Ongeskiktheidsinkomste

Size: px
Start display at page:

Download "Ongeskiktheidsinkomste"

Transcription

1 Vir tussengangers Sanlam Risikodekking Maart 2015 Tydelike Ongeskiktheidsinkomstevoordeel (OIT3) Primêre Inkomstebeskermerprodukte Wagperiode Siekte Tydelike Ongeskiktheidsinkomste Insluitend vaste betalings vir gedefinieerde lys eisgebeurtenisse Bedryfskostebeskermer Verlengde Ongeskiktheidsinkomste Vaste stakingsdatum OF Verlengde Ongeskiktheidsinkomste Helelewens Inkortingsinkomste na aftrede Betaling op basis van permanente inkorting geen wagperiode TOT 24 MAANDE GEKOSE STAKINGSDATUM OF MIN (AFTREDE, 70) DOOD Opsionele byvoordele Gadebeskermer Kindbeskermer Opsionele byvoordele beskikbaar met Siekteen Tydelike Ongeskiktheidsinkomstevoordele Inkortingsinkomste voor aftrede Betaling op basis van permanente inkorting geen wagperiode Opsionele byvoordeel beskikbaar met Verlengde Ongeskiktheidsinkomstevoordeel Addisionele Inkomstebeskermervoordele Totale en permanente Ongeskiktheidsinkomste Betaling op basis van permanente ongeskiktheid geen wagperiode Doodinkomste GEKOSE STAKINGSDATUM Sanlam is n Gelisensieerde Verskaffer van Finansiële Dienste

2 Eise Uitbetalingslimiete Ons beperk die inkomstebetaling tot die dekkingsbedrag. As die ongeskiktheid nie lei tot n totale verlies van inkomste nie, beperk ons die inkomstebetaling verder in verhouding tot die verlies van inkomste. As die ongeskiktheid direk of indirek veroorsaak is deur enige van die toestande hier onder gelys, beperk ons die bedrag van die inkomstebetaling verder om te verseker dat hierdie bedrag, plus enige inkomste wat die versekerde lewe van die plan en van ander individuele of groepongeskiktheidsinkomste tipes planne mag ontvang, nie 100% van die gemiddelde nabelaste maandelikse inkomste wat die versekerde lewe verdien het direk vóór die ongeskiktheid, oorskry nie. depressie of distemie, hetsy as n episode of afwyking, of as deel van die simptoomkompleks van n ander psigiatriese diagnose; post-traumatiese stresversteuring; fibromialgie; chroniese moegheidsindroom en sy sinonieme; Eisgebeurtenis Die Tydelike Ongeskiktheidsinkomstevoordeel bied dekking vir wanneer die versekerde lewe in so n mate ongeskik raak dat hy of sy deurlopend nie in staat is om n aansienlike en wesenlike deel van die pligte van die gereelde beroep wat hy of sy vir inkomste beoefen het onmiddellik vóór die ongeskiktheid, uit te voer nie, en dit lei tot die verlies van n deel van of al sodanige inkomste. As n wagperiode van 7 dae of 1 maand gekies is vir hierdie voordeel, mag n voordeel ook geëis word as die versekerde lewe sekere gedefinieerde eisgebeurtenisse ondervind, soos aangedui in die plankontrak, ongeag of die versekerde lewe ongeskik raak soos hierbo beskryf of nie, en ongeag of die versekerde lewe inkomste verloor of nie. n rugtoestand, tensy dit een van die volgende is: paraplegie; kwadruplegie; kwaadaardige gewasse van die rugmurg en werwelkolom; of mislukte rugsindroom na veelvuldige spinale chirurgie, op voorwaarde dat n spesialis wat ons sal benoem die mate van funksionele inkorting voortspruitend uit die mislukte rugsindroom bevestig; enige ortopediese toestand wat hoofsaaklik op pyn, ongemak, verlies van sensasie, verlies van omvang van beweging, of enige kombinasie daarvan gegrond is; enige verswakking in kognitiewe funksie ongeag die oorsaak daarvan; n besering wat regstreeks of onregstreeks voortgespruit het uit, of nagespeur kan word tot, enige van die bogenoemde oorsake; n komplikasie wat regstreeks of onregstreeks aan enige van die bogenoemde oorsake toegeskryf kan word, of aan so n besering; n newe-effek van behandeling vir enige van die bogenoemde oorsake, of vir so n besering, of vir so n komplikasie. Ons betaal n eis as die bedrag gelyk is aan of groter is as die kleinste van: 10% van die dekkingsbedrag; en die minimum dekkingsbedrag vir Nuwe Versekering. 2

