WEEKBRIEF 1 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

Size: px
Start display at page:

Download "WEEKBRIEF 1 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR"

Transcription

1 HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) (027) Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 1 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR WELKOM TERUG Ons glo dat almal heerlik uitgerus is. Mag 2018 vir HSL op vele terreine geseënd wees. Ons tema vir 2018 is EENHEID. Dit is dus ons wens dat ons werklik eenheid tussen kinders, ouers en gemeenskap sal beleef en dat ons dit ook sal uitdra in ons land. NUWE PERSONEEL Baie welkom aan me. Anneli Erasmus wat nou deel van ons personeelkorps is. Ons glo dat sy ook gou deel van ons eenheid sal word PROJEKTE Baie dankie aan die volgende persone wat bereid is om die reuse taak van konvenor op hulle skouers te neem: Atletiekbyeenkomste (Kleuresport/Sone Atletiek/HS & LS NWB Atletiek) Rinda Petersen, Elmaré Smit, Sarina Coetzee Sportdag Marsha Engelbrecht Interskole Elna Scheepers GEDRAGSKODE Elke ouerhuis ontvang vandag n Gedragskode. (Nuwe leerlinge het reeds by inskrywing ook ontvang) Elke leerling en ouer moet volgens die S.A. Skolewet van 1996 kennis neem van die skool se algemene Gedragskode en die uitdeelstrokie wat aan elke kind gegee is, invul. Hiermee onderwerp elke leerling hom/haar aan die skool se reëls en indien n leerling nie dienooreenkomstig optree nie, sal die stappe soos uiteengesit gevolg word. Hierdie strokies moet asseblief Maandag saam met die weekbriefstrokie ingehandig word. SKOOLFONDS 2018 Soos reeds deurgegee is die skoolfonds ten opsigte van 2018 (R per leerling) goedgekeur. Skoolfonds moet binne die eerste tien maande (Januarie tot Oktober) van die jaar betaal wees. (R per maand). BAIE DANKIE AAN ONS OORGROTE MEERDERHEID OUERS WAT HUL VERANTWOORDELIKHEID OP HIERDIE GEBIED GETROU NAKOM. AANSOEK OM VRYSTELLING VAN SKOOLFONDS / LOSIESBEURSE: 2018 Ouers wat wil aansoek doen om vrystelling / gedeeltelike vrystelling van skoolfonds, asook losiesbeurse, se aansoeke moet teen 31 Januarie ingedien wees. (U moet elke jaar n nuwe aansoek indien) ALBEI biologiese ouers se bewys van inkomste moet getoon word voordat verder met die proses aangegaan kan word. Vorms is by die kantoor beskikbaar. BEHEERLIGGAAMVERKIESING Kennis geskied hiermee dat n vergadering vir die verkiesing van ouers as lede van die beheerliggaam op Donderdag 8 Maart 2018 om 19:05 by die skoolsaal van Hoërskool Lutzville gehou sal word. Daar sal om 19:00 op die aand van die nominasie- en verkiesingsvergadering bepaal word of n

