1 Eerste Termyn 2015

Size: px
Start display at page:

Download "1 Eerste Termyn 2015"

Transcription

1 1 Eerste Termyn 2015

2 2 Klanke (sounds) Vokale Klinkers (vowels) Konsonante Medeklinkers (consonants) Diftonge Tweeklanke (diphthongs) A M aai (braai) E Z ooi (mooi) O W eeu (leeu) I B oei (koei) U Woord Klankgrepe (divide words the way they are said) Lettergrepe (devide words according to spelling) Hulle Hu-le Hul-le Lekkerste Le-ker-ste Lek-ker-ste Hoender Hoe-ner Hoen-der Onderwyser On-ner-wy-ser On-der-wy-ser Anders An-ners An-ders Swakker Swa-ker Swak-ker Blonde Blon-ne Blon-de Oop en geslote lettergrepe: Devide the word in klankgrepe/lettergrepe, then indicate with a small o or small g if the word is oop or geslote. Oop-ends in a vowel Geslote- ends in a consonant Verdeel die volgende woorde in lettergrepe: 1. Lettergreep 2. Hare 3. Skoensool 4. Liniaal 5. Matte Verdeel die volgende woorde in klankgrepe: 1. Hierdie 2. Minder 3. Brille 4. Plakkers 5. Rowwe

3 Die volgende woorde is in lettergrepe verdeel. Dui aan of die lettergrepe oop of geslote is: 1. Lek-ker-goed 2. Rond-lo-per-hond 3. Muis-hon-de 4. Mui-se 5. Slaap-ka-mer-ge-woon-tes Totaal: 15 3 Tye (Tenses) Teenwoordige tyd = present tense Verlede tyd = past tense Toekomende tyd = future tense TIPS: If you are asked to change the tense: 1. Read the sentence 2. Identify and highlight the verb or verbs 3. The first verb always move to the end of the sentence 4. Place the het/was/sal in the place where the verb was 5. Only add ge- to the verb if you are changing the sentence to past tense 6. REMEMBER: if there is a conjunction (en, want, omdat) it means that there are two sentences in one. You have to change BOTH. Teenwoordige tyd Verlede tyd Toekomende tyd Vandag Gister More Vanjaar Verlede jaar Volgende jaar Hierdie week Verlede week Volgende week Nou In die verlede In die toekoms Sit Het gesit Sal sit

4 4 Ek lees n boek Ek het n boek gelees Ek sal n boek lees Dit is warm Dit was warm Dit sal warm wees My hond swem in die swembad Vandag gaan ek Lakeside Mall toe My hond het in die swembad geswem Gister het ek Lakeside Mall toe gegaan My hond sal in die swembad swem More sal ek Lakeside Mall toe gaan A) Verander die volgende sinne in die toekomende tyd: 1. Rover is my hond. 2. Vandag gaan ek die nuwe fliek by die Square kyk. 3. Graad sewe is die lekkerste jaar van jou laerskoolloopbaan. 4. My pa en ma is hierdie jaar tien jaar getroud. 5. Die meisie sit by die tafel en eet n lekker roomys. 6. Tom Newby skool is die beste skool omdat ek so baie leer. B) Verander die volgende sinne in die verlede tyd: 1. Dit is vandag Sondag. 2. Die son skyn vuurwarm en die kinders swem lekker. 3. Die Juffrou vra die kinders om die tafels en stoele skoon te maak omdat dit baie vuil is. 4. Die dokter sê dat die dogtertjie gesond is. 5. In graad sewe werk die kinders baie hard alhoewel hulle vriende baie belangrik is. 6. Die onderwyseres sê dat die kinders die datum moet skryf. C) In watter tyd is die volgende sinne geskryf: 1. My naam is Donkey. 2. Gister het ons n nuwe kar gekry. 3. Om inkopies by East Rand Mall te doen irriteer my pa baie, hy kla die hele tyd. Totaal: 15

