Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Similar documents
1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

Daniël en die Leeukuil

Die wind as bron van energie *

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Musiek: Toets jou kennis *

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Die wonder van water *

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

TrumpetNet, 31 May 2007

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Johannes 14: /08/2014

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

Johannes 6:1-15; /07/2014

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories

n Dieredrama: Kameelperd

Maria salf Jesus se voete

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

OESFEES. Oktober 2016

KARAKTERS. CRUELLA DE VIL Deur mekaar, rook baie en skree as sy praat Two and n half men vrou verslaaf Dexter s Laboratory Kort en slim

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Pragtige Koningin Ester

Deuteronomium 8: /01/2014

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

Speel met battery elektrisiteit *

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

Wat is elektrisiteit? *

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

Is my child reading? Lees my kind? Drive your imagination. l Babies may become quiet as you start to. l As children begin to read aloud for themselves

Preek Jan Steyn 7 Oktober Teks: 2 Samuel Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer.

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

MATTEUS 18:3-5. Ook: Ps 113 : 2 Psalm 119 : 51 Ps 138 : 3 Sb 4-1 (1): 5 Sb 11-3 (16): 3

Drive your imagination. Story power at your library. Die mag van stories by jou biblioteek. Story Power. 12 April Join us

Plekwaardes van heelgetalle *

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

10. God gebruik gewone mense soos Moses, Gideon en Timoteus ~ Johan Smith 11. Dissipels dien, dissipels doen! ~ Stephan Joubert 12.

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Pret en plesier - 04 *

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Courses for March 2012

18 Junie :02-11:54

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

Die Here sorg vir alles, ek sal niks nodig hê nie. Vooraf sang Ps : 1,2,3 Ps 125-2; 1,2,3 (Gebruik mel. van Sb 18-6) Toetreediens:

Digitale Produkte. Katalogus

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Die badkamer en kombuis *

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

In die woordeboek van Kittel word die basiese betekenis van die woord soos volg aangegee as:

University Of Pretoria

Die ekologiese sisteem *

2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing.

Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees *

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

(TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 ANDER

DIE 3 REUSE WAT DAWID LAAT STRUIKEL HET

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Pret en plesier - 02 *

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK

te trou, het hy oorgegaan en met n sondaar getrou, n afgodedienaar, aanbid van afgode. Hy het met Isébel getrou. En sy was nie n gelowige nie.

BEWYS SY WOORD. 2 Ek is inderdaad dankbaar vir die voorreg om weer vandag. 3 Nou ek s is terug, het teruggekom, die familie na Tucson

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

-~~DER. ASSESSOR: ~mr. W.F. KRUGEL ADV. P. FICK. ADV. w. H.~~EKO~f. ADV. A. CHA.S~<\LSON ADV. G. BIZ OS ADV. K. TIP ADV. Z.M. YACOOB ADV. G.J. ~grcl!

Wat is vaskulêre demensie?

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Transcription:

1 Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy 1 14. Lekker soek!

2 Lees die tr- woorde hardop en skryf dit dan in jou werkboek! traan trap tref trek treur tril trog trok troon troos trop tros trou Onderstreep al die tr- woorde in die storie. Leestyd Op die trein trek Tryn haar blou trui aan en eet n druif van die tros af. In die laaste trok van die trein is daar n trop vee van Mnr. Trompie. Tryn gaan besoek haar niggie, in die Transkei, wat op troue staan. Na die troue gaan Tryn vir haar ouers in die Transvaal kuier.

3 Kan jy tr- woorde bou met hierdie klanke. eu aa oo a tr- o r p n s tr tr tr tr tr tr Skommel sinne Begin die sin met die onderstreepte woord en skryf die reg oor in jou werkboek. 1. veld. trop skape Die wei in die 2. trokke Daar aan is twee die trein. Agter

HOU OOP VIR KNIP VAN BLADSY! 4

Knip die prente uit. Skryf n sin langs elke prent in jou werkboek. 5

HOU OOP VIR KNIP VAN BLADSY! 6

7 Lees die woorde hardop en skryf dit netjies in jou werkboek. Skryf n sin met elkeen van die woorde in jou werkboek. twee twak t wis twaalf twintig twyfel tw Lees die sin. Skryf nou jou eie sin met van die twwoorde in jou werkboek. Twis julle twee nog steeds oor twee twintigsentstukke? vra pa vir die tweeling.

