LAERSKOOL SPORTVERSLAG 2015 KWARTAAL 2

Size: px
Start display at page:

Download "LAERSKOOL SPORTVERSLAG 2015 KWARTAAL 2"

Transcription

1 LAERSKOOL SPORTVERSLAG 2015 KWARTAAL 2 NETBAL Die Sentraal Boland Proewe het op 21 April 2015 te HMS plaasgevind en die volgende spelers is verkies tot spanne: 0/13: Danica Potgieter. 0/12: Caro Schultheiss. On 15 May 2015, the final Boland trials took place, where Danica Potgieter (u/13) was selected for the Boland team. We are very proud of all our girls with their amazing achievements! The following league matches took place: DATE OF MATCH: 21 May 2015 GHS New Orleans u/10 A 22 0 u/11 A 7 2 u/12 A 19 1 u/13 A 17 2 DATE OF MATCH: 4 June 2015 GHS Drakenstein u/8 B 4 1 u/8 A 3 2 u/9 A 11 1 u/10 A 10 3 u/11 A 2 0 u/12 A 16 3 u/12 B 11 3 u/13 A 18 6 Die ligawedstryde teen Paulus Joubert het ongelukkig uitgereën. Ons het aan die volgende sportdae deelgeneem: Laerskool Drakenstein Sportdag, 8 & 9 Mei 2015 en Welgemoed Primêr 0/11-dag, 23 Mei Die 0/10 0/13 C- & D-spanne het op

2 23 Mei 2015 aan Hugo Rust se netbaldag deelgeneem. Ons dogters het uitstekend presteer by beide hierdie sportdae en teen verskeie skole meegeding. Die volgende vrienskaplike wedstryde is gespeel: Worcester Primêre, 19 Mei 2015 en Bridge House, 9 Junie The u/12 A and u/13 A teams took part in the annual Top Schools tournament on 29 May This was a very wet and cold day that made it difficult for the girls to play their best, but they enjoyed every minute. Die o/11 A-span het op 28 Mei 2015 deelgeneem aan die jaarlikse Paarl o/11-dag. Ons dogters het uitstekende spel gelewer en met die trofee as die beste 0/11-span in Paarl weggestap. Ons is ongelooflik trots op elkeen van hulle. Tydens die dag is daar n 0/11-Paarlspan gekies en die volgende van ons spelers is gekies tot die span: Aninka Ferreira, Isabella Agostini, Anais van Wyk en Dominique Datnow. UITEENSETTING: Netbalorganiseerder: Mariëtte Hugo Afrigters: o/7 A & B Danja Conradie o/7 C & D Hesna Rust o/8 A & B Corné le Roux o/8 C & D Hilane Roussouw o/9 A & B Sari Stegmann o/9 C & D Rolene Priem o/10 A & B Mariëtte Hugo o/10 C & D Danelle Kotze o/11 A & B Ammie Dippenaar o/11 C & D Joria Nel o/12 A & B Lehan Burger o/12 C & D Sugnet Brand o/13 A & B Lurene du Plessis o/13 C & D Corné le Roux MARIËTTE HUGO HOKKIE The 2015 hockey season kicked off with great expectations. With top facilities being completed we were fortunate enough to host most of this year s games.

3 Met ons nuwe fasiliteite in plek, was daar n verbetering in die meisies se vaardighede en selfs die deelname aan hokkie het verhoog. Ons 0/9 en 0/10 HMS hokkiedag wat op 1 Junie sou plaasvind, is uitgestel tot verdere kennisgewing weens uitermatige weerstoestande. Our girls have already played several matches this term. We played against Eikestad, Hugo Rust, Bridge House, Worcester Primary and Stellenbosch. The u/8 to under u/11 A and B sides, as well as the u/13 B and C sides took part in the Worcester Primary School s hockey day. Our u/13 B, C and Ds also took part in the Hermanus Hockey day in very wet conditions. Volgende kwartaal skop ons af met verskeie wedstryde teen verskillende skole, waarvan Interskole seker die hoogtepunt is om na uit te sien. Daar is besluit indien dit die dag reën, van die wedstryde op die HMS astro gespeel sal word. Ons wil ook vir Alexandra During gelukwens met die insluiting van die Shiraz Boland streekspan en Anneken Viljoen, Mienke Viljoen en Alta Brink met hulle insluiting in die Boland hokkiespan. Ons wil hulle baie sterkte toewens vir die hokkietoernooi wat tydens die Junie-vakansie plaasvind. Thank you to all our coaches and players for all their hard work and dedication. Enjoy the holiday and keep fit. UITEENSETTING: Hokkie-organiseerder: Hesna Rust Afrigters: o/7 Lise Zulch, Annalise Botha, Deidré Worsley o/8 Hesna Rust, Liesl Malan o/9 Kathryn Elan-Puttick, Marcia Godfrey, Liezel Fick o/10 Annalise Botha, Kathryn Elan-Puttick o/11 Hesna Rust, Melissa de Koker o/13a Melissa de Koker (Spanbestuurder: Marlene Dreyer) o/13b Stefini Dippenaar o/13c Marcia Godfrey o/13d Theresa vd Vyver TENNIS HESNA RUST SENTRAAL BOLAND So tussen die wintersport deur was ons tennisspelers steeds hard aan die werk op die baan. Die volgende spelers is opgeneem in Sentraal Boland Paarlspanne:

