Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926

Similar documents
Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Daniël en die Leeukuil

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Die wonder van water *

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

SPELERS MET GESTREMDHEDE

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

2017/08/15 DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN N SKOOLBESTUURSPAN DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Die wind as bron van energie *

TrumpetNet, 31 May 2007

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief

E-Klas handleiding Studente

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Speel met battery elektrisiteit *

AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Wat is vaskulêre demensie?

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Hoërskool Roodepoort

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

Johannes 14: /08/2014

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Wat is elektrisiteit? *

G/ Volgende hersien datum: Algemeen

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

PAARL RANGERS. Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub Gestig (1914) Grondwet en Reglimente Geamendemeer op 28 Oktober 2015


VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Nuusbrief Augustus / September 2017

PROVINSIALE AFDELING) PATRICK ~~Bl~-A BALEKL\. EN 21 ANDER

Plekwaardes van heelgetalle *

Johannes 6:1-15; /07/2014

SASOLBURG NEWSFLASH. Voorsitter se kommentaar / Chairman s. In This Issue / In Hierdie Uitgawe

Courses for March 2012

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

Buitengewone Provinsiale Koerant. Provincial Gazette Extraordinary CONTENTS INHOUD. Donderdag, 28 Februarie Thursday, 28 February 2002

ff;? 'Ka M u A. G, K. Z. G. TIP IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUIP-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) "* SAAKNOMMER: CC 482/8 5 DELMAS

Pragtige Koningin Ester

Hoe kom ek op die webwerf? Besoek die Sanlam Aftreefondsweb by

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

OESFEES. Oktober 2016

NAMPO Die datum van volgende jaar se NAMPO Oesdag is Dinsdag 15 tot Vrydag 18 Mei JOERNAAL 2012 / JOURNAL 2012

2. BORDUURWERK / EMBROIDERY

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

SOUTH AFRICAN BIATHLON ASSOCIATION SUID-AFRIKAANSE TWEEKAMP VERENIGING

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn*

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993?

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Deuteronomium 8: /01/2014

18 Junie :02-11:54

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016

K BRITS. MNR. McNALLY: Mnr. die Voorsitter ek het die geleentheid gehad. om na die projeklêers wat in paragraaf 10 van mnr.

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN DIE TYGERBERG TAK VAN DIE FIA SOOS GEHOU 5 NOVEMBER 2010 BY LA MASSERIA RESTAURANT VAN 11:15 TOT 13:00

Transcription:

JUKSKEI S@ S@ Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926 Ingelyfde Vereniging sonder winsoogmerk Incorporated Association not for gain Reg no : 2004/000166/08 Lid van die / Member of the SASKOK / SASCOC INTERNASIONALE JUKSKEI FEDERASIE INTERNATIONAL JUKSKEI FEDERATION Posbus / PO Box 7751, Newcastle, 2940 Faks nommer / Fax number 086-647-3796 Selnommer / Cell number 083 375 6527 E-posadres / E-mail address jukskeisa@jukskei.co.za Verwysing: Reference: 2014/15 JSA-1 2014-08-10 Aan: Direkteure Administrasie Provinsies Afskrif aan: JSA Direksie Erelede Jukskeipark JSA Komitees Goeiedag Jukskeivriende Ons staan aan die begin van n nuwe seisoen, n nuwe dienstermyn van drie jaar vir die nuwe Direksie en het ons n nuwe en veral jong President wat ons gaan lei met sy voorstap op n drafstappie. 1 Lief en Leed Ons het verneem van die afsterwe van Elna vd Berg se skoonpa, vader van Johan oom Daan vd Berg. Hy was vroeër jare ook betrokke by jukskei en was n staatmaker in die Westelike Provinsie as speler en administrateur. Ons dra Elna en Johan en familie in ons gebede sodat hulle die nodige vertroosting kan vind by Hom. Dan het ons ook die slegte nuus verneem dat Rina Nortje (B&C Komitee) se huis afgebrand het en dat hulle met niks agtergelaat is behalwe die klere wat hulle aan hulle lyf gehad het. Ons probeer nog uitvind wat Rina-hulle se behoeftes is, maar is elkeen van u meer as welkom om haar te skakel en te verneem hoe u haar dalk kan ondersteun of enige bydrae kan maak. 2 PRESIDENTSRAAD EN AJV Baie baie dankie aan almal wat die Presidentsraad en ook die Algemene Jaarvergadering bygewoon het. Dit is werklik n riem onder die hart om te weet dat elkeen van u ons spel op die hart dra en dat u deel is van die besluitneming vir die pad vorentoe. Kan u asb aangehegte Terugvoervorm 1 voltooi en terugstuur voor/op 30 Augustus sodat die nodige reëlings en besprekings gedoen kan word. PRESIDENT: JN NEL 1 ST VICE PRESIDENT: MC BARNARD 2 ND VICE PRESIDENT: DJP BRITS DIRECTORS: HC MARAIS (MS), EM ROOS (MS)

