Laerskool Jan van Riebeeck

Size: px
Start display at page:

Download "Laerskool Jan van Riebeeck"

Transcription

1 Laerskool Jan van Riebeeck NUUSBRIEF Kloofstraat 52 Kaapstad 8001 Tel: Faks: Epos: Webtuiste: NR 17/ Mei 2016 VOORLOPIGE BELANGRIKE DATUMS de Kwartaal Vrydag 20/05/2016 Veiling: Mount Nelson Vrydag 27/05/2016 Gratis Sivvies Saterdag 28/05/2016 Sportdag: Tuis (L/S Goudini; L/S FD Conradie) Donderdag 02/06/2016 Eksamen begin Gr7 Maandag 06/06/2016 Eksamen begin Gr4 6 Maandag 13/06/2016 Beheerraadsvergadering Woensdag 15/06/2016 Laaste dag van eksamen Donderdag 16/06/2016 Jeugdag Vrydag 17/06/2016 Skole vakansiedag Maandag 20/06/2016 Gr6 e Lead4Life kursus Woensdag 22/06/2016 Jannies talent Donderdag 23/06/2016 Markdag: 12:00 12:45 (Gratis Sivvies) Skool sluit 13:00 Vrydag 24/06/2016 Skool sluit: Gratis sivvies UIT DIE HOOF SE KANTOOR WAARDEGEDREWE SKOOL Soos genoem verlede week is ons nou al ernstig aan die gang. Die waardekomitee het al vergader en daar is besluit dat hierdie kwartaal fokus ons op Respek met goeie maniere. Daar is 10 goeie maniere wat geïdentifiseer is deur ons onderwysers asook elke graad 7 leerder wat vir ons ononderhandelbaar is. Hulle word genoem op die plakkaat hier langsaan.

2 Dr. Jeanette de Klerk Luttig het die volgende geskryf aangaande Respek as 'n waarde : Respek is n ononderhandelbare kernwaarde in alle beskaafde samelewings. Dit begin by respek vir jouself en sluit in respek vir ander mense, vir eiendom, vir alle vorme van lewe en vir die aarde wat lewe in stand hou. Respek is die grondslag vir goeie maniere, en dit vorm die hart van die goue reël om aan ander te doen soos jy wil hê hulle aan jou moet doen. Dit is n beperkende waarde, want dit beteken dat agting getoon word vir die inherente waarde van iemand of iets. Dit beperk die misbruik van mag in enige vorm, want dit verhinder dat dít wat geag en gewaardeer moet word, op enige manier seergemaak of vernietig word. Respek impliseer dat die ander, of hulle eenders of anders is as ek en of hulle weerloos is en niks vir my doen of beteken nie, deur my as waardevol geag sal word, omdat hulle mense is. Dit impliseer dus ook dat ek geen mens sal manipuleer, verkleineer, boelie of misbruik nie. AKADEMIE Eksamenreëlings Junie 2016 Ons begin eersdaags met ons eksamen. Hier is die rooster. Datum Gr.4 Gr.5 Gr. 6 Gr. 7 2 Junie 2016 English 3 Junie 2016 NW 6 Junie 2016 Wiskunde 1 English English Wiskunde 7 Junie 2016 NWT Wiskunde 1 Wiskunde 1 EBW 8 Junie 2016 Afrikaans Wiskunde 2 Wiskunde 2 Geskiedenis 9 Junie 2016 Geskiedenis PSW PSW Afrikaans 10 Junie 2016 Wiskunde 2 Afrikaans Afrikaans Aardrykskunde 13 Junie 2016 English NWT NWT SK 14 Junie 2016 PSW Aardrykskunde Geskiedenis LO 15 Junie 2016 Aardrykskunde Geskiedenis Aardrykskunde TEG Neem asb. kennis dat die skool vanaf 6 Junie om 13:00 sluit vir almal. Die skoolbus sal direk daarna vertrek. Geen buitemuurs vanaf skool se kant sal tydens hierdie tydperk plaasvind nie. Indien n leerder afwesig is op n gegewe dag moet n doktersertifikaat getoon word. Leerders moet onthou om hulle eie skryfbehoeftes by hulle te hê. Geen lenery sal toegelaat word tydens die eksamen nie. Eksamen sal om 08:00 begin en sal tot 10:10 duur. Daarna sal normale klasruilings plaasvind. Dus moet die boeke ingepak word vir die vakke wat die leerders dan het. Ons wens almal sterkte toe vir hierdie belangrike tydperk op ons akademiese kalender. 2

