AKADEMIE. Gr. 4 & 5: 5 tot 15 Junie; Gr. 6: 1 tot 15 Junie; en Gr. 7: 1 tot 19 Junie.

Size: px
Start display at page:

Download "AKADEMIE. Gr. 4 & 5: 5 tot 15 Junie; Gr. 6: 1 tot 15 Junie; en Gr. 7: 1 tot 19 Junie."

Transcription

1 NUUSBRIEF 5/2017 AKADEMIE Eksamen: Gr. 7-leerders skryf in al hul vakke die departementele June Common Tasks / Exams vraestelle. Gr. 6- leerders skryf slegs die departementele vraestelle vir Wiskunde en Eng FAL. Gr. 4- en 5-leerders skryf die departementele vraestelle vir Wiskunde. Sien asb. die eksamenrooster (aangeheg) asook die afbakening wat alle leerders reeds ontvang het: Gr. 4 & 5: 5 tot 15 Junie; Gr. 6: 1 tot 15 Junie; en Gr. 7: 1 tot 19 Junie. Tydens die eksamen, 1 tot 15 Junie sal alle leerders om 12:00 verdaag. Normale skoolure asook die normale akademiese rooster begin weer op Maandag 19 Junie. Mental Maths : Twee gr. 3-leerlinge, nl. Fioné Nel en Lianca Rose, het op 23 Mei aan die tweede rondte van die Mental Maths -kompetisie by St Patricks Primêr deelgeneem. Lianca het eerste geëindig en sal op 6 Junie in Uitenhage aan die distrikskompetisie deelneem. Baie geluk aan beide die leerlinge met hulle prestasie. Spelling Bee : Tamarin Trollip sal op Vrydag 26 Mei aan die tweede rondte van die Spelling Bee -vasvrae by St Patricks Primêr deelneem. Ons wens haar alles van die beste toe. SPORT Rugby/Netbal: Tydens die Riebeek Kasteel rugby- en netbal toernooi is n rugby- en netbal verteenwoordigingsspan gekies: Aswin Rademeyer en Tjaart Steyn is vir die rugbyspan wat later vanjaar na Frankryk toer gekies. Kaylee Shaw-Nell en Rayvone Leander is vir die netbalspan gekies. Veels geluk met die mooi prestasies.

2 OP Rugby: Tjaart Steyn is gekies vir die span wat aan die finale OP Rugby proewe, wat vanaf Mei 2017 in Bloemfontein plaasvind, deelneem. Veels geluk, Tjaart! Krieket: Jayden Groenewald is opgeneem in die o/13 High Performance Squad. Die krieketgroep bestaan uit 22 spelers. Vanuit hierdie groep sal die 20 OP spelers gekies word. Veels geluk Jayden! Netbal: Rayvone Leander (o/13) het aan die finale Oos-Kaap netbalproewe wat in Oos-Londen aangebied is deelgeneem. Ons o/12 netbalspan is Saterdag gekroon as die Sarah Baartman Kampioenspan. Hulle gaan eersdaags in Oos-Londen aan die Provinsiale Netbal Challenge finale deelneem. Veels geluk! Oos-Kaap Skeidsregter: Juf Lise-Mari Duvenage is aangestel as OK Skeidsregter tydens die SA Skole Netbalkampioenskappe later vanjaar. Veels geluk juffrou! Tennis: Ons tennisspan gaan in Augustus aan die Cradock tennistoernooi deelneem. Adriaan Landman en Kaylee Shaw-Nell is gekies om deel te neem aan die Sarah Baartman tennisproewe. Sterkte julle twee! KULTUUR Skoolkonsert: Baie dankie aan almal wat deel gehad het in die sukses van ons skoolkonsert, My Storie. Ons is baie trots op al ons leerders wat deelgeneem het. Die klasitems was uitsonderlik. In besonder geluk aan ons hoofkarakters wat hul rolle uiters knap vertolk het. Die dekor, grimering, klere, tekste, beligting en klank het tot die sukses van die konsert bygedra. Dankie vir die positiewe terugvoer. Konsert T-hemde: Alle uitstaande (enkele) konsert T-hemp geld is nou betaalbaar. Hierdie T-hemp mag vir die res van die jaar op Vrydae skooltoe gedra word.

