Gee die pas aan Setting the pace

Size: px
Start display at page:

Download "Gee die pas aan Setting the pace"

Transcription

1

2 Gee die pas aan Setting the pace

3 WAT IS BOELIEGEDRAG? Herhalende gedrag - Pik Doel: Seermaak/skade aanrig - Fisies - Emosioneel - Sosiaal Verskil van terg: Gelykes vs magsverskil Boelie is gewoonlik groter/sterker/gewilder of meer invloed. Gee die pas aan Setting the pace

4 VERSKILLENDE TIPES Fisies: Stamp, seermaak, aanval of besittings met geweld afneem. Verbaal: Dreig, beledig, verkleineer, byname - name-calling, rasistiese of seksuele opmerkings. Nie-Verbaal: Skryf van boodskappe wat seermaak, briewe of graffiti, verspreiding van skadelike foto s en video s. Sosiaal: Skinder, versprei gerugte, laat mense uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan Setting the pace

5 KUBER BOELIES Groter toegang tot selfone en internet toenemende bekommernis Studie: Centre for Justice and crime prevention (CJCP) onder 1726 tussen ouderdom 12 en 24 het 46.8% al deurgeloop onder n vorm van kuberboelie UNIEKE AARD VAN KUBERBOELIE: Fisiese afstand Gebrek aan beheer/toesig Toegangklikheid vir boelie en slagoffer Slagoffer se vrees vir ontneming van toegang tot sosiale media maak onwillig om te rapporteer. Ernstige gevolge Permanent bly in kuberruimte Gee die pas aan Setting the pace

6 Tekens dat n kind geboelie word: Onttrekking, eetverlies, sukkel om te slaap; Swak selfbeeld; Selfdood gedagtes of selfs pogings tot selfdood; Gedagtes of dade van geweld, selfs moord; Verloor belang om skool toe te gaan en aan buitemuurse aktiwiteite deel te neem; Skielike afname in akademiese prestasie; Vrees: skool, bus, taxi; Neem onlogiese roetes na skool en huis om boelies te vermy; Min of geen vriende.. Gee die pas aan Setting the pace

7 Tekens dat n kind ander kinders boelie: Raak betrokke in verbale of fisiese gevegte; Het vriende wat ander boelie; Toon toenemende aggressiewe gedrag; Kom in die moeilikheid by die skool vir swak gedrag; Kan nie ekstra geld of nuwe besittings verduidelik; Neem nie verantwoordelikheid vir hulle aksies nie; Raak kompeterend en is bekommerd oor reputasie en gewildheid. Gee die pas aan Setting the pace

8 Rolle en verantwoordelikheid om n boelievrye omgewing te skep. HOOF BL VEILIGHEIDS- KOMITEE OPVOEDERS OUERS LEERDERS Gee die pas aan Setting the pace

9 STAPPE OM N GEBOELIE TE VOORKOM: Definieer boeliegedrag; Bepaal wat gebeur; WWWWW & H Versterk instellings om aktiwiteite te koordineer; Vestig reëls en beleide; Publiseer en dwing beleid en reëls af; Verhoog toesig by boelie - hot spots Fokus in klasse op voorkoming van boeliery; Verskaf voortdurende opleiding oor voorkoming van boeliery; Leer kinders om nie slagoffers te wees nie. Gee die pas aan Setting the pace

10 REAKSIE OP BOELIE VOORVALLE Tree tussenbeide Kry die feite Verduidelik Opleiding Tree op Monitor en evalueer SAOU

11 Gee die pas aan Setting the pace

12 BOELIES BY DIE WERKPLEK - Onwelkome, ongevraagde gedrag. - Verspreiding van kwaadwillige gerugte. - Beledig, veral m.b.t geslag, ras of ongeskiktheid. - Spot of ʼn bespotting van iemand te maak. - Om op iemand te pik. - Diskriminasie. - Misbruik van mag of posisie. - Doelbewus ʼn bevoegde werker ondermyn deur hom te oorlaai. - Kritiek. - Bevorderings- en opleidingsgeleenthede weerhou. Gee die pas aan Setting the pace