3 REDENAARS: KANS!VATTER Ons het in die eerste kwartaal aan Kans!Vatter se redenaarskompetisie deelgeneem. 'n Hele paar van ons deelnemers het deurgedring na die finale rondte wat op 17 September 2016 by WA Joubert te Paarl gehou sal word. Baie geluk aan die volgende deelnemers: Gr. 3 Cayle Stoltz en Stella Malan Gr. 4 Alexander Newton en Anna van Biljon Gr. 5 Annabel de Jager en Henri Malan Gr. 6 Voorbereide toespraak Kate Wilkin en Eben Labuschagne Onvoorbereide toespraak Kate Wilkin en Hein Griesel Gr. 7 Voorbereide en Onvoorbereide toesprake Emma McNab en Jana Mari Beukes Ons is trots op elkeen van hulle! ALGEMEEN BROODJIE & BLIKKIE PROJEK Baie dankie vir al die wonderlike skenkings laas Vrydag en 'n ekstra groot dankie aan Juffrou Brink se klas wat so entoesiasties gehelp het met die smeer en verpak van die broodjies! Daar is dosyne broodjies gesmeer, wat alles direk gaan na die projek met behoeftige kinders wat ons in Khayelitsha ondersteun. Die kos skenkings elke Vrydag maak n reuse verskil om die kinders gevoed te hou. Dit gaan maar baie swaar met hulle by tye. Ons vra dat julle asseblief weer julle donasies onthou en veral fokus op warm klere en stysel (pap, pasta, rys, samp) oor die Winter maande. Dan wil ons hierdie week ook 'n groot dankie sê vir Leah Maritz in 2E se mamma, Nikki. Sy werk by IBTC ( n finansiele college in Kaapstad) en sy het saam met die personeel n kos en skryfbehoeftedonasie gemaak aan Florence s Place of Safety op Vrydag 6 Mei. n Paar IBTC personeellede, asook Leah, het die donasie self gaan aflewer en daar het 24 kindertjies hulle ingewag en beloon met dansies en sang. Dankie vir jou inisiatief Nikki dit word opreg waardeer. Die Bring n Broodjie span 3

4 BESTELLING VAN KLASFOTO S Die klasfoto s is op die aansteekbord aangebring. U moet asseblief by u kind se klasonderwyser bestel. Wyse van betaling as volg: Kontant in n koevert met die kind se naam en die bedrag daarop. Tjek : uitgemaak aan die skool Elektroniese betaling aan die skoolrekening: stuur asb n bewys van betaling aan die klasonderwyser. Prys : R40 : 150x200mm (soos op aansteekbord) R45 : 200x270mm R55 : 300x400mm Sluitingsdatum vir bestelling is 26 Mei KLEREBANK NUUS Die addisionele groottes Teflon sportbroeke word hierdie week afgelwer. Sommige van die sweetpakbroeke is sonder n enkel rek gemaak. Tref asseblief met my n reeling d.m.v. e pos om dit reg te stel. 4