2 kworum stemgeregtigde ouers teenwoordig is. Ouers word dus versoek om voor 19:00 teenwoordig te wees. Nominasies sal vir hierdie doel vanaf 20 Februarie tot 8 Maart om 12:00 by die skool aanvaar word. (Nominasievorms is by die prinsipaal verkrygbaar.) MATRIEKUITSLAE 2017 Saam met elke jaartal, presteer ons matrieks: 17 jaar in 'n ry 'n 100% slaagsyfer! Ai, dit maak ons so trots! Ons kan spog met 3 gemiddelde A-simbole ons wil Sjaan Coetzee (89%), Lené Eygelaar (87.3%) en Lize-Mari Kersop (81.1%) spesiaal geluk wens met hierdie merkwaardige prestasie. Sjaan is by 'n glansgeleentheid in Weskusdistrik met 'n toekenning vir haar topprestasie beloon. Die skool kan spog met 36 Vak A's, en toelating tot 'n B-graad van 65%, en Diploma van 32.5%. Ons hoop dat daar op elkeen van die matrieks sommer 'n blink toekoms wag! Engela Adriaanse OUDSKOLIERE Baie geluk aan Timothy Nel wat in 2012 hier matrikuleer het. Hy het sy LLB- graad voltooi, en is ook aanvaar vir sy meestersgraad in Mercantile Law en gaan spesialiseer in International Trade, Corporate Finance and Governance, Comparative Regional Integration and Development en Dispute Settlement in International Transactions. Sterkte vir die pad vorentoe. HS Lutzville is baie trots op dit wat jy bereik het. Arina Conradie BOEKEKAMER Duisend dankies aan my getroue span wat hard gewerk het as ander reeds heerlik vakansie gehou het en aan die begin van die jaar ingeval het wanneer ander nog laat geslaap het. Alana Visagie, Rematha Dixon, Lauren Hoffmann, Marilu Smuts, Ri-Chael Owies, Bianca Engelbrecht, Marloné le Roux en Stephanie Schlettwein julle is ware staatmakers. Ek dink nie jul mede leerlinge asook ouers en personeel besef hoeveel verantwoordelikheid julle neem en watter groot tree dit reeds vir julle gee vir n aansoek iewers eendag!! Baie dankie vir jul harde werk.!! R2 000 is aan die boekekamer oorbetaal op 6 Desember Die verwysing op HS Lutzville se bankstaat wys net boeke. Kan die persoon wat die inbetaling gedoen het, asb. bewys van betaling aan skoolsekretaresse of aan myself stuur, sodat regstelling gedoen kan word en u kind se naam van uitstaande boekekamerskuld afgehaal kan word. Baie dankie. Arina Conradie GRAAD 1 3 UITKOMTYE Somertye Wintertye Graad 1 Graad 2 Graad 3 Graad 1 Graad 2 Graad 3 Ma 12:45 12:45 13:45 Ma 13:00 13:00 14:00 Di 13:45 13:45 13:45 Di 14:00 14:00 14:00 Wo 12:45 12:45 13:45 Wo 13:00 13:00 14:00 Do 13:45 13:45 13:45 Do 14:00 14:00 14:00 Vry 12:45 12:45 12:45 Vry 13:00 13:00 13:00 HS VCSV KAMP Ons is so opgewonde oor die groot aantal leerlinge wat hierdie kamp gaan bywoon op ons eie pragtige kampterrein/skoolgrond. Dit gaan n heerlike geleentheid wees waar ons mekaar leer ken,sommer net ontspan met maats, Bybelstudie, praise en worship, ensovoorts gaan doen. By voorbaat dankie aan Yvonne Beukes, Carien Visser en soveel ander ma s wat help met die kosvoorbereiding, koeke bak ens. Julle is voorwaar n puik span. GR.7 LEIERSKAP-KAMP Die Gr.7's vertrek vandag, 19 Januarie 2018 om 15:00 na Koekenaap se bekende Grotte. Dit gaan n naweek vol prettige aktiwiteite wees! Johan Engelbrecht bied die kamp aan. Ons sal weer Saterdag om 12:00, 20 Januarie 2018 by die skool wees. Byvoorbaat dank aan almal wat gehelp het met die reelings vir die kamp. Jo-Anri Barnes VALENTYNSBAL SOKKIE Die jaarlikse uithanggeleentheid vind plaas op Vrydagaand 16 Februarie 2018 om 19:30. Die seuns en dogters het weer soos verlede jaar die keuse om n leerling van enige ander skool ook te vra as

