Vierde Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 12: Die planete en sterre. Notas: aanvullende materiaal. Internetverwysings of. Leermateriaal en.

Size: px
Start display at page:

Download "Vierde Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 12: Die planete en sterre. Notas: aanvullende materiaal. Internetverwysings of. Leermateriaal en."

Transcription

1 Vierde Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 12: Die planete en sterre Voorbereiding Lees: Gen. 1: 14; Gen. 15: 5-6 Jer. 31: Matt. 2: 7 en 10 Ps. 19: 1-7 Doelstellings 1. Die hemelliggame (planete en sterre) is deur God gemaak. 2. Die hemelliggame vertel ons hoe groot God se werke is. (Ps. 19) 3. Die sterre en planete dien as tekens van die Here se getrouheid. 4. Dit dien ook as n teken van God se verbond wat gaan van geslag tot geslag. Assesseringsmerkers en wenke vir informele en formele assessering Leermateriaal en hulpbronne Internetverwysings of aanvullende materiaal Notas: 163

2 12. Die planete en sterre Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Die sonnestelsel: Ons planeet aarde snel deur die ruimte op sy jaarlange reis om die son. Agt ander plante met hul mane draai ook om die son. Al hierdie liggame saam word die sonnestelsel genoem. Ons eie tuiste, die planeet aarde, draai elke 365 dae om die son. Ons noem dit n jaar. Die aarde draai egter soos n tol. Dit maak elke 24 uur n omwenteling. Dit word n dag genoem. Dit is die aarde se daagliks rolbeweging wat dit laat lyk asof die son en sterre opkom en ondergaan. Al die ander planete wentel ook om die son en rol ook, net soos die aarde. Hulle draai egter teen verskillende snelhede en verskillende tydsduurtes om die son. Aktiwiteit 2: Musiek 15 minute Leer die liedjie: Son, maan en sterre 1. As ek na die aarde kyk Kan ek skaars verstaan Hoe dit als so pragtig lyk waar kom dit vandaan? hoe het dit begin? Lees die boek van Genesis die antwoord staan daarin. Refrein: Son en maan en sterre wolke, wind en see. Bome, gras en berge, het die Heer gegee. Visse, voëls en diere alles wat daar is. Toe was God tevrede en toe het Hy gerus. 164

3 As ek na die aar- de kyk Kan ek skaars verstaan Hoe dit als so prag- tig lyk, mooi ge- maak, hoe het dit be- gin? Lees die boek van Ge- ne- sis die antwoord staan daar- in. Son en maan en ster- re wol- ke, wind en see. Bo- me, gras en ber- ge, het die Heer ge- gee. Vis- se, voëls en die- re al- les wat daar is. Toe was God te- vre- de en toe het Hy ge- rus. 165

4 Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Gee aan elke leerling n bal. Leerlinge stap langs n denkbeeldige lyn en skop die bal liggies voor hulle uit, maar hou dit naby aan hulleself. Beweging Beweging in die ruimte: Leerlinge spring met springtoue vier keer vorentoe, drie keer agtertoe, twee keer op een been. Onderwyser trek groot syfers op die grond. Leerlinge staan voor die syfers. Tel hoeveel keer jy spring om die syfer te voltooi. Rol: Leerlinge lê plat. Rol vier keer na regs en terug. Leerlinge rol drie keer na links en terug. Leerlinge kruip handeviervoet tussen kegels deur. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Leerlinge sit regop. Trek asem in, hou in vir twee tellings, asem uit. Trek asem in, hou vir drie tellings, asem uit. Herhaal. 166

5 Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Die planete Van die naaste aan die son: 1. Mercurius 2. Venus 3. Aarde 4. Mars 5. Jupiter 6. Saturnus 7. Uranus 8. Neptunus 9. Pluto Mercurius is vol merke wat baie soos die aarde se maan lyk. Venus is behalwe die son en maan, die helderste voorwerp in die hemelruim. Venus word omring deur n laag wit wolke wat die planeet verskriklik warm maak. Dit is warm genoeg om lood te laat smelt. Daar is ook reusagtige aktiewe vulkane en n menigte kraters wat deur meteoriete veroorsaak is. Mars word die rooi planeet genoem weens die rooi kleur van die oppervlak rotse. Dit is n yskoue woestyn planeet met hewige stofstorms. Sterrekundiges kyk met teleskope na die planete. Werkkaart 41: Verbind elke naam op die lys met die regte planeet. Lys van die nege planete, vanaf die grootste (1) tot die kleinste (9) 1. Jupiter 2. Saturnus 3. Uranus 4. Neptunus 5. Aarde 6. Venus 7. Mars 8. Mercurius 9. Pluto 167

