Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

Similar documents
n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Daniël en die Leeukuil

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Musiek: Toets jou kennis *

n Dieredrama: Kameelperd

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Die wind as bron van energie *

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Die wonder van water *

Johannes 6:1-15; /07/2014

Plekwaardes van heelgetalle *

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

TrumpetNet, 31 May 2007

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Courses for March 2012

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Speel met battery elektrisiteit *

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Johannes 14: /08/2014

Pret en plesier - 02 *

Oefentyd: Pret met taal

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Deuteronomium 8: /01/2014

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Pragtige Koningin Ester

LEIERSKAP 1 LEIERSKAP

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

University Of Pretoria

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

OESFEES. Oktober 2016

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

1 Eerste Termyn 2015

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

Ons verklaar oorlog teen rommel *

Die waarde van die aarde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Maria salf Jesus se voete

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

Die badkamer en kombuis *

WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

MODULE 2 LEWENSFASE 1

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing.

Visuele Kuns: 'n Dieremasker *

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Taalstrukture en -konvensies

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Wat is elektrisiteit? *

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993?

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël

-~~DER. ASSESSOR: ~mr. W.F. KRUGEL ADV. P. FICK. ADV. w. H.~~EKO~f. ADV. A. CHA.S~<\LSON ADV. G. BIZ OS ADV. K. TIP ADV. Z.M. YACOOB ADV. G.J. ~grcl!

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

Gereformeerde Kerk Bellville 25 Junie 2017 Oggend

sodat jy as leier vertroud is daarmee.

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories

In die woordeboek van Kittel word die basiese betekenis van die woord soos volg aangegee as:

OpenStax-CNX module: m Wie is ek? * Siyavula Uploaders

Steek jou Jordaan oor: Neem in besit wat God jou alreeds gegee het. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

DIE 3 REUSE WAT DAWID LAAT STRUIKEL HET

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

Wise Old Owl Educational Products. Afrikaans. Graad 4. Taal Werkkaarte & MEMORANDUMS

KARAKTERS. CRUELLA DE VIL Deur mekaar, rook baie en skree as sy praat Two and n half men vrou verslaaf Dexter s Laboratory Kort en slim

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

Preek Jan Steyn 7 Oktober Teks: 2 Samuel Tema: Dawid as kind van God en Dawid as ouer.

Transcription:

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture 78 9780636119918_SG_6_L_FR TXT.indb 78 2012/07/25 3:34 M

Lesreeks 7 Praattyd: Praat oor die prent Kyk na die diere rondom die prent. Sê hulle name hardop. Soek dan die diere in die prent en beskryf waar hulle is. 79

Kwartaal 2 Pret met taal Leer die idiome. l Hy s nes n volstruis, waar hy kom, is hy tuis. Dit beteken hy is iemand wat maklik aanpas. l n Padda in die keel hê beteken om hees te wees. l Hy kan slange vang beteken hy is baie kwaad (woedend). Kies die regte woord tussen hakies (lidwoorde). Voorbeeld 1: ( n/die) Volstruis kan nie vlieg nie. Voorbeeld 2: ( n/die) diere in die bos is almal wild. 1. ( n/die) Luiperd kan boomklim en spring. 2. ( n/die) seekoeie swem graag in die water. Onthou: Gebruik n vir woorde in die enkelvoud. Gebruik n hoofletter na n aan die begin van die sin, bv. n Leeu. Gebruik die voor woorde in die meervoud, bv. Die leeus. C Leer die afkortings. m.b.v. Voëls vlieg m.b.v. (met behulp van) hulle vlerke. S Daar is baie wilde diere in die wildtuine in S (Suid-frika). Leestyd: Inligting oor leeus Lees die inligting oor leeus en beantwoord die vrae. Die sleutelwoorde word in vet druk gegee. Het jy geweet? Leeus is roofdiere (predators). Hulle jag (hunt) in die nag en vang en vreet ander diere. Leeus is gevaarlike (dangerous) roofdiere en hulle is groot en sterk. Hulle sal soms mense aanval (attack) as die mense in hulle pad kom. 80

Lesreeks 7 Soek vier woorde in die blokkie wat sê wat n leeu kan doen (werkwoorde). 1. 2. 3. 4. Soek drie woorde wat n leeu beskryf (byvoeglike naamwoorde). 1. 2. 3. s j a g m g r o o t d f h s t e r k r t g e v a a r l i k b c a a n v a l s u x m n p o v r e e t z n v a n g t u v w m C D Herskryf die sinne. egin met die vetgedrukte woorde (woordorde). 1. Leeus jag snags. Snags... 2. Leeus slaap bedags. 3. Hulle val soms mense aan. Voeg die afkappingstekens en kappies in (skryftekens). Joernaliste se hulle wil goeie fotos en videos van leeus he. Rympietyd: n Rympie oor n leeu Leer die rympie en kom sê dit hardop in die klas. Die koning Het jy al gehoor van die dierekoning die koning van die bos? n Groot geel dier is hy wat gedurig soek na kos. 81

