WAAR INDIVIDUE UITSTYG WHERE INDIVIDUALS EXCEL Posbus / PO Box 32, Villiersdorp 6848 Tel: (028) 840 1640 Faks / Fax: 028 840 2246 E-pos / E-mail: admin@dvghs.co.za
More informationVOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN.... (Hierna die GEBRUIKER genoem) ORANET BK. (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem)
VOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN............................................ (Hierna die GEBRUIKER genoem) EN ORANET BK (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem) SOOS GEREGISTREER TE WORD EN HIERIN VERTEENWOORDIG
More informationBELEID TEN OPSIGTE VAN DIE TOEKENNING VAN EREKLEURE AAN HOËRSKOOL DF MALAN 2017
BELEID TEN OPSIGTE VAN DIE TOEKENNING VAN EREKLEURE AAN HOËRSKOOL DF MALAN 2017 Doel 1. Om aan leerders erkenning te verleen vir bewese prestasie. 2. Om leerders tot beter prestasies te motiveer. 1. Algemene
More informationDie Entrepreneur * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
More informationFAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING
FAKULTEIT INGENIEURSWESE FAULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:
More informationNUUSBRIEF 2/2017 SKOOLBEHEERLIGGAAM (SBL) AANGELEENTHEDE
(042) 295 1119 58 hoof@stulting.co.za NUUSBRIEF 2/2017 2017-02-06 SKOOLBEHEERLIGGAAM (SBL) AANGELEENTHEDE Tussenverkiesing Woensdag 8 Februarie 2017: n Ouerverteenwoordiger vakature op die beheerliggaam
More informationWat is vaskulêre demensie?
PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is vaskulêre demensie? Hierdie inligtingsblad sit n paar oorsake en simptome uiteen van vaskulêre demensie en gee n paar voorstelle oor hoe om die risiko daarvan om die toestand
More informationOEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is slegs n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10- jaareindvraestel verwag kan word.
More informationAppendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties
Appendix 12 General Correspondence with Interested and Affected Parties Suite E4 First Floor 68 High Street WORCESTER 6850 PO Box 250 WORCESTER 6849 Tel/Fax: (023) 347-0336 E-pos: Erf233Touws@BolandEnviro.co.za
More informationFAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING
FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:
More informationSterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe
1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid
More information2. BORDUURWERK / EMBROIDERY
2. BORDUURWERK / EMBROIDERY 2.1. Skeppend / Creative Koördineerder/Coordinator: Annette Stemmet 082 663 8147 SLUITINGSDATUM vir inskrywings: Woensdag 28 Maart 2018. CLOSING DATE for entries: Wednesday
More informationAfronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum
OpenStax-CNX module: m31862 1 Afronding * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie
More informationHoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof
Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN Beheerliggaamvoorsitter Skoolhoof Hoërskool Swartland Godsdiensbeleid Inleiding Hierdie dokument is die godsdiensbeleid
More informationDie wind as bron van energie *
OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE
More informationTrigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)
OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work
More informationGRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2
MPUMLNG PROVINCIL GOVERNMENT Department of Education IN S TR U C T ION S N D I N F OR M T ION. The paper consists of 4 questions. 2. nswer LL questions. 3. Use scale : unless stated otherwise. 4. ll questions
More informationE-Klas handleiding Studente
E-Klas handleiding Studente Dickenson laan 1180 Waverley Pretoria 0083 Tel: 012 332 3227 Kopiereg voorbehou Inhoudsopgawe 1 Wat is e-klas?... 1 2 Teken aan op e-klas... 1 2.1 Wagwoordverandering... 2 3
More informationOm die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer
OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative
More informationGRAAD: NAAM & VAN: OORWEEG WORD INDIEN DIE MEEGAANDE DOKUMENTASIE DIT NIE VERGESEL NIE) - Merk met n X asb!