5 5 Selfstandige Naamwoord (noun) TIPS: To test selfstandige naamwoord: 1. Often has a meervoud or verkleining 2. Often has a male or female 3. You can put n or die in front of the word eg. Die kat/ n Hond Selfstandige naamwoorde is sub-divided into four groups: 1. Soortnaam (common noun) 2. Eienaam (proper noun) 3. Versamelnaam (collective noun) 4. Abstrakte selfstandige naamwoord (abstract noun) Soortnaam: koffie/lepel/koppie/piering Abstrakte selfstandige naamwoord: hartseer Versamelnaam: trop skape

6 6 Jozi Eienaam Identifiseer die selfstandige naamwoorde in die volgende paragraaf. Spesifiseer telkens die tipe selfstandige naamwoord. Skryf jou antwoord in tabelvorm. Bennie en Lourinda is broer en suster. Hulle bly in Benoni, in n groot huis en is in Laerskool Saamstaan. Bennie het n meisie en Lourinda het n kêrel, hulle is verlief. Lourinda het n groot bos blonde hare, net soos haar ma, Bettie. By hulle huis het hulle n visdam met n skool visse. Sinsoorte: (Types of sentences) 1. Stelsin: states a fact. My naam is Willem. 2. Vraagsin: asks a question. Is dit vandag Woensdag? 3. Bevelsin: command. Kom nou dadelik hier! 4. Uitroepsin: emotions eg. Angry, sad, disappointed etc. Agge nee! Lees die volgende paragraaf. Identifiseer: 1. een vraagsin 2. een stelsin 3. een uitroepsin

7 7 4. een bevelsin Ek is in Tom Newby Skool. Ek is in Graad 7. Soms is ek laat vir skool, dan arriveer ek nadat die klok al gelui het. Dit is omrede ek nie daarvan hou om vroeg op te staan nie. Dan hoor ek hoe skree my ma: Sussie staan nou dadelik op! Jy gaan laat wees. Dit is aaklig om vroeg op te staan. Wanneer my ma my roep dink ek, is dit regtig tyd om skool toe te gaan? Waar is my skoene en my kouse? Ag tog! Dit is nie maklik nie. STOMPI: woordorde (word order) The GOLDEN RULE is: Whatever you start with, the verb comes NEXT S V1 T O M P V2 I Subject Time Object Manner Place Infinitive Who/what When Who/what How Where To Die seun skryf elke dag sy werk netjies in sy boek Die seun het elke dag sy werk netjies in sy boek Die seun sal elke dag sy werk netjies in sy boek geskryf skryf om goed te presteer om goed te presteer om goed te presteer Herskryf die volgende sinne in die korrekte woordorde: 1. elke aand die kinders om uitgerus te wees in hulle kamers slaap. 2. by Tom Newby Skool in die personeelkamer is die onderwysers elke oggend vir n lang tyd.

8 3. n koppie koffie elke dag Bennie by die kombuistafel vroeg in die more om wakker te bly drink. 4. sigarette die Graad sewes verlede jaar het gebring skool toe. 5. eendag rekenaars om die kinders te leer oorneem onderwysers se werk by skole sal. 8 Trappe van vergelyking (degrees of comparison) The main change occurs in column B because we are adding an er, this means it often affects the vowel. Column C is simply column A + ste. Column A Column B Column C Describes something as Compare 2 people or Compare more than 2 it is things people or things She is fat. She is fatter than her She is the fattest in her sister. family. Sy is vet. Sy is vetter as haar suster. Sy is die vetste in haar familie dik dikker as die dikste fiks fiksser as die fiksste hoog hoër as die hoogste vuil vuiler as die vuilste moeg moër as die moegste duur duurder as die duurste vinnig vinniger as die vinnigste grof grower as die grofste blink blinker as die blinkste woes woester as die woesste styf stywer as die styfste Exceptions: baie meer as die meeste bietjie minder as die minste goed beter as die beste