6 Aktiwiteit 2: Musiek 15 minute Leer die tweede vers van die liedjie: Son, maan en sterre 2. Alles wat die Here doen, doen Hy so volmaak. as Hy daaraan raak. Elke mens n wonderwerk Elkeen spesiaal. Lees die boek van Genesis die skepping se verhaal. Refrein: Son en maan en sterre wolke, wind en see. Bome, gras en berge, het die Heer gegee. Visse, voëls en diere alles wat daar is. Toe was God tevrede en toe het Hy gerus. Aktiwiteit 3: Drama 15 minute Leer die gedig: Mannemarak Let wel: Ons as gelowiges weet dat daar geen lewe buite die aarde bestaan nie. Hierdie gedig is net n gedig uit die verbeelding. Mannemarak Mannemarak is my naam Ek kom ver hiervandaan. In my ruimteskip, half gebreek besoek ek die aarde elke week. Op enige plek kan ons twee land. As die nood druk, kan ek vinnig verdwyn, want ek en my skippie is baie klein. Op my planeet wil ons baie weet en wat ek weet, sal ek nooit vergeet. 168

7 Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Verdeel klas in pare, gee elke paar n bal. Rol bal grondlangs na mekaar. Gooi en vang die bal vir mekaar. Gooi bal vanaf bors na maat. Hop die bal vir mekaar en vang. Beweging met musiek Speel rustige musiek en leerlinge moet met hulle arms uitgestrek rondbeweeg soos n voël wat vlieg. Gebruik vinnige en stadige musiek. Hulle moet vinnig en stadig vlieg. Gebruik verskillende toonhoogtes hulle moet hoog en laag vlieg. Spring met springtou, met albei voete op een plek op maat van die musiek. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Lê op jou rug en ontspan al jou spiere. 169

8 Dag 3 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Die planete (vervolg): Jupiter is die grootste planeet. Sy oppervlak bestaan uit warrelende wolke met n groot rooi kol wat altyd teenwoordig is. Saturnus word ook die Koningin van die nag genoem. Dit is bekend vir die ringe wat dit omsirkel. Die ringe is plat uitgespreide ysdeeltjies wat om die planeet wentel. Die ringe kan van die aarde af waargeneem word, maar toe Voyager-snuffeltuie in 1980 en 1981 by Saturnus verbygetrek het, het hulle gevind dat die ring-sisteem uit honderde ringetjies bestaan. Die ringdeeltjies bestaan uit water-ys. Een van Saturnus se ringe is blou en die ander het n rooierige kleur. Uranus wentel op sy sy om die son sy as is met sowat 90º gekantel. Die planeet vertoon blou en het ook n dowwe blou ring om soos Saturnus. Neptunus is n gas-planeet. Die vernaamste gas is waterstof. Neptunus het sterker winde as al die ander planete. Pluto is die planeet wat die verste van die son af is. Aktiwiteit 2: Musiek 15 minute Herhaal die liedjie: Son, maan en sterre op bl. 164 en 168. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Balvaardighede Leerlinge maak twee sirkels. Staan n paar meter van mekaar. Gooi bal rond in sirkel. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Lê op jou rug en raak vyf keer met jou tone aan die grond. 170

