TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Similar documents
TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Daniël en die Leeukuil

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Die wind as bron van energie *

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Musiek: Toets jou kennis *

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Plekwaardes van heelgetalle *

TrumpetNet, 31 May 2007

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Die wonder van water *

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

n Dieredrama: Kameelperd

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Courses for March 2012

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

OESFEES. Oktober 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannes 14: /08/2014

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Digitale Produkte. Katalogus

Johannes 6:1-15; /07/2014

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

University Of Pretoria

LAERSKOOL HELDERKRUIN

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang

TOM NEWBY SCHOOL. SESSION: Mrs Pienaar

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Pragtige Koningin Ester

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

Speel met battery elektrisiteit *

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Deuteronomium 8: /01/2014

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

Die badkamer en kombuis *

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Die boek Job en lyding

18 Junie :02-11:54

Maar hoe kon u mnr Nanabhai volgens u weergawe op die. 18de en 19de ondervra, sonder om kennis te dra van die feit

WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK


DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Inligtingkunde/Information Science INL 220

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993?

2016 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOTAS

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Wise Old Owl Educational Products. Afrikaans. Graad 4. Taal Werkkaarte & MEMORANDUMS

Ons verklaar oorlog teen rommel *

SONDAG 20 JULIE 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID AANDDIENS

2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing.

Transcription:

1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special instructions/ Instruksies Equipment Lees jou vrae goed deur. Gebruik die woordelys om jou te help. Moenie enige oop spasies los nie. Gebruik jou tyd goed. Skryf netjies en leesbaar. Geen woordeboeke Indien jy klaar is gaan weer deur jou vraestel. Sterkte! This Exam has been compiled using notes and information contained in the Tom Newby School book. The marking memorandum has been compiled accordingly. While alternative responses will be given due acknowledgement, the official memorandum will be considered a priority document to ensure uniformity of marking. Time allocation on this examination includes provision for concession. Naam: Graad 5: WOORDELYS blikbal doelhok span doel doelwagter straat duur sukkel sypaadjie oulik wedstryd kar se bak splinternuwe waai tin used as a ball goal (net) team goal goalkeeper street expensive struggle pavement cute match boot brand new wave

2 Afdeling A: Leesbegrip [30] Lees deur die volgende vrae (Vraag 1 tot Vraag 5) Lees deel 1 van die storie op bladsy 3 en 4. Beantwoord die vrae (Vraag 1 tot 5) oor die storie. Vraag 1: Pas kolom A by kolom B. Skryf die regte letter langs die nommer. (7) 1. Die naam van die storie. A) Sifiso 2. Die naam van die seuns se bal. B) twee klippe 3. Die doelhok. C) blikbal 4. Hy skop die meeste doele. D) Die bafana se blikbal 5. Hy is die doelwagter E) Tumelo 6. Kaptein van Bafana Bafana F) Lucas 7. Lucas skop n doel G) Tumelo keer die bal. Skryf net die regte letter langs die nommer. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. Vraag 2: Volgens die inleidingsparagraaf. a) Wie speel sokker? (1) b) Wat is hulle sokker bal? (1) c) Wat was in die blik? (1) Vraag 3: Is die volgende stellings waar of onwaar? a) Hulle het twee klippe gebruik as hulle doelhok. b) Hulle het nie van hulle blikbal gehou nie. (1) (1)

3 Vraag 4: Vul die regte woorde in. (5) Die Bafana Bafana is die (goed) span in Suid-Afrika. Die seuns sê: Ons sal ( lekker) met n bal as n blik speel, maar n blik is (goed) as niks. n Regte sokkerbal is (groot) as n blik, maar (klein) as n strandbal. Vraag 5: Beantwoord die volgende vrae in vol sinne. a) Hoekom moet Kebareng die motor se nommer vat? (2) b) Wat sê Lucas Radebe oor sy eerste sokkerbal? (1) Die bafana se blikbal. Deel 1 Sifiso en sy maats speel sokker in die straat. Hulle speel met n ou blik waarin daar konfyt was. Voor Tumelo se huis is twee klippe. Dit is Sifiso se span se doelhok. Voor Keamo se huis is ook twee klippe. Dis Toko se span se doelhok.