13 ONDERWYSERS WORD OOK GEBOELIE! MOENIE N SLAGOFFER BLY NIE! Volg altyd LYNFUNKSIE Grief: Grieweprosedure Hoofstuk G PAM Definisie: Klagte deur n werknemer oor gedrag van n ander werknemer of die werkgewer wat die werksverhouding beinvloed of daar is n skending van werknemer se regte. Nie blote persoonlikheidbotsings reg reguleer nie verhoudings. Doel: Oplos van grief so spoedig moontlik, so na as moontlik aan oorsaak. Voorkom dispute Mondelingse intervensie Hoof en/of BL Formele geskrewe grief: skoolvlak Distrik RAVO

14 WIE? Kollegas Hoof/Adjunkhoof/Departementshoof Kinders Onderwysers Beheerliggaam Ouers SAOU Gee die pas aan Setting the pace

15 Wetgewing: Jou Regte Werkgewer het n plig om werknemers te beskerm Grieweprosedure Hoofstuk G: PAM, Vorm SARO/SACE: Gedragskode LRA/WAV Arbeidswetgewing: Skedule 8 Employment of Educators Act/Wet op Indiensneming van Opvoeders Wet 76 van 1998, Bylaag 2: Tugkode vir opvoeders Teistering/Harassment Act, Interdik KBVA/CCMA (Kommissie vir Bemiddeling, Versoening en Arbitrasie) Gee die pas aan Setting the pace

16 Grondwet van Suid Afrika, 1996 Artikel 28(2) beste belang van die kind is altyd deurslaggewend. Artikel 36 Beperkingsklousule geen reg is onbeperk. HOOFSTUK 2 Handves van menseregte (ss 7 39) Artikel 23 Arbeidsregte billike en regverdige arbeidspraktyk SAOU Gee die pas aan Setting the pace

17 Suid-Afrikaanse Skolewet, 84 of 1996 Reguleer die funksionering van openbare skole. n Opvoeder het die reg om aan te dring dat: Die Hoof en die Beheerliggaam hulle pligte en verantwoordelikhede nakom in ooreenstemming met die wet; Veiligheidsmaatreëls in ooreenstemming met Regulasies toegepas word; Die gedrag van leerders in ooreenstemming met skool se beleid en gedragskode en dissiplinêre beleid - Artikel 8(1) Die Beheerliggaam moet in beste belang van onderwys en die skool optree Artikel 9: Skorsing van leerders Gee die pas Setting the pace SAOU

18 Wet op Gelyke Indiensneming, 55 of 1998 Teistering is n vorm van diskriminasie Artikel 6: Verbod op diskriminasie Artikel 10(6): Remedies Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 75 of 1997 Beheerliggaam aanstellings Diensvoorwaardes mag nooit minder gunstig wees as basiese diensvoorwaardes soos bepaal in wet. Bv. Vier maande onbetaalde kraamverlof. SAOU

19 Wet op Beskerming teen Teistering, 17 of 2011 Werklike skade: Sielkundig, fisies, ekonomies. Beskermingsbevel: Voorlopig, keerdatum - finaal n Kind onder ouderdom van 18 jaar kan so n bevel sonder die hulp van sy ouers kry. Indien n persoon die bevel verontagsaam kan hy/sy gearresteer word. Kriminele oortreding. SAOU

20 Hoekom moet jy stappe neem? Skending van menseregte reg om met waardigheid en respek behandel te word, Swak moraal in werkplek, Swak werknemer verhoudinge, Benadeel prestasie van werknemers. Anders bly jy n slagoffer! Gee die pas aan Setting the pace

21 RIGLYNE HOE? Papierspoor hou rekord Kontak SAOU Hoe vinniger hoe beter Bepaal oorsaak Volg lynfunksie Getuies Formele klagte - grief Vermy sosiale media Gee die pas aan Setting the pace

22 Aanranding deur leerders: Onaanvaarbaar Beleid en gedragskode! Konsekwent Papierspoor Selfoonopnames Kringtelevisie Kriminele klagte Provokasie Selfverdediging