3 Kooroptredes: Neem asb kennis van die volgende belangrike byeenkomste waarby ons seniorkoor betrokke is: 25 Junie Optrede tydens NG Kerk Jeffreysbaai diens (Da Gamaweg). 26 Junie Skole Top-10. TV-opname by die skool. 27 Junie Sing in Harmonie. TV-opname by die skool. ATKV Redenaars: Heinrich Human, Charli de Villiers, Sonneke van Rooyen en Tessa Gerber het tot die semi-finale rondte van hierdie kompetise deurgedring. Hulle praat op 2 Junie By HS Pearson in PE. Radikale Redenaars: Die semi-finaal van hierdie kompetisie vind in Oos-Londen plaas. Die datum moet nog bevestig word. Die leerders wat deurgedring het is: Tessa Gerber, Melita Steyn, Fione van Zyl, Chris-Mari Hamilton, Rudolph Gerber, Charli de Villiers, Heinrich Human, Dempers Meyer, Christiaan Steyn, Chantelise Blaauw, Leone de Villiers, Cara Hartwig, Sonneke van Rooyen, Annale Landman en Destani Petersen. Die nasionale radikale redenaars kampioenskappe vind vanjaar in Pretoria plaas. Edward Botha, Emma Humby en Chris-Mari Hamilton het reeds vir deelname hiervoor gekwalifiseer. Talent Africa : Danelle en Chrisna Sterley het aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Talent Africa kampioenskappe in PE deelgeneem. Hulle verteenwoordig die Oos- Kaap in die model afdeling vir Uitvoerende Kunste. Danelle (12-14jr) verower 7 goue medaljes. Chrisna (9-11jr) verower 6 goue medaljes. Beide ontvang Top 10 model toekennings tydens die prysuitdeling en word gekies om SA te verteenwoordig by die Talent America Kompetisie in New York later vanjaar. Uitsonderlik. Veels geluk!

4 FONDSINSAMELING Stulting Springbok Legends Gholfdag: Baie dankie aan almal wat deel gehad het in die sukses van die Gholfdag soos gehou by die Linksbaan in St Francisbaai verlede Saterdag. Ons seuns het ook Saterdagoggend baatgevind by n afrigtingskliniek aangebied deur die oud-springbok rugbyspelers: Adri Geldenhuys, Tiaan Strauss, Werner Greeff, Marius Joubert en Garth Wright. In besonder wil die beheerliggaam van Laerskool Stulting die reëlingskomitee van die Stulting Ondersteunersklub, onder leiding van Andre van Loggerenberg bedank vir die uitsonderlike wyse waarop hulle hierdie dag aangebied het. Ondersteuners van die skool wat graag betrokke wil raak met die werksaamhede en lidmaatskap van die Stulting Ondersteunersklub is welkom om Andre ( ) te skakel vir meer inligting. ALGEMEEN Toelatings 2018: Ons versoek skoolouers wat jonger boeties en sussies vir toelating by die skool vir 2018 wil inskryf om dit nou te doen. Toelatingsvorms is op die skool se webtuiste beskikbaar. Dit kan ook van die skool se adminkantoor afgehaal word. Skooluniform: Die dra van Wintersdrag vir alle leerders is nou verpligtend. Ouers moet asb. toesien dat hulle kinders die korrekte drag dra. Verwys asb. alle onduidelikheid hieroor aan u kind se registeronderwyser.