4 Sifiso skop die meeste doele. Tumelo is die doelwagter. Hulle wil graag n regte sokkerbal hê, maar dit is te duur. Nou speel hulle maar met die blik. Ag, wat, sê hulle, n blik is ook goed. Solank ons net kan speel. Pas op! Hier kom n kar! skree iemand. Die kar hou stil. Wat soek die man hier waar ons speel? vra Tumelo. Die kinders leer in die skool om versigtig te wees vir vreemde mense. Vat sy kar se nommer, fluister Keamo vir Kebareng. Die man klim uit sy kar uit. Dis Lucas Radebe! skree Given. Die kaptein van Bafana Bafana! Dumela, bafana, groet Lucas Radebe. Agee Morena, groet die seuns. Kan ek saam met julle speel? vra Lucas. Kutlwano wys die blik vir Lucas. Ons speel met n blik, want ons het nie n bal nie, sê hy. n Blik is goed. My eerste sokkerbal was ook n blik, antwoord Lucas. Eers speel Lucas aan die kant van Sifiso se span. Tumelo keer sowaar die bal toe Lucas n doel wil skop. (Adopted by source) Lees deur die volgende vrae (Vraag 1 tot Vraag 4) Lees deel 2 van die storie op bladsy 5 en 6. Beantwoord die vrae (Vraag 1 tot 4) oor die storie. Vraag 1: Hoekom dink jy moet die seuns voor donker by die huis wees? (2)

Vraag 2: Hoekom dink jy het Lucas Radebe die bal vir die seuns gegee? Wat gaan hulle met die bal doen? (2) Vraag 3: Suid-Afrikaners is lief vir sport. Hoekom dink jy ander lande sê dit van ons? (2) Vraag 4: Van watter sportsoort hou jy? Gee drie redes hoekom jy daarvan hou. (4) 5 Die bafana se blikbal. Deel 2 Na n rukkie is Lucas aan die span van Toko se kant. Dit voel of hulle nog nooit so lekker gespeel het nie. Toe die son sak, hou hulle op. Almal moet voor donker by die huis wees. Hulle sit die doelklippe op die sypaadjie neer en stap saam met Lucas Radebe na kar. Lucas maak sy kar se bak oop en haal vir elkeen n blikkie koeldrank uit. Hy gesels met hulle. Hulle vertel vir hom hoe hulle altyd al die ander skole se sokkerspanne wen. Hulle wil so graag die silwer beker wen. Wel, as julle so oulik speel met n blik, wil ek graag sien hoe speel julle met n regte bal. Lucas Radebe sê: Nou ja, bafana, dit word laat. Ek moet ry. Hy maak sy kar se bak oop. Toe haal Lucas iets uit die kar se bak.

6 Hier, bafana, sê hy en gooi n splinternuwe sokkerbal vir Sifiso om te vang. Lekker speel! Toe ry hy weg. Die seuns waai vir hom tot hulle sy kar nie meer kan sien nie. Totaal Afdeling A: /30 Afdeling B: Taalleer [15] Vraag 1: Voltooi die tabel. Die eerste woord is gedoen as voorbeeld.(4x½)=2 Enkelvoud Meervoud Verkleining dier diere diertjie kar karre land spoor spoortjie Vraag 2: Voltooi die sinne deur die trappe van vergelyking in te vul. Byvoorbeeld: Hard harder as die hardste a) Daar is baie vragmotors op die pad. Mpumalanga het vragmotors as Limpopo, maar Gauteng het die vragmotors op die pad. (2x½)=1 b) n Motor is groot. n Bus is as n motor, maar n vragmotor is die. (2x½)=1

7 Vraag 3: Skryf die volgende woorde in alfabetiese volgorde. (1) vliegtuig vinnig lughawe bagasie Vraag 4: Bind die volgende woorde saam sodat dit een woord maak. Samestellings. Sleep + wa (½) Vraag 5: Verdeel die volgende woord in lettergrepe. motorfiets (½) Vraag 6: Onderstreep die regte lidwoord tussen hakies. (2) a) ( n / Die) mense in Suid-Afrika is vriendelik. b) ( n / Die) voetganger loop op die sypaadjie. Vraag 7: Verbind die volgende sin deur die voegwoord in hakies te gebruik. Goud is baie duur. Die myne werk hard om dit te kry. (want) (1)

8 Vraag 8: Skryf die volgende sin in ontkennende vorm. Die motorfiets ry baie stadig. Vraag 9: Skryf die volgende sinne oor en vul die korrekte leestekens en skryftekens in. Gebruik die volgende as leidrade. (1) Vraagteken, punt, aanhalingstekens, hoofletter, dubbelpunt a) Waarom sal mense met die trein ry (½) b) Die kondakteur sê die trein gaan nou vertrek na Sandton (1) Vraag 10: Skryf die volgende sin in direkte rede. Byvoorbeeld: Die seun sê: Ek hou baie van sokker. Die meisie vra of sy kan netbal speel. (1½) Vraag 11: Skryf die volgende sin in indirekte rede. Byvoorbeeld: Die vlieënier sê dat die vliegtuig gaan land. Die bestuurder sê: My vragmotor is vol gepak. (1) Vraag 12: Skryf die volgende sinne in lydende vorm.

9 Byvoorbeeld: Die bus word deur die mense gebruik. Die seun ry sy fiets. (½) Vraag 13: Skryf die volgende sinne in bedrywende vorm. Byvoorbeeld: Ons hou ons land skoon. Die strate word deur ons skoon gehou. (½) Totaal Afdeling B: /15 Groot totaal: /45