Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Similar documents
1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Daniël en die Leeukuil

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Musiek: Toets jou kennis *

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

Vierde Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 12: Die planete en sterre. Notas: aanvullende materiaal. Internetverwysings of. Leermateriaal en.

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Die wonder van water *

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

TrumpetNet, 31 May 2007

Maria salf Jesus se voete

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Plekwaardes van heelgetalle *

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Die wind as bron van energie *

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Pragtige Koningin Ester

Johannes 14: /08/2014

Johannes 6:1-15; /07/2014

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Courses for March 2012

Speel met battery elektrisiteit *

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

OESFEES. Oktober 2016

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

sodat jy as leier vertroud is daarmee.

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

Wat is elektrisiteit? *

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

MODULE 2 LEWENSFASE 1

Deuteronomium 8: /01/2014

Digitale Produkte. Katalogus

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

18 Junie :02-11:54

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

Visuele Kuns: 'n Dieremasker *

Lewensvaardighede. By: Siyavula Uploaders

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Pret en plesier - 04 *

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories

Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

KARAKTERS. CRUELLA DE VIL Deur mekaar, rook baie en skree as sy praat Two and n half men vrou verslaaf Dexter s Laboratory Kort en slim

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

SONDAG 20 JULIE 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID AANDDIENS

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

MOTORIESE PROGRAM KWARTAAL 3 WEEK 1

LEIERSKAP 1 LEIERSKAP

Ons verklaar oorlog teen rommel *

Pret en plesier - 02 *

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

-~~DER. ASSESSOR: ~mr. W.F. KRUGEL ADV. P. FICK. ADV. w. H.~~EKO~f. ADV. A. CHA.S~<\LSON ADV. G. BIZ OS ADV. K. TIP ADV. Z.M. YACOOB ADV. G.J. ~grcl!

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

SPRINGSTOWWE BEGRAWE WAS:

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing.

KWARTAAL Nr. 41. Bl. 5. Bl. 5. Bl. 10. Bl Bl. 14. Hierdie voorblad is n lusmakertjie vir die inhoud van die Kix.Kom...

KWARTAAL Nr. 39. Kix-UK speel lekker met die mini s! Links: AnnaMarie de Klerk van Kix Malawi.

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

DIE 3 REUSE WAT DAWID LAAT STRUIKEL HET


Is my child reading? Lees my kind? Drive your imagination. l Babies may become quiet as you start to. l As children begin to read aloud for themselves

Die boek Job en lyding

Preek Jan Steyn 7 Oktober Teks: 2 Samuel Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer.

Is Egipte in die Hemel? Shama Ministries Page 1

MATTEUS 18:3-5. Ook: Ps 113 : 2 Psalm 119 : 51 Ps 138 : 3 Sb 4-1 (1): 5 Sb 11-3 (16): 3

Transcription:

Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling voorbeeld: n verjaarsdagpartytjie of n ongeluk. Die klas bespreek die gebeure wat in die prente uitgebeeld word. (Sit die prente Leerlinge verdeel in twee groepe. Elke leier kies saam met sy groep woorde uit Voorbeeld: Verjaardagpartytjie (Groep 1) Ongeluk (Groep 2) opgewek bang sing hartseer lag bekommerd vrolik kwaad bly verskrik speel verbaas eet benoud geskok Werkkaart 14: My maatjie 1. Teken jou maatjie 2. Skryf drie redes neer waarom jy van jou maatjie hou. a. b. c. 3. Sny woorde uit n tydskrif wat jou aan jou maatjie laat dink en plak dit hieronder: 67

Aktiwiteit 2: Musiek Leer die liedjie: Bobbejaantjies Bobbejaantjies Rykie Pienaar en Pierre Malan Drie klein bobbejaantjies sit langs mekaar; Hande teen sy oortjies sit ene daar. Tweede een se ogies kan nêrens staar en die derde hou sy mond toe met sy handjies. Ore toe en hoor geen kwaad; sien geen kwaad nie sê sy maat. Derde ene kan van die kwaad nie praat. Kom ons leer dit van die drie klein bobbejaantjies. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) doodstil). Herhaal. Spring Verdeel die klas in twee groepe. Voor die eerste groep leerlinge is daar ± vyf motorbande n paar meter uitmekaar. Voor die tweede groep leerlinge is daar ± agt kegels n paar meter uitmekaar. bande of kegels. - Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Leerlinge sit langbeen op die grond. Sit hande effens agter hulle en leun op hulle hande. Herhaal. 68

