KARAKTERS. CRUELLA DE VIL Deur mekaar, rook baie en skree as sy praat Two and n half men vrou verslaaf Dexter s Laboratory Kort en slim

Similar documents
1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Daniël en die Leeukuil

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Johannes 6:1-15; /07/2014

Johannes 14: /08/2014

Pragtige Koningin Ester

TrumpetNet, 31 May 2007

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

Deuteronomium 8: /01/2014

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Courses for March 2012

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OESFEES. Oktober 2016

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

Musiek: Toets jou kennis *

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

18 Junie :02-11:54

Maria salf Jesus se voete

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Die wind as bron van energie *

WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

DESPERAATHEDE 1. Desperaathede

BEWYS SY WOORD. 2 Ek is inderdaad dankbaar vir die voorreg om weer vandag. 3 Nou ek s is terug, het teruggekom, die familie na Tucson

slaap. En hulle het gesê: Wel, ons sal Hy vaar goed as hy slaap.

sodat jy as leier vertroud is daarmee.

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

te trou, het hy oorgegaan en met n sondaar getrou, n afgodedienaar, aanbid van afgode. Hy het met Isébel getrou. En sy was nie n gelowige nie.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

LEIERSKAP 1 LEIERSKAP

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories

Is Egipte in die Hemel? Shama Ministries Page 1

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993?

DIE 3 REUSE WAT DAWID LAAT STRUIKEL HET

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Die wonder van water *

Preek Jan Steyn 7 Oktober Teks: 2 Samuel Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer.

, Laat ons bly staan, net n oomblik, terwyl ons ons hoofde buig.

-~~DER. ASSESSOR: ~mr. W.F. KRUGEL ADV. P. FICK. ADV. w. H.~~EKO~f. ADV. A. CHA.S~<\LSON ADV. G. BIZ OS ADV. K. TIP ADV. Z.M. YACOOB ADV. G.J. ~grcl!

DIE EENHEID VAN EENDRAGTIGHEID

10. God gebruik gewone mense soos Moses, Gideon en Timoteus ~ Johan Smith 11. Dissipels dien, dissipels doen! ~ Stephan Joubert 12.

Die Here sorg vir alles, ek sal niks nodig hê nie. Vooraf sang Ps : 1,2,3 Ps 125-2; 1,2,3 (Gebruik mel. van Sb 18-6) Toetreediens:

2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing.

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

KWARTAAL Nr. 41. Bl. 5. Bl. 5. Bl. 10. Bl Bl. 14. Hierdie voorblad is n lusmakertjie vir die inhoud van die Kix.Kom...

Is my child reading? Lees my kind? Drive your imagination. l Babies may become quiet as you start to. l As children begin to read aloud for themselves

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

KWARTAAL Nr. 39. Kix-UK speel lekker met die mini s! Links: AnnaMarie de Klerk van Kix Malawi.

God se beloftes in voorbidding

Die pak-man deel vir my 'n pak uit D

SONDAG 30 Des 2001 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël

Maar hoe kon u mnr Nanabhai volgens u weergawe op die. 18de en 19de ondervra, sonder om kennis te dra van die feit

Speel met battery elektrisiteit *

MODULE 2 LEWENSFASE 3

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

Drive your imagination. Story power at your library. Die mag van stories by jou biblioteek. Story Power. 12 April Join us

GAAN VERTEL MY DISSIPELS

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Landdros van genoemde distrik in die teenwoordigheid van F. V. Waldeck (hierna die tolk genoem) as tolk en niemand anders

sonde is om te begeer nie as die wet nie gesê het: Jy mag nie begeer nie.

SPLIT. Debbie Loots. Foto: Laurent Chehere

Buite Die Laer Uitgaan

Uitgawe 2 April 2011 Kontak ons by of

in Maartmaand, sou u daarvan onthou? -- dit sal ek onthou. En daar is ook getuienis hier dat indien n persoon nota's

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 29 Julie 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Sing vooraf staande: Psalm 17:1, 4 (p. 66)

Kan u onthou waar in daardie vertrek_ het die hangkas ge- ^ staan? -- Ek kan nie onthou nie.