5 Merk van skoolklere: Almal se skoolklere lyk dieselfde. Dit gaan wegraak. Wanneer gemerkte klere opgetel word en kantoor toe gebring word is dit baie maklik om die eienaar daarvan op te spoor. Ouers moet asb. alle skoolklere merk. Ongemerkte en onopgeëisde skoolklere word na die klerewinkel gestuur om as tweedehandse klere verkoop te word. Interskole v Laerskool Cradock: Ons rugby- en netbalspanne speel Saterdag 27 Mei teen Laerskool Cradock. Die wedstryde vind vanaf 10:00 op ons rugbyveld en netbalbane plaas. Lekker kos, pannekoek en warm drankies word ook verkoop. Kom ondersteun asb. Stultinggroete SKOOLHOOF

6 JUNIE EKSAMENROOSTER - JUNIE 2017 DATUM GR 4 GR 5 GR 6 GR 7 DO 1 ENG FAL ENG FAL VR 2 AFR HT AFR HT MA 5 WISK WISK WISK 1 WISK 1 DI 6 AARD NW/TEG WISK WISK WO 7 WISK 1 AARD WISK 2 SKEPPENDE KUNSTE DO 8 AFR HT WISK 1 TEG VR 9 NW/TEG AFR HT GESK WISK 2 MA 12 GESK GESK NW DI 13 WISK 2 NW/TEG AARD WO 14 WISK 2 LO DO 15 ENG FAL ENG FAL AARD GESK VR 16 JEUGDAG MA 19 EBW Departementele eksamens word aangedui in grys.... AFSKEURSTROKIE Konsert DVD Ek, ouer van in gr. wil n DVD van die skoolkonsert, My Storie bestel. DVD s van My Storie kos R 150 elk. Hierdie bestelling moet die skoolkantoor voor/op 2 Junie bereik. Hoeveelheid DVD wat bestel word: Kontant ingesluit: R Handtekening van ouer Datum

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 16 VAN 2018 No one can whistle a symphony. It takes a whole orchestra

More information

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

Uit die kantoor 2 6/2016. Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus*

Uit die kantoor 2 6/2016. Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus* 2 6/2016 Uit die kantoor Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus* Aan die begin van die tweede kwartaal en met die verandering van die seisoen nou duidelik sigbaar in die herfskleure,

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

NUUSBRIEF 2/2017 SKOOLBEHEERLIGGAAM (SBL) AANGELEENTHEDE

NUUSBRIEF 2/2017 SKOOLBEHEERLIGGAAM (SBL) AANGELEENTHEDE (042) 295 1119 58 hoof@stulting.co.za NUUSBRIEF 2/2017 2017-02-06 SKOOLBEHEERLIGGAAM (SBL) AANGELEENTHEDE Tussenverkiesing Woensdag 8 Februarie 2017: n Ouerverteenwoordiger vakature op die beheerliggaam

More information

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn*

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn* 2 8/2016 Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn* Met die inskrywing van u kind by n privaatskool, sou dissipline een van die ononderhandelbares wees wat u sou ervaar. As n

More information

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK NUUSBRIEF 2 6/2017 17 AUGUST US 2017 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) IN DIE NUUSBRIEF Belangrike datums

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 7/2014

More information

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

HOëRSKOOL D.F. MALHERBE

HOëRSKOOL D.F. MALHERBE HOëRSKOOL D.F. MALHERBE Tel.: 041-5813145 E-pos: dfm@telkomsa.net Faks: 041-5813118 Datum: 1 April 2009 ******************************************************************************************************

More information

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

Hoërskool Roodepoort

Hoërskool Roodepoort Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons

More information

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

Nuusbrief 22 Junie 2018

Nuusbrief 22 Junie 2018 Nuusbrief 22 Junie 2018 1. Alle ouers word vriendelik uitgenooi na ons algemene oueraand op Maandag, 23 Julie 2018, om 18:00 in die skoolsaal. Baie belangrike inligting sal bespreek word en daarom vra

More information

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus 29 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 30 MAART Mediasentrum:

More information

Wiskunde Olimpiade. 31 Maart Top Presteerder Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016.

