EMOSIONELE INTELLIGENSIE EN DIE NOODSAAKLIKE SAGTE VAARDIGHEDE WAT VEREIS WORD IN VANDAG SE WERKSPLEK

Size: px
Start display at page:

Download "EMOSIONELE INTELLIGENSIE EN DIE NOODSAAKLIKE SAGTE VAARDIGHEDE WAT VEREIS WORD IN VANDAG SE WERKSPLEK"

Transcription

1 EMOSIONELE INTELLIGENSIE EN DIE NOODSAAKLIKE SAGTE VAARDIGHEDE WAT VEREIS WORD IN VANDAG SE WERKSPLEK

2 INLEIDING 2

3 Werksplek = Meganika + Dinamika Strategie + Mobilisasie (Visie sonder aksie is net n droom) Kapitaal + Verbintenis om waarde te skep Beleide (Wat en Hoe) + Kultuur & Waardes (Ongeskrewe reëls) Bestuur (Strukture en prosesse) + Leierskap (Skep n omgewing waarin mense wil presteer) Organisasiestruktuur en rolle + Mense en karakters Tegniese Vaardighede + Sagte Vaardighede ( Soft Skills ) IQ + EQ

4 NOODSAAKLIKE SAGTE VAARDIGHEDE VIR WERKSPLEK DINAMIKA 4

5 Noodsaaklike Sagte vaardighede vir werksplek dinamika 1. Aanpasbaarheid Werknemers moet kan aanpas en uitstyg tegnologie, sosio politiese, besigheidsmodelle en strukture, nuwe generasies, diversiteit en kultuurveranderings 2. Spanspeler Begrip vir span/organisasie doelwitte, Does t have to be an Us vs Them scenario? samewerking, leierskap soos en wanneer benodig 3. Effektiewe kommunikasie Om jouself effektief te kan uitdruk, goeie luisteraar en relevante lyftaal 4. Probleem oplossing en vindingrykheid Oop gemoed, uit die boks denke, unieke oplossings, skakeling (netwerke) ( connectedness ) 5. Konstruktiewe hantering van terugvoer Luister na, aanvaar en leer uit terugvoer 5

6 Noodsaaklike Sagte vaardighede vir werksplek dinamika /2 6. Interpersoonlike vaardighede Vermoë om effektief te skakel met mense en om impak te kan maak op mense. 7. Geestelike intelligensie - Etiese optrede, erken waardes maklik en goeie begrip van die bestaansreg (Purpose) van n organisasie. Does t have to be an Us vs Them 8. Sistemiese intelligensie scenario? - Verstaan die groter prentjie, hoe dinge inmekaar inpas, interafhanklikhede van dele van n legkaart. 9. Selfvertroue Selfversekerdheid gesetel in self aanvaarding en ontwikkelde vaardighede. 10. Selfkennis (Self Awareness) Ontwikkel oor tyd, begrip vir eie emosies en hoe om dit te bestuur 6

7 EMOSIONELE INTELLIGENSIE 7

8 Emosionele Intelligensie (EI)

9 Emosionele Intelligensie (EI) Definisie: Emosionele intelligensie is die die vermoë om emosie waar te neem en uit te druk en ook om emosie in die self en andere te reguleer/bestuur (Sternberg, 2000). Bestuur Onderwysers Leerders

10 Karakteristieke van hoë EI Mayer, Salovey en Caruso (2004) beweer die volgende oor emosionele intelligensie: Die individu met ʼn hoë vlak van emosionele intelligensie neem emosies beter waar Gebruik emosies in denkprosesse Does t have to be an Us vs Them scenario? Verstaan emosies se betekenis Hanteer emosies beter as ander Volgens McGarvey (1997, in Johnson en Indvik 1999) het mense met die hoogste vlakke van emosionele intelligensie veral die vermoë om die volgende buitengewoon goed te doen: Deur te druk en gemotiveer te bly te midde van frustrasie Impulse & Emosies te beheer Empatie met ander te hê 10

11 Emosionele Intelligensie Uitkomste Die uitkomste van hoë EI (Coetzee (2005)), navorsing toon: EI 2 x so belangrik is as kognitiewe vermoëns vir buitengewone prestasie. Vir sukses op hoë vlakke binne organisasies is emosionele intelligensie en die gepaardgaande vermoëns verantwoordelik vir 90% van die sukses wat bereik word. Dat 67% van die vermoëns wat noodsaaklik is vir effektiewe prestasie, emosionele vermoëns is. EI ʼn invloed op personeelomset, verkope en produktiwiteit in alle werkkategorieë en in alle bedrywe.

12 Emosionele Intelligensie Uitkomste /2 Afdelingshoofde wat geselekteer is op grond van hulle emosionele intelligensievermoëns, het hulle doelwitte met 15 20% oortref. Leiers en werknemers wat geselekteer is op grond van hulle emosionele intelligensievermoëns, toon 63% minder wisseling gedurende die 1ste werksjaar vergeleke met dié wat anders geselekteer is. Opleiding in emosionele intelligensievermoëns het gelei tot ʼn vermindering van tot 50% in verlore tyd as gevolg van ongelukke. Opleiding het ook aanleiding gegee tot formele griewe vermindering van 15 per jaar tot 3 per jaar, en produksie het met 17% gestyg.

13 EI Vaardigheids Groeperings (Wolmarans, Martins & Coetzee, 2005) Emosionele Geletterdheid Selfagting Does t have to be Selfbestuur an Us vs Them Selfmotivering scenario? Veranderingsaanpasbaarheid Integrasie van Verstand & Emosies Interpersoonlike Vaardighede Die ECP-vraelys is ontwikkel vir gebruik by volwassenes in n organisatoriese konteks. Die ECP-vraelys bestaan uit sewe groeperings van emosionele intelligensievermoëns en 46 aparte items 13 (Wolmarans, Martins & Coetzee, 2005):

14 EI Ontwikkelings Hierargie Sosiale bewustheid Luister en fasiliteer ander se emosies ANDER Empatie Respekteer ander se emosies DEURBREEK EK Selfbestuur Respekteer en bestuur my eie emosies Selfbewustheid/kennis Evalueer myself/luister na terugvoer en aanvaar my emosies

15 10 tekens van lae EI waaraan ons daagliks kan begin werk 1. Raak maklik gespanne en geirriteerd 2. Hanteer mense hard en onregverdig 3. Is vasgevang in eie wereld 4. Te veel selfvertroue 5. Is bang vir verandering 6. Kan nie mislukking hanteer of verwerk nie 7. Raak maklik betrokke in konflik 8. Val in die rede en luister nie baie goed nie 9. Vind maklik fout met ander 10. Verhoudings bly gedurig in die slag 15

16 EI Hoekom is dit makliker vir sommige en moeiliker vir ander Ingebore Genetiese Brein Profiel Dominansies Navorsing en werk deur Dr Annette Lotter (Edu-Profilist) Soms moet vaardighede aangeleer word en soms het mense n natuurlike aanleg en aanvoeling In druk situasies val ons terug (default) na die ingebore talent en voorkeure op grond van ons profiele Ons kan nie vir lank aaneen in ons skadu profiele opereer sonder om moeg te word en druk te ervaar nie.

17 GENETIC BRAIN PROFILING DR ANNETTE LOTTER L R Creative hand Structured hand Sensitive & Creative Eye Detail eye Sensitive Ear Creative foot Can plan & organise. Likes structure and routine. Prefer to implement & follow processes. Very detailed, good at admin, QA and paper work. Need boundaries, a lot of detail. Finishers. Don t like uncertainty Analyse, criticise, creative, likes flexibility & change. Don t like routine, loose interest when predictability sets in. Needs new challenges. Brain stormers. Spends a lot of time in their own minds. Self starters. Detail ear Structured foot

