Welkom by ons 1ste foto album uitgawe

Similar documents
SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Daniël en die Leeukuil

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Courses for March 2012

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Die wonder van water *

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

TrumpetNet, 31 May 2007

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Die wind as bron van energie *

SASOLBURG NEWSFLASH. Voorsitter se kommentaar / Chairman s. In This Issue / In Hierdie Uitgawe

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

OESFEES. Oktober 2016

Musiek: Toets jou kennis *

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Nuusbrief Augustus / September 2017

Digitale Produkte. Katalogus

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Johannes 6:1-15; /07/2014

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

Johannes 14: /08/2014

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Nuusbrief Junie / Julie 2017

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Speel met battery elektrisiteit *

Wat is vaskulêre demensie?

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

18 Mei Geagte Ouers

MATTEUS 18:3-5. Ook: Ps 113 : 2 Psalm 119 : 51 Ps 138 : 3 Sb 4-1 (1): 5 Sb 11-3 (16): 3

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

Jaargang 19, Nr. 1 Mrt Neil du Plessis

Deuteronomium 8: /01/2014

Hoërskool Roodepoort

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

sodat jy as leier vertroud is daarmee.

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Dissipel. Sending. Binne. Januarie Maart Voorwoord 2 The Difference 3. King Fisher Hengelkompetisie. Kosbare Pêrels 5.

SEPTEMBER Intention Slips and information regarding this Rally will be sent to our members soon.

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Plekwaardes van heelgetalle *

18 Junie :02-11:54

WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK

Redaksioneel. Vorige vergadering. Programme for August. Augustus 2008 website: August 2008

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

Uit die hoof se kantoor

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Hoërskool P.J. Olivier

Pragtige Koningin Ester

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: n Profiel oor Ellen Tise. Kom Google saam met Hilda Kruger. Expats-rubriek: Susan Wolfaardt

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

Julie 2018

Tradisionele Boeremusiekklub van Suid-Afrika Posbus of Bruarfossweg April Nuusbrief 1 / 2006

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993?

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang

Die boek Job en lyding

Monique Oud Redaksie Bertus Oud Tegnies

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Gebedshandleiding. n Gits vir Mammas wat verlang om effektiewe gebede vir hul kinders en hulle skole wil intree

Maria salf Jesus se voete

Molatek - Gawie Gertenbach

Vinkie. Laerskool Fairland

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 29 Julie 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Visie: Gedring deur God se Liefde leef ons om Hom te verheerlik Missie: Geloof, Koinonia en Getuienis. Jaargang 18 4de Kwartaal 2017

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Transcription:

Uitgawe #17 www.eigevis.com Welkom by ons 1ste foto album uitgawe Ons hoop julle geniet dit

Vanuit die vuurtoring: Wow! Die jaar is op sy rug en Desember is hier! In die jare tagtigs was daar n fliek, Back to the future, waar die hoofkarakter deur tyd gereis het tot in die jaar 2015! Daardie tyd was n mens gefassineer deur dit wat die skrywer alles uitgedink het vir hierdie future. Nou ja, 2015 is oor minder as n maand deel van die past! Ook in ons besighede, het ons deel van die future geraak. Oral werk ons met verskillende vorme van nuwe tegnologie. Of dit nou fingerprint of oogleesklokstelsels, voorraad-skandeerders of n nuwe telefoonstelsel, ons bly by. Natuurlik is die nuwe tegnolgie, veral vir sommige van ons senior bestuurders, n uitdaging en dit laat my aan die volgende grappie (wat moontlik op party van toepassing is ) dink: Tech support: What anti-virus program do you use? Customer: Netscape. Tech support: That's not an anti-virus program. Customer: Oh, sorry... Internet Explorer. Die laaste kwartaal van die jaar was, net soos die res van die jaar, vol bedrywighede. Van die hoogtepunte, waarvan daar verskeie foto s en berigte in hierdie uitgawe is, sluit in die Weskus Makietie, Familie-naweek en die twee-jaarlikse Eigevis Gholf-dag. Dit was voorwaar weer n totale fees gewees en weer eens is bewys wat deur saam te trek en saam te werk, vermag kan word. Dankie aan almal wat gehelp het om hierdie geleenthede so glad te laat verloop. Ek wil ook van hierdie geleentheid gebruik maak om die hele familie, die Direksie en elke werknemer wat hierdie jaar in ons Eigevis Groep gewerk het, te bedank vir sy/haar bydrae. Elkeen se rol is belangrik. n Boot kan nie uitgaan see toe indien al die verskillende dele nie werk en saamwerk nie. Ek wens dan ook elkeen van julle n Geseënde Kersfees toe! Mag jy en jou gesin die vreugde van die koms van die Jesus-kind in hierdie tyd ervaar en dit ook deel met almal rondom jou. Ns. Daar is baie nuwe planne en groot uitdagings vir volgende jaar. Laat ons saam 2016 aanpak en dit n groot jaar vir die Eigevis groep maak. Groetnis, Carel Mienie