9 Dag 4 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling In vergelyking met al die ander planete, is die aarde beslis n oase in die ruimte, die enigste planeet wat lewe kan onderhou. Die aarde is eintlik n water-planeet 75% van die aarde is onder water. Die aarde is n ronde bal wat om die son draai. Die aarde draai nie net om die son nie, dit draai self ook in die rondte soos n tol. Dit beteken dat die plek waar jy bly, net partykeer na die son toe wys. uur om een maal in die rondte te draai. Daarom is die dag en nag saam 24 uur lank. 365 dae vorm saam een jaar. Dit is hoe lank dit die aarde neem om een maal om die son te beweeg. boonste punt eerste. Dit is omdat die res van die skip nog onder die horison is. As die aarde plat was, sou jy van die begin af die hele skip gesien het. Alles op die aarde het God net presies reg geskape. Dit is net die regte afstand van die son af. Dit is ons plig om na die aarde te kyk. Ons moet vir die plante en die diere sorg. Ons moet die aarde n mooi plek maak, waar dit lekker is om te lewe. Werkkaart 42: Die planete Onderstreep die regte woord: 1. hemelruim? (Venus/Mars) 2. (Mars/Jupiter) word die Rooi Planeet genoem. 3. (Uranus, Jupiter, Mercurius) is die grootste planeet. 4. (Saturnus, Uranus, Pluto) is die kleinste planeet Is daar lewe op ander planete? (Ja, Nee) 7. Hoe lank neem die aarde om een maal in die rondte te draai? (24 uur, 26 uur) 8. Hoe lank neem dit die aarde om eenmaal om die son te beweeg? (380 dae, 395 dae, 365 dae) 171

10 Aktiwiteit 2: Musiek 15 minute Slagorkes: Son, maan en sterre Slaginstrumente: 10 klokkies 10 driehoekies 6 tamboeryne 2 paar stokkies 1 trom Klokkies en driehoekies - speel ritme Tamboeryne speel maat trom speel maat Refrein: Trom maat Maat 1 en 2 stokkies Maat 3 en 4 solo driehoek Maat 5 en 6 stokkies Maat 7 en 8 solo driehoek Maat 9 17 klokkies en driehoekies ritme Maat 9 17 al die ander instrumente maat Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Leerlinge draf afwisselend tussen balle, kegels en hoepels deur om op te warm. Swaaibal Onderwyser plaas swaaibalstelle uit. Almal kry n beurt om die bal vyf keer te slaan. Staan op n baksteen en slaan die bal drie keer. Staan op een been en slaan die bal vyf keer. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Leerlinge lê op hul rûe en luister na opdragte. Raak met jou regterhand aan jou linkeroor. Raak met jou linkerhand aan jou regterknie. Raak met albei jou hande aan jou tone. 172

11 Dag 5 Aktiwiteit 1: Drama 15 minute Herhaal die gedig Mannemarak op bl Aktiwiteit 2: Kuns Maak n model van n maantuig. Eierhouer-maantuig Jy het twee eierhouers nodig vir die projek. Gebruik karton om die stuurwiel en paneel te maak. Jy kan klei gebruik om die ruimtevaarders te maak as jy nie twee eiers wil gebruik nie. Sny sirkels van dik karton as jy nie garingtolletjies het vir wiele nie. Benodighede: Twee eiers of klei vir die ruimtevaarders. Twee eierhouers Presstick Gom Verf en kwaste n Skêr Potlode Dik karton Vier garingtolletjies Twee strooties of dun stokkies. Kyk na die prentjies en volg die stappe: 1 1. Sny een eierhouer se deksel in die helfde deur Verf die eierhouer. 173

12 3 3. Knip die rondings van die tweede eierhouer uit sodat jy vier kegels het. 4. Verf die kegels Plak nou die kegels met die gom aan die eerste eierhouer vas soos in die prentjie. Los die middelste ry oop Maak gate aan die onderkant van die houer met die potlood vir die wiele. 7. Verf die garingtolletjies. 8. Sny die strootjies kleiner sodat dit net lank genoeg is om deur die karton te gaan met die garingtolletjies aan. 9. Plaas nou die garingtolletjies oor die stokkies en maak dit vas met die presstick Sny nou die dik karton in n reghoekige vorm. Knip met die skêr die karton tot dit die regte lengte is soos in die prentjie Verf die karton en maak dan n gaatjie aan die een kant van die reghoek Teken n sirkel vir die stuurwiel op die dik karton en knip dit uit. 13. Verf die sirkel en maak n gaatjie in die middel van die sirket Sny n klein stukkie van n stokkie af. 174

