Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

Size: px
Start display at page:

Download "Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land."

Transcription

1 1 Maats by die skool Luistertyd: So groet ons Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land. Hallo! My naam is Patricia. My van is Nsibande. Ek woon in Hazyview. Hallo! My naam is Hassim Bux. Ek woon in Durban. Goeiemôre! My naam en van is Susan Smit. Ek woon in Welkom. Ek is tien jaar oud. 2

2 Lesreeks 1 Praat- en skryftyd: Groet jou maats Verdeel in groepe van vier. Vra vir mekaar: Wat is jou naam en van? Staan op. Sê wat jou naam en van is. Vra ook: Waar woon jy? Hoe oud is jy? en gee die antwoorde. Almal moet n beurt kry! Skryf daarna die sinne oor jouself neer. Onthou! Die sinne wat julle gaan skryf, begin met n hoofl etter en eindig met n punt. My naam is. My van is. Ek woon in. Ek is jaar oud. Hallo, my naam is By. Ek woon in n bynes. Hallo! My naam is Simon. My van is Small. Ek woon in Johannesburg. Hallo! Ek is Lucas Sema. Ek is twaalf jaar oud. Ek woon in Soweto. Goeiedag! My naam is Victoria Meintjies. Ek woon in Kaapstad. Ek is elf jaar oud. Woorde en frases naam: name van: surname woon: live hallo: hello goeiemôre: good morning tien jaar oud: ten years old goeiedag: good day Skryf vyf van die woorde hierbo alfabeties in jou persoonlike woordeboek en gebruik hulle in sinne wat n paragraaf vorm. 3

3 Kwartaal 1 Luister- en skryftyd: Die alfabet Skryf name en vanne neer (spelling). Julle het nou julle maats se name en vanne gehoor. Weet julle wat? n Mens skryf die eerste letters van name en vanne met hoofletters, soos Lucas Sema. Skryf nou twee van jou maats se name en vanne met hoofletters. Luister na die alfabet en sê dit hardop saam. A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z Onthou julle nog? As iets alfabeties is, volg die letters op mekaar soos dit in die alfabet inpas. Daar is 26 letters in die alfabet. Tel van 1 tot 26! n Alfabetspeletjie Rangskik julle name en vanne alfabeties. Verdeel in groepies van vier en speel n alfabetspeletjie. Sê vir mekaar wat julle name is. Luister na die eerste letters van julle name en kyk waar dit in die alfabet inpas. Besluit wie se naam kom eerste en wie se naam kom tweede, derde en vierde. Gaan staan in n ry in alfabetiese volgorde. Sê nou julle name hardop. Rangskik ons in alfabetiese volgorde! 4

4 Lesreeks 1 Pret met taal Maak die sinne langer. Gebruik die woorde tussen hakies (voegwoorde). 1. Die seun se naam is Lucas. Sy van is Sema. (en) 2. Patricia woon in Hazyview. Hassim woon in Durban. (maar) 3. Victoria is n Kapenaar. Sy woon in die Kaap. (want) Groepbespreking: Die maats maak musiek Kyk na die prent en sê op watter instrument elke kind speel. xilofoon l Hou jy van musiek? l Wil jy ook graag saam met jou maats in n orkes speel en musiek maak? Onthou, die woordorde moenie verander nie. driehoek hamer rammelaar Pret met taal A Verdeel die selfstandige naamwoorde in lettergrepe. trom driehoek = drie hoek; xilofoon = xi lo foon 1. rammelaar = 2. hamer = 3. orkes = B Leer die idiome. Dis musiek in my ore. Dit beteken ek hou baie van wat ek hoor. n Vriend in nood is iemand wat altyd sal help. Iemand aan sy vriende ken, beteken jy word beoordeel volgens die maats wat jy het. 5

5 Kwartaal 1 Rympietyd: Ontdek rymwoorde Lees die kort rympies hardop. Daar is elke keer twee woorde wat met mekaar rym. Soek hulle. Sê daarna waarvan jy hou of nie hou nie. Ek is elf. Ek hou van myself! My van is Van Blerk en ek hou van werk. My naam is Frans. Ek hou van dans. My oë is blou. Ek hou van jou. My van is Smit. Ek hou van sit. Skryf n kort rympie oor jouself. Voltooi: Ek hou van... Ek hou nie van... Ek s in graad vyf en ek hou van skryf. Die meervoud van oog is oë. Kyk mooi na die spelling. 6

