Pragtige Koningin Ester

Similar documents
Daniël en die Leeukuil

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Johannes 14: /08/2014

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Johannes 6:1-15; /07/2014

Deuteronomium 8: /01/2014

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

MODULE 2 LEWENSFASE 3

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

OESFEES. Oktober 2016

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

LEIERSKAP 1 LEIERSKAP

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

Preek Jan Steyn 7 Oktober Teks: 2 Samuel Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer.

Maria salf Jesus se voete

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Die Naam van God se verheerlikte Seun JESUS????:

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

DIE 3 REUSE WAT DAWID LAAT STRUIKEL HET

TrumpetNet, 31 May 2007

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

DESPERAATHEDE 1. Desperaathede

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

SONDAG 30 Des 2001 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Courses for March 2012

JESAJA 1:27 NGB 20. Votum en seën. Psalm 99 : 1, 3, 5. Gebed. Skriflesing: Jesaja 1:21-31 (AV 1983/91) Belydenis: NGB 20

sodat jy as leier vertroud is daarmee.

God se beloftes in voorbidding

Musiek: Toets jou kennis *

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories

DIE EENHEID VAN EENDRAGTIGHEID

BEWYS SY WOORD. 2 Ek is inderdaad dankbaar vir die voorreg om weer vandag. 3 Nou ek s is terug, het teruggekom, die familie na Tucson

In die woordeboek van Kittel word die basiese betekenis van die woord soos volg aangegee as:

slaap. En hulle het gesê: Wel, ons sal Hy vaar goed as hy slaap.

Die Here sorg vir alles, ek sal niks nodig hê nie. Vooraf sang Ps : 1,2,3 Ps 125-2; 1,2,3 (Gebruik mel. van Sb 18-6) Toetreediens:

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

Jeremia 24:4-10. Deur sy profetiese-woord is die HERE aan die werk in die wêreld en in die kerk... in oordeel maar ook in verlossing.

MATTEUS 18:3-5. Ook: Ps 113 : 2 Psalm 119 : 51 Ps 138 : 3 Sb 4-1 (1): 5 Sb 11-3 (16): 3

Buite Die Laer Uitgaan

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

2 Ek is die Here jou God. Dit is Ek wat jou bevry het uit Egipte waar jy n slaaf was.

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

te trou, het hy oorgegaan en met n sondaar getrou, n afgodedienaar, aanbid van afgode. Hy het met Isébel getrou. En sy was nie n gelowige nie.

Pastoor Hannes Struwig Opstandingskrag Bedieninge Omgee gemeente Groblersdal

Steek jou Jordaan oor: Neem in besit wat God jou alreeds gegee het. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK

Is Egipte in die Hemel? Shama Ministries Page 1

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

DIT IS DIE OPKOMS VAN DIE SON

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

-~~DER. ASSESSOR: ~mr. W.F. KRUGEL ADV. P. FICK. ADV. w. H.~~EKO~f. ADV. A. CHA.S~<\LSON ADV. G. BIZ OS ADV. K. TIP ADV. Z.M. YACOOB ADV. G.J. ~grcl!

Maar hoe kon u mnr Nanabhai volgens u weergawe op die. 18de en 19de ondervra, sonder om kennis te dra van die feit


TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

i II IN PIS HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC 48 2/85 PRETORIA

GAAN VERTEL MY DISSIPELS

Die wonder van water *

Gereformeerde Kerk Bellville 25 Junie 2017 Oggend

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993?

SÓ PRAAT DIE WOORD MET ONS

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

DIE WEG VAN N WARE PROFEET VAN GOD

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

, Laat ons bly staan, net n oomblik, terwyl ons ons hoofde buig.

Die krag van tuiskoms. Rick Bornman

ff;? 'Ka M u A. G, K. Z. G. TIP IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUIP-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) "* SAAKNOMMER: CC 482/8 5 DELMAS

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Gereformeerde Kerk Bellville 1 Mei 2016 Aand

Die Wysheid van God. Adrian Ebens

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Sing vooraf staande: Psalm 17:1, 4 (p. 66)

Ester Met die oog op n tyd soos hierdie

MET ADDISON BEVERE Ontmoet die Heilige Gees.indd /12/15 1:22:34 PM

2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing.

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

KWARTAAL Nr. 41. Bl. 5. Bl. 5. Bl. 10. Bl Bl. 14. Hierdie voorblad is n lusmakertjie vir die inhoud van die Kix.Kom...

Welkom. Reis saam met ons soos ons leer om God heelhartig met ons lewens lief te he!!! LiefGodGrootliks.wordpress.com 1

sonde is om te begeer nie as die wet nie gesê het: Jy mag nie begeer nie.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Landdros van genoemde distrik in die teenwoordigheid van F. V. Waldeck (hierna die tolk genoem) as tolk en niemand anders

KARAKTERS. CRUELLA DE VIL Deur mekaar, rook baie en skree as sy praat Two and n half men vrou verslaaf Dexter s Laboratory Kort en slim

(TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 ANDER

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Die boek Job en lyding

Gebedshandleiding. n Gits vir Mammas wat verlang om effektiewe gebede vir hul kinders en hulle skole wil intree

GRATIS Tel : /4114 voute S H M I L Y Deur Laura Jeanne Allen

SONDAG 7 JAN 2001 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK

Transcription:

Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester

Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org 2013 Bible for Children, Inc. Lisensie: U het die reg om hierdie stories te kopieër en te druk maar u mag dit nie verkoop nie.

