Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap

Similar documents
1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Die wonder van water *

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Daniël en die Leeukuil

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

TrumpetNet, 31 May 2007

Courses for March 2012

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

Musiek: Toets jou kennis *

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Digitale Produkte. Katalogus

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

18 Junie :02-11:54

Die wind as bron van energie *

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

Pragtige Koningin Ester

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Plekwaardes van heelgetalle *

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Maria salf Jesus se voete

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

sodat jy as leier vertroud is daarmee.

Johannes 6:1-15; /07/2014

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Welkom by ons 1ste foto album uitgawe

Speel met battery elektrisiteit *

Johannes 14: /08/2014

NEWSLETTER NUMBER 59 AUGUST 2018

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief

SEPTEMBER Intention Slips and information regarding this Rally will be sent to our members soon.

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

OESFEES. Oktober 2016

E-Klas handleiding Studente

Deuteronomium 8: /01/2014

Wat is vaskulêre demensie?

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

2. BORDUURWERK / EMBROIDERY

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Hoërskool Roodepoort

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

MATTEUS 18:3-5. Ook: Ps 113 : 2 Psalm 119 : 51 Ps 138 : 3 Sb 4-1 (1): 5 Sb 11-3 (16): 3

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Hoofstuk ERASA. Uithourit Vereniging van Suid-Afrika. Ritte

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Nuusbrief Junie / Julie 2017

INTERVIEWER: Chris, can you tell me a little about your background, where you grew

SPRINGSTOWWE BEGRAWE WAS:

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK

SONDAG 20 JULIE 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID AANDDIENS

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

SASOLBURG NEWSFLASH. Voorsitter se kommentaar / Chairman s. In This Issue / In Hierdie Uitgawe

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

Jeremia 24:4-10. Deur sy profetiese-woord is die HERE aan die werk in die wêreld en in die kerk... in oordeel maar ook in verlossing.

2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing.

Dissipel. Sending. Binne. Januarie Maart Voorwoord 2 The Difference 3. King Fisher Hengelkompetisie. Kosbare Pêrels 5.

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël

Preek Jan Steyn 7 Oktober Teks: 2 Samuel Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer.

University Of Pretoria

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

Is my child reading? Lees my kind? Drive your imagination. l Babies may become quiet as you start to. l As children begin to read aloud for themselves

Transcription:

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap Die WP Ope 2015 was n lang maar suksesvolle dag. Ons het 136 vooraf inskrywings gehad met 3 laat inskrywings en 6 geborgde inskrywings wat die veld 145 gemaak het. Op die einde van die dag was daar net 9 skuts wat onttrek het. Alle skuts was vooraf in gedeel in 6 groepe,alpha tot en met FOXTROT, met maksimum 3 aflossing per groep met tot 9 skuts in n aflossing. Die 6 groepe se name was dan getrek om te bepaal watter groep begin by watter baan. Ek was gelukkig genoeg dat CHARLIE getrek was om by baan 1 te begin en klaar te maak by baan 6. Die voorafinskrywings maak die organisering baie meer gemaklik en daar was niks te min behalwe n paar skuts se tellings. [Type text] Page 1

Na n gladde registrasie proses en inskiet het Andre vir die skuts die orde van die dag voorgelees. Eerste skote het so om en by 10:00 begin klap nadat dit rukkie gevat het om almal by hulle skiet punte uit te kom, veral met die plat terrein van die omgewing. Jaffes Ford van Worcester het vir ons bakkies beskikbaar gestel om die skuts van baan 6 na 1 te ry, want dit kon n ent se stap wees... [Type text] Page 2

Die baan was as volg uitgelê Baan 1 - Gongbaan (120 sekondes), waar mens gestaan het oor n strooibaal met n verskafde rus. Son het vroeg oggend vir ons gewys hoekom daar sunshades saam met teleskope kom. Baan 2 - Jakkals teiken (90 sekondes), lê oor grondwal bo op mat. Van waar mens lê het jy op teen die berg geskiet. Hier het ek self die fout gemaak soos verskeie ander skuts deur nie op te let dat my loop aan die mat raak nie en het daar weggestap met n 0 telling. Baan 3 - Vlakvark (60 sekondes), Staan vryhand posisie en skiet bo oor n dam na die teiken aan oorkant op wal. [Type text] Page 3

