Daniël en die Leeukuil

Similar documents
Pragtige Koningin Ester

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Deuteronomium 8: /01/2014

Johannes 14: /08/2014

TrumpetNet, 31 May 2007

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Johannes 6:1-15; /07/2014

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Die Here sorg vir alles, ek sal niks nodig hê nie. Vooraf sang Ps : 1,2,3 Ps 125-2; 1,2,3 (Gebruik mel. van Sb 18-6) Toetreediens:

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Courses for March 2012

SONDAG 30 Des 2001 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS

LEIERSKAP 1 LEIERSKAP

Steek jou Jordaan oor: Neem in besit wat God jou alreeds gegee het. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

DIE 3 REUSE WAT DAWID LAAT STRUIKEL HET

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Die Naam van God se verheerlikte Seun JESUS????:

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

OESFEES. Oktober 2016

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

Die Wysheid van God. Adrian Ebens

DIE EENHEID VAN EENDRAGTIGHEID

slaap. En hulle het gesê: Wel, ons sal Hy vaar goed as hy slaap.

Gereformeerde Kerk Bellville 25 Junie 2017 Oggend

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

BEWYS SY WOORD. 2 Ek is inderdaad dankbaar vir die voorreg om weer vandag. 3 Nou ek s is terug, het teruggekom, die familie na Tucson

Pastoor Hannes Struwig Opstandingskrag Bedieninge Omgee gemeente Groblersdal

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Musiek: Toets jou kennis *

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Sing vooraf staande: Psalm 17:1, 4 (p. 66)

Preek Jan Steyn 7 Oktober Teks: 2 Samuel Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer.

God se beloftes in voorbidding

Die krag van tuiskoms. Rick Bornman

te trou, het hy oorgegaan en met n sondaar getrou, n afgodedienaar, aanbid van afgode. Hy het met Isébel getrou. En sy was nie n gelowige nie.

sodat jy as leier vertroud is daarmee.

Jeremia 24:4-10. Deur sy profetiese-woord is die HERE aan die werk in die wêreld en in die kerk... in oordeel maar ook in verlossing.

DESPERAATHEDE 1. Desperaathede

2 Ek is die Here jou God. Dit is Ek wat jou bevry het uit Egipte waar jy n slaaf was.

HOOFSTUK 2 Geloof 1. Sondeskuld en vergifnis

2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing.

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Die wonder van water *

In die woordeboek van Kittel word die basiese betekenis van die woord soos volg aangegee as:

DIT IS DIE OPKOMS VAN DIE SON

MATTEUS 18:3-5. Ook: Ps 113 : 2 Psalm 119 : 51 Ps 138 : 3 Sb 4-1 (1): 5 Sb 11-3 (16): 3

WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK

Gereformeerde Kerk Bellville 1 Mei 2016 Aand

, Laat ons bly staan, net n oomblik, terwyl ons ons hoofde buig.

Die wind as bron van energie *

Maria salf Jesus se voete

DIE WEG VAN N WARE PROFEET VAN GOD

Die boek Job en lyding

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

Buite Die Laer Uitgaan

Is Egipte in die Hemel? Shama Ministries Page 1

*November 26 Desember 2. Job 13:28,Job 28:28,Job 32:1 5,Job 34:10 15,Eség. 28:12 17,Job 1 2:10.

Hoe lief het ek u woning, Heer. Ek wil U in u tempel eer. Ek smag na U met sterk verlange. Met daardie mense gaan dit goed wat in u tempel U ontmoet

Plekwaardes van heelgetalle *

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Psalm 95(a) Ons Lofprysing aan die HERE, ons ewige Koning.


Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

MODULE 2 LEWENSFASE 3

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993?

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Maar hoe kon u mnr Nanabhai volgens u weergawe op die. 18de en 19de ondervra, sonder om kennis te dra van die feit

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

MET ADDISON BEVERE Ontmoet die Heilige Gees.indd /12/15 1:22:34 PM

GAAN VERTEL MY DISSIPELS

in Maartmaand, sou u daarvan onthou? -- dit sal ek onthou. En daar is ook getuienis hier dat indien n persoon nota's

sonde is om te begeer nie as die wet nie gesê het: Jy mag nie begeer nie.

Speel met battery elektrisiteit *

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

KOPIEREG 2002 ALLE REGTE VOORBEHOU

Ander Aardes in die Universum 1-50 (Afr) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die Hemele.

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

JESAJA 1:27 NGB 20. Votum en seën. Psalm 99 : 1, 3, 5. Gebed. Skriflesing: Jesaja 1:21-31 (AV 1983/91) Belydenis: NGB 20

-~~DER. ASSESSOR: ~mr. W.F. KRUGEL ADV. P. FICK. ADV. w. H.~~EKO~f. ADV. A. CHA.S~<\LSON ADV. G. BIZ OS ADV. K. TIP ADV. Z.M. YACOOB ADV. G.J. ~grcl!

