Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926
|
|
- Todd Hill
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 JUKSKEI Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926 Ingelyfde Vereniging sonder winsoogmerk Incorporated Association not for gain Reg no : 2004/000166/08 Lid van die / Member of the SASKOK / SASCOC INTERNASIONALE JUKSKEI FEDERASIE INTERNATIONAL JUKSKEI FEDERATION Posbus / PO Box 7751, Newcastle, 2940 Faks nommer / Fax number Selnommer / Cell number E-posadres / address jukskeisa@jukskei.co.za Verwysing: Reference: 2014/15 JSA Aan: Direkteure Administrasie Provinsies Afskrif aan: JSA Direksie Erelede Jukskeipark JSA Komitees Goeiedag Jukskeivriende Ons staan aan die begin van n nuwe seisoen, n nuwe dienstermyn van drie jaar vir die nuwe Direksie en het ons n nuwe en veral jong President wat ons gaan lei met sy voorstap op n drafstappie. 1 Lief en Leed Ons het verneem van die afsterwe van Elna vd Berg se skoonpa, vader van Johan oom Daan vd Berg. Hy was vroeër jare ook betrokke by jukskei en was n staatmaker in die Westelike Provinsie as speler en administrateur. Ons dra Elna en Johan en familie in ons gebede sodat hulle die nodige vertroosting kan vind by Hom. Dan het ons ook die slegte nuus verneem dat Rina Nortje (B&C Komitee) se huis afgebrand het en dat hulle met niks agtergelaat is behalwe die klere wat hulle aan hulle lyf gehad het. Ons probeer nog uitvind wat Rina-hulle se behoeftes is, maar is elkeen van u meer as welkom om haar te skakel en te verneem hoe u haar dalk kan ondersteun of enige bydrae kan maak. 2 PRESIDENTSRAAD EN AJV Baie baie dankie aan almal wat die Presidentsraad en ook die Algemene Jaarvergadering bygewoon het. Dit is werklik n riem onder die hart om te weet dat elkeen van u ons spel op die hart dra en dat u deel is van die besluitneming vir die pad vorentoe. Kan u asb aangehegte Terugvoervorm 1 voltooi en terugstuur voor/op 30 Augustus sodat die nodige reëlings en besprekings gedoen kan word. PRESIDENT: JN NEL 1 ST VICE PRESIDENT: MC BARNARD 2 ND VICE PRESIDENT: DJP BRITS DIRECTORS: HC MARAIS (MS), EM ROOS (MS)
2 2 3 STRATEGIESE BEPLANNINGSESSIE U is almal reeds bewus van die JSA Strategiese Sessie wat gehou gaan word vanaf die 5de tot die 7de September te Gauteng soos in die Kalender van JSA aangedui. Die sessie sal die strategiese pad en planne vir die volgende drie tot vyf jaar moet bepaal en is sekerlik een van die belangrikste geleenthede van die nuwe seisoen. Die besonderhede sal so gou moontlik aan u gestuur word, maar die Provinsiale presidente en lede van JSA se komitees kan voorlopige reëlings tref om vanaf 14:00 op 5 September tot 11:00 die 7de September hierby betrokke te wees. Ons sal eerdaags die presiese plek aan u bekendmaak, maar die Strategiese dokument en uitnodigings is reeds aan al die betrokkenes gestuur. 4 DIREKSIE EN KOMITEES 4.1 Direksie Die eerste Direksievergadering het plaasgevind en deel ons graag die volgende met u almal: Die Presidensie is tydens die AJV deur u almal verkies en wens ons weer eens vir Nico Nel (Gauteng) as ons nuwe President geluk. Ook baie geluk aan ons twee Vise Presidente wat deur u verkies is: Tinus Barnard (Gauteng) as 1ste Vise President en Dirk Brits (Wes Kaap) as 2de Vise President. Die Presidensie het dan ook reeds na afloop van die AJV n vergadering gehou en weer vir Daleen Roos as Direkteur Administrasie en Karien Marais as Direkteur Finansies en Juniors aangestel. Baie geluk en dankie vir julle bereidwilligheid om te dien. Soos reeds aan u genoem tydens die AJV was daar slegs twee aansoeke ontvang vir Direkteure, maar het beide persone hulle aansoeke teruggetrek een voor die AJV en die ander een daarna. Soos u dus hieruit kan aflei, is dat daar geen verdere aansoeke ontvang is vir oorweging om op die Direksie te dien nie. Die Uitvoerende Bestuur het ook addisionele persone