3 Vaste betaling vir gedefinieerde lys eisgebeurtenisse As die versekerde lewe enige van die gedefinieerde eisgebeurtenisse in die tabel hier onder aangedui, ondervind, en ons n eis erken, doen ons inkomstebetalings asof die versekerde lewe deurlopend ongeskik is vir die getal weke aangedui in die tabel onder. Ons aanvaar dat die ongeskiktheid begin op die datum waarop die gedefinieerde eisgebeurtenis gebeur en dat die versekerde lewe n totale verlies van inkomste in hierdie tydperk ondervind. n Voordeel mag net geëis word as die gekose wagperiode vir hierdie voordeel 7 dae of 1 maand is. Ons doen geen inkomstebetalings vir aanvaarde ongeskiktheid tydens die wagperiode nie Dit beteken dat, as die getal weke aangedui in die tabel van eisgebeurtenisse korter of gelyk is aan die gekose wagperiode, ons nie n eis erken nie. Ook: Die wagperiode word afgetrek van die tydperk van aanvaarde ongeskiktheid om die tydperk waarvoor ons betaal, te bepaal. n Uitsondering hierop is wanneer die gekose wagperiode vir hierdie voordeel 7 dae is en die gedefinieerde eisgebeurtenis aan die kriteria voldoen van een van die toestande in die kontrak gelys waarvoor ons n eis betaal van die datum waarop die eisgebeurtenis voorkom in plaas van vanaf die einde van die wagperiode. Bepaalde eisgebeurtenis Chirurgiese vervangings Tydperk van veronderstelde ongeskiktheid in weke vir ongeskiktheidsklas* A B en C D en E Chirurgiese vervanging van n skouergewrig Chirurgiese vervanging van n elmbooggewrig Chirurgiese vervanging van n polsgewrig Chirurgiese vervanging van n heupgewrig Chirurgiese vervanging van n kniegewrig Chirurgiese vervanging van n enkelgewrig Frakture Fraktuur van n sleutelbeen met daaropvolgende chirurgie Fraktuur van die been van n boarm Fraktuur van n been in n voorarm Fraktuur van n been in n hand met daaropvolgende chirurgie, vingers uitgesluit Fraktuur van die been in n bobeen Fraktuur van die skeenbeen van n onderbeen Fraktuur van die kuitbeen in n onderbeen Fraktuur van n hakbeen Skedelfraktuur wat rekonstruksie vereis

4 Tydperk van veronderstelde ongeskiktheid in weke vir ongeskiktheidsklas* Bepaalde eisgebeurtenis A B en C D en E Fraktuur van die gesigsbene wat rekonstruktiewe chirurgie vereis Veelvuldige ribfrakture met onstabiele ribbekas Stabiele bekkenfraktuur Onstabiele bekkenfrakture Fraktuur van die liggaam van n rugwerwel Fraktuur van die benige gedeeltes van n rugwerwel, anders as die liggaam Ligamentherstellings Chirurgiese herstel van rotatorkraagsindroom van die skouer Algehele rotatorkraagruptuur Kruisligamentrekonstruksie van n knie Mediale of laterale ligamentherstelling van n knie Volledige ruptuur van die haksening Enkelligamentherstelling Ander bepaalde eisgebeurtenisse Abdominale besering met lewerruptuur, miltruptuur of nierbeskadiging wat noodchirurgiese herstel vereis Akute skade aan n tussenwerwelskyf van die werwelkolom Amputasie van n hand Amputasie van n voet Koma Verlies van n oog as gevolg van besering Ernstige brandwonde Paraplegie Kwadruplegie Penetrerende skietwond in die bors, buik of nek Penetrerende steekwond in die bors, buik of nek Verwydering of fusie van die tussenwerwelskywe van die nek of laer rugwerwels *Die ongeskiktheidsklas van die versekerde lewe word aangedui in die kwotasie wat deel vorm van die kontrakdokumente vir die plan. As ons n eis erken, gebruik ons die ongeskiktheidsklas aangedui in die mees onlangse kwotasie wat deel vorm van die kontrakdokumente vir die plan. 4

