Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Size: px
Start display at page:

Download "Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016."

Transcription

1 Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, Alle regte voorbehou. Deur: Helen by Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb Vierslag langbeen R Rondte Hlb Halwe langbeen AL Agterste Lus Ks Kettingsteek Lb Langbeen VH Voorste Hekkie Gls Glip steek Dslb Dubbelslag langbeen AH Agterste Hekkie Drieslb Drieslag langbeen [] Wenke: Word in italics en pers getik, dit is hier om jou te help en lei en hopelik maak dit die lewe bietjie makliker, veral vir beginners. Verwysings na fotos is [F] met die relevante foto nommer. * * Herhaal instruksies tussen sterretjies die aantal aangeduide kere. Dit is normaalweg n herhaling vir n voltooide kant en sal uit verskeie instruksies bestaan. () Herhaal instruksies tussen hakkies die aantal aangeduide kere. Dit n laer vlak herhaal. Wenk: hoek kettingsteek spasies word nie in enige steektellings ingesluit nie.

2 Spesiale Steke Begin Lb Klossie: Maak 2 Kettingsteke, draad oor, plaas pen in st/sp waarin gewerk moet word, en trek n lus op, draad oor en trek deur twee lusse, 2 lusse op pen. Draad oor, plaas pen in dieselfde st/sp, draad oor en trek deur 2 lusse, 3 lusse op pen. Draad oor en trek deur al 3 lusse. Lb Klossie: Draad oor, plaas pen in steek of spasie waarin gewerk moet word, draad oor en trek deur 2 lusse, 2 lusse op pen. Draad oor, plaas pen in dieselfde st/sp, draad oor en trek deur 2 lusse, 3 lusse op pen. Draad oor, plaas pen in dieselfde st/sp, draad oor en trek deur 2 lusse, 4 lusse op pen. Draad oor en trek deur al 4 lusse. Begin lb4tes: Maak 2 Kettingsteke, draad oor, plaas pen in st/sp waarin gewerk moet word, en trek n lus op, draad oor en trek deur twee lusse, 2 lusse op pen, draad oor en trek deur 2 lusse, nog twee keer. Draad oor en trek deur al 4 lusse. Spesiale steke vervolg.. Lb4tes: Draad oor, plaas pen in st/sp waarin gewerk moet word en trek n lus op, 3 lusse op pen, draad oor en trek deur 2 lusse, 4 keer. Draad oor en trek deur al 5 lusse. Dslb2tes: Draad oor twee keer, plaas pen in steek waarin gewerk moet word en trek n lus op, 4 lusse op pen, draad oor en trek deur 2 lusse twee keer, 2 lusse op pen. Draad oor twee keer, plaas pen in volgende st, trek n lus op, 5 lusse op pen, draad oor en trek deur 2 lusse twee keer, 3 lusse op pen. Draad oor en trek deur al 3 lusse.

3

4 Billy Maak 4 Geraamde grootte: 4 ½ duim met Double knit en 4mm hekelpen 6 duim met Aran/worsted en 5.5mm hekelpen. 1. Begin met n sirkel, maak n begin lb klossie [F1], (2 ks, lb klossie) 5 keer, 2 ks. Heg aan begin lb klossie, heg af, en werk endte weg. Steek telling: 6 lb klossie, 6 2-ks spasies.

5 2. Heg met n staande kb in enige klossie, [F1] *in volgende 2-ks spasie (3 lb, 2 ks, 3 lb), kb in volgende klossie [F2,3]. * Herhaal van * tot * 6 keer, slaan laaste kb oor. Heg aan staande kb, heg af, en werk endte weg. Steek telling: 6 kb, 6 skulpe van 6 lb, 6 2-ks spasies. 3. Heg met a staande kb in enige 2-ks spasie[f1], *(3 ks, werk agter R2 AHdslb rondom volgende klossie R1, 3 ks, kb in volgende 2-ks spasie[f2,3]* Herhaal van * tot * 6 keer, slaan die laaste kb oor. Heg aan staande kb met n gls. Steek telling: 6 kb, 6 AHdslb, 12 3-ks spasies.