6 Lesreeks 1 Pret met taal A Skryf die sinne in die verlede tyd. Voorbeeld: Patricia lees n boek. Antwoord: Patricia het n boek gelees. 1. Justin Smit sit op n bankie. 2. Frans dans altyd. 3. Jans van Blerk werk hard. 4. Simon Small eet n appel. 5. Victoria spring hoog. As ons wil sê wat die maats in graad 5 gedoen het, gebruik ons die verlede tyd. B C Skryf ook die volgende sinne in die verlede tyd. Voorbeeld: Patricia hou van lees. Antwoord: Patricia het van lees gehou. 1. Justin Smit hou van sit. 2. Frans hou van dans. 3. Van Blerk hou van werk. 4. Simon Small hou van eet. 5. Victoria hou van spring. Ek hou ook van eet! Leer hoe om n sin in die lydende vorm te skryf. Simon Small eet n appel. D n Appel word deur Simon Small ge ëet. Gebruik word deur en skryf ge- voor die werkwoord. Skryf die sinne oor soos aangedui (lydende vorm/passief). Voorbeeld: Ek groet my maat. My maat... Antwoord: My maat word deur my gegroet. 1. Ek skryf my naam. My naam Ek sing n liedjie. n Liedjie... Ek word my. 7

7 Kwartaal 1 Storietyd: Die leeu en die haas Luister na die titel en kyk na die prentjies. Voorspel wat gaan gebeur. Luister dan na die storie wat die onderwyser voorlees. Lees dit daarna hardop. Die leeu en die haas 1. Dis agtuur Maandagoggend. Die skool begin. 2. Juffrou Sithole sit n groot tas op die tafel neer. Almal raai wat daarin is. Speelgoed? Boeke? Kos? Raai wat het ek in hierdie tas. 3. Juffrou haal klere vir n haas en n leeu uit. Hulle gaan konsert hou. Dis klere! Klere vir n leeu en n haas. Julle gaan die storie van Die leeu en die haas speel. 8

8 Lesreeks 1 4. Tsholo gaan die haas wees. Ruben gaan die leeu wees. Ek is Haas en Ruben is Leeu. Die naam van die konsert is Die leeu en die haas. 5. Die konsert begin. Ek is Leeu. As ek brul, gaan jou ore krul! BRRUL! Ek is Haas die baas van die plaas. 6. Die kinders is opgewonde. Haas, ék is baas, nie jy nie. Ek is sterk. Jy gaan vir my werk. Ek is koning van die bos. Bring vir my kos. Goed, Leeu. Hou op skreeu! Hou moed. Ek bring die goed. 7. Haas gee vir Leeu blare om te eet. Leeu is kwaad. Hy gryp vir Haas. Vat weg die blare. Ek eet liewer hase! Leeu, dis nie my voet nie, dis die boom se wortel. Moenie omblaai nie! Raai wat verder gaan gebeur. 9

9 Kwartaal 1 8. Leeu los vir Haas. Haas hardloop weg. O! n Wortel? Ha! Ha! Ek is te slim vir jou. Wie dink jý is baas? 9. Die kinders klap hande. Dit was n mooi konsert. Juffrou Sithole belowe sy bring môre weer klere vir n konsert. Klap! Klap! Vertel die storie aan n maat oor. Môre bring ek weer klere. Dan hou ons konsert vir die skoolhoof, mnr. Radebe. Het jy van die storie gehou? Rollees: Dramatiseer die storie Ja Nogal Glad nie Lees die storie in rolle en voer dit in die klas op. Verdeel in groepe van vier. Leerder 1 is die verteller en lees die sinne bokant die prentjies. Leerder 2 is juffrou Sithole. Leerder 3 is Tsholo, die haas. Leerder 4 is Ruben, die leeu. Die res van die klas klap hande aan die einde. (5 punte) 10 Onthou! Mense se name en vanne word met hoofletters gespel, byvoorbeeld name: Tsholo, Ruben; vanne: Sithole, Radebe.

