UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Size: px
Start display at page:

Download "UIT DIE HOOF SE KANTOOR"

Transcription

1 Marketstraat 145, Fairland (011) /2 Jaargang 25 Nr Maart 2018 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die eerste kwartaal het ten einde gespoed. Baie dankie aan al die ouers, leerders en personeel vir vele insette die afgelope kwartaal. Benut die vakansie ten volle en kom uitgerus terug volgende kwartaal. Toere Aan die rugbyspanne wat gedurende die vakansie sporttoere onderneem, sê ons baie sterkte! Gebruik die kompetisie om jul vaardighede nog verder uit te bou. Pa en Seun / Ma en Dogter Baie dankie aan elke ouer, leerder en personeellid wat betrokke was by die reëlings, asook hierdie besonderse naweek bygewoon het. Personalia Baie geluk aan Jaco en Klarike Fouché met die geboorte van hulle seuntjie, Karó op 16 Maart! Ons is seker dat hy jul nog baie vreugde gaan verskaf. Marli Hollenbach gaan met bevallingsverlof vanaf hierdie week. Marli, baie sterkte vir jou en ons glo dat dit n voorspoedige geboorte sal wees. Koester elke oomblik saam met julle seuntjie. Liezel van Niekerk, ook n ou bekende by Laerskool Fairland, gaan in Marli se plek waarneem tydens haar bevallingsverlof Ons groet vandag vir Monique Louis wat vir 2 jaar en 3 maande by die gr R-sentrum werksaam was. Geniet julle avontuur in die Kaap en baie dankie vir al jou harde werk en toewyding aan ons skool! Laerskool Fairland se verlies is Tamboerskloof Primary se wins. Ons beste wense vergesel jou! En dan het ons n troue ook wat voorlê! Baie geluk aan Monique Mouton wat op Saterdag 7 April met Pierre van Zijl in die huwelik tree. Ons wens vir jul is n sprokiesmooi dag en n baie geseënde huwelikspad vorentoe! Ons groet vir Ben van Schalkwyk hy tree na 20 jaar af. Dankie vir al jou harde werk by Laerskool Fairland. Naskoolsentrum Baie dankie aan die naskoolpersoneel wat gedurende die vakansie diens doen. Van die personeel Mnr. Willie, baie dankie vir die voorloop die kwartaal. Geniet die welverdiende vakansie saam met Mariëtte en die twee seuns. Ons sien uit om volgende kwartaal saam met jou aan te pak.

2 2 Beheerliggaam Tydens n beheerliggaamvergadering op Maandag 26 Maart, is die volgende lede tot ampsdraers verkies: Voorsitter: Tesourier: Sekretaris: Onder-voorsitter: Johan Kilian Estra Bester Karén Reyneke Johan Nel Die verskillende portefeuljes is toegeken aan: Johan Kilian Voorsitter / Norm Estra Bester Tesourier Karén Reyneke Sekretaris Chris Theron Regsake Riaan van der Bergh Inligtingstegnologie / Voortgesette opleiding Vanessa Potgieter Kommunikasie en Ouerbetrokkenheid Johan Nel Onder-voorsitter / Fondsinsameling Willie Goosen Hoof Marilet Vosloo Personeel- en Skoolsake / Akademie Gr. 4 gr. 7 Ebbe le Roux Dissipline / Sekuriteit / Geboue en Terrein Die volgende personeel word as waarnemers op beheerliggaam gekoöpteer: Dean Benadie Erika Joubert Sport Kultuur Baie geluk aan al die lede! Ons sluit die kwartaal af op n ligte noot! BELANGRIKE DATUMS DATUM AKTIWITEIT ALGEMEEN 10 April Skool open 28 Maart Skool sluit om 11: Mei VVF-pretloop 15 September VVF-funksie REDAKSIE Een ou vertel van sy ouma wat op 65-jarige ouderdom 5km per dag begin stap het. Sy is nou 93 en hulle het nie n idee waar sy is nie! Oom Sammie was glo so befoeterd. Sy grafsteen se bewoording lees: Wat kyk jy?! Einstein het gesê dat slegs 2 dinge oneindigend is: die heelal en die mens se onkunde. En hy was nie so seker oor die heelal nie! Hulle sê om n 2-jarige te hê is soos om n versapper te hê sonder n deksel. Mense wat sukses bereik, is blykbaar dié wat goed is met Plan B. When life gives you lemons, make orange juice. Think out of the box! Vriendskap is nie deel van die skool se sillabus nie, maar as jy nie leer hoe om n vriend te wees nie, het jy niks geleer nie. En laastens, op n ernstige noot: om n volmaakte ouer te wees is nie belangrik nie, maar om n biddende ouer te wees, is wel. Mag julle elke oomblik van die kort vakansie in n onvergeetlike herinnering verander! Geniet dit! Erika

