Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Similar documents
1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Daniël en die Leeukuil

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Musiek: Toets jou kennis *

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Courses for March 2012

TrumpetNet, 31 May 2007

Die wind as bron van energie *

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

LAERSKOOL HELDERKRUIN

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Die wonder van water *

Pragtige Koningin Ester

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

Johannes 6:1-15; /07/2014

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

Speel met battery elektrisiteit *

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Johannes 14: /08/2014

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Plekwaardes van heelgetalle *

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

Digitale Produkte. Katalogus

OESFEES. Oktober 2016

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

Die Here sorg vir alles, ek sal niks nodig hê nie. Vooraf sang Ps : 1,2,3 Ps 125-2; 1,2,3 (Gebruik mel. van Sb 18-6) Toetreediens:

-~~DER. ASSESSOR: ~mr. W.F. KRUGEL ADV. P. FICK. ADV. w. H.~~EKO~f. ADV. A. CHA.S~<\LSON ADV. G. BIZ OS ADV. K. TIP ADV. Z.M. YACOOB ADV. G.J. ~grcl!

Deuteronomium 8: /01/2014

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

Maria salf Jesus se voete

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

MATTEUS 18:3-5. Ook: Ps 113 : 2 Psalm 119 : 51 Ps 138 : 3 Sb 4-1 (1): 5 Sb 11-3 (16): 3

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

SONDAG 20 JULIE 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID AANDDIENS

DIE 3 REUSE WAT DAWID LAAT STRUIKEL HET

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993?

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Maar hoe kon u mnr Nanabhai volgens u weergawe op die. 18de en 19de ondervra, sonder om kennis te dra van die feit

Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Welkom klein GARSIES

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Wat is elektrisiteit? *

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

Wise Old Owl Educational Products. Afrikaans. Graad 4. Taal Werkkaarte & MEMORANDUMS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

University Of Pretoria

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

18 Junie :02-11:54

Wat is vaskulêre demensie?

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing.

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

In die woordeboek van Kittel word die basiese betekenis van die woord soos volg aangegee as:

sonde is om te begeer nie as die wet nie gesê het: Jy mag nie begeer nie.

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

Transcription:

1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid Uniek Vraag 2: Dinge waarmee ek goed is Almal is verskillend Dinge wat ek baie goed kan doen Dinge waarmee ek nie goed is nie Jou spesiale karakter, gevorm deur dit waarmee jy goed en nie goed is nie, en dit waarvan jy hou en nie hou nie Kyk na die twee prentjies hieronder en maak n lys van 5 dinge wat elkeen van die karakters in die prentjies uniek maak: 1. 2. 3. 4. 5. (5) Vraag 3: Wat dink jy maak jou uniek? (4)

2 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 4: Lees die paragraaf hieronder en beantwoord die vrae wat volg: Ellie is n nuwe meisie in ons klas. Sy het hierheen getrek van Durban af en is baie skaam. Ons onderwyser het ons gevra om vriendelik met haar te wees en om haar te help om by die nuwe skool in te skakel, maar sy wil nie regtig met een van ons praat of speel nie. Een pouse het ek my kosblik gevat en langs haar gaan sit. Ons het n bietjie gesels oor wat sy van die nuwe skool dink. Sy was baie ongelukkig en het gesê dat sy dit ook nie by haar vorige skool geniet het nie. Sy het gesê sy is nie mooi nie, nie goed met sport nie en dat die kinders by haar ou skool haar gespot het oor haar goeie punte. Die juffrou het haar gevra om die klavier by die Skoolopening te speel, maar sy is net nog meer gespot. Sy dink nie sy is regtig goed met iets wat regtig saakmaak nie. 1. Kan jy aan twee persoonlike sterkpunte wat Ellie het dink? (2) 2. Noem twee persoonlike swakpunte van Ellie. (2) 3. Dink jy Ellie het n goeie selfbeeld of indruk van haarself? Hoekom sê jy so? (2) 4. Watter raad kan jy aan Ellie gee om skool meer te geniet en om haar beter oor haarself te laat voel? (4)