10 Lesreeks 1 Hoe goed verstaan jy die storie? Beantwoord die vrae oor die storie. A Kies die regte antwoord. B 1. Juffrou Sithole sê die kinders gaan... a) n partytjie hou. b) n kermis hou. c) n konsert hou. 2. Juffrou Sithole bring iets spesiaals in haar tas klas toe. Dit is... a) kos wat die kinders kan eet. b) klere vir die konsert. c) boeke om te lees. 3. Die naam van die konsert is... a) Die haas en die leeu. b) Die leeu en die haas. Lees weer die c) Haas, die baas van die plaas. storie en kyk mooi na die prentjies. Watter een pas nie? Twee antwoorde is reg. Net een is verkeerd. 1. Die volgende karakters is in die storie: a) haas b) juffrou c) leeu 2. Juffrou haal hierdie goed uit haar tas: a) kos vir die kinders b) klere vir n haas c) klere vir n leeu Karakters is die mense wat in n storie speel. C Maak die sinne wat ONWAAR is WAAR deur een woord te verander. 1. Meneer Sithole bring n groot tas klas toe. 2. Ruben speel die haas in die konsert. 3. Tsholo speel die leeu in die konsert. 11

11 Kwartaal 1 Singtyd: Twee liedjies Verdeel die klas in twee groepe. Groep 1 is Leeu wat vir Haas n liedjie sing. Groep 2 is Haas wat vir Leeu sing. Groep 1 sing: Hasie, hoekom is jou stertjie so kort? Het jy opgelet dat die woorde in die liedjie opgebreek is in lettergrepe? Hasie, hoekom is jou stertjie so kort? Ha sie, hoe kom is jou ster tjie so kort? Ha sie, hoe kom is jou ster tjie so kort? Ha sie hoe kom is jou ster tjie so kort? Wat het van jou ster tjie ge word? Groep 2 sing: As jy ooit n Leeu wil jag. Watter woord rym met kort? As jy ooit n leeu wil jag As jy ooit n leeu wil jag, in die dag of in die nag, gooi sout op sy stert en wag! 12 Wat rym met jag?

12 Lesreeks 1 Skryf sinne: Wat doen Tsholo wanneer? Volg die paadjie om by die horlosies uit te kom A 5. Kyk na die prente en voltooi die sinne. Kies uit die blokkie. 1. Tsholo staan om op. vyf oor ses sewe-uur 2. Sy trek om haar klere aan. sesuur halfagt 3. Tsholo eet om ontbyt. kwart voor sewe 4. Sy borsel om haar tande. 5. Sy gaan om skool toe. B Voltooi die sinne oor jouself. 1. Ek staan om op. 2. Ek trek om my klere aan. 3. Ek eet om ontbyt. 4. Ek borsel om my tande. 5. Ek gaan om skool toe. l Lees nou self enige storie van jou keuse. Leer die afkortings: vm. voormiddag nm. namiddag 13

13 Kwartaal 1 Pret met taal Onthou! Tsholo is n meisie. Sy dra haasklere. Dit is haar klere. Ruben is n seun. Hy dra leeuklere. Dit is sy klere. Kyk na die samestelling: haas + klere = haasklere. Kan jy aan nog twee samestellings dink? Kies uit die blokkie (voornaamwoorde). Hy haar sy Sy 1. Juffrou Sithole is n vrou. a) het n tas. Dit is b) tas. 2. Meneer Radebe is n man. a) dra n das. Dit is b) das. Raaiselrympies Juffrou Sithole Meneer Radebe Lees die rympies hardop en raai wat dit is. 1. My stert is kort en my ore is lank. Hier kruip ek weg agter die bank. 2. Ek is die koning van die bos en ek is altyd lus vir kos. Ek is n groot, geel dier en ek brul harder as n tier! 3. Met my tikker-takker maak ek jou wakker, dan moet jy gou opstaan en skool toe gaan! n wekker n haas 14 Sê nou die rympies op. Voer die aksies uit. n leeu

