Pret en plesier - 02 *

Similar documents
Pret en plesier - 04 *

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Musiek: Toets jou kennis *

Die wonder van water *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Die wind as bron van energie *

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Die badkamer en kombuis *

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

Speel met battery elektrisiteit *

Plekwaardes van heelgetalle *

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

TrumpetNet, 31 May 2007

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

Daniël en die Leeukuil

Wat is elektrisiteit? *

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Visuele Kuns: 'n Dieremasker *

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

Ons verklaar oorlog teen rommel *

Johannes 6:1-15; /07/2014

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

E-Klas handleiding Studente

Digitale Produkte. Katalogus

OESFEES. Oktober 2016

Hoe om brood te bak *

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

Kersfees * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 5 3 KOM ONS VIER FEES 4 Module 20 5 KERSFEES 6 KERSFEES

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

Courses for March 2012

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing.

Johannes 14: /08/2014

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

OpenStax-CNX module: m Wie is ek? * Siyavula Uploaders

n Dieredrama: Kameelperd

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

In die woordeboek van Kittel word die basiese betekenis van die woord soos volg aangegee as:

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6. By: Siyavula Uploaders

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

-~~DER. ASSESSOR: ~mr. W.F. KRUGEL ADV. P. FICK. ADV. w. H.~~EKO~f. ADV. A. CHA.S~<\LSON ADV. G. BIZ OS ADV. K. TIP ADV. Z.M. YACOOB ADV. G.J. ~grcl!

Deuteronomium 8: /01/2014

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

OpenStax-CNX module: m 'n Uitstappie * Siyavula Uploaders. Die volgende is slegs `n speletjie en verbeeldingsvlug.

Die boek Job en lyding

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Pragtige Koningin Ester

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

LEIERSKAP 1 LEIERSKAP

Maar hoe kon u mnr Nanabhai volgens u weergawe op die. 18de en 19de ondervra, sonder om kennis te dra van die feit

Transcription:

OpenStax-CNX module: m32511 1 Pret en plesier - 02 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Pret en plesier 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum INLEIDING Die Graad 2-opvoeder moet voortbou op die werk wat in Graad 1 gedoen is ten opsigte van die Huistaal. Dit is daarom noodsaaklik dat die opvoeder vertroud sal wees met elke leerder se vermoë om die Huistaal te gebruik. `n Vertrekpunt moet volgens die leerders se vorderingsverslag, proel en portefeuljes bepaal word alvorens met Graad 2-modules begin word. Indien nodig moet die nodige aanpassings gemaak word. TYDSKEDULE Daar word voorgestel dat ongeveer twee modules per kwartaal voltooi word. Die opvoeder moet haar deur die leerders laat lei aangesien die vinnige werkers gouer deur die modules sal werk terwyl die stadige werkers heelwaarskynlik meer tyd sal nodig hê. Die bladsye vir die opvoeder wat by elke module aangeheg is, word nie aan die leerders uitgedeel nie. LUISTER, PRAAT, LEES EN SKRYF Bennie sien uit na die verrassings wat Pappa vir hom beplan het met sy verjaardag. Hy bekommer hom so oor die storms en slegte winterweer wat woed dat hy `n aaklige nagmerrie beleef. Die leerder begin sy skryfwerk beplan en voltooi `n begripstoets. Hy/sy voltooi `n graek oor die weer en bespreek die graek. Interessante raaisels kan voltooi word. Besprekingsonderwerpe soos rampe en die gevolge van sulke rampe, voedseltekort, behuising, armoede gee aan leerders die geleentheid om betrokke te raak in die gemeenskap. Hulle ontwerp plakkate om voedsel in te samel, (Lewensoriëntering Kuns) en ontsyfer `n kode as voorbeeld vir `n slagspreuk. `n Resep word ingesluit sodat die opvoeder saam met die leerders koekies kan bak en die stappe een vir een volg (Tegnologie). KLANKE EN WOORDBOU Vr, pr, dr, gr, gr, kr, tr, br, fr, sp, sn, sm, st word in konteks aangeleer. * Version 1.1: Oct 15, 2009 6:48 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m32511 2 SKRIF Die laaste hooetters G, Q, S word aangeleer en die kleinletters word hersien. Gee die leerders die geleentheid om die storie te bespreek. Laat hulle vertel van slegte drome nagmerries wat hulle gehad het. Hoe het hulle gevoel? Hulle kan ook daaroor skryf. Toets hulle gereeld en kyk of hulle die spelwoorde in hierdie module kan klank en skryf. Indien hulle nog nie kan nie, moet die woorde met die dubbele medeklinkers soos hierin vervat, weer op die mat, in groepies of individueel geleer word. Maak seker dat hulle die betekenis van die woorde verstaan. Vra dus vir hulle om sinne met die woorde te maak. Sê/lees die gedig kort-kort vir die klas sodat hulle geleidelik die woorde kan memoriseer. Vestig hulle aandag op woorde met dieselfde klanke (rymwoorde), Vinnige leerders kan gerus probeer om hulle eie gediggies/rympies te skryf. Dit is lekker as hulle twee-twee hieraan kan werk. Moeilike sigwoorde in die leesstukke kan op itskaarte geskryf word en leerders kan hulle vaslê deur speletjies daarmee te speel. Al die hooetters vir skrif is nou aangeleer. 5 LEERDERS AFDELING 6 Inhoud Kies vr- of pr- Voltooi die woorde op die slak. Maak jou eie sinne met hierdie woorde. Onthou hooetters en punte. Figure 1 Sinne.

