LAERSKOOL JAN VAN RIEBEECK VERKORTE DISSIPLINÊRE BELEID
|
|
- Nathaniel Quinn
- 6 years ago
- Views:
Transcription
1 LAERSKOOL JAN VAN RIEBEECK VERKORTE DISSIPLINÊRE BELEID Die dissiplinêre kode bestaan uit skoolreëls wat ten doel het om die leerders tot selfstandige besluitneming te lei en ook om hulle veiligheid te verseker. Elke leerder ontvang aan die begin van elke jaar so n kode en ouers word versoek om dit saam met hulle kinders deur te lees en te bespreek. Met inagneming van die groot ouderdomsverskil tussen leerders in die grondslagfase en ouer leerders, is daar spesifieke maatreëls wat op die jonger leerders van toepassing is. A. DISSIPLINE STELSEL SPESIFIEK GERIG OP LEERDERS IN GRAAD 1 TOT 3 1. ALGEMEEN 1.1. Sonder dissipline kan geen skool funksioneer nie. Ons wil graag gelukkige, maar gedissiplineerde leerders onderrig. Om dit te kan doen het ons n dissipline stelsel spesifiek vir die Grondslagfase geïmplimenteer. Ons glo deur volgehoue samewerking tussen die onderwyser, leerder en ouer kan ons sukses behaal. Dit is tot voordeel van elkeen betrokke Die dissiplinêre stelsel word gebruik as n opvoedkundige instrument ter bevordering van elke leerder se ontwikkeling. Onder geen omstandighede sal n leerder op n vernederende wyse gedissiplineer word nie Elke leerder word volledig ingelig oor die funksionering van die stelsel en moet dit regverdig beleef Elke onderwyseres in die grondslagfase sal aan die begin van die akademiese jaar n lys met klasreëls oorhandig en sal dit aan die leerders verduidelik word Onderwysers in die grondslagfase word toegelaat om binne die raamwerk van positiewe en negatiewe oortredings sowel as moontlike strawwe soos hierna uiteengesit, hulle eie strafstelsel toe te pas Die volgende bepalings is egter deurgaans van toepassing: Leerders begin Maandae met n skoon kaart.
2 Indien n leerder 3 keer in n kwartaal sy / haar sivvie voordeel verloor het, sal daar n vergadering met die ouers belê word. Ouers moet asseblief verstaan dat konsekwente optrede deur die skool baie belangrik is en dat ouers hulself moet verbind tot samewerking in die verband. Laerskool Jan van Riebeeck onderneem om nie n leerder se sivvie voordeel te ontneem alvorens ouers nie vroegtydig in kennis gestel is nie ten einde ouers in die posisie te plaas waar n leerder oortuig kan word om deur middel van goeie gedrag sodanige straf te vermy. n Leerder sal ook beloon word vir positiewe gedrag deur middel van die meriete balkie, prysing in klas of tydens saalperiode of in die nuusbrief, ens. 2. NEGATIEWE OORTREDINGS: 2.1. Versuim om huiswerk te doen Herhaaldelike vergeet van boeke by die huis Laat inhandiging van boeke / take / praatjies Aanhoudende en gedurige geselsery in die klas Skreeuery of opsetlike lawaai in klas. (geluide) 2.6. Eet sonder toestemming in die klas Gedragsprobleme op die stoep Verlaat die klas sonder toestemming Steurnis tydens lesaanbieding Strooi papiere of rommel in klaskamer of op speelterrein Versuim om toetse te laat teken Mors met water of lol met krane / waterpunte van spreiers Vloek / leuens Swak gedrag tydens saalaangeleenthede Sonder toestemming in die siekekamer Spelery / stoeiery in klas of in rye Afknou, dreig, seermaak, boelie Wegsteek of krappery in ander se tasse / persoonlike eiendom Diefstal Selfoon gebruik tydens skooltyd Stokkiesdraaiery.
3 2.22. Onwelvoeglike lektuur, prente, voorwerpe Gevaarlike voorwerpe soos messe ens Opsetlike beskadiging van eiendom. 3. POSITIEWE GEDRAG 3.1. Hulpvaardigheid Positiewe groepwerk Eerlikheid Algemene goeie gedrag Netheid van werk Eie inisiatief Goeie klaswerk en punte deurgaans Positiewe terugstuur van afskeurstrokies Huiswerk altyd voltooi x Positiewe en opbouende opmerkings teenoor mede leerders. 4. MOONTLIKE STRAWWE VIR OORTREDINGS IN GRAAD 1 TOT GRAAD 3 (AFHANGENDE VAN DIE OORTREDING ASOOK DIE BETROKKE ONDERWYSERES SE ONDERWYSSTYL) 4.1. Kolle-stelsel (kol per oortreding en na n sekere aantal kolle mag sivvievoordeel ontneem word) Beplande ignorering Ekstra huiswerk Mondelingse berisping Time-out by aparte tafel in klaskamer tydens periode Time-out van 5 10 minute tydens pouse onder toesig van die betrokke onderwyseres Stuur na die Skoolhoof se kantoor Wegneem van sivvie-voordeel Detensie in uiterste gevalle Skorsing in uiterste gevalle.
4 B. ALGEMENE DISSIPLINE STELSEL GERIG OP ALLE LEERDERS VAN GRAAD 1 TOT GRAAD 7 1. WAT IS ONAANVAARBARE GEDRAG? 1.1. VLAK 1 OORTREDINGS Voorbeelde: Afskryf van huiswerk. Laatkommery: klas, rye, tydens byeenkomste, vergaderings, ens. Praat in klas, rye, byeenkomste, tydens aankondigings, ens. Versuim om billike instruksies uit te voer, bv. werk nie in die klas nie. Verwaarlosing van skoolboeke. Algemene onnetheid. Vandalisme (insluitend strooi van rommel). Wangebruik en ongemagtigde gebruik van skooltoerusting (brandblussers, krane, alarmstelsel, ens). Verlaat van skool / klaskamer sonder toestemming. Gebruik van vernederende en suggestiewe taal en tekens. Disrespekvolle optrede teenoor opvoeders, mede-leerders asook enige ander volwassenes. Opsetlike klasontwrigting: eet in klas, speel met selfoon, ens. Afwesigheid sonder toestemming. Verontagsaming van klasreëls. Aanhitsing tot bakleiery, boeliegedrag, ens. Wangedrag op busse na en van skool.
5 Dra van ongeoorloofde / ontoelaatbare kleredrag. Daag nie as deelnemer op vir wedstryd / byeenkoms nie. Versuim om toets te laat teken. Vloek, spoeg, ens. Klim op of oor skoolomheining, hekke of afskortings. Gly of sit op trapreëlings of hang oor reëlings. Loop rond in skooltyd of drentel tydens klaswisseling. Hardloop op stoepe. Dra van grimering of ontoelaatbare juweliersware. Ander oortredings wat volgens diskresie as Vlak 1 oortredings geklassifiseer behoort te word Korrektiewe Maatreëls, Reaksie en Ondersteuning: Onderwysers sal, met inagneming van hulle onderskeidelike onderwysstyle, Vlak 1 oortredings volgens diskresie hanteer. Korrektiewe maatreëls kan insluit mondelinge berisping, straf volgens kollestelsel, ekstra huiswerk, time-out, wegneem van sivviedae, opskorting van deelname aan skoolaktiwiteite (soos sport en kultuur) en detensie VLAK 2 OORTREDINGS Voorbeelde: Herhaaldelike vlak 1 oortredings. Herhaaldelike klasontwrigting. Rassistiese, seksistiese en diskriminerende opmerkings en gedrag. Besit en verspreiding van onwelvoeglike, rassistiese, seksistiese materiaal; of die kyk en / of aflaai daarvan op enige rekenaar of selfoon by die skool. Vandalisme: graffiti, skryf op banke, breek van vensters, ens. Bakleiery en die toedien van beserings.
6 Minder ernstige diefstal. Dobbelary. Rook van sigarette en die besit van sigarette. Vervalsing van dokumente met minder ernstige gevolge. Weiering om korrektiewe maatreëls te gehoorsaam. Besit van gevaarlike voorwerpe, messe, wapens. Blatant parmantig met onderwyser en / of terugpratery sonder respek vir onderwyser en / of luister opsetlik nie na onderwyser nie (hierdie oortreding geld ten opsigte van gedrag teenoor enige ander volwassene). Vertel leuens met ernstige nagevolge. Ongeoorloofde opmerkings / aanmerkings in die openbaar of aan die lede van die publiek. Spot en / of beledig ander leerders. Ontoelaatbare gedrag by buite kurrikulêre aktiwiteite / sportbyeenkomste wat beeld van skool skaad. Ander oortredings wat volgens diskresie as Vlak 1 oortredings geklassifiseer behoort te word Korrektiewe Maatreëls, Reaksie en Ondersteuning: Met n vlak 2 oortreding sal die Skoolhoof, na oorlegpleging met die klasonderwyser en die persoon wat die oortreding aangemeld het, op korrektiewe maatreëls besluit wat kan insluit die maatreëls soos by Vlak 1 sowel as uitsluiting van deelname aan sosiale geleenthede by die skool, ooreengekome en bekostigbare vergoeding, herstel of vervanging van beskadigde eiendom en gemeenskapsdiens vir n maksimum van 6 ure. n Afspraak sal met ouers gereël word om die maatreëls te bespreek en om ouers te betrek by gesamentlike besluitneming oor ondersteuning vir die leerder om verdere wangedrag konstruktief hok te slaan.
7 1.3. VLAK 3 OORTREDINGS Voorbeelde: Herhaaldelike Vlak 2 oortredings. Bywoning van skool of skoolaktiwiteite onder die invloed van alkohol en / of dwelmmiddels. Diefstal / inbraak. Brandstigting. Ernstige vandalisme. Seksuele misbruik / teistering. Seksuele wangedrag bv ontbloting. Pornografie op n selfoon / rekenaar / tydskrif, ens. Fisiese aanranding van medeleerders / onderwysers. Dreig van medeleerders / onderwysers. Betrokkenheid by bendeverwante aktiwiteite. Ontwrigting van skoolprogram dmv opstand en betoging sonder toestemming. Betreding van skoolterrein terwyl skorsingsanksie van krag is. Maak van bomdreigemente. Vals toestemming of verskoningsbriewe. Ander kriminele oortredings en oortredings wat volgens diskresie as Vlak 3 oortredings geklassifiseer behoort te word Korrektiewe Maatreëls, Reaksie en Ondersteuning: Vlak 3 oortredings MOET deur die Skoolhoof na die Beheerliggaam verwys word en die beheerliggaam (in samewerking met dissiplinêre komitee van WKOD) is by magte om die volgende korrektiewe maatreëls toe te pas: o Moontlike skorsing. o Uitsetting.
8 o SAPD Kriminele ondersoek. o Kombinasie van bogenoemde VLAK 4 OORTREDINGS Voorbeelde: Herhaaldelike Vlak 3 oortredings. Weiering om ontwikkelingsgerigte programme by te woon. Gevaarlike wapens: bring van wapens op skoolterrein, dreig persone met wapens, opsetlike aanranding van persone met wapens. Besit van dwelms op skoolterrein. Handel met dwelms op skoolterrein. Ernstige aanranding van medeleerder / onderwyser. Leerder is skuldig bevind in kriminele hof (onmiddellike uitsetting). Seksuele aanranding (verkragting) Korrektiewe Maatreëls, Reaksie en Ondersteuning: Op hierdie stadium is n dissiplinêre verhoor deur die Beheerliggaan onvermydelik. Die SAPD sal in kennis gestel word oor kriminele oortredings soos dwelms, wapens, verkragting, ernstige aanranding. Skorsing / uitsetting is n baie besliste moontlikheid. Die Kringbestuurder (WKOD) moet ook in kennis gestel word.
Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha
Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ
More informationElektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *
OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This
More informationOOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:
OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za
More informationnommer 1 Gedragskode vir ouers 3 2 Gedragskode en dissiplinêre prosedures 10 3 Dissipline Beleid 18 4 Dissiplinêre prosedure en gedragskode 24 5
1 Beleid Bladsy nommer 1 Gedragskode vir ouers 3 2 Gedragskode en dissiplinêre prosedures 10 3 Dissipline Beleid 18 4 Dissiplinêre prosedure en gedragskode 24 5 Skoolreëls - Algemene dissipline 30 6 Klerebeleid
More informationOm veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *
OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING
More informationVeldenvlei Primary School
Primêre Skool Veldenvlei Primary School Privaatsak X 1006 Private Bag RICHARDSBAAI RICHARDS BAY 13 Weigelia Veldenvlei 3900 Tel : 035 789 1381/2 Fax : 035 789 2497 E-mail : veldvlei@ion.co.za www.veldenvleiprimary.co.za
More informationGEDRAGSKODE: LEERDERS
1 LAERSKOOL PANORAMA GEDRAGSKODE: LEERDERS INHOUD 1. Skoolbeleid 2. Reëls vir leerders 2.1 Klaskamers 2.2 Gange 2.3 Buitelugopvoeding (Riglyne aan opvoeders, leerders en ouers) 2.4 Skoolkurrikulum 2.5
More informationPRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS
PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces
More informationGREY KOLLEGE BELEID TEN OPSIGTE VAN DWELMMIDDELS
GREY KOLLEGE BELEID TEN OPSIGTE VAN DWELMMIDDELS Grey Kollege se missie bepaal dat daar gestreef word om elke Grey seun in ʼn gelukkige en geborge skoolomgewing op te voed. Grey Kollege se gedragskode bepaal
More informationGRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE
GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?
More informationMaak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:
OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS
More informationGEDRAGSKODE - SKOOLREëLS EN REGULASIES
GEDRAGSKODE - SKOOLREëLS EN REGULASIES Ouers en leerders moet asseblief kennis neem - Leerders moet reëls gehoorsaam. Onderhewig aan professionele oordeel van onderwysers. (STIPTELIKHEID WORD TEN ALLE
More information1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?
JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle
More informationHoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof
Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN Beheerliggaamvoorsitter Skoolhoof Hoërskool Swartland Godsdiensbeleid Inleiding Hierdie dokument is die godsdiensbeleid
More informationDie wonder van water *
OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad
More informationHoërskool Roodepoort
Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons
More informationLAERSKOOL HELDERKRUIN
LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2
More informationLAERSKOOL SAAMTREK GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME
LAERSKOOL SAAMTREK GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig
More informationWat is elektrisiteit? *
OpenStax-CNX module: m24760 1 Wat is elektrisiteit? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS
More informationWhispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.
Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb
More informationlaerskool darling GEDRAGSKODE CODE OF CONDUCT
laerskool darling GEDRAGSKODE CODE OF CONDUCT 1. DOEL Alle rolspelers (skoolhoof, opvoeders, skoolbeheerliggaam, ouers en leerders het verantwoordelikhede in hul optrede en gedrag sodat n gesonde onderrigomgewing
More informationClasswork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag
Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG
More informationSterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe
1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid
More informationMusiek: Toets jou kennis *
OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4
More informationSPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL
SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.
More informationDie wind as bron van energie *
OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE
More informationVERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI
VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê
More informationDaniël en die Leeukuil
Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG
More informationPROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O
Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE
More informationProspektus Robertson Voorbereidingskool
Prospektus Robertson Voorbereidingskool Reitzstraat 50 Robertson 6705 Telefoon : (023) 626 3139 Faks : 086 505 2186 Epos : admin@rvs.co.za SKOOLHOOF : Mev. S. Prins Inhoudsopgawe Geskiedenis van Robertson
More informationEKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100
EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 PUNTE : 100 TYD : 1 uur 30 min SPESIFIEKE DOELWITTE TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE 50% TEGNOLOGIESE KENNIS 30% TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE
More informationGESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE
OpenStax-CNX module: m26630 1 GESONDE KOS * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS
More informationSpeel met battery elektrisiteit *
OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad
More informationPersoneelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING
Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING Wat is kwaliteit-onderrig? Begronding van kwaliteit-onderrig As instelling op Bybelse grondslag kan ons nie
More informationSAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015
SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek
More informationHandleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel
Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,
More informationPlekwaardes van heelgetalle *
OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4
More informationGedragskode vir leerlinge van die Hoër Landbouskool Boland. Deel 1. Etiekkode
Gedragskode vir leerlinge van die Hoër Landbouskool Boland Deel 1 Etiekkode Ek verbind my plegtig tot die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, en ek onderneem om die reg en die regstelsel te respekteer,
More informationVISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION
VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as een keer aan n item deelneem
More information2017/08/15 DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN N SKOOLBESTUURSPAN DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR
Lei, leer en inspireer Lead, learn and inspire DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR WERKSWINKEL VIR SKOOLBESTURE NMU 24 AUGUSTUS 2017 L.H. SWANEPOEL MANUAL FOR SCHOOL MANAGEMENT (www.msmonline.co.za)
More informationWat is vaskulêre demensie?
PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is vaskulêre demensie? Hierdie inligtingsblad sit n paar oorsake en simptome uiteen van vaskulêre demensie en gee n paar voorstelle oor hoe om die risiko daarvan om die toestand
More informationTrumpetNet, 31 May 2007
Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through
More informationVINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD
VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD n Paar wenke: Hierdie volledige patrone en instruksies word gratis van ons webwerf afgelaai. Dit is oorspronklike patrone deur Pauline Matthee (met inspirasie
More informationGEDRAGSKODE Alle leerders het die verantwoordelikheid om:
- 1 - Die Brandwag Hoogstraat 8 / Privaatsak X62 Uitenhage 6230 SKOOLHOOF: S.G. ZIETSMAN Telefoon: 041-922 8188 Faks: 041 922 7354 E-pos: skoolhoof@brandwag.co.za Web: www.brandwag.co.za 2017.01.30 GEDRAGSKODE
More informationHTS DANIEL PIENAAR GEDRAGSKODE 2015
HTS DANIEL PIENAAR GEDRAGSKODE 2015 1895 Inhoudsopgawe bladsy 1. AANHEF 2 2. WOORDOMSKRYWING 2 3. DIE REGTE VAN BELANGHEBBENDES 3 4. DIE SKOOLREëLS 4.1 Skooldrag 4.1.1 Skooldrag en Voorkoms van Meisies
More informationDie Entrepreneur * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
More information18 Mei Geagte Ouers
Geagte Ouers 18 Mei 2017 Ongelooflik hoe die tyd vlieg nog net 4 weke en dan skryf ons reeds die Junie Eksamen. Dit is UITERS BELANGRIK dat geen leerder nou op die kritieke stadium van die kwartaal afwesig
More informationUNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323
Copyright reserved UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 November 2003 External Examiner: Dr E Terblanche Time: 2h30 Internal Examiners: P.R.
More informationDISSIPLINÊRE KODE VIR STUDENTE VAN DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH
DISSIPLINÊRE KODE VIR STUDENTE VAN DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH Verwysingsnommer van hierdie dokument HEMIS-klassifikasie Doel Om voorsiening te maak vir n dissiplinêre kode en -prosedure vir studente.
More informationGedragskode. Inleiding
Gedragskode Inleiding Hierdie gedragskode wil doeltreffende opvoeding van en onderrig aan die leerders van die Hoërskool Cradock ordelik en optimaal in n gelukkige en vriendelike omgewing laat plaasvind.
More informationOndersoek twee-dimensionele vorms *
OpenStax-CNX module: m30779 1 Ondersoek twee-dimensionele vorms * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad
More informationHERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING
OpenStax-CNX module: m27843 1 HERWINNING Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4
More informationAFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3
Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,
More informationHOËRSKOOL WONDERBOOM VEILIGHEID- EN SEKURITEITSBELEID
HOËRSKOOL WONDERBOOM VEILIGHEID- EN SEKURITEITSBELEID 1. DOEL VAN BELEID Om n skoolomgewing te skep waar die skooluitleg, -omgewing, -beleid en -prosedures so ontwerp is om die impak van ontwrigtings,
More informationUser perceptions related to identification through biometrics within electronic business
iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) User perceptions related to identification through biometrics within electronic business By Ilse Giesing 2003 Submitted
More informationFAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions
FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.
More informationUNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:
More informationAANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015
AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015 (Voltooi in drukskrif, asseblief) Studentenommer - - Geboortedatum J J J J M M D D Van Voorletters ID Nr. Koshuis Stellenbosch-adres Seksie (koshuis) Huisadres Noemnaam
More informationLAERSKOOL ROBERTSON INHOUDSOPGAWE GEDRAGSKODE VIR LEERDERS. Tel.: Faks: Epos:
`` Tel.: 023-626 3060 Faks: 023-626 4566 Epos: head@lsrobertson.wcape.school.za INHOUDSOPGAWE WETLIKE BEPALINGS......... 3 1. ORGANISATORIES.....4 1.1. AANTREDE WANNEER DIE KLOK LUI... 4 1.2. AANTREDE
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG
More informationDie rol van waardes in klaskamerdissipline resultate van n empiriese ondersoek
SA-eDUC JOURNAL Volume 3, Number 2, pp. 31 45 15 December 2006 Die rol van waardes in klaskamerdissipline resultate van n empiriese ondersoek Julialet Rens, Nic Vreken en J L van der Walt Fakulteit Opvoedingswetenskappe,
More informationDie atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER
OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE
More informationBELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE
BELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE Beleidsverklaring Doel Tipe dokument Openbaarmaking, bestuur en mitigasie van konflik van belange Beleid Aanvangsdatum 29/04/2013 Datum van volgende hersiening 01/01/2016
More informationBaba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:
Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens
More informationCourses for March 2012
Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop
More informationVAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS
1 VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS 1. Algemeen 1.1 Besonderhede van die Van Huyssteens Orators Fees sal altyd beskikbaar wees op die webwerf. Volg die skakel: www.vanhuyssteens.co.za
More informationINHOUDSOPGAWE 1. VOORWOORD 2. HISTORIESE OORSIG. 3. SKOOLTYE en SKOOLBYWONING 4. OUERVERTEENWOORDIGING
1. VOORWOORD 2. HISTORIESE OORSIG INHOUDSOPGAWE 3. SKOOLTYE en SKOOLBYWONING 4. OUERVERTEENWOORDIGING 5. OUERS EN DIE SKOOL 5.1 Vennootskap 5.2 Ouervergaderings 5.3 Oueraande 5.4 Ouerbesoeke aan skool
More informationGee die pas aan Setting the pace
Gee die pas aan Setting the pace WAT IS BOELIEGEDRAG? Herhalende gedrag - Pik Doel: Seermaak/skade aanrig - Fisies - Emosioneel - Sosiaal Verskil van terg: Gelykes vs magsverskil Boelie is gewoonlik groter/sterker/gewilder
More informationLAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK
LAERSKOOL SAAMTREK GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van LAERSKOOL SAAMTREK (hierna genoem die beheerliggaam
More informationKROONSTAD HOëRSKOOL KOSHUISE
INLIGTINGGIDS 2018 KROONSTAD HOëRSKOOL KOSHUISE Toelating tot die skool bied nie outomatiese toelating tot die koshuis nie. Die beheerliggaam alleenlik behou die reg voor van toelating tot die koshuis.
More informationGEDRAGSKODE VIR LEERDERS VAN HOËRSKOOL MONTANA
GEDRAGSKODE VIR LEERDERS VAN HOËRSKOOL MONTANA 1. INLEIDING Reeds vanaf sy eerste bestaansjaar lewer die Hoërskool Montana jaarliks jong volwassenes wat hul plek in die samelewing volstaan. Nie net is
More informationOm die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer
OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative
More informationSKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7
SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 2019 Die volgende algemene skryfbehoeftes word deur die skool verskaf: Alle skrifte 1 x HB Potlood 1 x Liniaal 1 x Uitvëer 1 x Skêr 1 x Skerpmaker 1 x Eksamenblok 1 x Blou pen
More informationNuusbrief Junie / Julie 2017
Nuusbrief Junie / Julie 2017 Ons wil graag dankie sê aan Toy Adventures, die trotse borg van die Kamcare Nuusbrief. Ondersteun hulle gerus by Byls Bridge Promenade in Highveld Centurion en The Grove winkelsentrum.
More informationSPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES
2010 2015/16 2010 REGLEMENT D REGULATIONS D 2010 SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING / ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE
More informationInkomstestaat en balansstaat *
OpenStax-CNX module: m31781 1 Inkomstestaat en balansstaat * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
More informationDIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08
DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING
More informationHOËRSKOOL RICHARDSBAAI
GEDRAGSKODE HOËRSKOOL RICHARDSBAAI MISSIE: Hoërskool Richardsbaai streef daarna om elke leerder se potensiaal te ontwikkel en sodoende voor te berei vir die lewe. VISIE: Waar ons daarna streef om dié toonaangewende
More informationSPORT BELEID ALMA MATER AKADEMIE. Weergawe 1 - Julie Weergawe 2 Oktober 2010
SPORT BELEID ALMA MATER AKADEMIE Weergawe 1 - Julie 2010 Weergawe 2 Oktober 2010 Atletiek Rugby / Welpie Netbal / Mini Swem Krieket / Mini Hokkie / Mini Skaak 1. SPORT In keeping with the school s holistic
More informationHOOFSTUK 1 ORIËNTERING
HOOFSTUK 1 ORIËNTERING 1.1 Agtergrond van studie Die onderwysstelsel, asook opvoedkunde oor die algemeen, het die afgelope paar jaar drastiese veranderinge ondergaan in Suid-Afrika. Uitkomsgebaseerde Onderwys
More informationLAERSKOOL EVERSDAL VIGSBELEID
LAERSKOOL EVERSDAL VIGSBELEID LAERSKOOL EVERSDAL: BELEIDSTUK 1. BESTUURSGROEP : WEERBAARHIED 2. ONDERWERP : MIV / VIGS 3. DOEL : Ter wille van inligting en die veiligheid van rolspelers by die skool. 4.