18 Sleutelpunte vir selfontwikkeling Leer jouself beter ken (Self ondersoek en refleksie) Ontwikkel n eerlikheid en n gemak met wie en wat jy is (Mense kan nie met ander skakel/werk as hulle ongemaklik is met hulleself nie) Erken/ontdek jou ontwikkelingsareas (Sagte vaardighede en EI) en neem aksie Laat ruimte toe vir en waardeer mekaar se verskille kollegas en mense met wie jy in verhoudings staan

19 Sleutelpunte vir werksplek ontwikkeling Identifiseer en ontwikkel die dinamika elemente van jou organisasie deurlopend Stel die voorbeeld in EI Sensiteer werknemers en ontwikkel EI in die werksplek Stel leiers en onderwysers aan met hoë/goeie EI Skep geleenthede vir self ontdekking en ontwikkeling in die span/werksplek Ontwikkel kennis en begrip vir mekaar Ontwikkel waardering vir diversiteit/verskille in die span

20 Afsluiting Emotional intelligence is not the opposite of intelligence, it is not the triumph of the heart over the head It is the unique intersection of both David Caruso

21 PEET KRUGER or 21

22 EI Vaardigheids Groeperings 1. Emosionele geletterdheid Bewustheid van emosies, luister aandagtig, interpreteer emosies reg, hanteer emosies op die regte tyd, herstel verhoudings en emosionele skade. 2. Selfagting Does t have to be Lag vir die self, vat uitdagings an Us vs Them aan, eerlik, tree op volgens scenario? waardes, erken foute, neem verantwoordelikheid. 3. Selfbestuur Balanseer welsyn, bestuur stresvolle situasie, staan op vir regte, beheer emosies, reageer kalm. 4. Selfmotivering Maak klaar met dinge, bly verbind, sien die emmer as half vol, skep positiewe bui, sien uitdagings as 22geleenthede, fokus op visie en doelwitte.

23 EI Vaardigheids Groeperings 5.Veranderingsaanpasbaarheid Verstaan impak van verandering op mense, oop vir nuwe idees, aanvaar kritiek. 6.Interpersoonlike verhoudings Vertrouensverhoudinge, belang by mense se ontwikkeling, werk saam, verwelkom insette, bou spangees, bou vertroue. Does t have to be an Us vs Them scenario? 7.Integrasie van verstand en emosies Leer graag, kyk na emosies en feite, identifiseer emosionele oorsaak van konflik, fasiliteer probleemoplossing. 23

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2: OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

Die wind as bron van energie *

Die wind as bron van energie * OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE

More information

2017/08/15 DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN N SKOOLBESTUURSPAN DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR

2017/08/15 DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN N SKOOLBESTUURSPAN DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR Lei, leer en inspireer Lead, learn and inspire DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR WERKSWINKEL VIR SKOOLBESTURE NMU 24 AUGUSTUS 2017 L.H. SWANEPOEL MANUAL FOR SCHOOL MANAGEMENT (www.msmonline.co.za)

More information

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê

More information

Speel met battery elektrisiteit *

Speel met battery elektrisiteit * OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad

More information

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING Wat is kwaliteit-onderrig? Begronding van kwaliteit-onderrig As instelling op Bybelse grondslag kan ons nie

More information

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ

More information

Wat is elektrisiteit? *

Wat is elektrisiteit? * OpenStax-CNX module: m24760 1 Wat is elektrisiteit? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb

More information

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe 1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid

More information

WAT IS GESKIEDENIS? Daar is tw ee moontlike antw oorde.

WAT IS GESKIEDENIS? Daar is tw ee moontlike antw oorde. Jy gaan in die volgende paar jaar meer leer van die verlede. Jy gaan daaroor lees, jy gaan daaroor skryf en daaroor dink! Indien jy die verlede wil verstaan, moet jy die volgende drie vaardighede baie

More information

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

Wat is vaskulêre demensie?