5 Die klerebank het nou SNAPSCAN as opsie vir betaling! Die klerebankrekening vir EFT betalings is die volgende: E. Naude ABSA Spaarrekening Rekeningnommer : Takkode : (Claremont) Verwysing: Kwitansienommer of Leerling se Naam, Van en Graad. Die pryslys met winteritems is op die skool se webblad onder ADMIN KLEREDEPOT Bedryfsure vir aanpas en vanaf tot vanaf tot kontantaankope Maandae en Woensdae 7:15 8:00 Dinsdae en Donderdae 13:30 14:20 Daar is n aanvraag na tweedehandse skoolklere. Stuur asseblief in gedurende die klerebanktye. Kommunikeer asseblief met e pos na jvrklerebank@gmail.com Baie dankie Eda VEILING LOOTJIES Kan jy nie vanjaar die Veiling bywoon nie? Kry steeds jou lootjies en staan n kans om opwindende pryse te wen. Hoe meer jy spandeer, hoe groter raak jou kans om te wen. Ons het vanjaar 2 kategorieë R500 lootjies met die pryse wat elk rondom R1,000 werd is en as jy meer as R1,500 in totaal aan lootjies spandeer kry jy ook n nommer in die R2,000 plus trekking. R nommer in R1,000 prystrekking R1,000 3 nommers in R1,000 prystrekking R1,500 5 nommers in R1,000 en 1 nommer in R2,000+ prystrekking Kry jou lootjies by Adri (Laerskool), Ohna (Huppelland) of Ria ( riahertzog@vodamail.co.za ). Indien jy n inbetaling in die skoolfondsrekening maak, merk dit asb DUIDELIK met Lootjies + jou voorletters en van. Indien u belangstel om die volledige lys van die veiling te sien, is u welkom om vir Ria te kontak. KULTUUR ISIXHOSA KLASSE VIR OUERS n Paar van ons ouers leer tans isixhosa by Zuzi en Nwabisa Zantsi. Die klem is op gesprekvoering en ons praat nie net oor die taal nie, maar ook oor die kultuur. Zuzi lei al jare lank mense op en het ook klas gegee by UWK en CPUT. Nwabisa (haar dogter) het n Meestersgraad in isixhosa van UCT. Daar is nog plek beskikbaar vir ouers op Dinsdae 09:00 10:00, Woensdae 08:00 09:00 en Donderdae 09:00 10:00. Klasse vind in die nasorgsentrum plaas teen R180 per les en is slegs beskikbaar vir ouers. Kontak Nwabisa gerus as jy meer wil weet by of nwabisanabz@gmail.com SKRYFKOMPETISIE Inge Meyer in Gr6 het die AnnaEM skryfkompetisie 8 12 jariges kategorie gewen! Hulle het n begin vir die storie gekry en moes self die res skryf. Sy wen onder andere R500 kontant. Ons is baie trots op jou Inge! 5

6 SENIORKOOR OEFENING SATERDAG Alle lede van die Seniorkoor moet Saterdagoggend om 9:30 by die skool wees vir n oefening. Dit sal tot 13:00 duur. Kom haal asb leerders stiptelik af.leerders bring hulle eie eet en drinkgoed saam. JANNIES TALENT Die laaste dag vir inskrywings vir Jannies Talent is Vrydag 27 Mei. SPORT SPORTNAVRAE: Kontak ons SPORTORGANISEERDER, Chris Paddock by chris@jvrprim.co.za LANDLOOP BEPALINGS VIR Mei 2016 Heathfield Primary 27 Mei 2016 Rondebosch Boys 03 Junie 2016 Bishops Prep 10 Junie 2016 Sun Valley Primary 17 Junie 2016 Lang naweek 22 Julie 2016 BYE 29 Julie 2016 The Glen (Camps Bay) 05 Augustus 2016 CIRCUIT CHAMPS (Fish Hoek) 13 Augustus 2016 WP CHAMPS NETBAL Nuwe netbal datum: 30 Julie: Kenridge O/10 & O/11 ontwikkelingstoernooi by Laerskool Kenridge NETBALVERVOER: BRIEWE Ons wil dit net weer onder almal se aandag bring dat spelers briefies ontvang indien hulle aan wedstryde deelneem. Dit is baie belangrik dat ons die briewe terug kry om te kontroleer dat almal veilig by die huis kom en om genoeg vervoer vir almal te reël. Ons wil versoek dat ouers nie net hul kinders by die baan neem en ry nie, maar dat hulle vir die afrigter in kennis stel dat hulle nou vertrek. Ons soek dikwels kinders wat op briewe aandui dat hulle met die bus ry en dan saam met ouers gaan sonder om die afrigter in kennis te stel. Indien die bus by die skool kom na n wedstryd en 'n ouer is nie hier nie, gaan alle spelers na die nasorg toe. WINTERSPORTDAG Ons skool bied die Winter Sportdag aan op Saterdag 28 Mei. Twee skole kom van vêr om teen ons deel te neem: FD Conradie van Prince Alfred (naby Ceres) en Laerskool Goudini van Rawsonville (net voor Worcester). Die netbal vind plaas by die Laerskool en die rugby by die Hoërskool se veld. Hier is die skakel na die google doc vir diensbeurte en ook skenkings: Winter Sportdag Saterdag 28 Mei

