BEHEERLIGGAAMSVERKIESING
|
|
- Lambert Eugene Thomas
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 08 Maart 2018 Bladsy 1 van 5 Tel: (011) /1 skool@fontainebleau.co.za Besoek ons webwerf: Bleaunuus BEHEERLIGGAAMSVERKIESING 2018 Kennisgewing aan ouers ten opsigte van die Beheerliggaamsverkiesing wat op 15 Maart 2018 plaasvind: Nominasievergadering om 18:30 in die skoolsaal Verkiesing direk na die nominasievergadering om 19:00 15% van die ouers (Graad R tot Graad 7) moet die verkiesing bywoon om n kworum te verkry. Indien daar nie 15% teenwoordig is nie, moet n tweede verkiesing gehou word. Nominasievorms kan by die skool afgehaal word vanaf 5 Maart Dit is beskikbaar by Me. Lorraine de Villiers in die kantoor. Bring asseblief u ID-dokument of bestuurslisensie saam om te stem. Die sukses van die verkiesing gaan afhang van u teenwoordigheid! Verkiesingsbeamptes van Laerskool Fontainebleau: Louis Denner - Adjunkhoof Tertia Botes - Onderwyseres Mitzi van der Westhuizen - Sekretaresse PERSONALIA Baie geluk aan Mee Marlise du Toit en Petra Marais (14 Maart), Mnr Rainier van Tonder (20 Maart) en Me Lillia Heymans (21 Maart) met hul verjaardae. Ons mooiste wense vir n baie geseënde nuwe lewensjaar! VERGETE ITEMS Ons versoek weereens alle ouers om asseblief GEEN vergete items na die kantoor te bring nie. As ons die kinders oor die interkom moet roep, onderbreek ons die hele klas se akademiese program en waardevolle onderrigtyd gaan verlore. Ouers, moedig u kind aan om hul eie benodighede die vorige aand te pak! Dit is baie belangrik dat leerders hierdie verantwoordelikheid aanleer. Indien u kind n item of huiswerk vergeet, vra ons dat die leerder die gevolge moet dra. Dit sal n sterk verantwoordelikheidsin by die leerders kweek. Die kantoorpersoneel gaan nie klasse onderbreek vir vergete items of om boodskappe oor te dra nie. Indien n noodgeval ontstaan, kontak asseblief die kantoor vir hulp. BOELIE BOKS Daar is n boelie boks in Mnr Johan Kotzé se kantoor. As u kind voel dat hy/sy geboelie word, moet u hulle asseblief aanmoedig om n briefie oor die voorval te skryf en dit in die boks te gooi. Mnr Johan sal dan aandag aan die klagtes gee. Die hoofdoel van die boks is om te kyk of ons die geboelie by die skool kan verminder of dit heeltemal uitroei. Ons wil ook die leerlinge aanmoedig om dit aan te meld en daaroor te praat. DEBITEURE Soos vereis kragtens Artikel 40 van die Skoolwet 84 van 1996 is skoolfooie verpligtend. Indien die ouers nie by magte is om die fooie te betaal kan hul aansoek doen om gedeeltelike / volle vrystelling. Ons rig n dringende versoek aan ouers om agterstallige skoolfooie te vereffen. Oorhandiging sal plaasvind vir agterstallige skulde. Ouers MOET asb hul Familiekode en van gebruik vir EFT betalings. U sal dit vind langs die Rekeningverwysing op u staat. (Sou u Naskool by u betaling insluit voeg (NS) na u van as die verwysing.)