Wat is vaskulêre demensie? PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is vaskulêre demensie? Hierdie inligtingsblad sit n paar oorsake en simptome uiteen van vaskulêre demensie en gee n paar voorstelle oor hoe om die risiko daarvan om die toestand

More information

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

Courses for March 2012

Courses for March 2012 Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:

More information

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) User perceptions related to identification through biometrics within electronic business By Ilse Giesing 2003 Submitted

More information

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY by Leon Ian Ie Grange Submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree M.Eng. (Technology Management) in the Faculty

More information

2017/08/15 MSM. Bestuurspanne Management Teams * Enorme uitdagings * Huge challenges. Chapter 7.3: Management SWARTBORDLESSE

2017/08/15 MSM. Bestuurspanne Management Teams * Enorme uitdagings * Huge challenges. Chapter 7.3: Management SWARTBORDLESSE Lei, leer en inspireer Lead, learn and inspire WERKSWINKEL VIR SKOOLBESTURE PORT ELIZABETH LEER JOU LES OF STAMP JOU KOP SWARTBORDLESSE OOR 25 jaar 24 AUGUSTUS 2017 Jannie van der Westhuizen MSM Chapter

More information

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m30249 1 Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere

More information

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100 EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 PUNTE : 100 TYD : 1 uur 30 min SPESIFIEKE DOELWITTE TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE 50% TEGNOLOGIESE KENNIS 30% TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE

More information

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative

More information

Wat is fronto-temporale temporale demensie

Wat is fronto-temporale temporale demensie PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is fronto-temporale temporale demensie Hierdie blad verskaf algemene inligting oor een van die meer rare vorms van demensie, nl. fronto-temporale demensie. Dit gee n opsomming

More information

Musiek: Toets jou kennis *

Musiek: Toets jou kennis * OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4

More information

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE OpenStax-CNX module: m26630 1 GESONDE KOS * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS

More information

Plekwaardes van heelgetalle *

Plekwaardes van heelgetalle * OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4

More information

Die fundamentele probleme van ons samelewing

Die fundamentele probleme van ons samelewing Waardegedrewe skole Die fundamentele probleme van ons samelewing Oorbeklemtoning van regte ten koste van verantwoordelikhede Gebrek aan universeel aanvaarde stel waardes en etiese gedrag Gebrek aan rolmodelle

More information

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.

More information

2017/08/15 MSM FOKUS AREAS. Kurrikulumbestuur vir Hoërskole Take en verantwoordelikhede van die DH en vakhoofde.

2017/08/15 MSM FOKUS AREAS. Kurrikulumbestuur vir Hoërskole Take en verantwoordelikhede van die DH en vakhoofde. Lei, leer en inspireer Lead, learn and inspire Kurrikulumbestuur vir Hoërskole Take en verantwoordelikhede van die DH en vakhoofde MANUAL FOR SCHOOL MANAGEMENT (www.msmonline.co.za) Datum : Vrydag 25 Augustus

More information

4-PROVINSIES WILDSBOEREDAG 20 APRIL 2018

4-PROVINSIES WILDSBOEREDAG 20 APRIL 2018 4-PROVINSIES WILDSBOEREDAG 20 APRIL 2018 WILDBEDRYF SUID-AFRIKA (WRSA) Adri Kitshoff-Botha, WRSA WIE / WAT IS WRSA? n Geregistreerde, Lidmaatskapgedrewe, nie-winsgewende maatskappy, = gesentraliseerde

More information

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE

More information

HOOFSTUK 1 1. IN LEIDING

HOOFSTUK 1 1. IN LEIDING HOOFSTUK 1 1. IN LEIDING A century ago families did not think of themselves as needing to be strengthened: indeed it was assumed that the family had the necessary strength to help its individual members.