23 Gee die pas aan Setting the pace

24 Dankie Thank You! Gee die pas aan Setting the pace

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ

More information

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN Beheerliggaamvoorsitter Skoolhoof Hoërskool Swartland Godsdiensbeleid Inleiding Hierdie dokument is die godsdiensbeleid

More information

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING Wat is kwaliteit-onderrig? Begronding van kwaliteit-onderrig As instelling op Bybelse grondslag kan ons nie

More information

GREY KOLLEGE BELEID TEN OPSIGTE VAN DWELMMIDDELS

GREY KOLLEGE BELEID TEN OPSIGTE VAN DWELMMIDDELS GREY KOLLEGE BELEID TEN OPSIGTE VAN DWELMMIDDELS Grey Kollege se missie bepaal dat daar gestreef word om elke Grey seun in ʼn gelukkige en geborge skoolomgewing op te voed. Grey Kollege se gedragskode bepaal

More information

Wat is fronto-temporale temporale demensie

Wat is fronto-temporale temporale demensie PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is fronto-temporale temporale demensie Hierdie blad verskaf algemene inligting oor een van die meer rare vorms van demensie, nl. fronto-temporale demensie. Dit gee n opsomming

More information

LAERSKOOL SAAMTREK GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

LAERSKOOL SAAMTREK GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME LAERSKOOL SAAMTREK GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2

More information

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe 1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid

More information

2017/08/15 DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN N SKOOLBESTUURSPAN DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR

2017/08/15 DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN N SKOOLBESTUURSPAN DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR Lei, leer en inspireer Lead, learn and inspire DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR WERKSWINKEL VIR SKOOLBESTURE NMU 24 AUGUSTUS 2017 L.H. SWANEPOEL MANUAL FOR SCHOOL MANAGEMENT (www.msmonline.co.za)

More information

Die fundamentele probleme van ons samelewing

Die fundamentele probleme van ons samelewing Waardegedrewe skole Die fundamentele probleme van ons samelewing Oorbeklemtoning van regte ten koste van verantwoordelikhede Gebrek aan universeel aanvaarde stel waardes en etiese gedrag Gebrek aan rolmodelle

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

Die wind as bron van energie *

Die wind as bron van energie * OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê

More information

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2: OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

WERKPLEKVERTEENWOORDIGERS OPLEIDING 2018

WERKPLEKVERTEENWOORDIGERS OPLEIDING 2018 WERKPLEKVERTEENWOORDIGERS OPLEIDING 2018 WERKPLEKVERTEENWOORDIGERS OPLEIDING 2018 DIE ROL, PLIGTE EN DIE VERANTWOORDELIKHEDE VAN DIE SAOU- WERKPLEKVERTEENWOORDIGER WAAROM WERKPLEKVERTEENWOORDIGERS Die

More information

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb

More information

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including: Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek

More information

SAOU hoofdesimposium Leerderdissipline: Die ondersoek, voorbereiding en verhoor van ernstige wangedragsake Jaco Deacon

SAOU hoofdesimposium Leerderdissipline: Die ondersoek, voorbereiding en verhoor van ernstige wangedragsake Jaco Deacon SAOU hoofdesimposium 2015 Leerderdissipline: Die ondersoek, voorbereiding en verhoor van ernstige wangedragsake Jaco Deacon Dissipline Lyk/voel dit bekend? Frustrasies van opvoeders SBL sleep voete Ouers

More information

Wat is vaskulêre demensie?

Wat is vaskulêre demensie? PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is vaskulêre demensie? Hierdie inligtingsblad sit n paar oorsake en simptome uiteen van vaskulêre demensie en gee n paar voorstelle oor hoe om die risiko daarvan om die toestand

More information

Courses for March 2012

Courses for March 2012 Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop

More information

Musiek: Toets jou kennis *

Musiek: Toets jou kennis * OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4

More information

BELEID OOR GESLAGSGELYKHEID

BELEID OOR GESLAGSGELYKHEID BELEID OOR GESLAGSGELYKHEID INHOUD 1. Inleiding 2. Definisies 3. Doelstellings 4. Magtiging 5. Reikwydte 6. Beleidsbepalings, rolle en verantwoordelikhede 7. Moniterings- en evalueringsmeganismes 8. Slotsom

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

Wat Onskadelike Hookahs kan Doen

Wat Onskadelike Hookahs kan Doen Wat Onskadelike Hookahs kan Doen Dit is bewys dat die rook van hubbly bubblies kan lei tot... Kanker Longskade Hartsiektes Tuberkulose Herpes Vroeë dood Vrae wat dikwels gevra word oor hookahs V- Is die

More information

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.