3 LAERSKOOL FAIRLAND BOUWERK 3 VAN DIE BEHEERLIGGAAM Baie dankie vir elke ouer en lid van ons gemeenskap vir die geduld en opoffering wat met die bou van die administratiewe kantore gepaard gegaan het. Ons opregte dank en waardering vir elkeen van julle. Die kantoorgebou is n bate waarop elke Fairlander voorwaar trots kan wees. Die goeie nuus is egter dat die kantore in die finale fase van oprigting is. Die projek is ook binne die 2017/2018-begroting gedoen. Na die skoolvakansie sal die nuwe gebou en nuwe klasse operasioneel wees en die ongerief van skoolhou op die verhoog sal verby wees. Dankie vir elke leerder en onderwyser wat ongerief moes verduur. Tydens die strategiese beplanningsessie het die beheerliggaam die volgende 2 projekte geprioritiseer: die oprigting van n kantoorgebou, wat nou amper voltooi is, en die skep van n spasie vir aktiwiteite deur die bestaande lapa uit te brei. Bouplanne vir beide projekte asook bouplanne vir n moontlike kultuursentrum is gedurende 2017 op een slag by die stadsraad ingedien en goedgekeur. Die beheerliggaam het die besluit geneem om die lapa op te gradeer deur n tweede vlak te bou wat sal dien as n aktiwiteitsentrum vir sport-, kultuur- en gemeenskapsaktiwiteite. Aktiwiteite soos karate-, judo- en balletklasse (tans in n motorhuis en klas aangebied), sport- en kultuurfunksies (tans in die personeelkamer aangebied), redenaars, LFK, dans- en dramaklasse, kooroefeninge, poppekasvertonings, ouerbegeleidingsessies, fondsinsamelingsaktiwiteite, wag-area vir ouers tydens buitemuurse aktiwiteite en nog vele meer sal aangebied word. Die aktiwiteitsentrum sal ook gehuur kan word vir gemeenskapsaktiwiteite buite skoolverband soos deur die skoolbestuur en beheerliggaam goedgekeur. Tydens die 2017 begrotingsvergadering is resolusies eenparig aanvaar om n gedeelte van die surplus en reserwes vir bogenoemde projekte aan te wend. Die kontrakteur, Renico, wat tans die bestaande kontrak met Laerskool Fairland het, sal die bouwerk aan die lapa as wysiging tot die bestaande kontrak onderneem. Die bouwerk sal gedurende die skoolvakansie n aanvang neem en ons vra weereens verskoning vir die ongerief wat daarmee gepaard sal gaan. Die projek sal ongeveer 5 maande neem om te voltooi. Die snoepie sal vir die volle duur van die projek oop wees vir gebruik. Byvoorbaat dankie vir u begrip en ondersteuning in hierdie verband. Dit word opreg waardeer. VERJAARSDAE Baie geluk aan al die personeel wat volgende week en gedurende die vakansie verjaar: Emily-Kate Levendis Liza de Jager 1 April 1 April Mag julle nuwe lewensjaar voorspoedig en geseënd wees! KULTUUR ALLE SPORT- EN KULTUUROEFENINGE WORD OP 10 APRIL HERVAT! REDENAARS LFK: Redenaars Ronde 2: Gr. 4 gr. 7 (Vrydag 18 Mei) - Onvoorbereid LFK: Redenaars Ronde 3: Gr. 4 gr. 7 ( Vrydag 27 Julie) Spanredenaars Juf. Corisa (Kamer 50)

