Menlo Weekliks Nr September 2018

Size: px
Start display at page:

Download "Menlo Weekliks Nr September 2018"

Transcription

1 Menlo Weekliks Nr September 2018 Ons het onlangs ons oud-leerlinge verbonde aan Hoërskool Menlopark geluk gewens met hul leierskapprestasies. Ek het ook onderstaande skrywe van Meisies Hoër ontvang. So in die voorlaaste week van die kwartaal kan ons al begin uitsien na n week van rus na die besige en suksesvolle kwartaal en kan ons bietjie ontspan en kragte herwin vir die laaste skof van die jaar. Hierdie laaste week en n half gaan ons nog egter hard werk met baie dinge wat moet gebeur. Al wat ek kan sê is: Vasbyt, die einde is in sig en dit beloof iets besonders te wees. Dankie aan almal wat so hard werk en saamwerk om ons pragtige skool steeds verder uit te brei. Gelukkig is die lente in die lug en kon ons reeds begin met swem en atletiekuitdunne, terwyl die ander sportligas net soos die kwartaal in die doodsnikke is. Ons sien veral uit na die atletiek en dit is altyd lekker om te sien hoe kinders in die loop van n jaar ontwikkel het. Ons swem, atletiek en gholf is die voorkeursporte volgende kwartaal en ons Super 12- byeenkomste vind kort na die begin van die kwartaal plaas. Met die jaar wat vinnig einde se kant toe snel, is ons ook reeds besig met beplanning met die oog op 2019 sonder om ons doelwitte vir 2018 wat gestel is uit die oog te verloor. Die beheerliggaam vergader nou gereeld om die begroting in plek te kry en die makro-beplaning vir 2019 te doen. Hierdie is n baie besige, maar lekker opwindende en uitdagende tyd van die jaar by n skool. Bokkiedrag en ons skoolklere hou ons ook besig. Die klerekomitee werk geruime tyd en was lank besig met onderhandelinge met verskaffers en die hersiening van die klerebeleid wat ook volgende week tydens n beheerliggaamvergadering finaliteit behoort te kry. Intussen presteer ons kinders pragtig op die krieket- en hokkievelde, asook tennis en redenaarsgebiede waarvan u elders in die Menlo Weekliks kan lees. Ons is baie trots op hierdie kinders. Die personeel en leerders van die Afrikaanse Hoër Meisieskool wil u hartlik gelukwens met die puik prestasie van vyf van u oud-leerders. Hulle is tot die Afrikaanse Hoër Meisieskool se VLR van verkies. Ons as skool deel u trots. Die leerders is: Nika Bedeker (gr. 11) Lara-Anne Strydom (gr. 11) Cara van der Westhuizen (gr. 11) Nina Day (gr. 10) Kara le Roux (gr. 10) U as skool het inderdaad n groot rol gespeel in dié leerders se vorming en opvoeding. Ons beste wense en Gods rykste seën vergesel Laerskool Menlopark op die pad vorentoe. Die opbrengste van die welwillendheidsdag is geskenk aan die Booysens Beertjies kleuterskool in die weste van Pretoria waar groot behoefte bestaan. n Skrywe van groot waardering is ontvang. Ek haal aan uit hul skrywe: Ons kon 20 gesinne met n kospakkie voorsien en die res gaan vir gebruik vir die kleuters by die skool. n Groot dankie vir u ondersteuning waarmee ons ook n verskil in minderbevoorregtes se lewens kan maak. Sterkte vir die laaste week en n half. Vriendelike Menlogroete Mnr. P.J. Bredenkamp HOOF