OpenStax-CNX module: m32511 3 LU 3.4.3 Table 1 Luister eers. Lees. Bespreek. Skryf.

OpenStax-CNX module: m32511 4 Figure 2 LU 1.4 LU 2.2 LU 2.4.3 LU 3.2.1 Table 2

OpenStax-CNX module: m32511 5 6.1 Wurms en Woordbou Voltooi die woorde. Gebruik dr- of gr- Figure 3 Lees en leer die woorde. Waar pas hulle in? 1. Twee kom voor... 2. Kom ons gaan `n entjie... 3. Pappa sny die... 4. Sy... die lemoensap uit. 5. Mammie dra `n mooi... rok. 6. Gooi die skil in die... 7. Hulle... om en om. 8. Die man spit met `n... LU 3.4.2 Table 3 Lees hardop, met gevoel. Bennie: Ek lê in my bed. Ek luister na die reën daar buite. Ek hoor hoe spat die druppels teen die ruite. Ek hoor hoe suis die wind deur die blare en die takke. Ek hoor hoe breek die branders op die nat, wit sand. Ek sien die blitse daar ver. Ek weet die boere is bly oor die reën.

OpenStax-CNX module: m32511 6 Ek weet die damme gaan weer water kry. Ek weet die plante en bome het die reën nodig. Maar Môre verjaar ek. Ek wil hê die son moet warm skyn. Ek wil swem in die see. Ek wil partytjie hou. Ek wil alles doen wat Pappa vir ons beplan het. Daar steek die maan nou sy kop uit. Die mooi, ronde, geel ma-a-a-a-a-an! Gaap! Gaap! Nou gaan ek slaap! Goeienag! LU 3.3.1 LU 3.3.3 Table 4 Beantwoord die volgende vrae: Skryf die antwoorde. 1. Wie is die karakters in die storie van Bennie se manewales? 2. Wat beteken: Dit reën katte en honde? 3. Bennie wil nie hê dit moet môre reën nie, want...... 4. Waarom is die boere bly dat dit reën? LU 3.2.1 Table 5

OpenStax-CNX module: m32511 7 Figure 4 Versier die patroon.

OpenStax-CNX module: m32511 8 LU 4.1 Table 6 7 Assessering Leeruitkomste 1:LUISTER: Die leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne `n wye verskeidenheid situasies te reageer. Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder luister na raaisels en grappies,dit geniet en gepas daarop reageer. Leeruitkomste 2:PRAAT: Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreend in gesproke taal binne `n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer. Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder taal verbeeldingryk vir pret en fantasie gebruik; Assesseringstandaard 2.4: Dit is duidelik wanneer die leerder aan klas- en groepbesprekings deelneem: 2.4.3 idees voorstel en daarop uitbrei; Leeruitkomste 3:LEES EN KYK: Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer. Assesseringstandaard 3.2: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis uit geskrewe teks skep: 3.2.1 `n storie alleen of saam met die onderwyser lees: Assesseringstandaard 3.3: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis uit letters en woorde in langer tekste herken en skep: 3.3.1 met toenemende spoed en vlotheid lees; 3.3.3 klank- en ander woordherkennings- en begripsvaardighede gebruik, soos kontekstuele leidrade en die maak van voorspellings ten einde `n teks te verstaan; Assesseringstandaard 3.4: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel: 3.4.2 twee- en drieletterkombinasies aan die begin en einde van woorde herken; 3.4.3 die eerste klank en laaste deel van die lettergreep in meer komplekse patrone herken; Leeruitkomste 4 SKRYF: Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir `n wye verskeidenheid doeleindes te skryf. Assesseringstandaard 4.1: Dit is duidelik wanneer die leerder toenemend leesbaar skryf: