HOËRSKOOL WONDERBOOM VEILIGHEID- EN SEKURITEITSBELEID

Size: px
Start display at page:

Download "HOËRSKOOL WONDERBOOM VEILIGHEID- EN SEKURITEITSBELEID"

Transcription

1 HOËRSKOOL WONDERBOOM VEILIGHEID- EN SEKURITEITSBELEID 1. DOEL VAN BELEID Om n skoolomgewing te skep waar die skooluitleg, -omgewing, -beleid en -prosedures so ontwerp is om die impak van ontwrigtings, betredings en sekerheidsrisiko s te minimaliseer en sodoende te verseker dat die skool sy opvoedkundige missie nakom. 2. PROSEDURE VIR DAARSTELLING VAN N EFFEKTIEWE BELEID 1. Vestig n Veiligheidskomitee van belanghebbendes wat ook aan die BL rapporteer. 2. Voer jaarliks n veiligheidsoudit uit. 3. Ontwikkel n veiligheidsplan (verfyn die beleid). 4. Opleiding van belanghebbendes in die toepassing van hierdie beleid/plan. 3. VEILIGE SKOOLTERREIN - Dit is van kardinale belang dat die hele skoolterrein veilig sal wees, dat alle belanghebbendes potensiële veiligheidsrisiko s sal identifiseer en dat dit sover menslik moontlik beperk sal word. Die SAPD patrolleer ook gereeld buite die terrein en datums van groot byeenkomste word aan hulle deurgegee. 3.1 Veiligheid van geboue - Die instandhouding van geboue word deur die infrabestuurder en sy span werkers hanteer. - Onderwysers rapporteer herstelwerk in hulle klasse aan infrabestuurder. - Alle klasse, maar veral laboratoriums en werkswinkels moet aan beroepsveiligheidsregulasies voldoen soos deur NOSA bepaal. - Vandalisme is n ernstige saak. Leerders wat hulle hieraan skuldig maak, word volgens die gedragskode hanteer en gestraf. Alle artikels/voorwerpe wat beskadig is moet weer vervang word. Mnr. K de Beer, die infrabestuurder, sal leerders van kwotasies voorsien. Geld moet by finansiële kantoor inbetaal word vir enige skade. - Kameras oral teen geboue speel n groot rol om die sekuriteit verder op te knap. Daar word ook beplan om n telefoon in elke klas te installeer, wat sal veroorsaak dat die opvoeder kontak met die algemene kantoor het, maar ook dat die algemene kantoor maklik iemand uit die klas kan roep. 3.2 Sekuriteitswagte en toegangsbeheer Hoërskool Wonderboom maak bedags (06:00-18:00) van 2 wagte gebruik en snags (18:00-06:00) en oor naweke van 1 wag. Gedurende vakansies is daar deurentyd net 1 wag op diens. Die wagte se werksbeskrywing is as volg: Wag 1: Hoofhek Doen toegangsbeheer. Mense wat afsprake met onderwyspersoneel het of wat leerders kom afhaal, moet inteken deur die register te voltooi. Leerders wat die skoolterrein wil verlaat vir mediese of ander afsprake moet eers by die graadhoof of graadvoog uitteken en die persoon (ouers of iemand met ouers se toestemming) wat die leerder kom afhaal, moet die leerder by die algemene kantoor uitteken en n 1

