HOëRSKOOL D.F. MALHERBE

Size: px
Start display at page:

Download "HOëRSKOOL D.F. MALHERBE"

Transcription

1 HOëRSKOOL D.F. MALHERBE Tel.: E-pos: Faks: Datum: 1 April 2009 ****************************************************************************************************** Geagte ouer(s)/voog(de) Hiermee saam kry u u kinder(s) se rapport(e). Gaan dit asseblief met hom/haar deur, onderteken die afskeurstrokie en stuur dit die eerste dag van volgende kwartaal terug. Dis weer eens belangrik om daarop te let dat die punte op n toetsreeks gebaseer is, en dus moontlik nie so n getroue weergawe is van wat in eksamen-omstandighede van u kind verwag word nie. Swak punte of selfs n druip-uitslag moet egter rede tot groot kommer wees. Terselfdertyd sal dit natuurlik as aansporing tot baie harder werk moet dien. Alle ouers is welkom om op 16 April na die oueraand te kom indien u graag u kind se verslag wil bespreek. GELUKWENSINGE Hartlik geluk aan die volgende Malherbiete en hul ouers: Karate: Beide Jannie en Marizanne Joubert is opgeneem in die OP span wat op 13 en 14 Maart aan die Nasionale Proewe in Bloemfontein deelgeneem het. Hier het hulle verder presteer toe albei in die Protea-span opgeneem is wat aan die Statebondspele in Indië gaan deelneem. Jannie gaan in die Kumite afdeling meeding en Marizanne in beide die Kata en Kumite. Ballet: Emma Kotze en Simoné Swart het groot rolle in die PE Jeugballet losgeslaan. Branderplank: Carl Barnard is gekies om OP te verteenwoordig by Grom Games aan die begin van April. Atletiek: Reginald Hufkie en Marolene Gouws is gekies om die Oos-Kaap by die SA Jeug- en Junior kampioenskappe in Pretoria te verteenwoordig. Hulle het ook saam met Ian Claassen die Oos-Kaap span gehaal na die USSASA Hoërskole kampioenskappe in Durban. In Pretoria het Reggie die 4de plek behaal en Marolene die 6de plek (10km en 5km stap onderskeidelik). Dis uitstekende prestasies! UITSLAE KRIEKET: Die 2de span vs Despatch: DF wen met 3 paaltjies. Uitblinkers was Raynard van Gend, Kyle Louw, Werner Bronkhorst. Die 1ste span vs Despatch: DF wen met 1 paaltjie. Beste boulers Raynard van Gend, Sean Moir (ook beste kolwer). o/14 vs Nico Malan: verloor met 4 lopies. Beste bouler Martin Keller met 2 paaltjies en 8 lopies. Beste kolwer, Arno Claassen. o/14a vs Alexander Road: wen met 33 lopies. Beste kolwer Martin Keller met 28 lopies nie uit nie en beste boulers Shane Meyer en Corbin Shanagan met 3 paaltjies elk.

