Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Size: px
Start display at page:

Download "Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket."

Transcription

1 Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee kwartale gedoen moes gewees het, geëvalueer word. Die vraestelle is beskikbaar as aanlyn invul-vraestelle, met outomatiese bepunting daarna. Die gedagte agter die outomatiese merk is dat die leerder dadelik sal weet wat die gereedheidsvlak vir die eksamen is, en elke vraag het dan ook n oudio-visuele (video) memorandum waar die presiese vraag verduidelik word, sodat die leerder dadelik uit enige foute kan leer. Die vraestel kan soveel keer gedoen word as wat benodig word. Hierdie vraestel word gratis beskikbaar gemaak, as deel van n promosie vir die ExamKit. Om die video-antwoorde te kan kry word jy vriendelik versoek om die ExamKit aan te R350. Dit gee ook toegang tot ons hele databasis van meer as videoverduidelikings, vir nóg ekstra oefening. Kontak ons gerus by (012) / of info@internetlearning.co.za

2 1) Rond af tot die naaste 10: a) 913 b) ) Rond elkeen van die volgende getalle af tot 10, 100 en 1 000: tot die naaste 10 tot die naaste 100 tot die naaste ) Die volgende getallery word gegee : ; 630 ; 605 ; 580 ;. a) Wat is die getal net vóór 630? {1:SHORTANSWER:%100%655#} b) Wat is die getal net ná 580? 4) Verdubbel elkeen van hierdie getalle: Halveer elkeen van hierdie getalle: ) Gebruik die bewerkings soos in die diagram aangedui, asook omgekeerde bewerkings waar nodig, om die getalle te bepaal wat nodig is om elkeen van die letters te vervang a = b = c = d =

3 6) Hugo het 3 pakkies, en in elkeen van hierdie pakkies is agt plakkers. Elma het 8 pakkies, maar elkeen van haar pakkies het net 3 plakkers in. Watter getallesin hieronder toon dat Elma en Hugo dieselfde aantal plakkers besit? o 3 8 = 8 3 o 8-3 = 3 8 o 3 x 8 = 8 x 3 7) Gee die plekwaardes van die onderstreepte syfers: Gee die waardes van die onderstreepte syfers: Vul die ontbrekende plekwaardes in: Honderde + 8 Tiene + 2 Ene = Duisende + 2 Honderde + Tiene + 7 Ene = ) Sê of elk van die volgende Waar of Onwaar is. 78 x 25 = (70 x 8) + (20 x 5) 63 x 19 = (60x10) + (60 x 9) + (3 x 10) + (3 x 27) 9) Vir hierdie vrae moet jy gebruik maak van die horisontale tegniek vir optelling, met ander woorde jy moet die getalle opbreek en uitbrei Tel op, en gee die korrekte antwoord: = = (Onthou om spasies te gebruik tussen die Honderde en Duisende!) = = (Onthou om spasies te gebruik tussen die Honderde en Duisende!)

4 10) Gebruik uitgebreide notasie en plekwaardes om die antwoorde van die volgende bewerkings te bepaal: a) o o o o o o Die antwoord is dus: = b) o o o o o o Die antwoord is dus = 11) Kies elke keer die regte antwoord: a) Die getal wat n veelvoud is van 10 b) Die getal wat n veelvoud is van 5 c) Die derde veelvoud van ) Rangskik die volgende getalle in volgorde van grootste na kleinste: > > >

5 13) Hoe laat is dit volgens hierdie horlosie, as dit al donker is buite? : NM / VM : (24 uur digitaal) Kom ons gestel die maand waarin hierdie horlosie gesien is, is Januarie. Hoeveel dae tot dieselfde tyd op die 24ste Maart? dae Sê nou maar die tyd is wanneer n TV program wys op die 24ste Maart, en die program duur presies 1 uur en 12 minute. Wat sal die horlosie wys wanneer die program klaar is? : NM / VM : (24 uur digitaal) 14) Voltooi die stappe in die Wenkbord om die antwoorde van die volgende te bereken: x 5 = 50 (te klein) x 5 = 500 (te groot) x 5 = 250 x 5 = 100 x 5 = 450 x 5 = 15 Res x = x 8 = 80 (te klein) x 8 = 400 (te groot) x 5 = 125 (te groot) x 8 = 80 (te groot) x 8 = x 8 = 16 Res