2 08 Maart 2018 Bladsy 2 van 5 Ongeallokeerde inbetaling: stuur asb epos aan evanrooyen@fontainebleau.co.za met bewys om dit reg te allokeer. Datum Verwyssing Bedrag 26/2/2018 ILKE R300 MEDIASENTRUM Daar is n behoefte aan nuwe of tweedehandse boeke (in n goeie toestand) wat geskik is vir laerskoollesers en Bean bag stoele vir die senior-leerders om hulle leeservaring nog beter te maak! Enige hulp of donasie sal opreg waardeer word. Donasies en skenkings kan na Juffrou Gerlene in die mediasentrum gebring word. BELê IN JOU KIND SE TOEKOMS BELê IN DIE MEDIASENTRUM JESUS TROEPE Ons uitreik-aksie vir die kwartaal is skryfbehoeftes. Die uitreik-aksie vind plaas vanaf 5 tot 9 Maart. Stuur asseblief enige nuwe of gebruikte skryfbehoeftes hierdie week skool toe. Ons skenk dit ook aan minderbevoorregte kinders. Jesus Troepe hempies se prys gaan op! Sal nou R65 per hempie wees en is te koop by Juffrou Gerné. NATUURKLUB Instappie: Mobiele Dieretuin: 9 Maart Instappie: Animals in Distress: 16 Maart ENTREPRENEURSMARK Die Entrepreneursmark wat Vrydag 2 Maart 2018 plaasgevind het, was n reuse sukses! Daar was 22 tafels en almal het dit baie geniet. Baie dankie aan almal! INENTINGS Die inentings teen servikale kanker vir die Graad 4 dogters word Donderdag, 8 Maart deur die Claremont Kliniek gedoen. Ouers, neem asseblief kennis dat hierdie inentings GEENSINS VERPLIGTEND IS NIE! KWARTAALTOETSE DATUM VAK 9 Maart Geskiedenis Graad Maart TEG Graad 7 16 Maart LV Graad 4-6 LO Graad 7 TENNIS UITSLAE Senior Dogters A-span wen Louw Geldenhuys A op 21 Feb (58 23) Senior Dogters B-span teen Curro Wilgeheuwel op 21 Feb reën uit Senior Seuns A-span wen Trinity Randpark A op 22 Feb (71 10) Senior Seuns B-span verloor teen Crawford Lonehill op 22 Feb TENNIS SENTRAAL-GAUTENG Ons seuns en dogters het aan die Sentraal-Gauteng rondomtalie deelgeneem. Baie geluk met jul pragtige spel en ambassadeurskap. Dian Naudé is gekies om Sentraal-Gauteng se O/13 A-span te verteenwoordig by die Interprovinsiale toernooi wat vanaf 27 April tot 1 Mei 2018 in Bloemfontein gehou gaan word. Hierdie is n wonderlike prestasie omrede slegs 6 seuns genooi word om vir die provinsiale span te speel. Alle deelnemers word in aanmerking geneem vir seleksie vir die SA-Laerskole span wat later vanjaar oorsee gaan speel. ATLETIEK. Baie geluk aan die 11 atlete wat aan die Gauteng Atletiekkampioenskappe, 2 en 3 Maart te Ruimsig, deelgeneem en hul beste gegee het: RJ Barnard (3 items), Elaine Wijnbeek, Ayden Davel, Willie Lindeque (2 items), Mignon la Grange (3 items), Carla v Westing, Chané Vermeulen, Melissa Colin, Carla v Jaarsveld (2 items), Shani J v Rensburg en Anton v Tonder.
3 08 Maart 2018 Bladsy 3 van 5 Mignon le Grange en Willie Lindeque het tydens die Gauteng Atletiekkampioenskappe gekwalifiseer om van Maart aan die SA-Kampioenskappe in die Paarl deel te neem. Baie geluk met hierdie wonderlike prestasie! Laerskool Fontainebleau is trots op julle! SWEM 26 Jan - A span = 1ste 2 Feb - A span = 1ste - B span = 1ste 9 Feb - A span = 1ste 16 Feb - A span = 1ste - B span = 2de 23 Feb - A span = 1ste Ons is super trots op ons swemspanne met hul puik prestasies. Die B-span eindig 5de uit 21 skole. Die A- span eindig 1ste uit 20 skole! Albei spanne neem deel aan die Interskole gala op 9 Maart. Baie geluk! RUGBYRAAI Baie dankie vir almal se wonderlike ondersteuning met u deelname aan die rugbyraai. Dit word opreg waardeer. Die fondse sal later die jaar aangewend word vir die aanbieding van die Super 12 Swemgala. Baie geluk aan Maggie Barker (Op Alexander Schalkwyk Gr 1T se vorm) wat die naaste aan die korrekte telling was met Baie geluk ook aan Xanthe Aucamp in Gr 5O wat die meeste lootjies verkoop het! SKAAK Maandag 12 Maart is die uitspeelwedstryde vir die Super 12! Bordposisies vind plaas! Moet asseblief nie afwesig wees nie!
