CC 123/ B NTTTTiT. between nine to 9.30 (21:30) that night, went out of the hostel. armed, towards Boipatong through the main gate. -- No.

Similar documents
Daniël en die Leeukuil

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Kan u onthou waar in daardie vertrek_ het die hangkas ge- ^ staan? -- Ek kan nie onthou nie.

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

En waar het julle die woonbuurt verlaat? -- Ek wys by. Is dit die westelike, wys u by die westelike punt van

WOF VERDAAG - HOF HERVAT OP 17 MEI 1993

Maar hoe kon u mnr Nanabhai volgens u weergawe op die. 18de en 19de ondervra, sonder om kennis te dra van die feit

U het seker gehoor daarvan? -- Nee, ek het daarvan gehoor u edele. Het u enigsins gepraat met die insittendes of die mense

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21


Daar by die voorhuis.

Wat het u afgeneem by foto 11? -- Foto's 11 en 12 toon die. Ek vra om verskoning vir daardie ene, met die lyk van 'n

i II IN PIS HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC 48 2/85 PRETORIA

-~~DER. ASSESSOR: ~mr. W.F. KRUGEL ADV. P. FICK. ADV. w. H.~~EKO~f. ADV. A. CHA.S~<\LSON ADV. G. BIZ OS ADV. K. TIP ADV. Z.M. YACOOB ADV. G.J. ~grcl!

TrumpetNet, 31 May 2007

CC 123/ S MOGATSANI alias MOKOENA. U edele, die staat roep Samuel Mokoena. Dit het betrekking op aanklag 90. Op die akte van beskuldiging

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993?

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

in Maartmaand, sou u daarvan onthou? -- dit sal ek onthou. En daar is ook getuienis hier dat indien n persoon nota's

Kom ons laat die tydskedule net vir die huidige oomblik. Kan u vir die hof sag of u op daardie stadium van die

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

ff;? 'Ka M u A. G, K. Z. G. TIP IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUIP-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) "* SAAKNOMMER: CC 482/8 5 DELMAS

Pragtige Koningin Ester

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Die wonder van water *

Landdros van genoemde distrik in die teenwoordigheid van F. V. Waldeck (hierna die tolk genoem) as tolk en niemand anders

(TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 ANDER

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) PRETORIA. PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 A.J.'iDER. DIE STAAT teen: VOOR:

PROVINSIALE AFDELING) PATRICK ~~Bl~-A BALEKL\. EN 21 ANDER

SPRINGSTOWWE BEGRAWE WAS:

Die wind as bron van energie *

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

18 Junie :02-11:54

Is daar wat onder u aandag gekom het, beseerdes op 'n daaglikse basis in Pholapark? -- Ja, daar is.

Are those the type of tapes on which one could normally record on both sides? -- Yes. Thank you my lord, I have no further questions.

Johannes 6:1-15; /07/2014

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

Johannes 14: /08/2014

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUIP-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) (SIEN AKTE VAN BESKULDIGING) AL DIE BESKULDIGDES: ONSKX^DIG

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Musiek: Toets jou kennis *

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Deuteronomium 8: /01/2014

K BRITS. MNR. McNALLY: Mnr. die Voorsitter ek het die geleentheid gehad. om na die projeklêers wat in paragraaf 10 van mnr.

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Speel met battery elektrisiteit *

OESFEES. Oktober 2016

2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing.

146. Besl;:. iltr. 6.

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories

BEWYS SY WOORD. 2 Ek is inderdaad dankbaar vir die voorreg om weer vandag. 3 Nou ek s is terug, het teruggekom, die familie na Tucson

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Wat is vaskulêre demensie?

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Is Egipte in die Hemel? Shama Ministries Page 1

1,077. I appear for the family, your Worship, in this matter, my learned friends Mr. Maisel and Mr. Bizos

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

Wat is elektrisiteit? *

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

DIE PADONGELUKFONDS. [1] Hierdie is 'n tipiese eis om skadevergoeding in terme van die. Padongelukfondswet, Wet 56 van 1996.

DIE 3 REUSE WAT DAWID LAAT STRUIKEL HET

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Courses for March 2012

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

MATTEUS 18:3-5. Ook: Ps 113 : 2 Psalm 119 : 51 Ps 138 : 3 Sb 4-1 (1): 5 Sb 11-3 (16): 3

In die woordeboek van Kittel word die basiese betekenis van die woord soos volg aangegee as:

*November 26 Desember 2. Job 13:28,Job 28:28,Job 32:1 5,Job 34:10 15,Eség. 28:12 17,Job 1 2:10.

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

LEIERSKAP 1 LEIERSKAP

DIT IS DIE OPKOMS VAN DIE SON

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Plekwaardes van heelgetalle *

slaap. En hulle het gesê: Wel, ons sal Hy vaar goed as hy slaap.

UITSPRAAK: 14 MEI CLEAVER R: [1] Die beskuldigde, Christopher John Hammers, staan tereg op n aanklag

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

Transcription:

K/C 168.1049 CC 123/93 2 892 B NTTTTiT between nine to 9.30 (21:30) that night, went out of the hostel armed, towards Boipatong through the main gate. -- No. There was also evidence by these gentlemen that the same group returned from Boipatong through the main gate from about twenty past ten that night to about quarter to eleven or five minutes to eleven also. INTERPRETER: Five minutes to eleven? MR BOTHA: J a. -- No. After this incident the police also approached you and asked you to make a statement, is that correct? -- Yes.. (io) Thank you my lord, that is all. CROSS-EXAMINATION BY MR STRYDOM if you are on duty at the main gate, is that very far from the stadium inside the hostel? -- It is not that far. If there is a meeting at the stadium involving the majority of the residents of the KwaMadala Hostel and you are on duty at the gate, would you be aware of that meeting? -- They always start with me to make a notice that there would be a meeting to be held inside. COURT; Sorry, what do you say, do they inform you that there (20) would be a meeting? -- Yes, my lord, they inform me that they would be holding a meeting inside and notes would be entered as to what the meeting is going to be all about. MR STR YDOM: Where you informed of that meeting that night? -- N o. Did you hear any sirens or speaking through loud speakers to announce any meeting? -- No. Are you able to state positively that there was no meeting that night or that evening? -- Really there was no meeting. During the course of that meeting, did you hear any (30) gunshots/...