More information

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Metafoor: Google die natuurverskynsel: The meeting of the waters waar die Rio Negro en Rio Solimoes

More information

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies

More information

Johannes 6:1-15; /07/2014

Johannes 6:1-15; /07/2014 Johannes 6:1-15; 22-36 20/07/2014 Ek begin vanoggend n reeks oor Jesus se, Ek is, uitsprake in die Johannes evange-lie. Dit gebeur nogal dikwels dat mense vir hulleself n Here skep waarvan hulle hou As

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING OpenStax-CNX module: m27843 1 HERWINNING Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4

More information

UITDAGINGS AAN DIE LEIERSKADER VIR DIE ONTWIKKELING VAN DIE MENSEKRAGTE VAN DIE SA WEER MAG VIR DIE JAAR 2000 PLUS

UITDAGINGS AAN DIE LEIERSKADER VIR DIE ONTWIKKELING VAN DIE MENSEKRAGTE VAN DIE SA WEER MAG VIR DIE JAAR 2000 PLUS UITDAGINGS AAN DIE LEIERSKADER VIR DIE ONTWIKKELING VAN DIE MENSEKRAGTE VAN DIE SA WEER MAG VIR DIE JAAR 2000 PLUS Skoul-admiraal R. Eberlein SO OEd. IN LEIDING Die leier in die SA Weermag (SAW) verkeer

More information

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik: Jan Steyn Sondag 24 April 2016 Tema: Ons skemas oor God en God se genade Teks: 2 Konings 5:1-14 Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik: Die eerste ding wat ons opval as ons na Naäman se lewe kyk,

More information

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Votum: Psalm 8 Seëngroet: Vriende ek groet julle in die naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees, wat jou liefhet en aanvaar, net soos jy

More information

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m31862 1 Afronding * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie

More information

Inkomstestaat en balansstaat *

Inkomstestaat en balansstaat * OpenStax-CNX module: m31781 1 Inkomstestaat en balansstaat * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

MINISTRY OF EDUCATION JUNIOR PRIMARY PHASE RELIGIOUS AND MORAL EDUCATION SYLLABUS GRADES 1-3 AFRIKAANS VERSION

MINISTRY OF EDUCATION JUNIOR PRIMARY PHASE RELIGIOUS AND MORAL EDUCATION SYLLABUS GRADES 1-3 AFRIKAANS VERSION Republic of Namibia MINISTRY OF EDUCATION JUNIOR PRIMARY PHASE RELIGIOUS AND MORAL EDUCATION SYLLABUS GRADES 1-3 AFRIKAANS VERSION FOR IMPLEMENTATION 2015 Ministerie van Onderwys National Institute for

More information

Hoërskool Roodepoort

Hoërskool Roodepoort Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons

More information

HOOFSTUK 2 LEES-, MEDIA-, EN INLIGTINGSBEHOEFTES VAN KINDERS

HOOFSTUK 2 LEES-, MEDIA-, EN INLIGTINGSBEHOEFTES VAN KINDERS 14 HOOFSTUK 2 LEES-, MEDIA-, EN INLIGTINGSBEHOEFTES VAN KINDERS 2.1 INLEIDING In hoofstuk 2 sal aandag gegee word aan kinders se inligtingsbehoeftes. Die vier kategorieë waarin kinders se inligtingsbehoeftes

More information

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

19. Dit is in ons bloed Genesis 4 19. Dit is in ons bloed Genesis 4 Tema Jaloesie wat ons kwaad laat voel, asook sondige dade bring ons op n slegte plek n plek waar God ons moet help en Hy doen dit! Agtergrond en interpretasie Lees weer

More information

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning 4 Operasies Op Data 4.1 Foundations of Computer Science Cengage Learning Doelwitte: Nadat hierdie hoofstuk bestudeer is sal jy kan: Lys die 3 kategorieë van operasies wat op data uitgevoer word. Voer unêre

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

Die boek Job en lyding

Die boek Job en lyding Die boek Job en lyding Repentance is not a discrete external act; it is the turning round of the whole life in faith in Christ. Sinclair Ferguson Die boek Job en lyding Wat leer die boek van Job vir ons

More information

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110 UNIVERSITY OF PRETORIA UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Copright reserved Kopiereg voorbehou Department of Mechanical and Aeronautical Engineering Departement Meganiese en Lugvaartkundige Ingenieurswese Graphical

More information

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 Copyright reserved UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 November 2003 External Examiner: Dr E Terblanche Time: 2h30 Internal Examiners: P.R.