6 15) a) Lys die faktore van 18 (onthou om dit te lys van kleinste na grootste) 18 = { ; ; ; ; ; } b) Uit hierdie lys, gee die eerste drie veelvoude van 3 1ste: 2de: 3de: c) Identifiseer twee faktorpare van 18 (Kleur die kolletjies in) ᴑ 2 x 18 ᴑ 3 x 9 ᴑ 3 x 6 ᴑ 2 x 9 ᴑ 1 x 18 ᴑ 2 x 3 ᴑ 1 x 9 d) Waar of Onwaar: Die agtste veelvoud van 8 is 88 16) Vul die regte getal in: minute = 1 uur dae = 1 week maande = 1 jaar dae = 1 jaar 1 = jaar uur = 1 dag weke = 1 maand jaar = dekade dae = skrikkeljaar Voltooi die volgende sinne: a) 1 uur = minute b) 2 uur = minute c) 1 dag = uur d) 3 dae = uur e) 1 week = dae f) 5 weke = dae g) 20 jaar = dekades h) 1 maand = weke i) 4 maande = weke j) 2½ jaar = maande k) 2 jaar = weke l) 10 millenniums = jaar Vul in > ; < of = a) 5 dae 1 week b) 17 uur 13 dae c) 1 dag 24 uur d) 68 minute 1 uur e) 13 maande 1 jaar f) 12 uur 1 dag In watter jaar is die volgende mense gebore, as hulle in 2016 a) 10 jaar oud is: b) 14 jaar oud is: c) 6 jaar oud is: d) 31 jaar oud is: e) 93 jaar oud is:

7 Voltooi: 2 weke = dae 3 weke = dae 5 weke = dae 2 jaar = maande 3 jaar = maande 5 jaar = maande 16 dae = 2 weke + dae 25 dae = weke + dae 36 dae = weke + dae 14 maande = 1 jaar + maande 30 maande = jaar + 6 maande 63 maande = jaar + maande 17) 1) Vul die ontbrekende getalle in: a) 10mm = cm b) 12cm = mm c) 8,6cm = mm d) 37mm = cm e) 320cm = m f) 1 940mm = m g) 3m = cm h) 96cm = m 2) Kies die eenheid in wat elk van die volgende sinvol sal maak a) Die hoogte van die muur is 3 meter / kilometer / sentimeter / millimeter b) Die palm van my hand is 80 meter / kilometer / sentimeter / millimeter breed. c) Die potlood is 15 meter / kilometer / sentimeter / millimeter lank. d) Johannesburg is ongeveer 40 meter / kilometer / sentimeter / millimeter van Pretoria af. 18) Jan eet 8 3 van n koek. Hoeveel is oor? 19) Trek die opsie wat jy nie uitoefen nie, dood Is die prent simemtries? Ja / Nee

8 20) Doen die volgende bewerking: deur twee verskillende metodes van die tegniek om die getalle op te breek te gebruik. Breek altwee getalle op: = + = Deur slegs die tweede getal op te breek: 86 - = - =

9 1) Voltooi die ekwivalente breuke deur die regte getalle in te vul ) Kies die regte antwoord vir die volgende bewerking uit die lys ; ; ) Kies die regte antwoord vir die volgende bewerking uit die lys ; ; ) Deur op te let na die getalle in die breuk, bepaal wat is die grootste getal wat in elkeen kan deel, en vereenvoudig dan die breuk: = = = ) Vul die stappe van die wenkbord in op die volgende diagram Maal met 'n getal wat vir jou reg lyk Trek af (Minus) om te bepaal hoeveel kort jy nog 3 x = = 3 x = = 22 3 x = = 3 x = 6-6 = = 27 Res = Die antwoord is dus Res