2 Woensdag 19 September 07:30 GF: Vorderingsverslae en skrifte na ouers 13:30 Skaak: Groepafrigting (gr. 1) 13:30 Junior koor: Oefening 13:45 Senior koor: Oefening tot 15:00 14:00 Hokkie: Oefening 16:30 Voortrekkers: Spanbyeenkoms tot 17:30 17:45 BevCric: Gr. R en gr. 1 te H/s Menlopark 17:45 BevCric: Gr. 2 te L/s Menlopark Donderdag 20 September 14:00 Hokkie: Oefening 14:00 Voortrekkers: POLKA-voorslag oorhandiging 18:00 Netbal: GSS Awards Ceremonie Vrydag 21 September 14:00 Hokkie: Oefening 14:00 Krieket: Day/Night vs Cornwall Hill (o/13) (tuis) 14:00 Voortrekkers: Kanaalroei 14:00 Gr. 4: NW-werkswinkel pretmiddag 14:15 Senior koor: Sing in Harmonie -finaal te Silverstar Casino in Krugersdorp Saterdag 22 September 07:00 Junior koor: Sing in Harmonie -finaal te Silverstar Casino in Krugersdorp 08:00 Voortrekkers: Kanaalroei Maandag 24 September ERFENISDAG Dinsdag 25 September 17:00 GF: Oueraand op uitnodiging Woensdag 26 September 13:30 Skaak: Groepafrigting (gr. 1) 13:30 Junior koor: Afsluiting 13:45 Senior koor: GEEN OEFENING 16:30 Voortrekkers: Spanbyeenkoms tot 17:30 ADRES: KURSUSGELD: WAT BEHELS DIE KURSUS? h/v Deetlefs en Stasiestraat, Pretoria-Noord Leerders: R per leerder Volwassenes: R per persoon Die reëls en inhoud van n ATKV-Redenaarskompetisie word bespreek. n Werkswinkel word gehou ten einde belangrike begrippe vas te lê. Die beoordelaarstate word bespreek. PROGRAM VIR DIE DAG 08:00 Registrasie 08:30 Stiptelike aanvang van die kursus 10:30 Koffie en tee 10:50 Voortsetting van die kursus 12:30 Middagete 13:30 Voortsetting van die kursus 15:00 Afsluiting van kursus en die uitdeel van sertifikate BELANGRIK: Vul asseblief die onderstaande inskrywingsvorm in en stuur die vorms vóór of op 25 September 2018 terug. Elektroniese inbetalings kan gedoen word. Gebruik asseblief as verwysing: Skool se naam en Redenaarskursus Pretoria. Die datums en plekke van aanbieding is onderhewig aan veranderings. Die ATKV behou hom die reg voor om die aanbied van enige kursus minstens twee weke voor die datum van die beplande aanbieding te kanselleer indien die verlangde minimum getal inskrywings vir die kursus nie ontvang is nie. Die inskrywingsvorms saam met die bewys van betaling moet na gefaks word of e-pos dit aan JacquelineG@atkv.org.za. BANKBESONDERHEDE ATKV-REDENAARSBEOORDELAARSKURSUS 03 OKTOBER 2018 By Hervormde Kerk Witfontein, Pretoria Hierdie kursus word vir hoërskoolleerders, onderwysers, ouers, afrigters en beoordelaars aangebied. Dit handel grotendeels oor die inhoud, reëls, voorbereiding en beoordeling by n ATKV-Redenaarskompetisie. Slegs leerders wat in matriek is, kan kwalifiseer as beoordelaars. DATUM: Woensdag, 3 Oktober 2018 TYD: 08:00 tot 15:00 PLEK: Hervormde Kerk Witfontein Naam van rekening ATKV-MSW Absa Bank Randburg Rekeningnommer Takkode Verwysing Skool se naam en Redenaarskursus Ons sien uit om van u te hoor! Vriendelike ATKV-groete Melanie Marais Projekorganiseerder: Redenaars Telefoonnommer: Faksnommer: E-posadres: melaniem@atkv.org.za