14 Lesreeks 1 Hersiening: Wat ken jy nou? A B C Skryf die sinne in die verlede tyd, asof dit gister gebeur het. 1. Die kinders hou konsert. Die kinders het Juffrou Sithole bring n groot tas skool toe. 3. Ruben speel die leeu in die konsert. 4. Tsholo speel die haas in die konsert. 5. Leeu gryp Haas se voet. Verbind die sinne met die woorde tussen hakies (voegwoorde). 1. Dit is agtuur Maandagoggend. Die skool het begin. (en) 2. Die kinders is bly. Hulle gaan konsert hou. (want) 3. Leeu is die koning van die bos. Haas is slimmer as hy. (maar) Voltooi die sinne. Kies n voornaamwoord uit die blokkie. Hy Sy Sy Haar sy Sy haar 1. Victoria is n meisie. is n meisie. 2. Lucas is n seun. van is Sema. 3. Juffrou Sithole is n vrou. het n tas. Dit is tas. 4. Die skoolhoof is n man. Dit is das. D E Skryf die sinne in die lydende vorm. 1. Ek groet my maats. My maats Ek skryf n storie. n Storie... Kies die regte woord tussen hakies (spelling). 1. My (vriende/friende) se (naame/name) is Johan en Ben. 2. Ek staan elke dag om (sewe uur/sewe-uur) op. 15

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld 12 n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Luister na die titel, kyk na die prentjies. Waaroor, dink jy, gaan die verhaal? Jock van die Bosveld Daar was n oulike, klein bruin hondjie

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mr. J Ellis Date 10 November 2016 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special instructions/

More information

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe 1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid

More information

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture 78 9780636119918_SG_6_L_FR TXT.indb 78 2012/07/25 3:34 M Lesreeks 7 Praattyd: Praat oor die prent Kyk na die diere rondom die prent. Sê hulle name hardop. Soek dan

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special

More information

Musiek: Toets jou kennis *

Musiek: Toets jou kennis * OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die

More information

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

n Dieredrama: Kameelperd

n Dieredrama: Kameelperd 3 n Dieredrama: Kameelperd en Renoster Luister- en praat: Twee gedigte Pre-luister: Noem n paar wilde diere wat jy al gesien het. Tydens luister: Luister na die twee gedigte oor wilde diere. Kameelperd

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information

Plekwaardes van heelgetalle *

Plekwaardes van heelgetalle * OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

Oefentyd: Pret met taal

Oefentyd: Pret met taal 19 Oefentyd: Pret met taal ktiwiteit 1: Hoe praat ons? Wanneer sê ons: angename kennis (Pleased to meet you), Welkom (Welcome), Verskoon my (Excuse me) of Ek is jammer (I am sorry)? Kyk na die prentjies

More information

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30] MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans Examiner Mr. Ellis Leesbegrip en Taal Date 8 June 2017 Total marks 45 Marks Session 1 Duration 1 11 Hours 22 Grade 4 Moderator Mrs. Pienaar Special instructions/

More information

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit? OpenStax-CNX module: m23724 1 Advertensies * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

More information

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek! 1 Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy 1 14. Lekker soek! 2 Lees die tr- woorde hardop en skryf dit dan in jou werkboek! traan trap tref trek treur tril

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m30249 1 Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere

More information

Courses for March 2012

Courses for March 2012 Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2

More information

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my. Ontmoeting 33 Teks: 1 Samuel 17 Jesaja 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou; moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou! Hulpmiddels:

More information

Die wind as bron van energie *

Die wind as bron van energie * OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE

More information

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING, EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie EN L. B. HOSKING, vroeer onderwyseres vir Kindertuin- Metodes aan die Opleidingskollege Wellington,

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.

More information

OESFEES. Oktober 2016

OESFEES. Oktober 2016 1 OESFEES Oktober 2016 2 KLEINGROEPE: NUUS Die teeskinkbeurt-lys vir 2017 sal ge-epos word aan die kleingroepleiers, bevestig asb dat die teeskinkdatums vir julle groep gepas sal wees. Voorstelle vir aanbiedings,

More information

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL) PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL) GRAAD : 12 DATUM : AUGUSTUS 2015 VRAESTEL : TAAL TYD : 1 UUR PUNTE : 40 EKSAMINATOR : Mnr. W. Swart MODERATOR

More information

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2: OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê

More information

Johannes 6:1-15; /07/2014

Johannes 6:1-15; /07/2014 Johannes 6:1-15; 22-36 20/07/2014 Ek begin vanoggend n reeks oor Jesus se, Ek is, uitsprake in die Johannes evange-lie. Dit gebeur nogal dikwels dat mense vir hulleself n Here skep waarvan hulle hou As

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans Examiner Mrs. Brits Date 8 June 2015 Total 100 marks Session 1 Duration 2 Hours Grade 7 Moderator Mrs. Pienaar Special Instructions/ equipment 1. Hierdie

More information

Digitale Produkte. Katalogus

Digitale Produkte. Katalogus ... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige

More information

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11) OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel 1 DIE KONING IS OP PAD n Kersspel Dramatis personae in volgorde van verskyning Mattatias ) vriende en kamerade van Josef, in hulle vroeë twintigs Natan ) Josef, ongeveer 22 jaar Tamar, Maria se jonger

More information

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23 1 1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23 Tema Josef is ʼn pa of ouer wat hoor wanneer God sy gesin lei. Agtergrond Die verhaal begin met sterrekykers wat weet dat Jesus n baie besondere nuwe koning is.