2 kaartjie met die skoolstempel ontvang wat hulle aan dié wag moet toon en inhandig. Vanaf 7:40-13:40 word net onderwysers se motors in die vierkant toegelaat. Leerders se fietse en motorfietse word ook toegelaat, maar hulle parkeer onderskeidelik by fietsloods en hoofhek. Persone wat voorraad kom aflaai of wat spesifieke take kom verrig by die skool, mag ook binne die terrein parkeer. Hek 3 (kafeteria) bly gesluit tot 13:40, behalwe as aflewerings gedoen word. Help om verkeer te reguleer voor en na skool in draaisirkel Wag 2: Hek 1 (dienspad) - Moet om 6:30 by hek 1 rapporteer. Die hek bly gesluit vanaf 7:40-13:40 en tydens eksamentyd vanaf 7:40-13:00. - Doen toegangsbeheer. Matrikulante wat reeds lisensies het, kan n parkeerkaartjie by mnr. Nieman (opvoedkundige konsultant) kry en mag dan langs die tennisbane parkeer. - Hek 2 bly gesluit vanaf 7:45-13:40 (Vrydae om 13:10). Sluit weer om 14:15. - Patrolleer die gebied by tennisbane, motorafdakke en fietsloods. - Sluit die hek as hy van diens af gaan om 18: Nagdiens, naweke en vakansies - Doen diens by hoofhek. - Doen toegangsbeheer. - Sluit hek 1 indien alle motors die terrein verlaat het. - Patrolleer in vierkant tot by die Wonderboomsaal. - Sluit om 06:00 alle hekke oop vir leerders om in te kom. - Tydens naweke en vakansies bly alle hekke gesluit, behalwe as reëlings vooraf getref is. - Moet sigbaar wees by die hoofhek Toegangsbeheer - Geen persoon mag vuurwapens, messe, swaarde, skerp gevaarlike voorwerpe, bomme, plofstof, bedwelmende middels, drank wat alkohol bevat, sigarette of enigiets wat mense fisies skade kan aandoen, in die skoolterrein inbring nie. - Toegewysde persone kan leerders se tasse of sakke deursoek indien daar n redelike vermoede bestaan dat daar gevaarlike voorwerpe of verbode middels in hulle sakke is. 3.3 Gebruik of misbruik van middels (sien toegangsbeheer) - Die wagte, personeel en wonnieraad moet op die uitkyk wees vir gebruik of misbruik van middels op die skoolterrein of op skooluitstappies. - Leerders wat hulle hieraan skuldig maak sal hanteer word volgens die skool se gedragskode. Die SAPD mag versoek word om die saak te hanteer. 2

3 3.4 Ernstige misdaad - Met sulke gebeurlikhede sal die SAPD gekontak word en die leerder sal ook volgens die skool se gedragskode hanteer word. - Ernstige misdaad is in wetgewing en departementele regulasies uiteengesit. 3.5 Beligting van terrein - Die beligting van die terrein gedurende die nag is van groot belang. Ligte is op strategiese plekke aangebring. Kritiese plekke met geen beligting is geïdentifiseer en daar sal aandag aan gegee word. 3.6 Brandtoerusting - Daar is brandblussers in klasse en kantore soos aangedui op register. - Daar is brandslange op stoepe in Olienkroongebou (sien skoolgrondplan). - Daar is 3 groot waterkrane vir branddoeleindes op terrein (sien skoolgrondplan). - Brandtoerusting word jaarliks in Augustus versien. 3.7 Noodplan - Die inhoud van die noodplan moet aan alle belanghebbendes gekommunikeer word Sleutelpersoneel 1) Mnr. J. Botha 2) Dr. F. van Wyk 3) Mnr. B. Harris Belangrike telefoonnommers - Alle noodgevalle : Ambulans : / Brandweer : / SAPD : (Moot: ) - Eugene Marais Hospitaal : Moot Algemene Hospitaal Dr. A. Coetzee : (w) Hulpmiddels - Interkomstelsel - Alarmstelsel - Megafoon - Handsirene - Skoolklok - Paniekknoppies - Telefoon - Boodskappers - Brandtoerusting Ontruiming ( n lang aanhoudende lui ) - Alle gevalle wat ontruiming benodig (bomdreigement, brand, gyselaarsdrama). Afhangende van die situasie ontruim almal na die A-rugbyveld. - Onderwysers stap voor en die wonnieraadslede stap heel agter. 3