More information

Veldenvlei Primary School

Veldenvlei Primary School Primêre Skool Veldenvlei Primary School Privaatsak X 1006 Private Bag RICHARDSBAAI RICHARDS BAY 13 Weigelia Veldenvlei 3900 Tel : 035 789 1381/2 Fax : 035 789 2497 E-mail : veldvlei@ion.co.za www.veldenvleiprimary.co.za

More information

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:

More information

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK LAERSKOOL SAAMTREK GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van LAERSKOOL SAAMTREK (hierna genoem die beheerliggaam

More information

MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika *

MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika * OpenStax-CNX module: m24217 1 MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE

More information

SAOU (Gauteng) SKOOLVERTEENWOORDIGERS Februarie 2016 KORTLYSVERGADERINGS EN ONDERHOUDE

SAOU (Gauteng) SKOOLVERTEENWOORDIGERS Februarie 2016 KORTLYSVERGADERINGS EN ONDERHOUDE SAOU (Gauteng) SKOOLVERTEENWOORDIGERS Februarie 2016 KORTLYSVERGADERINGS EN ONDERHOUDE I N L E I D I N G Permanente poste: - Vakaturelyste - Artikel 6B Absorbering Vakaturelyste : Uitnodiging aan erkende

More information

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE

More information

nommer 1 Gedragskode vir ouers 3 2 Gedragskode en dissiplinêre prosedures 10 3 Dissipline Beleid 18 4 Dissiplinêre prosedure en gedragskode 24 5

nommer 1 Gedragskode vir ouers 3 2 Gedragskode en dissiplinêre prosedures 10 3 Dissipline Beleid 18 4 Dissiplinêre prosedure en gedragskode 24 5 1 Beleid Bladsy nommer 1 Gedragskode vir ouers 3 2 Gedragskode en dissiplinêre prosedures 10 3 Dissipline Beleid 18 4 Dissiplinêre prosedure en gedragskode 24 5 Skoolreëls - Algemene dissipline 30 6 Klerebeleid

More information

Digitale Produkte. Katalogus

Digitale Produkte. Katalogus ... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige

More information

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative

More information

Hoërskool Roodepoort

Hoërskool Roodepoort Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons

More information

Die rol van skoolbeheerliggame in die aanbeveling van prinsipale aanstellings: uitdagings vir plattelandse skole.

Die rol van skoolbeheerliggame in die aanbeveling van prinsipale aanstellings: uitdagings vir plattelandse skole. Die rol van skoolbeheerliggame in die aanbeveling van prinsipale aanstellings: uitdagings vir plattelandse skole. Jannie van der Colff Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir

More information

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek! 1 Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy 1 14. Lekker soek! 2 Lees die tr- woorde hardop en skryf dit dan in jou werkboek! traan trap tref trek treur tril

More information

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE OpenStax-CNX module: m26630 1 GESONDE KOS * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS

More information

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11) OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work

More information

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies

More information

Hoërskool Swartland Grondwet

Hoërskool Swartland Grondwet 1 Hoërskool Swartland Grondwet Opgestel deur Beheerliggaam ------------------ ------------------- V.A Botha Voorsitter DJ Marais Skoolhoof Datum: ------------------------- 2 Aanhef Om voorsiening te maak

More information

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING OpenStax-CNX module: m27843 1 HERWINNING Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4

More information

Die Senwes Etiese Kode is n hoëvlak dokument wat Senwes se toewyding tot die

Die Senwes Etiese Kode is n hoëvlak dokument wat Senwes se toewyding tot die 1. WAT IS DIE Die Senwes Etiese Kode is n hoëvlak dokument wat Senwes se toewyding tot die bedryf van besigheid op n wyse wat wetlik en eties aanvaarbaar is vir elke direkteur en werknemer in die groep,

More information

Speel met battery elektrisiteit *

Speel met battery elektrisiteit * OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad

More information

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Nuusbrief Junie / Julie 2017 Nuusbrief Junie / Julie 2017 Ons wil graag dankie sê aan Toy Adventures, die trotse borg van die Kamcare Nuusbrief. Ondersteun hulle gerus by Byls Bridge Promenade in Highveld Centurion en The Grove winkelsentrum.