DIT IS DIE OPKOMS VAN DIE SON

MATTEUS 18:3-5. Ook: Ps 113 : 2 Psalm 119 : 51 Ps 138 : 3 Sb 4-1 (1): 5 Sb 11-3 (16): 3

DIE WEG VAN N WARE PROFEET VAN GOD

CC 123/ B NTTTTiT. between nine to 9.30 (21:30) that night, went out of the hostel. armed, towards Boipatong through the main gate. -- No.


2 DIE GESPROKE WOORD 7 Die president van^die internasionale president, Broer Shakarian, het ek bekend mee geword baie jare gelede. Baie van julle weet

Wat Emma weet ( n Roman)

Transcription:

7

1 KARAKTERS MAN STEM VROU STEM UGLY BETTY Baie slim en lelik SCOFIEL Aantreklik, bietjie dom KIND 1 Oor rond haar woorde KIND 2 Kaapse aksent AMANDA Soos in die Ugly Betty MARC Soos in Ugly Betty CRUELLA DE VIL Deur mekaar, rook baie en skree as sy praat CHARLIE Two and n half men vrou verslaaf DEXTER Dexter s Laboratory Kort en slim POLISIE CSI LUGWAARDIN 1 Baie mooi LUGWAARDIN 2 Baie mooi NURSE DR. GREY Grey s Anatomy DR. HOUSE House PREDIKANT Negro Amerikaans Man Advertensie 1 PAMELA ANDERSON MICHAEL JACKSON ELTON JOHN VROU Advertensie 2 MAN Advertensie 3 VROU Advertensie 4 ROOI, BLOU, GEEL Advertensie 5 VROU Advertensie 6 MAN Advertensie 7 MANTO Advertensie 8

2 Kind 1: Kind 2: Kind 1: Kind 2: TONEEL 1 (UGLY BETTY) Kinders! Jo po! Ik sê, whats up dad! Ek dink dus tyd dat ek vir julle vertel HOW I MET YOUR MOTHER. Sy was jonk en slim en het daai tipe gesigte gehad wat jy gebruik om kinders nagmerries te gee. Sê po mo is lelik? Ho dad as die ou goose dit uitvind gat sy vi djo bli- Ek vertel die storie. Haar droom was om by die fashion magazine mode te werk. (Aan haarself) Ek is ʼn intelligente suksesvol vrou. (Sy loop en val en staan weer op.) Hallo daar meisiekind. Aan watse sirkusmaatskappy behoort jy aan? Ek is Betty ek is Daniel Meade se nuwe assistent. O! Marc, kom kyk ons nuwe speelding. Hallo my ding, dink jy nie dus bietjie te vroeg vir Halloween nie. Goeie een. Nee, dit was nie. Ja, dit was. Nee Ja, dit was. Okay, dit was. (Al twee lag. En kielie mekaar se hande.) Poefie en Paffy, kom hier! Wat is julle name nou weer! Cruella dit is ek Marc. En ek Amanda. (Aan Marc) Macbeth, jy en Amen moet SBCA toe gaan. Ek kort ʼn nuwe jas. (Sien vir Betty) Wat het ons hier, ek het nog nooit hierdie tipe hond gesien nie, maar ek hou van wat ek sien. Oh wat se pragtige jas sal dit maak. (Aan Betty. Maak asof sy ʼn hond roep.) Kom hier ma se seun! Nee, Mevrou, my naam is Betty. (Skrik) Ahh! Dit kan praat! Dis ʼn mens! Kry hierdie ding uit my kantoor uit! Nou! Bel SPCA!! ADVERTENSIE 1 Man: Is jy ontevrede met jouself? Voel jy soos ʼn hond. Wag voor jy jou polse sny. Daar is hulp. Dr Phil chirurgie sal jou lewe verander. Hier is ʼn paar tevrede kliënte. Pamela: (Groot borste) Hallo my naam is Pamela, van dat ek klein was wou ek iets groots gehad het nou het Dr Phil Chirurgie my gehelp om dit te kry.