4 o/10 o/11 o/12 Elca Zulch Leigh van Zyl Mienke Viljoen Janke-Martine Viljoen Aninka Ferreira Elsje Dreyer Milcah Visser Karla Cornelissen Ané Coetzee Reserwe: Barbara de Kock SATA TOURNAMENTS Mienke Viljoen and Alexandra During took part in Boland Mini 2 Tennis Tournament. Alexandra came 6th in the u.14 section and Mienke came first in the u.12 singles and doubles sections. INTERPROVINSIALE TOERNOOIE Alta Brink is na afloop van die Aprilvakansie se interprovinsiale tennistoernooi, opgeneem in die Suid-Afrikaanse laerskole tennisspan wat in Augustus in Amerika gaan deelneem. Mienke Viljoen en Alexandra During het ook aan die interprovinsiale toernooi deelgeneem vir die Boland o/13b span. Hul span het 8ste geëindig. Elca Zulch, Leigh van Zyl en Anneken Viljoen het in Kimberley aan die Synergy Cup vir hul onderskeie Bolandspanne deelgeneem. Elca en Leigh (o/11) se span het 1ste geëindig en Anneken (o/13) se span 2de. WILSON SLAM TOURNAMENTS 1. CERES INSKRYWINGS: Marizanne Smit (eerste o/13b), Aninka Ferreira, Hannah Laurence Janke-Martine Viljoen (eerste o/10a) en Surette Smit. 2. WORCESTER-ROBERTSON INSKRYWINGS: Surette Smit, Milcah Visser, Leigh van Zyl, Elsje Dreyer (eerste o/12a Goue plaat) AMANDA COETZER Sewe van ons o/13a tennisspelers het van Mei 2015 aan die Amanda Coetzer tennistoernooi deelgeneem. Hulle het teen 5 ander skole gekompeteer, nl. Oranje Meisieskool (verloor), LS Eikestad (gewen), LS Stellenbosch (gewen), Curro Hazeldean (gewen) en LS Fairland (gewen). Die wenners van die toernooi is bepaal deur punte en HMS se span het n algehele 3de plek behaal. Congratulations to all seven players! They are: Alta Brink, Mienke Viljoen, Alexandra During, Anneken Viljoen, Janke-Martine Viljoen, Elca Zulch and Elsje Dreyer. We are very proud of you!

5 Congratulations to all our tennis players. We commend all our players for their enthusiasm, commitment and hard work throughout the year. We are very proud of all of you. LEHAN BURGER BUITESPORT PERDRY Carly Kemp took part in the Boland SANESA 3 rd Qualifier on the last weekend of the 1 st term and she obtained a first place and a second place on her pony, Calabash Rubicon, in her dressage. Mia received two 2nd place rosettes for dressage (28-30 March) on her pony, Naboe. She also received a 3rd and 4th place rosette on her horse, Nabiyas. Ashleigh received a 2 nd place in Prix Caprelli Beginner (test B) and 2 nd in 60cm 2 nd phase (which also took place March). Mia Marlherbe took part in the 4 th SANESA qualifier in Worcester over the long weekend (24-27 April). She took part with her new horse, but unfortunately did not receive a place. Ashleigh du Toit came 3rd in her one jumping class (60cm jump off) and 4 th in ideal time. On 23 May, Mia Malherbe received the following rosettes at the Sanesa Boland 5th qualifier: 1st and 4th places on her horse Nabiyas for Prix Caprelli, 1st and 2nd on Nabiyas for dressage, 3rd place on her pony Naboe for dressage and 2 placings on him for Prix Caprelli. Unfortunately, Ashleigh du Toit s horse, Glory Girl, had to be withdrawn from the qualifier due to lameness. Carly Kemp also took part in a horseriding event on 23 May and received two 1 st places for best walk and best rider and three 2 nd places for best turned out, best trot and best handy horse. Well done, Carly! KARATE Kristen Bier het tydens die langnaweek in Mei (1-3 Mei) aan die SA Kampioenskappe vir Skopboks deelgeneem en n brons medalje verower. Kristen het ook op 8 Mei aan die Bolandproewe vir Sport Karate deelgeneem. Sy was in die 13-14jr ouderdomsgroep ingeskryf en het n goue medalje en ook haar Bolandkleure in Sport Karate verwerf! Baie geluk, Kristen! Kristen het op 16 Mei weer deelgeneem aan n karate toernooi. Sy het n brons medalje vir Kata en n goue medalje vir Fighting verower!