2 3 STRATEGIESE BEPLANNINGSESSIE U is almal reeds bewus van die JSA Strategiese Sessie wat gehou gaan word vanaf die 5de tot die 7de September te Gauteng soos in die Kalender van JSA aangedui. Die sessie sal die strategiese pad en planne vir die volgende drie tot vyf jaar moet bepaal en is sekerlik een van die belangrikste geleenthede van die nuwe seisoen. Die besonderhede sal so gou moontlik aan u gestuur word, maar die Provinsiale presidente en lede van JSA se komitees kan voorlopige reëlings tref om vanaf 14:00 op 5 September tot 11:00 die 7de September hierby betrokke te wees. Ons sal eerdaags die presiese plek aan u bekendmaak, maar die Strategiese dokument en uitnodigings is reeds aan al die betrokkenes gestuur. 4 DIREKSIE EN KOMITEES 4.1 Direksie 2014-2017 Die eerste Direksievergadering het plaasgevind en deel ons graag die volgende met u almal: Die Presidensie is tydens die AJV deur u almal verkies en wens ons weer eens vir Nico Nel (Gauteng) as ons nuwe President geluk. Ook baie geluk aan ons twee Vise Presidente wat deur u verkies is: Tinus Barnard (Gauteng) as 1ste Vise President en Dirk Brits (Wes Kaap) as 2de Vise President. Die Presidensie het dan ook reeds na afloop van die AJV n vergadering gehou en weer vir Daleen Roos as Direkteur Administrasie en Karien Marais as Direkteur Finansies en Juniors aangestel. Baie geluk en dankie vir julle bereidwilligheid om te dien. Soos reeds aan u genoem tydens die AJV was daar slegs twee aansoeke ontvang vir Direkteure, maar het beide persone hulle aansoeke teruggetrek een voor die AJV en die ander een daarna. Soos u dus hieruit kan aflei, is dat daar geen verdere aansoeke ontvang is vir oorweging om op die Direksie te dien nie. Die Uitvoerende Bestuur het ook addisionele persone gekontak om op die Direksie te dien, maar weens ander verpligtinge was hulle ongelukkig nie bereid om hierdie aanstellings te aanvaar nie Met die Direksievergadering die afgelope naweek is daar besluit dat die Direksie met slegs die vyf lede sal funksioneer en is die portefeuljes soos volg toegedeel om te verseker dat die werksaamhede voortgaan: Nico Nel President met portefeuljes Akademie en Eksterne Skakeling Tinus Barnard 1ste Vise President met portefeuljes Skeidsregters, Fasiliteite en Databasis Dirk Brits 2de Vise President met portefeuljes Deelname en Ontwikkeling Daleen Roos Direkteur Administrasie Karien Marais Direkteur Juniors en Finansies Korporatiewe Kommunikasie en Afrigters is baie belangrike portefeuljes binne JSA. Die Direksie het gevoel dat as hierdie portefeuljes ook aan Direksielede wat reeds ander portefeuljes bestuur toegeken word, dit nie die nodige aandag sou kry nie en het daarom besluit om hierdie portefeuljes deur die volle Direksie te bestuur onder leiding van die President. Enige projekte binne hierdie portefeuljes sal aan kundige persone toegeken word onder leiding van die Direksie en die sekretariaat van die afrigters. Tov SRSA se projekte, word dit op hierdie stadium deur Nico Nel hanteer, met die nodige ondersteuning van die ander Direksielede.