More informationWES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER
GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:
More information4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning
4 Operasies Op Data 4.1 Foundations of Computer Science Cengage Learning Doelwitte: Nadat hierdie hoofstuk bestudeer is sal jy kan: Lys die 3 kategorieë van operasies wat op data uitgevoer word. Voer unêre
More informationTroeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum
OpenStax-CNX module: m30249 1 Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere
More informationAtoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *
OpenStax-CNX module: m39158 1 Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding * Free High School Science Texts Project Based on Atomic combinations: Electronegativity and ionic bonding by Free
More informationINGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210
More informationHoër Jongenskool Paarl. Koshuise PROSPEKTUS. Towards the future. The old-fashioned
PROSPEKTUS Hoër Jongenskool Paarl Koshuise Towards the future. The old-fashioned 1. WELKOM! Alhoewel elke nuwe lewensfase 'n leerproses in die lewens van HJS-leerders (en oudleerders) is, is dit inderdaad
More informationJohannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk
education Department: Education GAUTENG PROVINCE Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS HT Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. GOO JOHANNESBURG
More informationGRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM 1. WOORDOMSKRYWING In hierdie Grondwet tensy uit die samehang anders blyk, beteken beheerliggaam die beheerliggaam van die Laerskool Jan van Riebeeck soos in Artikel 16(1)
More informationDie Senwes Etiese Kode is n hoëvlak dokument wat Senwes se toewyding tot die
1. WAT IS DIE Die Senwes Etiese Kode is n hoëvlak dokument wat Senwes se toewyding tot die bedryf van besigheid op n wyse wat wetlik en eties aanvaarbaar is vir elke direkteur en werknemer in die groep,
More informationSPELERS MET GESTREMDHEDE
2010 2017/18 REGLEMENT D REGULATION D JUKSKEI SA SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE
More informationLAERSKOOL HELDERKRUIN
LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2015 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 ENGLISH DEMARCATION: 8 JUNE 2015 Comprehension Test Language Proper nouns: (Susan, Roodepoort) and Common nouns: (desk, pencil, girl...)
More informationGraphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110
UNIVERSITY OF PRETORIA UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Copright reserved Kopiereg voorbehou Department of Mechanical and Aeronautical Engineering Departement Meganiese en Lugvaartkundige Ingenieurswese Graphical
More informationHOËRSKOOL J G MEIRING 2011/12
HOËRSKOOL J G MEIRING 2011/12 Adres: Merrimanweg GOODWOOD 7460 Telefoon: 021 591 3131 Faks: 021 592 2920 E-pos: headmast@jgmeiring.wcape.school.za Skoolhoof: Mnr T. Linderts Adjunkhoofde: Mnr MJ Ferreira
More informationAfronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum
OpenStax-CNX module: m31862 1 Afronding * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie
More informationHoofstuk 5: Opsomming, gevolgtrekkings en aanbevelings
130 Hoofstuk 5: Opsomming, gevolgtrekkings en aanbevelings 5.1 INLEIDING Die voorafgaande hoofstuk het die bevindinge van die studie na die voltooiing van die data-ontleding uiteengesit. Die doel van hoofstuk
More informationGAUTENG DEPARTMENT VAN ONDERWYS
1 GAUTENG DEPARTMENT VAN ONDERWYS DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL John Vorster Gedragskode HTS John Vorster 2018 2 GEDRAGSKODE Gedragskode HTS John Vorster 2018 3 Gedragskode HTS John Vorster 2018 INHOUDSOPGAWE
More information