5 Voordeelkenmerke Alleenstaande voordeel beskikbaar op die Inkomstebeskermer-produk Gewaarborgde termyn 5 jaar, maksimum moontlike verhoging ná verstryking van gewaarborgde periode is 20% Wagperiode-opsies 7 dae 1 maand 3 maande 6 maande 12 maande Voordeelbetalingsperiode Daar is geen keuse van betalingsperiode nie. Die maksimum getal maandelikse inkomstebetalings wat ons vir n spesifieke oorsaak van die eisgebeurtenis vir ongeskiktheid doen, hang af van die gekose wagperiode vir die voordeel: 24 wagperiode van 7 dae; Eise wagperiode van 1 maand; wagperiode van 3 maande; wagperiode van 6 maande; wagperiode van 12 maande. Die betalings op die plan word kwytgeskeld vir so lank as wat ons n inkomstebetaling doen. As ons n eis erken, gaan voordeelen betalingsgroei, indien enige, voort soos vóór die eis. Aanvangsdatums Minimum: 18 Maksimum: 5 jaar voor gekose stakingsouderdom 5

6 Voordeelkenmerke (vervolg) Opsies vir voordeelstakingsouderdom Minimum en maksimum dekkingslimiete Minimum: R3 000 per versekerde lewe per maand Maksimum: R per versekerde lewe per maand (tot n maksimum van n persentasie van inkomste ooreenkomstig die glyskaal hier onder) Inkomste (I) Tot en met 55 Ouer as 55 I R % 77% R < I R % 72% R < I R % 68% R < I R % 64% R < I R % 60% R < I R % 55% R < I 60% 51% Beskikbare groeipatrone Gelykblywend met opsionele groei Geen groei Nie-gespesifiseerde betalingsgroei /5% dekkingsgroei Nie-gespesifiseerde betalingsgroei /VPI-dekkingsgroei (maks.15%) Verpligte groei Vaste verpligte groei 5% betalingsgroei /0% dekkingsgroei 12% betalingsgroei /5% dekkingsgroei Ouderdomsverwante* verpligte groei 0% dekkingsgroei 5% dekkingsgroei * Om n ouderdomsverwante patroon te hê wat meer volhoubaar is vir inkomstebeskermervoordele, begin die premieverhogings op hierdie patroon op ouer ouderdomme verminder. Sien Risiko Tegniese Gids vir die volledige besonderhede van hierdie betalingspatroon. Opsionele byvoordele beskikbaar by die Tydelike Ongeskiktheidsinkomstevoordeel Gadebeskermer* Kindbeskermer* *Tegniese besonderhede beskikbaar in die Flitsfeit vir Inkomstebeskermer: Opsionele Byvoordele. 6 i /2015

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

Wat is vaskulêre demensie?

Wat is vaskulêre demensie? PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is vaskulêre demensie? Hierdie inligtingsblad sit n paar oorsake en simptome uiteen van vaskulêre demensie en gee n paar voorstelle oor hoe om die risiko daarvan om die toestand

More information

Cumulus Flexi Uittree-Plan

Cumulus Flexi Uittree-Plan Vir tussengangers November 2015 Cumulus Flexi Uittree-Plan As deel van ons deurlopende verbintenis om aftreespaaroplossings te verskaf wat geskik is vir n verskeidenheid marksegmente en klientbehoeftes,

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Notas Die volgende plaasvervangers word gebruik vir n produk in die Legacy produkreeks: "plan" vir polis "planhouer" vir polishouer versekerde lewe

Notas Die volgende plaasvervangers word gebruik vir n produk in die Legacy produkreeks: plan vir polis planhouer vir polishouer versekerde lewe Notas Die volgende plaasvervangers word gebruik vir n produk in die Legacy produkreeks: "plan" vir polis "planhouer" vir polishouer versekerde lewe vir versekerde betaling" vir premie eenmalige betaling

More information

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies

More information

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2: OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

Hoe kom ek op die webwerf? Besoek die Sanlam Aftreefondsweb by https://www.retirementfundweb.co.za/.