9 lank langer as die lankste nuut nuwer as die nuutste opgewonde meer opgewonde mees opgewonde Trappe van vergelyking will usually be within a paragraph. You need to determine: is it column A, column B or column C. Column A will be given to you, the question is: do you leave it as it is or change it? 9 Lees die volgende storie en vul die gepaste trappe van vergelyking in: Eendag lank, lank gelede was daar n baie 1.(mooi) seun, Sebastian. Sy ma en pa was die 2.(ryk) in hulle dorp. Hy was 3.(slim) as sy broer, Benjy. Op n dag besluit Sebastian om vir sy Tannie in die volgende dorp te gaan kuier. Sy Tannie was die 4.(gaaf) vrou wat hy nog ooit ontmoet het. Elke keer as Sebastian by sy Tannie gaan kuier vat hy vir haar n bos blomme. Hy pluk dit sommer in die veld. Dit is vir hom 5.(lekker) om soontoe te loop as om met die kar te ry. Sy Tannie het drie kinders. Haar seun is die 6.(oud) van die drie kinders. Hulle gaan almal na die privaatskool op die dorp. Sebastiaan loop 7.(vinnig). Ewe skielik hoor hy hoe grom n groot hond. Gelukkig doen Sebastiaan atletiek by sy skool, hy is die 8.(goed) atleet in sy graad en hy is 9.(fiks) as sy broer. Hy kyk oor sy skouer en sien die hond nader en nader kom. Gelukkig is sy Tannie se huis net om die draai, hy hardloop en spring op die stoep. Sy Tannie pluk die deur net betyds oop, hy glip in die huis in. Vandag is hy die 10.(bly) wat hy nog ooit in sy lewe was! Totaal: 10

10 10

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe 1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid

More information

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans Examiner Mrs. Brits Date 8 June 2015 Total 100 marks Session 1 Duration 2 Hours Grade 7 Moderator Mrs. Pienaar Special Instructions/ equipment 1. Hierdie

More information

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30] MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans Examiner Mr. Ellis Leesbegrip en Taal Date 8 June 2017 Total marks 45 Marks Session 1 Duration 1 11 Hours 22 Grade 4 Moderator Mrs. Pienaar Special instructions/

More information

Musiek: Toets jou kennis *

Musiek: Toets jou kennis * OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek! 1 Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy 1 14. Lekker soek! 2 Lees die tr- woorde hardop en skryf dit dan in jou werkboek! traan trap tref trek treur tril

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special

More information

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING, EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie EN L. B. HOSKING, vroeer onderwyseres vir Kindertuin- Metodes aan die Opleidingskollege Wellington,

More information

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land. 1 Maats by die skool Luistertyd: So groet ons Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land. Hallo! My naam is Patricia.

More information

Die wind as bron van energie *

Die wind as bron van energie * OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mr. J Ellis Date 10 November 2016 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special instructions/

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans Examiner Mrs L Brits Date 10 June 2016 Total marks 80 Session 2 Duration 2 Hours Grade 7 Moderator Mrs W Pienaar Special instructions/ Equipment This exam

More information

n Dieredrama: Kameelperd

n Dieredrama: Kameelperd 3 n Dieredrama: Kameelperd en Renoster Luister- en praat: Twee gedigte Pre-luister: Noem n paar wilde diere wat jy al gesien het. Tydens luister: Luister na die twee gedigte oor wilde diere. Kameelperd

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar

More information

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê

More information

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die

More information

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture 78 9780636119918_SG_6_L_FR TXT.indb 78 2012/07/25 3:34 M Lesreeks 7 Praattyd: Praat oor die prent Kyk na die diere rondom die prent. Sê hulle name hardop. Soek dan

More information

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING, EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie EN L. B. HOSKING, vroeer onderwyseres vir Kindertuin-Metodes aan die Opleidingskollege Wellington,

More information

Johannes 6:1-15; /07/2014

Johannes 6:1-15; /07/2014 Johannes 6:1-15; 22-36 20/07/2014 Ek begin vanoggend n reeks oor Jesus se, Ek is, uitsprake in die Johannes evange-lie. Dit gebeur nogal dikwels dat mense vir hulleself n Here skep waarvan hulle hou As