6 Kristen het op 30 Mei haar bruin belt in karate verwerf. Sy het in minder as 2 jaar met 2 belde gevorder! Dit is n ongelooflike prestasie en ons is baie trots op jou, Kristen! GIMNASTIEK n Hele paar van ons jong gimnaste het op 1 Mei aan die Medal Mania kompitisie deelgeneem. Hulle het soos volg presteer: o/7: Level 1 Pippa Viljoen 1ste (goue medalje), Daniela Viljoen 3de (goue medalje), Janri Dixon 11de (goue medalje), Josie la Grange 36ste (brons medalje) en Lucy le Roux 40ste (brons medalje). Daniela het ook n roset ontvang vir die beste punt op n apparaat: spronge. o/8: Level 1 Kaylin Jordaan 2de (goue medalje), Isabella Groenewald 15de (silwer medalje) Level 2 Nina Haarhoff 5de (silwer medalje) o/9: Level 1 Meeka Stott 14de (silwer medalje) Level 3 Lara Botha 3de (goue medalje). Lara ontvang ook n roset vir die beste punt behaal vir spronge. Die afgelope naweek (20 Junie) het ons jong gimnaste deelgeneem aan die Wes- Kaap streeksproewe. Die volgende gimnaste het medaljes ontvang: o/7 Janri Dixon (goud), Lucy le Roux (brons), Josie la Grange (brons) en Zoë Dau (brons) o/8 Isabella Groenewald (goud), Kaylin Jordaan (goud) en Nina Haarhoff (silwer) o/9 Lara Botha (goud) en Meeka Stott (goud) Baie geluk aan al ons gimnaste! RITMIESE GIMNASTIEK Op 25 April het 4 van HMS se gimnaste deelgeneem aan hul heel eerste ritmiese gimnastiekkompetisie. Sewe klubs vanuit die Wes-Kaap het deelgeneem en ons gimnaste het baie goed gevaar in hul onderskeie ouderdomsgroepe.

7 Baie geluk aan die volgende gimnaste: Mignon La Grange: 11de (o/13), Liza Theron: 10de (o/13), Cecile Vegter: 8ste (o/13) On Tuesday, 26 May, a couple of our rhythmic gymnasts took part in the Internal Rhythmic Gymnastics competition that was held by Infinity Rhythmic Gymnastics. Here are their results: VLAK 1: Tou o/ 7 Lucy le Roux 1 ste, Lauren Young 5 de, Mieke de Jager 6 de, Zane Cloete 7 de, Karli Coetzee 8ste o/8 Nadya Joubert 1ste LEVEL 2: HOEPEL o/9 Ellen Graaff 4de LEVEL 3: KNUPPELS o/10 Leah du Toit 1ste,Alyx du Toit 2de, Theresa Vegter 3de, Isabella Kruger 4de, Abigail Ramsden 5de, Clara Geldenhuys 6de, Lineke Groenewald 7de, Anzel Coetzee en Christene Cronje: gesamentlik 9de o/11 Tiana Strijdom 1ste en Hannah Laurence 2de LEVEL 3: LINT o/10 Leah du Toit 1ste, Alyx du Toit en Theresa Vegter: gesamentlik 3de, Lineke Groenewald 5de en Isabella Kruger 7de o/11 Tiana Strijdom 1ste Baie geluk aan julle almal. Ons ritmiese gimnaste het pragtig presteer tydens die Suid-Sone kompetisie wat Vrydag, 12 Junie, plaasgevind het. Brons medaljes: Abigail Ramsden, Lineke Groenewald, Tiana Strijdom en Theresa Vegter Silwer medaljes: Isabella Kruger, Alyx du Toit en Leah du Toit Baie geluk, julle! Ons is trots op julle!