3 Ook is daar besluit dat aangesien die Direksie nou net uit vyf lede bestaan, Karien Marais permanent gekoöpteer word as deel van die UB omdat dit kommunikasie meer effektief sal maak. Weer eens word belangstellendes uitgenooi om aansoek te doen vir een van die portefeuljes sou u belang stel. U weet almal dat die werk eintlik te veel is vir net vyf persone. 4.2 Aanstellings van onderskeie Komitees se Lede Baie geluk en baie dankie aan die volgende persone wat bereid is om op die onderskeie komitees te dien: Afrigting: Sekretaresse Marica Els (Gauteng) Akademie: Sekretaris Johan Badenhorst (Gauteng) Juniors: Skolekom: Voorsitter Wilma Nel (Gauteng) Sekretaresse Romanda Viljoen (Wes Kaap) Lid (SRSA verg) Solly Molemane (Gauteng) Juniors: Juniorkom: Sekretaris Rudolph van Jaarsveld (Wes Kaap) Kamp Direkteur Susan Booyens (Gauteng) Skeidsregters: Sekretaresse Anien Heydenrych (Wes Kaap) Hoofskeidsregter Danie Stoltz (Gauteng) 6 PROJEKTE EN BESIGHEIDSPLANNE n Volledige skrywe met al die besonderhede rakende die SRSA Projekte sal binnekort aan u gestuur word. Intussen moedig ons Provinsies aan om dringend hulle besigheidsplanne te voltooi. Die sluitingsdatum vir aansoek sal 31 Augustus wees. Ter inligting: Sou u nou reeds graag Skeidsregters en Afrigters die nodige opleiding wil laat doen, kan u die aansoek deurstuur aan die Akademie om die nodige reëlings te tref. Sou die groep wat bogenoemde opleiding wil doen, uit 50% wit en die ander 50% uit swart bestaan, kwalifiseer u vir n groot afslag! Onderwysers waar meer as 50% VBI is, kan tot 100% subsidie ontvang. Die doelwit is om ten minste 10 skole afrigters en drie (3) skole skeidsregters per provinsie op te lei 7 ADMINISTRASIE 7.1 Adreslyste Dankie vir die Adreslyste ontvang. Dit is belangrik dat u vir ons al die onderskeie portefeuljes (dieselfde soos vir die Direksie) se inligting voltooi. Ons moet bv weet met wie kan die Direkteur Afrigting direk skakel in die provinsie verantwoordelik vir soortgelyke portefeulje sou dit dalk nodig wees. Indien u dus nog uitstaande inligting daarop het, voltooi dit asb en stuur weer terug aan ondergetekene. Indien u nie n portefeulje gevul het nie, neem ons aan dat die President self daardie portefeulje sal hanteer. 7.2 Databasis en ID Kaartjies U word weer eens daaraan herinner dat alle registrasies en oorbetaling so gou moontlik gedoen moet word. Alle skolespelers moet teen 15 Oktober geregistreer wees. Belangrik om te weet dat alle spelers se ID kaartjie sigbaar moet wees tydens alle amptelike deelname soos bv ligas en vergaderings.