Wiskunde Olimpiade. 31 Maart Top Presteerder Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016. 31 Maart 2017 Wiskunde Olimpiade Leerders wat deurgedring het na die 2 de rondte van die SA Wiskunde Olimpiade Graad 8: Graad 9: Graad 10: Zander Jansen van Rensburg Juanique Cloete Tristan van der Walt

More information

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies

More information

Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel.

Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 28/17 2017 10 10 Soos n moeder haar kind

More information

18 Mei Geagte Ouers

18 Mei Geagte Ouers Geagte Ouers 18 Mei 2017 Ongelooflik hoe die tyd vlieg nog net 4 weke en dan skryf ons reeds die Junie Eksamen. Dit is UITERS BELANGRIK dat geen leerder nou op die kritieke stadium van die kwartaal afwesig

More information

Geloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur n venster wat hoop oopgemaak het. Charles Haddon Spurgeon

Geloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur n venster wat hoop oopgemaak het. Charles Haddon Spurgeon Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 12/16 2016 04 18 Geloof klim teen die trappe

More information

BEHEERLIGGAAMSVERKIESING

BEHEERLIGGAAMSVERKIESING 08 Maart 2018 Bladsy 1 van 5 Tel: (011) 791-6160/1 skool@fontainebleau.co.za Besoek ons webwerf: www.fontainebleau.co.za Bleaunuus BEHEERLIGGAAMSVERKIESING 2018 Kennisgewing aan ouers ten opsigte van die

More information

LAERSKOOL SPORTVERSLAG 2015 KWARTAAL 2

LAERSKOOL SPORTVERSLAG 2015 KWARTAAL 2 LAERSKOOL SPORTVERSLAG 2015 KWARTAAL 2 NETBAL Die Sentraal Boland Proewe het op 21 April 2015 te HMS plaasgevind en die volgende spelers is verkies tot spanne: 0/13: Danica Potgieter. 0/12: Caro Schultheiss.

More information

Musiek: Toets jou kennis *

Musiek: Toets jou kennis * OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4

More information

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF Ouers Aan die einde van so n besige kwartaal kan ons as skoolgemeenskap opnuut met dankbaarheid terugkyk na n wonderlike kwartaal. Ek wil graag ons ouers bedank. Dankie vir julle

More information

Courses for March 2012

Courses for March 2012 Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Digitale Produkte. Katalogus

Digitale Produkte. Katalogus ... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.

More information

OOPDAG Neem asseblief kennis dat Laerskool Helderkruin se Oopdag op Saterdag 18 April tussen 09:00 en 11:00 plaasvind.

OOPDAG Neem asseblief kennis dat Laerskool Helderkruin se Oopdag op Saterdag 18 April tussen 09:00 en 11:00 plaasvind. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 10/15 2015 04 13 n Kind is soos n byl: Al

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:

More information

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 2019 Die volgende algemene skryfbehoeftes word deur die skool verskaf: Alle skrifte 1 x HB Potlood 1 x Liniaal 1 x Uitvëer 1 x Skêr 1 x Skerpmaker 1 x Eksamenblok 1 x Blou pen

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2

More information

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ

More information

SIT DIE WIEL AAN DIE ROL!

SIT DIE WIEL AAN DIE ROL! Nuusbrief 27 Vrydag, 18 Augustus 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 SIT DIE WIEL AAN DIE ROL! HELP ONS GROOT ASB. OM DIE KARLOOTJIES TE VERKOOP!

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb

More information

Volgende Kruiner Klets verskyn op 24 Julie 2017.

Volgende Kruiner Klets verskyn op 24 Julie 2017. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 19/17 2017 06 26 Reik na die sterre jy sal

More information

GEDAGTE VIR DIE DAG. Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL.