More information

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2: OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld 12 n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Luister na die titel, kyk na die prentjies. Waaroor, dink jy, gaan die verhaal? Jock van die Bosveld Daar was n oulike, klein bruin hondjie

More information

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed Johannes 10:1-10 03/08/2014 Ek hoor nou die dag van mense wat na ander dorp toe getrek het. Hulle was baie ryk maar wou nie hê dat die mense in die nuwe dorp moet weet dat hulle ryk is nie. Hulle het n

More information

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL) PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL) GRAAD : 12 DATUM : AUGUSTUS 2015 VRAESTEL : TAAL TYD : 1 UUR PUNTE : 40 EKSAMINATOR : Mnr. W. Swart MODERATOR

More information

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel 1 DIE KONING IS OP PAD n Kersspel Dramatis personae in volgorde van verskyning Mattatias ) vriende en kamerade van Josef, in hulle vroeë twintigs Natan ) Josef, ongeveer 22 jaar Tamar, Maria se jonger

More information

Deuteronomium 8: /01/2014

Deuteronomium 8: /01/2014 Deuteronomium 8:1-20 26/01/2014 Een van die mees gevreesde siektes van ons tyd is Alzheimer... Dis is n siekte wat jou brein aantas en maak dat jy naderhand glad nie meer kan onthou nie. Dit begin stadig

More information

TOM NEWBY SCHOOL. SESSION: Mrs Pienaar

TOM NEWBY SCHOOL. SESSION: Mrs Pienaar TOM NEWBY SCHOOL SUBJECT: Afrikaans EXAMINER: Mrs Britz DATE: 10 June 2014 MARKS: 80 SESSION: 1 TIME: 2 Hours GRADE: 7 SESSION: Mrs Pienaar This Afrikaans Test has been compiled using notes and information

More information

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23 1 1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23 Tema Josef is ʼn pa of ouer wat hoor wanneer God sy gesin lei. Agtergrond Die verhaal begin met sterrekykers wat weet dat Jesus n baie besondere nuwe koning is.

More information

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my. Ontmoeting 33 Teks: 1 Samuel 17 Jesaja 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou; moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou! Hulpmiddels:

More information

Wise Old Owl Educational Products. Afrikaans. Graad 4. Taal Werkkaarte & MEMORANDUMS

Wise Old Owl Educational Products. Afrikaans. Graad 4. Taal Werkkaarte & MEMORANDUMS Afrikaans Graad 4 Taal Werkkaarte & MEMORANDUMS 1 Afrikaans Begripstoetse 2 Naam: Werkkaart 1 Toaal: /20 boomhuis agter in Susan se huis, waar hul graag speel. Hulle is lief vir speel. Daar is blokkies,

More information

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 2019 Die volgende algemene skryfbehoeftes word deur die skool verskaf: Alle skrifte 1 x HB Potlood 1 x Liniaal 1 x Uitvëer 1 x Skêr 1 x Skerpmaker 1 x Eksamenblok 1 x Blou pen

More information

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative

More information

Johannes 14: /08/2014

Johannes 14: /08/2014 Johannes 14:1-14 24/08/2014 Is daar iemand van julle wat al die fliek, Guess Who's Coming to Dinner, gesien het? Dis n ou fliek wat in 1967 gemaak toe apartheid ook in Amerika, nog baie erg was... Die

More information

Courses for March 2012

Courses for March 2012 Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop

More information

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

19. Dit is in ons bloed Genesis 4 19. Dit is in ons bloed Genesis 4 Tema Jaloesie wat ons kwaad laat voel, asook sondige dade bring ons op n slegte plek n plek waar God ons moet help en Hy doen dit! Agtergrond en interpretasie Lees weer

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN NOVEMBER EKSAMEN 2015 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFRIKAANS Kwartaal 3 - Hoofwerkwoorde, hulpwerkwoorde en deelwoorde - Selfstandige naamwoorde - eienaam / soortnaam (telbaar en ontelbaar,

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.