6 4. 1 ks en kb in dieselfde st [F1], (3 kb in volgende 3-ks spasie, kb in volgende st) [F2] 12 keer, slaan die laaste kb oor. Heg aan 1 ste kb, heg af, en werk endte weg. Steek telling: 48 kb. 5. Heg met a staande kb in kb gemaak in enige kb R3 [F1], kb in volgende st, *hlb in volgende 2 ste, lb in volgende st, 2 lb in volgende st, 2 ks, 2 lb in volgende st, lb in volgende st, hlb in volgende 2 ste, kb in volgende 4 ste[f2]. * Herhaal van * tot * 4 keer, slaan die laaste 2 kb oor. Heg aan staande kb met a gls. Steek telling: per kant: 4 kb, 4 hlb, 6 lb.

7 6. 3 ks [tel as lb], lb in volgende 6 ste, [F1,2] *in 2-ks hoek spasie (2 lb, 2 ks, 2 lb) [F3], lb in volgende 14 ste. * Herhaal van * tot * 4 keer, slaan die laaste 7 lb oor. Heg aan bokant van 3-ks, heg af, en werk endte weg. Steek telling: per kant: 18 lb. 7. Heg met n staande hlb in laaste lb van enige kant, [F1] *in 2-ks hoek spasie (hlb, 2 ks, hlb) [F2], hlb in volgende 18 ste. * Herhaal van * tot * 4 keer, slaan die laaste hlb oor. Heg aan staande hlb, heg af, en werk endte weg. Steek telling: per kant: 20 hlb.

8 Archie Maak 4 Geraamde grootte: 4 ½ duim met Double knit en 4mm hekelpen 6 duim met Aran/worsted en 5.5mm hekelpen. 1. Begin met n sirkel, 3 ks [tel as lb], 3 lb, (2 ks, 4 lb) 3 keer, 2 ks. Heg aan bokant van 3-ks, heg af, en werk endte weg.

9 Steek telling: per kant: 4 lb. 2. Heg met n staande lb in enige 2-ks hoek spasie, (lb, 3 ks, 2 lb), [F1,2] *VHdslb rondom volgende 4 ste, in 2-ks hoek spasie (2 lb, 3 ks, 2 lb). * Herhaal van * tot * 4 keer, slaan die laaste hoek groep oor. Heg aan staande lb, heg af, en werk endte weg. Steek telling: per kant: 4 lb, 4 VHdslb.

10 3. Heg met n staande ALkb in laaste VHdslb op enige kant, [F1] *2 ks, slaan die volgende 2 ste oor, werk agter R2, hlb in 2-ks spasie R1 [F2,3], 2 ks, slaan volgende 2 ste oor, ALkb in volgende 4 ste. * Herhaal van * tot * 4 keer, slaan die laaste ALkb. Heg aan staande ALkb met n gls. Steek telling: per kant: 4 ALkb, 1 hlb, 2 2-ks spasies.

11 4. 3 ks [tel as lb], *3 lb, in volgende 2-ks spasie, slaan volgende st oor, 3 lb in volgende 2-ks spasie [F2], lb in volgende st, 2 dslb in volgende st, 2 ks, 2 dslb in volgende st, lb in volgende st. * Herhaal van * tot * 4 keer, slaan die laaste lb oor. Heg aan die bokant van 3-ks, heg af, en werk endte weg. Steek telling: per kant: 8 lb, 4 dslb. 5. Heg met n staande lb in laaste st op enige kant, [F1] *in 2-ks hoek spasie (2 lb, 2 ks, 2 lb), lb in volgende 6 ste [moenie die 1 st versteekte st vergeet], lb deur 3-ks spasie R2 en volgende st [F3,4], lb in volgende 5 ste. * Herhaal van * tot * 4 keer, slaan die laaste lb oor. Heg aan staande lb, heg af, en werk endte weg. Steek telling: per kant: 16 lb.

12 6. Heg met n staande lb in laaste st op enige kant, [F1] *in 2-ks hoek spasie (2 lb, 2 ks, 2 lb) [F2], lb in volgende 16 ste. * Herhaal van * tot * 4 keer, slaan die laaste lb oor. Heg aan staande lb, heg af, en werk endte weg. Steek telling: per kant: 20 lb.

13 Alfie Maak 2 Geraamde grootte: 4 ½ duim met Double knit en 4mm hekelpen 6 duim met Aran/worsted en 5.5mm hekelpen.

14 1. Begin met n sirkel, ch 4 [tel as lb plus 1-ks], (lb, 1 ks) 11 keer. Heg aan 3 de ks, heg af, en werk endte weg. Steek telling: 12 lb, 12 1-ks spasies. 2. Heg met n begin lb4tes in enige 1-ks spasie, [F1,2,3] (5 ks, slaan volgende 2 ste en 1-ks spasie oor, lb4tes in volgende 1-ks spasie) [F4] 5 keer, 5 ks. Heg aan begin lb4tes, heg af, en werk endte weg. Steek telling: 6 lb4tes, 6 ch-5 spasies.

15 3. Heg met n staande kb in enige 5-ks spasie, [F1] *VHkb rondom volgende lb4tes [F2], in volgende 5-ks spasie, (2 kb, werk aan voorkant van 5- ks spasie, dslb2tes in oorgeslaande 1-ks spasie R1[F3], 2 kb). * Herhaal van * tot * 6 keer, slaan laaste kb oor. Heg aan staande kb met n gls. Steek telling: 24 kb, 6 VHkb, 6 dslb2tes. 4. Gls in volgende st [VHkb], 1 ks en kb in dieselfde st [F1], (3 ks, slaan die volgende 2 ste oor, kb in volgende st) 11 keer, 3 ks. Heg aan 1 ste kb, heg af, en werk endte weg. Steek telling: 12 kb, 12 3-ks spasies.

16 5. Heg met n staande lb in 3-ks spasie voor enige lb4tes, (2 lb, 2 ks, 3 lb) in dieselfde spasie, [F1,2] *slaan die volgende st oor, in volgende 3-ks spasie, (2 hlb, 2 kb), slaan die volgende st oor, in volgende 3-ks spasie, (2 kb, 2 hlb), slaan die volgende st oor, in volgende 3-ks spasie (3 lb, 2 ks, 3 lb). * Herhaal van * tot * 4 keer, slaan die laaste hoek groep oor. Heg aan staande lb met n gls. Steek telling: per kant: 4 kb, 4 hlb, 6 lb.

17 6. 3 ks [tel as lb], lb in volgende 2 ste, *in 2-ks hoek spasie (2 lb, 2 ks, 2 lb), lb in volgende 14 ste. * Herhaal van * tot* 4 keer, slaan die laaste 3 lb oor. Heg aan bokant van 3-ks, heg af, en werk endte weg. Steek telling: per kant: 18 lb.

18 7. Heg met n staande hlb in laaste lb van enige kant, *in 2-ks hoek spasie (hlb, 2 ks, hlb), hlb in volgende 18 ste. * Herhaal van * tot * 4 keer, slaan die laaste hlb oor. Heg aan staande hlb, heg af, en werk endte weg. Steek telling: per kant: 20 hlb. Blok al die vierkante, moenie rek nie! Hierdie is net om die vaswerk makliker te maak. Heg klein vierkante in 2 stroke soos voorbeeld.

19 Wenk: Ek verkies om met die verkeerde kante na mekaar toe te werk, Sodat die agterste lusse die 2 binnekantste lusse is om te werk. MOENIE DIE VASWERK TE STYF TREK NIE. Gebruik Matras Steek en n stuk van draad ongeveer twee keer die lengte van wat vasgewerk moet word, werk net in die agterste lusse, en en gebruik n stomppunt wolnaald. Begin in agterste lus van die 2 de ks in hoek, werk van agter na voor tussen die 2 vierkante in agterste lus van elke st reg deur. [F3,4], Heg af, en werk al die los endte weg.

20 Heg stroke aan die bo en onder kant van die hoof werkstuk, gebruik dieselfde vaswerk metode, en maak seker jy werk in die 2-ks hoek spasies van elke vierkant, om die ooreenstemmende st op hoof werkstuk te ewenaar, soos aangedui met die wit pyle. [F1,2] Einde deel 3 Onthou asseblief dit is my ontwerp en dit word beskerm deur kopiereg wette. Jy mag die skakel na hierdie bladsy deel met enige iemand, jy mag die foto op geskrewe begeleiding druk vir eie gebruik, maar moet dit asseblief nie aanpas of verander in enige manier nie. Respekteer my talent soos ek jou talent respekteer. Liefde Helen x

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2: OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.