Hoe kom ek op die webwerf? Besoek die Sanlam Aftreefondsweb by https://www.retirementfundweb.co.za/. Alles met die druk van n knoppie Het jy geweet dat jy, op enige tyd en op enige plek, op die Sanlam Aftreefondsweb kan sien hoeveel jou aftreefondsbelegging werd is? As n lid van die Universiteit Stellenbosch

More information

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb

More information

Wat is elektrisiteit? *

Wat is elektrisiteit? * OpenStax-CNX module: m24760 1 Wat is elektrisiteit? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including: Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens

More information

Wat is fronto-temporale temporale demensie

Wat is fronto-temporale temporale demensie PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is fronto-temporale temporale demensie Hierdie blad verskaf algemene inligting oor een van die meer rare vorms van demensie, nl. fronto-temporale demensie. Dit gee n opsomming

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID AFRIKA Regulation Gazette No. 10177 Regulasiekoerant Vol. 617 18 November November 2016 No. 40434 N.B. The Government Printing

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:

More information

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ

More information

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11) OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work

More information

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FAULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

IS 2015/16 SE DROOGTE DIE ERGSTE NOG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN

IS 2015/16 SE DROOGTE DIE ERGSTE NOG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN IS 2015/16 SE DROOGTE DIE ERGSTE NOG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het op 13 Januarie n verklaring uitgereik en aangedui dat die kalenderjaar van 2015 die jaar met die laagste

More information

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION by Dieter S. Mellet 9722332 Submitted in partial fulfillment of the requirements for the degree Master of Engineering

More information

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN. Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN. Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is BOUKONTRAK Aanhangsel F Gedeelte Tipe plan AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is (hierinlater na verwys as die KONTRAKTEUR

More information

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Nuusbrief Junie / Julie 2017 Nuusbrief Junie / Julie 2017 Ons wil graag dankie sê aan Toy Adventures, die trotse borg van die Kamcare Nuusbrief. Ondersteun hulle gerus by Byls Bridge Promenade in Highveld Centurion en The Grove winkelsentrum.

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING

More information

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE

More information

ALGEMEEN GELDENDE KLOUSULE

ALGEMEEN GELDENDE KLOUSULE ALGEMEEN Origens onderworpe aan die spesifieke bepalings, uitsonderings en voorwaardes van elke besondere Afdeling sal die volgende van toepassing wees op die uitgereikte polis: GELDENDE KLOUSULE 1. PRESTASIE

More information

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning 4 Operasies Op Data 4.1 Foundations of Computer Science Cengage Learning Doelwitte: Nadat hierdie hoofstuk bestudeer is sal jy kan: Lys die 3 kategorieë van operasies wat op data uitgevoer word. Voer unêre

More information

Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN Beheerliggaamvoorsitter Skoolhoof Hoërskool Swartland Godsdiensbeleid Inleiding Hierdie dokument is die godsdiensbeleid

More information

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as een keer aan n item deelneem

More information

MOTORBOTE, SEILJAGTE EN KLEIN VAARTUIE

MOTORBOTE, SEILJAGTE EN KLEIN VAARTUIE MOTORBOTE, SEILJAGTE EN KLEIN VAARTUIE GELDENDE KLOUSULE Die Maatskappy sal die Versekerde skadeloos stel teen die volgende gebeurtenisse: AFDELING 1 VERLIES OF SKADE ONDERAFDELING A VAARTUIG Verlies van

More information

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012) INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/00001508/2012) PROPOSED ASH DISPOSAL AT KENDAL POWER STATION Notice is hereby

More information

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Regulation Gazette 10023 Regulasiekoerant Vol. 579 Pretoria, 27 September 2013 36866 N.B. The Government Printing Works

More information

Wat is velkanker? Velkanker is as gevolg van vel selbeskadiging Dit begin in die onderste gedeelte van die epidermis (die boonste laag van die vel)

Wat is velkanker? Velkanker is as gevolg van vel selbeskadiging Dit begin in die onderste gedeelte van die epidermis (die boonste laag van die vel) Wat is velkanker? Velkanker is as gevolg van vel selbeskadiging Dit begin in die onderste gedeelte van die epidermis (die boonste laag van die vel) Waarskuwingstekens van velkanker - ABCDE A-simmetries

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.