13 Verf die stokkie en druk dit deur die gaatjie in die sirkel. Druk n stuk presstick aan die einde sodat die stokkie nie uitval nie. Druk nou die ander kant van die stokkie in die gaatjie in die reghoek. Druk weer presstick aan die punt sodat die stokkie nie uitval nie. Dit vorm nou die stuurwiel en paneel Gom die stuurwiel en paneel aan die eierhouer soos in die prentjie Verf en teken op die eiers om die ruimtevaarders te maak Maak n mannetjie uit klei as daar nie eiers gebruik word nie Plaas die eiers of kleimannetjie in die houer om die eierhouer-maantuig te voltooi. 175

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die

More information

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling voorbeeld: n verjaarsdagpartytjie of n ongeluk. Die klas bespreek die gebeure wat in die prente uitgebeeld word. (Sit die prente Leerlinge verdeel

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb

More information

Musiek: Toets jou kennis *

Musiek: Toets jou kennis * OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4

More information

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe 1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid

More information

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2: OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Plekwaardes van heelgetalle *

Plekwaardes van heelgetalle * OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4

More information

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

Ondersoek twee-dimensionele vorms * OpenStax-CNX module: m30779 1 Ondersoek twee-dimensionele vorms * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad

More information

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek! 1 Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy 1 14. Lekker soek! 2 Lees die tr- woorde hardop en skryf dit dan in jou werkboek! traan trap tref trek treur tril

More information

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD n Paar wenke: Hierdie volledige patrone en instruksies word gratis van ons webwerf afgelaai. Dit is oorspronklike patrone deur Pauline Matthee (met inspirasie

More information

Speel met battery elektrisiteit *

Speel met battery elektrisiteit * OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad

More information

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê

More information

Courses for March 2012

Courses for March 2012 Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop

More information

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld 12 n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Luister na die titel, kyk na die prentjies. Waaroor, dink jy, gaan die verhaal? Jock van die Bosveld Daar was n oulike, klein bruin hondjie

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN NOVEMBER EKSAMEN 2015 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFRIKAANS Kwartaal 3 - Hoofwerkwoorde, hulpwerkwoorde en deelwoorde - Selfstandige naamwoorde - eienaam / soortnaam (telbaar en ontelbaar,

More information

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 2019 Die volgende algemene skryfbehoeftes word deur die skool verskaf: Alle skrifte 1 x HB Potlood 1 x Liniaal 1 x Uitvëer 1 x Skêr 1 x Skerpmaker 1 x Eksamenblok 1 x Blou pen

More information

Die wind as bron van energie *

Die wind as bron van energie * OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE

More information

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land. 1 Maats by die skool Luistertyd: So groet ons Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land. Hallo! My naam is Patricia.

More information

sodat jy as leier vertroud is daarmee.

sodat jy as leier vertroud is daarmee. Niks is onmoontlik nie. Teks: 2 Konings 6 (en 2-13) Elisa het baie uitsonderlike ervarings gehad. Lees as voorbereiding noukeurig deur die verhale sodat jy as leier vertroud is daarmee. Hulpmiddels: Diep

More information

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my. Ontmoeting 33 Teks: 1 Samuel 17 Jesaja 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou; moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou! Hulpmiddels:

More information

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:

More information

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) * OpenStax-CNX module: m39725 1 Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings Graad 10 * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the

More information

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

Johannes 6:1-15; /07/2014

Johannes 6:1-15; /07/2014 Johannes 6:1-15; 22-36 20/07/2014 Ek begin vanoggend n reeks oor Jesus se, Ek is, uitsprake in die Johannes evange-lie. Dit gebeur nogal dikwels dat mense vir hulleself n Here skep waarvan hulle hou As

More information

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.

More information

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING, EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie EN L. B. HOSKING, vroeer onderwyseres vir Kindertuin- Metodes aan die Opleidingskollege Wellington,

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mr. J Ellis Date 10 November 2016 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special instructions/

More information

Wat is elektrisiteit? *

Wat is elektrisiteit? * OpenStax-CNX module: m24760 1 Wat is elektrisiteit? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

Visuele Kuns: 'n Dieremasker *

Visuele Kuns: 'n Dieremasker * OpenStax-CNX module: m25097 1 Visuele Kuns: 'n Dieremasker * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30] MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans Examiner Mr. Ellis Leesbegrip en Taal Date 8 June 2017 Total marks 45 Marks Session 1 Duration 1 11 Hours 22 Grade 4 Moderator Mrs. Pienaar Special instructions/