4 4 LFK VISUELE KUNS Visuele kuns rondte 2-11 Mei DANS Maandae: 14:00-14:30 ( gr. 1 en gr. 2) 14:30-15:15 ( gr. 3 en gr. 4) 15:15 16:00 (gr. 5 gr. 7) DRAMA Donderdae: 15:00-15:45 ( gr. 3) 15:45-16:45 (gr. 4 en gr. 5) 16:45-17:45 ( gr. 6 en gr. 7) Belangrike datums 2018 (Voorlopig) 13 & 14 Junie Repetisies 15 & 16 Junie Optredes SENIORKOOR Verdere inligting oor hierdie baie belangrike datums sal volg. Juf. Chrisné JUNIORKOOR Belangrike datums: 14 April 12 Mei Verdere inligting sal volg. Oefentye REVUE Maandae - SANG: [aanleer van musiek] 16:00-17:00 juniors en 17:00 18:00 seniors Woensdae - DANS: [aanleer van choreografie en danse] 16:00-17:00 juniors en 17:00 18:00 seniors (Dans sal eers in April begin as eerste liedjies aangeleer is.) SPORT ALLE SPORT- EN KULTUUROEFENINGE WORD OP 10 APRIL HERVAT! BELANGRIKE TOERDATUMS 2018 Konka-toere: o/11a- en B-spanne Di. 3 Vr. 6 Apr. 1ste & 2de spanne Ma. 26 Do. 29 Mrt. Oos-Kaaptoer: Junie Oefentye RUGBY MAANDAG o/9a&b / & o/8xv o/10 o/11 3de 1ste & 2de 14:10-15:25 B-veld A-veld 15:25-16:40 B-veld B-veld A-veld DINSDAG & WOENSDAG o/9a&b & o/8xv o/10 o/11 3de 1ste & 2de 13:40-14:55 B-veld B-veld 14:55-16:10 A-veld B-veld A-veld

5 Ligabepalings (Voorlopige datums en plekke waar wedstryde gespeel gaan word) Week van April vs Pres. Steyn (t) April vs Kenmare (t) 30 April 3 Mei vs Randhart (w) 7 10 Mei vs Helderkruin (t) Mei vs Roodekrans (w) Mei vs Orion (t) Mei vs Florida (w) 4 Junie Uitspeelwedstryde 5 TAU-rugby: (o/7 asook o/8 s wat nie opgeneem is in die o/8-vyftientalspan nie) Oefentye Maandae: 13:35 14:10 A- en B-veld Dinsdae en Woensdae: 13:00 13:35 A- en B-veld TAU-toernooi 3 Mei (Unika); 9 Mei (Unika); 17 Mei (Unika); 24 Mei (tuis) NETBAL Oefentye 1ste Sessie: Maandae: 14:15-15:30 Dinsdae en Woensdae: 13:50-15:05 Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerbaan Klein teerbaan o/12a&b o/12c&d o/10a&b o/9a&b o/10c&d o/9c&d o/9-ont. 2de Sessie: Maandae: 15:30-16:45 Dinsdae en Woensdae: 15:05-16:20 Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerbaan o/13a&b o/13c&d o/11a&b o/11c&d JOMO-liga (Voorlopige datums) Do. 19 April vs BPMS (w) Wo. 25 April vs TrinityHouse Randpark (t) Do. 3 Mei vs Roodekrans (t) Do. 10 Mei vs Kenmare (w) Do. 17 Mei vs Helderkruin (t) D10-liga (Voorlopige datums) Wo. 25 April vs Bordeaux Primary (t) Do. 3 Mei vs Franklin D Rooseveldt (w) Wo. 9 Mei vs King David Victory Park (t) Wo. 16 Mei vs Deutche Schule (w) Di. 22 Mei vs Rissidale Primary (t) Do. 24 Mei vs Sharonlea (w) Mini-netbal Oefentye o/6 Maandae, Dinsdae en Woensdae : 13:05-13:50 o/7 en o/8 Maandae : 13:35-14:10 Dinsdae en Woensdae : 13:05-13:50 Mini-netbaltoernooi 3 Mei (Unika); 9 Mei (Unika); 17 Mei (Unika); 24 Mei (tuis)