K/C 168.1303 CC 123/93 2893 B NTTITiT gunshots in the vicinity of the hostel? -- No. Apart from yourself I believe there are two other security people that work on a shift basis at that gate, is that correct? -- Concerning the shifts, I was alone on duty. I have got no further questions. KRUISONDERVRAGING DEUR ME BE JAGER: U het by KwaMasiza Hostel uitgetrek omdat u lewe as Zoeloe- en Inkatha-lid daar bedreig was, is dit korrek? -- Yes. Is dit ook korrek dat u om dieselfde redes nie 'n ver- blyfplek sou kon kry in omringende woongebiede waar u werk (io) gelee is nie, of die woongebiede wat u werksplek omring nie? - - Ek het nooit blyplek gaan soek nie, maar ek weet dat ek sou nie een gekry het nie. So die KwaMadala Hostel was vir u die enigste een oop? -- Ja. As sekuriteitsbeampte by die hek by KwaMadala Hostel, wat was u funksies of u pligte? -- Ek het waggehou vanaf die werksmense vanaf Yskor om te sien wanneer hulle die hostel binnekom met goedere van die werk en asook om wag te hou van die mense wat van die binnekant van die hostel die hostel verlaat, mis- (20) kien met ook goedere. Sal u vir die hof net meer detail gee, wat u pligte betref en mense wat nou uit die hostel uit gekom het. U se u moes kyk dat hulle nie met goedere uitkom nie, verduidelik dit net? -- Soos byvoorbeeld aan die binnekant van die hostel kan daar mense uitkom, met ander mense se goedere, dit moet ek verhoed en ook om te verhoed dat hulle nie moet uitkom terwyl hulle gewapen is nie. As daar nou tydens u diensbeurt 'n groot groep gewapende mense uit die hostel sou uitbeweeg, sou dit u plig wees om (30) daaroor/...

K/C 168.1519 CC125W 2 894 B NTTTT.T daaroor, om dit te rapporteer? -- Ja. En indien u sou versuim om dit wat u plig is, soos u nou gese het, te doen, sou dit kon beteken het dat u, u werk ver- lo r? -- As ek nie so iets gerapporteer het nie, dan sal dit beteken dat ek nie my werk gedoen het nie. En dit kan daartoe lei dat u afgedank word? -- Ja. As u nou se u moet kyk dat mense nou nie met wapens uit- gaan nie, sluit dit ook tradisionele wapens, tradisionele Zoe- loe wapens in? -- Ja. Daardie aand van 17 Junie 1992, terwyl dit u diensbeurt was, het daar enige individu uit die hostel met tradisionele wapens uitbeweeg? Nee. Is dit miskien 'n gelee tyd u edele? HOF: Die hof sal verdaag vir 15 minute. HOF VERDAAG - HOF HERVAT BESENIA NTULI, s.o.e. (deur Tolk) KRUISONDERVRAGING DEUR ME DE JAGER (VERV. ): Mnr Ntuli, was u tydens u dienstyd op die aand van 17 Junie 1992 ooit van die hek af weg? -- Nee. U het nie op 'n stadium miskien gaan eet of u is nie miskien na die toilette toe nie? -- Ek het nooit kans gehad om ne- rens heen te gaan nie. Ek was die heeltyd aan diens gewees, tot die volgende oggend. Ek aanvaar dat u die heeltyd aan diens was, maar het u nie iewers tussen u, gedurende u diensbeurt wat van sesuur die middag tot sesuur die volgende oggend gestrek het byvoorbeeld toilet toe gegaan nie? -- Daar is 'n sleutel waarmee ek werk en ek sluit die hek toe. HOF: Nee man, antwoord die vrae asseblief! -- Miskien ek se by die hek het ek nooit weggegaan nie. ME DE JAGER: /...

K/C 168.1720 c c 123/93 2 89 5 B NTULI ME DE JAGER: Goed, so wat u se, u was gedurende die nag nooit toilet toe nie? -- Nee. Het u die aand gedurende u diensbeurt enicre skote gehoor? -- Nee. U het vir die hof vertel dat Yskor sekuriteitsbeamptes op 'n stadium by die hek gekom het en met u gepraat het ne, u het gese omtrent elfuur? -- Ja. En op 'n latere stadium het die lede van die Vaal Kommando van die Verdedigingsmag opgedaag, is dit korrek? -- Ja. Hoeveel tyd het verloop tussen die tyd dat die Yskor-mense (10) daar aangekom het en die tydstip toe die Weermag-mense daar aangekom het? -- Dit was nie te lank nie, ek het nie na die tyd op 'n horlosie gekyk nie. Kan u vir die hof dalk help en se of daar byvoorbeeld 'n uur tussen die twee tydstippe was, 'n halfuur of tien minute of drie ure, net naastenby? -- Ek skat 'n halfuur. Toe die sekuriteitsbeamptes van Yskor daar opgedaag het, het u nou vir die hof vertel het hulle met mnr Moses Mthembu gepraat en hy het toe na u toe teruggekom en vir u vertel wat daar gese is, ne? -- Ja. (20) Wat presies het hy vir u gese? -- Hy het gese, na bewering is daar persone gesien oor die teerpad beweeg na die rigting KwaMadala. Watter teerpad is dit? Ek kan net nie die naam noem nie, maar dit is die teerpad wat lei na Vanderbijlpark. Is dit die teerpad wat die KwaMadala Hostel, wat tussen die KwaMadala Hostel en die Boipatong woonbuurt gelee is? -- J a. Weet u waar die Frikkie Meyer Boulevard gelee is? -- Nee. Het beskuldigde 73, mnr Mthembu, vir u gese hoeveel mense (30) n a /...