8 BIATHLE Isabella Kruger het Saterdag, 23 Mei, aan die Wes-Kaap Biathle deelgeneem en n algehele 4 de plek verower. Baie, baie geluk, Isabella! Ons is baie trots op jou! Sy vertrek eerskomende naweek, nadat die skool gesluit het, om aan die Suid- Afrikaanse kampioenskappe vir Biathle te gaan deelneem. Baie sterkte, Isabella. Ons weet dit sal goed gaan. CROSS COUNTRY Helen Prinsloo and Lara Botha took part in two cross country events during this term and did extremely well. On 22 May, Helen and Lara received 1 st places for girls u/10 and u/9 respectively and on 5 June, they both received 2 nd places in their respective age groups. Congratulations, Helen and Lara! TEN SLOTTE Hierdie kwartaal was n bedrywige kwartaal op sportgebied, vir beide skoolsport en buitesport. Baie dankie aan elke speler en afrigter vir die ure op die baan en veld. Ons weet julle werk hard en ons waardeer dit regtig baie. Thank you to all the parents who supported their children by watching their matches and transporting them to practices and matches. Your daughter appreciates it, even if she doesn t say it. Enjoy a well-deserved holiday, spend quality time with your family and come back with renewed energy, because next term will be (if possible) even busier!

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

Julie 2018

Julie 2018 Charlie I Hoërskool CHARLIE HOFMEYR High 49, CERES 6835 023 312 1130 / 023 312 1194 023 312 1131 hoof@charlie.org.za Web: www.charlie.org.za Kantoorure: 07:15 15:00 17.03.2018 27 Julie 2018 UIT DIE KANTOOR

More information

Uit die kantoor 2 6/2016. Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus*

Uit die kantoor 2 6/2016. Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus* 2 6/2016 Uit die kantoor Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus* Aan die begin van die tweede kwartaal en met die verandering van die seisoen nou duidelik sigbaar in die herfskleure,

More information

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn*

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn* 2 8/2016 Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn* Met die inskrywing van u kind by n privaatskool, sou dissipline een van die ononderhandelbares wees wat u sou ervaar. As n

More information

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 16 VAN 2018 No one can whistle a symphony. It takes a whole orchestra

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.

More information

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 31 12 Oktober 2018 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom terug aan almal. n Kort, maar besige kwartaal tot die einde van die

More information

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus 29 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 30 MAART Mediasentrum:

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

HOëRSKOOL D.F. MALHERBE

HOëRSKOOL D.F. MALHERBE HOëRSKOOL D.F. MALHERBE Tel.: 041-5813145 E-pos: dfm@telkomsa.net Faks: 041-5813118 Datum: 1 April 2009 ******************************************************************************************************

More information

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

GEDAGTE VIR DIE DAG. Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL.

GEDAGTE VIR DIE DAG. Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL. NUUSBRIEF 2 9/2017 14 SEPTEM BER 2017 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL. (Anoniem) IN DIE NUUSBRIEF

More information

Uit die hoof se kantoor

Uit die hoof se kantoor Jan Bloukaas het die Garsies kom vermaak met vlymskerp humor en musiek wat jou voete laat wriemel. Dit was om dankie en geluk te sê omdat ons aangewys is as die beste Afrikaanse laerskool in Pretoria.

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 7/2014

More information

AKADEMIE. Gr. 4 & 5: 5 tot 15 Junie; Gr. 6: 1 tot 15 Junie; en Gr. 7: 1 tot 19 Junie.

AKADEMIE. Gr. 4 & 5: 5 tot 15 Junie; Gr. 6: 1 tot 15 Junie; en Gr. 7: 1 tot 19 Junie. 2017-05-26 NUUSBRIEF 5/2017 AKADEMIE Eksamen: Gr. 7-leerders skryf in al hul vakke die departementele June Common Tasks / Exams vraestelle. Gr. 6- leerders skryf slegs die departementele vraestelle vir

More information

CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents:

CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents: HOëRSKOOL D.F. MALHERBE HIGH Tel.: 041-5813145 E-pos/e-mail: dfm@telkomsa.net Faks/Fax: 041-5813118 Datum/Date: 07/09/2011 Geagte Ouers/Voogde Dear Parents/Guardians CONGRATULATIONS to the following Malherbiete

More information

Kriteria vir die toekenning van EREKLEURE

Kriteria vir die toekenning van EREKLEURE ALGEMEEN Kriteria vir die toekenning van EREKLEURE 1. Kleure word toegeken om aan leerders erkenning te gee vir prestasies behaal op akademiese, kulturele en sportgebied. 2. Toekennings word oorweeg deur