4 - Die kortste moontlike roete na die versamelpunt word gestap (Daar word aanbeveel dat Olienkroon se boonste vloer by die trappies by Pieter Fourie se klas opgaan en die pad volg tot by die velde, dat Olienkroon se middelvloer tussen die saal en ontwikkelingsentrum deurgaan en die pad volg tot by die velde). - Klasse tree aan op die halflyn en kyk na die skoolgebou toe. - Gr.8/1 tree aan op die oostelike kantlyn tot by gr.12/9 wat aantree op die westelike kantlyn van die A-veld. - Seuns tree voor aan en die dogters agter hulle. - Onderwysers tree voor hulle klasse aan. - Onderwysers rapporteer afwesighede aan mnr. D. Niemann wat beheer neem van die A-rugbyveld. - Almal bly op die veld tot verdere kennisgewing. - Die nooddienste word vanuit die kantoor geskakel deur mnr. Botha, wat beheer neem in die kantoor. - Indien mnr. Botha n klas het as daar n probleem ontstaan, beweeg hy dadelik na die kantoor om beheer te neem. Sy klas beweeg saam met me. Badenhorst se klas Skuiling (kort onderbroke luie ) - In geval van n skietaanval, gewapende roof of gyselaarsdrama word skuiling gesoek. - Onderwysers en leerders bly in hulle lokale, klaskamerdeure word gesluit. - Almal val plat en beweeg na die kante van die lokaal, sodat hulle nie deur die vensters gesien kan word nie. - Stilte word gehandhaaf (dit voorkom paniek). - Almal bly op die vloer lê tot verdere kennisgewing. - Indien n skietaanval of gewapende roof tydens pouse voorkom, val leerders plat net waar hulle is as hulle die sirene hoor afgaan Spanne wat tydens gebeurlikhede gebruik kan word - Leerders en onderwysers rapporteer eers by versamelpunt en beweeg daarna na die algemene kantoor vir instruksies (tydens ontruiming). - Tydens skuiling bly hulle egter saam met ander leerders in die klasse. - Boodskappers: Dr. van Wyk - Mnr e Fourie, Theyse en Van Wyk. - Noodhulpspan: Me. Loubser - Leerders van noodhulpspan Alarmstelsel - Daar is tans 5 aktiewe alarmstelsels wat operasioneel in die skool is: o Olienkroongebou o Flambojantgebou, Wonderboomsaal, Garages en Kafeteria o Flambojantsaal o Ontwikkelingsentrum o Kafeteria/Sportkantoor - Onderwysers wat alarmogies in hulle kantore/klasse het, het elkeen hulle eie persoonlike kode waarmee hulle hulle alarm aktiveer en deaktiveer. - Chubb is die diensverskaffer. 4

5 3.9 Hantering van kontantgeld - Sien finansiële beleid. - Skoolgeld word nie deur die skool self gebank nie, Coin Security verrig die taak Terreindiens en -toesig - Personeel en die wonnieraad van gr.8-12 verrig terreindiens volgens n vasgestelde rooster. - Daar is weekliks n departementshoof in beheer van die terreindienspersoneel. Daar is weekliks n topbestuurslid wat pouses saam met die betrokke departementshoof die terrein verken en seker maak dat die personeel op hulle pos is en dat alles ordelik verloop op die terrein. - Indien n leerder n besering opdoen op die skoolterrein, moet WB 75- Vraelys t.o.v. besering opgedoen: Hoërskool Wonderboom voltooi word, en aan die hoof en die Vergoedingskommisaris oorhandig word - Indien n personeellid n besering aan diens opdoen, moet die volgende vorms deur hom/haar voltooi word: o Kennisgewing van ongeval en eis om vergoeding. o First medical report in respect of an accident. o Affidavit by employee. o Employers report of an accident soos deur die wet (Wet op vergoeding vir beroepsbeserings en siektes van 1993)(Act no.130 of 1993) vereis. Voltooide dokumente moet aan die betrokke owerhede gestuur word Toesig oor leerders (klaskamertoesig) Leerders mag onder geen omstandighede sonder toesig in n klas gelaat word nie. (dit sluit ook klasse in wat op die sportvelde waargeneem word). Die onderwyser sal verantwoordelik gehou word vir enige skade of beserings aan geboue of leerders Toesig na skool - As gevolg van n baie druk buitemuurse program is daar geen formele toesig vir leerders wat na skool op die terrein bly om huiswerk te doen nie. - Vir veiligheidsonthalwe is dit beter vir leerders om by die kafeteria se tafels te gaan sit en huiswerk doen, aangesien daar heeltyd beweging is Sport- en kultuuraktiwiteite Bogenoemde is georganiseerde aktiwiteite en mag nie sonder volwasse toesig plaasvind nie. (volwasse = soms buite-afrigters) Sportbyeenkomste en buitelugaktiwiteite - Tydens bogenoemde byeenkomste is daar personeel- en wonnieraadtoesig. - Ekstra sekuriteitswagte word ook gereël en die SAPD word in kennis gestel wat ook rondom ons terrein kom patroleer Skooluitstappies, toere en kampe - Goedkeuring moet by die department verkry word vir enige van bogenoemde sake. - Vrywaringsvorms moet deur leerders voltooi word. - Daar moet genoeg toesig wees vir die aantal leerders wat dit meemaak, veral wat die busdiens betref. Die riglyn is 2 personeellede (man en vrou) per bus. - Daar word ook van wonnieraadslede wat op busse ry, verwag om busdiens te doen. 5