More information

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

19. Dit is in ons bloed Genesis 4 19. Dit is in ons bloed Genesis 4 Tema Jaloesie wat ons kwaad laat voel, asook sondige dade bring ons op n slegte plek n plek waar God ons moet help en Hy doen dit! Agtergrond en interpretasie Lees weer

More information

Taalstrukture en -konvensies

Taalstrukture en -konvensies 19 Taalstrukture en -konvensies Soorte sinne Hierdie hoofstuk fokus op die taalstruktuur en -gebruik van Afrikaans. Daar is vier soorte sinne in enige taal: Die stelsin: (As jy n stelling maak.) Frank

More information

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling voorbeeld: n verjaarsdagpartytjie of n ongeluk. Die klas bespreek die gebeure wat in die prente uitgebeeld word. (Sit die prente Leerlinge verdeel

More information

Johannes 14: /08/2014

Johannes 14: /08/2014 Johannes 14:1-14 24/08/2014 Is daar iemand van julle wat al die fliek, Guess Who's Coming to Dinner, gesien het? Dis n ou fliek wat in 1967 gemaak toe apartheid ook in Amerika, nog baie erg was... Die

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans Examiner Mrs L Brits Date 10 June 2016 Total marks 80 Session 2 Duration 2 Hours Grade 7 Moderator Mrs W Pienaar Special instructions/ Equipment This exam

More information

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING, EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie EN L. B. HOSKING, vroeer onderwyseres vir Kindertuin-Metodes aan die Opleidingskollege Wellington,

More information

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis Benodig: - 5 mense - 4 met jeans met wit hemp (die idee is dat die persoon nie die mense met die wit hemde die kruise sien neersit

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module m26960 1 Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories

More information

Pret en plesier - 02 *

Pret en plesier - 02 * OpenStax-CNX module: m32511 1 Pret en plesier - 02 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Pret

More information

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2012 Moderatore: Mev. A. Nell Mnr. M. Smith PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 12 bladsye.

More information

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

Ondersoek twee-dimensionele vorms * OpenStax-CNX module: m30779 1 Ondersoek twee-dimensionele vorms * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad

More information

1 Eerste Termyn 2015

1 Eerste Termyn 2015 1 Eerste Termyn 2015 2 Klanke (sounds) Vokale Klinkers (vowels) Konsonante Medeklinkers (consonants) Diftonge Tweeklanke (diphthongs) A M aai (braai) E Z ooi (mooi) O W eeu (leeu) I B oei (koei) U Woord

More information

KARAKTERS. CRUELLA DE VIL Deur mekaar, rook baie en skree as sy praat Two and n half men vrou verslaaf Dexter s Laboratory Kort en slim

KARAKTERS. CRUELLA DE VIL Deur mekaar, rook baie en skree as sy praat Two and n half men vrou verslaaf Dexter s Laboratory Kort en slim 7 1 KARAKTERS MAN STEM VROU STEM UGLY BETTY Baie slim en lelik SCOFIEL Aantreklik, bietjie dom KIND 1 Oor rond haar woorde KIND 2 Kaapse aksent AMANDA Soos in die Ugly Betty MARC Soos in Ugly Betty CRUELLA

More information

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee

More information

Speel met battery elektrisiteit *

Speel met battery elektrisiteit * OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Wat is elektrisiteit? *

Wat is elektrisiteit? * OpenStax-CNX module: m24760 1 Wat is elektrisiteit? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

KWARTAAL Nr. 41. Bl. 5. Bl. 5. Bl. 10. Bl Bl. 14. Hierdie voorblad is n lusmakertjie vir die inhoud van die Kix.Kom...