10 6) Sê watter een van die volgende tekens die korrekte een sal wees: > ; < of = ) a) Watter van die vorms het net geronde sye? b) Watter van die vorms is veelhoeke? c) Sekere van die veelhoeke het erkende name. Verskaf die name van die veelhoeke wat jy herken. Figuur A: Figuur C: Figuur E: Figuur G: Figuur I: d) Vul die woorde in deur te kies uit die volgende (vierkant ; reghoek ; veelhoeke ; regte hoeke ; vier) Bestudeer figure E en G: Hulle het albei sye, en kan dus gesien word as e) Is n vierkant ook n reghoek Is n reghoek ook n vierkant? 8) Bestudeer die volgende grafiek a) Waaroor gaan hierdie grafiek? b) Hoeveel leerders hou van Rooi suigstokkies Oranje suigstokkies Blou suigstokkies Pers suigstokkies c) Hoeveel leerders het altesaam deelgeneem aan die studie? Hoeveel suigstokkies is getoets? d) Wat is die minste gewilde suigstokkie? Wat is die mees gewildste suigstokkie? 9) Beantwoord die volgende deur slegs die regte antwoorde in te vul: a) 5 x 6 = b) = c) = d) 8 x 4 = e) = f) 7 x 8 = g) 17 9 = h) = i) 9 x 4 = j) =

11 10) Voltooi die volgende getalpatrone a) 32 ; 34 ; 36 ; ; 40 ; ; ; ; 48 ; 50 b) 40 ; 37 ; 34 ; ; ; 25 ; 22 ; ; ; 13 11) Watter getalle kom net voor en na hierdie getalle? a) 100 b) 199 c) 1000 d) 78 12) Hierdie grafiek wys die aantal liter petrol wat gedurende die week by die petrolstasie afgelewer word. a) Hoeveel liter petrol word Maandag afgelewer? b) Op watter dag word die meeste petrol afgelewer? c) Op watter dag is die hoeveelheid petrol wat afgelewer word drie keer meer as wat op Sondag afgelewer word? d) Wat is die verskil tussen die hoeveelheid petrol wat op Dinsdag en die hoeveelheid petrol wat op Vrydag afgelewer word? 13) Marna se oupa is n druiweboer. Hy plant 24 wingerdstokkies in n ry en hy het 52 rye volgeplant. Hoeveel wingerdstokkies is daar? 14) Pas Kolom B by Kolom A, om te bepaal in watter eenheid die hoeveelhede gemeet word. Gee slegs die letter van kolom B langsaan elke item in kolom A Kolom A Letter van Kolom B Kolom B Water in n emmer (a) gram (g) n Skêr (b) liter (l) 'n Sak aartappels (c) sentimeter (cm) 'n Botteltjie sap (d) milliliter (ml) (e) kilogram (kg) 15) a) 46 mm = cm en mm b) 5 kg 40 g = g c) ml = l

12 16) Kies elke keer die getal wat die meeste voorstel: (a) 20 sentimeter 20 millimeter (b) 400 gram (c) 500 liter 40 kilogram 50 milliliter 17) Watter van die volgende is gelyk aan 104 x 50? (100 x 50) + (40 x 50) (100 x 50) + (4 x 50) (100 x 5) + (4 x 50) 18) Gebruik skatting om te bepaal watter van die volgende bewerkings gaan 'n antwoord in die rooi deel van die getallelyn hê? 38 x x x x 31 19) Nora plak die volgende patroon op 'n aansteekbord: a) Hoeveel panda-plakkers gaan daar in ry 6 wees indien sy voortgaan met hierdie patroon? b) Wat is Nora se reël vir haar patroon? c) Watter nommer ry gaan 19 plakkers hê? 20) Gebruik die breukemuur om te bepaal watter egte breuk die naaste aan 1 is. (A) (B) (C)

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

Plekwaardes van heelgetalle *

Plekwaardes van heelgetalle * OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4

More information

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

Almal verstaan Wiskunde Graad 4 Leerderboek Schools Development Unit Kaashief Hassan Mthunzi Nxawe Connie Skelton Sari Smit

Almal verstaan Wiskunde Graad 4 Leerderboek Schools Development Unit Kaashief Hassan Mthunzi Nxawe Connie Skelton Sari Smit Almal verstaan Wiskunde Graad 4 Leerderboek Schools Development Unit Kaashief Hassan Mthunzi Nxawe Connie Skelton Sari Smit Almal verstaan Wiskunde Graad 4 Leerderboek Schools Development Unit 2012 Illustrasies

More information

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2: OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb

More information

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mr. J Ellis Date 10 November 2016 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special instructions/

More information

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100 EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 PUNTE : 100 TYD : 1 uur 30 min SPESIFIEKE DOELWITTE TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE 50% TEGNOLOGIESE KENNIS 30% TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE

More information

WISKUNDE-IN IN-AKSIE AKSIE: VRAESTEL VIR GRAAD 6 EN 7 INSTRUKSIES 15:00

WISKUNDE-IN IN-AKSIE AKSIE: VRAESTEL VIR GRAAD 6 EN 7 INSTRUKSIES 15:00 WISKUNDE-IN IN-AKSIE AKSIE: VRAESTEL VIR RAAD 6 EN 7 MAANDA 12 JUNIE 2017 14:00-15:00 15:00 TYDSDUUR: 60 MINUTE Eksaminator: Moderator: Prof. Marthie van der Walt Dr. Annalie Roux INSTRUKSIES Benodigdhede:

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m31862 1 Afronding * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:

More information

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11) OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work

More information

Digitale Produkte. Katalogus

Digitale Produkte. Katalogus ... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige

More information

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

University Of Pretoria

University Of Pretoria University Of Pretoria Faculty Of Engineering, Built Environment And Information Technology Student Number: Name: Surname: Email: Contact Number: Signature: Student Information Test Information Subject:

More information

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110 UNIVERSITY OF PRETORIA UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Copright reserved Kopiereg voorbehou Department of Mechanical and Aeronautical Engineering Departement Meganiese en Lugvaartkundige Ingenieurswese Graphical

More information

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 Copyright reserved UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 November 2003 External Examiner: Dr E Terblanche Time: 2h30 Internal Examiners: P.R.

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2

More information

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

Ondersoek twee-dimensionele vorms * OpenStax-CNX module: m30779 1 Ondersoek twee-dimensionele vorms * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) * OpenStax-CNX module: m39725 1 Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings Graad 10 * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the

More information

Musiek: Toets jou kennis *

Musiek: Toets jou kennis * OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4

More information

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning 4 Operasies Op Data 4.1 Foundations of Computer Science Cengage Learning Doelwitte: Nadat hierdie hoofstuk bestudeer is sal jy kan: Lys die 3 kategorieë van operasies wat op data uitgevoer word. Voer unêre

More information

Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees *

Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees * OpenStax-CNX module: m30772 1 Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE

More information

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative

More information

Week 39-40: Hersiening. Brei die volgende getalreekse uit:

Week 39-40: Hersiening. Brei die volgende getalreekse uit: : Hersiening Werkkaart 1 Brei die volgende getalreekse uit: 20 40 15 18 4 48 50 57 5 4 15 0 45 0 58 5 8 0 1 7 5 101 105 10 8 10 12 17 172 177 180 18 12 100 5 150 81 Werkkaart 2 Teken die korrekte tyd in

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 11- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar

More information

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe 1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid

More information

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2 MPUMLNG PROVINCIL GOVERNMENT Department of Education IN S TR U C T ION S N D I N F OR M T ION. The paper consists of 4 questions. 2. nswer LL questions. 3. Use scale : unless stated otherwise. 4. ll questions

More information

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE

More information

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FAULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 2019 Die volgende algemene skryfbehoeftes word deur die skool verskaf: Alle skrifte 1 x HB Potlood 1 x Liniaal 1 x Uitvëer 1 x Skêr 1 x Skerpmaker 1 x Eksamenblok 1 x Blou pen

More information

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110 UNIVERSITY OF PRETORIA UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering Departement Meganiese en Lugvaartkundige Ingenieurswese Copyright reserved Kopiereg voorbehou Graphical

More information

Speel met battery elektrisiteit *

Speel met battery elektrisiteit * OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad

More information

Getalle - waar kom hulle vandaan?

Getalle - waar kom hulle vandaan? OpenStax-CNX module: m31941 1 Getalle - waar kom hulle vandaan? Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad

More information

E-Klas handleiding Studente

E-Klas handleiding Studente E-Klas handleiding Studente Dickenson laan 1180 Waverley Pretoria 0083 Tel: 012 332 3227 Kopiereg voorbehou Inhoudsopgawe 1 Wat is e-klas?... 1 2 Teken aan op e-klas... 1 2.1 Wagwoordverandering... 2 3

More information

Die wind as bron van energie *

Die wind as bron van energie * OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE

More information

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE

More information

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk education Department: Education GAUTENG PROVINCE Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS HT Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. GOO JOHANNESBURG

More information

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30] MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans Examiner Mr. Ellis Leesbegrip en Taal Date 8 June 2017 Total marks 45 Marks Session 1 Duration 1 11 Hours 22 Grade 4 Moderator Mrs. Pienaar Special instructions/

More information

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD n Paar wenke: Hierdie volledige patrone en instruksies word gratis van ons webwerf afgelaai. Dit is oorspronklike patrone deur Pauline Matthee (met inspirasie

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is slegs n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10- jaareindvraestel verwag kan word.