4 08 Maart 2018 Bladsy 4 van 5 HANDELSHUIS VAKANSIESKOOL Vakansieskoolbriewe is by Juffrou Heléne beskikbaar. Die vakansieskool is vanaf Donderdag 29 Maart tot Maandag 9 April. Vir enige navrae kontak Juffrou Heléne THE HANDYMAN MAINTENANCE CREW Alex Verloop Contact / Building Alterations Erection of Pergola s Revamping of bathrooms Replacing shower doors Rhinolite Painting Tiling Borders (Tiles) Cladding Carpentry Ceilings Decorative Ceilings Cornices & Skirtings Water & Damp Proofing Small Electrical & Plumbing Gardening Creative Garden Lighting Cemcrete Application. Quality & efficient workmanship guaranteed. MARK EN TEETUIN Die Vroue Landbou Unie Lentetak, Linden - Mark en Teetuin Bring jou beursie en vriendin en kom kuier saam met die VLU. Datum: 13 Maart 2018 Tyd: 10:00 13:00 Plek: Kerksaal NG Kerk Linden Vyfde Str 44 Linden LEESSENTRUM n Baie suksesvolle leessentrum is te koop in die Fontainebleau afsetgebied. Vir enige navrae, kontak asb HUISHULP My betroubare huishulp, Esther, is opsoek na n voltydse pos met n kamer. Sy is regtig baie betroubaar en uitstekend met kinders. Haar nommer is Kontak my vir n verwysing by LINDENPARK AANDMARK AANDAG ALLE UITSTALLERS EN MUSIKANTE Ons beplan die Lindenpark Aandmark vir Vrydag 25 Mei Hoek van Bram Fisherrylaan en Centrallaan, Linden Uitbreiding. Ons sal u graag wil deel maak van die aand. Indien u weet van iemand wat sou belangstel, stuur asseblief ook die uitnodiging aan. Vir meer inligting stuur ʼn epos aan ronel@lindenpark.co.za of skakel daagliks tussen 9 en 12. TWILIGHT TROT 4KM AND 8KM FUN RUN/WALK - NG Weltevreden/Novo Futurum Twilight Trot Bring a head light /flashlight Restaurant and bar facilities available Families are welcome Enquiries: Neil du Plessis at neil@ngweltevreden.co.za Registrations: Thursday 19 April 18:30 Randpark Golf Club, Setperk Rd, Randburg Laerskool Fontainebleau bedank die volgende Borge:
5 08 Maart 2018 Bladsy 5 van 5 Donderdag, 08 Maart Vrydag, 09 Maart Saterdag, 10 Maart Sondag, 11 Maart WEEKPROGRAM Dag 5 - Gr 4 dogters inenting: Claremont Kliniek - Tennis: Senior Seuns A Fairland (weg) - Tennis: Senior Seuns B Montrose gekanselleer - Jesus Troepe: Skryfbehoeftes Dag 6 - Gr 4 7 Gesk Kwartaaltoets - Swemgala A-span Randpark High - Swemgala B-Span - Jesus Troepe: Skryfbehoeftes - Super 12 Redenaars - Natuurklub: Instappie Mobiele Dieretuin - Provinsiale Verkiesing (Saal) - Provinsiale Verkiesing (Saal) Maandag, 12 Maart Dag 7 - JOMO Netbalproewe O/12 & O/13 - Rugby vs Krugersdorp Noord (weg) Dinsdag, 13 Maart Woensdag, 14 Maart Donderdag, 15 Maart Vrydag, 16 Maart Saterdag, 17 Maart Sondag, 18 Maart Maandag, 19 Maart Dinsdag, 20 Maart Woensdag, 21 Maart Dag 1 - Gr 7 TEG Kwartaaltoets - JOMO Netbalproewe O/12 & O/13 - H/s Randburg Opedag Dag 2 - Gr 1 Uitstappie: Peoples Theatre - Gr 4 Museumdag (Saal) - Tennis: Senior Dogters A Fairland (weg) - Tennis: Senior Dogters B NWCS (tuis) - Mee Marlise du Toit en Petra Marais verjaar Dag 3 - L/s Fontainebleau Beheerliggaamverkiesing - Tennis: Senior Seuns A Unika (weg) - Tennis: Senior Seuns B NWCS (tuis) - Boekuitstalling: Bleaubergh Dag 4 - Gr 4-6 LV Kwartaaltoets - Gr 7 LO Kwartaaltoets - Gr RR / R Fotodag - Boekuitstalling: Bleaubergh - Natuurklub: Instappie Animals in Distress Dag 5 - Rugby vs Roodekrans (weg) Dag 6 - Jesus Troepe - Rainier van Tonder verjaar - Menseregtedag - Me Lillia Heymans verjaar
SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL
SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.