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) User perceptions related to identification through biometrics within electronic business By Ilse Giesing 2003 Submitted

More information

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100 EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 PUNTE : 100 TYD : 1 uur 30 min SPESIFIEKE DOELWITTE TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE 50% TEGNOLOGIESE KENNIS 30% TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

n Konsep Gedragskode vir Godsdienste in Suid-Afrika (2)

n Konsep Gedragskode vir Godsdienste in Suid-Afrika (2) 1 n Konsep Gedragskode vir Godsdienste in Suid-Afrika (2) 1. Begeleidende Brief 25 Junie 2018 Beste Vriende, Ek skryf hierdie brief aan u namens die Suid-Afrikaanse Raad vir die Beskerming en Bevordering

More information

Wat is velkanker? Velkanker is as gevolg van vel selbeskadiging Dit begin in die onderste gedeelte van die epidermis (die boonste laag van die vel)

Wat is velkanker? Velkanker is as gevolg van vel selbeskadiging Dit begin in die onderste gedeelte van die epidermis (die boonste laag van die vel) Wat is velkanker? Velkanker is as gevolg van vel selbeskadiging Dit begin in die onderste gedeelte van die epidermis (die boonste laag van die vel) Waarskuwingstekens van velkanker - ABCDE A-simmetries

More information

2017/08/15 MSM. Bestuurspanne Management Teams * Enorme uitdagings * Huge challenges. Chapter 7.3: Management SWARTBORDLESSE

2017/08/15 MSM. Bestuurspanne Management Teams * Enorme uitdagings * Huge challenges. Chapter 7.3: Management SWARTBORDLESSE Lei, leer en inspireer Lead, learn and inspire WERKSWINKEL VIR SKOOLBESTURE PORT ELIZABETH LEER JOU LES OF STAMP JOU KOP SWARTBORDLESSE OOR 25 jaar 24 AUGUSTUS 2017 Jannie van der Westhuizen MSM Chapter

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Metafoor: Google die natuurverskynsel: The meeting of the waters waar die Rio Negro en Rio Solimoes

More information

Wat is elektrisiteit? *

Wat is elektrisiteit? * OpenStax-CNX module: m24760 1 Wat is elektrisiteit? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

18 Mei Geagte Ouers

18 Mei Geagte Ouers Geagte Ouers 18 Mei 2017 Ongelooflik hoe die tyd vlieg nog net 4 weke en dan skryf ons reeds die Junie Eksamen. Dit is UITERS BELANGRIK dat geen leerder nou op die kritieke stadium van die kwartaal afwesig

More information

LAERSKOOL EVERSDAL VIGSBELEID

LAERSKOOL EVERSDAL VIGSBELEID LAERSKOOL EVERSDAL VIGSBELEID LAERSKOOL EVERSDAL: BELEIDSTUK 1. BESTUURSGROEP : WEERBAARHIED 2. ONDERWERP : MIV / VIGS 3. DOEL : Ter wille van inligting en die veiligheid van rolspelers by die skool. 4.