More information

warrie W s 4 / 2018 Zwarries is vir wen bedoel

warrie W s 4 / 2018 Zwarries is vir wen bedoel Z warrie W s 4 / 2018 Zwarries is vir wen bedoel Uit die hoof se pen Hoop in n stukkende wêreld Ons leef in n stukkende en gebroke wêreld waarin dit wil voorkom of hoop op n sterfbed lê. Lamppale word

More information

2011 SOUTH AFRICAN JUNIOR CHESS CHAMPIONSHIPS. Organized by Nelson Mandela Bay Chess Union Under the auspices of Chess South Africa (CHESSA)

2011 SOUTH AFRICAN JUNIOR CHESS CHAMPIONSHIPS. Organized by Nelson Mandela Bay Chess Union Under the auspices of Chess South Africa (CHESSA) 2011 CHESS CHAMPIONSHIPS Organized by Nelson Mandela Bay Chess Union Under the auspices of (CHESSA) Table of Contents NC CIRCULAR 1 to Players, Parents & regional reps 1. LOCAL ORGANIZING COMMITTEE (LOC)...

More information

Courses for March 2012

Courses for March 2012 Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

Hoërskool Roodepoort

Hoërskool Roodepoort Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 28 13 September 2018 Pienk bome UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die Voortrekkers het ons bome in pienk kom oortrek vir kankerbewustheidsmaand

More information

SWD TWEEKAMP BIATHLON

SWD TWEEKAMP BIATHLON SWD TWEEKAMP BIATHLON JAARVERSLAG 2015-2016 The Better Together Sponsor 1 SWD TWEEKAMP: VOORSITTERSVERSLAG Graag lê ek my 26 ste voorsittersverslag voor. 2015/16 was n goeie seisoen en die uitdagings wat

More information

18 Mei Geagte Ouers

18 Mei Geagte Ouers Geagte Ouers 18 Mei 2017 Ongelooflik hoe die tyd vlieg nog net 4 weke en dan skryf ons reeds die Junie Eksamen. Dit is UITERS BELANGRIK dat geen leerder nou op die kritieke stadium van die kwartaal afwesig

More information

PERSONEELSAKE AKADEMIE

PERSONEELSAKE AKADEMIE 15 Maart 2017 Beste Ouer/Voog NUUSBRIEF 7/17 Verlede week het ons Internasionale Vrouedag gevier. Dit is 'n jaarlikse instelling wat op die regte van vroue fokus. Die tema vir 2017 vra ons om #BeBoldForChange

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 9 30 Maart 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die eerste kwartaal het ten einde gespoed. Baie dankie aan al die ouers, leerders

More information

10/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

10/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING 10/2018 Liewe Ouers Die Noorweegse avonturier, Thor Heyerdahl, het in 1947, 5 000km vir 101 dae dwarsoor die Stille Oseaan gevaar in ʼn handgemaakte, lendelam houtvlot. Hierdie uitmergelende en eensame

More information

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF Ouers Aan die einde van so n besige kwartaal kan ons as skoolgemeenskap opnuut met dankbaarheid terugkyk na n wonderlike kwartaal. Ek wil graag ons ouers bedank. Dankie vir julle

More information

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK NUUSBRIEF 2 6/2017 17 AUGUST US 2017 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) IN DIE NUUSBRIEF Belangrike datums

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Nuusbrief 22 Junie 2018

Nuusbrief 22 Junie 2018 Nuusbrief 22 Junie 2018 1. Alle ouers word vriendelik uitgenooi na ons algemene oueraand op Maandag, 23 Julie 2018, om 18:00 in die skoolsaal. Baie belangrike inligting sal bespreek word en daarom vra

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Gelukkige Vrouedag

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Gelukkige Vrouedag Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 22 3 Augustus 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Gelukkige Vrouedag Gelukkige Vrouedag aan al ons mammas, oumas, onderwyseresse

More information

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb

More information

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including: Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens

More information

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe 1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid

More information

NUUSBRIEF NOVEMBER 2018

NUUSBRIEF NOVEMBER 2018 NUUSBRIEF NOVEMBER 2018 Beste Ouers Met dank aan ons Hemelse Vader kan ons terugkyk na n jaar vol hoogtepunte. Ons is op verskeie terreine geseën en het vele mooi prestasies behaal. Ons doen graag verslag