6 6 Oefentye SKAAK Donderdae: Gr. 1-leerders: Kamer 14 13:30-14:20 Gr. 2- en gr. 3-leerders: Mediasentrum 14:00-15:00 Gr. 4- tot gr. 7-leerders: Mediasentrum 15:00-16:30 EN/OF Vrydae: Gr. 4- tot gr. 7-leerders: Mediasentrum 13:00 14:00 LET WEL: Daar sal voortaan op Donderdae en Vrydae skaakoefening vir die gr. 4- tot gr. 7-leerders aangebied word. Leerders kan een of beide van die klasse bywoon. VERE-KAS-TYE: ALGEMEEN MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 Gesluit Kontak vir Thea Kilian / Debbé Potgieter vir enige navrae in verband met die Vere-kas. BAIE DANKIE Baie, baie dankie vir al die belangstelling en gebede terwyl Anroux in die hospitaal was. Dankie vir elke gr. 5- maatjie vir julle briefies. Dit was kosbaar en elkeen is gelees en gebêre. Die Barnard-gesin Aprilvakansie 2018 NASKOOLSENTRUM Die naskoolsentrum is op 29 Maart, 3 tot 6 asook 9 April vir ingeskrewe naskoolleerders oop. Tye: * Daagliks vanaf 7:00-17:30. * Snoepie is oop vanaf 12:00-13:00. * Roomys word daagliks verkoop (pryse wissel vanaf R2.00 tot R10.00) * Leerders is welkom om hulle fietse saam te bring. GEEN leerder mag op die stoepe ry nie! * Leerders vergader daagliks by mnr. Jordaan se klas, Kamer 44. * Leerders moet genoeg kos vir die lang dae inpak. Komberse en kussings is 'n goeie idee vir koue dae. * Geen selfone/toestelle met internet-toegang word toegelaat nie. AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBAND SPORT SKIET Twee skuts van Laerskool Fairland het die naweek van 16 en 17 Maart deelgeneem aan die Limpopo Interprovinsiale (SANSSU) skyfskietkompetisie. Daar was skuts uit n hele paar provinsies teenwoordig o.a. Gauteng, Noord-Gauteng, Ekurhuleni, Limpopo en Noordwes. Altesaam 20 skuts het deelgeneem in die o/14-ouderdomsgroep. Roeloff le Roux (gr. 7) het n 4de plek, met n skitterende telling van 1213 behaal en Stefan Prins (gr. 6) was op Roeloff se hakke in die 5de plek met n pragtige telling van Baie geluk aan hierdie twee kranige skuts. Hou so aan!

7 7 ADVERTENSIES RESONANZE MUSIEKSKOOL Begin 2018 reg, begin 2018 met MUSIEK!! Skryf nou in vir individuele musieklesse; viool, kitaar, dromme, sang of klavier, OF ons groepklasse; Shake it Off, koor, marimbas en meer!! Resonanze Musiekskool, Berario Ontspanningsentrum, / info@musicteach.co.za FISIOTERAPEUT Fisioterapeut in 8 th Avenue, Fairland. Ek fokus op rug- en nekprobleme; sportbeserings; posturale rehabilitasie en longfisioterapie. Privaat en groep-pilatesklasse. Kontak Terri-Anne Boers of taboersphysio@gmail.com. SPESIALE AANBOD VIR LAERSKOOL FAIRLAND SE OUERS

8 8

9 9 Kleur my in asb.!

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus 29 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 30 MAART Mediasentrum:

More information

Hoërskool Roodepoort

Hoërskool Roodepoort Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons

More information

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 9 30 Maart 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die eerste kwartaal het ten einde gespoed. Baie dankie aan al die ouers, leerders

More information

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr Mei 2016

Marketstraat 145, Fairland /2   Jaargang 23 nr Mei 2016 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 16 26 Mei 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie geluk aan Dean Benadie wat aangewys is as skeidsregter

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 Nr. 36 24 November 2016 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons dink aan Connie Steenkamp. Haar ma is ernstig siek. Ons dra jou

More information

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

Nuusbrief 22 Junie 2018

Nuusbrief 22 Junie 2018 Nuusbrief 22 Junie 2018 1. Alle ouers word vriendelik uitgenooi na ons algemene oueraand op Maandag, 23 Julie 2018, om 18:00 in die skoolsaal. Baie belangrike inligting sal bespreek word en daarom vra

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 7/2014

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 4 16 Februarie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Ons dink aan Luimé Jansen van Rensburg (gr. 1/25) wie se pappa skieklik

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 31 12 Oktober 2018 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom terug aan almal. n Kort, maar besige kwartaal tot die einde van die

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 1 19 Januarie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR ʼn Hartlike welkom aan een en almal. Mag 2017 vir die leerders, ouers en personeel

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2: OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe 1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Gelukkige Vrouedag

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Gelukkige Vrouedag Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 22 3 Augustus 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Gelukkige Vrouedag Gelukkige Vrouedag aan al ons mammas, oumas, onderwyseresse

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 7 9 Maart 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Welkom terug aan Hendrik Eloff wat n operasie ondergaan het. Hendrik,

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 23 11 Augustus 2017 External Whole School Evaluation UIT DIE HOOF SE KANTOOR Vanaf 14 tot 17 Augustus 2017 ontvang ons skool

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 30 29 September 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Na n vinnige en besige derde kwartaal wens ek een en almal n week van rus toe.

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE

More information

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 38 27 November 2014 BELANGRIKE DATUMS 14 27 November Eksamen: Gr. 4- tot gr. 7-leerders 27 November

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

Musiek: Toets jou kennis *

Musiek: Toets jou kennis * OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4

More information

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb

More information

Courses for March 2012

Courses for March 2012 Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop

More information

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die

More information

Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel.

Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 28/17 2017 10 10 Soos n moeder haar kind

More information

Nuusbrief Augustus / September 2017

Nuusbrief Augustus / September 2017 Nuusbrief Augustus / September 2017 My school / My Village / My Planet Kamcare is nou geregistreer as n My School / My Village / My Planet begunstigde. Wat dit beteken is Woolworths betaal n gedeelte van

More information

Die wind as bron van energie *

Die wind as bron van energie * OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE

More information

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE

More information

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2

More information

18 Mei Geagte Ouers

18 Mei Geagte Ouers Geagte Ouers 18 Mei 2017 Ongelooflik hoe die tyd vlieg nog net 4 weke en dan skryf ons reeds die Junie Eksamen. Dit is UITERS BELANGRIK dat geen leerder nou op die kritieke stadium van die kwartaal afwesig

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 28 13 September 2018 Pienk bome UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die Voortrekkers het ons bome in pienk kom oortrek vir kankerbewustheidsmaand

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 29 21 September 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons dink aan Erika Joubert wat vroeër die week n operasie ondergaan

More information

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 16 VAN 2018 No one can whistle a symphony. It takes a whole orchestra

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926 JUKSKEI S@ S@ Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926 Ingelyfde Vereniging sonder winsoogmerk Incorporated Association not for gain Reg no : 2004/000166/08 Lid

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 22 31 Julie 2014 BELANGRIKE DATUMS 31 Julie Revue: Akteurs 18:00-19:00 Dansgroep 19:00 20:00 6 Augustus

More information

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Volgende Kruiner Klets verskyn op 24 Julie 2017.