More information

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD n Paar wenke: Hierdie volledige patrone en instruksies word gratis van ons webwerf afgelaai. Dit is oorspronklike patrone deur Pauline Matthee (met inspirasie

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Speel met battery elektrisiteit *

Speel met battery elektrisiteit * OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê

More information

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

Ondersoek twee-dimensionele vorms * OpenStax-CNX module: m30779 1 Ondersoek twee-dimensionele vorms * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad

More information

Courses for March 2012

Courses for March 2012 Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop

More information

Musiek: Toets jou kennis *

Musiek: Toets jou kennis * OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4

More information

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2 MPUMLNG PROVINCIL GOVERNMENT Department of Education IN S TR U C T ION S N D I N F OR M T ION. The paper consists of 4 questions. 2. nswer LL questions. 3. Use scale : unless stated otherwise. 4. ll questions

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) * OpenStax-CNX module: m39725 1 Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings Graad 10 * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the

More information

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11) OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work

More information

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE

More information

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110 UNIVERSITY OF PRETORIA UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering Departement Meganiese en Lugvaartkundige Ingenieurswese Copyright reserved Kopiereg voorbehou Graphical

More information

University Of Pretoria

University Of Pretoria University Of Pretoria Faculty Of Engineering, Built Environment And Information Technology Student Number: Name: Surname: Email: Contact Number: Signature: Student Information Test Information Subject:

More information

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as een keer aan n item deelneem

More information

2. BORDUURWERK / EMBROIDERY

2. BORDUURWERK / EMBROIDERY 2. BORDUURWERK / EMBROIDERY 2.1. Skeppend / Creative Koördineerder/Coordinator: Annette Stemmet 082 663 8147 SLUITINGSDATUM vir inskrywings: Woensdag 28 Maart 2018. CLOSING DATE for entries: Wednesday

More information

10. NAALDWERK / NEEDLE WORK

10. NAALDWERK / NEEDLE WORK 10. NAALDWERK / NEEDLE WORK MASJIEN WERK / MACHINE WORK Koördineerder/Coordinator: Doretha Jacobs 073 231 3985 SLUITINGSDATUM vir inskrywings: Woensdag 28 Maart 2018. CLOSING DATE for entries: Wednesday

More information

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning 4 Operasies Op Data 4.1 Foundations of Computer Science Cengage Learning Doelwitte: Nadat hierdie hoofstuk bestudeer is sal jy kan: Lys die 3 kategorieë van operasies wat op data uitgevoer word. Voer unêre

More information

E-Klas handleiding Studente

E-Klas handleiding Studente E-Klas handleiding Studente Dickenson laan 1180 Waverley Pretoria 0083 Tel: 012 332 3227 Kopiereg voorbehou Inhoudsopgawe 1 Wat is e-klas?... 1 2 Teken aan op e-klas... 1 2.1 Wagwoordverandering... 2 3

More information

Basiese beginsels van meetkunde - Graad 10 [CAPS] *

Basiese beginsels van meetkunde - Graad 10 [CAPS] * OpenStax-CNX module: m38525 1 Basiese beginsels van meetkunde - Graad 10 [CAPS] * Free High School Science Texts Project Based on Geometry Basics - Grade 10 [CAPS] by Rory Adams Free High School Science

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

Plekwaardes van heelgetalle *

Plekwaardes van heelgetalle * OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4

More information

Wat is elektrisiteit? *

Wat is elektrisiteit? * OpenStax-CNX module: m24760 1 Wat is elektrisiteit? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 2019 Die volgende algemene skryfbehoeftes word deur die skool verskaf: Alle skrifte 1 x HB Potlood 1 x Liniaal 1 x Uitvëer 1 x Skêr 1 x Skerpmaker 1 x Eksamenblok 1 x Blou pen

More information

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk education Department: Education GAUTENG PROVINCE Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS HT Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. GOO JOHANNESBURG

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 11- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Regulation Gazette 10023 Regulasiekoerant Vol. 579 Pretoria, 27 September 2013 36866 N.B. The Government Printing Works

More information

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING

More information

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative

More information

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100 EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 PUNTE : 100 TYD : 1 uur 30 min SPESIFIEKE DOELWITTE TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE 50% TEGNOLOGIESE KENNIS 30% TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FAULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

OESFEES. Oktober 2016

OESFEES. Oktober 2016 1 OESFEES Oktober 2016 2 KLEINGROEPE: NUUS Die teeskinkbeurt-lys vir 2017 sal ge-epos word aan die kleingroepleiers, bevestig asb dat die teeskinkdatums vir julle groep gepas sal wees. Voorstelle vir aanbiedings,

More information

Inligtingkunde/Information Science INL 220

Inligtingkunde/Information Science INL 220 Outeursreg voorbehou Copyright reserved UNIVERSITEIT VAN PRETORIA/UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Inligtingkunde/Department of Information Science Inligtingkunde/Information Science INL 220 Eksaminatore/Examiners:

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees *

Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees * OpenStax-CNX module: m30772 1 Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE

More information

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110 UNIVERSITY OF PRETORIA UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Copright reserved Kopiereg voorbehou Department of Mechanical and Aeronautical Engineering Departement Meganiese en Lugvaartkundige Ingenieurswese Graphical

More information

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009 Outeursreg voorbehou Copyright reserved UNIVERSITEIT VAN PRETORIA/UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Inligtingkunde/Department of Information Science Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION

More information

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including: Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens

More information

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee

More information

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 Copyright reserved UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 November 2003 External Examiner: Dr E Terblanche Time: 2h30 Internal Examiners: P.R.