KWARTAAL Nr. 41. Bl. 5. Bl. 5. Bl. 10. Bl Bl. 14. Hierdie voorblad is n lusmakertjie vir die inhoud van die Kix.Kom...

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Transcription:

Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil

Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org BFC PO Box 3 Winnipeg, MB R3C 2G1 Canada 2013 Bible for Children, Inc. Lisensie: U het die reg om hierdie stories te kopieër en te druk maar u mag dit nie verkoop nie.

Darius was die nuwe koning in Babel. Hy was slim. Hy het honderd en twintig van die beste amptenare in die koninkryk gekies om hom te help regeer. Van hulle het hy drie óór die ander aangestel. Daniël was een van hierdie drie.

Koning Darius het soveel agting vir Daniël gehad, dat hy dit oorweeg het om hom in beheer te stel van sy hele koninkryk.

Die ander leiers was jaloers. Hulle het probeer fout vind by Daniël, sodat hulle hom by die koning in onguns kon bring.

Hoe hard hulle ook al probeer het, hulle kon niks verkeerds by Daniël vind nie. Hy was in alles getrou aan die koning. Hy was natuurlik ook versigtig en uitgeslape, en het alles so goed as moontlik gedoen.

Die jaloerse leiers het besef dat hulle Daniël net op een manier sou kon vastrek. Hulle het geweet dat niks op aarde hom sou keer om die God van Israel te aanbid nie.

DIE KONING BEPAAL Daniël se vyande het n plan gekry. Hulle het n nuwe wet opgestel wat die koning moes teken. Dié wet het bepaal dat almal net vir koning Darius moes aanbid. Enigeen wat weier, sou in die leeukuil gegooi word!

Koning Darius het die nuwe wet onderteken.

Die nuwe wet het geen verskil vir Daniël gemaak nie. Hy het gedoen wat hy altyd gedoen het. Hy het drie maal per dag by sy oop venster gekniel en tot die God van die hemel gebid.

Die jaloerse leiers is haastig na die koning toe om hom daarvan te vertel. Koning Darius het nie juis n keuse gehad nie, hy moes Daniël laat arresteer. Die wet moes uitgevoer word. Daniël moes sterf. Die koning het als probeer, maar hy kon geen manier vind om die wet te omseil nie.

Daniël is ter dood veroordeel: hy sou in n leeukuil gegooi word. Voordat Daniël vir die honger leeus gegooi is, het koning Darius vir hom gesê: Mag jou God, wat jy so getrou dien, jou red!

Die koning kon daardie nag nie slaap nie. Baie vroeg die volgende oggend is hy haastig terug na die leeukuil toe.

Koning Darius het uitgeroep: Daniël, dienaar van die lewende God, was die God vir wie jy so getrou dien, instaat om jou van die leeus te red? Miskien het hy nie verwag om n antwoord te kry nie. Maar Daniël hét geantwoord!

Daniël het uitgeroep: O Koning, my God het sy engel gestuur om die leeus se bekke toe te sluit, sodat hulle my niks kon aandoen nie! Ek het niks verkeerds teenoor u gedoen nie, o Koning!

Koning Darius was baie bly! Hy het beveel dat Daniël uit die leeukuil gehaal moes word.

Die koning het besef God het Daniël gered en dat Daniël se vyande ook God se vyande was. Hy het n bevel gegee en almal wat hom mislei het met die ondertekening van die bose wet is in die leeukuil gegooi. Die leeus het hulle opgevreet.

Koning Darius wou hê dat die hele wêreld moes weet dat die God van die hemel sy getroue dienaar, Daniël, beskerm het. Die koning het n brief geskryf waarin hy almal beveel het om die lewende God te dien. En die koning het Daniël in sy eer en leiersposisie herstel.

Daniël en die Leeukuil n Storie uit God se woord, die Bybel, soos gevind in Daniël 6 Die lees van die Woord gee lig. Psalms 119:130

Die Einde 34 60

Dié Bybelstorie vertel ons van ons wonderlike God wat ons gemaak het en wat wil hê dat ons Hom sal leer ken. God weet ons doen baie verkeerde dinge, Hy noem dit sonde. Die straf vir sonde is die dood, maar God het ons só lief dat Hy sy Seun, Jesus, gestuur het om vir ons sondes aan die kruis te kom sterf. Jesus het opgestaan uit die dood en opgevaar hemel toe! Wanneer jy in Jesus glo en Hom vra om al jou sondes te vergewe, sal Hy dit doen! Hy sal saam met jou stap deur die lewe, en jy sal vir altyd saam met Hom lewe! As jy glo dat dit die waarheid is, sê dan die volgende vir God: Liewe Jesus, ek glo dat U God is en vir al my sondes kom sterf het en nou vir altyd lewe. Kom stap asseblief saam met my deur my lewe. Vergewe asseblief al my sondes, sodat ek n nuwe lewe kan hê en eendag vir altyd saam met U kan lewe. Help my om aan U gehoorsaam te wees en vir U te lewe, sodat ek u kind genoem kan word. Amen. Lees die Bybel en praat elke dag met God! Johannes 3:16