CC 123/93 2896 B NTTJT.T na bewering die pad sou gekruis het in die rigting van die hostel? 200. Hy het dit aan my genoem dat hulle word geskat as Het hy vir u gese wanneer die persoon na bewering die pad gekruis het? -- Nee. Het u die indruk gevorm dat dit pas tevore, kort tevore moes plaasgevind het? -- Ek het 'n indruk gevorm dat hulle het dit gesien toe dit kort gebeur het. Was daar inligting of die persone gewapen is? -- Dit is ook gese dat die persone is gewapen. Is daar gese watse wapens hierdie mense gehad het? -- A1 wat hy gese het was dat hulle was gewapen, dit is a l. Wat het u en beskuldigde 73, mnr Mthembu, toe gedoen?--- Ons het toe gewag om te kyk of mense gaan daar opdaag. Die twee van julle nou, daar by die hoofhek? -- Ja. Hoe lank het mnr Mthembu, beskuldigde 73, daar saam met u gewag. Kan u vir die hof 'n aanduiding gee? -- Omtrent twee ure. Was hy dan nog daar toe die weermag-mense kom? -- Aanvanklik het ek getuig dat ek het gegaan om hom te gaan roep op die stadium toe die Yskor-mense daar opgedaag het. Ja? -- Hulle het 'n gesprek gehad... (tussenbei) Ja?...en toe is hulle uitmekaar uit. Ja? -- Hy het teruggekeer na sy kamer toe. Toe het die lede van die Vaal Kommando gekom en ek het toe weer eens gegaan om vir hom te gaan roep. Wanneer het die gesprek wat u nou vroeer oor getuig het, wat mnr Mthembu nou vir u gese het van die inligting wat hy ontvang het, wanneer het dit plaasgevind? -- Mnr die Tolk, ek vra vir u om vir die advokaat te vra, verwys u na wie hulle? Nee/...

K/C 168.2155 CC 123/93 2 897 B NTUTiT Nee, die vraag was eenvoudig. U het getuig dat daar 'n gesprek tussen u en beskuldigde 73, mnr Mthembu, was, waartydens hy aan u inligting oorgedra het wat hy sou ontvang het. Ek vra vir u, op watter stadium het daardie gesprek plaasgevind? -- As ek onthou, het ek wel getuig dat mnr Mthembu het daar opgedaag nadat ek vir hom vanaf sy kamer gaan roep het en toe het hy verbygestap en die lede van die Vaal Kommando gena- der. Toe hy terugkom het hy aan my kom noem dat hulle ook be- vestig wat hulle gesien het, dat hulle persone, ongeveer 2 0 0, gesien het oor die teerpad steek. So het - wanneer het mnr Mthembu nou vir u vertel van die inligting wat hy ontvang het, na sy gesprek met die sekuriteitsbeamptes van Yskor, of na sy gesprek met die lede van die Vaal Kommando? -- Op beide gevalle het hy die gesprek met my gehad, nadat die Yskor-lede weg is, het hy vir my kom se, asook op die stadium toe die lede van die Vaal Kommando, het hy dit weer eens aan my kom vertel. Nou u het vroeer vir die hof gese dat Vaal Kommando ongeveer 'n uur na die Yskor-mense daar opgedaag het... (tussenbei) HOF: Ongeveer 'n halfuur het hy gese. ME DE JAGER: Verskoon tog u edele, ja, verskoon tog. 'n Halfuur tussen die tye was. -- Ja. En u het ook getuig dat beskuldigde 73, mnr Mthembu, weer gaan slaap het voordat die Vaal Kommando-mense opgedaag het. J a. Nou mnr Ntuli, toe mnr Mthembu nou vir u die inligting gee van die mense wat nou daar op pad was in die rigting van die hostel, het u gedink dit is inwoners van KwaMadala Hostel wat op pad is? -- Ek was onder die indruk gewees dat dit is mense wat/...

K/C 168.2402 CC 123/93 9 o q o B NTITT.T wat 'n aanval op ons gaan loods. Was daar nie vir u 'n moontlikheid dat dit dalk inwoners van KwaMadala Hostel kon wees nie? -- Nee. En het u die moontlikheid dat dit inwoners van KwaMadala' Hostel kon wees uitgesluit? -- Nee. Ek is nie seker of u die vraag korrek verstaan nie. Was daar vir u enige moontlikheid, was daar vir u enia* moontlikheid dat dit inwoners van KwaMadala Hostel was wat op pad was na die hostel toe? -- Nee, vir my, nee. - - J a. Het u gedink dit is lede van die ANC wat julle kom aanval? (i0) Beskuldigde 2, mnr Buthelezi, het gister vir die hof gese dat voor daardie tydstip al, voor 17 Junie 1992, was d a a r by tye 9eru9 te dat julle aangeval sou word. Stem u saam? -- Daar was baie gerugte gemaak gewees dat ons aangeval gaan word en ons gaan uit KwaMadala Hostel verwyder word. Nou hier op die aand van die 17de, hier kry u en mnr Mthembu nou by die sekuriteitsbeamptes van Yskor vaste inligtmg, hier is 200 gewapende mense op pad om julle te kom aanval. Wat maak julle toe? -- Ons het gewag u edele om te kyk (20) dat m d i e n hulle daar aankom moet ons, ons mede-inwoners gaan vertel. Mnr Buthelezi, beskuldigde 2, het ook gister vir die hof vertel dat gegewe die ligging van die fabriek en so meer, as n groep nou daar oor daardie teerpad waarvan u praat sou beweeg in die rigting van KwaMadala, dan is die enigste plek waarheen hulle kan gaan die KwaMadala Hostel. Stem u saam? Want by Yskor is daar toegangsbeheer. -- (Tussenbei) R B0THA; U edele, met respek, my rekolleksie is nie dat Buthelezi/... (30)

K/C 168.2624 CC 123/93 2RQQ ^ 0yy B NTITTiT Buthelezi dit inderdaad gese het nie. HOF: Ja, dit is my herinnering. Hy het gese dit is die enigste plek waarheen hulle eintlik na toe kan gaan, want by Yskor is daar beheer en die enigste ander plek waar mense, 'n groep kan na toe gaan, is daar na die hostel toe. Daar is nie ander blyplek nie het hy gese. MNR BOTHA: Daar is nie ander blyplek nie, ja. M E _DE JAGER: Stem u saam met wat beskuldigde 2 gese het? -- J a. Maar meneer, met die inligting wat u en beskuldigde 73 nou do) ontvang het, moes julle mos besef het, hier is nou 'n wesenlike gevaar dat julle aangeval word. -- (Lang pouse). En dan? Stem u saam meneer. U het nou lank gewag voordat u geant- woord het, kom ek vra weer vir u: met die inligting wat u en beskuldigde 73 nou kry dat hier 200 gewapende mense aan die opruk is na die hostel toe, moes julle tog seker besef het, hier is nou 'n wesenlike gevaar, hierdie hostel word nou aangeval. Stem u saam of nie? -- Ons het besef dat dit kon mense wees wat vir ons kom aanval daar binne, want op daardie stadium, aan die binnekant, was dit nog stil gewees en ons het toe (20) besluit om stil te bly en te wag om te sien. Hoekom besluit julle so meneer? -- Ons wou die mense met ons eie oe gesien het. Maar hoekom, u mense is niksvermoedend in hulle beddens daar in die hostel, hulle is nie voorbereid of paraat om 'n aanval te kan teenstaan nie en u en beskuldigde 73 wag om eers die mense self te sien? -- Ja. Verduidelik aan die hof asseblief waarom julle nie dadelik alarm gemaak het en julle mense wakker gemaak het dat die hostel beskerm kan word nie? -- Ons het vir die oorlog gewag. (30) Gestel/...