2 KARATE: Jannie en Marizanne Joubert het aan die Despatch Karate Klub byeenkoms deelgeneem. Meer as 250 Karateka het deelgeneem. Jannie het goud in die kata afdeling behaal en Marizanne goud in die Kata en Kumite. MODEL KAMPIOENSKAPPE: Tanya Strydom en Chrisna Kruger het deurgedring na die 2de rondte van die Oos-Kaap Model Kampioenskappe wat op 22 en 23 Mei by die Coega Village Conference Centre gaan plaasvind. GHOLF: DF vs Nico Malan: ongelukkig het beide spanne verloor. Die beste speler in die A-span was Ryno van Zyl met 20 punte en in die B-span Anrich Marx met 15 punte. DF vs Grey en Framesby: verloor teen beide spanne. A-span se beste speler was Ruan Prinsloo met 19 punte en die B-span se beste speler was Sean Moir met 13 punte. PADWEDLOOP: Armand Rautenbach en mnr. Scriven het deelgeneem aan n baie taai 15km Sportmans Warehouse padwedloop. Armand se tyd was 1h 18min 58sek en mnr Scriven 1h 20min. Nikki de Ridder het aan die NG Kerk Lorraine se 5km padwedloop deelgeneem. Sy was 2de van die dogters met n tyd van 23 min. Sy het aan die Lake Farm Charity 5km wedloop deelgeneem en n 2de plek behaal in n tyd van 24min 13sek. DOGTERSKRIEKET: DF vs Linkside: verloor met 7 paaltjies. Beste kolwer Janita Trytsman met 27 lopies. DF vs Pearson: DF behaal 45 vir 5 en Pearson wen met 4 paaltjies. Beste boulers was Janita Trytsman met 3 paaltjies vir 10 lopies en Mariné Claassen met 2 paaltjies vir 9 lopies. MUURBAL: Ruan van Wyk het met die eerste OP-uitdunne bo aan die B-liga geëindig. ATLETIEK: Die volgende atlete is gekies vir die Metro-Atletiekspan wat by die Oos-Kaap Kampioenskappe deelgeneem het: Ian Claassen (gewigstoot en diskus), Reginald Hufkie (10km stap), Karel Prinsloo (1 500m), Lutske Doubell (100m en 200m), Aleesha Gerber (400m), Marolene Gouws (5 000m stap), Janita Trytsman (Diskus & Spiesgooi), Aileen van Zyl (gewigstoot). Die uitslae was soos volg: Ian Claassen 1ste plek Diskus, Marolene Gouws 2de plek, Reginald Hufkie 3de plek, Aleesha Gerber 2de plek, Karel Prinsloo 8ste plek, Lutske Doubell 3de plek 100m en 200m, Janita Trytsman 5de plek Spiesgooi en 7de plek Diskus, Aileen van Zyl 6de plek. RUGBY GILL SPORTFEES: DF 0/14 vs Gill: wen 44-0; 0/15 vs Gill elk; o/19 vs Aeroville DESPATCH SPORTFEES: O/14 vs Port Rex wen 10-0, o/15 vs Port Rex wen ste span vs Port Rex wen (speler van die wedstryd - Malan Volschenk), vs Muir College verloor 0-10 (speler van die wedstryd - Anrich Marx). OOS KAAP INTERSKOLE REGATTA (SEILJAG): Johan en Eben Vivier het DF verteenwoordig en het in die Mirror-klas teen vyf ander skole van die Oos-Kaap meegeding. Daar was 6 rondtes en hulle het al ses gewen. Hulle behaal : individuele 1ste plek en n trofee vir die skool wat in hul klas die meeste punte behaal het. Hulle kwalifiseer ook vir Nasionale Interskole waar hulle teen die wenners van ander provinsies sal deelneem. DESPATCH SPORTFEES - DOGTERSHOKKIE: 1ste span vs Hangklip verloor 0-1, vs Volkskool verloor 0-2, vs Upington gelykop 0-0. SEUNSHOKKIE: 1ste span vs Upington wen 8-0. NETBAL: 1ste span wen teen Hangklip, Knysna, Cradock en Kirkwood, verloor