More information

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek! 1 Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy 1 14. Lekker soek! 2 Lees die tr- woorde hardop en skryf dit dan in jou werkboek! traan trap tref trek treur tril

More information

The Memorandumm book, per Workbook give the Educational

The Memorandumm book, per Workbook give the Educational The Memorandumm book, per Workbook give the Educational correct answers in order to guide the Parent. The Wyze Maths Workbooks are the only Workbooks available according to the exact prescribed CAPS Educational

More information

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

Wat is vaskulêre demensie?

Wat is vaskulêre demensie? PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is vaskulêre demensie? Hierdie inligtingsblad sit n paar oorsake en simptome uiteen van vaskulêre demensie en gee n paar voorstelle oor hoe om die risiko daarvan om die toestand

More information

OESFEES. Oktober 2016

OESFEES. Oktober 2016 1 OESFEES Oktober 2016 2 KLEINGROEPE: NUUS Die teeskinkbeurt-lys vir 2017 sal ge-epos word aan die kleingroepleiers, bevestig asb dat die teeskinkdatums vir julle groep gepas sal wees. Voorstelle vir aanbiedings,

More information

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009 Outeursreg voorbehou Copyright reserved UNIVERSITEIT VAN PRETORIA/UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Inligtingkunde/Department of Information Science Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION

More information

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my. Ontmoeting 33 Teks: 1 Samuel 17 Jesaja 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou; moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou! Hulpmiddels:

More information

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING, EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie EN L. B. HOSKING, vroeer onderwyseres vir Kindertuin- Metodes aan die Opleidingskollege Wellington,

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2015 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 ENGLISH DEMARCATION: 8 JUNE 2015 Comprehension Test Language Proper nouns: (Susan, Roodepoort) and Common nouns: (desk, pencil, girl...)

More information

Inligtingkunde/Information Science INL 220

Inligtingkunde/Information Science INL 220 Outeursreg voorbehou Copyright reserved UNIVERSITEIT VAN PRETORIA/UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Inligtingkunde/Department of Information Science Inligtingkunde/Information Science INL 220 Eksaminatore/Examiners:

More information

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING OpenStax-CNX module: m27843 1 HERWINNING Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4

More information

Wat is elektrisiteit? *

Wat is elektrisiteit? * OpenStax-CNX module: m24760 1 Wat is elektrisiteit? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

Johannes 6:1-15; /07/2014

Johannes 6:1-15; /07/2014 Johannes 6:1-15; 22-36 20/07/2014 Ek begin vanoggend n reeks oor Jesus se, Ek is, uitsprake in die Johannes evange-lie. Dit gebeur nogal dikwels dat mense vir hulleself n Here skep waarvan hulle hou As

More information

UNIVERSITY OF KWAZULU-NATAL - PIETERMARITZBURG EXAMINATIONS : NOVEMBER 2006 SCHOOL OF LANGUAGE, LITERATURE AND LINGUISTICS

UNIVERSITY OF KWAZULU-NATAL - PIETERMARITZBURG EXAMINATIONS : NOVEMBER 2006 SCHOOL OF LANGUAGE, LITERATURE AND LINGUISTICS UNIVERSITY OF KWAZULU-NATAL - PIETERMARITZBURG EXAMINATIONS : NOVEMBER 2006 SCHOOL OF LANGUAGE, LITERATURE AND LINGUISTICS COURSE: Inleidende Letter- en Taalkunde Code: AFRN140 P2 DURATION : 3 Hours TOTAL

More information

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land. 1 Maats by die skool Luistertyd: So groet ons Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land. Hallo! My naam is Patricia.

