NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN DIE TYGERBERG TAK VAN DIE FIA SOOS GEHOU 5 NOVEMBER 2010 BY LA MASSERIA RESTAURANT VAN 11:15 TOT 13:00

Similar documents
Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Daniël en die Leeukuil

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

TrumpetNet, 31 May 2007

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Musiek: Toets jou kennis *

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Die wonder van water *

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Speel met battery elektrisiteit *

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Hoe kom ek op die webwerf? Besoek die Sanlam Aftreefondsweb by

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Kennisgewing van die ALGEMENE JAARVERGADERING. Suidwes Beherend (RF) Eiendoms Beperk 21 September 2016

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Die wind as bron van energie *

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

SASOLBURG NEWSFLASH. Voorsitter se kommentaar / Chairman s. In This Issue / In Hierdie Uitgawe

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Courses for March 2012

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Wat is elektrisiteit? *

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

Wat is vaskulêre demensie?

AGRI NOORD-KAAP GRONDWET

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

Hoërskool Roodepoort

GRONDWET VAN DIE DRAKENSTEIN SAKEKAMER

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993?

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Nuusbrief Augustus / September 2017

Plekwaardes van heelgetalle *

Digitale Produkte. Katalogus

SPELERS MET GESTREMDHEDE

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:


Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

G/ Volgende hersien datum: Algemeen

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself.

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

2017/08/15 DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN N SKOOLBESTUURSPAN DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

PROVINSIALE AFDELING) PATRICK ~~Bl~-A BALEKL\. EN 21 ANDER

-~~DER. ASSESSOR: ~mr. W.F. KRUGEL ADV. P. FICK. ADV. w. H.~~EKO~f. ADV. A. CHA.S~<\LSON ADV. G. BIZ OS ADV. K. TIP ADV. Z.M. YACOOB ADV. G.J. ~grcl!

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

OESFEES. Oktober 2016

Johannes 6:1-15; /07/2014

LEDE - GEWESE EN HUIDIGE

PAARL RANGERS. Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub Gestig (1914) Grondwet en Reglimente Geamendemeer op 28 Oktober 2015

E-Klas handleiding Studente

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika *

Pragtige Koningin Ester

Inligtingkunde/Information Science INL 220

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) PRETORIA. PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 A.J.'iDER. DIE STAAT teen: VOOR:

Voorstel aan die Kerkraad in opdrag van die Kerkraad rakende Engelse Dienste Aangewysde ouderlinge en Register van besoekers in die erediens

SAOU (Gauteng) SKOOLVERTEENWOORDIGERS Februarie 2016 KORTLYSVERGADERINGS EN ONDERHOUDE

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Kennisgewing aan Aandeelhouers. Sakelys van n Algemene Jaarvergadering gehou te word te Kimberley op 09 November Program

Kaapse Aftreefonds Nuusbrief April Volume 41, Fund Registration No 12/8/32689/2

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

Transcription:

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN DIE TYGERBERG TAK VAN DIE FIA SOOS GEHOU 5 NOVEMBER 2010 BY LA MASSERIA RESTAURANT VAN 11:15 TOT 13:00 NOTULE 1. VERWELKOMING Die voorsitter, Tim Timmerman, verwelkom die lede by die Algemene Jaarvergadering. open die vergadering met n minuut van stilte. Hy 2. TEENWOORDIG / AFWESIG / VERSKONINGS Teenwoordig: Tim Timmerman, Leon Swart, Juanita Malherbe, Gideon Meyer, JJ van der Spuy, Azania Swart, Theunis Bester, Riaan Geldenhuys, Wium McLachlan, Ciska Joubert, Alex Felton, Darelle Smit, Tiffany Smit, Steven Burger, Jakes Jacobs, James de Gouveia, Shane Accom, Karel Venter, Elizma Bartlett, Johan Jonker, Fanie van Vuuren, Marelise Brand, Pieter Geldenhuys, Christo Brand, Alf Meyer, Alfred Meyer, Kurt van Molendorff, Harald Haman, Frans Bestbier, Stephan Bestbier, Johan Heymans, Thinus Britz, Alfred Keet, Dirkie Uys, Chris van der Merwe en Salomi Steenkamp. Verskonings: Niel Boltman, JB le Roux, John Bezuidenhout, Liesbet Smit, Wessie van der Westhuizen, Theo Marais, Ankie Roux, Willem Germeshuys, Susan Joubert, Robin Lautenbach, Helen van Heerden, David October, Johan Boshoff, Jan Hagen, Willem Louw, Wilhelmien Stegemann, Pierre Joubert, Jacoline Priem, Johann Priem, Johan Priem, Dirk Kruger, Pam Brink, Willem Germeshuys, Chris Theron, Elise Hauptfleisch, Armand Huisamen, Anton Kapp en Marlo Steyn. 3. NOTULE VAN DIE AJV GEHOU OP 30/10/2009 Die notule van die vorige AJV is aan die lede gesirkuleer. Alf Meyer stel voor dat dit aanvaar word en Giel van Niekerk sekondeer. 4. VOORSITTERSVERSLAG - Aangeheg p. 3 Frans Bestbier stel voor dat n deel van die gholfdag se wins aan Juanita gegee word vir al die werk wat sy ingesit het. Die voorsitter noem dat die komitee reeds so besluit het. 5. VERKIESING VAN DIE BESTUUR 2011 Riaan Geldenhuys neem die stoel oor om die verkiesing te hanteer. Hy noem inleidend dat die takke van die Wes-Kaap goed verteenwoordig word by die Advieskomiteevergadering. Hy bedank die komitee vir hulle toewyding in 2010. Hy noem kortliks hoe die verkiesingsproses gaan verloop. Die voorstelle wat ontvang is vir die pos as voorsitter is Tim Timmerman en JJ van der Spuy. Die lede stem met geslote stembriefies en Tim Timmerman word verkies as voorsitter vir 2011. Nominasies vir vise-voorsitter is Leon Swart en Shane Accom. Die lede stem met TYG AJV NOTULE 051110 Page 1 of 11

geslote stembriefies en Leon Swart word verkies as vise-voorsitter vir 2011. Die volgende komiteelede is genomineer en beskikbaar om in 2011 op die komitee te dien: Tim Timmerman, Leon Swart, JJ van der Spuy, Shane Accom, Juanita Malherbe, David October, Gertrude October en Gideon Meyer. Pieter Geldenhuys stel voor dat hierdie komiteelede voortgaan op die bestuur en Giel van Niekerk sekondeer. Komiteelede word benodig op Medies en Werknemervoordele. Die volgende nominasies word ontvang: Juanita Malherbe nomineer vir Theunis Bester op Medies en Shane Accom sekondeer. Shane Accom nomineer vir Azania Swart op Werknemervoordele en Giel van Niekerk sekondeer. Theunis en Azania word ook tot die komitee verkies. 6. PORTEFEULJEVERSLAE - Aangeheg p. tot 6-11 6.1 Korttermyn / Short-term (apart aangeheg) Tim Timmerman 6.2 Lede / Members JJ van der Spuy 6.3 Opleiding / Training Shane Accom 6.4 Finansiële verslag / Financial report David October 6.5 Beleggings / Investments Gertrude October 6.6 Lewens, Medies / Life, Medical Gideon Meyer 7. VERKIESING VAN DIE DIENSVERSKAFFER 2010 Shane stel RiskSA voor as ondersteuner van die FIA Tygerberg tak vir 2010. Gideon Meyer sekondeer. Fanie stel FSP Office voor en Darelle sekondeer. Ciska nomineer Netstar en Alex Felton sekondeer. Darelle nomineer Auto & General Broker Support vir die diens wat hulle in 2010 gelewer het. Juanita sekondeer. Giel nomineer vir Car Track en Alf Meyer sekondeer. Die lede gaan tot stemming oor en RiskSA word met n groot meerderheid verkies as ondersteuner / diensverskaffer van die jaar vir 2010. 8. ALGEMEEN 8.1 RE1-eksamen Ten opsigte van die RE1-eksamen stel Giel voor dat n werkswinkel gehou word vroeg in 2011 waar almal deur die vrae werk aan die hand van n handleiding. Juanita sekondeer. Shane word gevra om dit te hanteer. Die lede word gemaan om so vroeg as die begin van Maart bymekaar te kom om hierdie werkswinkel te doen oor die eksamen en dan moet gepoog word om n datums te kies waar die tak se lede almal saam kan eksamen skryf; reeds in April sodat daar genoeg tyd is om te herskryf indien nodig. 9. AFSLUITING Die voorsitter verdaag die vergadering en nooi die lede om saam middagete te geniet. Voorsitter Datum Sekretaresse TYG AJV NOTULE 051110 Page 2 of 11