K/C 168.2897 CC 123/93 29 00 ^yuu B NTUT.T Gestel u wag vir 'n oorlog om te kom en dit gebeur nie, terwyl die mense reeds wakker gemaak is, wat dan? Nou as die aanvalsmag van 200 nou vir u en mnr Mthembu wat alleen die hek of die hostel bewaak oorrompel het en toegang gekry het tot die hostel, wat dan? -- Hulle sou nie tot by ons gekom het nie, want daar is 'n distansie vanaf die hek waar ons gewees het tot by die brug. Ons het verwag om vir hulle te sien aankom van ver af, dan sou ons begin skreeu het. Hoekom het u verwag dat die mense met die teerpad langs na julle sou kom? - Daar is nie 'n ander pad nie. {10) Ek stel dit aan u mnr Ntuli dat u getuienis in hierdie verband uiters onwaarskynlik is, omdat die logiese stap sou om onmiddellik alarm te maak? -- Om alarm te maak, dan g an die mense daar na ons toe kom, hulle is in 'n geskokte toestand, gewapen, dan gaan hulle se ons het vir hulle verniet laat kom. En nadat die aanvanklike inligting bekom is, toe gaan beskuldigde 73 weer slaap, u moes hom weer wakker maak voor die Vaal Kommando kom? -- Toe hy terugkom het hy vir my laat weet, ek het agtergebly en dopgehou. Op daardie stadium was hy nie (20) voile geklee gewees nie, want die stadium toe ek vir hom gaan wakker maak het, het hy net 'n jas aangetrek. Op die tweede geleentheid, toe ek vir hom daar kry, het hy geslaap, maar hy was gekleed. Meneer, maar beskuldigde 73... (tussenbei) TOLK: Verskoning, die getuie het iets gese wat ek nie kon ver- staan nie. - Op die tweede geleentheid toe hy weer teruggekom dat hy deur die lede van die Vaal Kommando geroep is, was hy ten voile gekleed gewees en op daardie stadium het hy saam met my gewag vir ongeveer twee ure. (30) ME DE JAGER: /

K/C 168.3250 CC 123/93 29 01 B NTUTiT ME DS JAGER: En toe julle nou van die weermag ook bevestiging kry dat hier 'n... (tussenbei) HOF: Ekskuus net 'n oomblikkie, voor u voortgaan van daardie punt af. Toe u horn die tweede keer gaan haal na die Vaal Kom- mando daar aangekom het, het u hom weer in sy bed gekry? -- Dit beteken met my aankoms het ek aan die deur geklop en van binne het hy geantwoord. Ek het net aan hom genoem dat hy word weer by die hek geroep en toe het hy so gou as moontlik uitgekom. Het u die indruk gekry hy het geslaap? -- Op daardie stadium het ek 'n indruk gehad dat hy nie geslaap het nie. ME DE JAGER: Nou bevestig die weermag die aanvanklike inlig- ting dat hier 'n aanval waarskynlik op hulle geloods word. Hoekom maak u en beskuldigde 73 nie toe alarm nie? --Op daardie stadium kon ons vir hulle sien daar in die omgewing van die pad. Wat hierdie mense betref het ons geweet en aanvaar ons gaan hulle sien, hulle moet eers verby hulle gaan om by ons uit te kom. "Hulle", verwys u nou na die Vaal Kommando? -- Ja. Hoeveel voertuie van die Vaal Kommando was daar? -- Twee. En waar was hierdie voertuie? -- Dit het parkeer gestaan aan die kant van die teerpad, voor die hek. Hoe lank het daardie voertuie, of tot wanneer het daardie voertuie daar geparkeer gestaan? -- Ek is net nie seker nie, ek kan se omtrent drie ure. Op 'n stadium het die Hippo van die SAP-lede daar aangekom, dit is die een wat vir my gereeld kom besoek afle. Op die stadium toe beskuldigde 73 nou vir die tweede keer u verlaat het - dit is nou na die Vaal Kommando daar aangekom het. Was daardie voertuie nog, die twee weermagvoertuie nog voor die hostel? -- Die voertuig was reeds weg gewees, behalwe die/...

K/C 168.3536 CC 123/93 2QD? _ B NTUT.T die groot een, die Hippo, wat agtergebly het. En die groot voertuig, was dit nou vir die hele nag daar of tot wanneer was dit daar? -- Die voertuig het weggery en later teruggekom en weer weggery en so aan. So vir 'n gedeelte van die nag, nadat beskuldigde 73 weg is by u, was u stoksielalleen daar by die hek? -- ja. Mnr Ntuli, het u die persoon Holly Bojosi geken? -- Ja Het u vir 'n man met die naam Oupa Dan Moloi, met die bynaam Kgobi, geken? -- Ja. En 'n jong mannetjie met die naam Eugenius Mnqithi, ook (10) bekend as Chipa, het u hom geken? -- Ek kan nie die persoon onthou nie, miskien kan ek hom herken as een van die persone wat gereeld daar na ons toe gekom het. Is Holly Bojosi daardie aand van 17 Junie 1992 by die hek uit van die hostel? -- Nee. U kan dit goed onthou? -- Ja. Is Oupa Moloi enigsins die aand by die hek uit van die KwaMadala Hostel? -- Oupa Moloi... (tussenbei) Kgobi, Kgobi? -- Nee. Hy was... (tussenbei) Is u daarvan seker? --...hy het nie uitgegaan nie. Ja. (20) Het u een van hulle, Holly Bojosi of Oupa Moloi die aand binne-in die hostel gesien? -- Ek het vir hulle wel op 'n vroeer stadium gesien, dit was op 'n stadium toe ek nog by my kamer was, toe ek nog nie aan diens gegaan het nie, was hulle by hulle verskillende kamers gewees, maar nadat ek aan diens gegaan het, het ek nie vir hulle gesien nie. Is daar enige persone in die loop van u diensbeurt by die hostel se hek uit? -- Daar by die hek persone wat niks dra nie kan inkom en uitgaan. Ek sluit vir hulle oop en weer toe... (tussenbei) Het/...

