VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Similar documents
1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Daniël en die Leeukuil

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

TrumpetNet, 31 May 2007

Die krag van tuiskoms. Rick Bornman

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Courses for March 2012

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Die wonder van water *

OESFEES. Oktober 2016

Johannes 6:1-15; /07/2014

Johannes 14: /08/2014

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

In die woordeboek van Kittel word die basiese betekenis van die woord soos volg aangegee as:

Hoe lief het ek u woning, Heer. Ek wil U in u tempel eer. Ek smag na U met sterk verlange. Met daardie mense gaan dit goed wat in u tempel U ontmoet

2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing.

Oproep tot lof Ons is hier in God se naam Daarom is Hy by ons Dat Hy kan lewe in ons loflied Nooi ek jou nou tot aanbidding Kom ons bring lof aan Hom

Speel met battery elektrisiteit *

Pragtige Koningin Ester

Die wind as bron van energie *

Deuteronomium 8: /01/2014

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

Gereformeerde Kerk Bellville 1 Mei 2016 Aand

God se beloftes in voorbidding

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

Musiek: Toets jou kennis *

Steek jou Jordaan oor: Neem in besit wat God jou alreeds gegee het. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Die Here sorg vir alles, ek sal niks nodig hê nie. Vooraf sang Ps : 1,2,3 Ps 125-2; 1,2,3 (Gebruik mel. van Sb 18-6) Toetreediens:

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

HOOFSTUK 2 Geloof 1. Sondeskuld en vergifnis

Preek Jan Steyn 7 Oktober Teks: 2 Samuel Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer.

Die Naam van God se verheerlikte Seun JESUS????:

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

MATTEUS 18:3-5. Ook: Ps 113 : 2 Psalm 119 : 51 Ps 138 : 3 Sb 4-1 (1): 5 Sb 11-3 (16): 3

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

ANTIPAS HEROUT "Antipas, My getroue getuie" (Op 2:13)

Luk 10:33 Maar n sekere Samaritaan wat op reis was, het op hom afgekom; en toe hy hom sien, het hy innig jammer gevoel, Luk 10:34 en na hom gegaan,

LEIERSKAP 1 LEIERSKAP

EK EN JY, DIE SAADKORING

LAERSKOOL HELDERKRUIN

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Pastoor Hannes Struwig Opstandingskrag Bedieninge Omgee gemeente Groblersdal

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

DIE EENHEID VAN EENDRAGTIGHEID

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Maria salf Jesus se voete

Sing vooraf staande: Psalm 17:1, 4 (p. 66)

Die boek Job en lyding

*24 Februarie - 2 Maart

SONDAG 30 Des 2001 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS

SONDAG 20 JULIE 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID AANDDIENS

DESPERAATHEDE 1. Desperaathede

DIT IS DIE OPKOMS VAN DIE SON

Handleiding vir Klein Groep Leiers

Gebedshandleiding. n Gits vir Mammas wat verlang om effektiewe gebede vir hul kinders en hulle skole wil intree

Drie jaar van Jesus se bediening

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Jeremia 24:4-10. Deur sy profetiese-woord is die HERE aan die werk in die wêreld en in die kerk... in oordeel maar ook in verlossing.

Drie jaar van Jesus se bediening

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

God stuur Sy seun, Jesus Christus, na die aarde om Sy wil aan die mens bekend te maak. Hierdie hoofstuk fokus op die volgende hoofgedagtes:

JESUS, EK GEE GRAAG AAN U!

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Psalm 95(a) Ons Lofprysing aan die HERE, ons ewige Koning.

te trou, het hy oorgegaan en met n sondaar getrou, n afgodedienaar, aanbid van afgode. Hy het met Isébel getrou. En sy was nie n gelowige nie.

Gaan Uit Haar Uit, My Volk! Deel 3

31 Woordgebede Vir die kerk en gemeenskap

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

DIE WEG VAN N WARE PROFEET VAN GOD

, Laat ons bly staan, net n oomblik, terwyl ons ons hoofde buig.

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

APOCRYPHA SIRACH VAN DIE KING JAMES BYBEL Sirach (Ecclesiasticus)

Digitale Produkte. Katalogus

SÓ PRAAT DIE WOORD MET ONS

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

Tekste: Openbaring 1: 1-3; 14:9-13; 16:12-16; 19:5-10; 20:1-6; 22:6, 7; 22:10-21.

JESAJA 1:27 NGB 20. Votum en seën. Psalm 99 : 1, 3, 5. Gebed. Skriflesing: Jesaja 1:21-31 (AV 1983/91) Belydenis: NGB 20

sodat jy as leier vertroud is daarmee.