Baan 4 - Rooibok teiken wat na jou kyk (90 Sekondes), geskiet van redelike stabiele 3 poot wat jy in enige posisie kon gebruik behalwe lê. Hier was bietjie van n bottelnek wat veroorsaak was deur die klein bergie wat jy moes uit klim om te gaan telling neem. Baan 5 - Blesbok teiken wat na jou kyk (90sekondes), hier moes jy staan en skiet bo oor n twee poot. Weens die terrein was dit ook n skoot teen die berg uit. Baan 6 - Gongbaan (120 sekondes), hier het jy op n damwal gelê met n X-bag en in die kloof op geskiet. Ongelukkig was die son weer n faktor teen laat middag en was dit moeilik om teen die son te skiet na die gonge. [Type text] Page 4

Bushnell Longrange Challenge Na die offisiële veldskiet was daar nog n Bushnell Longrange gong challenge van 451m. Weens die goeie kondisies het meeste skuts dit laat maklik lyk. Dit is definitief iets wat ons weer sal doen! Dit was gehou met volle gebruik van die borg, Bushnell se toerusting wat onder beheerde toestande slegs aangewend was op die spesifieke baan. Daar was 38 pogings met 16 tref houe.die skuts wat suksesvol was het in n trekking ingegaan en uiteindelik was Andre Volschenk n waardige wenner van n Bushnell 1Mile ARC rangefinder. [Type text] Page 5

Span kompetisie net voorgee n Welkome byvoeging is ons span kompetisie wat die geleentheid gebied het aan alle skuts om deel te neem deur voorgee wat toegeken is aan die skuts gebaseer op die vorige jaar se ranglys. 18 spanne van 4 elk het geregistreer. Dit was op die ou end deur een van die top skuts gewen maar die verspreiding van span punte was baie klein en het gewys het dat die ouens hulle A Game moes bring as wen span uit te tree. Wenners van die R4000 kontant geborg deur Affluence Financial Sollutions was Guns nroses hier saam met Igna Botha van Affluence Financial Sollutions, met 2de en 3de plekke geborg deur TJ s Lekka Braai en Prima Bande. [Type text] Page 6

Resultate Vaalseun Enslin was gekroon as die Safari and Outdoor WP OPE Kampioen en het oor daarmee vir hom n wonderlike ZEIZZ verkyker los geskiet. Hier saam met Divan Swanepoel van Safari and Outdoor. [Type text] Page 7

Anje Viljoen, Manus Moolman en Flippie van der Merwe ons Penkop wenners Junior Wenners Izak Hanekom,Andre Mulder en Johannes Moolman Dames Wenners Igna Bothe Marlize VolschenkI en Anita Butler Senior Wenners Willem Botha, Louis Butler en Corrie Prins Veteraan Wenners Francois Venter en Gart Fitzpatrick [Type text] Page 8

In die Ope afdeling staan ons 10 skuts, almal wenners van n geskenk bewys van Safari and Outdoor Ons het uitstekende borge hier in die WP en met die ondersteuning van Freddy Hirsch, Morkel en Crous, Eagle Enterprizes, LJ Le Roux Ingeneurswerke, TJ s Lekka braai en Safari and Outdoor het ons vollop gelukkige trekkings pryse kon uitdeel aan al die deelnemers. Anje Viljoen was die wenner van n Savage Axis jaggeweer gelukkige trekking geborg deur Safari and Outdoor. Baie dankie vir almal wat daar was en ook betrokke was om die WP Ope n sukses te maak. Groete Divan Swanepoel [Type text] Page 9

Interessante statistieke Gemiddeld uit 900 Klas Nie Lede Lede Almal Junior U16 285 423 331 Ladies 263 542 449 Men 317 549 441 Penkop u14 233 578 405 Senior 50-59 217 479 367 Veteran o60 270 394 344 Total 287 512 409 Gemiddeld per gong baan Gong -Baan 1 Gong -Baan 6 Nie Nie Class Lede Lede Lede Lede Junior U16 45 105 98 105 Ladies 30 83 30 105 Men 47 95 78 116 Penkop u14 60 105 30 135 Senior 50-59 33 96 40 88 Veteran o60 30 77 40 57 Grand Total 42 93 65 103 Gemiddeld per baan Baan Baan Baan Baan Baan Baan Class 1 2 3 4 5 6 Junior U16 65 53 43 36 33 100 Ladies 65 63 86 69 86 80 Men 72 68 74 63 65 98 Penkop u14 83 33 80 51 76 83 Senior 50-59 69 66 58 53 54 68 Veteran o60 58 70 70 39 58 50 Grand Total 70 66 70 57 62 85 [Type text] Page 10