More information

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap Die WP Ope 2015 was n lang maar suksesvolle dag. Ons het 136 vooraf inskrywings gehad met 3 laat inskrywings en 6 geborgde inskrywings wat die

More information

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018 Menlo Weekliks Nr. 24 1 Augustus 2018 Geagte Ouers/Voogde, Augustus, die maand wat die winde waai. Augustus, as ek die natuur reg lees, is dit ook die maand waarin nuwe lewe en groei begin, al word dit

More information

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr Mei 2016

Marketstraat 145, Fairland /2   Jaargang 23 nr Mei 2016 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 16 26 Mei 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie geluk aan Dean Benadie wat aangewys is as skeidsregter

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek

More information

Herman Byleveld. 5 September 2018 No Toetsreeksdatums vir die 3de Kwartaal

Herman Byleveld. 5 September 2018 No Toetsreeksdatums vir die 3de Kwartaal 5 September 2018 No. 486 BOODSKAP AAN DIE JEUG VAN SUID-AFRIKA - Karin Rautenbach (matriek-leerder van Paarl Meisies) Kian Victor, Hanru Swanepoel en Janco de Wet het deelgeneem het aan die Wetenskap Olimpiade.

More information

SPRINGSTOWWE BEGRAWE WAS:

SPRINGSTOWWE BEGRAWE WAS: - 2601 - BEWYSSTUK AF. 1 FOTO VAN PLEK GEVIND OP 1980. 02.08 WAAR TROMMEL MET AMMUNISIE EN SPRINGSTOWWE BEGRAWE WAS: -.. - 26U2 - BEWYSSTUK AF. 2 FOTO VAN TROMMEL WAT GEDEELTELIK OOPGEGRAWE IS MET GRAAF

More information

Wiskunde Olimpiade. 31 Maart Top Presteerder Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016.

Wiskunde Olimpiade. 31 Maart Top Presteerder Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016. 31 Maart 2017 Wiskunde Olimpiade Leerders wat deurgedring het na die 2 de rondte van die SA Wiskunde Olimpiade Graad 8: Graad 9: Graad 10: Zander Jansen van Rensburg Juanique Cloete Tristan van der Walt

More information

Hoërskool P.J. Olivier

Hoërskool P.J. Olivier Nuusbrief 3: 2016 Hoërskool P.J. Olivier Bo-Robinsonstraat, Grahamstad, 6140 hspjolivier.co.za: 046-6223322 Geagte Ouers, personeel en leerlinge In die afgelope weke kon ons elke aand sien hoe broos die

More information

DIE VOORTREKKERS BIED AAN... STOOMTREIN-UITSTAPPIE! (ALLE WOUWTJIES IS WELKOM!)

DIE VOORTREKKERS BIED AAN... STOOMTREIN-UITSTAPPIE! (ALLE WOUWTJIES IS WELKOM!) Nuusbrief 21 Vrydag, 24 Junie 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 DIE VOORTREKKERS BIED AAN... STOOMTREIN-UITSTAPPIE! (ALLE WOUWTJIES IS WELKOM!)

More information

Nuusbrief 16 Vrydag, 12 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 16 Vrydag, 12 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 16 Vrydag, 12 Mei 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste

More information

Welkom by ons 1ste foto album uitgawe

Welkom by ons 1ste foto album uitgawe Uitgawe #17 www.eigevis.com Welkom by ons 1ste foto album uitgawe Ons hoop julle geniet dit Vanuit die vuurtoring: Wow! Die jaar is op sy rug en Desember is hier! In die jare tagtigs was daar n fliek,

More information

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies

More information

Deur gaaf en welwillend te wees, kan geluk aansienlik verleng word n karige porsie kan nes die weduwee se kruik, in gul oordaad omskep word.

Deur gaaf en welwillend te wees, kan geluk aansienlik verleng word n karige porsie kan nes die weduwee se kruik, in gul oordaad omskep word. TOUCHER CENTURION BOWLS CLUB CENTURION ROLBALKLUB NUUSBRIEF / NEWSLETTER MAART / MARCH 2018 www.centurion.bowls-club.co.za centurionbowls@gmail.com Deur gaaf en welwillend te wees, kan geluk aansienlik

More information

Kaskardag CWL Baard-Sportdag. Kleure-Atletiek

Kaskardag CWL Baard-Sportdag. Kleure-Atletiek Kwartaal 1 Uitgawe 1 April 2018 Ek het teen die see en somtyds in die see grootgeword. Seewater is deel van my DNA en dis vandag nog so. As ek en my gesin n kans kry, gaan ons see toe. As die see so deel

More information

Menlo Weekliks Nr September 2018

Menlo Weekliks Nr September 2018 Menlo Weekliks Nr. 31 19 September 2018 Ons het onlangs ons oud-leerlinge verbonde aan Hoërskool Menlopark geluk gewens met hul leierskapprestasies. Ek het ook onderstaande skrywe van Meisies Hoër ontvang.