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special

More information

Digitale Produkte. Katalogus

Digitale Produkte. Katalogus ... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige

More information

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11) OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work

More information

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE OpenStax-CNX module: m26630 1 GESONDE KOS * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS

More information

MOTORIESE PROGRAM KWARTAAL 3 WEEK 1

MOTORIESE PROGRAM KWARTAAL 3 WEEK 1 MOTORIESE PROGRAM KWARTAAL 3 WEEK 1 Vir opwarming: Leerders staan almal by hul stasies. Wanneer die fluitjie blaas begin hul stadig op een plek draf, soos wat die fluitjie weer blaas, begin hulle net alhoe

More information

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m30249 1 Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere

More information

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Votum: Psalm 8 Seëngroet: Vriende ek groet julle in die naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees, wat jou liefhet en aanvaar, net soos jy

More information

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories Ontmoeting 26 Teks: Rigters 6-8 Hulpmiddels: Foto-album of digitale foto s Kleurprente of inkleurprente van Gideon Bordspeletjie n Kers vir elke kind Kleefband Hebreërs 13:5-6 as n woordstrook vir die

More information

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN Inligting oor die vlag: Vergroot die vlag net so groot julle wil. Onthou net om die verhouding reg te hou. Kort sy 10 cm 20 cm 40 cm 60 cm Lang sy 15 cm 30 cm 60 cm 90 cm Rooi

More information

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ

More information

NIE VERBALE EVALUERING

NIE VERBALE EVALUERING Skoolgereedheid evaluering. Voorwoord aan ouers/onderwysers 2. Hulp met evaluering 3. Wat is skoolgereedheid? 4. Vooreistes vir skoolgereedheid NIE VERBALE EVALUERING 5. Kriteria (maatstaf) vir die bepaling

More information

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING, EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie EN L. B. HOSKING, vroeer onderwyseres vir Kindertuin-Metodes aan die Opleidingskollege Wellington,

More information

Deuteronomium 8: /01/2014

Deuteronomium 8: /01/2014 Deuteronomium 8:1-20 26/01/2014 Een van die mees gevreesde siektes van ons tyd is Alzheimer... Dis is n siekte wat jou brein aantas en maak dat jy naderhand glad nie meer kan onthou nie. Dit begin stadig

More information

LAERSKOOL RUSTENBURG

LAERSKOOL RUSTENBURG GRAAD 7 1. Penne 2 van elk: Blou, swart en rooi - nie "gel" penne nie (balpunt asb.) 2. Inkleurpotlode 3. 2 x Pritt 4. 2 x HB Potlode of Pacer (Onthou lood vir pacer) 5. 2 x A4 Skryfblokke 6. 1 x Sakrekenaar

More information

Johannes 14: /08/2014

Johannes 14: /08/2014 Johannes 14:1-14 24/08/2014 Is daar iemand van julle wat al die fliek, Guess Who's Coming to Dinner, gesien het? Dis n ou fliek wat in 1967 gemaak toe apartheid ook in Amerika, nog baie erg was... Die

More information

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100 EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 PUNTE : 100 TYD : 1 uur 30 min SPESIFIEKE DOELWITTE TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE 50% TEGNOLOGIESE KENNIS 30% TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE

More information

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie Skepping Skepping uit niks Adam en Eva Evolusie

More information

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël Dan 1:1-7 en 21 Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël Augustus 2012 Ps-vooraf Ps 47: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2015 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 ENGLISH DEMARCATION: 8 JUNE 2015 Comprehension Test Language Proper nouns: (Susan, Roodepoort) and Common nouns: (desk, pencil, girl...)