More information

serie- en parallelskakeling *

serie- en parallelskakeling * OpenStax-CNX module: m31701 1 serie- en parallelskakeling * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 TEGNOLOGIE Graad 8 ELEKTRISITEIT

More information

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION by Dieter S. Mellet 9722332 Submitted in partial fulfillment of the requirements for the degree Master of Engineering

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mr. J Ellis Date 10 November 2016 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special instructions/

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2

More information

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe 1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid

More information

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Metafoor: Google die natuurverskynsel: The meeting of the waters waar die Rio Negro en Rio Solimoes

More information

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi (

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi ( Departement Elektriese, Elektroniese en Rekenaar-Ingenieurswese Finale Eksamen Kopiereg voorbehou Analoogelektronika ENE310 08 Junie 2010 Toetsinligting / Test information: Department of Electrical, Electronic

More information

Kaartjies. by dosyne. Inhoud. Fransie Snyman. Meer as 150 oorspronklike handgemaakte ontwerpe

Kaartjies. by dosyne. Inhoud. Fransie Snyman. Meer as 150 oorspronklike handgemaakte ontwerpe Fransie Snyman Kaartjies by dosyne Inhoud Inleiding 7 8 Terme en tegnieke 13 Veelsydige voue 17 Ponswerk 43 Stempelwerk 55 Papierkrulwerk 63 Mooie metaal 73 Bosselering 81 Irisvouwerk 95 Teesakkievouwerk

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek

More information

BABA. Stap-vir-stapaanwysings KLERE VIRKOEL GOED PRAGTIGE 17 PATRONE SNOESIGE TRUIE, MUSSE, SKOENE &KOMBERSIES

BABA. Stap-vir-stapaanwysings KLERE VIRKOEL GOED PRAGTIGE 17 PATRONE SNOESIGE TRUIE, MUSSE, SKOENE &KOMBERSIES R29,95 (R3,68 BTWingesluit) Ander lande R26,27 (sonder belasting) Eersteuitgawe BREI VIR BABA 17 PATRONE PRAGTIGE Stap-vir-stapaanwysings SNOESIGE TRUIE, MUSSE, SKOENE &KOMBERSIES 9 780987 001405 11005

More information

SPRINGSTOWWE BEGRAWE WAS:

SPRINGSTOWWE BEGRAWE WAS: - 2601 - BEWYSSTUK AF. 1 FOTO VAN PLEK GEVIND OP 1980. 02.08 WAAR TROMMEL MET AMMUNISIE EN SPRINGSTOWWE BEGRAWE WAS: -.. - 26U2 - BEWYSSTUK AF. 2 FOTO VAN TROMMEL WAT GEDEELTELIK OOPGEGRAWE IS MET GRAAF

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar

More information

Die wind as bron van energie *

Die wind as bron van energie * OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE

More information

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my. Ontmoeting 33 Teks: 1 Samuel 17 Jesaja 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou; moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou! Hulpmiddels:

More information

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES 2010 2015/16 2010 REGLEMENT D REGULATIONS D 2010 SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING / ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE

More information

Kragte en wrywing * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 9 3 ENERGIE, KRAGTE EN MASJIENE 4 Module 19 5 KRAGTE EN WRYWING

Kragte en wrywing * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 9 3 ENERGIE, KRAGTE EN MASJIENE 4 Module 19 5 KRAGTE EN WRYWING OpenStax-CNX module: m20927 1 Kragte en wrywing * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 9

More information

Digitale Produkte. Katalogus

Digitale Produkte. Katalogus ... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige

More information

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE

More information

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang 10:51 18 JUNIE 1992 233 KASSET 2 5A Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Honderd persent, dankie. --ooo-- Luitenant Schoeman, kom verby(?). --ooo-- ^ 0:51 Enigiemand wat my kan help, wat is die

More information

Visuele Kuns: 'n Dieremasker *

Visuele Kuns: 'n Dieremasker * OpenStax-CNX module: m25097 1 Visuele Kuns: 'n Dieremasker * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2

More information

Getalle - waar kom hulle vandaan?