More information

SPORT BELEID ALMA MATER AKADEMIE. Weergawe 1 - Julie Weergawe 2 Oktober 2010

SPORT BELEID ALMA MATER AKADEMIE. Weergawe 1 - Julie Weergawe 2 Oktober 2010 SPORT BELEID ALMA MATER AKADEMIE Weergawe 1 - Julie 2010 Weergawe 2 Oktober 2010 Atletiek Rugby / Welpie Netbal / Mini Swem Krieket / Mini Hokkie / Mini Skaak 1. SPORT In keeping with the school s holistic

More information

Elkeen wat een van sulke kindertjies ontvang in my Naam, ontvang My Mark. 9;37. Lentedag

Elkeen wat een van sulke kindertjies ontvang in my Naam, ontvang My Mark. 9;37. Lentedag CVO Dankbaar Posbus 17662 BAINSVLEI 9338 Elkeen wat een van sulke kindertjies ontvang in my Naam, ontvang My Mark. 9;37 Telefoon 051-451 1334 Faksnommer: 0865709785 E-pos: pendoring@cvodankbaar..co.za

More information

BEHEERLIGGAAMSVERKIESING

BEHEERLIGGAAMSVERKIESING 08 Maart 2018 Bladsy 1 van 5 Tel: (011) 791-6160/1 skool@fontainebleau.co.za Besoek ons webwerf: www.fontainebleau.co.za Bleaunuus BEHEERLIGGAAMSVERKIESING 2018 Kennisgewing aan ouers ten opsigte van die

More information

Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel.

Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 28/17 2017 10 10 Soos n moeder haar kind

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:

More information

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926 JUKSKEI S@ S@ Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926 Ingelyfde Vereniging sonder winsoogmerk Incorporated Association not for gain Reg no : 2004/000166/08 Lid

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2

More information

Baie sterkte Marco, ons is saam met jou opgewonde oor die jaar wat voorlê!

Baie sterkte Marco, ons is saam met jou opgewonde oor die jaar wat voorlê! 30/2018 Liewe Ouers Uit Shakespeare se toneelstuk, The Tempest, kom die bekende woorde: We are such stuff as dreams are made on.... Na die afgelope termyn kan ʼn mens nie anders as om hierdie woorde dalk

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 29 21 September 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons dink aan Erika Joubert wat vroeër die week n operasie ondergaan

More information

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

Eldo-Info Nuusbrief 18 Oktober 2018

Eldo-Info Nuusbrief 18 Oktober 2018 Eldo-Info Nuusbrief 8 Oktober 208 www.hseldo.co.za Tel: 02 660 6066/7 Christopherweg 26, Eldoraigne GEDAGTE VIR DIE WEEK Psalm 6:7-8 Ek sal die Here loof wat my tot die regte insig gebring het; selfs in

More information

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11) OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special

More information

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:

More information

Nuusbrief Augustus / September 2017

Nuusbrief Augustus / September 2017 Nuusbrief Augustus / September 2017 My school / My Village / My Planet Kamcare is nou geregistreer as n My School / My Village / My Planet begunstigde. Wat dit beteken is Woolworths betaal n gedeelte van

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 7 9 Maart 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Welkom terug aan Hendrik Eloff wat n operasie ondergaan het. Hendrik,

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Nuusbrief Junie / Julie 2017 Nuusbrief Junie / Julie 2017 Ons wil graag dankie sê aan Toy Adventures, die trotse borg van die Kamcare Nuusbrief. Ondersteun hulle gerus by Byls Bridge Promenade in Highveld Centurion en The Grove winkelsentrum.