More information

LAERSKOOL RUSTENBURG

LAERSKOOL RUSTENBURG GRAAD 7 1. Penne 2 van elk: Blou, swart en rooi - nie "gel" penne nie (balpunt asb.) 2. Inkleurpotlode 3. 2 x Pritt 4. 2 x HB Potlode of Pacer (Onthou lood vir pacer) 5. 2 x A4 Skryfblokke 6. 1 x Sakrekenaar

More information

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as een keer aan n item deelneem

More information

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit? OpenStax-CNX module: m23724 1 Advertensies * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

More information

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding * OpenStax-CNX module: m39158 1 Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding * Free High School Science Texts Project Based on Atomic combinations: Electronegativity and ionic bonding by Free

More information

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL) PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL) GRAAD : 12 DATUM : AUGUSTUS 2015 VRAESTEL : TAAL TYD : 1 UUR PUNTE : 40 EKSAMINATOR : Mnr. W. Swart MODERATOR

More information

Die badkamer en kombuis *

Die badkamer en kombuis * OpenStax-CNX module: m26171 1 Die badkamer en kombuis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE

More information

Courses for March 2012

Courses for March 2012 Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop

More information

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi (

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi ( Departement Elektriese, Elektroniese en Rekenaar-Ingenieurswese Finale Eksamen Kopiereg voorbehou Analoogelektronika ENE310 08 Junie 2010 Toetsinligting / Test information: Department of Electrical, Electronic

More information

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie Skepping Skepping uit niks Adam en Eva Evolusie

More information

GRADE 12 SEPTEMBER 2013 COMPUTER APPLICATIONS TECHNOLOGY P1

GRADE 12 SEPTEMBER 2013 COMPUTER APPLICATIONS TECHNOLOGY P1 ` Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12 SEPTEMBER 2013 COMPUTER APPLICATIONS TECHNOLOGY P1 MARKS: 200 TIME: 3 hours *CATDM1* This question paper consists of 16 pages.

More information

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ

More information

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories Ontmoeting 26 Teks: Rigters 6-8 Hulpmiddels: Foto-album of digitale foto s Kleurprente of inkleurprente van Gideon Bordspeletjie n Kers vir elke kind Kleefband Hebreërs 13:5-6 as n woordstrook vir die

More information

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting * OpenStax-CNX module: m25236 1 Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE

More information

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Votum: Psalm 8 Seëngroet: Vriende ek groet julle in die naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees, wat jou liefhet en aanvaar, net soos jy

More information

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2012 Moderatore: Mev. A. Nell Mnr. M. Smith PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 12 bladsye.

More information

Reeks: Besproeiing van aartappels V. Skeduleringshulpmiddels Grondwaterinhoud metings Grondmonsters

Reeks: Besproeiing van aartappels V. Skeduleringshulpmiddels Grondwaterinhoud metings Grondmonsters Reeks: Besproeiing van aartappels V. Skeduleringshulpmiddels Grondwaterinhoud metings Artikel en foto s: Prof. Martin Steyn, Universiteit van Pretoria In die vorige artikel in hierdie reeks is atmosferiese

More information

525. Die nuwemaan feeste!!

525. Die nuwemaan feeste!! 525. Die nuwemaan feeste!! Ons begin eers met die Strong verwysings nommer H 2320. wat willekeurig gebruik is in die King James Skrif wat billik reg is, want dit gee vir ons deur dat dit maand, maande

More information

Vierde Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 12: Die planete en sterre. Notas: aanvullende materiaal. Internetverwysings of. Leermateriaal en.

Vierde Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 12: Die planete en sterre. Notas: aanvullende materiaal. Internetverwysings of. Leermateriaal en. Vierde Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 12: Die planete en sterre Voorbereiding Lees: Gen. 1: 14; Gen. 15: 5-6 Jer. 31: 34-35 Matt. 2: 7 en 10 Ps. 19: 1-7 Doelstellings 1. Die hemelliggame (planete en sterre)

More information

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE OpenStax-CNX module: m26630 1 GESONDE KOS * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS

More information

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Metafoor: Google die natuurverskynsel: The meeting of the waters waar die Rio Negro en Rio Solimoes

More information

Kom ons laat die tydskedule net vir die huidige oomblik. Kan u vir die hof sag of u op daardie stadium van die

Kom ons laat die tydskedule net vir die huidige oomblik. Kan u vir die hof sag of u op daardie stadium van die K/C 122.1543 c c 123/93 onca ^ 68 M J BORNMAN wys watter band, die "copy" van daardie band is. Kom ons laat die tydskedule net vir die huidige oomblik eenkant. Kan u vir die hof sag of u op daardie stadium

More information