3 Emosies Vraag 5: 1. Voltooi die korrekte emosie by elkeen van die prentjies hieronder: (8) 2. Gee n sinoniem en n antoniem vir elk van die emosies hieronder: (10) Emosie Sinoniem Antoniem Kwaad Moeg Bang Gelukkig Skaam

4 Emosies Vraag 6: Lees die paragraaf hieronder en beantwoord die vrae wat volg: Agt leerlinge van die Graad 4 klas gaan op n uitstappie na die park. Hulle is almal baie opgewonde en kan nie wag om op al die opwindende ritte te gaan nie. In die bus sit Simon langs Lucy. Hy hou regtig baie van haar en hoop dat hulle baie pret saam in die park sal hê. Toe hulle by die park aankom, het Mary dadelik op die glyplank gespring. Sy is mal daaroor om buite te speel en is baie bly om daar te wees. Haar vriendin Candice wil ook op die glyplank speel, maar Angus stoot haar weg en sy val! Sy het haar arm baie seer gemaak. Die meisies hardloop altyd vir Angus weg, want hy is altyd onbeskof met hulle. Mary vra Jason of hy saam met haar na die swaaie wil gaan, maar hy is so skaam dat hy nie eers haar vraag beantwoord nie. Almal is besig om lekker honger te raak, dis hoekom Simon besluit het om roomys vir hom en Lucy te gaan koop. Toe hy terugkom kan hy nie sy oë glo nie. William, die kaptein van die krieketspan is besig om met Lucy te gesels en dit lyk of sy dolverlief is op hom. Alice is net so verbaas soos Simon, wie se hart gebreek is. Hy het regtig baie van Lucy gehou! Kan jy die regte prentjie by die regte karakter in die storie hierbo plaas? Kyk na die emosies op hul gesigte en kies die regte naam vir elke karakter: (8) Totaal: /50

5 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Memo Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die regte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid Uniek Dinge waarmee ek goed is Almal is verskillend Dinge wat ek baie goed kan doen Dinge waarmee ek nie goed is nie Jou spesiale karakter, gevorm deur dit waarmee jy goed en nie goed is nie, en dit waarvan jy hou en nie hou nie Vraag 2: Kyk na die twee prentjies hieronder en maak n lys van 5 dinge wat elkeen van die prentjies uniek maak: (5) 1. Almal lyk anders, bv. seun/ meisie, lang hare/kort hare. 2. Dra verskillende klere. 3. Voel verskillend op verskillende tye, bv. Gelukkig/hartseer 4. Wat hulle van hou om te doen, bv. speel sokker/speel met poppe. Vraag 3: 5. Dinge wat vir mense belangrik is verskil van mens tot mens, bv. sport/skoolwerk/ stokperdjies Wat dink jy maak jou uniek? (3) Eie antwoord: Maak n lys van enige drie van die volgende vyf kenmerke: hoe jy lyk; wat jy van hou om aan te trek; hoe jy voel op verskillende tye/in veskillende situasies; waarvan hou jy om te doen; watter dinge is belangrik vir jou.