KWARTAAL Nr. 41. Bl. 5. Bl. 5. Bl. 10. Bl Bl. 14. Hierdie voorblad is n lusmakertjie vir die inhoud van die Kix.Kom... Nr. 41 KWARTAAL 4 2017 Bl. Bl. 5 Bl. 5 Bl. 10 Bl. 12-14 Hierdie voorblad is n lusmakertjie vir die inhoud van die Kix.Kom... Bl. 14 8 Redaktrise: ONTHOU: Weens beperkte ruimte in die gedrukte Kix.Kom kan

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2012 MPUMALANGA PUNTE: 120 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele

More information

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Metafoor: Google die natuurverskynsel: The meeting of the waters waar die Rio Negro en Rio Solimoes

More information

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang 10:51 18 JUNIE 1992 233 KASSET 2 5A Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Honderd persent, dankie. --ooo-- Luitenant Schoeman, kom verby(?). --ooo-- ^ 0:51 Enigiemand wat my kan help, wat is die

More information

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE

More information

10. God gebruik gewone mense soos Moses, Gideon en Timoteus ~ Johan Smith 11. Dissipels dien, dissipels doen! ~ Stephan Joubert 12.

10. God gebruik gewone mense soos Moses, Gideon en Timoteus ~ Johan Smith 11. Dissipels dien, dissipels doen! ~ Stephan Joubert 12. INHOUDSOPGAWE 1. Lesse oor dissipelskap: n Ware verhaal... 7 ~ Johan Smith 2. Dissipelskap is nie... 17 ~ Stephan Joubert 3. Jesus roep; ek antwoord... 27 ~ Stephan Joubert 4. Van dag een af n dissipel...

More information

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative

More information

Maria salf Jesus se voete

Maria salf Jesus se voete Maria salf Jesus se voete Kinders kry die belewenis dat Maria iets kosbaar vir Jesus gegee het en dat hulle ook iets kosbaars vir Jesus kan gee om dankie te sê vir wat Hy vir elkeen van hulle gedoen het.

More information

Die badkamer en kombuis *

Die badkamer en kombuis * OpenStax-CNX module: m26171 1 Die badkamer en kombuis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE

More information

Ons verklaar oorlog teen rommel *

Ons verklaar oorlog teen rommel * OpenStax-CNX module: m26223 1 Ons verklaar oorlog teen rommel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS EERSTE

More information

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk education Department: Education GAUTENG PROVINCE Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS HT Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. GOO JOHANNESBURG

More information

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD n Paar wenke: Hierdie volledige patrone en instruksies word gratis van ons webwerf afgelaai. Dit is oorspronklike patrone deur Pauline Matthee (met inspirasie

More information

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël Dan 1:1-7 en 21 Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël Augustus 2012 Ps-vooraf Ps 47: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons

More information

Die boek Job en lyding

Die boek Job en lyding Die boek Job en lyding Repentance is not a discrete external act; it is the turning round of the whole life in faith in Christ. Sinclair Ferguson Die boek Job en lyding Wat leer die boek van Job vir ons

More information

Die waarde van die aarde

Die waarde van die aarde 9 Die waarde van die aarde Lees en kyk: Gedigte en foto s Pre-lees: Kyk na die foto s. Tydens lees: Lees die uittreksels uit gedigte oor die diere, blomme en berge in ons land. Kolkolkameelperd Kolkolkameelperd

More information

WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK

WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK LITURGIE SONDAG 18 Mei 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK Voorsang Trompette: Johan & Coenie Welkom & groet Gebed Oproep tot lof Psalm 148 & 150 Hannes Lof Hy laat die

More information

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed Johannes 10:1-10 03/08/2014 Ek hoor nou die dag van mense wat na ander dorp toe getrek het. Hulle was baie ryk maar wou nie hê dat die mense in die nuwe dorp moet weet dat hulle ryk is nie. Hulle het n

More information

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:

More information

Deuteronomium 8: /01/2014

Deuteronomium 8: /01/2014 Deuteronomium 8:1-20 26/01/2014 Een van die mees gevreesde siektes van ons tyd is Alzheimer... Dis is n siekte wat jou brein aantas en maak dat jy naderhand glad nie meer kan onthou nie. Dit begin stadig

More information

Wise Old Owl Educational Products. Afrikaans. Graad 4. Taal Werkkaarte & MEMORANDUMS