3 Michael: Hallo my naam is Michael van dat ek klein was en niks geweet het van die kwotastelsel nie, wou ek wit wees Dr Phil Chirurgie het my droom waar gemaak. Elton John: (Vroueklere) Hallo my naam is Elton John Dr Phil Chirurgie het my gehelp om myself te vind. Man: Daar het jy dit! Dr Phil Chirurgie - Ons vergroot, verkleur en knip af. Bel nou kry Persoonlikheid verniet! TONEEL 2 (PRISON BREAK) En Ek, ek was vals beskuldig van diefstal en was in die tronk gegooi. Ek julle oom Charlie en sy seun Dexter was die basse van die tronk die manne! Dink julle hulle het ons gesien? Ek s bang Hey Scofield het jy daai hot dink gesien, sy het so vir my oog geknip. Oom Scofield ons sal moet uitbreek die OZ gang gaan ons dood maak. Volgens Newton se wet sal dit... Moenie worry oor Newton nie ek het die hele tronk kaart op my liggaam geteken (trek sy hemp uit). Ek se julle manne sy is myne Goeie werk oom. Ek dink nie hierdie Prison break ding is n goeie idee nie. ADVERTENSIE 3 Meisie: Have a break have a kit-kat Koor: Hulle het gesê as hulle ons vang uit tronk uit break gaan ons in ʼn sel gesit word met Jurie Els. Moenie worry hulle sal ons nie vang nie. (Kyk na die kaart) Oom hierdie is die padkaart na KFC. Finger Lickin good KFC! Ons is dood! ADVERTENSIE 4 Man: Dove Funeral maak seker dat jy met gemak dood gaan. En dit begin met R1 per dag. Alle kostes gedek. Ons reël die moordenaar en die begrafnis en as jy nou bel sit ons ʼn kussing in jou kus. Dove Funeral, dis lekker om dood te gaan. (Sien Polisieman met ʼn CSI agter op sy rug. CSI theme word gehoor.) Moenie worry nie. Ek het ʼn plan. Polisie sal jy die deur per ongeluk oop los as ek ʼn geldjie laat val. (kwaai) Probeer jy my bribe?! (bang) Ja, Meneer. In Watse land is ons?! Suid-Afrika, Meneer

4 Okay. Hoeveel? 50c Sure. Mooi loop! (En hulle loop) Man: TONEEL 3 (LOST) Ons het vliegtuigkaartjies gekry en op Kulula geklim. (Sing) Kulula dot com Julle ma was toevallig op daai vlug. Sy was oppad na Japan toe, sy het ʼn pos gekry as ʼn voëlverskrikker by ʼn rysplaas. Dame stem: (3 lugwaardinne staan in die middel van die paadjie en verduidelik) Welkom op kulula lugdienste my naam is Britney. In ʼn geval van nood soos ʼn week terug toe die een vlerk afgeval het, drink alkohol en skreeu, maar julle hoef nie te kommer nie ons het die vlerk terug geplak met prestiek. In dien jy gevang word rook sal jy uit die vliegtuig uit gegooi word, in die lug. As jy iets smokkel soos onwettige immigrante sal ons jou hof toe sleep en elke sent uit jou uit suig. En laaste die vlieënier vra dat julle sag sal praat, hy het babbelas. Geniet die vlug. Toe ek omdraai toe ontmoet my en jou ma se oë vir die eerste keer, ek het geweet sy gaan my vrou wees. Ons het FRIENDS geraak op die vlug. HOW YOU DOING? Lugwaardin 1: Dames en Here ons vra dat julle asb rustig kan raak, maar die vlerk het weer af gebreek. Ons gaan verongeluk (almal is stil). Hoor julle my ons gaan verongeluk! Help! Iemand! Doen iets! Lugwaardin 2: Ruk jouself reg! (Sy klap haar. Iemand gooi vir hulle ʼn kussing en hulle begin mekaar in slow motion te slaan terwyl hulle lag.) ADVERTENSIE 5 Vrou: In hierdie maand se FHM. Dr Adrie gee tips oor hoe om woema, avontuur, passie, aggressie en dimensie in jou verhouding te hê. Kry dr Adrie se tips en maak jou meisie mal. Manskoor: FHM. Its a guy thing. Die vliegtuig het geval in die middel van nêrens en ons was LOST. (Baie rook.) Is enige iemand hier. Ek as die man het leiding geneem. Help! Die ape gaan ons slawe maak, die leeus gaan ons eet! Ons gaan deer die grot mense in die vuur gegooi word! Help! ADVERTENSIE 6 Rooi: Sit jy vas in ʼn bos sonder sein? Blou: Yebo gogo Rooi: Sê