gekontak om op die Direksie te dien, maar weens ander verpligtinge was hulle ongelukkig nie bereid om hierdie aanstellings te aanvaar nie Met die Direksievergadering die afgelope naweek is daar besluit dat die Direksie met slegs die vyf lede sal funksioneer en is die portefeuljes soos volg toegedeel om te verseker dat die werksaamhede voortgaan: Nico Nel President met portefeuljes Akademie en Eksterne Skakeling Tinus Barnard 1ste Vise President met portefeuljes Skeidsregters, Fasiliteite en Databasis Dirk Brits 2de Vise President met portefeuljes Deelname en Ontwikkeling Daleen Roos Direkteur Administrasie Karien Marais Direkteur Juniors en Finansies Korporatiewe Kommunikasie en Afrigters is baie belangrike portefeuljes binne JSA. Die Direksie het gevoel dat as hierdie portefeuljes ook aan Direksielede wat reeds ander portefeuljes bestuur toegeken word, dit nie die nodige aandag sou kry nie en het daarom besluit om hierdie portefeuljes deur die volle Direksie te bestuur onder leiding van die President. Enige projekte binne hierdie portefeuljes sal aan kundige persone toegeken word onder leiding van die Direksie en die sekretariaat van die afrigters. Tov SRSA se projekte, word dit op hierdie stadium deur Nico Nel hanteer, met die nodige ondersteuning van die ander Direksielede.
3 3 Ook is daar besluit dat aangesien die Direksie nou net uit vyf lede bestaan, Karien Marais permanent gekoöpteer word as deel van die UB omdat dit kommunikasie meer effektief sal maak. Weer eens word belangstellendes uitgenooi om aansoek te doen vir een van die portefeuljes sou u belang stel. U weet almal dat die werk eintlik te veel is vir net vyf persone. 4.2 Aanstellings van onderskeie Komitees se Lede Baie geluk en baie dankie aan die volgende persone wat bereid is om op die onderskeie komitees te dien: Afrigting: Sekretaresse Marica Els (Gauteng) Akademie: Sekretaris Johan Badenhorst (Gauteng) Juniors: Skolekom: Voorsitter Wilma Nel (Gauteng) Sekretaresse Romanda Viljoen (Wes Kaap) Lid (SRSA verg) Solly Molemane (Gauteng) Juniors: Juniorkom: Sekretaris Rudolph van Jaarsveld (Wes Kaap) Kamp Direkteur Susan Booyens (Gauteng) Skeidsregters: Sekretaresse Anien Heydenrych (Wes Kaap) Hoofskeidsregter Danie Stoltz (Gauteng) 6 PROJEKTE EN BESIGHEIDSPLANNE n Volledige skrywe met al die besonderhede rakende die SRSA Projekte sal binnekort aan u gestuur word. Intussen moedig ons Provinsies aan om dringend hulle besigheidsplanne te voltooi. Die sluitingsdatum vir aansoek sal 31 Augustus wees. Ter inligting: Sou u nou reeds graag Skeidsregters en Afrigters die nodige opleiding wil laat doen, kan u die aansoek deurstuur aan die Akademie om die nodige reëlings te tref. Sou die groep wat bogenoemde opleiding wil doen, uit 50% wit en die ander 50% uit swart bestaan, kwalifiseer u vir n groot afslag! Onderwysers waar meer as 50% VBI is, kan tot 100% subsidie ontvang. Die doelwit is om ten minste 10 skole afrigters en drie (3) skole skeidsregters per provinsie op te lei 7 ADMINISTRASIE 7.1 Adreslyste Dankie vir die Adreslyste ontvang. Dit is belangrik dat u vir ons al die onderskeie portefeuljes (dieselfde soos vir die Direksie) se inligting voltooi. Ons moet bv weet met wie kan die Direkteur Afrigting direk skakel in die provinsie verantwoordelik vir soortgelyke portefeulje sou dit dalk nodig wees. Indien u dus nog uitstaande inligting daarop het, voltooi dit asb en stuur weer terug aan ondergetekene. Indien u nie n portefeulje gevul het nie, neem ons aan dat die President self daardie portefeulje sal hanteer. 7.2 Databasis en ID Kaartjies U word weer eens daaraan herinner dat alle registrasies en oorbetaling so gou moontlik gedoen moet word. Alle skolespelers moet teen 15 Oktober geregistreer wees. Belangrik om te weet dat alle spelers se ID kaartjie sigbaar moet wees tydens alle amptelike deelname soos bv ligas en vergaderings.