More informationHoërskool Roodepoort
Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 7/2014
More informationSterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe
1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid
More informationOOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:
OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za
More informationTygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:
Tygienuus 29 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 30 MAART Mediasentrum:
More informationSAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015
SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek
More informationBaba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:
Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens
More informationElektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *
OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This
More informationGRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE
GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?
More informationOm veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *
OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING
More information2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn*
2 8/2016 Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn* Met die inskrywing van u kind by n privaatskool, sou dissipline een van die ononderhandelbares wees wat u sou ervaar. As n
More informationPRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS
PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces
More information1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?
JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle
More informationTrumpetNet, 31 May 2007
Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through
More informationSoos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel.
Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 28/17 2017 10 10 Soos n moeder haar kind
More informationNuusbrief Junie / Julie 2017
Nuusbrief Junie / Julie 2017 Ons wil graag dankie sê aan Toy Adventures, die trotse borg van die Kamcare Nuusbrief. Ondersteun hulle gerus by Byls Bridge Promenade in Highveld Centurion en The Grove winkelsentrum.
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG
More informationDie wonder van water *
OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad
More informationCourses for March 2012
Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop
More informationDigitale Produkte. Katalogus
... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige
More informationGEDAGTE VIR DIE DAG. Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL.
NUUSBRIEF 2 9/2017 14 SEPTEM BER 2017 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL. (Anoniem) IN DIE NUUSBRIEF
More informationWhispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.
Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb
More informationGEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK
NUUSBRIEF 2 6/2017 17 AUGUST US 2017 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) IN DIE NUUSBRIEF Belangrike datums
More informationADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met
HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 16 VAN 2018 No one can whistle a symphony. It takes a whole orchestra
More informationUIT DIE HOOF SE KANTOOR
Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 4 16 Februarie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Ons dink aan Luimé Jansen van Rensburg (gr. 1/25) wie se pappa skieklik
More informationMaak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:
OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS
More informationINTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)
INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/00001508/2012) PROPOSED ASH DISPOSAL AT KENDAL POWER STATION Notice is hereby
More informationUIT DIE HOOF SE KANTOOR
Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 7 9 Maart 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Welkom terug aan Hendrik Eloff wat n operasie ondergaan het. Hendrik,
More informationDaniël en die Leeukuil
Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationAppendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties
Appendix 12 General Correspondence with Interested and Affected Parties Suite E4 First Floor 68 High Street WORCESTER 6850 PO Box 250 WORCESTER 6849 Tel/Fax: (023) 347-0336 E-pos: Erf233Touws@BolandEnviro.co.za
More informationLaerskool Jan van Riebeeck
Laerskool Jan van Riebeeck NUUSBRIEF Kloofstraat 52 Kaapstad 8001 Tel: 021 423 4209 Faks: 021 424 2375 Epos: jhoosthuizen@gmail.com Webtuiste: www.jvrprim.co.za NR 17/2016 19 Mei 2016 VOORLOPIGE BELANGRIKE
More informationVERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI
VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê
More informationUIT DIE HOOF SE KANTOOR
Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 29 21 September 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons dink aan Erika Joubert wat vroeër die week n operasie ondergaan
More informationINGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210
More informationNuusbrief Augustus / September 2017
Nuusbrief Augustus / September 2017 My school / My Village / My Planet Kamcare is nou geregistreer as n My School / My Village / My Planet begunstigde. Wat dit beteken is Woolworths betaal n gedeelte van
More informationOmsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers
Omsendbrief 2/2017 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: 20 Januarie 2017 Pen van die Hoof Geagte ouers Baie welkom terug aan elkeen wat betrokke is by ons skool: ouers, leerders, opvoeders en werkers.