Volgende Kruiner Klets verskyn op 24 Julie 2017. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 19/17 2017 06 26 Reik na die sterre jy sal

More information

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties Appendix 12 General Correspondence with Interested and Affected Parties Suite E4 First Floor 68 High Street WORCESTER 6850 PO Box 250 WORCESTER 6849 Tel/Fax: (023) 347-0336 E-pos: Erf233Touws@BolandEnviro.co.za

More information

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn*

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn* 2 8/2016 Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn* Met die inskrywing van u kind by n privaatskool, sou dissipline een van die ononderhandelbares wees wat u sou ervaar. As n

More information

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Nuusbrief Junie / Julie 2017 Nuusbrief Junie / Julie 2017 Ons wil graag dankie sê aan Toy Adventures, die trotse borg van die Kamcare Nuusbrief. Ondersteun hulle gerus by Byls Bridge Promenade in Highveld Centurion en The Grove winkelsentrum.

More information

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 20 20 Junie 2014 BELANGRIKE DATUMS 21 Junie Gr. 7-fondsinsameling 24 Junie Seniorkoor Jakkie Louw

More information

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 32/15 2015 11 09 Trap versigtig wanneer jy

More information

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE

More information

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers Omsendbrief 2/2017 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: 20 Januarie 2017 Pen van die Hoof Geagte ouers Baie welkom terug aan elkeen wat betrokke is by ons skool: ouers, leerders, opvoeders en werkers.

More information

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek! 1 Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy 1 14. Lekker soek! 2 Lees die tr- woorde hardop en skryf dit dan in jou werkboek! traan trap tref trek treur tril

More information

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11) OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work

More information

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself.

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself. DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a Yes, mom. I DID make this myself. 1 2 My snail Garry Pail. (By Mila Strydom) My snail Garry Pail is very slimy. Hel likes to drive in the car. He also

More information

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Geloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur n venster wat hoop oopgemaak het. Charles Haddon Spurgeon

Geloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur n venster wat hoop oopgemaak het. Charles Haddon Spurgeon Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 12/16 2016 04 18 Geloof klim teen die trappe

More information

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as een keer aan n item deelneem

More information

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK NUUSBRIEF 2 6/2017 17 AUGUST US 2017 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) IN DIE NUUSBRIEF Belangrike datums

More information

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel 1 DIE KONING IS OP PAD n Kersspel Dramatis personae in volgorde van verskyning Mattatias ) vriende en kamerade van Josef, in hulle vroeë twintigs Natan ) Josef, ongeveer 22 jaar Tamar, Maria se jonger

More information

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE OpenStax-CNX module: m26630 1 GESONDE KOS * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS

More information

BEHEERLIGGAAMSVERKIESING

BEHEERLIGGAAMSVERKIESING 08 Maart 2018 Bladsy 1 van 5 Tel: (011) 791-6160/1 skool@fontainebleau.co.za Besoek ons webwerf: www.fontainebleau.co.za Bleaunuus BEHEERLIGGAAMSVERKIESING 2018 Kennisgewing aan ouers ten opsigte van die

More information

Deuteronomium 8: /01/2014

Deuteronomium 8: /01/2014 Deuteronomium 8:1-20 26/01/2014 Een van die mees gevreesde siektes van ons tyd is Alzheimer... Dis is n siekte wat jou brein aantas en maak dat jy naderhand glad nie meer kan onthou nie. Dit begin stadig

More information

Welkom klein GARSIES

Welkom klein GARSIES Welkom klein GARSIES Uit die hoof se kantoor WELKOM TERUG! BAIE STERKTE VIR 2017! GARSIES VLIEG ALTYD HOëR Leiers TEMA 2017 Die digter en skrywer CJ Langenhoven het gesê: Deur twee dinge is my lewe leefbaar

More information

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE

More information

Johannes 14: /08/2014

Johannes 14: /08/2014 Johannes 14:1-14 24/08/2014 Is daar iemand van julle wat al die fliek, Guess Who's Coming to Dinner, gesien het? Dis n ou fliek wat in 1967 gemaak toe apartheid ook in Amerika, nog baie erg was... Die

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

Uit die hoof se kantoor

Uit die hoof se kantoor Jan Bloukaas het die Garsies kom vermaak met vlymskerp humor en musiek wat jou voete laat wriemel. Dit was om dankie en geluk te sê omdat ons aangewys is as die beste Afrikaanse laerskool in Pretoria.