7 Vul asb jou naam iewers in, selfs al neem jou kind/kinders nie aan die dag deel nie. Hierdie geleentheid roteer tussen die 3 betrokke skole dit sal lekker wees om die besoekers te laat tuis voel kom kuier asb saam. Baie dankie Groete Die OOV RUGBY WEDSTRYDBEPALINGS DAG DATUM SKOOL TUIS/ WEG O/7 O/8 O/9 O/11 O/13 WOENS 25 MEI 2016 EDGEMEAD WEG X X X X X SAT 28 MEI 2016 F D CONRADIE/GOUDINI TUIS X X X X X DINS 31 MEI 2016 ELKANAH HOUSE WEG X WOENS 27 JULIE 2016 PARKLANDS WEG X X X WOENS 3 AUG 2016 W, WOLTEMADE TUIS X X X X X WOENS 10 AUG 2016 MILNERTON WEG x x x SAT 13 AUG 2016 MONTE VISTA MINI RUGBY WEG X X MAAND 15 AUG 2016 CURRO CENTURY CITY TUIS X X X X X WOENS 24 AUG 2016 SUNNINGDALE WEG X X x SAT 03 SEPT 2016 SEWES TOERNOOI TUIS X X Ons wedstrydbepalings word deur die Unie gereël en nie deur die skool nie, ons speel in n Woensdag week liga. Die lys van wedstryde vir die 2de en 3de kwartale is nou beskikbaar, maar neem kennis daar word nog n paar wedstryde gereël waar ons dit kan inpas en dit kan dalk op n oefendag plaasvind. Ouers sal vroeër van hierdie wedstryde in kennis gestel word waar moontlik. Chris Paddock Sportorganiseerder SKAAK WEDSTRYDBEPALINGS 2016 TWEEDE KWARTAAL DATUM SKOOL WEG/TUIS 20 Mei 2016 Camps Bay TUIS 27 Mei 2016 Weizmann WEG 03 Junie 2016 Highlands WEG DERDE KWARTAAL 29 Julie 2016 Camps Bay WEG 05 Augustus 2016 Deutsche Schule TUIS 12 Augustus 2016 ST. Cyprians WEG 19 Augustus 2016 Reddam House WEG 26 Augustus 2016 Phyllis Jowel WEG 02 September 2016 Deutsche Schule WEG 09 September 2016 Highlands TUIS SPORTUITSLAE SKAAK GESKRYF DEUR REUBEN SALIMU (SKAAKAFRIGTER) (JVR vs Reddam House) 7

8 The JVR team won in dramatic style when board 4 and 5 lost quickly to their older opponents. It was left to the Captain Francois Theron and the school point guards Peet Karstens and Gerrard Snijders. Francois game was never in doubt as he has the experience and composure to convert under pressure. Things where tough on board 2 and even tougher on board 1. Peet showed why he is the number 1 board contender by slowly squeezing his opponent to checkmate. Gerard was playing former under 10 National Champion Samuel Nathan. It was an impossible task but as we witnessed him parry the attacks and slowly turn the tables on the veteran talent. As a coach it was a moment of pride. He showed nerves of steel, never looked up kept concentrated and brought the point home and we won 3 2 against a truly worthy opposition. David Goliath moment. SPORTDAG GEHOU OP SATERDAG 14 MEI 2016, OP VILLIERSDORP Ons het Saterdag aan ons jaarlikse sportdag [rugby, netbal en skaak] dag teen De Villiers Graaf op Villiersdorp deelgeneem. Die skool se sportgronde is teen n berg geleë en n mens kan ver in die vallei en oor die Theewaterskloofdam afkyk. Die weer was wonderlik en dit was n perfekte dag om rugby en netbal te speel. Ons is soos altyd hartlik deur die personeel en ouers verwelkom. Hulle het ook n plaasmark gereël en ons ouers kon lekker vars produkte koop terwyl hulle vir hulle kinders se wedstryde gewag het. Al ons rugby en netbalspelers het genoeg speeltyd gekry en die dag het redelik gelyk tussen die skole geëindig. Ons het hierdie jaar die skaak op die sportgronde gespeel en die seuns en dogters kon skaak gaan speel nadat hy of sy klaar met hulle ander wedstryde was. Dit het wonderlik gewerk en die ouers kon ook betrokke raak by die skaak. Ons wil baie dankie sê vir al die ouers wat ons ondersteun het. Ons sien uit na volgende jaar. Die voorgestelde datum vir volgende jaar is 13 Mei LANDLOOP Hier is die deelnemers en uitslae van Vrydag, 13 Mei se landloop by die American International School of Cape Town. O/9: Alexander de Jong: 34ste O/10: Lukas Wasserman: 60ste O/11: Lilly Louw : 77ste Brynn Leo Jansen van Vuuren: 66ste O/12: Divan Rossouw: 5de Jack Nel : 18de Jordan Hoefer: 15de Nicolaas Bergh: 16de O/13: Gerrit Smuts: 15de Elna Engelbrecht: 38ste Marlo Jansen van Vuuren: 65ste Baie dankie vir almal se goeie gees en deelname! Juf Boshoff 8