GEDAGTE VIR DIE DAG. Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL. NUUSBRIEF 2 9/2017 14 SEPTEM BER 2017 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL. (Anoniem) IN DIE NUUSBRIEF

More information

9 Loffienuus 24 Mei Webblad:

9 Loffienuus 24 Mei Webblad: LOFFIENUUS Nuusbrief 9/2017 Webblad: www.gelofte.co.za Vat al die kwaad wat jy in jou buurman sien en al die goed wat jy in jouself sien, en maak daar 'n derde mens uit. Hy sal naastenby so lyk soos elk

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

Uit die hoof se kantoor

Uit die hoof se kantoor Jan Bloukaas het die Garsies kom vermaak met vlymskerp humor en musiek wat jou voete laat wriemel. Dit was om dankie en geluk te sê omdat ons aangewys is as die beste Afrikaanse laerskool in Pretoria.

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 38 27 November 2014 BELANGRIKE DATUMS 14 27 November Eksamen: Gr. 4- tot gr. 7-leerders 27 November

More information

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself.

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself. DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a Yes, mom. I DID make this myself. 1 2 My snail Garry Pail. (By Mila Strydom) My snail Garry Pail is very slimy. Hel likes to drive in the car. He also

More information

Julie 2018

Julie 2018 Charlie I Hoërskool CHARLIE HOFMEYR High 49, CERES 6835 023 312 1130 / 023 312 1194 023 312 1131 hoof@charlie.org.za Web: www.charlie.org.za Kantoorure: 07:15 15:00 17.03.2018 27 Julie 2018 UIT DIE KANTOOR

More information

Eldo-Info Nuusbrief 18 Oktober 2018

Eldo-Info Nuusbrief 18 Oktober 2018 Eldo-Info Nuusbrief 8 Oktober 208 www.hseldo.co.za Tel: 02 660 6066/7 Christopherweg 26, Eldoraigne GEDAGTE VIR DIE WEEK Psalm 6:7-8 Ek sal die Here loof wat my tot die regte insig gebring het; selfs in

More information

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe 1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid

More information

Laerskool Jan van Riebeeck

Laerskool Jan van Riebeeck Laerskool Jan van Riebeeck NUUSBRIEF Kloofstraat 52 Kaapstad 8001 Tel: 021 423 4209 Faks: 021 424 2375 Epos: jhoosthuizen@gmail.com Webtuiste: www.jvrprim.co.za NR 17/2016 19 Mei 2016 VOORLOPIGE BELANGRIKE

More information

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 32/15 2015 11 09 Trap versigtig wanneer jy

More information

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926 JUKSKEI S@ S@ Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926 Ingelyfde Vereniging sonder winsoogmerk Incorporated Association not for gain Reg no : 2004/000166/08 Lid

More information

BELEID TEN OPSIGTE VAN DIE TOEKENNING VAN EREKLEURE AAN HOËRSKOOL DF MALAN 2017

BELEID TEN OPSIGTE VAN DIE TOEKENNING VAN EREKLEURE AAN HOËRSKOOL DF MALAN 2017 BELEID TEN OPSIGTE VAN DIE TOEKENNING VAN EREKLEURE AAN HOËRSKOOL DF MALAN 2017 Doel 1. Om aan leerders erkenning te verleen vir bewese prestasie. 2. Om leerders tot beter prestasies te motiveer. 1. Algemene

More information

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE

More information

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr Mei 2016

Marketstraat 145, Fairland /2   Jaargang 23 nr Mei 2016 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 16 26 Mei 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie geluk aan Dean Benadie wat aangewys is as skeidsregter

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 9 30 Maart 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die eerste kwartaal het ten einde gespoed. Baie dankie aan al die ouers, leerders

More information

Kriteria vir die toekenning van EREKLEURE

Kriteria vir die toekenning van EREKLEURE ALGEMEEN Kriteria vir die toekenning van EREKLEURE 1. Kleure word toegeken om aan leerders erkenning te gee vir prestasies behaal op akademiese, kulturele en sportgebied. 2. Toekennings word oorweeg deur

More information

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Nuusbrief Junie / Julie 2017 Nuusbrief Junie / Julie 2017 Ons wil graag dankie sê aan Toy Adventures, die trotse borg van die Kamcare Nuusbrief. Ondersteun hulle gerus by Byls Bridge Promenade in Highveld Centurion en The Grove winkelsentrum.