More information

OESFEES. Oktober 2016

OESFEES. Oktober 2016 1 OESFEES Oktober 2016 2 KLEINGROEPE: NUUS Die teeskinkbeurt-lys vir 2017 sal ge-epos word aan die kleingroepleiers, bevestig asb dat die teeskinkdatums vir julle groep gepas sal wees. Voorstelle vir aanbiedings,

More information

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING OpenStax-CNX module: m27843 1 HERWINNING Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4

More information

Laerskool Jan van Riebeeck

Laerskool Jan van Riebeeck Laerskool Jan van Riebeeck NUUSBRIEF Kloofstraat 52 Kaapstad 8001 Tel: 021 423 4209 Faks: 021 424 2375 Epos: jhoosthuizen@gmail.com Webtuiste: www.jvrprim.co.za NR 17/2016 19 Mei 2016 VOORLOPIGE BELANGRIKE

More information

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk education Department: Education GAUTENG PROVINCE Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS HT Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. GOO JOHANNESBURG

More information

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including: Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens

More information

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap Die WP Ope 2015 was n lang maar suksesvolle dag. Ons het 136 vooraf inskrywings gehad met 3 laat inskrywings en 6 geborgde inskrywings wat die

More information

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF Ouers Aan die einde van so n besige kwartaal kan ons as skoolgemeenskap opnuut met dankbaarheid terugkyk na n wonderlike kwartaal. Ek wil graag ons ouers bedank. Dankie vir julle

More information

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012) INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/00001508/2012) PROPOSED ASH DISPOSAL AT KENDAL POWER STATION Notice is hereby

More information

Wiskunde Olimpiade. 31 Maart Top Presteerder Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016.

Wiskunde Olimpiade. 31 Maart Top Presteerder Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016. 31 Maart 2017 Wiskunde Olimpiade Leerders wat deurgedring het na die 2 de rondte van die SA Wiskunde Olimpiade Graad 8: Graad 9: Graad 10: Zander Jansen van Rensburg Juanique Cloete Tristan van der Walt

More information

Molatek - Gawie Gertenbach

Molatek - Gawie Gertenbach Ek en Marietjie, Willem, Matilda en Thys heet u hartlik welkom vanoggend hier op Boschfontein met ons 8ste SAVM Produksieveiling en ons 2de Draughtmasterveiling. Ons hoop dat u hierdie dag saam met ons

More information

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Votum: Psalm 8 Seëngroet: Vriende ek groet julle in die naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees, wat jou liefhet en aanvaar, net soos jy

More information

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

19. Dit is in ons bloed Genesis 4 19. Dit is in ons bloed Genesis 4 Tema Jaloesie wat ons kwaad laat voel, asook sondige dade bring ons op n slegte plek n plek waar God ons moet help en Hy doen dit! Agtergrond en interpretasie Lees weer

More information

Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak:

Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 6 Vrydag, 17 Februarie 2017 www.wouwtjies.co.za

More information

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville). Droom - Glo - Doen A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Dit word aangebied by Megapark in Bredasdorp. (die terein is geleë op die rand van die dorp, volg net al die bordjies wat in

More information

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK LAERSKOOL SAAMTREK GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van LAERSKOOL SAAMTREK (hierna genoem die beheerliggaam

More information

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) User perceptions related to identification through biometrics within electronic business By Ilse Giesing 2003 Submitted

More information

Plekwaardes van heelgetalle *

Plekwaardes van heelgetalle * OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4

More information

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23 1 1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23 Tema Josef is ʼn pa of ouer wat hoor wanneer God sy gesin lei. Agtergrond Die verhaal begin met sterrekykers wat weet dat Jesus n baie besondere nuwe koning is.

More information

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special

More information

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY by Leon Ian Ie Grange Submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree M.Eng. (Technology Management) in the Faculty

More information