More information

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

Oefentyd: Pret met taal

Oefentyd: Pret met taal 19 Oefentyd: Pret met taal ktiwiteit 1: Hoe praat ons? Wanneer sê ons: angename kennis (Pleased to meet you), Welkom (Welcome), Verskoon my (Excuse me) of Ek is jammer (I am sorry)? Kyk na die prentjies

More information

LEIERSKAP 1 LEIERSKAP

LEIERSKAP 1 LEIERSKAP LEIERSKAP 1 LEIERSKAP ` [ n Groep kinders sing Die Outydse Godsdiens_Red.] As dit goed genoeg vir julle almal is, is dit ook vir ons goed genoeg. 2 [ n Broer sê: Hulle gee nou hul geskenk vir jou. _Red.]

More information

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis Benodig: - 5 mense - 4 met jeans met wit hemp (die idee is dat die persoon nie die mense met die wit hemde die kruise sien neersit

More information

OESFEES. Oktober 2016

OESFEES. Oktober 2016 1 OESFEES Oktober 2016 2 KLEINGROEPE: NUUS Die teeskinkbeurt-lys vir 2017 sal ge-epos word aan die kleingroepleiers, bevestig asb dat die teeskinkdatums vir julle groep gepas sal wees. Voorstelle vir aanbiedings,

More information

Digitale Produkte. Katalogus

Digitale Produkte. Katalogus ... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige

More information

Drive your imagination. Story power at your library. Die mag van stories by jou biblioteek. Story Power. 12 April Join us

Drive your imagination. Story power at your library. Die mag van stories by jou biblioteek. Story Power. 12 April Join us Edition 91 Afrikaans, English Story power at your library Are you a librarian who wants to share the power of stories and reading with children? Are you looking for ways to get children to visit the library

More information

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11) OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work

More information

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE

More information

Taalwerk. Vierde Termyn 2016

Taalwerk. Vierde Termyn 2016 1 Taalwerk Vierde Termyn 2016 2 Geslag Gender Manlik Vroulik Swaer Skoonsuster Heer Dame Mannetjie Wyfie Meneer Mevrou Held Heldin Vriend Vriendin Onderwyser Onderwyseres Sanger Sangeres Koning Koningin

More information

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb

More information

Taalstrukture en -konvensies

Taalstrukture en -konvensies 19 Taalstrukture en -konvensies Soorte sinne Hierdie hoofstuk fokus op die taalstruktuur en -gebruik van Afrikaans. Daar is vier soorte sinne in enige taal: Die stelsin: (As jy n stelling maak.) Frank

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Preek Jan Steyn 7 Oktober Teks: 2 Samuel Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer.

Preek Jan Steyn 7 Oktober Teks: 2 Samuel Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer. Preek Jan Steyn 7 Oktober 2012. Teks: 2 Samuel 15-18. Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer. Inleiding: Ons het verlede Sondag aan die hand van 1 Samuel 21 en 22 gekyk na 'n tydperk in Dawid se

More information

University Of Pretoria

University Of Pretoria University Of Pretoria Faculty Of Engineering, Built Environment And Information Technology Student Number: Name: Surname: Email: Contact Number: Signature: Student Information Test Information Subject:

More information

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2012 Moderatore: Mev. A. Nell Mnr. M. Smith PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 12 bladsye.

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2

More information

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie Skepping Skepping uit niks Adam en Eva Evolusie

More information

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Votum: Psalm 8 Seëngroet: Vriende ek groet julle in die naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees, wat jou liefhet en aanvaar, net soos jy

More information

Plekwaardes van heelgetalle *

Plekwaardes van heelgetalle * OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4

More information

Hoe lief het ek u woning, Heer. Ek wil U in u tempel eer. Ek smag na U met sterk verlange. Met daardie mense gaan dit goed wat in u tempel U ontmoet