More information

ONTWIKKELINGSPROGRAM vir LAERSKOOL EIKESTAD STELLENBOSCH WEES DIE VERSKIL VIR ONS IS OMGEE EERSTE

ONTWIKKELINGSPROGRAM vir LAERSKOOL EIKESTAD STELLENBOSCH WEES DIE VERSKIL VIR ONS IS OMGEE EERSTE ONTWIKKELINGSPROGRAM vir LAERSKOOL EIKESTAD STELLENBOSCH WEES DIE VERSKIL VIR ONS IS OMGEE EERSTE OPSOMMEND: 1. Waaroor gaan die program: Die program is n geleentheid vir alle graad 7 leerders om leierskapsvaardighede

More information

SASOLBURG NEWSFLASH. Voorsitter se kommentaar / Chairman s. In This Issue / In Hierdie Uitgawe

SASOLBURG NEWSFLASH. Voorsitter se kommentaar / Chairman s. In This Issue / In Hierdie Uitgawe SASOLBURG NEWSFLASH Sasolburg Chamber Newsletter/Sakekamer Nuusbrief Aug/Sep 2015 Voorsitter se kommentaar / Chairman s comments. Ek glo dat dit sommer baie goed gaan met al ons wonderlike lede! Somer

More information

Preek Jan Steyn 7 Oktober Teks: 2 Samuel Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer.

Preek Jan Steyn 7 Oktober Teks: 2 Samuel Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer. Preek Jan Steyn 7 Oktober 2012. Teks: 2 Samuel 15-18. Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer. Inleiding: Ons het verlede Sondag aan die hand van 1 Samuel 21 en 22 gekyk na 'n tydperk in Dawid se

More information

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

Ondersoek twee-dimensionele vorms * OpenStax-CNX module: m30779 1 Ondersoek twee-dimensionele vorms * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad

More information

PERSONEELONTWIKKELING AS RAAMWERK WAARBINNE ONDERRIGONTWIKKELING PLAAS. In Genesis 3 verse 17 tot 19 se God aan die mens dat hy met swaarkry 'n

PERSONEELONTWIKKELING AS RAAMWERK WAARBINNE ONDERRIGONTWIKKELING PLAAS. In Genesis 3 verse 17 tot 19 se God aan die mens dat hy met swaarkry 'n 37 HOOFSTUK 2 PERSONEELONTWIKKELING AS RAAMWERK WAARBINNE ONDERRIGONTWIKKELING PLAAS VIND 2.1 ORieNTERING In Genesis 3 verse 17 tot 19 se God aan die mens dat hy met swaarkry 'n bestaan uit die aarde sal

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN Beheerliggaamvoorsitter Skoolhoof Hoërskool Swartland Godsdiensbeleid Inleiding Hierdie dokument is die godsdiensbeleid

More information

Hoofstuk 5: Opsomming, gevolgtrekkings en aanbevelings

Hoofstuk 5: Opsomming, gevolgtrekkings en aanbevelings 130 Hoofstuk 5: Opsomming, gevolgtrekkings en aanbevelings 5.1 INLEIDING Die voorafgaande hoofstuk het die bevindinge van die studie na die voltooiing van die data-ontleding uiteengesit. Die doel van hoofstuk

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11) OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work

More information

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die

More information

Hoe om brood te bak *

Hoe om brood te bak * OpenStax-CNX module: m24183 1 Hoe om brood te bak * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 6 3 BAK

More information

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING

More information

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD n Paar wenke: Hierdie volledige patrone en instruksies word gratis van ons webwerf afgelaai. Dit is oorspronklike patrone deur Pauline Matthee (met inspirasie

More information

Pret en plesier - 02 *

Pret en plesier - 02 * OpenStax-CNX module: m32511 1 Pret en plesier - 02 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Pret

More information

Welkom WELK SKEDULES WERK INLEIDING

Welkom WELK SKEDULES WERK INLEIDING Welkom Welkom by Ken & Verstaan Lewenswetenskappe. Hierdie kursus sluit n Leerdersboek en Onderwysersgids in wat al die kernmateriaal bevat wat jy nodig het om die Leeruitkomste en Assesseringstandaarde

More information

10. God gebruik gewone mense soos Moses, Gideon en Timoteus ~ Johan Smith 11. Dissipels dien, dissipels doen! ~ Stephan Joubert 12.