Bobbejaantjies Rykie Pienaar/Pierre Malan Drie klein bob- be- jaan- tjies sit langs me- kaar; Han-de teen sy oor- tjies sit e- ne daar. Twee-de een se o- gies kan nê- rens staar en die der-de hou sy mond toe met sy hand- jies. O- re toe en hoor geen kwaad; sien geen kwaad nie sê sy maat. Der- de e- ne kan van die kwaad nie praat. Kom ons leer dit van die drie klein bob- be- jaan- tjies. 69

Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Storie: Die verlore mantel Kobus van der Colff Al die mense wat by die Kaap kom, sien elke dag die mooi wit wolke oor Tafelberg kom. Dis glad nie n wolk nie, dis n mantel. Die verlore mantel van liewe oom Eendag toe ek bo teen die berg gaan stap, kom ek n baie ou mannetjie, met n lang, spierwit baard wat tot op sy knieë hang, teë. Sy klere was vuil en verskeur. delik hier tussen die dennebome gevind. Toe vertel hy my hoe dit gebeur het dat hy sy pragtige wit mantel verloor het. lank sal lewe nie. Daar moes dus n opvolger gekies word en dit moes gedoen moes deelneem aan die wedstryd. Die resies sou wees van die een end van die die koning se gunsteling. Suidewind, Oostewind en Noordewind was jaloers op sy skouers gehang, maar hy wou dit nie agterlaat nie. Hy was al so moeg dat hy amper nie meer kon voortgaan nie. Toe hy omkyk, was die ander drie winde agter hom. Hy het toe al sy kragte ingespan om vir hulle weg te kom, want hy het geweet hulle wou hom kwaad aandoen. Hy was nog besig om sy laaste bietjie krag in te span, toe sien hy n groot hoë berg voor hom O aarde, dink hy, hoe gaan ek tog daaroor kom? Die berg was baie hoog en in die skemerte kon hy ook nie meer goed sien nie. Hy het gevoel hoe sy mantel vashaak aan die skerp rotse. wit mantel weg. Hy het jare daarna gesoek en dit nou gevind. Die berg waar sy mantel vasgehaak het, was Tafelberg en dis hier waar sy pragtige wit mantel agtergebly het. 70

Aktiwiteit 2: Musiek Herhaal die liedjie: Bobbejaantjies op bl. 68. Aktiwiteit 3: Drama Rolspel: Die verlore mantel wat soek jy so alleen hier bo teen die berg tussen die dennebome? Jannie: Maar waar het jy dan jou mantel verloor? Jannie: Maar hoekom is jy dan nog so hartseer? Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Twee-twee leerlinge gooi balle vir mekaar. Hulle klap en vang balle. Gooi bal vir maat, draai om en vang die bal. Speletjie: Krap-sokker Stel twee spanne van 12 tot 16 leerlinge op en verdeel dan in twee groepe binne hierdie spanne, A en B. Speel in n oop veld of op die saal se vloer en merk twee doelhokke met kegels af. Die eerste stel A-leerlinge van albei spanne speel eerste. Kies doelwagters om elke span se doelhok te verdedig. Die eerste stel leerlinge tree aan hulle kant aan en die groot bal word by die middel afgerol. Leerlinge moet almal in n krapposisie wees. (Albei hande en albei voete op die vloer met die agterstewe wat na die grond toe wys.) Leerlinge het drie tot vyf minute om die bal in die ander doelhok te skop en een punt aan te teken. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Lê op jou rug en ontspan. 71