3 TENNIS: (meisies) DF vs Nico Malan: Die 1ste span verloor 3-10 en die 2de span verloor (Seuns) DF vs Muir: Die 1ste span verloor 4-8 en die 2de span wen de span vs Pearson verloor 4-8. n Spesiale boodskap. Two Horses Author - unknown Just up the road from my home is a field, with two horses in it. From a distance, each horse looks like any other horse. But if you stop your car, or are walking by, you will notice something quite amazing... Looking into the eyes of one horse will disclose that he is blind. His owner has chosen not to have him put down, but has made a good home for him. This alone is amazing. If you stand nearby and listen, you will hear the sound of a bell. Looking around for the source of the sound, you will see that it comes from the smaller horse in the field. Attached to the horse's halter is a small bell. It lets the blind friend know where the other horse is, so he can follow. As you stand and watch these two friends, you'll see that the horse with the bell is always checking on the blind horse, and that the blind horse will listen for the bell and then slowly walk to where the other horse is, trusting that he will not be led astray. When the horse with the bell returns to the shelter of the barn each evening, it stops occasionally and looks back, making sure that the blind friend isn't too far behind to hear the bell. Like the owners of these two horses, God does not throw us away just because we are not perfect or because we have problems or challenges. He watches over us and even brings others into our lives to help us when we are in need. Sometimes we are the blind horse being guided by the little ringing bell of those who God places in our lives. Other times we are the guide horse, helping others to find their way... Good friends are like that... you may not always see them, but you know they are always there. Please listen for my bell and I'll listen for yours. And remember... Be kinder than necessaryeveryone you meet is fighting some kind of battle. Live simply, Love generously, Care deeply, Speak kindly...and Leave the rest to God GEDENKWEEK COENIE DE VILLIERS n Kabaretvertoning deur Coenie de Villiers word gehou op 15 Mei Kaartjies teen R100 per persoon kan by die kantoor gekoop word.

4 BELANGRIKE DATUMS VIR DIE 2DE KWARTAAL April 15 - Skool heropen, Inspeksie, Wintersdrag. Dag Oueraand akademie 17 - DFMOK ete 18 - Rugby/Netbal vs Cillié (W) 21 - Skoolfoto s 24 - VCSV - Basaar 25 - Rugby vs Itembelihle (T), D/Hokkie vs Framesby (T) 28 - Netbal vs Brandwag (W) Mei 2 - Rugby/Netbal vs Alexander Road (T) Laerskool besoeke 6 - Foto s 8 - Bloedskenk, Kabaret konsert 9 - Netbal vs Framesby (T) en D/Hokkie vs Harvest (T), Baldans Interskole DF Saal 12 - Eenbedryfaand 13 - Eenbedryfaand 14 - DF Malherbe Gedenklesing 15 - Stelwerk eksamen. Coenie de Villiers optrede 16 - Rugby / Netbal / D/Hokkie / S/Hokkie vs Westering (T) 20 - Graad 7 oueraand 21 - Netbal vs Linkside. Voorafnooi oefening Debat (halfeindrondte) Kaapstad. Voorafnooi oefening 23 - Rugby /Netbal / D/Hokkie vs Despatch (W) 30 - Rugby /Netbal / D/Hokkie vs Gill (T) Junie 1 - Eksamen begin 5 - Redenaars Halfeindrondte 6 - Rugby vs HTS Newton (W) 20 - OOV dans 24 - Koffiekroeg My School - projek Ons wil graag die ouers bedank wat aan die projek deelneem. Dit is so maklik, terwyl u besig is met die betaling by Woolworths, Reggie s, Die Wimpy of enige Engen Garage, Waltons ens. net u My School kaart ook deur te gee. DF het verlede maand R ontvang en vir Maart R Indien u u besonderhede wil verander om DF die begunstigde te maak kan u die kantoor skakel. n Lys van besighede wat My School kaarte aanvaar sal ook aan u voorsien word. DFMOK ONTHOU ASB VAN DIE LEERDER/OUER POGING WAAR HERSTELWERK BY DIE SKOOL GAAN GESKIED OP 22 APRIL 2009!!