Transcription:

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI

Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie? 47 Elkeen wat na My toe kom en na my woorde luister en dit doen Ek sal julle wys soos wie hy is. 48 Hy is soos n man wat n huis bou, wat gegrawe en diep ingegaan en die fondament op die rots gelê het; en toe die vloedwater kom en die stroom teen daardie huis losbreek, kon hy dit nie beweeg nie, omdat sy fondament op die rots was. 49 Maar wie dit hoor en dit nie doen nie, is soos n man wat n huis sonder fondament op die grond bou, en die stroom het daarteen losgebreek en dit het dadelik geval, en die instorting van daardie huis was groot. Die WET van SAAI en MAAI

Galatians 6:1-9 1 Broers, as iemand in die een of ander sonde val, moet julle wat julle deur die Gees laat lei, so iemand in n gees van sagmoedigheid reghelp. En pas op: jy kan self ook in versoeking kom. 2 Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus. 3 As iemand hom verbeel hy is iets en hy is niks, bedrieg hy homself. 4 Laat elkeen sy eie doen en late ondersoek: as dit goed is, kan hy daarop trots wees sonder om dit met dié van n ander te vergelyk. 5 Elkeen sal rekenskap moet gee oor wat hy gedoen het. (Want elkeen sal sy eie pak dra. AOV)

Galatians 6:1-9 6 Iemand wat onderrig ontvang in die woord van God, moet sy leermeester laat deel in al die goeie dinge wat hy het. 7 Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat n mens saai, dit sal hy ook oes. 8 Wie op die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die Gees saai, sal van die Gees die ewige lewe oes. 9 Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde(regte) tyd ook die oes insamel. 10 Solank ons die geleentheid het, moet ons dus aan almal goed doen, veral aan ons medegelowiges.

Those who sow in tears shall reap with shouts of joy! 6 He who goes out weeping, bearing the seed for sowing, shall come home with shouts of joy, bringing his sheaves with him. Psalm 126:5-6 Gen 8:22

1. Mo&ef maak saak!! Gen 8:22

Galatians 6:1-9 1 Broers, as iemand in die een of ander sonde val, moet julle wat julle deur die Gees laat lei, so iemand in n gees van sagmoedigheid reghelp. En pas op: jy kan self ook in versoeking kom. 2 Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus.

2 Kor 5:15 15 En Hy het vir almal gesterwe sodat dié wat lewe, nie meer vir hulleself moet lewe nie, maar vir Hom wat vir hulle gesterf het en uit die dood opgewek is.

Kol 1:10 10 sodat julle tot eer van die Here sal lewe deur net te doen wat Hy verlang. Mag julle vrugte dra deur goeie werke en toeneem in die kennis van God. 10 so as to walk in a manner worthy of the Lord, fully pleasing to him, bearing fruit in every good work and increasing in the knowledge of God.

Gen 8:22 2. Honger is die beste kok!!

Galatians 6:1-9 3 As iemand hom verbeel hy is iets en hy is niks, bedrieg hy homself. 4 Laat elkeen sy eie doen en late ondersoek: as dit goed is..

Matt 5:6 6 Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid, want hulle sal versadig word.

1 Pet 2:2-3 2 en verlang sterk soos pasgebore kindertjies na die onvervalste melk van die woord, dat julle daardeur kan opgroei, 3 as julle ten minste gesmaak het dat die Here goedertieren is.

Gen 8:22 3. Nederigheid kom voor eer/ vrug

Galatians 6:1-9 4b kan hy daarop trots wees sonder om dit met dié van n ander te vergelyk.

Jakobus 4:6 6 Maar Hy gee groter genade; daarom sê Hy: God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade.

Prov 18:12 Before destruction a man s heart is haughty, but humility comes before honor.

Gen 8:22 4. Neem jou verantwoordelikheid op

Galatians 6:1-9 5 Elkeen sal rekenskap moet gee oor wat hy gedoen het. (Want elkeen sal sy eie pak dra. AOV)

Psalm 126:5-6 5 Wie met trane saai, sal die oes met gejuig inbring. 6 Al loop hy en huil terwyl hy die saaisak dra, hy kom juigend terug terwyl hy sy gerwe dra.

Gen 8:22 5. Geloof en hoop as fondasie

Heb 11:6 6 As n mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil. Wie tot God nader, moet glo dat Hy bestaan en dat Hy dié wat Hom soek, beloon.

Galatians 6:1-9 6 Iemand wat onderrig ontvang in die woord van God, moet sy leermeester laat deel in al die goeie dinge wat hy het. 7 Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat n mens saai, dit sal hy ook oes. 8 Wie op die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die Gees saai, sal van die Gees die ewige lewe oes. 9 Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde(regte) tyd ook die oes insamel. 10 Solank ons die geleentheid het, moet ons dus aan almal goed doen, veral aan ons medegelowiges.

Jesus is the ultimate example of sowing and reaping The hour has come for the Son of Man to be glorified. Truly, truly, I say to you, unless a grain of wheat falls into the earth and dies, it remains alone; but if it dies, it bears much fruit John 12:23 fixing our eyes on Jesus, the author and perfecter of faith, who for the joy set before Him endured the cross Hebrews 12:1b-2 The Law of sowing and reaping