DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Similar documents
Daniël en die Leeukuil

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

TrumpetNet, 31 May 2007

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Die boek Job en lyding

Die wonder van water *

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Johannes 6:1-15; /07/2014

Musiek: Toets jou kennis *

OESFEES. Oktober 2016

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

Johannes 14: /08/2014

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Die Here sorg vir alles, ek sal niks nodig hê nie. Vooraf sang Ps : 1,2,3 Ps 125-2; 1,2,3 (Gebruik mel. van Sb 18-6) Toetreediens:

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

God se beloftes in voorbidding

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Hoe lief het ek u woning, Heer. Ek wil U in u tempel eer. Ek smag na U met sterk verlange. Met daardie mense gaan dit goed wat in u tempel U ontmoet

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Preek Jan Steyn 7 Oktober Teks: 2 Samuel Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer.

WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK

Psalm 95(a) Ons Lofprysing aan die HERE, ons ewige Koning.

sodat jy as leier vertroud is daarmee.

Pragtige Koningin Ester

Deuteronomium 8: /01/2014

Die Naam van God se verheerlikte Seun JESUS????:

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Jeremia 24:4-10. Deur sy profetiese-woord is die HERE aan die werk in die wêreld en in die kerk... in oordeel maar ook in verlossing.

Gereformeerde Kerk Bellville 1 Mei 2016 Aand

Die wind as bron van energie *

DESPERAATHEDE 1. Desperaathede

Oproep tot lof Ons is hier in God se naam Daarom is Hy by ons Dat Hy kan lewe in ons loflied Nooi ek jou nou tot aanbidding Kom ons bring lof aan Hom

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

DIE 3 REUSE WAT DAWID LAAT STRUIKEL HET

Wat is elektrisiteit? *

Courses for March 2012

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

MATTEUS 18:3-5. Ook: Ps 113 : 2 Psalm 119 : 51 Ps 138 : 3 Sb 4-1 (1): 5 Sb 11-3 (16): 3

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Sing vooraf staande: Psalm 17:1, 4 (p. 66)

2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing.

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

Gebedshandleiding. n Gits vir Mammas wat verlang om effektiewe gebede vir hul kinders en hulle skole wil intree

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Jeremia 24:1-3. Deur sy profetiese-woord is die HERE aan die werk in die wêreld en in die kerk... in oordeel maar ook in verlossing.

SÓ PRAAT DIE WOORD MET ONS

, Laat ons bly staan, net n oomblik, terwyl ons ons hoofde buig.

Steek jou Jordaan oor: Neem in besit wat God jou alreeds gegee het. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

Wat is vaskulêre demensie?

MET ADDISON BEVERE Ontmoet die Heilige Gees.indd /12/15 1:22:34 PM

Praktiese Teologie 1 SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS. Module 8 Liturgie.

2 Ek is die Here jou God. Dit is Ek wat jou bevry het uit Egipte waar jy n slaaf was.

sonde is om te begeer nie as die wet nie gesê het: Jy mag nie begeer nie.

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories

te trou, het hy oorgegaan en met n sondaar getrou, n afgodedienaar, aanbid van afgode. Hy het met Isébel getrou. En sy was nie n gelowige nie.

10. God gebruik gewone mense soos Moses, Gideon en Timoteus ~ Johan Smith 11. Dissipels dien, dissipels doen! ~ Stephan Joubert 12.

DIT IS DIE OPKOMS VAN DIE SON

LEIERSKAP 1 LEIERSKAP

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Speel met battery elektrisiteit *

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

*24 Februarie - 2 Maart

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.

JESAJA 1:27 NGB 20. Votum en seën. Psalm 99 : 1, 3, 5. Gebed. Skriflesing: Jesaja 1:21-31 (AV 1983/91) Belydenis: NGB 20

slaap. En hulle het gesê: Wel, ons sal Hy vaar goed as hy slaap.