3

4 o/8a-dogterspan Nadine de Waal Dis heerlike lente die winter is verby vars lug, bome bot, gras groei ens. maar ek het uitgelaat dat so baie mense nies en is verstop van die mooie bloeisels. Vir eers dit daar gelaat. Dis amper vakansie. Mag elke leerling, ouer en onderwyser n heerlike rustyd deurmaak en vir die wat reis liewers laat as nooit. Ry versigtig en onthou om elke twee ure bene te rek. Sien weer op 9 Oktober. Die week het tennis, hokkie, skaak, landloop en krieket vaarwel gegroet vir die 2018-seisoen. Dankie aan elke deelnemer, ondersteuner en afrigter vir julle bydrae tot die kinders se sukses en ontwikkeling. Laerskool Menlopark salueer julle! Prestasies stroom van oral oor in. Gelukwense aan die volgende leerlinge wie se uitslae ek ontvang het: Drama: Oppie Tong Af A+-simbool: Anika de Souza, Dalia du Plessis, Chloe Durrant, Ronel Engelbrecht, Jordan Esbach, Lili-Clair Falschlunger, Su-mé Fourie, Gustav Grosskopf, Miya Hendriksz, Mika Karsten, Cara Koekemoer, Marlene Kruger, Lenandi Kühn, Linike Nel, Luzé Niemand, Mia-Né Olivier, Mila Pistorius, Minette Schoeman, Rhuwan Strydom, Annabel van Niekerk, Mia van der Baan, Marli van der Vyver, Ivana Venter, Jessi Warwick, Kara Webb en Mia Yssel. Tonge-los trots! Gimnastiek: René Coetzee, het tydens die Gautengkompetisie gekwalifiseer om in Oktober, aan die Nasionale Gymnastics Games deel te neem op vlak 4. Rol trots! Izel de Beer het op vlak 4 vir Gauteng deelgeneem en met haar eerste plek in die spronge, gekwalifiseer om aan die Suid- Afrikaanse Kampioenskappe deel te neem. Lené Strydom het tydens die Eldo Stars-byeenkoms een goud en drie silwer medaljes verower. Sy het algeheel tweede geëindig en daarmee gekwalifiseer om Gauteng-Noord te verteenwoordig. Tydens dié byeenkoms het sy twee brons medaljes verower wat haar laat kwalifiseer om aan S.A s in Oktober deel te neem. Skaak: Die volgende spelers is gekies om aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaak-kampioenskappe (SAJCC) deel te neem vanaf Desember 2018 wat in Boksburg sal plaasvind. o/10b-seunspan Juandré Gerber o/10d-seunspan Antonie vd Walt Wian Smit o/12a-dogterspan Mikayla Smit o/12a-seunspan Keanan Fourie o/14c-dogterspan Kelly de Almeida o/14a-seunspan Brandon Fourie Tennis: Seuns: Oop liga 1ste span: Curro kanselleer 2de span: Wen Anton van Wouw 45 vs 10 3de span: Verloor teen Garsfontein 26 vs 29 Seuns o/11-liga: A-span: wen Hennopspark 46 vs 9 B-span: wen Danie Malan 41 vs 14 C-span: gelykop teen Tygerpoort 18 elk D-span: verloor teen Tygerpoort 24 vs 19 Dogters: Oop liga: 1ste span: wen Pretoria-Oos 35 vs 20 Valbyl-pot trots! Regstelling: Verlede week se landloopuitslae was daar verkeerde inligting deurgestuur. Mia Slippers was onder die top 50 atlete en nie vyftigste nie, terwyl Maya van Greunen, Righard Terblanche, Megan Fourie, Zanèl van Breda en Lisa Kleyn in moeilike omstandighede die wedloop wel voltooi het. Breadtag en plastiekproppies: Elkeen tel bring na me. Elana Wilken se klas. Kom ons kyk of ons dalk aan die einde van kwartaal 4 kan kwalifiseer om iemand se hart bly te maak met n rolstoel. Amper die einde vir plasing van koopstrokies in die gemerkte hokkie Laerskool Menlopark by Menlo Super Span. Gaan ons die wenstreep eerste oorsteek? Swipe die My School Card jy is n wenner!