4 4 U sal n nuwe databasisvorm ontvang waarop u asb moet aandui wie het kaartjies en wie nie. U moet dan ook die Excel spreistaat voltooi en terugstuur met al die nodige inligting daarop saam met die foto s in JPG-formaat. Skolespelers gaan nie uitgereik word met kaartjies nie. 7.3 Grondwette van Provinsies/Distrikte In die geval waar Provinsies uit meer as een distrik bestaan (Vrystaat; Wes Kaap en Gauteng) moet die Grondwette van die Distrikte belyn word met eerstens die van die Provinsie en dan ook die Statute van JSA. Die Provinsies moet seker maak dat sake tussen distrikte soos bv deelname, oorplasings ens baie duidelik beskryf word sodat die besture van die Distrikte en Provinsie gemeenskaplike sake kan bestuur. Die Distrikte se Grondwette binne een Provinsie kan nie van mekaar verskil nie aangesien dit net ongemaklikhede sal veroorsaak. Die Grondwette moet ook die nuwe name van Distrikte reflekteer en maak seker dat ons nou net op provinsiale vlak Presidente het en Voorsitters op Distriksvlak gaan dien /15 Registrasievorm Aangeheg die nuwe seisoen se registrasievorm. Dit word net in Engels beskikbaar gestel aangesien die afkortings verwarring skep as dit in Afrikaans en/of Engels voltooi moet word. Maak asb seker u het n getekende vorm by u op lêer bewaar. Dit is belangrik dat die lid die vorm teken, want sodoende onderwerp hy hom aan die Gedragskode van Jukskei SA. Mag ons elke bestuur herinner om maar ook seker te maak dat die Gedragskode aan die spelers voorgehou word. Ons wil nie hoor dat spelers nie kennis dra van die Gedragskode wanneer daar buite die teen kode se verwagting opgetree word nie. 8 AFRIGTING 8.1 Nasionale Afrigters Alle Afrigters wat belang stel om as n Nasionale Afrigter aangewys te word vir enige van die onderskeie Nasionale spanne (B&C, Meesters, Juniors, Nasionaal), kan die aangehegte aansoekvorm voltooi en ook hulle CV insluit en dit terugstuur aan ondergetekene. Onderhoude sal dan gereël en geskeduleer word soos nodig en sal aansoekers ingelig word waar die onderhoude sal plaasvind. Geen permanente toedeling aan n span word gemaak nie, maar per geleentheid teenoor beskikbaarheid. Die Nasionale afrigter bly egter op die paneel vir drie jaar na aanvaarding. 9 KORPORATIEWE KOMMUNIKASIE 9.1 Template van Jukskei SA vorms U sal binnekort al die nodige template op die internet kan aftrek. Ons is besig om hieraan aandag te gee. 9.2 Facebook gebruik Reeds met die Presidentsraad was die teenwoordigers ingelig dat ons Facebookblad gaan verander tov toegang oor wie mag berigte plaas en ook kommentaar lewer. Hierdie is in die proses om verander te word. Die besluit was geneem nav ongevraagde negatiewe kommentaar wat gelewer word nie altyd deur jukskeispelers self nie daarom dat ons hierdie toegangsregte moes verander het. Almal is egter meer as welkom om nog steeds bydraes te lewer en in te stuur na enige van die Direksielede wat dit sal plaas. Toegangsregte is beperk net tot Direksielede.
5 5 9.3 Webblad Gaan besoek gerus ons nuwe Webblad. Dankie aan Melanie Jacobs wat hierdie blad instand hou. Onthou om vir ons julle stories en foto s te stuur. Ons moet ook elke Provinsie se finale kalender ontvangso dat ons gereeld ons Kalender op die webblad kan opdateer. 9.4 Sandput en Sandkorrel Pogings gaan weer aangewend word om hierdie twee nuusblaaie meer aktief te bedryf. Daar kan egter nie publikasies wees as ons nie julle stories kry nie. Ons wil werklik poog om hierdie uitgawes op n meer gereelde basis die lig te laat sien. Ons is in die proses om elke persoon op die databasis se adres te koppel sodat u outomaties die nuus ontvang. Direkteure Admin kan ook nog versprei, maar ons vertrou ons kan vinnig en effektief kommunikeer as elkeen gereeld ingelig is. 10 INHEEMSE (IG) SPELE Na afloop van die AJV was daar n skrywe aan al die Presidente van die provinsies gerig om te verseker dat hulle die nodige samewerking van die Provinsiale regering kry en ook vanaf die Direksie spesifiek die Direkteur Ontwikkeling. Positiewe terugvoering is ontvang en waar daar hulp nodig was, was dit onmiddelik opgeklaar. Baie dankie aan die Presidente vir jul positiewe samewerking en daar word uitgesien na n suksesvolle eerste poging van Elitéspanne by die IG Spele. n Versoek word egter gerig dat die lede wat hul provinsies gaan verteenwoordig vir die res van die Spele gaan wys wat is n goed georganiseerde sportkode en dat elke speler sy beste gaan lewer. Elk van die Elitédeelnemers gaan n baanbreker wees vir die toekoms van Jukskei as die voorloper Inheemse Sport in SA. Groete Daleen Roos DIREKTEUR ADMINISTRASIE JSA
Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *
OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This
More informationOOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:
OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za
More informationHandleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel
Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies
More informationDaniël en die Leeukuil
Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More information1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?
JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle
More informationINGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210
More informationOm veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *
OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING
More informationPROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O
Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE
More informationGRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE
GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?
More informationSPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES
2010 2015/16 2010 REGLEMENT D REGULATIONS D 2010 SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING / ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE
More informationSPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL
SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.
More informationDie wonder van water *
OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad
More informationVERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI
VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê
More informationSPELERS MET GESTREMDHEDE
2010 2017/18 REGLEMENT D REGULATION D JUKSKEI SA SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE
More informationMaak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:
OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS
More informationSAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015
SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek
More informationBaba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:
Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens
More informationWhispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.
Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb
More informationMAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY
MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY by Leon Ian Ie Grange Submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree M.Eng. (Technology Management) in the Faculty
More informationDIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08
DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING
More informationDissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha
Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ
More informationBosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES
Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE
More informationWES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER
GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:
More information2017/08/15 DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN N SKOOLBESTUURSPAN DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR
Lei, leer en inspireer Lead, learn and inspire DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR WERKSWINKEL VIR SKOOLBESTURE NMU 24 AUGUSTUS 2017 L.H. SWANEPOEL MANUAL FOR SCHOOL MANAGEMENT (www.msmonline.co.za)
More informationFAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions
FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.
More informationDie wind as bron van energie *
OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE
More informationTrumpetNet, 31 May 2007
Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through
More informationINTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)
INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/00001508/2012) PROPOSED ASH DISPOSAL AT KENDAL POWER STATION Notice is hereby
More informationNuusbrief Junie / Julie 2017
Nuusbrief Junie / Julie 2017 Ons wil graag dankie sê aan Toy Adventures, die trotse borg van die Kamcare Nuusbrief. Ondersteun hulle gerus by Byls Bridge Promenade in Highveld Centurion en The Grove winkelsentrum.
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,
More informationNuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief
Nuusbrief Volume 1 / 2013 PO Box/Posbus 7864! Bloemfontein 9300! Tel: 051 410 0958! Fax/Faks: 086 573 1021 Voorwoord 2013 het met soveel momentum begin dat n mens wonder waar dit gaan eindig!! 2012 was
More informationE-Klas handleiding Studente
E-Klas handleiding Studente Dickenson laan 1180 Waverley Pretoria 0083 Tel: 012 332 3227 Kopiereg voorbehou Inhoudsopgawe 1 Wat is e-klas?... 1 2 Teken aan op e-klas... 1 2.1 Wagwoordverandering... 2 3
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG
More informationSpeel met battery elektrisiteit *
OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad
More informationAANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015
AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015 (Voltooi in drukskrif, asseblief) Studentenommer - - Geboortedatum J J J J M M D D Van Voorletters ID Nr. Koshuis Stellenbosch-adres Seksie (koshuis) Huisadres Noemnaam
More informationOm die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer
OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative
More informationUNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:
More informationWat is vaskulêre demensie?
PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is vaskulêre demensie? Hierdie inligtingsblad sit n paar oorsake en simptome uiteen van vaskulêre demensie en gee n paar voorstelle oor hoe om die risiko daarvan om die toestand
More informationDie atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER
OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG
More informationSterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe
1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid
More informationHoërskool Roodepoort
Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons
More informationTrigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *
OpenStax-CNX module: m39725 1 Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings Graad 10 * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21
IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..
More informationClasswork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag
Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die
More informationTrigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)
OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work
More informationPersoneelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING
Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING Wat is kwaliteit-onderrig? Begronding van kwaliteit-onderrig As instelling op Bybelse grondslag kan ons nie
More informationJohannes 14: /08/2014
Johannes 14:1-14 24/08/2014 Is daar iemand van julle wat al die fliek, Guess Who's Coming to Dinner, gesien het? Dis n ou fliek wat in 1967 gemaak toe apartheid ook in Amerika, nog baie erg was... Die
More informationDroom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).
Droom - Glo - Doen A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Dit word aangebied by Megapark in Bredasdorp. (die terein is geleë op die rand van die dorp, volg net al die bordjies wat in
More informationLAERSKOOL HELDERKRUIN
LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2
More informationFamiliediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21
Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Votum: Psalm 8 Seëngroet: Vriende ek groet julle in die naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees, wat jou liefhet en aanvaar, net soos jy
More informationUNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323
Copyright reserved UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 November 2003 External Examiner: Dr E Terblanche Time: 2h30 Internal Examiners: P.R.
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG
More informationWat is elektrisiteit? *
OpenStax-CNX module: m24760 1 Wat is elektrisiteit? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS
More informationG/ Volgende hersien datum: Algemeen
BELEID GRONDWET REGLEMENT NOORD-GAUTENG STOEI Identifikasie: G/100-04 Titel: AFRIGTERSKOMITEE REGLEMENT: BYLAE IV Volgende hersien datum: Oktober 2018Oktober 2014 Klasifikasie: Toepassing: Hierdie dokument
More informationPRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS
PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces
More information4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning
4 Operasies Op Data 4.1 Foundations of Computer Science Cengage Learning Doelwitte: Nadat hierdie hoofstuk bestudeer is sal jy kan: Lys die 3 kategorieë van operasies wat op data uitgevoer word. Voer unêre
More informationPAARL RANGERS. Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub Gestig (1914) Grondwet en Reglimente Geamendemeer op 28 Oktober 2015
PAARL RANGERS RUGBY VOETBAL KLUB RUGBY FOOTBALL CLUB ( GESTIG / ESTABLISHED 1914) (Affiliaat van Westelike Provinsie Rugby Voetbal Unie / Affiliated to Western Province Rugby Football Union Paarl Rangers
More information(Bladsye 9 081-9 135 ) Digitised by the Open Scholarship Programme in support of public access to information, University of Pretoria, 2017. IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA 1/ S S. l (TRANSVAALSE
More informationVISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION
VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as een keer aan n item deelneem
More informationAFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3
Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,
More informationNuusbrief Augustus / September 2017
Nuusbrief Augustus / September 2017 My school / My Village / My Planet Kamcare is nou geregistreer as n My School / My Village / My Planet begunstigde. Wat dit beteken is Woolworths betaal n gedeelte van
More informationPROVINSIALE AFDELING) PATRICK ~~Bl~-A BALEKL\. EN 21 ANDER
IN DIE HOOGGEREGSHOF V A.>i SUID-AFRIKA 4,1 ~ (TRA~SV~L\.LSE PROVINSIALE AFDELING) S_~NO~lliER: CC 482/55 DELMAS 1987-05-11 DIE STAAT teen: PATRICK ~~Bl~-A BALEKL\. EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER V_~,
More informationPlekwaardes van heelgetalle *
OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4
More informationJohannes 6:1-15; /07/2014
Johannes 6:1-15; 22-36 20/07/2014 Ek begin vanoggend n reeks oor Jesus se, Ek is, uitsprake in die Johannes evange-lie. Dit gebeur nogal dikwels dat mense vir hulleself n Here skep waarvan hulle hou As
More informationSASOLBURG NEWSFLASH. Voorsitter se kommentaar / Chairman s. In This Issue / In Hierdie Uitgawe