TYG AJV NOTULE 051110 Page 3 of 11

TYG AJV NOTULE 051110 Page 4 of 11

TYG AJV NOTULE 051110 Page 5 of 11

LEDEVERSLAG 2010 JJ VAN DER SPUY Getalle Soos in vorige jare het die lede getalle oor die afgelope jaar redelik konstant gebly. Tygerberg ledetal staan tans op 201( November 2010), 204( November 2009). Die ander takke se getalle op November 2010 was as volg: Boland 90 Penisula 235 Suid Kaap 63 Tygerberg staan dus sterk in die divisie en dit word ook so verteenwoordig by kommitees wat dien by hoof kantoor. Soos in vorige jare was die verlies van enige lede toe te skryf aan finansiele omstandighede of lede wat heeltemal uit die bedryf uit is bv. Samesmelting/verkoop van praktyke ens. Factors which in my opinion that will have an influence on membership number are the following: 1. New Fee Structure ( See attached addendum, to serve as an example). 2. The RE 1 exams and time constraints to complete before deadlines. Costs involved and non qualification could lead to member numbers decreasing. The positive being that those going forward will all contribute to our end goal of being a more professional and respected profession. Korporatiewe lidmaatskap Na drie jaar se harde werk op nasionale vlak is die fooi struktuur uit eindelik gefinaliseer. Die aansluiting van korporatiewe lede behoort n positiewe bydrae te lewer tot vermeerdering van lede op tak vlak. Lede voordele One Loyalty Program Gedurende die jaar is baie positiewe terugvoer mbt diensvlakke ontvang op tak vlak. Dit blyk egter dat die oorgrote meerdeheid van lede nie gebruik maak van die fasiliteit op nasionale vlak en die koste doelteffendheid daarvan word ondersoek. Daar is huidiglik n ondersoek aan op nasionale vlak of daar voort gegaan sal word met die projek. Lede sal onmiddelik op hoogte gebring word sodra dit deur gegee word na tak vlak. Ledevergaderings Aan die begin van die jaar is n projek van stapel gestuur waarby lede wat nie gereeld vergaderings telefonies deur die kommitee geskakel word. Hierdie is n baie tydrowende prosess en ek wil graag aan alle komittee lede wat tyd en koste aangegaan het bedank vir die onbaatsugtige poging. Daar is ook gepoog om te verseker dat daar meer onderwerpe as slegs korttermyn versekering gedek word op ons lede vergaderings en tot n mate was ons suksesvol in die verband.alhoewel nog nie na wense word vergaderings beter bygewoon as vorige jare. TYG AJV NOTULE 051110 Page 6 of 11

n Doelwit van ongeveer 25% bywoning is bereik wat aansienlik beter is as vorige jare. Namens die lede wil ek graag vir Juanita(sosiale verteenwoordiger) bedank vir al haar moeite en puik reelings tov vergaderings vir die jaar. Bedankings From a personal point of view I would like to thank each member and especially the committee of 2009 that contributed to an environment where we are stepping up to a higher level of making a difference to everyone in our profession. We have a solid foundation and with the corporation of all our members I am certain we can face the challenging times ahead with confidence. May you all have a great festive season with your loved ones and best of luck for the new year. JJ Van Der Spuy TYG AJV NOTULE 051110 Page 7 of 11