More informationMusiek: Toets jou kennis *
OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4
More informationNuusbrief 22 Junie 2018
Nuusbrief 22 Junie 2018 1. Alle ouers word vriendelik uitgenooi na ons algemene oueraand op Maandag, 23 Julie 2018, om 18:00 in die skoolsaal. Baie belangrike inligting sal bespreek word en daarom vra
More informationHandleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel
Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies
More information18 Mei Geagte Ouers
Geagte Ouers 18 Mei 2017 Ongelooflik hoe die tyd vlieg nog net 4 weke en dan skryf ons reeds die Junie Eksamen. Dit is UITERS BELANGRIK dat geen leerder nou op die kritieke stadium van die kwartaal afwesig
More informationNAMPO Die datum van volgende jaar se NAMPO Oesdag is Dinsdag 15 tot Vrydag 18 Mei JOERNAAL 2012 / JOURNAL 2012
' Junie June 2011 BELANGRIKE KONTAK BESONDERHEDE / IMPORTANT CONTACT DETAILS Telefoonnommer / Telephone number: 051 448 7302/3 Faksnommer / Fax Number: 051 448 7304 Webwerf / Website: www.ngunicattle.info
More informationBOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF
BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF Ouers Aan die einde van so n besige kwartaal kan ons as skoolgemeenskap opnuut met dankbaarheid terugkyk na n wonderlike kwartaal. Ek wil graag ons ouers bedank. Dankie vir julle
More informationDERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself.
DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a Yes, mom. I DID make this myself. 1 2 My snail Garry Pail. (By Mila Strydom) My snail Garry Pail is very slimy. Hel likes to drive in the car. He also
More informationWEEKBRIEF 1 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR
HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 1 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR WELKOM TERUG Ons glo dat almal heerlik
More informationTrap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~
Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 32/15 2015 11 09 Trap versigtig wanneer jy
More informationUIT DIE HOOF SE KANTOOR
Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 9 30 Maart 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die eerste kwartaal het ten einde gespoed. Baie dankie aan al die ouers, leerders
More informationLAERSKOOL HELDERKRUIN
LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2
More informationWiskunde Olimpiade. 31 Maart Top Presteerder Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016.
31 Maart 2017 Wiskunde Olimpiade Leerders wat deurgedring het na die 2 de rondte van die SA Wiskunde Olimpiade Graad 8: Graad 9: Graad 10: Zander Jansen van Rensburg Juanique Cloete Tristan van der Walt
More informationSIT DIE WIEL AAN DIE ROL!
Nuusbrief 27 Vrydag, 18 Augustus 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 SIT DIE WIEL AAN DIE ROL! HELP ONS GROOT ASB. OM DIE KARLOOTJIES TE VERKOOP!
More informationWES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER
GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:
More informationNUUSBRIEF 2/2017 SKOOLBEHEERLIGGAAM (SBL) AANGELEENTHEDE
(042) 295 1119 58 hoof@stulting.co.za NUUSBRIEF 2/2017 2017-02-06 SKOOLBEHEERLIGGAAM (SBL) AANGELEENTHEDE Tussenverkiesing Woensdag 8 Februarie 2017: n Ouerverteenwoordiger vakature op die beheerliggaam
More informationVolgende Kruiner Klets verskyn op 24 Julie 2017.
Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 19/17 2017 06 26 Reik na die sterre jy sal
More informationDie wind as bron van energie *
OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE
More informationMenlo Weekliks Nr Augustus 2018
Menlo Weekliks Nr. 24 1 Augustus 2018 Geagte Ouers/Voogde, Augustus, die maand wat die winde waai. Augustus, as ek die natuur reg lees, is dit ook die maand waarin nuwe lewe en groei begin, al word dit
More informationClasswork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag
Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die
More informationMarketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr Mei 2016
Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 16 26 Mei 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie geluk aan Dean Benadie wat aangewys is as skeidsregter
More informationAKADEMIE. Gr. 4 & 5: 5 tot 15 Junie; Gr. 6: 1 tot 15 Junie; en Gr. 7: 1 tot 19 Junie.