More information

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

Sanlam Werknemervoordele

Sanlam Werknemervoordele Sanlam Werknemervoordele Sanlam Plus Pensioen & Voorsorg Bewaringsfonds maandelikse beleggingsflitsfeit Individuele Beleggingskeuselys Lede van die Sanlam Plus Pensioen & Voorsorg Bewaringsfonds kan uit

More information

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die

More information

When the life has been saved the quality of that survival depends crucially on the next phase the process of rehabilitation (Gentleman 2001:193)

When the life has been saved the quality of that survival depends crucially on the next phase the process of rehabilitation (Gentleman 2001:193) HOOFSTUK 2 LITERATUURSTUDIE When the life has been saved the quality of that survival depends crucially on the next phase the process of rehabilitation (Gentleman 2001:193) Verskeie studies toon aan dat

More information

Plekwaardes van heelgetalle *

Plekwaardes van heelgetalle * OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4

More information

Die wind as bron van energie *

Die wind as bron van energie * OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE

More information

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) * OpenStax-CNX module: m39725 1 Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings Graad 10 * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the

More information

Die Skrum Gids. Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel. Julie Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland

Die Skrum Gids. Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel. Julie Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland Die Skrum Gids Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel Julie 2016 Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland Inhoudsopgawe Doelwit van die Skrum Gids... 3 Definisie van Skrum...

More information

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê

More information

Speel met battery elektrisiteit *

Speel met battery elektrisiteit * OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad

More information

GRONDSLAGFASE (GRAAD R TOT 3) REGISTRASIEVORM

GRONDSLAGFASE (GRAAD R TOT 3) REGISTRASIEVORM GRONDSLAGFASE (GRAAD R TOT 3) REGISTRASIEVORM 2019 Geskrewe aansoek: Wat ons op hierdie vorm bied 1 2 3 4 5 6 Leerdermateriaal (Gedruk/Harde kopie) Fasiliteerdersgidse (Gedruk/Harde kopie e-boeke) Aanlyn

More information

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie Skepping Skepping uit niks Adam en Eva Evolusie

More information

University Of Pretoria

University Of Pretoria University Of Pretoria Faculty Of Engineering, Built Environment And Information Technology Student Number: Name: Surname: Email: Contact Number: Signature: Student Information Test Information Subject:

More information

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 Copyright reserved UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 November 2003 External Examiner: Dr E Terblanche Time: 2h30 Internal Examiners: P.R.

More information

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) User perceptions related to identification through biometrics within electronic business By Ilse Giesing 2003 Submitted

More information

MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika *

MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika * OpenStax-CNX module: m24217 1 MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE

More information

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD n Paar wenke: Hierdie volledige patrone en instruksies word gratis van ons webwerf afgelaai. Dit is oorspronklike patrone deur Pauline Matthee (met inspirasie

More information

2019 Opsomming van Voordele

2019 Opsomming van Voordele 2019 Opsomming van Voordele 2019 Wat beïnvloed jou besluit om by n mediese fonds aan te sluit? By Selfmed fokus ons op die kern Is dit die ekstras, bv. gratis gym-lidmaatskap of fliekkaartjies, of die

More information

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100 EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 PUNTE : 100 TYD : 1 uur 30 min SPESIFIEKE DOELWITTE TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE 50% TEGNOLOGIESE KENNIS 30% TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE

More information

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015

AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015 AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015 (Voltooi in drukskrif, asseblief) Studentenommer - - Geboortedatum J J J J M M D D Van Voorletters ID Nr. Koshuis Stellenbosch-adres Seksie (koshuis) Huisadres Noemnaam

More information

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY by Leon Ian Ie Grange Submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree M.Eng. (Technology Management) in the Faculty

More information

E-Klas handleiding Studente

E-Klas handleiding Studente E-Klas handleiding Studente Dickenson laan 1180 Waverley Pretoria 0083 Tel: 012 332 3227 Kopiereg voorbehou Inhoudsopgawe 1 Wat is e-klas?... 1 2 Teken aan op e-klas... 1 2.1 Wagwoordverandering... 2 3