5 Onthou om die School Days vorm vir Dischem te voltooi, vir lekker terugbetalings met punte wat in geld omgeskakel word! Waterkaskenades: Op 26 Oktober is nat-word-jolyt-dag vir Laerskool Menlopark! Moenie vergeet nie! Onthou jou R80 vir heeltyd-speeltyd! Assupol Laerskool Menlopark Prestige Gholfdag vind op 15 November te Woodhill Golf Estate plaas. Slegs beperkte plek is beskikbaar. Kontak my per e-pos, sodat die nodige dokumentasie aangestuur kan word. Weereens dankie vir elke ouer se betrokkenheid by u kind se deelname aan projekte wat Laerskool Menlopark bied! Ons waardeer julle! Gedagte vir die week: Daar is altyd tye van wonder in die lewe! Wonder wie gee om, wonder maak ek nog saak in die lewe, wonder of iemand weet hoe ek voel? Wonder, wonder, wonder. Onthou Daar is iemand wat omgee. Mens vergeet net om dit te sê. Elkeen van ons is baie spesiaal! Tot n volgende keer! Mnr. F. van Biljon Liewe Nagtegaal Mammas en Pappas Duisende dankies aan elke liewe Nagtegaal, ouer en onderwyser betrokke vir die afgelope 2 weke se optredes. Die laaste een was sommer stukke beter. Ek glo dat ons Vrydag op ons mooiste gaan sing by Sing in Harmonie. Dit is voorwaar n groot geleentheid. Reëlings is as volg: 12:50 Onttrek om aan te trek en mooi te maak. WCG-klere Onthou kospakkie en genoeg water 14:15 Bus vertrek vanaf skool 16:00 Klanktoets 17:00 Aandete Eie kospakkie asb. 17:30 Neem sitplekke in Slegs water word toegelaat 17:50± Deure oop vir gehoor (onbespreekte plekke) 18:20 Vertoning begin 19:30 ± Ons tree op 20:00 Bus vertrek met paar leerders en drie onderwysers (Hul wil eintlik hê ons moet bly gesê kinders het atletiek) 20:15 Res bly agter om vir ons koor te stem 21:50 Wenners word aangekondig. 22:00 Kinders bly sit by ons en ouers kom haal hul daar af asb. Baie sterkte met ons laaste optrede. Mag dit n geseënde een wees. It s more than showing up. It is about preparing and bettering yourself so that when your day finally comes, you are beyond ready. Notegroete Me. S. Coetzer Belangrike datums vir die seisoen: 27 September - Huissport 18 Oktober - Laerskool Skuilkrans 20 Oktober - Super 12 (TUKS) 25 Oktober - Laerskool Lynnwood (H/s Menlopark) Die huissport vind plaas gedurende skoolure. Die program begin stiptelik om 08:00 en eindig om 13:00. Sien aangehegte program agter in die Menlo Weekliks. Dit beteken egter dat dit 'n verpligte skooldag vir leerlinge is en vra ons dat u as ouer u kind/kinders sal aanmoedig om deel te neem en hul maats te kom ondersteun. Skool verdaag om 13:30. Let wel, leerlinge neem deel in 2019 ouderdomme. Leerders kom in hul onderskeie katspan-kleure reeds skool toe die oggend. Leeus: vanne A - G (GEEL) Luiperds: vanne H - P (GROEN) Rooikatte: vanne R - Z (WIT) Dit is baie belangrik dat leerlinge deelneem aan hulle items. Daar sal geen addisionele geleentheid gegee word om deel te neem of verdere uitdunne te hou nie. Uitdunne vind plaas op Woensdag, 19/09, en Donderdag 20/09 tydens skooltyd. Slegs indien 'n mediese sertifikaat gebring word, sal 'n vergunning gemaak word. Die spanlys word op die volgende manier bepaal. Tydens die vriendskaplike byeenkomste neem slegs die top 4-atlete in die baan- en velditems plaas, met die uitsondering van middelafstande waar die top 6-atlete deelneem en 150m, 200m, 150mH en 200mH waar die top 2-atlete deelneem. 'n Regstelling op 11 September se Menlo Weekliks. o/8 - o/11- aflosspanne word bepaal volgens die 80m uitslae. o/12 - o/13- aflosspanne word bepaal volgens die 100m uitslae.