Kwartaal 2 Koorlees: n Gedig oor leeus Lees die gedig in n koor. Die seuns lees eerste, dan die meisies, dan almal. Honger leeus SEUNS: Honger leeus wat soek na kos is gevaarlik; dit weet jy mos. Hulle sak eers laag, en sluip dan nader tot waar die diere saam vergader. MEISIES: Soms in die dag, maar meestal snags bekruip hulle hul prooi heel onverwags. Dan bespring hulle die arme dier, en voor hy weet, is hy oor die muur. LML: Loop dus lig-lig in die veld, want as leeus jou sien water drink, is jou doppie dalk geklink! eantwoord die vrae oor die gedig. 1. Wanneer jag leeus? 2. Skryf enige drie woorde neer wat beskryf hoe n leeu jag. bekruip stalk doppie dalk geklink your chances are over onverwags unexpectedly oor die muur done for/finished prooi prey/victim sluip creep vergader meet Skryftyd: Jou eie gedig oor n leeu Voltooi die reëls. Kies woorde uit die blokkie. vang mier groot veel n Leeu is n dier, baie groter as n. n Leeu se oë en vel is geel, hy eet net vleis heeltemal te! n Leeu maak my bang, want ek weet hy kan my maklik. 82 Wees kreatief! Teken jou eie leeu! Skryf die name van sy liggaamsdele, soos maanhare, tande, pote en oë.

Lesreeks 7 n Taalspelet jie met bevele Verdeel in pare. Leerder 1 gee die bevel. Leerder 2 voer dit uit. Maak beurte. Voorbeeld: Leerder 1: rul soos n leeu! Leerder 2: R U L en sê: Ek brul soos n leeu! Doen dieselfde met die volgende: Swem soos n padda! Vlieg soos n arend! Spring soos n bok! Seil soos n slang! Klim boom soos n luiperd! Pret met taal Leer hoe om hierdie en daardie reg te gebruik. Hierdie bok is naby. Skryf die regte skryftekens aan die einde van die sinne (sinsoorte). 1. Ek kyk na die diere in die veld 2. Pasop vir die leeu 3. Weet jy of n leeu kan swem Daardie bok is ver. C Gee die regte vorm van die woorde tussen hakies (meervoude). n Leeu het 1. (meer as een tand), 2. (meer as een maanhaar), 3. (meer as een oor), 4. (meer as een oog) en 5. (meer as een poot). 83

Kwartaal 2 Storietyd: Hoekom Leeu so hard brul Luister eers na die frika-storie. Dit gaan oor Haas se slim plan om Leeu hard te laat brul (roar). Lees dit daarna self. Hoekom Leeu so hard brul Lank, lank gelede het Leeu n sagte stem gehad. Die diere in die bos was baie bang. Leeu kon enige tyd diere vang en eet, want hulle het nie geweet wanneer Leeu hulle gaan jag nie. Die diere hou vergadering oor die probleem. Haas, die slimste van al die diere, sê: Ek het n plan! Ek weet hoe om Leeu kliphard te laat brul! Dan sal ons altyd weet as hy ons wil jag. Ek het n plan! Die ander diere is bly oor die plan. Maar hoe gaan Haas dit regkry? wonder hulle. Op n dag sê Haas vir Leeu: O grote Leeu, ek het slegte nuus. Jou broer is baie siek. Hy wil hê jy moet na hom toe gaan. Leeu is bekommerd. Vat my asseblief dadelik na hom toe. Hulle stap en stap, stap en stap. 84 Leeu word baie moeg. Hy raak aan die slaap. Haas steel heuning uit n byekorf en smeer dit aan Leeu se kop en pote terwyl hy slaap. Haas kruip agter n groot klip weg om te kyk wat gebeur.

Lesreeks 7 Die bye is baie kwaad toe hulle by hulle byekorf kom. Hulle dink Leeu het hulle heuning gesteel. Hulle steek hom op sy kop, sy ore, sy lyf, sy pote en sy stert. rme Leeu. Hy begin RUL van die pyn. Hy RUL harder en harder. l die diere van die bos hoor die harde gebrul. Van daardie dag af brul Leeu kliphard. l die diere is so bly, want van toe af hoor hulle sy klipharde gebrul as hy gaan jag. Lisa Grainger (Vertaal uit: Stories Gogo told me, Penguin ooks, 2007) brul roar byekorf beehive haas hare heuning honey jag hunt kliphard very loud leeu lion moeg tired slegte nuus bad news smeer smear/spread steek sting steel steal stem voice vergadering meeting 85