More information

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES 2010 2015/16 2010 REGLEMENT D REGULATIONS D 2010 SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING / ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE

More information

TOELATINGSBELEID LAERSKOOL RUSTENBURG RAKENDE DIE TOELATING VAN LEERDERS TOT DIE SKOOL OF GRADE BY DIE SKOOL

TOELATINGSBELEID LAERSKOOL RUSTENBURG RAKENDE DIE TOELATING VAN LEERDERS TOT DIE SKOOL OF GRADE BY DIE SKOOL TOELATINGSBELEID BELEID VAN LAERSKOOL RUSTENBURG RAKENDE DIE TOELATING VAN LEERDERS TOT DIE SKOOL OF GRADE BY DIE SKOOL Aangesien Laerskool Rustenburg 'n openbare skool is met regspersoonlikheid ingevolge

More information

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee

More information

[1] Die applikant vra, in sy kennisgewing van mosie, vir die

[1] Die applikant vra, in sy kennisgewing van mosie, vir die IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Saak Nr. : 551/2006 In die saak tussen: F.J. VON M SCHIMPER Applikant en MONASTERY DIAMOND MINING CORPORATION LTD Respondent

More information

STAMBOEKDIERE, LEWENDEHAWE EN WILD

STAMBOEKDIERE, LEWENDEHAWE EN WILD STAMBOEKDIERE, LEWENDEHAWE EN WILD ONDERAFDELING A Stamboekdiere (Uitgesluit wild) Omskrewe Gebeurtenisse Vrekte van die versekerde stamboekdier uitgesonderd wild wat in die Bylae gespesifiseer is volgende

More information

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE NASKOOLSENTRUM 2018 Vorm NS 1

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE NASKOOLSENTRUM 2018 Vorm NS 1 AANSOEK OM TOELATING TOT DIE NASKOOLSENTRUM 2018 Vorm NS 1 SLEGS VIR ADMIN GEBRUIK MOET ASSEBLIEF NIE HIERDIE DEEL VOLTOOI NIE Keuring van aansoek: Familiekode: Kennis aan ouer: Aaanvangsbedrag bt: Besonderhede

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk education Department: Education GAUTENG PROVINCE Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS HT Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. GOO JOHANNESBURG

More information

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding * OpenStax-CNX module: m39158 1 Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding * Free High School Science Texts Project Based on Atomic combinations: Electronegativity and ionic bonding by Free

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek

More information

Hoërskool Roodepoort

Hoërskool Roodepoort Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons

More information

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING Wat is kwaliteit-onderrig? Begronding van kwaliteit-onderrig As instelling op Bybelse grondslag kan ons nie

More information

Optimal Investment Growth Basket

Optimal Investment Growth Basket Investment Growth Basket Brosjure (Buitelandse Beskermde Aandeel) Hierdie document is SLEGS ter inligting dit is nie n prospektus nie. Die inligting hierin vervat is onderhewig aan alle regulatoriese goedkeurings

More information

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

Ondersoek twee-dimensionele vorms * OpenStax-CNX module: m30779 1 Ondersoek twee-dimensionele vorms * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad

More information

Inkomstestaat en balansstaat *

Inkomstestaat en balansstaat * OpenStax-CNX module: m31781 1 Inkomstestaat en balansstaat * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

VOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN.... (Hierna die GEBRUIKER genoem) ORANET BK. (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem)

VOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN.... (Hierna die GEBRUIKER genoem) ORANET BK. (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem) VOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN............................................ (Hierna die GEBRUIKER genoem) EN ORANET BK (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem) SOOS GEREGISTREER TE WORD EN HIERIN VERTEENWOORDIG

More information

IN DIE GRONDEISEHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE GRONDEISEHOF VAN SUID-AFRIKA IN DIE GRONDEISEHOF VAN SUID-AFRIKA RANDBURG In kamers: GILDENHUYS R SAAKOMMER: LCC63R/99 LANDDROSHOF-SAAKNOMMER:192/99 In die hersiening van die saak tussen: PHILIP RUDOLPH NEL Applikant en STEPHANUS