6 Die Super 12-span word ook bepaal volgens die huissport uitslae. Super 12-spanlyste moet reeds 11 Oktober ingehandig word. Ons het in die verlede talle probleme ervaar met die kies van items vir die leerlinge. Baie leerlinge wil items verander nadat ons reeds items geallokeer het aan atlete. As organiseerders is dit vir ons baie belangrik om die beste en sterkste span op die veld te stoot. Daarom word items geallokeer op grond van prestasie. Volgens ons beleid word Victor en Victrix Ludorum bepaal op grond van beste prestasie in een item en nie die totaal van alle items nie. Daarom is dit belangriker om te fokus op die items waarin u kind/kinders presteer. Atletiekoefening begin reeds op Woensdag 10 Oktober, Oefentye is as volg: Maandae: 14:30-15:30 (Jnr. naellope, hoogspring, gewigstoot, middel- en langafstande) 15:30-16:30 (Snr. naellope, hekkies, verspring, diskus, spiesgooi) Dinsdae: 14:00-15:00 (Jnr. naellope, hoogspring, gewigstoot, middel- en langafstande) 15:00-16:00 (Snr. naellope, hekkies, verspring, diskus, spiesgooi) Woensdae: 15:00-15:45 (Jnr. naellope, hoogspring, gewigstoot, middel- en langafstande) 15:45-16:30 (Snr. naellope, hekkies, verspring, diskus, spiesgooi) Op Dinsdag 25 September direk na skool om 13:45 gaan ons oorstap Modern Italian Kitchen, oorkant Menlopark Spar, en n heerlike pizza en koeldrank saam geniet. Alle atlete wat die seisoen deelgeneem het en saam geoefen het, word uitgenooi. Atlete kan om 15:00 weer by die Snoepie afgehaal word. Bring genoeg geld vir eie pizza en koeldrank. Landloopgroete Me. A. Middel Donderdae: (slegs oefening as daar nie 'n byeenkoms is nie) 14:00-15:00 (Jnr. naellope, hoogspring, gewigstoot, middel- en langafstande) 15:00-16:00 (Snr. naellope, hekkies, verspring, diskus, spiesgooi) By voorbaat dankie vir u begrip en ondersteuning sodat ons 2018 op 'n hoogtepunt kan eindig. Atletiekgroete Organiseerders Mnr. Sybrand van Dyk en me. Corlia van Gass

7

8

9

10

11

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb

More information

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe 1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid

More information

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus 29 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 30 MAART Mediasentrum:

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek

More information

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê

More information

Hoërskool Roodepoort

Hoërskool Roodepoort Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons

More information

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

GEDAGTE VIR DIE DAG. Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL.

GEDAGTE VIR DIE DAG. Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL. NUUSBRIEF 2 9/2017 14 SEPTEM BER 2017 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL. (Anoniem) IN DIE NUUSBRIEF

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including: Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018 Menlo Weekliks Nr. 24 1 Augustus 2018 Geagte Ouers/Voogde, Augustus, die maand wat die winde waai. Augustus, as ek die natuur reg lees, is dit ook die maand waarin nuwe lewe en groei begin, al word dit

More information

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK NUUSBRIEF 2 6/2017 17 AUGUST US 2017 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) IN DIE NUUSBRIEF Belangrike datums

More information

Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel.

Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 28/17 2017 10 10 Soos n moeder haar kind

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 7/2014

More information

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

Johannes 14: /08/2014

Johannes 14: /08/2014 Johannes 14:1-14 24/08/2014 Is daar iemand van julle wat al die fliek, Guess Who's Coming to Dinner, gesien het? Dis n ou fliek wat in 1967 gemaak toe apartheid ook in Amerika, nog baie erg was... Die

More information

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2: OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES 2010 2015/16 2010 REGLEMENT D REGULATIONS D 2010 SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING / ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ

More information

Deuteronomium 8: /01/2014

Deuteronomium 8: /01/2014 Deuteronomium 8:1-20 26/01/2014 Een van die mees gevreesde siektes van ons tyd is Alzheimer... Dis is n siekte wat jou brein aantas en maak dat jy naderhand glad nie meer kan onthou nie. Dit begin stadig

More information

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die

More information

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Uit die kantoor 2 6/2016. Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus*