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar

More information

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis Benodig: - 5 mense - 4 met jeans met wit hemp (die idee is dat die persoon nie die mense met die wit hemde die kruise sien neersit

More information

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies

More information

Lewensvaardighede. By: Siyavula Uploaders

Lewensvaardighede. By: Siyavula Uploaders Lewensvaardighede By: Siyavula Uploaders Lewensvaardighede By: Siyavula Uploaders Online: < http://cnx.org/content/col11102/1.1/ > C O N N E X I O N S Rice University, Houston, Texas This selection and

More information

OESFEES. Oktober 2016

OESFEES. Oktober 2016 1 OESFEES Oktober 2016 2 KLEINGROEPE: NUUS Die teeskinkbeurt-lys vir 2017 sal ge-epos word aan die kleingroepleiers, bevestig asb dat die teeskinkdatums vir julle groep gepas sal wees. Voorstelle vir aanbiedings,

More information

WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK

WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK LITURGIE SONDAG 18 Mei 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK Voorsang Trompette: Johan & Coenie Welkom & groet Gebed Oproep tot lof Psalm 148 & 150 Hannes Lof Hy laat die

More information

Wat is vaskulêre demensie?

Wat is vaskulêre demensie? PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is vaskulêre demensie? Hierdie inligtingsblad sit n paar oorsake en simptome uiteen van vaskulêre demensie en gee n paar voorstelle oor hoe om die risiko daarvan om die toestand

More information

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed Johannes 10:1-10 03/08/2014 Ek hoor nou die dag van mense wat na ander dorp toe getrek het. Hulle was baie ryk maar wou nie hê dat die mense in die nuwe dorp moet weet dat hulle ryk is nie. Hulle het n

More information

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

MODULE 2 LEWENSFASE 1

MODULE 2 LEWENSFASE 1 Die 2012 hersiene weergawe MODULE 2 LEWENSFASE 1 nuwe tekeninge nuwe aktiwiteite en ysbrekers nuwe les inhoud spanlede betrokke by hersiening van module 2 100% 94% 70% 7 5 maande lank geneem om module

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m31862 1 Afronding * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie

More information

KWARTAAL Nr. 41. Bl. 5. Bl. 5. Bl. 10. Bl Bl. 14. Hierdie voorblad is n lusmakertjie vir die inhoud van die Kix.Kom...

KWARTAAL Nr. 41. Bl. 5. Bl. 5. Bl. 10. Bl Bl. 14. Hierdie voorblad is n lusmakertjie vir die inhoud van die Kix.Kom... Nr. 41 KWARTAAL 4 2017 Bl. Bl. 5 Bl. 5 Bl. 10 Bl. 12-14 Hierdie voorblad is n lusmakertjie vir die inhoud van die Kix.Kom... Bl. 14 8 Redaktrise: ONTHOU: Weens beperkte ruimte in die gedrukte Kix.Kom kan

More information

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

19. Dit is in ons bloed Genesis 4 19. Dit is in ons bloed Genesis 4 Tema Jaloesie wat ons kwaad laat voel, asook sondige dade bring ons op n slegte plek n plek waar God ons moet help en Hy doen dit! Agtergrond en interpretasie Lees weer

More information

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING OpenStax-CNX module: m27843 1 HERWINNING Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4

More information

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel 1 DIE KONING IS OP PAD n Kersspel Dramatis personae in volgorde van verskyning Mattatias ) vriende en kamerade van Josef, in hulle vroeë twintigs Natan ) Josef, ongeveer 22 jaar Tamar, Maria se jonger

More information

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 Copyright reserved UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 November 2003 External Examiner: Dr E Terblanche Time: 2h30 Internal Examiners: P.R.

More information

Sing vooraf staande: Psalm 17:1, 4 (p. 66)

Sing vooraf staande: Psalm 17:1, 4 (p. 66) Sing vooraf staande: Psalm 17:1, 4 (p. 66) 1 0 HEER, verleen my tog gehoor; / my saak U weet dit is regverdig. En wil my smeking nou verwerdig / dat dit kan opklim in u oor. Alleen deur waarheidsdrang

More information

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself.

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself. DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a Yes, mom. I DID make this myself. 1 2 My snail Garry Pail. (By Mila Strydom) My snail Garry Pail is very slimy. Hel likes to drive in the car. He also

More information

Maria salf Jesus se voete

Maria salf Jesus se voete Maria salf Jesus se voete Kinders kry die belewenis dat Maria iets kosbaar vir Jesus gegee het en dat hulle ook iets kosbaars vir Jesus kan gee om dankie te sê vir wat Hy vir elkeen van hulle gedoen het.