6 3.16. Leerders wat stap om by die skool te kom - Gr.12 -wonnieraadslede beman n dienspunt waar leerders uit die skoolhek oor n pad moet stap. - Personeel beman ook n dienspunt na skool waar die leerders hulle busse kry. - Noodsituasies buite die skoolterrein word deur ouers by die SAPD aangemeld Ontgroening en inisiasie - Geen ontgroening of inisiasie word toegelaat nie en word aktief deur die skool en personeel ontmoedig. - Die gr.8 - leerders het jaarliks n inskakelingsprogram wat vir 2 weke duur wat onder beheer en toesig van die wonnieraadsvoogde plaasvind. Die doel hiervan is dat die nuwe gr.8 - leerders die skool en personeel vinnig sal leer ken en om leerders vertroud te maak met die skoolbeleid en die gedragskode Tienerswangerskappe en HIV/Vigs - Sien spesifieke beleide vir bogenoemde sake. DATUM: AANVAARDING DEUR BL GETEKEN DATUM: GOEDKEURING DEUR DEPARTEMENT GETEKEN 6

7 Bylaag 1: Dienspunte van sekuriteitswagte 7

8 Bylaag 2: Brandslange en waterkrane (Grondplan aangeheg) 8

9 9

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2: OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ

More information

Die wind as bron van energie *

Die wind as bron van energie * OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb

More information

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

Wat is vaskulêre demensie?

Wat is vaskulêre demensie? PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is vaskulêre demensie? Hierdie inligtingsblad sit n paar oorsake en simptome uiteen van vaskulêre demensie en gee n paar voorstelle oor hoe om die risiko daarvan om die toestand

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES 2010 2015/16 2010 REGLEMENT D REGULATIONS D 2010 SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING / ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE

More information

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê

More information

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including: Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens

More information

SPELERS MET GESTREMDHEDE

SPELERS MET GESTREMDHEDE 2010 2017/18 REGLEMENT D REGULATION D JUKSKEI SA SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:

More information

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

2017/08/15 DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN N SKOOLBESTUURSPAN DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR

2017/08/15 DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN N SKOOLBESTUURSPAN DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR Lei, leer en inspireer Lead, learn and inspire DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR WERKSWINKEL VIR SKOOLBESTURE NMU 24 AUGUSTUS 2017 L.H. SWANEPOEL MANUAL FOR SCHOOL MANAGEMENT (www.msmonline.co.za)

More information

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012) INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/00001508/2012) PROPOSED ASH DISPOSAL AT KENDAL POWER STATION Notice is hereby

More information

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY by Leon Ian Ie Grange Submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree M.Eng. (Technology Management) in the Faculty

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.

More information

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties Appendix 12 General Correspondence with Interested and Affected Parties Suite E4 First Floor 68 High Street WORCESTER 6850 PO Box 250 WORCESTER 6849 Tel/Fax: (023) 347-0336 E-pos: Erf233Touws@BolandEnviro.co.za

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Musiek: Toets jou kennis *

Musiek: Toets jou kennis * OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4

More information

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek

More information

KROONSTAD HOëRSKOOL KOSHUISE

KROONSTAD HOëRSKOOL KOSHUISE INLIGTINGGIDS 2018 KROONSTAD HOëRSKOOL KOSHUISE Toelating tot die skool bied nie outomatiese toelating tot die koshuis nie. Die beheerliggaam alleenlik behou die reg voor van toelating tot die koshuis.