2017-05-26 NUUSBRIEF 5/2017 AKADEMIE Eksamen: Gr. 7-leerders skryf in al hul vakke die departementele June Common Tasks / Exams vraestelle. Gr. 6- leerders skryf slegs die departementele vraestelle vir
More informationUIT DIE HOOF SE KANTOOR
Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 23 11 Augustus 2017 External Whole School Evaluation UIT DIE HOOF SE KANTOOR Vanaf 14 tot 17 Augustus 2017 ontvang ons skool
More informationVinkie. Laerskool Fairland
Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 22 31 Julie 2014 BELANGRIKE DATUMS 31 Julie Revue: Akteurs 18:00-19:00 Dansgroep 19:00 20:00 6 Augustus
More informationTrigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)
OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work
More informationVAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS
1 VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS 1. Algemeen 1.1 Besonderhede van die Van Huyssteens Orators Fees sal altyd beskikbaar wees op die webwerf. Volg die skakel: www.vanhuyssteens.co.za
More informationSAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016
SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 4 Februarie 2016 No: 4 van 2016 KENNISBOU III: WISKUNDE EN WETENSKAP Die SAOU is tans
More informationGeloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur n venster wat hoop oopgemaak het. Charles Haddon Spurgeon
Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 12/16 2016 04 18 Geloof klim teen die trappe
More informationPragtige Koningin Ester
Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children
More informationVinkie. Laerskool Fairland
Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 38 27 November 2014 BELANGRIKE DATUMS 14 27 November Eksamen: Gr. 4- tot gr. 7-leerders 27 November
More informationBosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES
Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE
More informationDIE VOORTREKKERS BIED AAN... STOOMTREIN-UITSTAPPIE! (ALLE WOUWTJIES IS WELKOM!)
Nuusbrief 21 Vrydag, 24 Junie 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 DIE VOORTREKKERS BIED AAN... STOOMTREIN-UITSTAPPIE! (ALLE WOUWTJIES IS WELKOM!)
More informationEk het altyd hoop. Al weet ek nie wat die toekoms inhou nie; weet ek in Wie se hande die toekoms is. E Stanley Jones
Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 16/16 2016 05 16 Ek het altyd hoop. Al weet
More informationFAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions
FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.
More informationDroom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).
Droom - Glo - Doen A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Dit word aangebied by Megapark in Bredasdorp. (die terein is geleë op die rand van die dorp, volg net al die bordjies wat in
More informationWare barmhartigheid is dit: om alles, ja, alles, te doen wat ons kan.
Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 23/17 2017 08 21 Geagte ouers 1. SPORT Ware
More informationUIT DIE HOOF SE KANTOOR
Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 28 13 September 2018 Pienk bome UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die Voortrekkers het ons bome in pienk kom oortrek vir kankerbewustheidsmaand
More informationLAERSKOOL RUSTENBURG
GRAAD 7 1. Penne 2 van elk: Blou, swart en rooi - nie "gel" penne nie (balpunt asb.) 2. Inkleurpotlode 3. 2 x Pritt 4. 2 x HB Potlode of Pacer (Onthou lood vir pacer) 5. 2 x A4 Skryfblokke 6. 1 x Sakrekenaar
More informationUIT DIE HOOF SE KANTOOR
Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 30 29 September 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Na n vinnige en besige derde kwartaal wens ek een en almal n week van rus toe.