More information

DIE ARBEIDSREGTELIKE POSISIE VAN DIE NAKOMINGSBEAMPTE IN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

DIE ARBEIDSREGTELIKE POSISIE VAN DIE NAKOMINGSBEAMPTE IN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA University of Pretoria etd Koen, G J (2002) DIE ARBEIDSREGTELIKE POSISIE VAN DIE NAKOMINGSBEAMPTE IN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA VERHANDELING TER VOLDOENING AAN DIE GRAAD LLM AAN DIE UNIVERSITEIT VAN

More information

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES 2010 2015/16 2010 REGLEMENT D REGULATIONS D 2010 SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING / ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE

More information

SAAMGEVATTE BELEIDE VAN WNPS

SAAMGEVATTE BELEIDE VAN WNPS SAAMGEVATTE BELEIDE VAN WNPS 1. Toelatingsbeleid (bl. 1-6) 2. Gedragskode vir lede van Beheerliggaamslede (bl. 7-11) 3. Konseprookbeleid (bl. 12-13) 4. Grondwet van Beheerliggaam (bl. 14-17) 5. Taalbeleid

More information

OUTENIQUA HOëRSKOOL HANDLEIDING INGEVOLGE ARTIKEL 14 VAN DIE WET OP BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING (PAIA)

OUTENIQUA HOëRSKOOL HANDLEIDING INGEVOLGE ARTIKEL 14 VAN DIE WET OP BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING (PAIA) OUTENIQUA HOëRSKOOL HANDLEIDING INGEVOLGE ARTIKEL 14 VAN DIE WET OP BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING (PAIA) UITGEREIK 21 NOVEMBER 2017 1. Outeniqua Hoërskool is n openbare skool ingevolge die Suid-Afrikaanse

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FAULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

OESFEES. Oktober 2016

OESFEES. Oktober 2016 1 OESFEES Oktober 2016 2 KLEINGROEPE: NUUS Die teeskinkbeurt-lys vir 2017 sal ge-epos word aan die kleingroepleiers, bevestig asb dat die teeskinkdatums vir julle groep gepas sal wees. Voorstelle vir aanbiedings,

More information

ONWETTIGE JAG MET HONDE. RIGLYNE - Wees goed ingelig en tree versigtig op.

ONWETTIGE JAG MET HONDE. RIGLYNE - Wees goed ingelig en tree versigtig op. ONWETTIGE JAG MET HONDE RIGLYNE - INLEIDING Suid-Afrikaanse boere is nie net besorg oor toenemend ongure weerpatrone, grondkwessies en plaasmoorde nie, maar moet ook die groeiende kriminele bedrywighede

More information

Die boek Job en lyding

Die boek Job en lyding Die boek Job en lyding Repentance is not a discrete external act; it is the turning round of the whole life in faith in Christ. Sinclair Ferguson Die boek Job en lyding Wat leer die boek van Job vir ons

More information

5.2 Konstruksie van vraelyste Struktuur van die vraelys

5.2 Konstruksie van vraelyste Struktuur van die vraelys Hoofstuk 5 Empiriese Ondersoek 5.1 Inleiding In hierdie hoofstuk word verslag gedoen van die empiriese ondersoek. Die doel van die ondersoek is om te bepaal of skoolbegrotings as finansiële instrumente

More information

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

19. Dit is in ons bloed Genesis 4 19. Dit is in ons bloed Genesis 4 Tema Jaloesie wat ons kwaad laat voel, asook sondige dade bring ons op n slegte plek n plek waar God ons moet help en Hy doen dit! Agtergrond en interpretasie Lees weer

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik: Jan Steyn Sondag 24 April 2016 Tema: Ons skemas oor God en God se genade Teks: 2 Konings 5:1-14 Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik: Die eerste ding wat ons opval as ons na Naäman se lewe kyk,

More information

Johannes 6:1-15; /07/2014

Johannes 6:1-15; /07/2014 Johannes 6:1-15; 22-36 20/07/2014 Ek begin vanoggend n reeks oor Jesus se, Ek is, uitsprake in die Johannes evange-lie. Dit gebeur nogal dikwels dat mense vir hulleself n Here skep waarvan hulle hou As

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special

More information

BELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE

BELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE BELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE Beleidsverklaring Doel Tipe dokument Openbaarmaking, bestuur en mitigasie van konflik van belange Beleid Aanvangsdatum 29/04/2013 Datum van volgende hersiening 01/01/2016

More information

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m31862 1 Afronding * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie

More information

Preek Jan Steyn 7 Oktober Teks: 2 Samuel Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer.