SASOLBURG NEWSFLASH Sasolburg Chamber Newsletter/Sakekamer Nuusbrief Aug/Sep 2015 Voorsitter se kommentaar / Chairman s comments. Ek glo dat dit sommer baie goed gaan met al ons wonderlike lede! Somer
More informationCourses for March 2012
Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop
More informationAfronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum
OpenStax-CNX module: m31862 1 Afronding * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie
More informationFAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING
FAKULTEIT INGENIEURSWESE FAULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:
More information19. Dit is in ons bloed Genesis 4
19. Dit is in ons bloed Genesis 4 Tema Jaloesie wat ons kwaad laat voel, asook sondige dade bring ons op n slegte plek n plek waar God ons moet help en Hy doen dit! Agtergrond en interpretasie Lees weer
More informationGESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE
OpenStax-CNX module: m26630 1 GESONDE KOS * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS
More informationFAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING
FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:
More informationTygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:
Tygienuus 29 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 30 MAART Mediasentrum:
More informationSafari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap
Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap Die WP Ope 2015 was n lang maar suksesvolle dag. Ons het 136 vooraf inskrywings gehad met 3 laat inskrywings en 6 geborgde inskrywings wat die
More informationAppendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties
Appendix 12 General Correspondence with Interested and Affected Parties Suite E4 First Floor 68 High Street WORCESTER 6850 PO Box 250 WORCESTER 6849 Tel/Fax: (023) 347-0336 E-pos: Erf233Touws@BolandEnviro.co.za
More informationBuitengewone Provinsiale Koerant. Provincial Gazette Extraordinary CONTENTS INHOUD. Donderdag, 28 Februarie Thursday, 28 February 2002
PROVINCE OF WESTERN CAPE Provincial Gazette Extraordinary 5834 Thursday, 28 February 2002 PROVINSIE WES-KAAP Buitengewone Provinsiale Koerant 5834 Donderdag, 28 Februarie 2002 Registered at the Post Offıce
More informationff;? 'Ka M u A. G, K. Z. G. TIP IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUIP-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) "* SAAKNOMMER: CC 482/8 5 DELMAS
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUIP-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) "* SAAKNOMMER: CC 482/8 5 DELMAS ff;? 1987-02-18 'Ka DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 ANDER VOOR SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST
More informationPragtige Koningin Ester
Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children
More informationHoe kom ek op die webwerf? Besoek die Sanlam Aftreefondsweb by https://www.retirementfundweb.co.za/.
Alles met die druk van n knoppie Het jy geweet dat jy, op enige tyd en op enige plek, op die Sanlam Aftreefondsweb kan sien hoeveel jou aftreefondsbelegging werd is? As n lid van die Universiteit Stellenbosch
More informationSondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13
Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Metafoor: Google die natuurverskynsel: The meeting of the waters waar die Rio Negro en Rio Solimoes
More informationOESFEES. Oktober 2016
1 OESFEES Oktober 2016 2 KLEINGROEPE: NUUS Die teeskinkbeurt-lys vir 2017 sal ge-epos word aan die kleingroepleiers, bevestig asb dat die teeskinkdatums vir julle groep gepas sal wees. Voorstelle vir aanbiedings,
More informationNAMPO Die datum van volgende jaar se NAMPO Oesdag is Dinsdag 15 tot Vrydag 18 Mei JOERNAAL 2012 / JOURNAL 2012
' Junie June 2011 BELANGRIKE KONTAK BESONDERHEDE / IMPORTANT CONTACT DETAILS Telefoonnommer / Telephone number: 051 448 7302/3 Faksnommer / Fax Number: 051 448 7304 Webwerf / Website: www.ngunicattle.info
More information2. BORDUURWERK / EMBROIDERY
2. BORDUURWERK / EMBROIDERY 2.1. Skeppend / Creative Koördineerder/Coordinator: Annette Stemmet 082 663 8147 SLUITINGSDATUM vir inskrywings: Woensdag 28 Maart 2018. CLOSING DATE for entries: Wednesday
More informationDie Entrepreneur * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
More informationSOUTH AFRICAN BIATHLON ASSOCIATION SUID-AFRIKAANSE TWEEKAMP VERENIGING
SOUTH AFRICAN BIATHLON ASSOCIATION SUID-AFRIKAANSE TWEEKAMP VERENIGING 20 VAN SCHALKWYK STREET, UNIVERSITAS, BLOEMFONTEIN, 9301 SOUTH AFRICA TEL/FAX: +27 51 525 2180; e-mail: dsat-bfn@iafrica.com 2015
More information2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn*
2 8/2016 Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn* Met die inskrywing van u kind by n privaatskool, sou dissipline een van die ononderhandelbares wees wat u sou ervaar. As n
More informationJohannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk
education Department: Education GAUTENG PROVINCE Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS HT Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. GOO JOHANNESBURG
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993?
V IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993? SAAKNOMMER: CC 482/83 DELMAS 1987-03-11 Cr DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 ANDER VOOR 5Y EDELE REGTER VAN
More informationDaar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang
10:51 18 JUNIE 1992 233 KASSET 2 5A Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Honderd persent, dankie. --ooo-- Luitenant Schoeman, kom verby(?). --ooo-- ^ 0:51 Enigiemand wat my kan help, wat is die
More informationGod is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.
Ontmoeting 33 Teks: 1 Samuel 17 Jesaja 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou; moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou! Hulpmiddels:
More informationPROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN
PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN Inligting oor die vlag: Vergroot die vlag net so groot julle wil. Onthou net om die verhouding reg te hou. Kort sy 10 cm 20 cm 40 cm 60 cm Lang sy 15 cm 30 cm 60 cm 90 cm Rooi
More informationNaam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!
1 Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy 1 14. Lekker soek! 2 Lees die tr- woorde hardop en skryf dit dan in jou werkboek! traan trap tref trek treur tril
More informationLAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK
LAERSKOOL SAAMTREK GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van LAERSKOOL SAAMTREK (hierna genoem die beheerliggaam
More informationBosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES
Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE
More informationDeuteronomium 8: /01/2014
Deuteronomium 8:1-20 26/01/2014 Een van die mees gevreesde siektes van ons tyd is Alzheimer... Dis is n siekte wat jou brein aantas en maak dat jy naderhand glad nie meer kan onthou nie. Dit begin stadig
More information18 Junie :02-11:54
B O IP A T O IM G K A S S F T T F 18 Junie 1992 09:02-11:54 Lanierkassette 2 4A, 2 5A, 2 6A Volume 3 (Bladsye 164-265) VLOK OPNAMENS EN TRANSKRIPSIES BK REG. NO. CH89/21241/23 18JUNIE 1992 164 KASSET 2
More informationBosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES
Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE
More informationSAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016
SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 4 Februarie 2016 No: 4 van 2016 KENNISBOU III: WISKUNDE EN WETENSKAP Die SAOU is tans
More informationK BRITS. MNR. McNALLY: Mnr. die Voorsitter ek het die geleentheid gehad. om na die projeklêers wat in paragraaf 10 van mnr.
K45.01-1 - BRITS MNR. McNALLY: Mnr. die Voorsitter ek het die geleentheid gehad om na die projeklêers wat in paragraaf 10 van mnr. Brits se verklaring genoem word deur te gaan en dit gaan ongetwyfeld oor
More informationNOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN DIE TYGERBERG TAK VAN DIE FIA SOOS GEHOU 5 NOVEMBER 2010 BY LA MASSERIA RESTAURANT VAN 11:15 TOT 13:00
NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN DIE TYGERBERG TAK VAN DIE FIA SOOS GEHOU 5 NOVEMBER 2010 BY LA MASSERIA RESTAURANT VAN 11:15 TOT 13:00 NOTULE 1. VERWELKOMING Die voorsitter, Tim Timmerman,
More information