More information

Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak:

Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 6 Vrydag, 17 Februarie 2017 www.wouwtjies.co.za

More information

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. Oliver Wendell Holmes

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. Oliver Wendell Holmes Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 15/16 2016 05 09 Trap versigtig wanneer jy

More information

Nuusbrief Augustus / September 2017

Nuusbrief Augustus / September 2017 Nuusbrief Augustus / September 2017 My school / My Village / My Planet Kamcare is nou geregistreer as n My School / My Village / My Planet begunstigde. Wat dit beteken is Woolworths betaal n gedeelte van

More information

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE

More information

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018 Menlo Weekliks Nr. 24 1 Augustus 2018 Geagte Ouers/Voogde, Augustus, die maand wat die winde waai. Augustus, as ek die natuur reg lees, is dit ook die maand waarin nuwe lewe en groei begin, al word dit

More information

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including: Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens

More information

Ek het altyd hoop. Al weet ek nie wat die toekoms inhou nie; weet ek in Wie se hande die toekoms is. E Stanley Jones

Ek het altyd hoop. Al weet ek nie wat die toekoms inhou nie; weet ek in Wie se hande die toekoms is. E Stanley Jones Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 16/16 2016 05 16 Ek het altyd hoop. Al weet

More information

warrie W s 4 / 2018 Zwarries is vir wen bedoel

warrie W s 4 / 2018 Zwarries is vir wen bedoel Z warrie W s 4 / 2018 Zwarries is vir wen bedoel Uit die hoof se pen Hoop in n stukkende wêreld Ons leef in n stukkende en gebroke wêreld waarin dit wil voorkom of hoop op n sterfbed lê. Lamppale word

More information

PANORAMA PRIMARY BUITEMUURSE AKTIWITEITE

PANORAMA PRIMARY BUITEMUURSE AKTIWITEITE PANORAMA PRIMARY SPORT BUITEMUURSE AKTIWITEITE WEN is nie alles, maar dit bly lekker om te wen. 'n Wenkultuur moet geskep word, maar dit mag nie ten koste van beginselsake gebeur nie. MASSADEELNAME is

More information

Nuustak Die grootse gevaar is nie dat ʼn mens misluk nie, maar dat jy tevrede kan wees met die tweede beste.

Nuustak Die grootse gevaar is nie dat ʼn mens misluk nie, maar dat jy tevrede kan wees met die tweede beste. Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 13/2018 26 April 2 Mei Geagte Ouer Vir diegene

More information

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers Omsendbrief 2/2017 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: 20 Januarie 2017 Pen van die Hoof Geagte ouers Baie welkom terug aan elkeen wat betrokke is by ons skool: ouers, leerders, opvoeders en werkers.

More information

SPORT BELEID ALMA MATER AKADEMIE. Weergawe 1 - Julie Weergawe 2 Oktober 2010

SPORT BELEID ALMA MATER AKADEMIE. Weergawe 1 - Julie Weergawe 2 Oktober 2010 SPORT BELEID ALMA MATER AKADEMIE Weergawe 1 - Julie 2010 Weergawe 2 Oktober 2010 Atletiek Rugby / Welpie Netbal / Mini Swem Krieket / Mini Hokkie / Mini Skaak 1. SPORT In keeping with the school s holistic

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 31 12 Oktober 2018 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom terug aan almal. n Kort, maar besige kwartaal tot die einde van die

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 23 11 Augustus 2017 External Whole School Evaluation UIT DIE HOOF SE KANTOOR Vanaf 14 tot 17 Augustus 2017 ontvang ons skool

More information

HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) (027) Aan alle OueRs

HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) (027) Aan alle OueRs HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle OueRs WEEKBRIEF 2 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR GROEI.. Die volgende instansies/persone het die

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 4 16 Februarie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Ons dink aan Luimé Jansen van Rensburg (gr. 1/25) wie se pappa skieklik