9 RUGBY Jvr vs Sunningdale : O/7 Verloor O/8 Wen O/9 Wen Jvr vs CBC Parklands: O/9 Wen O/11 Wen O/13 Wen Baie dankie aan al die ouers wat gehelp het met vervoer en ondersteuning. NEEM KENNIS WOENSDAG 25 MEI 2016 VS EDGEMEAD IS N WEG WEDSTRYD EN NIE TUIS SOOS AANGEDUI NIE. WINTER SPORTDAG Ons skool bied die Winter Sportdag aan op Saterdag 28 Mei. Twee skole kom van vêr om teen ons deel te neem: FD Conradie van Prince Alfred (naby Ceres) en Laerskool Goudini van Rawsonville (net voor Worcester). Die netbal vind plaas by die Laerskool en die rugby by die Hoërskool se veld. Hier is die skakel na die google doc vir diensbeurte en ook skenkings: Winter Sportdag Saterdag 28 Mei 2016 Vul asb jou naam iewers in, selfs al neem jou kind/kinders nie aan die dag deel nie. Hierdie geleentheid roteer tussen die 3 betrokke skole dit sal lekker wees om die besoekers te laat tuis voel kom kuier asb saam. Baie dankie Groete Die OOV Vriendelike groete, JH OOSTHUIZEN SKOOLHOOF 9

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

Hoërskool Roodepoort

Hoërskool Roodepoort Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 16 VAN 2018 No one can whistle a symphony. It takes a whole orchestra

More information

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb

More information

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including: Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens

More information

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe 1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

Nuusbrief 22 Junie 2018

Nuusbrief 22 Junie 2018 Nuusbrief 22 Junie 2018 1. Alle ouers word vriendelik uitgenooi na ons algemene oueraand op Maandag, 23 Julie 2018, om 18:00 in die skoolsaal. Baie belangrike inligting sal bespreek word en daarom vra

More information

Digitale Produkte. Katalogus

Digitale Produkte. Katalogus ... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige

More information

Nuusbrief Augustus / September 2017

Nuusbrief Augustus / September 2017 Nuusbrief Augustus / September 2017 My school / My Village / My Planet Kamcare is nou geregistreer as n My School / My Village / My Planet begunstigde. Wat dit beteken is Woolworths betaal n gedeelte van

More information

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek

More information

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Nuusbrief Junie / Julie 2017 Nuusbrief Junie / Julie 2017 Ons wil graag dankie sê aan Toy Adventures, die trotse borg van die Kamcare Nuusbrief. Ondersteun hulle gerus by Byls Bridge Promenade in Highveld Centurion en The Grove winkelsentrum.

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2

More information

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus 29 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 30 MAART Mediasentrum:

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2: OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 7/2014

More information

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn*

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn* 2 8/2016 Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn* Met die inskrywing van u kind by n privaatskool, sou dissipline een van die ononderhandelbares wees wat u sou ervaar. As n

More information

18 Mei Geagte Ouers

18 Mei Geagte Ouers Geagte Ouers 18 Mei 2017 Ongelooflik hoe die tyd vlieg nog net 4 weke en dan skryf ons reeds die Junie Eksamen. Dit is UITERS BELANGRIK dat geen leerder nou op die kritieke stadium van die kwartaal afwesig

More information

Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel.

Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 28/17 2017 10 10 Soos n moeder haar kind

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK NUUSBRIEF 2 6/2017 17 AUGUST US 2017 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) IN DIE NUUSBRIEF Belangrike datums

More information

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:

More information

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ

More information

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special

More information

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies

More information

SIT DIE WIEL AAN DIE ROL!

SIT DIE WIEL AAN DIE ROL! Nuusbrief 27 Vrydag, 18 Augustus 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 SIT DIE WIEL AAN DIE ROL! HELP ONS GROOT ASB. OM DIE KARLOOTJIES TE VERKOOP!

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 2019 Die volgende algemene skryfbehoeftes word deur die skool verskaf: Alle skrifte 1 x HB Potlood 1 x Liniaal 1 x Uitvëer 1 x Skêr 1 x Skerpmaker 1 x Eksamenblok 1 x Blou pen

More information

AKADEMIE. Gr. 4 & 5: 5 tot 15 Junie; Gr. 6: 1 tot 15 Junie; en Gr. 7: 1 tot 19 Junie.

AKADEMIE. Gr. 4 & 5: 5 tot 15 Junie; Gr. 6: 1 tot 15 Junie; en Gr. 7: 1 tot 19 Junie. 2017-05-26 NUUSBRIEF 5/2017 AKADEMIE Eksamen: Gr. 7-leerders skryf in al hul vakke die departementele June Common Tasks / Exams vraestelle. Gr. 6- leerders skryf slegs die departementele vraestelle vir

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:

More information

Courses for March 2012

Courses for March 2012 Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop

More information

Die wind as bron van energie *

Die wind as bron van energie * OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE

More information

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land. 1 Maats by die skool Luistertyd: So groet ons Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land. Hallo! My naam is Patricia.

More information

Johannes 14: /08/2014

Johannes 14: /08/2014 Johannes 14:1-14 24/08/2014 Is daar iemand van julle wat al die fliek, Guess Who's Coming to Dinner, gesien het? Dis n ou fliek wat in 1967 gemaak toe apartheid ook in Amerika, nog baie erg was... Die

More information

BEHEERLIGGAAMSVERKIESING

BEHEERLIGGAAMSVERKIESING 08 Maart 2018 Bladsy 1 van 5 Tel: (011) 791-6160/1 skool@fontainebleau.co.za Besoek ons webwerf: www.fontainebleau.co.za Bleaunuus BEHEERLIGGAAMSVERKIESING 2018 Kennisgewing aan ouers ten opsigte van die

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.

More information

Musiek: Toets jou kennis *

Musiek: Toets jou kennis * OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4

More information

Wiskunde Olimpiade. 31 Maart Top Presteerder Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016.

Wiskunde Olimpiade. 31 Maart Top Presteerder Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016. 31 Maart 2017 Wiskunde Olimpiade Leerders wat deurgedring het na die 2 de rondte van die SA Wiskunde Olimpiade Graad 8: Graad 9: Graad 10: Zander Jansen van Rensburg Juanique Cloete Tristan van der Walt

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

Plekwaardes van heelgetalle *

Plekwaardes van heelgetalle * OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4

More information

GEDAGTE VIR DIE DAG. Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL.

GEDAGTE VIR DIE DAG. Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL. NUUSBRIEF 2 9/2017 14 SEPTEM BER 2017 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL. (Anoniem) IN DIE NUUSBRIEF

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11) OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work

More information

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS 1 VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS 1. Algemeen 1.1 Besonderhede van die Van Huyssteens Orators Fees sal altyd beskikbaar wees op die webwerf. Volg die skakel: www.vanhuyssteens.co.za

More information

Deuteronomium 8: /01/2014

Deuteronomium 8: /01/2014 Deuteronomium 8:1-20 26/01/2014 Een van die mees gevreesde siektes van ons tyd is Alzheimer... Dis is n siekte wat jou brein aantas en maak dat jy naderhand glad nie meer kan onthou nie. Dit begin stadig

More information

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012) INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/00001508/2012) PROPOSED ASH DISPOSAL AT KENDAL POWER STATION Notice is hereby

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 4 16 Februarie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Ons dink aan Luimé Jansen van Rensburg (gr. 1/25) wie se pappa skieklik