Ons Paternoster Strandhuise kry nuwe name Het jy geweet? Die twee Paternoster huise het name gekry. André se huis word Eigeveld en Johan se huis word Roseveld genoem. Die naamborde is reeds aan die voorkant van die huise aangebring en binne elke huis is daar n canvass foto van die betrokke boot met sy geskiedenis. Alle besprekings word deur Hoedjiesbaai Hotel hanteer. Kontak Elaine Conradie by 022 7141271 of hoedjiesbooking@eigevis.com. MOTORLISENSIE DISKS Die Eigevis groep verskaf al vir amper drie jaar motorlisensie disks aan die plaaslike Verkeersdepartement. Elke motoreienaar van die dorp kry so n disk met die hernuwing van sy/haar motorlisensie. Dis n groot aanvraag en die Verkeersdepartement spreek gereeld hul waardering uit vir die bydrae wat ons aan die gemeenskap lewer. MY KAR GAAN SO MOOI LYK MET SO STICKER

Laaiplek Hotel se heerlike dag vol Harley Davidsons Op Saterdag, 24 Oktober het daar ongeveer 500 motorfietsryers op die grasperk van die Laaiplek Hotel kom kuier. Dit was omtrent n gesig omte sien! Middagete (veral die stompneus strips was baie gewild!) en n lekker koue is deur priceless volunteers bedien. Leon Terblanche het vanaf die klimraam met sy sang gesorg dat daar n heerlike vibe geheers het. Voorwaar n gesellige dag ten spyte van die wind wat bietjie gepla het. Ons hoop die Harleys kom kuier weer!

Eigevis neem deel aan die fabrieke toernooi Die Eigevis sokkerspan het op 30 en 31 Oktober deelgeneem aan die Visfabrieke toernooi wat elke jaar plaasvind. Hulle ratse manier van speel het dit opwindend gemaak om die wedstryde te kyk. Hulle het drie wedstryde gespeel (4-1 teen Transnet gewen, 1-1 teen Saldanha Munisipaliteit) en ongelukkig in die kwarteindstryd met een doel teen Club Mykonos verloor. Baie geluk manne! Ons hoop julle is volgende jaar terug om die ander spanne n ding of twee te wys!

Primier Fishing Tournament Op die dag 10 Oktober 2015 was Eigevis sokker span betrokke by Premier Fishing toernooi in Saldanha baai. Daar was 6 spanne wat deel geneem het en ons as Eigevis span het die toernooi gewen. Eigevis het die finaal teen Premier Fishing gepeel die telling was 3-0 in Eigevis se guns. Die wissel trofee pronk in die raadsaal by die hoofkantoor.

Die oorhandiging van die sokker beker en ons nuwe sokker uniform aan David Fortuin deur Carel Mienie Donasieaand Die Eigevis Groep se jaarlikse donasie-aand het op 31 Augustus plaasgevind. Tydens die geleentheid was bydraes gemaak aan verskeie instellings wat werksaam is in ons gemeenskap. Ons beleid was nog altyd om eerder plaaslik te help. Behalwe vir die skole en verskeie kerke, word veral klem geplaas op plaaslike gemeenskapprojekte. Bydraes om van die kleiner sporte soos pluimbal en rolbal in die dorp te help, word ook gemaak. Die aand is afgesluit met ligte verversings en die geleentheid om lekker saam te kuier. Cheryl-Ann Bock en Cozetta Tandy saam met Carel Mienie van AJF Eigelaar & Seuns

Langdiens sertifikaat oorhandiging (Oktober Desember) 5 JAAR DIENS Doreen Theart Phumlani Mantsu Nonthahla Cosa Johan Van Rooyen 10 JAAR DIENS Lana Prinsloo Malwande Ngcwangu The price of success is hard work, dedication to the job at hand, and the determination that whether we win or lose, we have applied the best of ourselves to the task at hand. -Vince Lombardi 20 JAAR DIENS Kholeka Mpezolo Wonder hoeveel jaar is ek al hier?

Ons Geseende Visvangste in 2015 Baie dankie aan ons Hemelse Vader wat elke skuit Geseën het in 2015 met ons goeie visvangste, en dan ook elke skipper en bemanning, ons is opreg dankbaar vir julle deel in ons suksesvolle jaar.. If the only prayer you ever say in your entire life is thank you, it will be enough. -Meister Eckhart

Weskus makietie 5km pretstap - 26 Sept 2015 Die Pretstap is vanjaar vir die eerste keer aangebied en het deel gevorm van die Weskus Erfenis Makietie wat op die Laaiplek Hotelgronde plaasgevind het. Die inskrywings van 71 deelnemers het ons totaal verras en moes daar inderhaas nog inskrywingsvorms afgedruk word. Baie dankie aan almal wat deelgeneem het, dit was n groot sukses en die plan is om volgende jaar weer so te maak. n Spesiale dankie aan die familielede wat ons ondersteun het, dit was lekker om julle op die pad te sien. Belinda Morkel

Weskus Erfenis Makietie 26 Sept 2015 Die Erfenis Makietie was weereens n groot sukses daar was baie stalletjies, sang, aktiwiteite, kuns en wat nog alles om te geniet. Veral die Rieldansers, die Slangman en die Magic man het groot skare getrek. Besoekers kon ook via die Slipway n staproete gebruik en Atlantic Leader besoek en besigtig die mense het dit baie geniet. Baie dankie almal wat deel gehad het aan die dag, hetsy gewerk of net deel gevorm het van die vrolikheid en vibe van die dag. Die Makietie is vanjaar genomineer as kandidaat vir n Premiers toekenning (Dept Kultuur en Sport Museums) in die kategorie Erfenis Projek. n Groot dankie aan die museum personeel, ons eie personeel en al die helpers vir hulle harde werk. Belinda Morkel

Eigevis Gholfdag & Prysuitdeling 2 Oktober 2015 Vanjaar was weereens n baie suksesvolle gholfdag saam met familie en kliënte. Die weer het saamgespeel en die gholfers kon die grootste deel van die dag in heerlike sonskyn geniet. Gholfhemde en keppies is deur SAB Castle Light geborg veral die hemde was n wenner. Die aand is heerlik gekuier by die Riviera Hotel en almal teenwoordig het n prys ontvang n groot dankie aan die borge vir hul donasies. Die wenners vanjaar is Chevon Ellis van Velddrif Toerisme en Elmar Venter van Lochner en Venter Consulting CC baie geluk! Baie dankie aan almal wat n hand daarin gehad het om die verrigtinge van die dag glad te laat verloop.

Eigevis Gholfdag Foto Album

Ons kantoor sailors

Eigevis Gholfdag Prysuitdeling

Vierde Geslag vergadering & Familie kuier 3 Oktober 2015 Carel Mienie het Saterdagoggend om 11:00 n inligtingsessie met die die 4de geslag gehad. Daar was ongeveer 20 stuks en dit was n eerste vir n hele paar van hulle baie dankie vir julle teenwoordigheid. Om 16:00 het die hele familie by die Laaiplek Hotel bymekaar gekom vir n heelike kuier - die foto s vertel die verhaal. Baie dankie aan almal wat die funksie bygewoon het ons stem dalk nie almal met alles saam, maar soos die gesegde gaan Family is not just anything, it is everything! Dis kosbaar en ons moet dit koester.

Eigelaar familie reunie - 2015

DIs nou n lekker famile die

Familie liefde. Almal gaan kuier in Angola Wanneer is dit my beurt?? Floors Eigelaar gaan wys met trots sy skuit vir Christo. Andre Eigelaar tydens sy en Carel se trip na Angola. Christo en Leana Esterhuizen kuier by Floors op Dyrnesvag. Johan en Duifie Eigelaar in Engeland met die kleinkinders. (chris & Holly Eigelaar)

Floors is dit hoe die visse lyk wat Dyrnesvag vang? So kom n goeie suksesvolle jaar ook tot n einde It had long since come to my attention that people of accomplishment rarely sat back and let things happen to them. They went out and happened to things. -Leonardo da Vinci