More information

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad:

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad: Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 14/15 2015 05 18 S U K S E S Sukses is iets

More information

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009 Outeursreg voorbehou Copyright reserved UNIVERSITEIT VAN PRETORIA/UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Inligtingkunde/Department of Information Science Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION

More information

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2: OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

Hoërskool P.J. Olivier

Hoërskool P.J. Olivier Nuusbrief 3: 2016 Hoërskool P.J. Olivier Bo-Robinsonstraat, Grahamstad, 6140 hspjolivier.co.za: 046-6223322 Geagte Ouers, personeel en leerlinge In die afgelope weke kon ons elke aand sien hoe broos die

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 7 9 Maart 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Welkom terug aan Hendrik Eloff wat n operasie ondergaan het. Hendrik,

More information

NUUSBRIEF 2 HOËRSKOOL OUTENIQUA. POSBUS 181, GEORGE 6530 Tel: Faks: Web:

NUUSBRIEF 2 HOËRSKOOL OUTENIQUA. POSBUS 181, GEORGE 6530 Tel: Faks: Web: HOËRSKOOL OUTENIQUA POSBUS 181, GEORGE 6530 Tel: 044-874 4156 Faks: 086 635 7336 Web: http://www.outeniqua.co.za/ MAART 2018 NUUSBRIEF 2 Liewe Ouers / Voogde en Leerders Dankbetuigings en gelukwensing

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

Welkom klein GARSIES

Welkom klein GARSIES Welkom klein GARSIES Uit die hoof se kantoor WELKOM TERUG! BAIE STERKTE VIR 2017! GARSIES VLIEG ALTYD HOëR Leiers TEMA 2017 Die digter en skrywer CJ Langenhoven het gesê: Deur twee dinge is my lewe leefbaar

More information

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE OpenStax-CNX module: m26630 1 GESONDE KOS * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS

More information

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief Nuusbrief Volume 1 / 2013 PO Box/Posbus 7864! Bloemfontein 9300! Tel: 051 410 0958! Fax/Faks: 086 573 1021 Voorwoord 2013 het met soveel momentum begin dat n mens wonder waar dit gaan eindig!! 2012 was

More information

Welkom by ons 1ste foto album uitgawe

Welkom by ons 1ste foto album uitgawe Uitgawe #17 www.eigevis.com Welkom by ons 1ste foto album uitgawe Ons hoop julle geniet dit Vanuit die vuurtoring: Wow! Die jaar is op sy rug en Desember is hier! In die jare tagtigs was daar n fliek,

More information

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY by Leon Ian Ie Grange Submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree M.Eng. (Technology Management) in the Faculty

More information

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die

More information

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as een keer aan n item deelneem

More information

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk education Department: Education GAUTENG PROVINCE Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS HT Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. GOO JOHANNESBURG

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 22 31 Julie 2014 BELANGRIKE DATUMS 31 Julie Revue: Akteurs 18:00-19:00 Dansgroep 19:00 20:00 6 Augustus

More information

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi (

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi ( Departement Elektriese, Elektroniese en Rekenaar-Ingenieurswese Finale Eksamen Kopiereg voorbehou Analoogelektronika ENE310 08 Junie 2010 Toetsinligting / Test information: Department of Electrical, Electronic

More information

Inligtingkunde/Information Science INL 220

Inligtingkunde/Information Science INL 220 Outeursreg voorbehou Copyright reserved UNIVERSITEIT VAN PRETORIA/UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Inligtingkunde/Department of Information Science Inligtingkunde/Information Science INL 220 Eksaminatore/Examiners:

More information

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

Johannes 6:1-15; /07/2014

Johannes 6:1-15; /07/2014 Johannes 6:1-15; 22-36 20/07/2014 Ek begin vanoggend n reeks oor Jesus se, Ek is, uitsprake in die Johannes evange-lie. Dit gebeur nogal dikwels dat mense vir hulleself n Here skep waarvan hulle hou As

More information