K/C 169.0261 CC 123/93 2903 B NTULI Het u daardie......so... (ander tolk nou tussenbei) Het daar enige inwoners in die hostel daardie aand al uitgegaan? -- Ek kan nie onthou nie. Mnr Ntuli, u is 'n lid van die komitee wat beheer het oor die inwoners van die hostel, is dit korrek? -- Ja. Dien u saam met beskuldigde 73 op hierdie komitee? -- Ja. Dien beskuldigde 9, mnr Mkhize, op die komitee? -- Nee. Dien beskuldigde 9, mnr Mkhize, op enige komitee in die hostel? -- Nee. Wanneer het u die eerste keer gehoor dat daar die nag van (io) 17 Junie 1992 'n aanval op Boipatong plaasgevind het? -- Nee, ek het dit nie gehoor nie. U weet tog seker tot vandag dat daar op die nag van 17 Junie 'n aanval in Boipatong was, waartydens talle mense doodgemaak en beseer is? -- Regtig, ja. Nou vra ek vir u, wanneer het u die eerste keer gehoor dat daar so 'n aanval was? -- Die namiddag van die 18de, toe ek wakker word, was daar baie polisiebeamptes gewees... (tussenbei) I Ja? -- Hulle was besig om navraag te doen oor die plek, (20) Boipatong. Het hulle toe vir julle vertel dat daar 'n aanval was in Boipatong? -- Ja. En was dit die heel eerste keer wat u daarvan gehoor het? -- Ja. Toe u nou op die 18de uit die kamer kom, was die polisie toe reeds binne-in die hostel, of waar was hulle? -- Hulle was vol in verskillende kamers. Was hulle besig om die kamers te deursoek? -- Ja. Wat het toe gebeur? -- Hulle het toe vir ons gevra waar (30) was/...

I KIC 169.0454 f cc 123/93 29 04 B NTULI was ons gewees die aand. Ja? -- Elke persoon het 'n verduideliking gegee waar hy homself bevind het. Nou die, op die middag van 18 Junie, toe u nou uitkom en u sien die polisie is besig om kamers te deursoek, het hulle voortgegaan en al die kamers deursoek of was hulle verhinder om dit te doen, was daar insidente wat verhinder het om dit te doen? -- Nee, hulle was volop aan die binnekant gewees, ons het nie meer gepraat nie, want hulle sou vir ons geslaan het. Wat was die inwoners van KwaMadala Hostel se reaksie toe (10) die polisie nou daar die kamers deursoek? -- Daar is niks wat hulle gedoen het nie. Diegene wat kaste gehad het, het hulle kaste oopgemaak sodat hulle aan die binnekant kan kyk. Toe die polisie daar op die 18 Junie wou deursoek, is die inwoners nie by wyse van die sirene van die luidspreker byeen geroep en het hulle nie daar oproerig geraak oor die polisie se teenwoordigheid nie? -- Nee, toe die polisie aan die binnekant was, het hulle deursoek en nadat hulle klaar is, is hulle weer uit. Hulle het toe aan die buitekant van die hek gaan sit (20) Terwyl die polisie daar wou deursoek, waar was al die inwoners van die - of waar was die inwoners? -- Hulle het net beveel, "gaan weg van die bed af en staan daar naby". TOLK: Soos die getuienis demonstreer. Dan het hulle by die bed deursoek. ME DE JAGER: In watter kamer het u gewoon mnr Ntuli? -- Nommer 1010. Is die kamer naby die hoofingang? -- Nee. Het u, terwyl die polisie daar besig was met die deursoeking, terwyl hulle nog binne-in die hostel was, op enige die (30) sirene/

K/C 169.0607 C C ' ' OS B MTTTTiT sirene gehoor wat die mense bymekaar roep? -- Nee. Mnr Ntuli, u het getuig dat u 'n verklaring aan die poli- sie gemaak het. Is dit korrek dat u op 22 Junie 1992 aan kolo- nel Christo Davidson, destyds majoor Christo Davidson, 'n verklaring gemaak het? -- Ek het nie die blanke persoon se naam geken nie, maar die dag van die 18de het ek wel na Vereeniging toe gegaan om 'n verklaring te gaan maak en dieselfde namiddag is ek weer eens na Vanderbijlpark toe geneem. En het u in die verklaring vertel wat u alles weet van die gebeure van 17 Junie? -- Ja. (10) Het die polisie neergeskryf wat u gese het? -- Hy het neergeskryf. En is die verklaring daarna vir u terug getolk en het u dit geteken daarna? -- Die blanke het dit net teruggelees, maar ek het dit onderteken. En het u verstaan wat vir u teruggelees is? --As die persoon reg oorgetolk het, het ek dit verstaan. Het u die dag aan die polisie die waarheid vertel, alles vertel wat u weet? -- Ja. Ek wil he u moet kyk na 'n verklaring mnr Ntuli, na die (20) handtekening wat op elke bladsy verskyn. Kyk of dit u handte- kening is en of dit die verklaring is waarna u verwys? -- Ja, ja, ja, ja, ja. (Soos hy skynbaar blaai deur die verklaring). TOLK: Die getuie bevestig op alle bladsye verskyn sy handtekening. -- Dit is my verklaring. ME DE JAGER: Mnr Ntuli, hier is net 'n paar aspekte in die verklaring wat ek met u wil behandel. -- Ek wag vir u? Ek lees 'n gedeelte daarvan: "Op Woensdag 17 Junie was ek vanaf sesuur tot sesuur die volgende oggend aan diens by die (30) hek/...

K/C 169.0812 c c 123/93 2 9 0 6 B N T U L T hek." Ja. "Vandat ek aan diens gegaan het totdat ek die hek om elfuur gesluit het, het geen buitengewone gebeurtenis of beweging van persone by die hek plaasgevind nie." -- Ja. "Persone wat deur die hek beweeg het was hoofsaaklik persone op pad na en van hul werk." - J a. Is alles so ver soos wat ek vir u gelees soos u dit vir die polisie gese het? -- Ja. "Geen persone wat assegaaie, kieries of ander gevaarlike voorwerpe gedra het, hetsy hulle inwoners van die hostel is of nie, het tussen sesuur en elfuur daardie aand deur die hek beweeg nie." -- Ja. "Sedert ek die hek om ongeveer elfuur gesluit het tot ek dit om ongeveer halfvier die oggend oopgesluit het, het geen persone opgedaag wat in of uit die hostel wou gaan nie." J a. Ja. Dit is nog alles reg soos u vir die polisie gese het? -- " V a n a f /...