More information

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING

More information

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE

More information

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang 10:51 18 JUNIE 1992 233 KASSET 2 5A Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Honderd persent, dankie. --ooo-- Luitenant Schoeman, kom verby(?). --ooo-- ^ 0:51 Enigiemand wat my kan help, wat is die

More information

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap Die WP Ope 2015 was n lang maar suksesvolle dag. Ons het 136 vooraf inskrywings gehad met 3 laat inskrywings en 6 geborgde inskrywings wat die

More information

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville). Droom - Glo - Doen A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Dit word aangebied by Megapark in Bredasdorp. (die terein is geleë op die rand van die dorp, volg net al die bordjies wat in

More information

LAERSKOOL RUSTENBURG

LAERSKOOL RUSTENBURG GRAAD 7 1. Penne 2 van elk: Blou, swart en rooi - nie "gel" penne nie (balpunt asb.) 2. Inkleurpotlode 3. 2 x Pritt 4. 2 x HB Potlode of Pacer (Onthou lood vir pacer) 5. 2 x A4 Skryfblokke 6. 1 x Sakrekenaar

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 9 30 Maart 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die eerste kwartaal het ten einde gespoed. Baie dankie aan al die ouers, leerders

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 22 31 Julie 2014 BELANGRIKE DATUMS 31 Julie Revue: Akteurs 18:00-19:00 Dansgroep 19:00 20:00 6 Augustus

More information

9 Loffienuus 24 Mei Webblad:

9 Loffienuus 24 Mei Webblad: LOFFIENUUS Nuusbrief 9/2017 Webblad: www.gelofte.co.za Vat al die kwaad wat jy in jou buurman sien en al die goed wat jy in jouself sien, en maak daar 'n derde mens uit. Hy sal naastenby so lyk soos elk

More information

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers Omsendbrief 2/2017 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: 20 Januarie 2017 Pen van die Hoof Geagte ouers Baie welkom terug aan elkeen wat betrokke is by ons skool: ouers, leerders, opvoeders en werkers.

More information

Julie 2018

Julie 2018 Charlie I Hoërskool CHARLIE HOFMEYR High 49, CERES 6835 023 312 1130 / 023 312 1194 023 312 1131 hoof@charlie.org.za Web: www.charlie.org.za Kantoorure: 07:15 15:00 17.03.2018 27 Julie 2018 UIT DIE KANTOOR

More information

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Votum: Psalm 8 Seëngroet: Vriende ek groet julle in die naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees, wat jou liefhet en aanvaar, net soos jy

More information

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief Nuusbrief Volume 1 / 2013 PO Box/Posbus 7864! Bloemfontein 9300! Tel: 051 410 0958! Fax/Faks: 086 573 1021 Voorwoord 2013 het met soveel momentum begin dat n mens wonder waar dit gaan eindig!! 2012 was

More information

NUUSBRIEF 2/2017 SKOOLBEHEERLIGGAAM (SBL) AANGELEENTHEDE

NUUSBRIEF 2/2017 SKOOLBEHEERLIGGAAM (SBL) AANGELEENTHEDE (042) 295 1119 58 hoof@stulting.co.za NUUSBRIEF 2/2017 2017-02-06 SKOOLBEHEERLIGGAAM (SBL) AANGELEENTHEDE Tussenverkiesing Woensdag 8 Februarie 2017: n Ouerverteenwoordiger vakature op die beheerliggaam

More information

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel 1 DIE KONING IS OP PAD n Kersspel Dramatis personae in volgorde van verskyning Mattatias ) vriende en kamerade van Josef, in hulle vroeë twintigs Natan ) Josef, ongeveer 22 jaar Tamar, Maria se jonger

More information

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING, EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie EN L. B. HOSKING, vroeer onderwyseres vir Kindertuin- Metodes aan die Opleidingskollege Wellington,

More information

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek! 1 Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy 1 14. Lekker soek! 2 Lees die tr- woorde hardop en skryf dit dan in jou werkboek! traan trap tref trek treur tril

More information

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative

More information

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF Ouers Aan die einde van so n besige kwartaal kan ons as skoolgemeenskap opnuut met dankbaarheid terugkyk na n wonderlike kwartaal. Ek wil graag ons ouers bedank. Dankie vir julle