More information

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Metafoor: Google die natuurverskynsel: The meeting of the waters waar die Rio Negro en Rio Solimoes

More information

Kaartjies. by dosyne. Inhoud. Fransie Snyman. Meer as 150 oorspronklike handgemaakte ontwerpe

Kaartjies. by dosyne. Inhoud. Fransie Snyman. Meer as 150 oorspronklike handgemaakte ontwerpe Fransie Snyman Kaartjies by dosyne Inhoud Inleiding 7 8 Terme en tegnieke 13 Veelsydige voue 17 Ponswerk 43 Stempelwerk 55 Papierkrulwerk 63 Mooie metaal 73 Bosselering 81 Irisvouwerk 95 Teesakkievouwerk

More information

Is my child reading? Lees my kind? Drive your imagination. l Babies may become quiet as you start to. l As children begin to read aloud for themselves

Is my child reading? Lees my kind? Drive your imagination. l Babies may become quiet as you start to. l As children begin to read aloud for themselves Edition 108 Afrikaans, English Is my child reading? Learning to read is a journey of discovery. As you travel through the world of storybooks with your children, you ll uncover different treasures and

More information

MATTEUS 18:3-5. Ook: Ps 113 : 2 Psalm 119 : 51 Ps 138 : 3 Sb 4-1 (1): 5 Sb 11-3 (16): 3

MATTEUS 18:3-5. Ook: Ps 113 : 2 Psalm 119 : 51 Ps 138 : 3 Sb 4-1 (1): 5 Sb 11-3 (16): 3 MATTEUS 18:3-5 Votum Seën Psalm 138 : 1 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Skrifberyming 10-2 (59) Formulier vir die Bediening van die Heilige Doop aan Kinders Psalm 121

More information

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23 1 1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23 Tema Josef is ʼn pa of ouer wat hoor wanneer God sy gesin lei. Agtergrond Die verhaal begin met sterrekykers wat weet dat Jesus n baie besondere nuwe koning is.

More information

Die Here sorg vir alles, ek sal niks nodig hê nie. Vooraf sang Ps : 1,2,3 Ps 125-2; 1,2,3 (Gebruik mel. van Sb 18-6) Toetreediens:

Die Here sorg vir alles, ek sal niks nodig hê nie. Vooraf sang Ps : 1,2,3 Ps 125-2; 1,2,3 (Gebruik mel. van Sb 18-6) Toetreediens: 1 Die Here sorg vir alles, ek sal niks nodig hê nie. Vooraf sang Ps 121-2 : 1,2,3 Ps 125-2; 1,2,3 (Gebruik mel. van Sb 18-6) Toetreediens: Intreelied: Ps 122-1: 1 Votum Seen Lofsang: Lied 203: 1,2 Geloofsbelydenis:

More information

Almal verstaan Wiskunde Graad 4 Leerderboek Schools Development Unit Kaashief Hassan Mthunzi Nxawe Connie Skelton Sari Smit

Almal verstaan Wiskunde Graad 4 Leerderboek Schools Development Unit Kaashief Hassan Mthunzi Nxawe Connie Skelton Sari Smit Almal verstaan Wiskunde Graad 4 Leerderboek Schools Development Unit Kaashief Hassan Mthunzi Nxawe Connie Skelton Sari Smit Almal verstaan Wiskunde Graad 4 Leerderboek Schools Development Unit 2012 Illustrasies

More information

Die Naam van God se verheerlikte Seun JESUS????:

Die Naam van God se verheerlikte Seun JESUS????: Die Naam van God se verheerlikte Seun JESUS????: Pastoor Hannes Struwig omgee gemeente Groblersdal 071 303 8429 1 Ons moet onthou dat in alle tale, woorde is wat meer as as een betekenis het, soos byvoorbeeld

More information

2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing.

2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing. Mei 2017 2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing. Ps 122: 1, 2 vooraf Ps 146: 1, 2, 3 lofpsalm Ps 138: 1, 3 na wet Ps 65: 2, 4 as antwoord op die Woord Ps

More information

Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees *

Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees * OpenStax-CNX module: m30772 1 Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE

More information

Die boek Job en lyding

Die boek Job en lyding Die boek Job en lyding Repentance is not a discrete external act; it is the turning round of the whole life in faith in Christ. Sinclair Ferguson Die boek Job en lyding Wat leer die boek van Job vir ons

More information