Daar was eenmaal n pragtige meisie met die naam Ester. Toe haar ouers oorlede is, het haar oom, Mordegai, haar grootgemaak. Ester het haar oom gerespekteer sy was gehoorsaam soos n goeie dogter.

Ester het in Persië gewoon. Maar Ester was nie Persies nie, sy was Joods. Haar voorouers het as krygsgevangenes na Persië gekom. In Ester se tyd was daar baie Jode in Persië.

Die koning van Persië het n spesiale ete gehou vir leiers van oor die hele wêreld. Die mans het eenkant geëet, en die vrouens saam met koningin Vasti. Die koning was dronk en het koningin Vasti beveel om, met haar kroon op, haar skoonheid te kom wys. Sy het geweier.

Om te wys dat vroue hulle mans moet eer, het die koning n wet gemaak. Dit het gemaak dat koningin Vasti nie langer koningin was nie.

Daar is na n nuwe koningin gesoek. Uit al die mooi meisies in die koninkryk het die koning vir Ester as sy vrou gekies. Hy het die kroon op haar kop gesit. Sy het nie vir die koning gesê sy is Joods nie, want haar oom het gesê sy moenie.

Oom Mordegai het by die ingang van die paleis gewag om nuus van Ester te verneem. Eendag het hy gehoor hoe twee paleisbeamptes beplan om die koning te vermoor. Mordegai het die koning laat waarsku en só sy lewe gered. Die beamptes is gehang en Mordegai se naam is in die koning se dagboek opgeskryf.

n Ryk man met die naam Haman was die koning se tweede-in-bevel. Almal het gebuig wanneer Haman verby gegaan het almal behalwe een man. As Jood het Mordegai slegs die lewende God vereer.

Haman het Mordegai só gehaat dat hy besluit het om hom - en al die Jode in Persië - te vermoor. Aaklig! Bose Haman het die koning skelm sover gekry om n wet te onderteken sodat elke Jood in Persië op n sekere dag doodgemaak kon word.

Dit was n vreeslike wet. Jode én Perse het gerou. Maar onthou God het Ester koningin laat word! En sy was n Jodin! Sou sy haar afkoms vir die koning geheim hou - of sou sy haar lewe waag en haar mense probeer red?

God het Ester n slim plan gegee. Sy het die koning én vir Haman na n spesiale ete genooi. Daar het die koning haar alles belowe wat sy wou vra. Sal die koning en Haman tog môre wéér na n ete toe kom het Ester gevra. Sy sou die koning dán sê wat sy wou hê.

Intussen het Haman n hoë galg laat maak om Mordegai aan op te hang.

Daardie nag kon die koning nie slaap nie. Hy het sy dagboek gelees en besef Mordegai is nooit beloon omdat hy die koning se lewe gered het nie. Die volgende môre vra hy vir Haman: Wat kan ek doen vir iemand aan wie ek eer wil bewys? Haman het trots gedink die koning het hóm in gedagte.

Haman het eintlik die koning se toestemming kom vra om Mordegai te hang. Die galg was gereed. Maar nou kon dit eers wag. Opgewonde het Haman voorstelle gemaak. Laat trek vir dié man die koning se klere aan, én sy kroon.

Laat hom op die koning se perd ry. Laat n hoë amptenaar hom deur die stad neem vir almal om te sien. Gaan doen dit met Mordegai, die Jood het die koning vir Haman beveel.

Hoe dink jy het Haman gevoel toe hy Mordegai eervol deur die stad geneem het? Hy het Mordegai net nog meer gehaat. Wag maar, het Haman moontlik gedink. Hy sal binnekort dood wees saam met al die ander Jode.

Later daardie dag het Haman en die koning by koningin Ester se ete opgedaag. Wat is jou versoek? het die koning gevra. Hy het nie sy belofte vergeet nie. Koningin Ester het na Haman gewys en die koning alles vertel van sy bose komplot. Hang hom! het die koning gesê.

Die koning het toe n ander wet uitgevaardig wat die Jode toegelaat het om hulleself te verdedig. Hulle is gered! Mordegai het die koning se tweedein-bevel geword. Al die Jode was baie bly en het vir mekaar geskenke gegee. Selfs vandag nog onthou Joodse mense hoe God hulle deur die pragtige koningin Ester gered het.

Pragtige Koningin Ester n Storie uit God se woord, die Bybel, soos gevind in Ester Die lees van die Woord gee lig. Psalms 119:130

Die Einde

Dié Bybelstorie vertel ons van ons wonderlike God wat ons gemaak het en wat wil hê dat ons Hom sal leer ken. God weet ons doen baie verkeerde dinge, Hy noem dit sonde. Die straf vir sonde is die dood, maar God het ons só lief dat Hy sy Seun, Jesus, gestuur het om vir ons sondes aan die kruis te kom sterf. Jesus het opgestaan uit die dood en opgevaar hemel toe! Wanneer jy in Jesus glo en Hom vra om al jou sondes te vergewe, sal Hy dit doen! Hy sal saam met jou stap deur die lewe, en jy sal vir altyd saam met Hom lewe! As jy glo dat dit die waarheid is, sê dan die volgende vir God: Liewe Jesus, ek glo dat U God is en vir al my sondes kom sterf het en nou vir altyd lewe. Kom stap asseblief saam met my deur my lewe. Vergewe asseblief al my sondes, sodat ek n nuwe lewe kan hê en eendag vir altyd saam met U kan lewe. Help my om aan U gehoorsaam te wees en vir U te lewe, sodat ek u kind genoem kan word. Amen. Lees die Bybel en praat elke dag met God! Johannes 3:16