More information

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies

More information

GREY KOLLEGE BELEID TEN OPSIGTE VAN DWELMMIDDELS

GREY KOLLEGE BELEID TEN OPSIGTE VAN DWELMMIDDELS GREY KOLLEGE BELEID TEN OPSIGTE VAN DWELMMIDDELS Grey Kollege se missie bepaal dat daar gestreef word om elke Grey seun in ʼn gelukkige en geborge skoolomgewing op te voed. Grey Kollege se gedragskode bepaal

More information

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE

More information

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe 1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid

More information

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) User perceptions related to identification through biometrics within electronic business By Ilse Giesing 2003 Submitted

More information

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK LAERSKOOL SAAMTREK GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van LAERSKOOL SAAMTREK (hierna genoem die beheerliggaam

More information

Hoërskool Roodepoort

Hoërskool Roodepoort Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons

More information

Courses for March 2012

Courses for March 2012 Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop

More information

Speel met battery elektrisiteit *

Speel met battery elektrisiteit * OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad

More information

E-Klas handleiding Studente

E-Klas handleiding Studente E-Klas handleiding Studente Dickenson laan 1180 Waverley Pretoria 0083 Tel: 012 332 3227 Kopiereg voorbehou Inhoudsopgawe 1 Wat is e-klas?... 1 2 Teken aan op e-klas... 1 2.1 Wagwoordverandering... 2 3

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville). Droom - Glo - Doen A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Dit word aangebied by Megapark in Bredasdorp. (die terein is geleë op die rand van die dorp, volg net al die bordjies wat in

More information

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100 EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 PUNTE : 100 TYD : 1 uur 30 min SPESIFIEKE DOELWITTE TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE 50% TEGNOLOGIESE KENNIS 30% TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE

More information

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative

More information

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE

More information

18 Mei Geagte Ouers

18 Mei Geagte Ouers Geagte Ouers 18 Mei 2017 Ongelooflik hoe die tyd vlieg nog net 4 weke en dan skryf ons reeds die Junie Eksamen. Dit is UITERS BELANGRIK dat geen leerder nou op die kritieke stadium van die kwartaal afwesig

More information

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die

More information

Digitale Produkte. Katalogus

Digitale Produkte. Katalogus ... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige

More information

nommer 1 Gedragskode vir ouers 3 2 Gedragskode en dissiplinêre prosedures 10 3 Dissipline Beleid 18 4 Dissiplinêre prosedure en gedragskode 24 5

nommer 1 Gedragskode vir ouers 3 2 Gedragskode en dissiplinêre prosedures 10 3 Dissipline Beleid 18 4 Dissiplinêre prosedure en gedragskode 24 5 1 Beleid Bladsy nommer 1 Gedragskode vir ouers 3 2 Gedragskode en dissiplinêre prosedures 10 3 Dissipline Beleid 18 4 Dissiplinêre prosedure en gedragskode 24 5 Skoolreëls - Algemene dissipline 30 6 Klerebeleid

More information

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis Benodig: - 5 mense - 4 met jeans met wit hemp (die idee is dat die persoon nie die mense met die wit hemde die kruise sien neersit

More information

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE OpenStax-CNX module: m26630 1 GESONDE KOS * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS

More information

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as een keer aan n item deelneem

More information

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 Copyright reserved UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 November 2003 External Examiner: Dr E Terblanche Time: 2h30 Internal Examiners: P.R.

More information

Wat is elektrisiteit? *

Wat is elektrisiteit? * OpenStax-CNX module: m24760 1 Wat is elektrisiteit? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING Wat is kwaliteit-onderrig? Begronding van kwaliteit-onderrig As instelling op Bybelse grondslag kan ons nie

More information

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus 29 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 30 MAART Mediasentrum:

More information

Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN Beheerliggaamvoorsitter Skoolhoof Hoërskool Swartland Godsdiensbeleid Inleiding Hierdie dokument is die godsdiensbeleid

More information

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

5.2 Konstruksie van vraelyste Struktuur van die vraelys

5.2 Konstruksie van vraelyste Struktuur van die vraelys Hoofstuk 5 Empiriese Ondersoek 5.1 Inleiding In hierdie hoofstuk word verslag gedoen van die empiriese ondersoek. Die doel van die ondersoek is om te bepaal of skoolbegrotings as finansiële instrumente