5 OUERBESOEKE AAN SKOOL Ons versoek u asb. om as u die leerders wil spreek nie direk na hul klaskamers te gaan nie, maar by ontvangs aan te meld. Die kantoor sal u dan behulpsaam wees. Moet asb. ook nie sms, of die leerder skakel nie. As leerders ongesteld is moet hulle asb. eers by die kantoor kom rapporteer waarna ons dan die ouer sal skakel. SKOOLKALENDERS VIR OPENBARE SKOLE 2009 / 2010 BINNELAND PROVINSIES (VRYSTAAT, GAUTENG, LIMPOPO, MPUMALANGA EN NOORDWES) KUS PROVINSIES (OOS KAAP, KWAZULU- NATAL, NOORD KAAP EN WES KAAP) (12) 14 Jan - 27 Maart (11) 13 Jan - 26 Maart 1 (19) 21 Jan - 3 April (11) 13 Jan - 26 Maart 2 15 April - 26 Junie 12 April - 9 Junie 2 15 April - 26 Junie 12 April - 9 Junie 3 20 Julie - 23 Sept 13 Julie - 23 Sept 3 20 Julie - 23 Sept 13 Julie - 23 Sept 4 5 Okt - 11 Des 4 Okt - 10 Des 4 5 Okt - 11 Des 4 Okt - 10 Des Openbare en Skool vakansie dae 2009 Openbare en Skool vakansie dae Januarie Nuwejaarsdag 1 Januarie Nuwejaarsdag 21 Maart Menseregtedag 21 Maart Menseregtedag 10 April Goeie Vrydag 22 Maart Publieke vakansiedag 13 April Gesinsdag 2 April Goeie Vrydag 27 April Vryheidsdag 5 April Gesinsdag 1 Mei Werkersdag 26 April Skole vakansiedag 15 Junie Skole Vakansiedag 27 April Vryheidsdag 16 Junie Jeugdag 1 Mei Werkersdag 9 Augustus Vrouedag 16 Junie Jeugdag 10 Augustus Publieke vakansiedag 9 Augustus Vrouedag 24 September Erfenisdag 24 September Erfenisdag 16 Desember Versoeningsdag 16 Desember Versoeningsdag 25 Desember Kersdag 25 Desember Kersdag 26 Desember Welwillendheidsdag 26 Desember Welwillendheidsdag 27 Desember Publieke vakansiedag

6 Beheerliggaam Die tussenverkiesing gehou op 16 Maart is deur die uiters teleurstellende totaal van 14 ouers bygewoon (kandidate en onderwysers ingesluit). Baie geluk aan die volgende ouers wat onbestrede verkies is: Mnr Stephen de Ridder (Geboue, Terrein en Fasiliteite) Mnr Chris Doubell (Sport) Prof Jean Greyling (Akademie) Mev René Scholtz (Kultuur) Dr Danie van Rensburg (Bemarking) Mev (Adv) Lilla Crouse is as waarnemende voorsitter verkies en prof Greyling as onder-voorsitter. PERSONEEL 1. Ons het in die laaste 2008-omsendbrief kennis gegee dat mev. Burns ons gaan verlaat, en dat n benoeming in haar plek gemaak is. Die betrokke persoon het toe ongelukkig gedurende die vakansie onttrek, met die gevolg dat ons die pos weer moes adverteer. Intussen het mev. Burns maar voortgegaan om ons te help, saam met mev. Marinda Slabbert. Ons sê aan die twee dames baie dankie. Mev Michelle Nelson is in die pos aangestel, baie welkom aan haar! 2. Mev McFarlane is in n nuwe departementshoof pos aangestel ( D epartementeel-besoldig ). Baie geluk en baie sterkte aan haar. GOUE GEDAGTES Die grootste boom was eers n klein saadjie wat onder die regte omstandighede ontkiem het. Arnold H Glasgow PAASFEES Dankie vir u aandag! Vriendelike groete Mag die vakansie vir u almal n aangename tyd wees, en mag Paasfees vir ons almal n geestelike verrykende gebeurtenis wees waarin ons nader sal kom aan Hom om Wie dit werklik gaan! P. HAUMAN SKOOLHOOF

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

Hoërskool Roodepoort

Hoërskool Roodepoort Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 7/2014

More information

GEDAGTE VIR DIE DAG. Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL.