3 metgesel. Die reëls wat sal geld by die sokkie word vooraf met ons leerlinge deurgegaan. (skoolreëls van HSL geld te alle tye). Metgeselle moet in n skool wees. EKSTRA KLASSE Elke Dinsdagmiddag direk na skool is al die onderwysers beskikbaar vir ekstra klasse. Kinders moet asseblief vroegtydig van hierdie geleentheid gebruik maak en nie wag tot n week voor die eksamen nie. Verder het ons ook die rekenaarsentrum met Master Maths program gratis vir ons leerlinge. By ander skole moet kinders duur betaal om hierdie program te gebruik benut asseblief hierdie voorreg hier op Lutzville KOM SAAM, DIS KANAALSTAPTYD! Saterdag, 27 Januarie 2018, vind die jaarlikse Koelbly-kanaalstap plaas waarvoor HS Lutzville al so bekend geword het! Die skoot klap om 07:30 by die Hoërskool se rugbyveld vir die 4km of 8km afstand, en oud en jonk, mooi en lelik kan deelneem MITS jy in ROOI of SWART geklee is om jou atletiekspan te ondersteun! Alle deelnemers word getel en die wenspan verdien by voorbaat punte vir die kleurebyeenkoms! Geen troeteldiere sal toegelaat word nie. Nooi almal wat jy ken om aan hierdie gesonde aktiwiteit deel te neem. ONTHOU om tekkies aan te trek. Die moontlikheid van duwweltjies is nie uitgesluit nie. Hoop om jou daar te sien! Ronel Wickens KLEURE ATLETIEK DIRIGENTE Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is as dirigente. Mag dit vir julle ook 'n nuwe en lekker ervaring wees. Geniet die uitdaging baie. Rooi span: Lané Coetzee, Elsamari Lombard, Frizzleyn Mohammed, Shanelle Classen, Tashwill Bok, Armand van Dyk, Enriq-Cay Beukes en Gerko Nieuwoudt. Swart span: Ancia Pienaar, Remantha Dixon, Stephanie Schlettwein, Rubertia Saul, Reagan Love, Tiaan Ras, FC Ras en Zelnick Moatlhudi. Enanda Haasbroek ATLETIEKOEFENING Ons is alreeds volstoom besig met Atletiek. Dankie vir al die atlete wat alreeds Woensdag se oefening bygewoon het. Ons oefentye is Maandae en Woensdae vanaf 16: Kom woon dit by en ondersteun jou span. Oor twee weke sal die harde oefening vrugte afwerp. Quinton van Dyk SONDEZA Gedurende die vakansie het drie van ons leerders, Lauren Hoffmann, Shanelle Classen en Javhion Joubert, die jaarlikse Afri-Sondeza-Jeugkamp van Swartland Munisipaliteit te Ganzekraal bygewoon. Die kamp het geduur vanaf 1 10 Desember 2017 en was vir die leerders n ongelooflike en onvergeetlike ervaring. Hulle het hul gate uit geniet deur nuwe vriende te maak, aktiwiteite buite hul gemaksones aan te pak en om hulself opnuut te ontdek. Dit was voorwaar n voorreg om op hierdie bootjie te kon klim en die leerders wil graag almal bedank wat hierdie kamp moontlik gemaak het. MARLIDA LOMBARD SKOOLHOOF 19/01/2018 ONTVANGSERKENNING: Weekbrief 1 van 2018 INHANDIGING: 22/01/18 NAAM:...(Kind) GRAAD:... Hiermee erken ek ontvangs van weekbrief 1 van 2018 HANDTEKENING: (Ouer) DATUM:...

4 BEAMPTE TYDENS ATLETIEKBYEENKOMSTE Ek is bereid om as beampte op te tree by die: KLEUREBYEENKOMS: 3 Februarie 2018 ZONE BYEENKOMS: 6 Februarie 2018 Naam:... Item:... Tel:... (H)...(W)... (Sel) HANDTEKENING: (Ouer) DATUM:... Eerste Kwartaal Datums: Januarie VCSV Kamp Graad 7 Kamp 27 Januarie Kanaalstap 3 Februarie Kleuresport 6 Februarie Sone Atletiek 7 Februarie LS tennis tuis vs Vredendal 9 Februarie Detensie 10 Februarie HS & LS NWB Atletiek 14 Februarie LS tennis tuis vs Augsburg 15 Februarie O/13 Krieket tuis vs Vredendal 16 Februarie Valentynsbal Sokkie 19 Februarie O/11 Krieket weg vs Vredendal 21 Februarie LS tennis weg vs Calvinia 22 Februarie O/13 Krieket weg vs Calvinia 23 Februarie Detensie 26 Februarie O/11 Krieket tuis vs Calvinia 1 Maart O/13 Krieket tuis vs Augsburg 2-4 Maart O/15 Rugbytoer 5 Maart O/11 Krieket weg vs Augsburg 8 Maart HSL Beheerliggaam Verkiesing O/13 Krieket weg vs Sederberg 9 Maart Detensie 12 Maart O/11 Krieket tuis vs Sederberg 21 Maart Menseregtedag 23 Maart Aansoeke vir 2019 sluit Detensie 24 Maart HSL Sportdag 28 Maart Skool Sluit 29 Maart O/19 vertrek op Tony Stoops Rugbytoer

5 Oom Jan Se Slaghuis Ck 2008/121229/23 Vat no Namakwa Ave, Lutzville Tel Fax

Hoërskool Roodepoort

Hoërskool Roodepoort Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) (027) Aan alle OueRs

HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) (027) Aan alle OueRs HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle OueRs WEEKBRIEF 2 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR GROEI.. Die volgende instansies/persone het die

More information

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 16 VAN 2018 No one can whistle a symphony. It takes a whole orchestra

More information

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 7/2014

More information

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus 29 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 30 MAART Mediasentrum:

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Digitale Produkte. Katalogus

Digitale Produkte. Katalogus ... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige

More information

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe 1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

18 Mei Geagte Ouers

18 Mei Geagte Ouers Geagte Ouers 18 Mei 2017 Ongelooflik hoe die tyd vlieg nog net 4 weke en dan skryf ons reeds die Junie Eksamen. Dit is UITERS BELANGRIK dat geen leerder nou op die kritieke stadium van die kwartaal afwesig

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê

More information

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2: OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including: Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens

More information

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die

More information

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee

More information

Musiek: Toets jou kennis *

Musiek: Toets jou kennis * OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4

More information

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:

More information

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb

More information

Courses for March 2012

Courses for March 2012 Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2

More information

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Votum: Psalm 8 Seëngroet: Vriende ek groet julle in die naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees, wat jou liefhet en aanvaar, net soos jy

More information

Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel.

Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 28/17 2017 10 10 Soos n moeder haar kind

More information

OESFEES. Oktober 2016

OESFEES. Oktober 2016 1 OESFEES Oktober 2016 2 KLEINGROEPE: NUUS Die teeskinkbeurt-lys vir 2017 sal ge-epos word aan die kleingroepleiers, bevestig asb dat die teeskinkdatums vir julle groep gepas sal wees. Voorstelle vir aanbiedings,

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.

More information

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE

More information

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK NUUSBRIEF 2 6/2017 17 AUGUST US 2017 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) IN DIE NUUSBRIEF Belangrike datums

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 38 27 November 2014 BELANGRIKE DATUMS 14 27 November Eksamen: Gr. 4- tot gr. 7-leerders 27 November

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special

More information

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS 1 VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS 1. Algemeen 1.1 Besonderhede van die Van Huyssteens Orators Fees sal altyd beskikbaar wees op die webwerf. Volg die skakel: www.vanhuyssteens.co.za

More information

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative

More information

Johannes 14: /08/2014

Johannes 14: /08/2014 Johannes 14:1-14 24/08/2014 Is daar iemand van julle wat al die fliek, Guess Who's Coming to Dinner, gesien het? Dis n ou fliek wat in 1967 gemaak toe apartheid ook in Amerika, nog baie erg was... Die

More information

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as een keer aan n item deelneem

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mr. J Ellis Date 10 November 2016 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special instructions/

More information

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land. 1 Maats by die skool Luistertyd: So groet ons Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land. Hallo! My naam is Patricia.

More information

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012) INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/00001508/2012) PROPOSED ASH DISPOSAL AT KENDAL POWER STATION Notice is hereby

More information

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself.

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself. DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a Yes, mom. I DID make this myself. 1 2 My snail Garry Pail. (By Mila Strydom) My snail Garry Pail is very slimy. Hel likes to drive in the car. He also

More information

Deuteronomium 8: /01/2014

Deuteronomium 8: /01/2014 Deuteronomium 8:1-20 26/01/2014 Een van die mees gevreesde siektes van ons tyd is Alzheimer... Dis is n siekte wat jou brein aantas en maak dat jy naderhand glad nie meer kan onthou nie. Dit begin stadig

More information

Die wind as bron van energie *

Die wind as bron van energie * OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE

More information

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties Appendix 12 General Correspondence with Interested and Affected Parties Suite E4 First Floor 68 High Street WORCESTER 6850 PO Box 250 WORCESTER 6849 Tel/Fax: (023) 347-0336 E-pos: Erf233Touws@BolandEnviro.co.za

More information

Speel met battery elektrisiteit *

Speel met battery elektrisiteit * OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad

More information

Nuusbrief 22 Junie 2018

Nuusbrief 22 Junie 2018 Nuusbrief 22 Junie 2018 1. Alle ouers word vriendelik uitgenooi na ons algemene oueraand op Maandag, 23 Julie 2018, om 18:00 in die skoolsaal. Baie belangrike inligting sal bespreek word en daarom vra

More information

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE

More information

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville). Droom - Glo - Doen A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Dit word aangebied by Megapark in Bredasdorp. (die terein is geleë op die rand van die dorp, volg net al die bordjies wat in

More information

SEPTEMBER Intention Slips and information regarding this Rally will be sent to our members soon.