1 9 75-2 4 2 0 1 7 GRAAD: FOTO NAAM & VAN: AANSOEK OM TOELATING 2018 INSTRUKSIESENDOKUMENTASIEWATAANSOEKMOETVERGESEL:(GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN DIE MEEGAANDE DOKUMENTASIE DIT NIE VERGESEL NIE)
More informationVINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD
VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD n Paar wenke: Hierdie volledige patrone en instruksies word gratis van ons webwerf afgelaai. Dit is oorspronklike patrone deur Pauline Matthee (met inspirasie
More informationDie atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER
OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE
More informationTOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION
TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mr. J Ellis Date 10 November 2016 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special instructions/
More informationBeleid oor byeenkomste, demonstrasies en betooglinievorming by die Noordwes-Universiteit
Beleid oor byeenkomste, demonstrasies en betooglinievorming by die Noordwes-Universiteit Verwysingsnommer 1P/1.1.13 Aanspreeklike bestuurder uitvoerende Institusionele Registrateur Eienaar van beleid Verantwoordelike
More informationNAMPO Die datum van volgende jaar se NAMPO Oesdag is Dinsdag 15 tot Vrydag 18 Mei JOERNAAL 2012 / JOURNAL 2012
' Junie June 2011 BELANGRIKE KONTAK BESONDERHEDE / IMPORTANT CONTACT DETAILS Telefoonnommer / Telephone number: 051 448 7302/3 Faksnommer / Fax Number: 051 448 7304 Webwerf / Website: www.ngunicattle.info
More informationUser perceptions related to identification through biometrics within electronic business
iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) User perceptions related to identification through biometrics within electronic business By Ilse Giesing 2003 Submitted
More informationAgentskap-aansoekvorm. Afdeling 1
Agentskap-aansoekvorm Hierdie vorm word vir alle nuwe agentskap-aansoeke vereis en moet volledig ingevul word. Indien u reeds n agentskap het, kan hierdie vorm vir addisionele agentskap-aansoeke aangevra
More informationPAARL RANGERS. Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub Gestig (1914) Grondwet en Reglimente Geamendemeer op 28 Oktober 2015
PAARL RANGERS RUGBY VOETBAL KLUB RUGBY FOOTBALL CLUB ( GESTIG / ESTABLISHED 1914) (Affiliaat van Westelike Provinsie Rugby Voetbal Unie / Affiliated to Western Province Rugby Football Union Paarl Rangers
More informationBELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE
BELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE Beleidsverklaring Doel Tipe dokument Openbaarmaking, bestuur en mitigasie van konflik van belange Beleid Aanvangsdatum 29/04/2013 Datum van volgende hersiening 01/01/2016
More informationPlekwaardes van heelgetalle *
OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4
More informationNuusbrief Augustus / September 2017
Nuusbrief Augustus / September 2017 My school / My Village / My Planet Kamcare is nou geregistreer as n My School / My Village / My Planet begunstigde. Wat dit beteken is Woolworths betaal n gedeelte van
More informationNUKLEUSONDERWYS. Inligtingstuk LIG - WAARHEID - LEWE
NUKLEUSONDERWYS Inligtingstuk LIG - WAARHEID - LEWE Inhoud NUKLEUS Inligtingstuk 2018 Wie is Nukleus 2 Visie 2 Missie 2 Waardestelsel 3 Ons doel 4 Wat ons bied 5 Die Lesmateriaal 5 Die studie- en ouergids
More informationLAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK
LAERSKOOL SAAMTREK GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van LAERSKOOL SAAMTREK (hierna genoem die beheerliggaam
More informationHierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
More informationHoe kom ek op die webwerf? Besoek die Sanlam Aftreefondsweb by https://www.retirementfundweb.co.za/.
Alles met die druk van n knoppie Het jy geweet dat jy, op enige tyd en op enige plek, op die Sanlam Aftreefondsweb kan sien hoeveel jou aftreefondsbelegging werd is? As n lid van die Universiteit Stellenbosch
More informationDie koste beloop R1 295 per leerder (dit sluit akkommodasie, etes en aktiwiteite in) en die sluitingsdatum is Vrydag 27 Mei 2016.
Beste Skoolhoof en Graad 11-voog 25 Januarie 2016 JEUGBERAAD en JEUGLEIERSIMPOSIUMS 2016 Graag nooi ons u skool uit om graad 11-leerders te identifiseer en as verteenwoordigers van u skool vir die Jeugberaad
More informationLAERSKOOL BELLVILLE-NOORD
LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD Profiel bl. 1 KANTOORGEBRUIK: PROFIEL Aansoek vir toelating tot graad... vir 20 Naam van leerling: 1 2 3 Broers en susters in die skool (huidige jaar) Naam Lees instruksies voordat
More informationWat is elektrisiteit? *
OpenStax-CNX module: m24760 1 Wat is elektrisiteit? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS
More informationBOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN. Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is
BOUKONTRAK Aanhangsel F Gedeelte Tipe plan AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is (hierinlater na verwys as die KONTRAKTEUR
More informationSPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES
2010 2015/16 2010 REGLEMENT D REGULATIONS D 2010 SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING / ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE
More informationAANSOEK OM TOELATING
SONNEVELD AKADEMIE VOLKSKOOL BRAKPAN (ʼn Skool vir Christelik-Volkseie Onderwys) (Artikel 21 Maatskappy Registrasienommer: 2005/030301/08) Accredited by Umalusi, Council for Quality Assurance in General
More informationInligtingkunde/Information Science INL 220
Outeursreg voorbehou Copyright reserved UNIVERSITEIT VAN PRETORIA/UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Inligtingkunde/Department of Information Science Inligtingkunde/Information Science INL 220 Eksaminatore/Examiners:
More informationDIE REPUBLIEK VAN HELDERBERG: GRONDWET
DIE REPUBLIEK VAN HELDERBERG: GRONDWET AANHEF AANGESIEN dit noodsaaklik is dat Huislede van Helderberg as 'n georganiseerde liggaam moet optree; EN AANGESIEN hulle die welsyn van die Huis wil verseker
More informationOEFENVRAESTEL VRAESTEL 2
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 11- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
More informationInkomstestaat en balansstaat *
OpenStax-CNX module: m31781 1 Inkomstestaat en balansstaat * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
More informationGRONDSLAGFASE (GRAAD R TOT 3) REGISTRASIEVORM
GRONDSLAGFASE (GRAAD R TOT 3) REGISTRASIEVORM 2019 Geskrewe aansoek: Wat ons op hierdie vorm bied 1 2 3 4 5 6 Leerdermateriaal (Gedruk/Harde kopie) Fasiliteerdersgidse (Gedruk/Harde kopie e-boeke) Aanlyn
More information