8 vliegtuig Lees die woorde hardop en skryf dit netjies in jou werkboek. vlaag vlag vlak vleg vlei vleis vlerk vlieg vlooi vloot vlug vliegtuig vragmotor Lees die woorde hardop en skryf dit netjies in jou werkboek. vraag vraat vrag vrat vrees vreet vroeg vrou vrug vryf vragmotor

Watter vl- ov vr- woord of woorde pas die beste by die volgende prentjies? Knip die prente uit en plak dit in jou werkboek. Skryf n sin by elke prent. 9

HOU OOP VIR KNIP VAN BLADSY! 10

11 Leestyd n Groot avontuur Jan en San is baie opgewonde. Saterdag middag gaan hulle saam met hulle oom in n klein vliegtuig oor die wildtuin vlieg. Oom Frans werk vir die wildtuin en is n vliegtuigloods. Baie vroeg Saterdag oggend is Jan en San al uit die vere. Hulle kan nie wag om te ry nie. Elf-uur roep pappa hulle: Kom kinders ons gaan nou ry! By die lughawe ontmoet oom Frans hulle en neem hulle na die klein vliegveld weg van die groot vliegtuie af. Op die vliegtuig is die Suid- Afrikaanse landsvlag geverf. Gou-gou maak hulle gereed om op te styg. Oom Frans vertel hulle wat al die instrumente beteken en dat elke knoppie n ander werk doen. Jan en San sit hulle sitplekgordels aan en vinnig begin die vliegtuig vorentoe te beweeg. Net gou is hulle baie hoog in die lug. Alles lyk klein van hier bo af.

Oom Frans vlieg reguit na die wildtuin. Hy moet gaan tel hoeveel diere hy by die groot vlei in die wildtuin kan sien. Jan en San moet hom met hierdie groot taak help. 12 Toe hulle oor die vlei begin vlieg, sak oom Frans laag af met die vliegtuig, sodat hulle alles duidelik kan sien. n Klomp aasvoëls sit om n karkas en skeur n bok se vleis van die bene af. Twee van die aasvoëls sit met hulle vlerke wyd oopgesprei. Nie ver daarvandaan nie sien hulle leeus wat aan n groot buffel vreet. Hulle vlieg ook oor n groot vragmotor en al die werkers waai vir hulle. Oom Frans vertel hulle dat die werkers moet sorg dat die drade rondom die wildtuin altyd heel is. Jan en San maak aantekeninge van al die bokke en ander diere wat hulle sien. Al te gou is die rit in die vliegtuig verby. Daardie aand kon Jan en San nie uitgepraat raak oor wat hulle alles gesien en ervaar het nie.

13 Begripstoets Beantwoorde die vrae in jou werkboek. 1. Waaroor is Jan en San opgewonde? 2. Watter tipe werk doen Jan en San se oom? 3. Watter belangrike werk doen die werkers wat hulle gesien het? 4. Hoekom is die werk so belangrik? 5. Wie het hulle lughawe toe geneem? 6. Waar het oom Frans baie laag gevlieg? 7. Wat was op die kant van die vliegtuig geverf? 8. Hoekom moes die kinders sitplekgordels aansit?

14 Doen eenvoudige navorsing. Aasvoëls Baie aasvoëls in Suid-Afrika word bedreig deur uitwissing. Gaan vind uit hoekom aasvoëls in ons land besig is om uit te sterf en hoeveel soorte aasvoëls ons in Suid-Afrika kry. Identifiseer die uitwerking van besoedeling op die omgewing. SW LO3.3

15 Sien www.dracoart.com Hoe om n aasvoël te teken. STEP 1. This first step is not really a step at all but more of a helpful tip. There is three parts that I talk about when explaining how to draw a cartoon vulture. To read the tips all you have to do is enlarge the step and read what it says.

STEP 2. Let's start this real first step by drawing a circle for the head and then a banana like shape for the beak. You will then add the line for the neck and then attach it to the egg shaped body. Draw the clawed feet and move to the next step. 16 STEP 3. Now all you have to do is start drawing out the actual shape of the head and then draw the arched shape of the beak.

STEP 4. Sketch out some pieces of hair on the head and then sketch out the feathers that are bunched up around the lower part of the neck. Once that is complete you will sketch out the droplets of blood that is on the tip of the beak. Next begin sketching out the shape of the neck and then the eye shape. 17 STEP 5. Sketch out the shape of the wing and then draw out the feet as you see them here. Once that is done you will sketch in some feather detailing and then begin to draw out the branch that the vulture is sitting on.

STEP 6. This is your last drawing step and all you have to do is finish sketching out the length of the tail and then draw out the tree branch and all the bark detailing that is on it. Once that is done you can start erasing all the guidelines and shapes that you drew in step one. 18