5 Geel: Rooi: Scoufield: Scoufield: Hello to the future, every where you go Met Cell C se nuwe Tarzan Call (Tarzan skree). Kry dit nou op kontrak en ons gee vir jou die Pyn Call (Trap op Geel se toon. Geel skree) verniet. Cell C for yourself (to to to to todo to) (Sy ruk hom) Korporaal Scofield ruk jouself reg! Ja, Generaal. Is jy bang! Nee, Generaal! Wie is jy! ʼn Soldaat, Generaal! Ek hoor jou nie! ʼn Soldaat! Mooi! Ons sal Survive. (hulle begin kos soek, survivor temaliedjie word gehoor!) TONEEL 4 (HOSPITAL) Ons word toe gered deur die JAG-span en hulle vat ons onmiddellik na die Hospital toe. Julle ma was so geskok dat sy in a coma beland het. ADVERTENSIE 7 Vrou: Feeling bloated and stress out. Why don t u slip into something comfortable, like a coma! A coma for maximum relaxation. Nurse: (Kop in gehardloop. Vang vir Dr Grey, terwyl Dr House se foto soen.) Dr Grey! Dr. Grey: Klop voor jy in kop. Nurse: Ons het iemand hier, wat hulp nodig het Dr. Grey: Vra iemand anders eks besig. Nurse: Dr. House gaan ook daar wees. Dr. Grey: Ek daar in ʼn minuut ek wil net gou tittewyd. (Kom in gehardloop, praat met Dr House) Gaan hy okay wees. Dr. House: Hoo! Nou sien ek hoekom die man in a coma is. Dr. Grey: Dr House (kyk in mekaar se oë). Dr. House: Dr Grey (Betty maak haar keel skoon) Ons sal moet opereer. (Skerm kom voor die bed, mens sien net skaduwees van mense wat goeters doen) Dr. Grey: (Agter die skerm) Dr House sy hart raak al hoe swakker. ADVERTENSIE 8 Vrou: Het jy hartprobleme? Moenie langer kommer nie, want hier by Meat World het ons net die hart vir jou. Kry weer ʼn hip in jou stap by Meat World.

6 Manto: Man: Manto: Man: Hallo my naam is Manto (blaf). Meat World het my ʼn nuwe hart (blaf) en splinter nuwe lewer gegee (blaf). By Meat World hoef jy nie eers in ʼn ry te staan nie. Kom kry jou lewe terug. Dit het vir my gewerk (blaf) dit sal vir ook werk (blaf). Meat World, Die beste vleis in Suid-Afrika. Predikant: Koor: Predikant: Koor: Predikant: TONEEL 5 (TROUE) Ek ag ek bedoel julle Ma se lewe is toe gered. In General Hospital. ʼn jaar later toe trou ons. Broeders en susters ons is hier om twee eende te verenig. Can I get a Amen. Amen. Harder! Harder! Amen. Broer Scofield, sê vir jou gaans hoe jy oor haar voel. (Fluister) En noem die troue se borge in jou toespraak. Ek gee vir jou 5 ROSE sodat jy weet dat ek is hier om jou te PICK AND PAY as die SUN jou LAM brand. Ek is jou ACKERMAN en sal altyd vir jou ʼn PEP talk gee wanneer jy dit nodig het. Jy is my SUNLIGHT en my DOVE en jy KLENEX my hart. Mag ons ABSAblief altyd FRIENDLY bly, wa die pad ons vat. VANDAG MORE ALTYD SAAM.