Uit die kantoor 2 6/2016. Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus* 2 6/2016 Uit die kantoor Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus* Aan die begin van die tweede kwartaal en met die verandering van die seisoen nou duidelik sigbaar in die herfskleure,

More information

Die wind as bron van energie *

Die wind as bron van energie * OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE

More information

SPELERS MET GESTREMDHEDE

SPELERS MET GESTREMDHEDE 2010 2017/18 REGLEMENT D REGULATION D JUKSKEI SA SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE

More information

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Nuusbrief Junie / Julie 2017 Nuusbrief Junie / Julie 2017 Ons wil graag dankie sê aan Toy Adventures, die trotse borg van die Kamcare Nuusbrief. Ondersteun hulle gerus by Byls Bridge Promenade in Highveld Centurion en The Grove winkelsentrum.

More information

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS 1 VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS 1. Algemeen 1.1 Besonderhede van die Van Huyssteens Orators Fees sal altyd beskikbaar wees op die webwerf. Volg die skakel: www.vanhuyssteens.co.za

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 31 12 Oktober 2018 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom terug aan almal. n Kort, maar besige kwartaal tot die einde van die

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Musiek: Toets jou kennis *

Musiek: Toets jou kennis * OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4

More information

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 16 VAN 2018 No one can whistle a symphony. It takes a whole orchestra

More information

Digitale Produkte. Katalogus

Digitale Produkte. Katalogus ... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige

More information

Julie 2018

Julie 2018 Charlie I Hoërskool CHARLIE HOFMEYR High 49, CERES 6835 023 312 1130 / 023 312 1194 023 312 1131 hoof@charlie.org.za Web: www.charlie.org.za Kantoorure: 07:15 15:00 17.03.2018 27 Julie 2018 UIT DIE KANTOOR

More information

Nuusbrief 22 Junie 2018

Nuusbrief 22 Junie 2018 Nuusbrief 22 Junie 2018 1. Alle ouers word vriendelik uitgenooi na ons algemene oueraand op Maandag, 23 Julie 2018, om 18:00 in die skoolsaal. Baie belangrike inligting sal bespreek word en daarom vra

More information

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my. Ontmoeting 33 Teks: 1 Samuel 17 Jesaja 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou; moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou! Hulpmiddels:

More information

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as een keer aan n item deelneem

More information

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn*

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn* 2 8/2016 Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn* Met die inskrywing van u kind by n privaatskool, sou dissipline een van die ononderhandelbares wees wat u sou ervaar. As n

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special

More information

Courses for March 2012

Courses for March 2012 Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop

More information

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land. 1 Maats by die skool Luistertyd: So groet ons Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land. Hallo! My naam is Patricia.

More information

OESFEES. Oktober 2016

OESFEES. Oktober 2016 1 OESFEES Oktober 2016 2 KLEINGROEPE: NUUS Die teeskinkbeurt-lys vir 2017 sal ge-epos word aan die kleingroepleiers, bevestig asb dat die teeskinkdatums vir julle groep gepas sal wees. Voorstelle vir aanbiedings,

More information

AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015

AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015 AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015 (Voltooi in drukskrif, asseblief) Studentenommer - - Geboortedatum J J J J M M D D Van Voorletters ID Nr. Koshuis Stellenbosch-adres Seksie (koshuis) Huisadres Noemnaam

More information

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Votum: Psalm 8 Seëngroet: Vriende ek groet julle in die naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees, wat jou liefhet en aanvaar, net soos jy

More information

Johannes 6:1-15; /07/2014

Johannes 6:1-15; /07/2014 Johannes 6:1-15; 22-36 20/07/2014 Ek begin vanoggend n reeks oor Jesus se, Ek is, uitsprake in die Johannes evange-lie. Dit gebeur nogal dikwels dat mense vir hulleself n Here skep waarvan hulle hou As

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar

More information

SIT DIE WIEL AAN DIE ROL!

SIT DIE WIEL AAN DIE ROL! Nuusbrief 27 Vrydag, 18 Augustus 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 SIT DIE WIEL AAN DIE ROL! HELP ONS GROOT ASB. OM DIE KARLOOTJIES TE VERKOOP!

More information

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers Omsendbrief 2/2017 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: 20 Januarie 2017 Pen van die Hoof Geagte ouers Baie welkom terug aan elkeen wat betrokke is by ons skool: ouers, leerders, opvoeders en werkers.

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 29 21 September 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons dink aan Erika Joubert wat vroeër die week n operasie ondergaan

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Nuusbrief Augustus / September 2017

Nuusbrief Augustus / September 2017 Nuusbrief Augustus / September 2017 My school / My Village / My Planet Kamcare is nou geregistreer as n My School / My Village / My Planet begunstigde. Wat dit beteken is Woolworths betaal n gedeelte van

More information

Welkom klein GARSIES

Welkom klein GARSIES Welkom klein GARSIES Uit die hoof se kantoor WELKOM TERUG! BAIE STERKTE VIR 2017! GARSIES VLIEG ALTYD HOëR Leiers TEMA 2017 Die digter en skrywer CJ Langenhoven het gesê: Deur twee dinge is my lewe leefbaar

More information

18 Mei Geagte Ouers

18 Mei Geagte Ouers Geagte Ouers 18 Mei 2017 Ongelooflik hoe die tyd vlieg nog net 4 weke en dan skryf ons reeds die Junie Eksamen. Dit is UITERS BELANGRIK dat geen leerder nou op die kritieke stadium van die kwartaal afwesig

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:

More information

Herman Byleveld. 5 September 2018 No Toetsreeksdatums vir die 3de Kwartaal

Herman Byleveld. 5 September 2018 No Toetsreeksdatums vir die 3de Kwartaal 5 September 2018 No. 486 BOODSKAP AAN DIE JEUG VAN SUID-AFRIKA - Karin Rautenbach (matriek-leerder van Paarl Meisies) Kian Victor, Hanru Swanepoel en Janco de Wet het deelgeneem het aan die Wetenskap Olimpiade.

More information

Plekwaardes van heelgetalle *

Plekwaardes van heelgetalle * OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4

More information

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek! 1 Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy 1 14. Lekker soek! 2 Lees die tr- woorde hardop en skryf dit dan in jou werkboek! traan trap tref trek treur tril

More information

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap Die WP Ope 2015 was n lang maar suksesvolle dag. Ons het 136 vooraf inskrywings gehad met 3 laat inskrywings en 6 geborgde inskrywings wat die

More information

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 4 16 Februarie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Ons dink aan Luimé Jansen van Rensburg (gr. 1/25) wie se pappa skieklik

More information

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:

More information

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel 1 DIE KONING IS OP PAD n Kersspel Dramatis personae in volgorde van verskyning Mattatias ) vriende en kamerade van Josef, in hulle vroeë twintigs Natan ) Josef, ongeveer 22 jaar Tamar, Maria se jonger

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2

More information

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING

More information

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville). Droom - Glo - Doen A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Dit word aangebied by Megapark in Bredasdorp. (die terein is geleë op die rand van die dorp, volg net al die bordjies wat in

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 4 Februarie 2016 No: 4 van 2016 KENNISBOU III: WISKUNDE EN WETENSKAP Die SAOU is tans

More information

Uit die hoof se kantoor

Uit die hoof se kantoor Jan Bloukaas het die Garsies kom vermaak met vlymskerp humor en musiek wat jou voete laat wriemel. Dit was om dankie en geluk te sê omdat ons aangewys is as die beste Afrikaanse laerskool in Pretoria.

More information

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Metafoor: Google die natuurverskynsel: The meeting of the waters waar die Rio Negro en Rio Solimoes

More information

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik: Jan Steyn Sondag 24 April 2016 Tema: Ons skemas oor God en God se genade Teks: 2 Konings 5:1-14 Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik: Die eerste ding wat ons opval as ons na Naäman se lewe kyk,

More information

Speel met battery elektrisiteit *

Speel met battery elektrisiteit * OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 1 19 Januarie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR ʼn Hartlike welkom aan een en almal. Mag 2017 vir die leerders, ouers en personeel

More information

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF Ouers Aan die einde van so n besige kwartaal kan ons as skoolgemeenskap opnuut met dankbaarheid terugkyk na n wonderlike kwartaal. Ek wil graag ons ouers bedank. Dankie vir julle

More information

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE OpenStax-CNX module: m26630 1 GESONDE KOS * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS

More information

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING OpenStax-CNX module: m27843 1 HERWINNING Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 7 9 Maart 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Welkom terug aan Hendrik Eloff wat n operasie ondergaan het. Hendrik,

More information

DIE VOORTREKKERS BIED AAN... STOOMTREIN-UITSTAPPIE! (ALLE WOUWTJIES IS WELKOM!)

DIE VOORTREKKERS BIED AAN... STOOMTREIN-UITSTAPPIE! (ALLE WOUWTJIES IS WELKOM!) Nuusbrief 21 Vrydag, 24 Junie 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 DIE VOORTREKKERS BIED AAN... STOOMTREIN-UITSTAPPIE! (ALLE WOUWTJIES IS WELKOM!)

More information

HOëRSKOOL ELDORAIGNE. Uit stof en sand verskyn n. Eldo-diamant

HOëRSKOOL ELDORAIGNE. Uit stof en sand verskyn n. Eldo-diamant HOëRSKOOL ELDORAIGNE Uit stof en sand verskyn n Eldo-diamant EVP PROGRAM 2018 Inleiding & Inhoudsopgawe Graad 8 en die hoërskool is tradisioneel n aanpassing vir enige leerling. Ons weet dat u as ouer

More information

AKADEMIE. Gr. 4 & 5: 5 tot 15 Junie; Gr. 6: 1 tot 15 Junie; en Gr. 7: 1 tot 19 Junie.

AKADEMIE. Gr. 4 & 5: 5 tot 15 Junie; Gr. 6: 1 tot 15 Junie; en Gr. 7: 1 tot 19 Junie. 2017-05-26 NUUSBRIEF 5/2017 AKADEMIE Eksamen: Gr. 7-leerders skryf in al hul vakke die departementele June Common Tasks / Exams vraestelle. Gr. 6- leerders skryf slegs die departementele vraestelle vir

More information

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief Nuusbrief Volume 1 / 2013 PO Box/Posbus 7864! Bloemfontein 9300! Tel: 051 410 0958! Fax/Faks: 086 573 1021 Voorwoord 2013 het met soveel momentum begin dat n mens wonder waar dit gaan eindig!! 2012 was

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 30 29 September 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Na n vinnige en besige derde kwartaal wens ek een en almal n week van rus toe.

More information

Laerskool Jan van Riebeeck

Laerskool Jan van Riebeeck Laerskool Jan van Riebeeck NUUSBRIEF Kloofstraat 52 Kaapstad 8001 Tel: 021 423 4209 Faks: 021 424 2375 Epos: jhoosthuizen@gmail.com Webtuiste: www.jvrprim.co.za NR 17/2016 19 Mei 2016 VOORLOPIGE BELANGRIKE

More information

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 32/15 2015 11 09 Trap versigtig wanneer jy

More information

Hoe kom ek op die webwerf? Besoek die Sanlam Aftreefondsweb by https://www.retirementfundweb.co.za/.

Hoe kom ek op die webwerf? Besoek die Sanlam Aftreefondsweb by https://www.retirementfundweb.co.za/. Alles met die druk van n knoppie Het jy geweet dat jy, op enige tyd en op enige plek, op die Sanlam Aftreefondsweb kan sien hoeveel jou aftreefondsbelegging werd is? As n lid van die Universiteit Stellenbosch

More information

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed Johannes 10:1-10 03/08/2014 Ek hoor nou die dag van mense wat na ander dorp toe getrek het. Hulle was baie ryk maar wou nie hê dat die mense in die nuwe dorp moet weet dat hulle ryk is nie. Hulle het n

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 9 30 Maart 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die eerste kwartaal het ten einde gespoed. Baie dankie aan al die ouers, leerders

More information