10. God gebruik gewone mense soos Moses, Gideon en Timoteus ~ Johan Smith 11. Dissipels dien, dissipels doen! ~ Stephan Joubert 12. INHOUDSOPGAWE 1. Lesse oor dissipelskap: n Ware verhaal... 7 ~ Johan Smith 2. Dissipelskap is nie... 17 ~ Stephan Joubert 3. Jesus roep; ek antwoord... 27 ~ Stephan Joubert 4. Van dag een af n dissipel...

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

Die belangrikheid van gehaltebeheer binne interne ouditfunksies

Die belangrikheid van gehaltebeheer binne interne ouditfunksies 21 HOOFSTUK 2 Die belangrikheid van gehaltebeheer binne interne ouditfunksies Bladsy 2.1 Inleiding... 23 2.2 Gehalte in die algemeen... 24 2.3 Interne ouditkliënte en hulle behoeftes... 29 2.3.1 Identifisering

More information

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE LOFPRYSING EN AANBIDDING DATUM: 29 MEI 2016 PLEK: MBOMBELA PREDIKER: PASTOOR JOHAN PUTTER Page 1 of 7 LOFPRYSING EN AANBIDDING INHOUDSOPGAWE INLEIDING... 3 DOEL VAN LOFRYSING

More information

MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika *

MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika * OpenStax-CNX module: m24217 1 MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE

More information

Deuteronomium 8: /01/2014

Deuteronomium 8: /01/2014 Deuteronomium 8:1-20 26/01/2014 Een van die mees gevreesde siektes van ons tyd is Alzheimer... Dis is n siekte wat jou brein aantas en maak dat jy naderhand glad nie meer kan onthou nie. Dit begin stadig

More information

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting * OpenStax-CNX module: m25236 1 Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE

More information

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE

More information

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding * OpenStax-CNX module: m39158 1 Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding * Free High School Science Texts Project Based on Atomic combinations: Electronegativity and ionic bonding by Free

More information

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek! 1 Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy 1 14. Lekker soek! 2 Lees die tr- woorde hardop en skryf dit dan in jou werkboek! traan trap tref trek treur tril

More information

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis Benodig: - 5 mense - 4 met jeans met wit hemp (die idee is dat die persoon nie die mense met die wit hemde die kruise sien neersit

More information

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Nuusbrief Junie / Julie 2017 Nuusbrief Junie / Julie 2017 Ons wil graag dankie sê aan Toy Adventures, die trotse borg van die Kamcare Nuusbrief. Ondersteun hulle gerus by Byls Bridge Promenade in Highveld Centurion en The Grove winkelsentrum.

More information

serie- en parallelskakeling *

serie- en parallelskakeling * OpenStax-CNX module: m31701 1 serie- en parallelskakeling * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 TEGNOLOGIE Graad 8 ELEKTRISITEIT

More information

Die Skrum Gids. Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel. Julie Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland

Die Skrum Gids. Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel. Julie Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland Die Skrum Gids Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel Julie 2016 Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland Inhoudsopgawe Doelwit van die Skrum Gids... 3 Definisie van Skrum...