Kwartaal 2 Hoe goed verstaan jy die storie? C Die volgende sinne is ONWR. Maak hulle WR. 1. Lank gelede het Leeu n harde stem gehad. 2. Die diere in die bos was baie dapper vir Leeu. 3. Haas, die domste van al die diere, dink aan n plan. 4. Hy dink aan n plan om Leeu se stem sagter te maak. 5. Die ander diere is hartseer oor Haas se plan. 6. Haas gee vir Leeu die goeie nuus dat sy suster baie siek is. 7. Leeu en Haas gaan later na sy siek broer toe. 8. Leeu smeer heuning aan Haas se kop en pote. 9. Die bye dink Haas het hulle heuning gesteel. 10. Leeu brul sagter en sagter toe al die bye hom steek. Vyf antwoorde is KORREK. Watter een is NIE KORREK NIE? Die bye steek vir leeu op sy: 1. kop 2. ore 3. oë 4. lyf 5. pote 6. stert Voltooi die blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade. 1. Haas smeer aan Leeu se kop en pote. 2. Die is kwaad omdat iemand hulle heuning gesteel het. 3. Hulle Leeu op sy 1 kop en oral op sy lyf. 2 3 H 4. Leeu brul nou. 5. Die diere hou n 4 H S T om die probleem oor Leeu te bespreek. 6. an die begin is Leeu se 5 V stem sag, daarom weet die diere nie wanneer hy 6 J hulle gaan nie. (Totaal: 20) 86

Lesreeks 7 Pret met taal Skryf die sinne in die verlede tyd. Voorbeeld: Leeu se stem is sag. ntwoord: Leeu se stem was sag. 1. Die diere is baie bang vir Leeu. 2. Leeu vang al die diere. 3. Die diere hou vergadering oor Leeu. 4. Haas maak n plan. Skryf 15 woorde uit hierdie lesreeks in jou persoonlike woordeboek alfabeties met hulle betekenisse. Teken ook prentjies by. Kies die regte voornaamwoord tussen hakies. 1. Haas sê: (Ek/Jy) is trots op my plan met Leeu. 2. Die diere sê: (Ons/Julle) dink jou plan sal werk. 3. Haas sê vir Leeu: Jou broer is siek. (Hy/Sy) sê (jy/hy) moet kom. 4. Leeu sê vir Haas: Ja, dan moet (ek/jy) na my broer toe gaan. Skryftyd: eskryf n wilde dier Kry inligting, maak n plakkaat en skryf n paragraaf van 50 tot 60 woorde. 1. Kies n wilde dier. Vind meer uit oor dié dier, soos wat hy eet, waar hy woon en hoe hy lyk. 2. Maak n plakkaat oor die dier. Soek prente of teken jou eie prentjies. 3. Skryf n paragraaf oor die dier. Skryf dit netjies oor nadat dit nagesien is. (20 punte) 87

Kwartaal 2 Pret met taal C D Kies die regte woord tussen hakies (spelling en verwarrende woorde). Voorbeeld: Die diere (weet/wet) nie wanneer Leeu hulle gaan vang nie. ntwoord: weet 1. an die begin (brul/bril) Leeu sag, nie (hart/hard) nie. 2. Haas (se/sê); Ek het n plan! 3. Haas sê vir Leeu: Ek het slegte (nies/nuus) vir jou. 4. Haas smeer heuning aan Leeu se (kop/koop) en (potte/pote). 5. Nou (ken/weet) die diere wanneer Leeu jag. Voltooi die sinne met bywoorde. Kies uit die blokkie. 1. Leeu het eers gebrul. 2. Leeu brul nou. 3. s Leeu gaan jag, sak hy eers en dan kruip hy. 4. Leeu jag. 5. Hy bespring die dier. snags onverwags hard laag sag nader Gee die regte vorm van die woorde tussen hakies (byvoeglike naamwoorde attributief). 1. Leeu het eers n (sag) stem gehad. 2. Nou het Leeu n (hard) stem. 3. n Leeu is n baie (gevaarlik) dier. 4. n Leeu is nie mak nie, hy is n (wild) dier. 5. Haas sê vir Leeu: Ek het nie vir jou (goed) nuus nie, maar (sleg) nuus. Maak julle boeke toe. Skryf die sin neer wat die onderwyser voorlees. Let op julle spelling (diktee). l die diere in die bos is bang as Leeu so hard brul. 88

Lesreeks 7 Hersiening: Wat ken jy nou? Kyk na die prente. Kies die regte voornaamwoord. C 1. (Hierdie/Daardie) leeu is baie naby. Maak bevelsinne. Voorbeeld: Ek beskryf n dier. ntwoord: eskryf n dier! 1. Ek teken n mooi prent van n dier. 2. Ek skryf n paragraaf oor die dier. 3. Ek maak ook n groot plakkaat. 2. (Hierdie/Daardie) leeu is baie ver. Gee die regte vorm van die byvoeglike naamwoord (attributief). 1. Volgens die storie het Leeu lank gelede eers n (sag) stem gehad. Die (bekommerd) diere het n vergadering gehou. 2. Vandag weet almal dat Leeu n (hard) stem het. 3. n Haas is nie n (gevaarlik) dier nie. 4. n Leeu, seekoei en renoster is almal (wild) diere. 5. n ok is n (maklik) prooi vir n sterk en (vinnig) leeu. D Maak die sinne langer met bywoorde. 1. Die leeus brul in die nag. (hard) 2. Die luiperd klim in die boom. (hoog) 3. Die roofdier bespring sy prooi in die veld. (onverwags) (Totaal: 15) 89