Dag 3 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Reëls vir groepwerk: Luister aandagtig na opdragte. Neem kennis van wat jy moet doen. Vra vrae as jy nie verstaan nie. Neem besluite saam. Almal ruim saam op. Sê wat jy graag wil doen en wat jy nie wil doen nie. Besluit wie doen wat. Sê hoe jy oor die aktiwiteit voel. Dink aan nog reëls wat bygevoeg kan word. Werkkaart 15: Hoe voel die kinders in hierdie prentjies? Voltooi die sinne met die regte woorde: opgewonde, kwaad, bly, hartseer, moeg, skrik Sarie voel toe sy van die skool af huis toe stap. Lara toe sy sien niemand is tuis nie. Ben is en oor sy maatjies wat sy karretjie gebreek het. Tarien was so en om n partytjie te hê. Aktiwiteit 2: Musiek Maak van musiekinstrumente Ritmeblokke: Plak skuurpapier oor twee houtblokkies en vryf hulle teen mekaar. Banjo: Trek verskillende groottes rek oor die opening van n sneesdoekiehouer. Tamboeryn: (a) Gebruik n vislyn om twee papierborde aanmekaar vas te werk, met metaalproppies tussenin. Slaan die tamboeryn met jou vingers. (b) Kap gaatjies deur metaalproppies en ryg dit aan n stuk hoederek om aan jou polse of enkels te sit. Die proppies ratel as die arms geskud of die voete gestamp word. Gebruik by danse. 72

Ratels of marakas: Enige grootte houertjie met n deksel byvoorbeeld: pildosies, botteltjies, blikkies, ensovoorts. Gooi verskillende groottes sade, rys, mieliepitte of klippies daarin. Tromme: hande of houtlepels. (b) Gebruik n leë kartondoos of draai n emmer onderstebo. Simbale: Slaan groot deksels teen mekaar. Maak gaatjies om vouhandvatsels aan te sit. Slaan twee lang metaalspykers teen mekaar. Slaan houtblokkies teen mekaar. Leerlinge moet vooraf dié items versamel en saambring om die instrumente te maak. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Spring met springtoue. Balsvaardigheid: Gooi na teiken Verdeel die klas in pare. Elke groep het n bal. Plaas n kegel tussen die leerlinge. Elke leerling kry n kans om na die teiken te gooi. As leerlinge mis gooi, neem hul een tree nader aan die teiken. As teiken getref word, neem hulle twee tree terug. Leerling wat die verste van die teiken vorder, wen. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Lê op rûe en ontspan. 73

Dag 4 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Wat is n boelie? Gesels hieroor: Het iemand jou al geboelie? Het jy al iemand geboelie? n Boelie dwing iemand wat vir hom bang is om dinge teen hul sin te doen. n Boelie probeer ander mense of kinders seermaak. n Boelie wil wys hy is baas. Werkkaart 16: Verskillende emosies Vul die regte woorde in: bang, hartseer, moeg, siek, opgewonde, kwaad, vrolik 1. Danie was baie om so baie maatjies op sy partytjie te hê. 2. Piet is baie vir n spinnekop. 3. Na die partytjie was Marie en. 4. Bennie se ma was toe hy haar bak gebreek het. 5. Johan was baie toe sy maatjie huis toe gaan. 6. Rina is baie as hulle met vakansie by die see is. Aktiwiteit 2: Musiek Speel die liedjie Bobbejaantjies op bl. 68 met selfgemaakte instrumente. Speel hard en sag, vinnig (drafnote ), stadig (stapnote ). Simbale, trom maatslag Al die ander instrumente speel die ritme. 74

Dag 5 Aktiwiteit 1: Drama Leer die gedig: Eenders Eenders Juffrou kyk op na haar klas Kom tog gou hier, Gert en Daan! Dis twee maatjies wat sy roep, en juffrou spreek hul aan. Beatrix Viviers Julle opstelle oor Ons kat is eenders, woord vir woord. Alles lyk nie pluis vir my nie Kyk, dis ongehoord! Daan word rooi, laat sak sy kop, maar Gert antwoord gevat: Die kat waaroor ons geskryf het, dit was dieselfde kat! Aktiwiteit 2: Kuns Leerlinge maak beterskapkaartjies. Help met die bewoording van die kaartjie as leerlinge iets wil byskryf. Voorbeeld: Word Gou Gesond! Liewe Bennie Ek hoop jy voel gou beter sodat ons lekker saam sokker kan speel sodra jy weer terug is by die skool! 75