6 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Memo Vraag 4: Lees die paragraaf hieronder en beantwoord die vrae wat volg: Ellie is n nuwe meisie in ons klas. Sy het hierheen getrek van Durban af en is baie skaam. Ons onderwyser het ons gevra om vriendelik met haar te wees en om haar te help om by die nuwe skool in te skakel, maar sy wil nie regtig met een van ons praag of speel nie. Een pouse het ek my kosblik gevat en langs haar gaan sit. Ons het n bietjie gesels oor wat sy van die nuwe skool dink. Sy was baie ongelukkig en het gesê dat sy dit ook nie by haar vorige skool geniet het nie. Sy het gesê sy is nie mooi nie, nie goed met sport nie en dat die kinders by haar ou skool haar gespot het oor haar goeie punte. Die juffrou het haar gevra om die klavier by die Skoolopening te speel, maar sy is net nog meer gespot. Sy dink nie sy is regtig goed met iets wat regtig saakmaak nie. 1. Kan jy aan twee persoonlike sterk punte wat Ellie het dink? (2) Ellie is goed met skoolwerk en klavier speel. 2. Noem twee persoonlike swak punte van Ellie. (2) Ellie is skaam, onseker van haarself, en nie goed met sport nie. Sy het nie n positiewe persoonlikheid nie en maak nie maklik vriende nie. 3. Dink jy Ellie het n goeie selfbeeld of indruk van haarself? Hoekom sê jy so? (2) Ek dink Ellie het n swak selfbeeld omdat sy nie enige van haar sterk punte kan raaksien nie en net op haar swak eienskappe fokus. Sy is ook skaam en het nie baie selfvertroue nie.. 4. Watter raad kan jy aan Ellie gee om skool meer te geniet en om haar beter oor haarself te laat voel? (4) Sy moet eerder op haar sterkpunte focus, soos om byvoorbeeld nog beter op skool te doen of beter klavier te speel. Sy moet haar nie aan ander mense steur nie, maar eerder op haar eie, sterkpunte fokus. Ellie kan ook probeer om aan haar swak punte te werk, soos om byvoorbeeld n sport of fisiese aktiwiteit te vind waarmee sy beter is. As sy hiermee sukkel kan sy vir lesse gaan of aanvaar dat sport nou maar eenmaal nie haar sterkpunt is nie. Sy moet werk aan haar selfvertroue en ophou bekommer oor wat ander mense van haar dink. Sy moet trots wees op alles wat sy al bereik het en dit nie probeer wegsteek nie. Sy moet trots wees op wie en wat sy is en dat sy uniek is.

7 Emosies Memo Vraag 5: 1. Voltooi die korrekte emosie by elkeen van die prentjies hieronder: (8) hartseer gefrustreerd onseker bang skaam/verlëe verveeld trots depressief 2. Gee n sinoniem en n antoniem vir elk van die emosies hieronder: (10) Emosie Sinoniem Antoniem Kwaad Moeg Bang woedend/ontsteld/ omgekrap/boos/ verontreg verveeld/gedaan/ uitgeput/oorwerk/ slaperig/lomerig bang/angstig/ bekommerd gelukkig/opgewonde/ tevrede energiek/lewendig/ opgewonde/vars braaf/gerus/ontspanne Gelukkig bly/opgewonde/tevrede ongelukkig/hartseer/ depressief/ Skaam versigtig/beskeie/ senuweeagtig/onseker/ angstig selfversekerd/sorgvry/ braaf/vreesloos

8 Emosies Memo Vraag 6: Lees die paragraaf hieronder en beantwoord die vrae wat volg: Agt leerlinge van die Graad 4 klas gaan op n uitstappie na die park. Hulle is almal baie opgewonde en kan nie wag om op al die opwindende ritte te gaan nie. In die bus sit Simon langs Lucy. Hy hou regtig baie van haar en hoop dat hulle baie pret saam in die park sal he. Toe hulle by die park aankom het Mary dadelik op die glyplank gespring. Sy is mal daaroor om buite te speel en is baie bly om daar te wees. Haar vriendin Candice wil ook op die glyplank speel, maar Angus stoot haar weg en sy val! Sy het haar arm baie seer gemaak. Die meisies hardloop altyd vir Angus weg want hy is altyd onbeskof met hulle. Mary vra Jason of hy saam met haar na die swaaie wil gaan, maar hy is so skaam dat hy nie eers haar vraag beantwoord nie. Almal is besig om lekker honger te raak, dis hoekom Simon besluit het om roomys vir hom en Lucy te gaan koop. Toe hy terugkom kan hy nie sy oe glo nie. William, die kaptein van die krieketspan is besig om met Lucy te gesels en dit lyk of sy dolverlief is op hom. Alice is net so verbaas soos Simon wie se hart gebreek is. Hy het regtig baie van Lucy gehou! Kan jy die regte prentjie by die regte karakter in die storie hierbo plaas? Kyk na die emosies op hul gesigte en kies die regte naam by die regte karakter: (8) Jason Candice Alice Mary Angus Simon William Lucy