More information

Deuteronomium 8: /01/2014

Deuteronomium 8: /01/2014 Deuteronomium 8:1-20 26/01/2014 Een van die mees gevreesde siektes van ons tyd is Alzheimer... Dis is n siekte wat jou brein aantas en maak dat jy naderhand glad nie meer kan onthou nie. Dit begin stadig

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2

More information

Inkomstestaat en balansstaat *

Inkomstestaat en balansstaat * OpenStax-CNX module: m31781 1 Inkomstestaat en balansstaat * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

BELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE

BELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE BELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE Beleidsverklaring Doel Tipe dokument Openbaarmaking, bestuur en mitigasie van konflik van belange Beleid Aanvangsdatum 29/04/2013 Datum van volgende hersiening 01/01/2016

More information

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek! 1 Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy 1 14. Lekker soek! 2 Lees die tr- woorde hardop en skryf dit dan in jou werkboek! traan trap tref trek treur tril

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk education Department: Education GAUTENG PROVINCE Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS HT Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. GOO JOHANNESBURG

More information

GEDRAGSKODE: LEERDERS

GEDRAGSKODE: LEERDERS 1 LAERSKOOL PANORAMA GEDRAGSKODE: LEERDERS INHOUD 1. Skoolbeleid 2. Reëls vir leerders 2.1 Klaskamers 2.2 Gange 2.3 Buitelugopvoeding (Riglyne aan opvoeders, leerders en ouers) 2.4 Skoolkurrikulum 2.5

More information

Wat is fronto-temporale temporale demensie

Wat is fronto-temporale temporale demensie PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is fronto-temporale temporale demensie Hierdie blad verskaf algemene inligting oor een van die meer rare vorms van demensie, nl. fronto-temporale demensie. Dit gee n opsomming

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FAULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

Ondersoek twee-dimensionele vorms * OpenStax-CNX module: m30779 1 Ondersoek twee-dimensionele vorms * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad

More information

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my. Ontmoeting 33 Teks: 1 Samuel 17 Jesaja 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou; moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou! Hulpmiddels:

More information

Wat Onskadelike Hookahs kan Doen

Wat Onskadelike Hookahs kan Doen Wat Onskadelike Hookahs kan Doen Dit is bewys dat die rook van hubbly bubblies kan lei tot... Kanker Longskade Hartsiektes Tuberkulose Herpes Vroeë dood Vrae wat dikwels gevra word oor hookahs V- Is die

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is slegs n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10- jaareindvraestel verwag kan word.

More information

Plekwaardes van heelgetalle *

Plekwaardes van heelgetalle * OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4

More information

Voorstel aan die Kerkraad in opdrag van die Kerkraad rakende Engelse Dienste Aangewysde ouderlinge en Register van besoekers in die erediens

Voorstel aan die Kerkraad in opdrag van die Kerkraad rakende Engelse Dienste Aangewysde ouderlinge en Register van besoekers in die erediens Voorstel aan die Kerkraad in opdrag van die Kerkraad rakende Engelse Dienste Inhoud van die verslag vir goedkeuring deur die kerkraad. 1. Motivering vir ʼn Engelse erediens. 2. Beginsels rondom die Engelse

More information

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

Visuele Kuns: 'n Dieremasker *

Visuele Kuns: 'n Dieremasker * OpenStax-CNX module: m25097 1 Visuele Kuns: 'n Dieremasker * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2

More information

MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika *

MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika * OpenStax-CNX module: m24217 1 MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE

More information

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926 JUKSKEI S@ S@ Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926 Ingelyfde Vereniging sonder winsoogmerk Incorporated Association not for gain Reg no : 2004/000166/08 Lid

More information

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2 MPUMLNG PROVINCIL GOVERNMENT Department of Education IN S TR U C T ION S N D I N F OR M T ION. The paper consists of 4 questions. 2. nswer LL questions. 3. Use scale : unless stated otherwise. 4. ll questions

More information

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110 UNIVERSITY OF PRETORIA UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Copright reserved Kopiereg voorbehou Department of Mechanical and Aeronautical Engineering Departement Meganiese en Lugvaartkundige Ingenieurswese Graphical

More information

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11) OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work

More information

EDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e:

EDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e: EDUPLEX VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas AANSOEKVORM VIR: VOORSKOOL / LAERSKOOL / HOËRSKOOL (Onderstreep u keuse asseblief) LEERDER SE PERSOONLIKE INLIGTING (Drukskrif asb.) Van: Seun/dogter:

More information

PANORAMA PRIMARY BUITEMUURSE AKTIWITEITE

PANORAMA PRIMARY BUITEMUURSE AKTIWITEITE PANORAMA PRIMARY SPORT BUITEMUURSE AKTIWITEITE WEN is nie alles, maar dit bly lekker om te wen. 'n Wenkultuur moet geskep word, maar dit mag nie ten koste van beginselsake gebeur nie. MASSADEELNAME is

More information

Inligtingkunde/Information Science INL 220

Inligtingkunde/Information Science INL 220 Outeursreg voorbehou Copyright reserved UNIVERSITEIT VAN PRETORIA/UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Inligtingkunde/Department of Information Science Inligtingkunde/Information Science INL 220 Eksaminatore/Examiners:

More information

Laerskool Wonderboom LEERDERAANWESIGHEIDSBELEID

Laerskool Wonderboom LEERDERAANWESIGHEIDSBELEID Laerskool Wonderboom LEERDERAANWESIGHEIDSBELEID Beleid hersien: Maart 2017 Volgende hersiening: Maart 2018 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSGESKIEDENIS...1 1. AANHEF...1

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mr. J Ellis Date 10 November 2016 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special instructions/

More information

GAUTENG DEPARTMENT VAN ONDERWYS

GAUTENG DEPARTMENT VAN ONDERWYS 1 GAUTENG DEPARTMENT VAN ONDERWYS DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL John Vorster Gedragskode HTS John Vorster 2018 2 GEDRAGSKODE Gedragskode HTS John Vorster 2018 3 Gedragskode HTS John Vorster 2018 INHOUDSOPGAWE

More information

BELEIDSDOKUMENT FINANSIëLE BELEID

BELEIDSDOKUMENT FINANSIëLE BELEID BELEIDSDOKUMENT FINANSIëLE BELEID SGB / SBL Voorsitter / Chairman Datum/ Date SGB / SBL Tesourier / Treasurer Datum/ Date Skoolhoof / Principal Datum/ Date Bladsy 1 of 11 LAERSKOOL GOODWOOD PARK PRIMARY

More information

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m31862 1 Afronding * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie

More information

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING OpenStax-CNX module: m27843 1 HERWINNING Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4

More information

Preek Jan Steyn 7 Oktober Teks: 2 Samuel Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer.

Preek Jan Steyn 7 Oktober Teks: 2 Samuel Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer. Preek Jan Steyn 7 Oktober 2012. Teks: 2 Samuel 15-18. Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer. Inleiding: Ons het verlede Sondag aan die hand van 1 Samuel 21 en 22 gekyk na 'n tydperk in Dawid se

More information

ONWETTIGE JAG MET HONDE. RIGLYNE - Wees goed ingelig en tree versigtig op.

ONWETTIGE JAG MET HONDE. RIGLYNE - Wees goed ingelig en tree versigtig op. ONWETTIGE JAG MET HONDE RIGLYNE - INLEIDING Suid-Afrikaanse boere is nie net besorg oor toenemend ongure weerpatrone, grondkwessies en plaasmoorde nie, maar moet ook die groeiende kriminele bedrywighede

More information

THE DEVELOPMENT OF A COMPUTER DRIVEN JIGSAW. A.J. Lubbe and H. Raath

THE DEVELOPMENT OF A COMPUTER DRIVEN JIGSAW. A.J. Lubbe and H. Raath THE DEVELOPMENT OF A COMPUTER DRIVEN JIGSAW A.J. Lubbe and H. Raath Department of Industrial and Systems Engineering University of Pretoria jlubbe@postino.up.ac.za ABSTRACT With a jigsaw, sharp inside

More information

When the life has been saved the quality of that survival depends crucially on the next phase the process of rehabilitation (Gentleman 2001:193)

When the life has been saved the quality of that survival depends crucially on the next phase the process of rehabilitation (Gentleman 2001:193) HOOFSTUK 2 LITERATUURSTUDIE When the life has been saved the quality of that survival depends crucially on the next phase the process of rehabilitation (Gentleman 2001:193) Verskeie studies toon aan dat

More information