More information

BELEIDSDOKUMENT FINANSIëLE BELEID

BELEIDSDOKUMENT FINANSIëLE BELEID BELEIDSDOKUMENT FINANSIëLE BELEID SGB / SBL Voorsitter / Chairman Datum/ Date SGB / SBL Tesourier / Treasurer Datum/ Date Skoolhoof / Principal Datum/ Date Bladsy 1 of 11 LAERSKOOL GOODWOOD PARK PRIMARY

More information

OPSOMMING. Die potensiele watervoorsiening deur 'n homogene bewortelde grondlaag (i) kan met die volgende vergelyking bereken word:

OPSOMMING. Die potensiele watervoorsiening deur 'n homogene bewortelde grondlaag (i) kan met die volgende vergelyking bereken word: OPSOMMING Om die mees effektiewe gebruik van besproeiingswater te verseker is dit noodsaaklik om die watertoediening sodanig te bestuur of skeduleer dat die plante op geen stadium aan plantwaterstremming

More information

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Metafoor: Google die natuurverskynsel: The meeting of the waters waar die Rio Negro en Rio Solimoes

More information

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Hoë hof, Kimberley) Pieter Johannes Gysbert Eygelaar UITSPRAAK

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Hoë hof, Kimberley) Pieter Johannes Gysbert Eygelaar UITSPRAAK +Rapporteerbaar: Ja / Nee Sirkuleer onder Regters: Ja / Nee Sirkuleer onder Landdroste: Ja / Nee Sirkuleer onder Streeklanddroste: Ja / Nee IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Hoë hof, Kimberley)

More information

VOORDELE 2019 REMEDI MEDICAL AID SCHEME

VOORDELE 2019 REMEDI MEDICAL AID SCHEME REMEDI MEDICAL AID SCHEME VOORDELE 2019 Hierdie voordeelbrosjure is n opsomming van die voordele en kenmerke van Remedi Medical Aid Scheme, in afwagting van formele goedkeuring deur die Raad vir Mediese

More information

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110 UNIVERSITY OF PRETORIA UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Copright reserved Kopiereg voorbehou Department of Mechanical and Aeronautical Engineering Departement Meganiese en Lugvaartkundige Ingenieurswese Graphical

More information

Digitale Produkte. Katalogus

Digitale Produkte. Katalogus ... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige

More information

Watter veranderinge kan die volgende tien jaar in die aartappelbedryf plaasvind?

Watter veranderinge kan die volgende tien jaar in die aartappelbedryf plaasvind? Watter veranderinge kan die volgende tien jaar in die aartappelbedryf plaasvind? Marion Delport, Ferdi Meyer en Divan van der Westhuizen, Buro vir Voedsel en Landboubeleid (BFAP) en Pieter van Zyl, Aartappels

More information

GIDS VOORDELE- SAVD-PENSIOENARISSE GUARDIAN-PLAN

GIDS VOORDELE- SAVD-PENSIOENARISSE GUARDIAN-PLAN VOORDELE- GIDS SAVD-PENSIOENARISSE 2019 Welkom by die Transmed Mediese Fonds se 2019 voordelegids. Hierdie gids sit die voordele vir 2019 uiteen en verduidelik hoe u die voordele en dienste tot u beskikking

More information

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA VOORTREKKER APTEEK BK

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA VOORTREKKER APTEEK BK In die aansoek van:- VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Aansoek Nr. : 485/2010 VOORTREKKER APTEEK BK Applikant en FEDHEALTH MEDICAL SCHEME Eerste Respondent JOHAN HENNING (EDMS)

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is slegs n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10- jaareindvraestel verwag kan word.

More information

SPELERS MET GESTREMDHEDE

SPELERS MET GESTREMDHEDE 2010 2017/18 REGLEMENT D REGULATION D JUKSKEI SA SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE

More information

Investec Emerging Markets Digital Plus. Brosjure

Investec Emerging Markets Digital Plus. Brosjure Investec Emerging Markets Digital Plus Brosjure Inhoudsopgawe Die bekendstelling van die Investec Emerging Markets Digital Plus ekwiteitsstruktuurproduk 3 Opsomming van belegging 3 Wat gebeur as die markwaarde

More information