Wise Old Owl Educational Products. Afrikaans. Graad 4. Taal Werkkaarte & MEMORANDUMS Afrikaans Graad 4 Taal Werkkaarte & MEMORANDUMS 1 Afrikaans Begripstoetse 2 Naam: Werkkaart 1 Toaal: /20 boomhuis agter in Susan se huis, waar hul graag speel. Hulle is lief vir speel. Daar is blokkies,

More information

Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees *

Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees * OpenStax-CNX module: m30772 1 Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE

More information

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN Inligting oor die vlag: Vergroot die vlag net so groot julle wil. Onthou net om die verhouding reg te hou. Kort sy 10 cm 20 cm 40 cm 60 cm Lang sy 15 cm 30 cm 60 cm 90 cm Rooi

More information

Drive your imagination. Story power at your library. Die mag van stories by jou biblioteek. Story Power. 12 April Join us

Drive your imagination. Story power at your library. Die mag van stories by jou biblioteek. Story Power. 12 April Join us Edition 91 Afrikaans, English Story power at your library Are you a librarian who wants to share the power of stories and reading with children? Are you looking for ways to get children to visit the library

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

LEIERSKAP 1 LEIERSKAP

LEIERSKAP 1 LEIERSKAP LEIERSKAP 1 LEIERSKAP ` [ n Groep kinders sing Die Outydse Godsdiens_Red.] As dit goed genoeg vir julle almal is, is dit ook vir ons goed genoeg. 2 [ n Broer sê: Hulle gee nou hul geskenk vir jou. _Red.]

More information

MODULE 2 LEWENSFASE 1

MODULE 2 LEWENSFASE 1 Die 2012 hersiene weergawe MODULE 2 LEWENSFASE 1 nuwe tekeninge nuwe aktiwiteite en ysbrekers nuwe les inhoud spanlede betrokke by hersiening van module 2 100% 94% 70% 7 5 maande lank geneem om module

More information

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 Copyright reserved UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 November 2003 External Examiner: Dr E Terblanche Time: 2h30 Internal Examiners: P.R.

More information

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100 EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 PUNTE : 100 TYD : 1 uur 30 min SPESIFIEKE DOELWITTE TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE 50% TEGNOLOGIESE KENNIS 30% TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE

More information

OpenStax-CNX module: m Wie is ek? * Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Wie is ek? * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m23449 1 Wie is ek? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2

More information

-~~DER. ASSESSOR: ~mr. W.F. KRUGEL ADV. P. FICK. ADV. w. H.~~EKO~f. ADV. A. CHA.S~<\LSON ADV. G. BIZ OS ADV. K. TIP ADV. Z.M. YACOOB ADV. G.J. ~grcl!

-~~DER. ASSESSOR: ~mr. W.F. KRUGEL ADV. P. FICK. ADV. w. H.~~EKO~f. ADV. A. CHA.S~<\LSON ADV. G. BIZ OS ADV. K. TIP ADV. Z.M. YACOOB ADV. G.J. ~grcl! ljl.t;;.tiuoggeiiegshof YA... \f SUID-AFRIKA f( s s ( TRA'"'JSVAALSE PROVIXSIALE AFDELI~G) SAAKNOMHER: CC 482/85 DEL.~l-'\S 1987-05-26 DIE ST_;\.AT teen: PATRICK MABLrA BALE~~ EN 21 -~~DER VOOR: SY EDELE

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) PRETORIA. PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 A.J.'iDER. DIE STAAT teen: VOOR:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) PRETORIA. PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 A.J.'iDER. DIE STAAT teen: VOOR: IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOr-~fER: CC 482/8 5 PRETORIA 1988-03-04 ----~ DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 A.J.'iDER VOOR: SY EDELE REGTER V.~~

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2015 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 ENGLISH DEMARCATION: 8 JUNE 2015 Comprehension Test Language Proper nouns: (Susan, Roodepoort) and Common nouns: (desk, pencil, girl...)

More information

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) * OpenStax-CNX module: m39725 1 Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings Graad 10 * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the

More information

DIE 3 REUSE WAT DAWID LAAT STRUIKEL HET

DIE 3 REUSE WAT DAWID LAAT STRUIKEL HET DIE 3 REUSE WAT DAWID LAAT STRUIKEL HET As dit nie vir n biddende vrou was, wat dikwels die Geestelike oorlog om my kop vir my veg nie, sou ek al n paar maal in my lewe REUSE foute gemaak het, wat nie

More information