Hoe lief het ek u woning, Heer. Ek wil U in u tempel eer. Ek smag na U met sterk verlange. Met daardie mense gaan dit goed wat in u tempel U ontmoet Hoe lief het ek u woning, Heer. Ek wil U in u tempel eer. Ek smag na U met sterk verlange. Met daardie mense gaan dit goed wat in u tempel U ontmoet en U daar prys met lofgesange. Psalm 84:1(vervolg) Ek

More information

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit? OpenStax-CNX module: m23724 1 Advertensies * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

More information

Uitgawe 2 April 2011 Kontak ons by of

Uitgawe 2 April 2011 Kontak ons by   of Uitgawe 2 April 2011 Kontak ons by http://inspirasie.weebly.com/ of info@carstensuitgewers.co.za Inhoud 3 Redakteursbrief 4 Vrede, Rus en Vreugde op Lelieblom Darling 6 Hoe om te Blog met Tanya O Connor

More information

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk education Department: Education GAUTENG PROVINCE Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS HT Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. GOO JOHANNESBURG

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

Hoërskool Roodepoort

Hoërskool Roodepoort Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons

More information

Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module m26960 1 Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories

More information

Jeremia 24:1-3. Deur sy profetiese-woord is die HERE aan die werk in die wêreld en in die kerk... in oordeel maar ook in verlossing.

Jeremia 24:1-3. Deur sy profetiese-woord is die HERE aan die werk in die wêreld en in die kerk... in oordeel maar ook in verlossing. Jeremia 24:1-3 Deur sy profetiese-woord is die HERE aan die werk in die wêreld en in die kerk... in oordeel maar ook in verlossing. April 2012 Ps-vooraf Ps 5:1,2,3 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons

More information

BEWYS SY WOORD. 2 Ek is inderdaad dankbaar vir die voorreg om weer vandag. 3 Nou ek s is terug, het teruggekom, die familie na Tucson

BEWYS SY WOORD. 2 Ek is inderdaad dankbaar vir die voorreg om weer vandag. 3 Nou ek s is terug, het teruggekom, die familie na Tucson BEWYS SY WOORD, Laat ons bly staan en ons hoofde buig. Here Jesus, ons is dankbaar teenoor U vanmôre vir die voorreg om in U Teenwoordigheid in U huis te kan kom, waar U mense in U Naam vergader het. En

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:

More information

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories Ontmoeting 26 Teks: Rigters 6-8 Hulpmiddels: Foto-album of digitale foto s Kleurprente of inkleurprente van Gideon Bordspeletjie n Kers vir elke kind Kleefband Hebreërs 13:5-6 as n woordstrook vir die

More information

Welkom klein GARSIES

Welkom klein GARSIES Welkom klein GARSIES Uit die hoof se kantoor WELKOM TERUG! BAIE STERKTE VIR 2017! GARSIES VLIEG ALTYD HOëR Leiers TEMA 2017 Die digter en skrywer CJ Langenhoven het gesê: Deur twee dinge is my lewe leefbaar

More information

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël Dan 1:1-7 en 21 Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël Augustus 2012 Ps-vooraf Ps 47: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons

More information

SONDAG 30 Des 2001 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS

SONDAG 30 Des 2001 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS SONDAG 30 Des 2001 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS LITURGIE WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK Voorsang Welkom & groet Gebed Oproep tot lof Hannes Lof LB201:1-3 Lofsing die Heer (G) Oorwin:1-3 Ek sien in

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 PUNTE: 80 TYD: 2 uur *IAFRFA1* Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/NOVEMBER

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2012 MPUMALANGA PUNTE: 120 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele

More information

Pret en plesier - 02 *

Pret en plesier - 02 * OpenStax-CNX module: m32511 1 Pret en plesier - 02 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Pret

More information

Week 39-40: Hersiening. Brei die volgende getalreekse uit:

Week 39-40: Hersiening. Brei die volgende getalreekse uit: : Hersiening Werkkaart 1 Brei die volgende getalreekse uit: 20 40 15 18 4 48 50 57 5 4 15 0 45 0 58 5 8 0 1 7 5 101 105 10 8 10 12 17 172 177 180 18 12 100 5 150 81 Werkkaart 2 Teken die korrekte tyd in