TYGERBERG TESOURIERS VERSLAG 2010 Hiermee wil ek die graag die lede meedeel dat Tesourier se pligte gewysig was die afgelope finansiele jaar deurdat die tak se finansiele sake oorgeplaas was na Hoofkantoor. Die tak se bankrekeninge en beleggings rekeninge was gesluit en alle fondse was oorbetaal aan die Hoofkantoor. Alle takke in die land se fondse was oor betaal. Alle finansiele take met betrekking tot die tak se fondse sal deur n sentrale finansiele kantoor by Hoof kantoor hanteer word. Elke tak het n bank debiet kaart gekry met n limiet van R2000-00. Die Tesourier se pligte sal nou alle klienkas kontant van die tak nagaan en goedkeur vir betaling. Alle groter uitgawes word deur die Uitvoerende Bestuur van die Tak goedgekeur en aan Hoof Kantoor gestuur vir betaling. Met die stigting van FIA was die finansiele jaar vanaf 30 September verander na 28 Februarie van elke jaar. Die Finansiele Staat vir 30 September 2010 word voorgele vir goedkeuring deur die vergadering. Die Tak se bank saldo s by Hoofkantoor is soos volg; Bank saldo soos op 30 September 2010: R70 663 Geld Mark belegging: 30 September: R124 806 Dankie DAVID OCTOBER TESOURIER TYG AJV NOTULE 051110 Page 8 of 11

FIA Annual Investment Report - Period under review 2010 It has been a roller coaster ride for investments over the past year with developing countries battling to recover from the global recession. Even though the South African economy has come through the recession relatively unscathed mainly due to its regulatory framework, the investment market slowed down drastically over the past year due to global influences. It has been an extremely difficult time for investment financial advisors with regard to their growth plans largely due to lower than normal levels of new business activity. Many clients are calling in or reducing their investment port-folios in order to survive the effects of the recession. It has therefore become so crucial for financial advisors to stay abreast of any new developments within the marketplace and always endeavour to increase their knowledge and skills within their operating environment to ensure that they give the best possible advice at all times. I am also very delighted to have witnessed the successful launch of Insurance Boot Camp and I am of the firm belief that this initiative could play a significant role in the development of our members and the Industry at large I am sure that once the pilot project has been perfected, Boot Camp will encompass all the all other fields of our business from a practical and hands-on perspective. To all of us within the investment environment, let s proceed with superior knowledge and skills, have courage, be relatively cautious, honest, have integrity and most of all let s take the best interests of our clients to heart. We therefore always strive to build our businesses based on good practice management so that we can be proud of our rightful place within the financial services sector. I am more than confident that we will grow from strength to strength as independent financial advisors and that we are definitely here to stay. In conclusion, I wish my dedicated and hardworking colleagues on the committee and all FIA members well over the festive season and every success for 2011. Gertrude October Management Committee Investment Port-folio Tygerberg Region TYG AJV NOTULE 051110 Page 9 of 11