Preek Jan Steyn 7 Oktober Teks: 2 Samuel Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer. Preek Jan Steyn 7 Oktober 2012. Teks: 2 Samuel 15-18. Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer. Inleiding: Ons het verlede Sondag aan die hand van 1 Samuel 21 en 22 gekyk na 'n tydperk in Dawid se

More information

Plekwaardes van heelgetalle *

Plekwaardes van heelgetalle * OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4

More information

GEDRAGSKODE: LEERDERS

GEDRAGSKODE: LEERDERS 1 LAERSKOOL PANORAMA GEDRAGSKODE: LEERDERS INHOUD 1. Skoolbeleid 2. Reëls vir leerders 2.1 Klaskamers 2.2 Gange 2.3 Buitelugopvoeding (Riglyne aan opvoeders, leerders en ouers) 2.4 Skoolkurrikulum 2.5

More information

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis Benodig: - 5 mense - 4 met jeans met wit hemp (die idee is dat die persoon nie die mense met die wit hemde die kruise sien neersit

More information

10. God gebruik gewone mense soos Moses, Gideon en Timoteus ~ Johan Smith 11. Dissipels dien, dissipels doen! ~ Stephan Joubert 12.

10. God gebruik gewone mense soos Moses, Gideon en Timoteus ~ Johan Smith 11. Dissipels dien, dissipels doen! ~ Stephan Joubert 12. INHOUDSOPGAWE 1. Lesse oor dissipelskap: n Ware verhaal... 7 ~ Johan Smith 2. Dissipelskap is nie... 17 ~ Stephan Joubert 3. Jesus roep; ek antwoord... 27 ~ Stephan Joubert 4. Van dag een af n dissipel...

More information

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION o Attribution You must give appropriate credit, provide a link to the license, and indicate if changes were made. You may do so in any

More information

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:

More information

Die Here sorg vir alles, ek sal niks nodig hê nie. Vooraf sang Ps : 1,2,3 Ps 125-2; 1,2,3 (Gebruik mel. van Sb 18-6) Toetreediens:

Die Here sorg vir alles, ek sal niks nodig hê nie. Vooraf sang Ps : 1,2,3 Ps 125-2; 1,2,3 (Gebruik mel. van Sb 18-6) Toetreediens: 1 Die Here sorg vir alles, ek sal niks nodig hê nie. Vooraf sang Ps 121-2 : 1,2,3 Ps 125-2; 1,2,3 (Gebruik mel. van Sb 18-6) Toetreediens: Intreelied: Ps 122-1: 1 Votum Seen Lofsang: Lied 203: 1,2 Geloofsbelydenis:

More information

RIGLYNE AAN GRONDSLAGFASE-ONDERWYSERS OM BASIESE KONSEPTE IN ENGELS AAN ENGELS TWEEDETAALLEERDERS TE ONDERRIG. deur ANNA HENDRIENA VILJOEN

RIGLYNE AAN GRONDSLAGFASE-ONDERWYSERS OM BASIESE KONSEPTE IN ENGELS AAN ENGELS TWEEDETAALLEERDERS TE ONDERRIG. deur ANNA HENDRIENA VILJOEN RIGLYNE AAN GRONDSLAGFASE-ONDERWYSERS OM BASIESE KONSEPTE IN ENGELS AAN ENGELS TWEEDETAALLEERDERS TE ONDERRIG deur ANNA HENDRIENA VILJOEN voorgelê luidens die vereistes vir die graad MAGISTER EDUCATIONIS

More information

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding * OpenStax-CNX module: m39158 1 Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding * Free High School Science Texts Project Based on Atomic combinations: Electronegativity and ionic bonding by Free

More information

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting * OpenStax-CNX module: m25236 1 Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE

More information

HOOFSTUK 3 TEMPERAMENT: DIMENSIES, KATEGORIEË EN MODELLE

HOOFSTUK 3 TEMPERAMENT: DIMENSIES, KATEGORIEË EN MODELLE 112 HOOFSTUK 3 TEMPERAMENT: DIMENSIES, KATEGORIEË EN MODELLE 3.1 INLEIDING In hoofstuk twee is temperament gekonseptualiseer deur die vergelyking daarvan met persoonlikheid en karakter en die beskrywing

More information