SEPTEMBER Intention Slips and information regarding this Rally will be sent to our members soon. CHAIRMAN S REPORT Goeie dag almal SEPTEMBER 2018 Ons Rally by Queensburgh Karavaan park was, soos gewoonlik, weer baie lekker. Party van ons lede was gelukkig om weereens al n dag vroeër te kon gaan en

More information

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar

More information

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING OpenStax-CNX module: m27843 1 HERWINNING Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4

More information

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 2019 Die volgende algemene skryfbehoeftes word deur die skool verskaf: Alle skrifte 1 x HB Potlood 1 x Liniaal 1 x Uitvëer 1 x Skêr 1 x Skerpmaker 1 x Eksamenblok 1 x Blou pen

More information

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my. Ontmoeting 33 Teks: 1 Samuel 17 Jesaja 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou; moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou! Hulpmiddels:

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 32/15 2015 11 09 Trap versigtig wanneer jy

More information

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek! 1 Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy 1 14. Lekker soek! 2 Lees die tr- woorde hardop en skryf dit dan in jou werkboek! traan trap tref trek treur tril

More information

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn*

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn* 2 8/2016 Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn* Met die inskrywing van u kind by n privaatskool, sou dissipline een van die ononderhandelbares wees wat u sou ervaar. As n

More information

NUUSBRIEF NOVEMBER 2018

NUUSBRIEF NOVEMBER 2018 NUUSBRIEF NOVEMBER 2018 Beste Ouers Met dank aan ons Hemelse Vader kan ons terugkyk na n jaar vol hoogtepunte. Ons is op verskeie terreine geseën en het vele mooi prestasies behaal. Ons doen graag verslag

More information

NUUSBRIEF 2/2017 SKOOLBEHEERLIGGAAM (SBL) AANGELEENTHEDE

NUUSBRIEF 2/2017 SKOOLBEHEERLIGGAAM (SBL) AANGELEENTHEDE (042) 295 1119 58 hoof@stulting.co.za NUUSBRIEF 2/2017 2017-02-06 SKOOLBEHEERLIGGAAM (SBL) AANGELEENTHEDE Tussenverkiesing Woensdag 8 Februarie 2017: n Ouerverteenwoordiger vakature op die beheerliggaam

More information

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Nuusbrief Junie / Julie 2017 Nuusbrief Junie / Julie 2017 Ons wil graag dankie sê aan Toy Adventures, die trotse borg van die Kamcare Nuusbrief. Ondersteun hulle gerus by Byls Bridge Promenade in Highveld Centurion en The Grove winkelsentrum.

More information

BEHEERLIGGAAMSVERKIESING

BEHEERLIGGAAMSVERKIESING 08 Maart 2018 Bladsy 1 van 5 Tel: (011) 791-6160/1 skool@fontainebleau.co.za Besoek ons webwerf: www.fontainebleau.co.za Bleaunuus BEHEERLIGGAAMSVERKIESING 2018 Kennisgewing aan ouers ten opsigte van die

More information

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel 1 DIE KONING IS OP PAD n Kersspel Dramatis personae in volgorde van verskyning Mattatias ) vriende en kamerade van Josef, in hulle vroeë twintigs Natan ) Josef, ongeveer 22 jaar Tamar, Maria se jonger

More information

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK LAERSKOOL SAAMTREK GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van LAERSKOOL SAAMTREK (hierna genoem die beheerliggaam

More information

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING

More information

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN Inligting oor die vlag: Vergroot die vlag net so groot julle wil. Onthou net om die verhouding reg te hou. Kort sy 10 cm 20 cm 40 cm 60 cm Lang sy 15 cm 30 cm 60 cm 90 cm Rooi

More information

Hoërskool P.J. Olivier

Hoërskool P.J. Olivier Nuusbrief 3: 2016 Hoërskool P.J. Olivier Bo-Robinsonstraat, Grahamstad, 6140 hspjolivier.co.za: 046-6223322 Geagte Ouers, personeel en leerlinge In die afgelope weke kon ons elke aand sien hoe broos die

More information

GEDAGTE VIR DIE DAG. Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL.