K/C 169.0934 CC 123/93 29 07 B NTTTT.T "Vanaf halfvier tot sesuur die dag toe ek van diens gegaan het, het geen persone deur die hek beweeg behalwe die wat na en van hulle werk beweeg het nie en hierdie persone het geen assegaaie, kieries ens by hulle gehad nie." -- Ja. "Gedurende hierdie diensbeurt van my het geen persoon of groep van persone wat wit of rooi bande of doeke om hulle kop gehad het deur die (10) hek beweeg nie." -- Ja. "Gedurende hierdie diensbeurt van my, ek dink dit was reeds nadat ek die hek om elfuur oopgesluit het, het ek 'n vuurwapenskoot in die ver- te gehoor. Ek kan nie se of dit 'n geweer of 'n pistool was nie." Het u so gese vir die polisie? -- Ek kan nie goed onthou nie, maar, ek kan nie goed onthou nie, wat 'n vuurwapen betref het (20) ek nie met my ore gehoor nie. Laat ek nou sien of ek u verstaan het. Se u, u kan nie onthou of u vir die polisie so gese het soos hier staan nie, maar u het in elk geval nie 'n vuurwapenskoot gehoor nie, of wat se u? -- Soos ek dit nou getuig, ek het nie 'n geluid van 'n vuurwapen gehoor nie. Is u vandag seker dat u daardie aand van 17 Junie 'n skoot of skote gehoor het nie? -- (Pouse). As ek 'n antwoord gee op hierdie vrae, met die kennis wat ek het dat daar was wel skietvoorvalle gewees, ek besef dat iets het afgegaan, maar in (30) d i e /...

K/C 169.1114 CC 123/93 2908 B NTITT.T die waarheid het ek nie goeie kennis of ek 'n skoot gehoor het al dan nie. Selfs op die stadium toe die verklaring uitgelees was en daarna ek dit onderteken het, het ons nie gepraat van» 'n vuurwapen wat afgaan of afgegaan het nie. Mnr Ntuli, ek het groot moeilikheid om die eerste deel van u antwoord te volg. Die vraag is, is u, soos u vandag daar staan, seker dat u daardie aand geen skoot of skote gehoor het nie? " Js, ek het nie 'n skoot gehoor nie. En u het vroeer gese u onthou nie vandag of u wel vir die polisie gese het dat u 'n skoot gehoor het, al dan nie. Het ek u reg verstaan? -- Ja. As u dit vir die polisie gese het in Junie van 1992, dan was dit nie die waarheid nie? -- Was dit nie die waarheid nie? Meneer, ek stel dit aan u, indien u aan die polisie gese het in Junie verlede jaar, dat u wel 'n skoot gehoor het, dan, op grond van u getuienis vandag, dat daar nie geskiet was, dan het u vir die polisie gelieg! -- Ek het alleenlik die waarheid vertel. Ek lees voort uit die verklaring: "Ek kan nie presies se van waar die skoot gekom het nie en het my nie veel daaraan gesteur nie, aangesien geweervuur dikwels in die swart woonbuurtes omliggend aan die hostel gehoor word." Het u dit vir die polisie gese? -- Ja. "Nadat ek die skoot gehoor het, het 'n voertuig van die SA Weermag voor die hek van die hostel gedraai en weer weggery." -- J a. U het so gese aan die polisie? -- Ja... (tussenbei) (Lees/...

K/C 169.1343 CC 123/93 2909 B NTUT.T Hierdie is... " --...ek het dit onthou. A "Hierdie is normale gebruik van die weermag tydens*p881xhu}pk rollies en ek het dit nie vreemd gevind n i e." Het u dit so gese? -- Ek het dit so gese. "Ek het geen ander voertuie van die polisie of weermag daardie nag gesien nie, maar dit is (10) moontlik dat so 'n voertuig by die ingangspor- taal die hostel kon omdraai en weer weggery het sonder dat ek dit gesien het." Het u so gese aan die polisie? -- Polisievoertuie? Wat ek nie gesien het nie. Ek sal die sin weer vir u lees en dan wil ek vir u vra of u so vir die polisie gese het al dan nie toe u die verklaring in Junie 1992 afgele het. "Ek het geen ander voertuie van die polisie of weermag daardie nag gesien nie, maar dit is (20) moontlik dat so *n voertuig by die ingangsportaal na die hostel kon omdraai en weer weggery het sonder dat ek dit gesien het." Het u dit vir die polisie gese? -- Ja, ek het dit so gese. Ek gaan voort met die verklaring: "Ek het nie geslaap gedurende my diensbeurt nie, maar was wel na die toilet." Het u so vir die polisie gese? -- Ek het dit gese, ek het dit gese. (30) (Lees verder)

K/C 169.1485 CC 123/93 o q i n B NTUT.T "Nadat ek om sesuur van diens is op 18 Junie 1992 het ek gaan slaap en eers na nege-uur opgestaan." Het u so gese? -- Ja. "Nadat ek opgestaan het, het ek van sommige van die inwoners gehoor dat baie mense in Boipatong beseer is deur ander mense wat hulle aangerand het." U het so gese, ne? -- Ja. (10) "Ek dra nie kennis van enige persone wat vir daardie aanval verantwoordelik kan wees of daarby betrokke was nie." Is dit reg so? -- Ja. Dit is die einde van die verklaring mnr Ntuli. is dit korrek dat u nie vir die polisie gese het van die bewering dat j u H e aangeval sou word nie, of dat daar mense op pad was na die hostel m e? -- Die plek waar die verklaring gemaak is, was (20) dit hulle wat vrae gevra het. Ek het antwoorde gegee op vrae. U edele, ek het 'n hele aantal verdere vrae aan die ge- tuie. HOF: Is dit miskien 'n gelee tydstip? Die hof sal verdaag. HOF VERDAAG - HOF HERVAT BESENIA NTULI. s.o.e. (deur Tolk) KRUIgQNDERVRAGING DEUR ME DE JAGF1P (VERV.): Mnr Ntuli u het hier in die hof in u getuienis duidelik getuig dat daar by die hek by KwaMadala Hostel op 17 Junie 1992 'n sekuriteitsvoertuig van Yskor was en twee voertuie van die weermag wat daar by die (30) parkeerarea/...