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 4 Februarie 2016 No: 4 van 2016 KENNISBOU III: WISKUNDE EN WETENSKAP Die SAOU is tans

More information

Johannes 6:1-15; /07/2014

Johannes 6:1-15; /07/2014 Johannes 6:1-15; 22-36 20/07/2014 Ek begin vanoggend n reeks oor Jesus se, Ek is, uitsprake in die Johannes evange-lie. Dit gebeur nogal dikwels dat mense vir hulleself n Here skep waarvan hulle hou As

More information

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 32/15 2015 11 09 Trap versigtig wanneer jy

More information

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018 Menlo Weekliks Nr. 24 1 Augustus 2018 Geagte Ouers/Voogde, Augustus, die maand wat die winde waai. Augustus, as ek die natuur reg lees, is dit ook die maand waarin nuwe lewe en groei begin, al word dit

More information

OESFEES. Oktober 2016

OESFEES. Oktober 2016 1 OESFEES Oktober 2016 2 KLEINGROEPE: NUUS Die teeskinkbeurt-lys vir 2017 sal ge-epos word aan die kleingroepleiers, bevestig asb dat die teeskinkdatums vir julle groep gepas sal wees. Voorstelle vir aanbiedings,

More information

Volgende Kruiner Klets verskyn op 24 Julie 2017.

Volgende Kruiner Klets verskyn op 24 Julie 2017. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 19/17 2017 06 26 Reik na die sterre jy sal

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 7 9 Maart 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Welkom terug aan Hendrik Eloff wat n operasie ondergaan het. Hendrik,

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mr. J Ellis Date 10 November 2016 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special instructions/

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 20 20 Junie 2014 BELANGRIKE DATUMS 21 Junie Gr. 7-fondsinsameling 24 Junie Seniorkoor Jakkie Louw

More information

Welkom klein GARSIES

Welkom klein GARSIES Welkom klein GARSIES Uit die hoof se kantoor WELKOM TERUG! BAIE STERKTE VIR 2017! GARSIES VLIEG ALTYD HOëR Leiers TEMA 2017 Die digter en skrywer CJ Langenhoven het gesê: Deur twee dinge is my lewe leefbaar

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 11- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

More information

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN Inligting oor die vlag: Vergroot die vlag net so groot julle wil. Onthou net om die verhouding reg te hou. Kort sy 10 cm 20 cm 40 cm 60 cm Lang sy 15 cm 30 cm 60 cm 90 cm Rooi

More information

NUUSBRIEF NOVEMBER 2018

NUUSBRIEF NOVEMBER 2018 NUUSBRIEF NOVEMBER 2018 Beste Ouers Met dank aan ons Hemelse Vader kan ons terugkyk na n jaar vol hoogtepunte. Ons is op verskeie terreine geseën en het vele mooi prestasies behaal. Ons doen graag verslag

More information

HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) (027) Aan alle OueRs

HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) (027) Aan alle OueRs HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle OueRs WEEKBRIEF 2 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR GROEI.. Die volgende instansies/persone het die

More information

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself.

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself. DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a Yes, mom. I DID make this myself. 1 2 My snail Garry Pail. (By Mila Strydom) My snail Garry Pail is very slimy. Hel likes to drive in the car. He also

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2015 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 ENGLISH DEMARCATION: 8 JUNE 2015 Comprehension Test Language Proper nouns: (Susan, Roodepoort) and Common nouns: (desk, pencil, girl...)

More information

Uit die kantoor 2 6/2016. Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus*

Uit die kantoor 2 6/2016. Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus* 2 6/2016 Uit die kantoor Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus* Aan die begin van die tweede kwartaal en met die verandering van die seisoen nou duidelik sigbaar in die herfskleure,

More information

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23 1 1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23 Tema Josef is ʼn pa of ouer wat hoor wanneer God sy gesin lei. Agtergrond Die verhaal begin met sterrekykers wat weet dat Jesus n baie besondere nuwe koning is.

More information

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr Mei 2016

Marketstraat 145, Fairland /2   Jaargang 23 nr Mei 2016 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 16 26 Mei 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie geluk aan Dean Benadie wat aangewys is as skeidsregter

More information