More information

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 2019 Die volgende algemene skryfbehoeftes word deur die skool verskaf: Alle skrifte 1 x HB Potlood 1 x Liniaal 1 x Uitvëer 1 x Skêr 1 x Skerpmaker 1 x Eksamenblok 1 x Blou pen

More information

in die nastreef van integriteit, lojaliteit, respek en ywer. Die afgelope naweek span die hokkiemeisies

in die nastreef van integriteit, lojaliteit, respek en ywer. Die afgelope naweek span die hokkiemeisies 21/2017 Liewe Ouers Eendag lank lank gelede het ʼn ertjie onder twintig matrasse, ʼn jong meisie so gepla, dat sy na ʼn nag van ongemak pimpel en pers wakker geword het. Dit was glo die bewys van haar adelike

More information

Die wind as bron van energie *

Die wind as bron van energie * OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 22 31 Julie 2014 BELANGRIKE DATUMS 31 Julie Revue: Akteurs 18:00-19:00 Dansgroep 19:00 20:00 6 Augustus

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 23 11 Augustus 2017 External Whole School Evaluation UIT DIE HOOF SE KANTOOR Vanaf 14 tot 17 Augustus 2017 ontvang ons skool

More information

INLEIDING 1 ONDERWYS 2

INLEIDING 1 ONDERWYS 2 INHOUD INLEIDING 1 ONDERWYS 2 Beheerliggaam 2 Onderwyspersoneel 3 Nie-doserende personeel 4 DFM Ondersteunersklub 5 OOV 5 Leerlingraad 6 Verteenwoordigende Raad van Leerders 6 Inskrywing en Skoolbywoning

More information

iets uitsonderliks aan die gang is. Die uitbetaling van die liefdadigheidsgeld

iets uitsonderliks aan die gang is. Die uitbetaling van die liefdadigheidsgeld 28/2018 Liewe Ouers Dit bly fassinerend hoe mense deur al die eeue heen probeer het om op n manier hulle lewens, of gedeeltes van hulle lewens, op film vas te lê, in ʼn poging om op n manier oomblikke vas

More information

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ

More information

9 Loffienuus 24 Mei Webblad:

9 Loffienuus 24 Mei Webblad: LOFFIENUUS Nuusbrief 9/2017 Webblad: www.gelofte.co.za Vat al die kwaad wat jy in jou buurman sien en al die goed wat jy in jouself sien, en maak daar 'n derde mens uit. Hy sal naastenby so lyk soos elk

More information

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as een keer aan n item deelneem

More information

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FAULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers Omsendbrief 2/2017 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: 20 Januarie 2017 Pen van die Hoof Geagte ouers Baie welkom terug aan elkeen wat betrokke is by ons skool: ouers, leerders, opvoeders en werkers.

More information

Laerskool Jan van Riebeeck

Laerskool Jan van Riebeeck Laerskool Jan van Riebeeck NUUSBRIEF Kloofstraat 52 Kaapstad 8001 Tel: 021 423 4209 Faks: 021 424 2375 Epos: jhoosthuizen@gmail.com Webtuiste: www.jvrprim.co.za NR 17/2016 19 Mei 2016 VOORLOPIGE BELANGRIKE

More information

SOUTH AFRICAN NATIONAL CAGE BIRD ASSOCIATION

SOUTH AFRICAN NATIONAL CAGE BIRD ASSOCIATION SOUTH AFRICAN NATIONAL CAGE BIRD ASSOCIATION President: HR Cawood Tel no: 0824116076 Secretary/Treasurer: HB Groenewald 73 Jim van der Merwe Street, Clubview East. 0157 Tel: (012) 654-7438 or 0834694349

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 20 20 Junie 2014 BELANGRIKE DATUMS 21 Junie Gr. 7-fondsinsameling 24 Junie Seniorkoor Jakkie Louw

More information

Volgende Kruiner Klets verskyn op 24 Julie 2017.

Volgende Kruiner Klets verskyn op 24 Julie 2017. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 19/17 2017 06 26 Reik na die sterre jy sal

More information

NUUSBRIEF 2 HOËRSKOOL OUTENIQUA. POSBUS 181, GEORGE 6530 Tel: Faks: Web:

NUUSBRIEF 2 HOËRSKOOL OUTENIQUA. POSBUS 181, GEORGE 6530 Tel: Faks: Web: HOËRSKOOL OUTENIQUA POSBUS 181, GEORGE 6530 Tel: 044-874 4156 Faks: 086 635 7336 Web: http://www.outeniqua.co.za/ MAART 2018 NUUSBRIEF 2 Liewe Ouers / Voogde en Leerders Dankbetuigings en gelukwensing

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

Welkom klein GARSIES

Welkom klein GARSIES Welkom klein GARSIES Uit die hoof se kantoor WELKOM TERUG! BAIE STERKTE VIR 2017! GARSIES VLIEG ALTYD HOëR Leiers TEMA 2017 Die digter en skrywer CJ Langenhoven het gesê: Deur twee dinge is my lewe leefbaar

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information