4 U sal n nuwe databasisvorm ontvang waarop u asb moet aandui wie het kaartjies en wie nie. U moet dan ook die Excel spreistaat voltooi en terugstuur met al die nodige inligting daarop saam met die foto s in JPG-formaat. Skolespelers gaan nie uitgereik word met kaartjies nie. 7.3 Grondwette van Provinsies/Distrikte In die geval waar Provinsies uit meer as een distrik bestaan (Vrystaat; Wes Kaap en Gauteng) moet die Grondwette van die Distrikte belyn word met eerstens die van die Provinsie en dan ook die Statute van JSA. Die Provinsies moet seker maak dat sake tussen distrikte soos bv deelname, oorplasings ens baie duidelik beskryf word sodat die besture van die Distrikte en Provinsie gemeenskaplike sake kan bestuur. Die Distrikte se Grondwette binne een Provinsie kan nie van mekaar verskil nie aangesien dit net ongemaklikhede sal veroorsaak. Die Grondwette moet ook die nuwe name van Distrikte reflekteer en maak seker dat ons nou net op provinsiale vlak Presidente het en Voorsitters op Distriksvlak gaan dien. 7.4 2014/15 Registrasievorm Aangeheg die nuwe seisoen se registrasievorm. Dit word net in Engels beskikbaar gestel aangesien die afkortings verwarring skep as dit in Afrikaans en/of Engels voltooi moet word. Maak asb seker u het n getekende vorm by u op lêer bewaar. Dit is belangrik dat die lid die vorm teken, want sodoende onderwerp hy hom aan die Gedragskode van Jukskei SA. Mag ons elke bestuur herinner om maar ook seker te maak dat die Gedragskode aan die spelers voorgehou word. Ons wil nie hoor dat spelers nie kennis dra van die Gedragskode wanneer daar buite die teen kode se verwagting opgetree word nie. 8 AFRIGTING 8.1 Nasionale Afrigters Alle Afrigters wat belang stel om as n Nasionale Afrigter aangewys te word vir enige van die onderskeie Nasionale spanne (B&C, Meesters, Juniors, Nasionaal), kan die aangehegte aansoekvorm voltooi en ook hulle CV insluit en dit terugstuur aan ondergetekene. Onderhoude sal dan gereël en geskeduleer word soos nodig en sal aansoekers ingelig word waar die onderhoude sal plaasvind. Geen permanente toedeling aan n span word gemaak nie, maar per geleentheid teenoor beskikbaarheid. Die Nasionale afrigter bly egter op die paneel vir drie jaar na aanvaarding. 9 KORPORATIEWE KOMMUNIKASIE 9.1 Template van Jukskei SA vorms U sal binnekort al die nodige template op die internet kan aftrek. Ons is besig om hieraan aandag te gee. 9.2 Facebook gebruik Reeds met die Presidentsraad was die teenwoordigers ingelig dat ons Facebookblad gaan verander tov toegang oor wie mag berigte plaas en ook kommentaar lewer. Hierdie is in die proses om verander te word. Die besluit was geneem nav ongevraagde negatiewe kommentaar wat gelewer word nie altyd deur jukskeispelers self nie daarom dat ons hierdie toegangsregte moes verander het. Almal is egter meer as welkom om nog steeds bydraes te lewer en in te stuur na enige van die Direksielede wat dit sal plaas. Toegangsregte is beperk net tot Direksielede.

5 9.3 Webblad Gaan besoek gerus ons nuwe Webblad. Dankie aan Melanie Jacobs wat hierdie blad instand hou. Onthou om vir ons julle stories en foto s te stuur. Ons moet ook elke Provinsie se finale kalender ontvangso dat ons gereeld ons Kalender op die webblad kan opdateer. 9.4 Sandput en Sandkorrel Pogings gaan weer aangewend word om hierdie twee nuusblaaie meer aktief te bedryf. Daar kan egter nie publikasies wees as ons nie julle stories kry nie. Ons wil werklik poog om hierdie uitgawes op n meer gereelde basis die lig te laat sien. Ons is in die proses om elke persoon op die databasis se adres te koppel sodat u outomaties die nuus ontvang. Direkteure Admin kan ook nog versprei, maar ons vertrou ons kan vinnig en effektief kommunikeer as elkeen gereeld ingelig is. 10 INHEEMSE (IG) SPELE Na afloop van die AJV was daar n skrywe aan al die Presidente van die provinsies gerig om te verseker dat hulle die nodige samewerking van die Provinsiale regering kry en ook vanaf die Direksie spesifiek die Direkteur Ontwikkeling. Positiewe terugvoering is ontvang en waar daar hulp nodig was, was dit onmiddelik opgeklaar. Baie dankie aan die Presidente vir jul positiewe samewerking en daar word uitgesien na n suksesvolle eerste poging van Elitéspanne by die IG Spele. n Versoek word egter gerig dat die lede wat hul provinsies gaan verteenwoordig vir die res van die Spele gaan wys wat is n goed georganiseerde sportkode en dat elke speler sy beste gaan lewer. Elk van die Elitédeelnemers gaan n baanbreker wees vir die toekoms van Jukskei as die voorloper Inheemse Sport in SA. Groete Daleen Roos DIREKTEUR ADMINISTRASIE JSA