GEDAGTE VIR DIE DAG. Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL. NUUSBRIEF 2 9/2017 14 SEPTEM BER 2017 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL. (Anoniem) IN DIE NUUSBRIEF

More information

Nuusbrief Augustus / September 2017

Nuusbrief Augustus / September 2017 Nuusbrief Augustus / September 2017 My school / My Village / My Planet Kamcare is nou geregistreer as n My School / My Village / My Planet begunstigde. Wat dit beteken is Woolworths betaal n gedeelte van

More information

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap Die WP Ope 2015 was n lang maar suksesvolle dag. Ons het 136 vooraf inskrywings gehad met 3 laat inskrywings en 6 geborgde inskrywings wat die

More information

E-Klas handleiding Studente

E-Klas handleiding Studente E-Klas handleiding Studente Dickenson laan 1180 Waverley Pretoria 0083 Tel: 012 332 3227 Kopiereg voorbehou Inhoudsopgawe 1 Wat is e-klas?... 1 2 Teken aan op e-klas... 1 2.1 Wagwoordverandering... 2 3

More information

10. NAALDWERK / NEEDLE WORK

10. NAALDWERK / NEEDLE WORK 10. NAALDWERK / NEEDLE WORK MASJIEN WERK / MACHINE WORK Koördineerder/Coordinator: Doretha Jacobs 073 231 3985 SLUITINGSDATUM vir inskrywings: Woensdag 28 Maart 2018. CLOSING DATE for entries: Wednesday

More information

Plekwaardes van heelgetalle *

Plekwaardes van heelgetalle * OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4

More information

Welkom klein GARSIES

Welkom klein GARSIES Welkom klein GARSIES Uit die hoof se kantoor WELKOM TERUG! BAIE STERKTE VIR 2017! GARSIES VLIEG ALTYD HOëR Leiers TEMA 2017 Die digter en skrywer CJ Langenhoven het gesê: Deur twee dinge is my lewe leefbaar

More information

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23 1 1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23 Tema Josef is ʼn pa of ouer wat hoor wanneer God sy gesin lei. Agtergrond Die verhaal begin met sterrekykers wat weet dat Jesus n baie besondere nuwe koning is.

More information

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018 Menlo Weekliks Nr. 24 1 Augustus 2018 Geagte Ouers/Voogde, Augustus, die maand wat die winde waai. Augustus, as ek die natuur reg lees, is dit ook die maand waarin nuwe lewe en groei begin, al word dit

More information

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief Nuusbrief Volume 1 / 2013 PO Box/Posbus 7864! Bloemfontein 9300! Tel: 051 410 0958! Fax/Faks: 086 573 1021 Voorwoord 2013 het met soveel momentum begin dat n mens wonder waar dit gaan eindig!! 2012 was

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 11- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

More information

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE

More information

Wiskunde Olimpiade. 31 Maart Top Presteerder Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016.

Wiskunde Olimpiade. 31 Maart Top Presteerder Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016. 31 Maart 2017 Wiskunde Olimpiade Leerders wat deurgedring het na die 2 de rondte van die SA Wiskunde Olimpiade Graad 8: Graad 9: Graad 10: Zander Jansen van Rensburg Juanique Cloete Tristan van der Walt

More information

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING, EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie EN L. B. HOSKING, vroeer onderwyseres vir Kindertuin- Metodes aan die Opleidingskollege Wellington,

More information

sodat jy as leier vertroud is daarmee.

sodat jy as leier vertroud is daarmee. Niks is onmoontlik nie. Teks: 2 Konings 6 (en 2-13) Elisa het baie uitsonderlike ervarings gehad. Lees as voorbereiding noukeurig deur die verhale sodat jy as leier vertroud is daarmee. Hulpmiddels: Diep

More information

Gebedshandleiding. n Gits vir Mammas wat verlang om effektiewe gebede vir hul kinders en hulle skole wil intree

Gebedshandleiding. n Gits vir Mammas wat verlang om effektiewe gebede vir hul kinders en hulle skole wil intree N BEDIENING VAN KAMPUS KRUISTOG VIR KRISTUS Gebedshandleiding n Gits vir Mammas wat verlang om effektiewe gebede vir hul kinders en hulle skole wil intree Inhoudsopgawe Inleiding Inleiding 1 Doelwitte

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 4 16 Februarie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Ons dink aan Luimé Jansen van Rensburg (gr. 1/25) wie se pappa skieklik

More information

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers Omsendbrief 2/2017 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: 20 Januarie 2017 Pen van die Hoof Geagte ouers Baie welkom terug aan elkeen wat betrokke is by ons skool: ouers, leerders, opvoeders en werkers.

More information

LAERSKOOL RUSTENBURG

LAERSKOOL RUSTENBURG GRAAD 7 1. Penne 2 van elk: Blou, swart en rooi - nie "gel" penne nie (balpunt asb.) 2. Inkleurpotlode 3. 2 x Pritt 4. 2 x HB Potlode of Pacer (Onthou lood vir pacer) 5. 2 x A4 Skryfblokke 6. 1 x Sakrekenaar

More information