Lewens portefeulje 2010 Die fokus in 2010 was en is maar hoofsaaklik rondom die RE1 en RE2 eksamens. Een van die punte wat uitstaan in die lewens arena, is die samesmelting van Momentum en Metropolitan. Hierdie samesmelting, wat hoofsaaklik n strategiese skuif is, het tot n nuwe houer maatskappy MMI gelei. Dusver is daar geen verandering in die operasionele aspekte van beide maatskappye nie, maar hulle sal heelwarskynlik in die toekoms meer eenvormig handel dryf. Een van die groot probleme om hierdie portefeulje te bestuur, is die feit dat die meeste van die lewensversekeraars, volgens my, nie die FIA ernstig opneem nie. Ons sukkel om lewensverekeraars te kry as borge/sprekers vir ons lede vergaderings. 2010 was beter, alhoewel dit ook maar net, net was, as die vorige jare tov lewens versekeraars betrokkenheid. Sanlam het een van ons lede vergaderings geborg, Metropolitan Odyssey het as borg opgetree by ons golfdag, Momentum was borg en gaste by ons laaste Divisie vergadering en Discovery Life spog met hul FIA toekennings by hul produk bekendstellings. Ons sal verseker in 2011 die lewens makelaars moet identifiseer en hulle spesifiek meer betrokke moet kry by ons vergaderings. Juis met die doel om die lewens versekeraars betrokke te kry. Dit maak ook net sin dat hulle waarde vir hulle geld sal wil kry. Een van die planne wat ons probeer aanpak, en ek moet bieg, juis weens die gesindheid van die lewensversekeraars, waarin ons misluk het, is om totale indutrie relevante informasie by lede vergaderings van die lewens sprekers te kry. Ons het n bietjie navorsing gedoen by van die lede en gevind dat selfs by korttermyn makelaars daar sekere behoefte is wat eintlik op die gebied van hierdie portefeulje val soos bv boedelbeplanning, belasting ens. Wie ookal hierdie portefeulje behartig in 2011 moet ag neem hiervan. Ons het ook in 2010 vergelykings gedoen met direkte lewensversekeraars se produkte om te kyk na die premie en kwaliteit van die voordeel definisies. Een van hierdie maatskappye was Instant Life. Ons bevinding was dat as jy n appels met appels vergelyking doen met hierdie tipe versekeraars, sal jy gou vind dat jy hierdie versekeraars se premies kan klop, maar dat jy, om mee te begin, nie so n produk aan jou kliente sal wil verkoop nie. Hulle produkte is afgewater en hullle standaard premiepatrone sal jou hare op jou rug laat opstaan. Ek dink net dis belangrik om weereens jou kliente daarvan bewus te maak. Alhoewel hierdie direkte versekeraars nie rerig n probleem is op hierdie stadium is nie, moet ons passop dat hulle nie dieselfde markaandeel moet kry soos wat daar in die korttremyn arena gebeur nie. Gideon Meyer TYG AJV NOTULE 051110 Page 10 of 11

Mediesefonds portefeulje 2010 Net soos met die lewensportefeulje wil ek net noem dat 2010 hoofsaaklik oorskadu was met die instel, uitstel en onsekerheid van die RE1 en RE2 eksamens. Twee belangrike punte wat onder hierdie portefeulje genoem moet word is: Die Nasionale Mediese skema PMB S Die Regering se mediesefonds is n groot bedreiging wat voorle. Daar is baie onsekerhede wat voorle tov hierdie initiatief. Die gevare is nie net relevant tot die mediese makelaar nie, maar ook n realiteit vir die geneeshere, verbruikers, belasting betalers en die algemene ekonomie van ons land. Statistieke wat voorgele is deur van die mediesefondse wys die realiteit teenoor hierdie droom. Minimum voorgeskrewe voordele (PMB s) word nie reg hanteer deur die mediesefondse nie. Carte Blance het ook n episode tov hierdie aangeleentheid gehad. Die Raad vir mediesfondse is baie ernstig tov PMB s en die hantering van die betaling tov voordele onder hierdie kategorie. Soos wat dit vir ons voorkom foutteer alle mediesefondse tov hierdie voordele. Dit wil vir ons voorkom of die mediesefondse slegs in lyn presteer indien n lid vir hulle attent maak op hulle pligte. Die mediesefonds raad het wel sperdatums daar gestel vir mediesefondse om hulle foute en foute van die verlede reg te stel, maar ek kan nie sien hoe dit prakties uitvoerbaar is nie. Hierdie punt word ook gestaaf deur die feit dat mediese skemas onder geweldige koste druk is. Volgens Discovery Health se statistieke is hulle die enigste oop skema wat werklik winsgewend presteer. Ons almal het nou al geleer om nie net in te koop op wat n skema proklameer nie, maar as jy kyk wat die ander skemas doen om bydrae verhogings te keer of te verbloem, dan is dit onrusstellend. Ons het nie in 2010 enige betrokkenheid gehad van enige skema by ons ledevergaderings of ander funksies nie. Weereens sit ons met die probleem dat ons nie van die fondse kan verwag om te investeer in ons vergaderings nie, aangesien ons bywoning van makelaars wat op hierdie lisensie handel baie beperk is. Ons sal hieraan moet werk. Gideon Meyer TYG AJV NOTULE 051110 Page 11 of 11