Getalle - waar kom hulle vandaan? OpenStax-CNX module: m31941 1 Getalle - waar kom hulle vandaan? Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad

More information

SPELERS MET GESTREMDHEDE

SPELERS MET GESTREMDHEDE 2010 2017/18 REGLEMENT D REGULATION D JUKSKEI SA SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE

More information

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:

More information

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ

More information

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting * OpenStax-CNX module: m25236 1 Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE

More information

LAERSKOOL RUSTENBURG

LAERSKOOL RUSTENBURG GRAAD 7 1. Penne 2 van elk: Blou, swart en rooi - nie "gel" penne nie (balpunt asb.) 2. Inkleurpotlode 3. 2 x Pritt 4. 2 x HB Potlode of Pacer (Onthou lood vir pacer) 5. 2 x A4 Skryfblokke 6. 1 x Sakrekenaar

More information

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING, EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie EN L. B. HOSKING, vroeer onderwyseres vir Kindertuin- Metodes aan die Opleidingskollege Wellington,

More information

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding * OpenStax-CNX module: m39158 1 Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding * Free High School Science Texts Project Based on Atomic combinations: Electronegativity and ionic bonding by Free

More information

THE DEVELOPMENT OF A COMPUTER DRIVEN JIGSAW. A.J. Lubbe and H. Raath

THE DEVELOPMENT OF A COMPUTER DRIVEN JIGSAW. A.J. Lubbe and H. Raath THE DEVELOPMENT OF A COMPUTER DRIVEN JIGSAW A.J. Lubbe and H. Raath Department of Industrial and Systems Engineering University of Pretoria jlubbe@postino.up.ac.za ABSTRACT With a jigsaw, sharp inside

More information

Deuteronomium 8: /01/2014

Deuteronomium 8: /01/2014 Deuteronomium 8:1-20 26/01/2014 Een van die mees gevreesde siektes van ons tyd is Alzheimer... Dis is n siekte wat jou brein aantas en maak dat jy naderhand glad nie meer kan onthou nie. Dit begin stadig

More information

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING OpenStax-CNX module: m27843 1 HERWINNING Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4

More information

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m31862 1 Afronding * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie

More information

MOTHIBI. ... / cannot

MOTHIBI. ... / cannot - 496 - MOTHIBI BY THE COURT ~ Then we will mark it Z and Z on the other photo also? MR. JANSEN ~ Yes. BY THE COURT I have marked it on 36 and 37. MR. BROWDE That is correct. All I am putting to you is,

More information

GRADE 12 SEPTEMBER 2013 COMPUTER APPLICATIONS TECHNOLOGY P1

GRADE 12 SEPTEMBER 2013 COMPUTER APPLICATIONS TECHNOLOGY P1 ` Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12 SEPTEMBER 2013 COMPUTER APPLICATIONS TECHNOLOGY P1 MARKS: 200 TIME: 3 hours *CATDM1* This question paper consists of 16 pages.

More information

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek! 1 Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy 1 14. Lekker soek! 2 Lees die tr- woorde hardop en skryf dit dan in jou werkboek! traan trap tref trek treur tril

More information

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY by Leon Ian Ie Grange Submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree M.Eng. (Technology Management) in the Faculty

More information

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit? OpenStax-CNX module: m23724 1 Advertensies * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

More information

UNIVERSITY OF KWAZULU-NATAL - PIETERMARITZBURG EXAMINATIONS : NOVEMBER 2006 SCHOOL OF LANGUAGE, LITERATURE AND LINGUISTICS

UNIVERSITY OF KWAZULU-NATAL - PIETERMARITZBURG EXAMINATIONS : NOVEMBER 2006 SCHOOL OF LANGUAGE, LITERATURE AND LINGUISTICS UNIVERSITY OF KWAZULU-NATAL - PIETERMARITZBURG EXAMINATIONS : NOVEMBER 2006 SCHOOL OF LANGUAGE, LITERATURE AND LINGUISTICS COURSE: Inleidende Letter- en Taalkunde Code: AFRN140 P2 DURATION : 3 Hours TOTAL

More information

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) User perceptions related to identification through biometrics within electronic business By Ilse Giesing 2003 Submitted

More information