More information

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Metafoor: Google die natuurverskynsel: The meeting of the waters waar die Rio Negro en Rio Solimoes

More information

WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK

WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK LITURGIE SONDAG 18 Mei 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK Voorsang Trompette: Johan & Coenie Welkom & groet Gebed Oproep tot lof Psalm 148 & 150 Hannes Lof Hy laat die

More information

KARAKTERS. CRUELLA DE VIL Deur mekaar, rook baie en skree as sy praat Two and n half men vrou verslaaf Dexter s Laboratory Kort en slim

KARAKTERS. CRUELLA DE VIL Deur mekaar, rook baie en skree as sy praat Two and n half men vrou verslaaf Dexter s Laboratory Kort en slim 7 1 KARAKTERS MAN STEM VROU STEM UGLY BETTY Baie slim en lelik SCOFIEL Aantreklik, bietjie dom KIND 1 Oor rond haar woorde KIND 2 Kaapse aksent AMANDA Soos in die Ugly Betty MARC Soos in Ugly Betty CRUELLA

More information

Maria salf Jesus se voete

Maria salf Jesus se voete Maria salf Jesus se voete Kinders kry die belewenis dat Maria iets kosbaar vir Jesus gegee het en dat hulle ook iets kosbaars vir Jesus kan gee om dankie te sê vir wat Hy vir elkeen van hulle gedoen het.

More information

Speel met battery elektrisiteit *

Speel met battery elektrisiteit * OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad

More information

, Laat ons bly staan, net n oomblik, terwyl ons ons hoofde buig.

, Laat ons bly staan, net n oomblik, terwyl ons ons hoofde buig. JEHOVAH-JIREH 2, Laat ons bly staan, net n oomblik, terwyl ons ons hoofde buig. 2 Hemelse Vader, ons is dankbaar, vanaand, vir die geleentheid wat ons het, om weer te kom na die huis van aanbidding, waar

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

In die woordeboek van Kittel word die basiese betekenis van die woord soos volg aangegee as:

In die woordeboek van Kittel word die basiese betekenis van die woord soos volg aangegee as: Dissipelskap 1. Dissipel wees: μανθανω Die woord dissipelskap het waarskynlik in die moderne Afrikaans nie meer die betekenis wat dit in die Klassieke Grieks gehad het nie. Die merkwaardige is dat die

More information

slaap. En hulle het gesê: Wel, ons sal Hy vaar goed as hy slaap.

slaap. En hulle het gesê: Wel, ons sal Hy vaar goed as hy slaap. SHALOM, Baie dankie, Broer Isaacson. [Broer Isaacson begin praat oor man wat kanker het. Leë kol op band Red.] Isaacson. Goeiemôre, vriende, julle mag sit. Ja. Dis goed om terug te wees aan die agterkant

More information

10. God gebruik gewone mense soos Moses, Gideon en Timoteus ~ Johan Smith 11. Dissipels dien, dissipels doen! ~ Stephan Joubert 12.

10. God gebruik gewone mense soos Moses, Gideon en Timoteus ~ Johan Smith 11. Dissipels dien, dissipels doen! ~ Stephan Joubert 12. INHOUDSOPGAWE 1. Lesse oor dissipelskap: n Ware verhaal... 7 ~ Johan Smith 2. Dissipelskap is nie... 17 ~ Stephan Joubert 3. Jesus roep; ek antwoord... 27 ~ Stephan Joubert 4. Van dag een af n dissipel...

More information

Steek jou Jordaan oor: Neem in besit wat God jou alreeds gegee het. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Steek jou Jordaan oor: Neem in besit wat God jou alreeds gegee het. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Steek jou Jordaan oor: Neem in besit wat God jou alreeds gegee het. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Josua 1:1-9 Hierdie boek handel oor die oorloë wat Israel moes veg om die land in besit

More information

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

Pret en plesier - 04 *

Pret en plesier - 04 * OpenStax-CNX module: m26909 1 Pret en plesier - 04 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Pret

More information