DIE EENHEID VAN EENDRAGTIGHEID

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993?

31 Woordgebede Vir die kerk en gemeenskap

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Week 1 Genoeg! Genoeg? Bladsy 2. Week 2 - Eerlik genoeg Bladsy 6. Week 3 - Heel genoeg Bladsy 10. Week 4 genoeg? Bladsy 14

Handleiding vir Klein Groep Leiers

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

SONDAG 20 JULIE 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID AANDDIENS

Nuusbrief Junie / Julie 2017

PINKSTER 2008 FAMILIES IN DIE KRAGVELD VAN DIE GEES

-~~DER. ASSESSOR: ~mr. W.F. KRUGEL ADV. P. FICK. ADV. w. H.~~EKO~f. ADV. A. CHA.S~<\LSON ADV. G. BIZ OS ADV. K. TIP ADV. Z.M. YACOOB ADV. G.J. ~grcl!

Die krag van tuiskoms. Rick Bornman

SONDAG 30 Des 2001 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS

BEWYS SY WOORD. 2 Ek is inderdaad dankbaar vir die voorreg om weer vandag. 3 Nou ek s is terug, het teruggekom, die familie na Tucson

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Transcription:

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE LOFPRYSING EN AANBIDDING DATUM: 29 MEI 2016 PLEK: MBOMBELA PREDIKER: PASTOOR JOHAN PUTTER Page 1 of 7

LOFPRYSING EN AANBIDDING INHOUDSOPGAWE INLEIDING... 3 DOEL VAN LOFRYSING EN AANBIDDING... 3 WIE AANBID ONS?... 4 HOEKOM AANBID EN PRYS ONS GOD?... 5 WAT IS LOFPRYSING EN AANBIDDING?... 5 SAMEVATTING... 6 Page 2 of 7

LOFPRYSING EN AANBIDDING INLEIDING Ons het die afgelope week ervaar dat God die Heilige Gees, ons gemeente na nuwe hoogtes in terme van ons gemeentelike lofprysing en aanbidding wil neem. Lofprysing en aanbidding het drie komponente naamlik: 1. Eerstens, my lewe en wat ek dink en doen, behoort n offer van aanbidding aan God te wees. In die praktyk behels dit my strewe om aan God gehoorsaam te wees en Sy wil te doen. 2. Tweedens geskied lofprysing en aanbidding waar ek God deur my woorde en my sang, prys en aanbid. 3. Derdens kan ek God loof en prys deur myself kreatief uit te druk. Dit kan deur musiek, danse, swaai van vlae en ander verskillende kunsvorme geskied. Ons ervaar dat die Heilige Gees verlang dat ons meer op lofprysing en aanbidding dmv van woorde en sang asook kreatiewe uitdrukking soos musiek en danse, moet fokus. Om in hierdie proses aan God gehoorsaam te wees, is ons besig om oor n paar dinge te bid en te gesels. Dit mag dalk die wyse waarop ons tans lofprysing doen, verander. As begin van hierdie proses, gaan ons vandag inleidend oor lofprysing en aanbidding gesels. Daarna gaan ons God prys en aanbid. DOEL VAN LOFRYSING EN AANBIDDING Die doel van lofprysing en aanbidding is om aan Jesus se groot opdrag te voldoen. MARKUS 12:30 Jy moet vir jou God die Here lief wees met jou hele hart en met jou hele lewe en met jou hele verstand en met al jou krag. God wil hê dat ons Hom moet vertel dat ons Hom baie liefhet en dankbaar is vir wat Hy vir ons doen. God wil hê dat ons eer en respek aan Hom moet bewys. Hoekom? Hy is baie lief vir ons en dit is vir Hom lekker om ons lofprysing te hoor. Is dit nie ook vir jou lekker om van jou geliefdes te hoor dat hulle baie lief is vir jou nie? Ons kan God nie met ons lofprysing manipuleer deur sekere dinge te doen en dan te vereis dat sekere goed moet gebeur nie. Page 3 of 7