More informationTrap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. Oliver Wendell Holmes
Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 15/16 2016 05 09 Trap versigtig wanneer jy
More informationJulie 2018
Charlie I Hoërskool CHARLIE HOFMEYR High 49, CERES 6835 023 312 1130 / 023 312 1194 023 312 1131 hoof@charlie.org.za Web: www.charlie.org.za Kantoorure: 07:15 15:00 17.03.2018 27 Julie 2018 UIT DIE KANTOOR
More information10. NAALDWERK / NEEDLE WORK
10. NAALDWERK / NEEDLE WORK MASJIEN WERK / MACHINE WORK Koördineerder/Coordinator: Doretha Jacobs 073 231 3985 SLUITINGSDATUM vir inskrywings: Woensdag 28 Maart 2018. CLOSING DATE for entries: Wednesday
More informationVinkie. Laerskool Fairland
Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 20 20 Junie 2014 BELANGRIKE DATUMS 21 Junie Gr. 7-fondsinsameling 24 Junie Seniorkoor Jakkie Louw
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG
More informationAFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3
Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,
More informationSKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7
SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 2019 Die volgende algemene skryfbehoeftes word deur die skool verskaf: Alle skrifte 1 x HB Potlood 1 x Liniaal 1 x Uitvëer 1 x Skêr 1 x Skerpmaker 1 x Eksamenblok 1 x Blou pen
More informationUIT DIE HOOF SE KANTOOR
Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 31 12 Oktober 2018 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom terug aan almal. n Kort, maar besige kwartaal tot die einde van die
More informationPROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O
Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE
More informationHOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) (027) Aan alle OueRs
HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle OueRs WEEKBRIEF 2 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR GROEI.. Die volgende instansies/persone het die
More informationSEPTEMBER Intention Slips and information regarding this Rally will be sent to our members soon.
CHAIRMAN S REPORT Goeie dag almal SEPTEMBER 2018 Ons Rally by Queensburgh Karavaan park was, soos gewoonlik, weer baie lekker. Party van ons lede was gelukkig om weereens al n dag vroeër te kon gaan en
More informationDIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08
DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING
More informationDie Entrepreneur * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
More informationEDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e:
EDUPLEX VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas AANSOEKVORM VIR: VOORSKOOL / LAERSKOOL / HOËRSKOOL (Onderstreep u keuse asseblief) LEERDER SE PERSOONLIKE INLIGTING (Drukskrif asb.) Van: Seun/dogter:
More informationUit die kantoor 2 6/2016. Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus*
2 6/2016 Uit die kantoor Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus* Aan die begin van die tweede kwartaal en met die verandering van die seisoen nou duidelik sigbaar in die herfskleure,
More informationDissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha
Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ
More informationSASOLBURG NEWSFLASH. Voorsitter se kommentaar / Chairman s. In This Issue / In Hierdie Uitgawe
SASOLBURG NEWSFLASH Sasolburg Chamber Newsletter/Sakekamer Nuusbrief Aug/Sep 2015 Voorsitter se kommentaar / Chairman s comments. Ek glo dat dit sommer baie goed gaan met al ons wonderlike lede! Somer
More informationOEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
More information9 Loffienuus 24 Mei Webblad:
LOFFIENUUS Nuusbrief 9/2017 Webblad: www.gelofte.co.za Vat al die kwaad wat jy in jou buurman sien en al die goed wat jy in jouself sien, en maak daar 'n derde mens uit. Hy sal naastenby so lyk soos elk
More informationTelefoon: Posbus Faks: Selcourt 1567 E-Pos:
Telefoon: 011 362 6858 Posbus 11401 Faks: 086 607 1075 Selcourt 1567 E-Pos: admin1@laerskoolselectionpark.co.za Web: www.laerskoolselectionpark.co.za Laerskool Selectionpark Ons kommunikeer met die ouers
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,
More informationWelkom klein GARSIES
Welkom klein GARSIES Uit die hoof se kantoor WELKOM TERUG! BAIE STERKTE VIR 2017! GARSIES VLIEG ALTYD HOëR Leiers TEMA 2017 Die digter en skrywer CJ Langenhoven het gesê: Deur twee dinge is my lewe leefbaar
More informationNederige mense dink nie minder ván hulleself nie; hulle dink net minder áán hulleself. (Ken Blanchard)
LOFFIENUUS Nuusbrief 2/2014 Webblad: www.gelofte.co.za Geagte Ouer Nederige mense dink nie minder ván hulleself nie; hulle dink net minder áán hulleself. (Ken Blanchard) 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG
More informationVISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION
VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as een keer aan n item deelneem
More information1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23
1 1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23 Tema Josef is ʼn pa of ouer wat hoor wanneer God sy gesin lei. Agtergrond Die verhaal begin met sterrekykers wat weet dat Jesus n baie besondere nuwe koning is.
More information