K/C 169.1763 CC 123/93 2911 B NTUTiT parkeerarea of langs die teerpad gestaan het vir 'n lang tyd en dat daar ook 'n Hippo van die polisie was. -- Ja. Is dit korrek? U edele, op hierdie stadium versoek ek verlof om die ver- klaring wat deur die getuie geidentifiseer is, asook 'n getikte afskrif daarvan, as BEWYSSTUK V op te handig. HOF: (Heeltemal onhoorbaar). ME DE JAGER: Mnr Ntuli in Junie 1992 het u vir die polisie gese dat u 'n voertuig van die weermag voor die hek van die hostel sien draai en wegry het en dat u geen ander voertuie van (io) die polisie en die weermag daardie nag gesien het nie? Wat is nou die waarheid, het u net die een voertuig gesien van die weermag wat daar gedraai het, of het u inderdaad die ander voertuie gesien soos u vandag hier in die hof getuig het? -- Die weergawe wat ek vandag gee en die een wat ek op daardie dag gegee het, is die waarheid. Die voertuig, die groot een, die Hippo, het op daardie stadium vir enkele dae draaie daar gemaak om vir my besoek te kom afle. Mnr Ntuli, wat in die verklaring staan en wat u vandag getuig het is tog duidelik nie dieselfde ding nie. Het u - in (20) u verklaring se u, u het die nag net een weermagvoertuig gesien wat daar gedraai het en weggery het en u het geen ander weermag- of polisievoertuie gesien nie, terwyl u in u getuienis vandag van verskeie voertuie praat. Wat is die waarheid? -- Ek wil iets verduidelik voordat ek 'n antwoord kan gee. Die weergawe wat in daardie verklaring staan is op vrae wat aan my gevra is en ek moes toe op daardie vrae antwoorde gee. As ons praat van daardie voertuig het hy melding gemaak van 'n voertuig wat na bewering daarso gekom het, ingedraai het en hy het toe vir my gese dat ek moet se dat ek nie daardie voertuig (30) gesien/...

K/C 169.1890 CC 123/93 2 9 1 2 B NTTTT.T gesien het nie. Mnr Ntuli, verduidelik dit asseblief weer? -- Die deel waar daar sprake is van 'n voertuig waar daardie voertuig 'n draai sou gemaak het, het ons 'n twis gehad daaroor terwyl ek aan hom gese het dat ek nie 'n voertuig gesien het nie en hy het daarop aangedring dat na bewering is daar 'n voertuig wat gesien is wat daar 'n draai gemaak het. Mnr Ntuli, u het voor die eteverdaging aan hierdie hof erken dat u gese het wat in hierdie verklaring staan. -- Ja. Wat u hier gese het is: "Nadat ek die skoot gehoor het, het 'n voertuig van die SA Weermag voor die hek van die hostel gedraai en weer weggery." En dan later: "Ek het geen ander voertuie van die polisie of weermag daardie nag gesien nie..." U het voor die ete verdaging ook toegegee dat u dit gese het aan die polisie. Nou vra ek vir u, is dit die waarheid wat in hierdie verklaring staan of is dit die waarheid wat u vandag in die hof getuig het, dat daar meerdere voertuie was? -- Dit (20) is die waarheid van die voertuie wat ek gesien het daar in die omgewing van die hek aangery gekom het. Soos u nou vandag in die hof getuig het? -- Ja. Nou u het gese dat u vir die polisie gese het, die weermagvoertuig het voor die hostel gedraai en weggery en u het nie ander voertuie van die polisie of die weermag gesien nie, hoekom het u dan dit vir die polisie gese? -- Dit is wat hulle gevra het. HOF: Se u nou die polisie het u voorgese om onwaarhede te vertel. Is dit wat u se? -- Nee. (30j D a n /...

K/C 169.2101 CC 123/93 2 9 1 ^ B NTITT.T Dan verstaan ek nie u antwoord nie. Hoekom het u vir die polisie anders gese as wat u in die hof getuig? -- Daar is geleenthede wanneer ons praat daar met die polisie, is daar 'n twis wat gaan ontstaan. Dan sal ek bereid wees om te antwoord, alleenlik op enigiets wat gevra word. Wat is u antwoord? Ek verstaan nie u antwoord nie. -- (Pouse). Ek gaan weer herhaal, dat ek bereid was om antwoorde te gee op die vrae wat die polisie gevra het, want daar was 'n twis gewees. ME DE JAGER: Het die polisie vir u gevra of 'n voertuig van (10) die weermag voor die hostel was? -- Hulle het vir my gevra of ek dit gesien het. Wat was toe u antwoord aan die polisie? -- Ek het toe gese ek het dit gesien. Is dit nou een voertuig wat voor die hek gedraai het? -- Ek het 'n antwoord gegee dat ek net daardie een voertuig gesien draai het voor die hek. Het u met die polisie gestry en gese, maar ek het iets anders gesien? -- Ek het net vir hom geantwoord daar waar hy vrae gestel het. Goed, hier het u gese: "Ek het geen ander voertuie van die polisie of weermag daardie nag gesien nie..." Watse vrae, antwoord op welke vraag is dit wat u dit gese het? Hulle het 'n vraag gestel soos, het ek 'n voertuig, 'n privaat voertuig gesien wat daar by die hek gedraai het. Ja, want antwoord u toe? -- Ek het gese ai, ek het dit nie gesien nie. En het hulle dit toe opgevolg deur te vra of u 'n voertuig van die polisie of die weermag gesien het, of enige ander (30) voertuig/...

K/C 169.2331 cc 123/ 2 914 B r, NTULI voertuig van die polisie of die weermag gesien het? -- Hulle het voortgegaan tot daar. Het hulle vir u gevra of daar ander voertuie van die weermag of die polisie wat u die nag gesien het? -- Nee. U het geen antwoord aan hulle gegee dat u nie ander voertuig van die weermag of die polisie gesien het nie? -- Ek het 'n antwoord gegee dat ek wel 'n polisievoertuig gesien het. Mnr Ntuli, in die verklaring het u gese u het nie geslaap tydens u diensbeurt nie, maar u was wel toilet toe en hier in die hof het u pertinent gese dat u die aand nie eers toilet toe (10) was nie. Wat is nou reg, wat is die waarheid? -- Die waarheid is dat ek het op 'n.stadium toilet toe gegaan. Die probleem, dit is lank terug, maar op hierdie stadium ek onthou dat ek wel toilet toe gegaan het en op daardie stadium die hek het ek gesluit gehad. Meneer, u se in u verklaring dat u die volgende oggend, 18 Junie, eers na nege-uur opgestaan het en toe van die inwoners gehoor het dat baie mense in Boipatong beseer was. Hier in die hof het u getuig dat u die middag opgestaan het en toe by die polisie vir die eerste keer verneem het van die gebeure (20) by Boipatong. Wat is die waarheid? -- Die waarheid is vandag se weergawe. Hoekom het... (tussenbei)? -- Aangesien ek pas opgestaan het vanuit die kamer, het ek wel opgestaan toe die polisie reeds daar was. Wat tyd aanbetref, hoe laat was dit terwyl ek geslaap het. Was dit in die middag? Hoekom het u vir die polisie gese dat u eers na nege-uur die volgende oggend opgestaan het en dat u by die ander inwoners verneem het van die aanval op Boipatong? -- Ek kan nie onthou dat ons die waarheid laat neerskryf het, dit is die maak (30) van/...

K/C 169.2629 CC 123/93 2 915 B NTULI van daardie verklaring nie, want ek kon nie om agtuur bed toe gegaan het en weer nege-uur opgestaan het nie. Se u nou dat dit wat u vir die polisie gese het hier in die verklaring was nie die waarheid nie? -- Wat die tyd aanbetref wat daar genoem is, is nie die waarheid nie. En dat u by die ander inwoners van die hostel gehoor het van die feit dat daar in Boipatong mense beseer is, is dit ook nie die waarheid nie? -- Dit is die waarheid, want ek het by hulle navraag gedoen toe ek vind dat die plek is vol met die polisie. (10) Ten slotte, wat die verklaring betref mnr Ntuli, het u nou vir die polisie gese u het 'n skoot gehoor, of het u dit nie vir die polisie gese nie? -- Hulle het vir my gevra, het u ooit 'n skoot gehoor. My antwoord was, ek het gehoor dit afgaan, maar ek het nie geweet dat dit 'n aanval of 'n oorlog is nie. Onthou u goed dat u so vir die polisie gese het? -- Ja. En was dit die waarheid wat u vir die polisie gese het? -- J a. En tog getuig u vanoggend hier in die hof dat u geen skote gehoor het nie, in antwoord op 'n vraag van my geleerde vriend, (20) advokaat Strydom. -- Ja. Ek het dit vergeet. Mnr Ntuli, sou dit moontlik wees dat daardie aand van 17 Junie 1992 daar 'n groep van minstens 150 inwoners van die hostel gewapen kon opruk na Boipatong sonder dat u en die leiers daar in die hostel dit geweet het? -- Nee. Dalk kan u die hof help, watse ding is "Ntelezi"? -- Dit is water. Waarvoor word dit gebruik? -- Gewoonlik besprinkel ons vir hulle met die water indien ons opmerk dat hulle kwaad is. En wat doen die water dan? -- Indien hulle kwaad is, word (30) hulle/...

K/C 169.3000 C C 123/93 2916 B NTULT hulle kalmer. Ken u vir Damara? -- Ja. Was hy daardie aand van 17 Junie met sy voertuig daar by die hostel? -- Nee. Mnr Ntuli, ek wil aan u stel dat u getuienis hier nie die waarheid is nie; dat daar inderdaad op die aand van 17 Junie 1992 'n vergadering in die hostel bele was waarvan u terdee bewus was en dat daar inderdaad 'n groot groep gewapende mense uit KwaMadala Hostel 'n aanval gaan loods het op Boipatong waarvan u ook terdee bewus is. Wat se u daar? -- Nee, ek dra (10) geen kennis van dit nie. Ek wil dit ook aan u stel dat dit baie duidelik is dat u aan die polisie 'n ander storie vertel het as wat u vandag aan die hof vertel. -- Moet ek antwoord of...? Ja, wil u kommentaar lewer? --By die plek waar ek myself bevind het tydens die werk, soos ek dit reeds vroeer genoem het, het daar niemand uitgegaan nie, behalwe u stellings aan my, u noem dit aan my dat dit nie so gebeur het nie en ek se dit het wel so gebeur. Ek wil dit aan u stel dat toe daar by die hek deur sekuri- (20) teitsbeamptes van Yskor of wie ook al navraag gedoen is en vertel is van die groep wat daar oor die pad beweeg het, u nie alarm gemaak het nie, want u het geweet dit is u eie mense wat op pad terug is. -- Nee. Het u op 18 Junie die bewering gehoor dat daar vermoed word dat die persone wat Boipatong aangeval het vanuit die Kwa Madala Hostel afkomstig is, dit is nou toe die polisie daar was? -- Ek het die polisiebeamptes gesien reeds daar by KwaMadala. Dit was toe hulle vir ons daarvan vertel het dat die vermoede is dat ons is die persone wat Boipatong toe uitgekom (30) het./...

Collection Number: AK2672 Goldstone Commission BOIPATONG ENQUIRY Records 1990-1999 PUBLISHER: Publisher:- Historical Papers, University of the Witwatersrand Location:- Johannesburg 2012 LEGAL NOTICES: Copyright Notice: All materials on the Historical Papers website are protected by South African copyright law and may not be reproduced, distributed, transmitted, displayed, or otherwise published in any format, without the prior written permission of the copyright owner. Disclaimer and Terms of Use: Provided that you maintain all copyright and other notices contained therein, you may download material (one machine readable copy and one print copy per page) for your personal and/or educational non-commercial use only. People using these records relating to the archives of Historical Papers, The Library, University of the Witwatersrand, Johannesburg, are reminded that such records sometimes contain material which is uncorroborated, inaccurate, distorted or untrue. While these digital records are true facsimiles of the collection records and the information contained herein is obtained from sources believed to be accurate and reliable, Historical Papers, University of the Witwatersrand has not independently verified their content. Consequently, the University is not responsible for any errors or omissions and excludes any and all liability for any errors in or omissions from the information on the website or any related information on third party websites accessible from this website. This document is part of a private collection deposited with Historical Papers at The University of the Witwatersrand.