Die Bybel leer egter duidelik dat ons in God se teenwoordigheid kan kom as ons eer en lof aan Hom bewys. (Psalms 100:4 en 22:3) Ons kan dit ook stel dat as ons lofprysing doen, dan raak ons meer op God gefokus en raak ons dus bewus van Sy teenwoordigheid. Ons lees in die Bybel dat as ons Goddelike advies of n openbaring van God verlang, ons moet begin om Hom te loof en prys. In 2 Konings 3:11-12 word die verhaal vertel waar die koning van Israel in n oorlog was en Goddelike advies nodig gehad het. Die koning stuur toe n afvaardiging na Elisha. Wat doen Elisha? Hy sê, kom ons maak eers musiek. Hulle het dit gedoen en God het deur Elisha advies aan die koning gegee wat tot sy oorwinning gelei het. In vandag se tyd, is ons musiekspan die mense wat die musiek maak. Indien u Goddelike advies verlang, is dit n goeie idee om voor die lofprysing op Sondae begin, u behoefte aan Goddelike advies, met Hom te deel. Ons het vandag ook profete in die gemeente. Hulle kan dalk soos in die geval met Elisha, vir u n Goddelike boodskap gee of die Heilige Gees kan self met u praat. Was of is u op n plek in u lewe waar u diep in die moeilikheid is? U is totaal oorweldig en weet nie wat om te doen nie? Ons lees in 2 Kronieke 20:12 dat Israel op so n plek was. Die vyand het in n oormag opgetrek om Israel te vernietig. Wat het Israel gedoen? Hulle het begin om God te loof en te prys. Die Bybel leer dat hulle God met luide stemme begin prys en eer het. Die gevolg was dat God bo-natuurlik ingegryp en Israel gered het. Ons lees in Handelinge 16: 23-26 die verhaal waar Paulus en Silas gearresteer, aangerand en in die tronk opgesluit was. Hulle het God begin loof en prys. God het bonatuurlik ingegryp en hulle bevry. Is u in n moeilike situasie? Het u n bo-natuurlike ingryping van God nodig? Die lofprysing tydens ons eredienste is n goeie plek om God te kom loof en prys. Dalk is God u genadig en ontvang u n profetiese woord of doen God n wonderwerk om jou te help. Dit het al talle kere gebeur en kan verseker weer gebeur. WIE AANBID ONS? Ek meen dat ons nie behoorlik lofprysing kan doen as ons nie n duidelike besef het wie God is nie. Indien ek vir Doret vertel dat ek lief is vir haar, weet ek baie goed wie sy is. Dieselfde geld as ons God loof en prys. Alvorens u met lofprysing begin, is dit n goeie ding as u op God fokus en onthou wie Hy is. 1. God is die heerser van die heelal. Page 4 of 7

2. Hy is die Lig van wêreld en alle boosheid moet vlug. (Johannes 8:12) 3. Hy is Jehovah Shalom. (Ons vrede en veiligheid) (Judges 6:24) 4. Hy is ons wonderbare Raadsman. (Jesaja 9:6) 5. Hy is Jehovah Rophe ons geneser. (Eksodus 15:26) 6. Hy is die brood van die lewe. (Johannes 6:35) HOEKOM AANBID EN PRYS ONS GOD? Alvorens u met lofprysing begin, is dit ook n goeie idee as u uself die vraag vra, Hoekom bring ek vandag lof en eer aan God? Ek doen dit omdat: 1. God verlossing en redding vir my bewerkstellig het deur Sy enigste Seun Jesus aarde toe te stuur om my van die juk van slawerny en die dood te red. 2. God my genees en bevry het. 3. God Sy Vaderhart aan my openbaar het. 4. Ek lewe en vrede in God het. 5. God my beskerm en versorg. 6. God my help. WAT IS LOFPRYSING EN AANBIDDING? Lofrysing en aanbidding is: Kommunikasie met God om jou respek, eerbied, bewondering, ontsag en agting vir God te toon. Dit is handelinge om jou waardering en dankbaarheid te betoon. Dit is om bly te wees oor God se liefde en guns. Worship is: the expression of reverence (respect, admiration, awe, devotion and veneration) and adoration (glorify, honour, devotion and exaltation. ) Die oorsprong van lofprysing en aanbidding moet uit jou gees kom en dit vind dan uitdrukking deur jou siel en liggaam. Dit is hoekom Jesus die volgende geleer het: JOHN 4:23 the true worshipers will worship the Father in spirit and truth; for the Father is seeking such to worship Him. God is Spirit, and those who worship Him must worship in spirit and truth. In die Bybel word verskillende woorde gebruik om verskillende fasette van lofprysing en aanbidding aan te dui. Kom ons let op sommige Bybeltekste om u n idee te gee wat die Bybel by lofprysing en aanbidding bedoel. Page 5 of 7