GEDAGTE VIR DIE DAG. Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL. NUUSBRIEF 2 9/2017 14 SEPTEM BER 2017 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL. (Anoniem) IN DIE NUUSBRIEF

More information

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK NUUSBRIEF 2 6/2017 17 AUGUST US 2017 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) IN DIE NUUSBRIEF Belangrike datums

More information

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus 29 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 30 MAART Mediasentrum:

More information

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

Nuusbrief 22 Junie 2018

Nuusbrief 22 Junie 2018 Nuusbrief 22 Junie 2018 1. Alle ouers word vriendelik uitgenooi na ons algemene oueraand op Maandag, 23 Julie 2018, om 18:00 in die skoolsaal. Baie belangrike inligting sal bespreek word en daarom vra

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek

More information

Wiskunde Olimpiade. 31 Maart Top Presteerder Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016.

Wiskunde Olimpiade. 31 Maart Top Presteerder Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016. 31 Maart 2017 Wiskunde Olimpiade Leerders wat deurgedring het na die 2 de rondte van die SA Wiskunde Olimpiade Graad 8: Graad 9: Graad 10: Zander Jansen van Rensburg Juanique Cloete Tristan van der Walt

More information

18 Mei Geagte Ouers

18 Mei Geagte Ouers Geagte Ouers 18 Mei 2017 Ongelooflik hoe die tyd vlieg nog net 4 weke en dan skryf ons reeds die Junie Eksamen. Dit is UITERS BELANGRIK dat geen leerder nou op die kritieke stadium van die kwartaal afwesig

More information

Julie 2018

Julie 2018 Charlie I Hoërskool CHARLIE HOFMEYR High 49, CERES 6835 023 312 1130 / 023 312 1194 023 312 1131 hoof@charlie.org.za Web: www.charlie.org.za Kantoorure: 07:15 15:00 17.03.2018 27 Julie 2018 UIT DIE KANTOOR

More information

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe 1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid

More information

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb

More information

Courses for March 2012

Courses for March 2012 Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop

More information

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 16 VAN 2018 No one can whistle a symphony. It takes a whole orchestra

More information

CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents:

CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents: HOëRSKOOL D.F. MALHERBE HIGH Tel.: 041-5813145 E-pos/e-mail: dfm@telkomsa.net Faks/Fax: 041-5813118 Datum/Date: 07/09/2011 Geagte Ouers/Voogde Dear Parents/Guardians CONGRATULATIONS to the following Malherbiete

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

AKADEMIE. Gr. 4 & 5: 5 tot 15 Junie; Gr. 6: 1 tot 15 Junie; en Gr. 7: 1 tot 19 Junie.

AKADEMIE. Gr. 4 & 5: 5 tot 15 Junie; Gr. 6: 1 tot 15 Junie; en Gr. 7: 1 tot 19 Junie. 2017-05-26 NUUSBRIEF 5/2017 AKADEMIE Eksamen: Gr. 7-leerders skryf in al hul vakke die departementele June Common Tasks / Exams vraestelle. Gr. 6- leerders skryf slegs die departementele vraestelle vir

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including: Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens

More information

Uit die kantoor 2 6/2016. Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus*

Uit die kantoor 2 6/2016. Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus* 2 6/2016 Uit die kantoor Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus* Aan die begin van die tweede kwartaal en met die verandering van die seisoen nou duidelik sigbaar in die herfskleure,

More information

PERSONEELSAKE AKADEMIE

PERSONEELSAKE AKADEMIE 15 Maart 2017 Beste Ouer/Voog NUUSBRIEF 7/17 Verlede week het ons Internasionale Vrouedag gevier. Dit is 'n jaarlikse instelling wat op die regte van vroue fokus. Die tema vir 2017 vra ons om #BeBoldForChange

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn*

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn* 2 8/2016 Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn* Met die inskrywing van u kind by n privaatskool, sou dissipline een van die ononderhandelbares wees wat u sou ervaar. As n

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2

More information

INLEIDING 1 ONDERWYS 2

INLEIDING 1 ONDERWYS 2 INHOUD INLEIDING 1 ONDERWYS 2 Beheerliggaam 2 Onderwyspersoneel 3 Nie-doserende personeel 4 DFM Ondersteunersklub 5 OOV 5 Leerlingraad 6 Verteenwoordigende Raad van Leerders 6 Inskrywing en Skoolbywoning

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012) INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/00001508/2012) PROPOSED ASH DISPOSAL AT KENDAL POWER STATION Notice is hereby

More information

Digitale Produkte. Katalogus

Digitale Produkte. Katalogus ... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige

More information

LAERSKOOL SPORTVERSLAG 2015 KWARTAAL 2

LAERSKOOL SPORTVERSLAG 2015 KWARTAAL 2 LAERSKOOL SPORTVERSLAG 2015 KWARTAAL 2 NETBAL Die Sentraal Boland Proewe het op 21 April 2015 te HMS plaasgevind en die volgende spelers is verkies tot spanne: 0/13: Danica Potgieter. 0/12: Caro Schultheiss.

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF Ouers Aan die einde van so n besige kwartaal kan ons as skoolgemeenskap opnuut met dankbaarheid terugkyk na n wonderlike kwartaal. Ek wil graag ons ouers bedank. Dankie vir julle

More information

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers Omsendbrief 2/2017 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: 20 Januarie 2017 Pen van die Hoof Geagte ouers Baie welkom terug aan elkeen wat betrokke is by ons skool: ouers, leerders, opvoeders en werkers.

More information

Musiek: Toets jou kennis *

Musiek: Toets jou kennis * OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4

More information

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE

More information

NUUSBRIEF NOVEMBER 2018

NUUSBRIEF NOVEMBER 2018 NUUSBRIEF NOVEMBER 2018 Beste Ouers Met dank aan ons Hemelse Vader kan ons terugkyk na n jaar vol hoogtepunte. Ons is op verskeie terreine geseën en het vele mooi prestasies behaal. Ons doen graag verslag

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies

More information

SEPTEMBER Intention Slips and information regarding this Rally will be sent to our members soon.

SEPTEMBER Intention Slips and information regarding this Rally will be sent to our members soon. CHAIRMAN S REPORT Goeie dag almal SEPTEMBER 2018 Ons Rally by Queensburgh Karavaan park was, soos gewoonlik, weer baie lekker. Party van ons lede was gelukkig om weereens al n dag vroeër te kon gaan en

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties Appendix 12 General Correspondence with Interested and Affected Parties Suite E4 First Floor 68 High Street WORCESTER 6850 PO Box 250 WORCESTER 6849 Tel/Fax: (023) 347-0336 E-pos: Erf233Touws@BolandEnviro.co.za

More information

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2: OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING

More information

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:

More information

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê

More information

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926 JUKSKEI S@ S@ Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926 Ingelyfde Vereniging sonder winsoogmerk Incorporated Association not for gain Reg no : 2004/000166/08 Lid

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 9 30 Maart 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die eerste kwartaal het ten einde gespoed. Baie dankie aan al die ouers, leerders

More information

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES 2010 2015/16 2010 REGLEMENT D REGULATIONS D 2010 SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING / ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE

More information

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS 1 VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS 1. Algemeen 1.1 Besonderhede van die Van Huyssteens Orators Fees sal altyd beskikbaar wees op die webwerf. Volg die skakel: www.vanhuyssteens.co.za

More information

warrie W s 4 / 2018 Zwarries is vir wen bedoel

warrie W s 4 / 2018 Zwarries is vir wen bedoel Z warrie W s 4 / 2018 Zwarries is vir wen bedoel Uit die hoof se pen Hoop in n stukkende wêreld Ons leef in n stukkende en gebroke wêreld waarin dit wil voorkom of hoop op n sterfbed lê. Lamppale word

More information

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Nuusbrief Junie / Julie 2017 Nuusbrief Junie / Julie 2017 Ons wil graag dankie sê aan Toy Adventures, die trotse borg van die Kamcare Nuusbrief. Ondersteun hulle gerus by Byls Bridge Promenade in Highveld Centurion en The Grove winkelsentrum.

More information

BELEID TEN OPSIGTE VAN DIE TOEKENNING VAN EREKLEURE AAN HOËRSKOOL DF MALAN 2017

BELEID TEN OPSIGTE VAN DIE TOEKENNING VAN EREKLEURE AAN HOËRSKOOL DF MALAN 2017 BELEID TEN OPSIGTE VAN DIE TOEKENNING VAN EREKLEURE AAN HOËRSKOOL DF MALAN 2017 Doel 1. Om aan leerders erkenning te verleen vir bewese prestasie. 2. Om leerders tot beter prestasies te motiveer. 1. Algemene

More information

Die wind as bron van energie *

Die wind as bron van energie * OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE

More information

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

10. NAALDWERK / NEEDLE WORK

10. NAALDWERK / NEEDLE WORK 10. NAALDWERK / NEEDLE WORK MASJIEN WERK / MACHINE WORK Koördineerder/Coordinator: Doretha Jacobs 073 231 3985 SLUITINGSDATUM vir inskrywings: Woensdag 28 Maart 2018. CLOSING DATE for entries: Wednesday

More information

Nuusbrief Augustus / September 2017

Nuusbrief Augustus / September 2017 Nuusbrief Augustus / September 2017 My school / My Village / My Planet Kamcare is nou geregistreer as n My School / My Village / My Planet begunstigde. Wat dit beteken is Woolworths betaal n gedeelte van

More information

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.

More information

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 4 Februarie 2016 No: 4 van 2016 KENNISBOU III: WISKUNDE EN WETENSKAP Die SAOU is tans

More information

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap Die WP Ope 2015 was n lang maar suksesvolle dag. Ons het 136 vooraf inskrywings gehad met 3 laat inskrywings en 6 geborgde inskrywings wat die

More information

Laerskool Jan van Riebeeck

Laerskool Jan van Riebeeck Laerskool Jan van Riebeeck NUUSBRIEF Kloofstraat 52 Kaapstad 8001 Tel: 021 423 4209 Faks: 021 424 2375 Epos: jhoosthuizen@gmail.com Webtuiste: www.jvrprim.co.za NR 17/2016 19 Mei 2016 VOORLOPIGE BELANGRIKE

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:

More information

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 2019 Die volgende algemene skryfbehoeftes word deur die skool verskaf: Alle skrifte 1 x HB Potlood 1 x Liniaal 1 x Uitvëer 1 x Skêr 1 x Skerpmaker 1 x Eksamenblok 1 x Blou pen

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special

More information

Welkom klein GARSIES

Welkom klein GARSIES Welkom klein GARSIES Uit die hoof se kantoor WELKOM TERUG! BAIE STERKTE VIR 2017! GARSIES VLIEG ALTYD HOëR Leiers TEMA 2017 Die digter en skrywer CJ Langenhoven het gesê: Deur twee dinge is my lewe leefbaar

More information

SPELERS MET GESTREMDHEDE

SPELERS MET GESTREMDHEDE 2010 2017/18 REGLEMENT D REGULATION D JUKSKEI SA SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE

More information

Volgende Kruiner Klets verskyn op 24 Julie 2017.

Volgende Kruiner Klets verskyn op 24 Julie 2017. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 19/17 2017 06 26 Reik na die sterre jy sal

More information

Menlo Weekliks Nr September 2018

Menlo Weekliks Nr September 2018 Menlo Weekliks Nr. 31 19 September 2018 Ons het onlangs ons oud-leerlinge verbonde aan Hoërskool Menlopark geluk gewens met hul leierskapprestasies. Ek het ook onderstaande skrywe van Meisies Hoër ontvang.

More information

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself.

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself. DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a Yes, mom. I DID make this myself. 1 2 My snail Garry Pail. (By Mila Strydom) My snail Garry Pail is very slimy. Hel likes to drive in the car. He also

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Regulation Gazette 10023 Regulasiekoerant Vol. 579 Pretoria, 27 September 2013 36866 N.B. The Government Printing Works

More information

SPORT BELEID ALMA MATER AKADEMIE. Weergawe 1 - Julie Weergawe 2 Oktober 2010

SPORT BELEID ALMA MATER AKADEMIE. Weergawe 1 - Julie Weergawe 2 Oktober 2010 SPORT BELEID ALMA MATER AKADEMIE Weergawe 1 - Julie 2010 Weergawe 2 Oktober 2010 Atletiek Rugby / Welpie Netbal / Mini Swem Krieket / Mini Hokkie / Mini Skaak 1. SPORT In keeping with the school s holistic

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar

More information

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel.

Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 28/17 2017 10 10 Soos n moeder haar kind

More information

Uit die hoof se kantoor

Uit die hoof se kantoor Jan Bloukaas het die Garsies kom vermaak met vlymskerp humor en musiek wat jou voete laat wriemel. Dit was om dankie en geluk te sê omdat ons aangewys is as die beste Afrikaanse laerskool in Pretoria.

More information

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE

More information

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Kriteria vir die toekenning van EREKLEURE

Kriteria vir die toekenning van EREKLEURE ALGEMEEN Kriteria vir die toekenning van EREKLEURE 1. Kleure word toegeken om aan leerders erkenning te gee vir prestasies behaal op akademiese, kulturele en sportgebied. 2. Toekennings word oorweeg deur

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

BEHEERLIGGAAMSVERKIESING

BEHEERLIGGAAMSVERKIESING 08 Maart 2018 Bladsy 1 van 5 Tel: (011) 791-6160/1 skool@fontainebleau.co.za Besoek ons webwerf: www.fontainebleau.co.za Bleaunuus BEHEERLIGGAAMSVERKIESING 2018 Kennisgewing aan ouers ten opsigte van die

More information

Buitengewone Provinsiale Koerant. Provincial Gazette Extraordinary CONTENTS INHOUD. Donderdag, 28 Februarie Thursday, 28 February 2002

Buitengewone Provinsiale Koerant. Provincial Gazette Extraordinary CONTENTS INHOUD. Donderdag, 28 Februarie Thursday, 28 February 2002 PROVINCE OF WESTERN CAPE Provincial Gazette Extraordinary 5834 Thursday, 28 February 2002 PROVINSIE WES-KAAP Buitengewone Provinsiale Koerant 5834 Donderdag, 28 Februarie 2002 Registered at the Post Offıce

More information

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 31 12 Oktober 2018 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom terug aan almal. n Kort, maar besige kwartaal tot die einde van die

More information

Johannes 14: /08/2014

Johannes 14: /08/2014 Johannes 14:1-14 24/08/2014 Is daar iemand van julle wat al die fliek, Guess Who's Coming to Dinner, gesien het? Dis n ou fliek wat in 1967 gemaak toe apartheid ook in Amerika, nog baie erg was... Die

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 7 9 Maart 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Welkom terug aan Hendrik Eloff wat n operasie ondergaan het. Hendrik,

More information

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr Mei 2016

Marketstraat 145, Fairland /2   Jaargang 23 nr Mei 2016 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 16 26 Mei 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie geluk aan Dean Benadie wat aangewys is as skeidsregter

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 28 13 September 2018 Pienk bome UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die Voortrekkers het ons bome in pienk kom oortrek vir kankerbewustheidsmaand

More information

Hoërskool P.J. Olivier

Hoërskool P.J. Olivier Nuusbrief 3: 2016 Hoërskool P.J. Olivier Bo-Robinsonstraat, Grahamstad, 6140 hspjolivier.co.za: 046-6223322 Geagte Ouers, personeel en leerlinge In die afgelope weke kon ons elke aand sien hoe broos die

More information

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 32/15 2015 11 09 Trap versigtig wanneer jy

More information

SWD TWEEKAMP BIATHLON

SWD TWEEKAMP BIATHLON SWD TWEEKAMP BIATHLON JAARVERSLAG 2015-2016 The Better Together Sponsor 1 SWD TWEEKAMP: VOORSITTERSVERSLAG Graag lê ek my 26 ste voorsittersverslag voor. 2015/16 was n goeie seisoen en die uitdagings wat

More information