More information

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) * OpenStax-CNX module: m39725 1 Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings Graad 10 * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the

More information

Handleiding vir Klein Groep Leiers

Handleiding vir Klein Groep Leiers 1 Handleiding vir Klein Groep Leiers Melkbosstrand Gemeente Inhoudsopgawe Inleiding...2 Les 1: Klein groepe is...4 Les 2: Om 'n klein groep te lei. Christelike leierskap...12 Les 3: Ons is hier, wat maak

More information

Week 1 Genoeg! Genoeg? Bladsy 2. Week 2 - Eerlik genoeg Bladsy 6. Week 3 - Heel genoeg Bladsy 10. Week 4 genoeg? Bladsy 14

Week 1 Genoeg! Genoeg? Bladsy 2. Week 2 - Eerlik genoeg Bladsy 6. Week 3 - Heel genoeg Bladsy 10. Week 4 genoeg? Bladsy 14 0 Week 1 Genoeg! Genoeg? Bladsy 2 Markus 11:15-19 Week 2 - Eerlik genoeg Bladsy 6 1 Samuel 20:24-34 Week 3 - Heel genoeg Bladsy 10 Genesis 45:1-16 Week 4 genoeg? Bladsy 14 Lukas 10:38 42 Week 5 - Ruim

More information

RIGLYNE AAN GRONDSLAGFASE-ONDERWYSERS OM BASIESE KONSEPTE IN ENGELS AAN ENGELS TWEEDETAALLEERDERS TE ONDERRIG. deur ANNA HENDRIENA VILJOEN

RIGLYNE AAN GRONDSLAGFASE-ONDERWYSERS OM BASIESE KONSEPTE IN ENGELS AAN ENGELS TWEEDETAALLEERDERS TE ONDERRIG. deur ANNA HENDRIENA VILJOEN RIGLYNE AAN GRONDSLAGFASE-ONDERWYSERS OM BASIESE KONSEPTE IN ENGELS AAN ENGELS TWEEDETAALLEERDERS TE ONDERRIG deur ANNA HENDRIENA VILJOEN voorgelê luidens die vereistes vir die graad MAGISTER EDUCATIONIS

More information

voorgele ter vervulling van die vereistes \'ir die graad in die vak aan die

voorgele ter vervulling van die vereistes \'ir die graad in die vak aan die 'N PRAKTIESE MODEL VIR LEIERSKAPOPLEIDING DEUR BAREND JOHANNES VAN DER SCHYFF voorgele ter vervulling van die vereistes \'ir die graad MAGISTER EDUCATIONES in die vak DIDAKTIEK aan die UNIVERSITEIT VAN

More information

MATTEUS 18:3-5. Ook: Ps 113 : 2 Psalm 119 : 51 Ps 138 : 3 Sb 4-1 (1): 5 Sb 11-3 (16): 3

MATTEUS 18:3-5. Ook: Ps 113 : 2 Psalm 119 : 51 Ps 138 : 3 Sb 4-1 (1): 5 Sb 11-3 (16): 3 MATTEUS 18:3-5 Votum Seën Psalm 138 : 1 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Skrifberyming 10-2 (59) Formulier vir die Bediening van die Heilige Doop aan Kinders Psalm 121

More information

HOOFSTUK 6 REFLEKSIE OOR DIE NAVORSINGSPROSES EN SELFREFLEKSIE

HOOFSTUK 6 REFLEKSIE OOR DIE NAVORSINGSPROSES EN SELFREFLEKSIE HOOFSTUK 6 REFLEKSIE OOR DIE NAVORSINGSPROSES EN SELFREFLEKSIE 6.1 INLEIDING In hierdie laaste hoofstuk reflekteer ek oor die verloop van die hele navorsingsprojek en doen ek deurgaans selfrefleksie. Volgens

More information

Kragte en wrywing * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 9 3 ENERGIE, KRAGTE EN MASJIENE 4 Module 19 5 KRAGTE EN WRYWING

Kragte en wrywing * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 9 3 ENERGIE, KRAGTE EN MASJIENE 4 Module 19 5 KRAGTE EN WRYWING OpenStax-CNX module: m20927 1 Kragte en wrywing * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 9

More information

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23 1 1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23 Tema Josef is ʼn pa of ouer wat hoor wanneer God sy gesin lei. Agtergrond Die verhaal begin met sterrekykers wat weet dat Jesus n baie besondere nuwe koning is.

More information