1. Psalm 42:5: Yadah Om met uitgestrekte hande in die lug, eerbied en respek aan God te betoon. Jy kan dit doen terwyl jy sing of saggies neurie en praat. (Selfs in tale.) 2. Psalm 50:23: Towdah Om jou dankbaarheid te betoon deur jou regterhand in die lug te steek, terwyl jy sing of bid. 3. Psalm 95:6: Barak Om te kniel met jou hande in die lug of om te kniel met voorlyf laag gebuig. Dit is n teken van diepe respek en eerbied. 4. Psalm 22:3: Tehillah Dit is spontane lofprysing wat uit jou hart uitborrel. Dit kan liedere of woorde wees wat spontaan uit jou kom. Dit kan met emosie gepaard gaan of dit kan ook in jou taal wees, as jy n taal ontvang het. 5. Psalm 150: Zamar Dit is georganiseerde sang met musiek instrumente of dit kan net luister na musiek wees terwyl u op God fokus. Psalm 47:1 Om hande te klap terwyl jy sing. 6. 2 Samuel 6:14 Om deur middel van dans en liggaamlike beweging, eer en lof aan God te bring. 7. 1 Chronicles 16:4: Halal Dit is demonstratiewe lofprysing. Dit beteken om God op so wyse te aanbid dat jy jouself so bietjie verloor. n Voorbeeld hiervan is toe koning Dawid die ark in ontvangs geneem het. Dawid se een vrou het gedink dat Dawid se optrede onwaardig was, en sy is daarvoor deur God gestraf. 8. Psalm 53:3-4: Shabach Dit beteken om God te prys deur op jou hardste te skree en om baie luidrugtig te wees. 9. Psalm 104: 33-34: Om net stil in aanbidding voor God te wees. SAMEVATTING Samevattend kan ons die volgende sê; 1. Lofprysing en aanbidding is n kritiese komponent van ons gemeente se eredienste. Page 6 of 7

2. Die musiekspan doen nie die lofprysing nie. Hulle fasiliteer n geleentheid waar u en ek, God dmv sang, musiek en dans, kan loof en prys. 3. Dit is u geleentheid waar u vir God kan vertel hoe lief u Hom het en hoe dankbaar u is oor wat Hy vir u doen. 4. Dit is u geleentheid waar u, u behoeftes vir advies en bonatuurlike ingryping aan God bekend kan maak. 5. Dit is die geleentheid waar u kan verwag dat die geestelike gawes soos in die sendbrief aan die gemeente in Korinthe op rekord geplaas, kan funksioneer. Ons gaan nou n geleentheid hê om God te loof en prys. Voor ons begin, kom ons raak net eers stil voor God. Fokus op God, aan wie gaan u nou u liefde en waardering openbaar? Hoekom gaan u dit doen? Soek u advies of hulp? Bespreek dit met God. AMEN Page 7 of 7