Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Similar documents
Pret en plesier - 02 *

Musiek: Toets jou kennis *

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Pret en plesier - 04 *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Die wonder van water *

Die wind as bron van energie *

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Die badkamer en kombuis *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Daniël en die Leeukuil

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

Wat is elektrisiteit? *

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Visuele Kuns: 'n Dieremasker *

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TrumpetNet, 31 May 2007

Johannes 6:1-15; /07/2014

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Plekwaardes van heelgetalle *

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Speel met battery elektrisiteit *

Ons verklaar oorlog teen rommel *

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

OESFEES. Oktober 2016

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing.

Pragtige Koningin Ester

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

n Dieredrama: Kameelperd

Johannes 14: /08/2014

OpenStax-CNX module: m 'n Uitstappie * Siyavula Uploaders. Die volgende is slegs `n speletjie en verbeeldingsvlug.

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

Deuteronomium 8: /01/2014

OpenStax-CNX module: m Wie is ek? * Siyavula Uploaders

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Courses for March 2012

E-Klas handleiding Studente

Kersfees * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 5 3 KOM ONS VIER FEES 4 Module 20 5 KERSFEES 6 KERSFEES

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6. By: Siyavula Uploaders

Die verhaal van die ruimtewedloop *

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

Is my child reading? Lees my kind? Drive your imagination. l Babies may become quiet as you start to. l As children begin to read aloud for themselves

WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

God se beloftes in voorbidding

sodat jy as leier vertroud is daarmee.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël

Die duiwe van Botala. Engela van Rooyen. n Onderwysersgids deur Johan Murray

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

MATTEUS 18:3-5. Ook: Ps 113 : 2 Psalm 119 : 51 Ps 138 : 3 Sb 4-1 (1): 5 Sb 11-3 (16): 3

WAT IS GESKIEDENIS? Daar is tw ee moontlike antw oorde.

LEIERSKAP 1 LEIERSKAP

Lewensvaardighede. By: Siyavula Uploaders

Antjie Somers * Siyavula Uploaders. This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,


MET ADDISON BEVERE Ontmoet die Heilige Gees.indd /12/15 1:22:34 PM

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Die waarde van die aarde

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993?

SONDAG 20 JULIE 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID AANDDIENS

*17 23 Januarie. Spr. 8:1 21, Matt. 16:26, Spr. 8:22 31, Gen. 1:31, Spr. 8:32 36, Spr. 9:1 18.

-~~DER. ASSESSOR: ~mr. W.F. KRUGEL ADV. P. FICK. ADV. w. H.~~EKO~f. ADV. A. CHA.S~<\LSON ADV. G. BIZ OS ADV. K. TIP ADV. Z.M. YACOOB ADV. G.J. ~grcl!

In die woordeboek van Kittel word die basiese betekenis van die woord soos volg aangegee as:

Transcription:

OpenStax-CNX module m26960 1 Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum Inleiding Die ICS modules in Graad 3 moedig leerders aan om wyd te lees, ksie sowel as nie-ksie. Daar word baie geleenthede geskep vir leerders om te skryf, woordeskat uit te bou en taal te gebruik. Hierdie vaardighede word onderskryf deur tegnieke en strategieë om bewus te raak van klanke. Woordherkenning en begripsvaardighede word geoefen en nuwe klanke word sistematies aangeleer. Die leeruitkomstes vir Graad 3 word doeltreend geïntegreer sodat leerders kan skryf oor dit wat hulle gehoor het, bespreek het en gelees het. Die onderwerpe wat vir die modules gekies is, sal vir die leerders in Graad 3 interessant wees aangesien dit in hulle ervaringsveld val. Ander leerareas soos Wiskunde en Lewensoriëntering word ook dikwels geïntegreer. Alle aspekte van geletterdheid soos in die leeruitkomstes en assesseringstandaarde vir Graad 3 uiteengesit word is vervat in die 8 modules. Met die vaslegging, konsoldering en toepassing hiervan asook die kritieke en ontwikkelingsuitkomstes sal leerders in staat wees om in hulle huistaal te kan dink en redeneer. Tydskedule Daar word voorgestel dat plus-minus twee modules per kwartaal voltooi word. Alle leerders behoort al agt modules deur te werk sodat hulle die nodige onderrig in skrifgeletterdheid en klanke kan ontvang. LUISTER, PRAAT, LEES EN SKRYF Die gedig vertel van verskillende diere en wat hulle gewoontes is. Leerders beplan `n praatjie oor `n dier en skryf `n verslag wat hulle vir die klas voorlees. Leerders lees die stories van Leeu en Muis en Die Skilpad en die Haas en beantwoord vrae daaroor. Daar is raaisels om te lees en op te los en leerders skryf hulle eie raaisels. SKRIF * Version 1.1 Jul 5, 2009 856 am -0500 http//creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module m26960 2 Table 1 KLANKE EN WOORDBOU Woorde wat eindig op die volgende medeklinkers; ks, ng, nk, lp, lk, rs, ns, nt, mp, rk asook woorde wat begin met spr, str, skr. 5 LEERDERS AFDELING 6 Inhoud Lees die storie van... 6.1 Die Skilpad en die Haas 'n Skilpad is 'n dier wat baie stadig beweeg. Eendag sê die uitgeslape skilpad vir Haastige Hasie "Ek wed jou ek sal jou wen as ons twee resies hardloop." Die hasie kyk verbaas na skilpad en dink by homself "Ek het seker nie reg gehoor nie. Glo

OpenStax-CNX module m26960 3 hierdie trapsuutjies nou regtig hy sal my wen? Weet hy nie hoe vinnig ek kan hardloop nie? Hier is nie 'n hond op hierdie plaaswerf wat my kan vang nie!" "Nou goed", sê Haas, "ons kan môre resies hardloop en dan kyk ons wie kom eerste by die wenstreep aan." Die volgende oggend het al wat dier is bymekaar gekom om hierdie resies dop te hou. Skilpad en Haas staan gereed. "Op julle merke, gereed en weg is julle!" roep die olifant en hy blaas die uitjie so hard dat dit deur die bos weergalm. Haastige Haas spring met 'n vaart in die pad. 'n Groot stofwolk agtervolg hom en hy verdwyn heeltemal daaragter. Skilpad stap maar voetjie vir voetjie aan. Hy is baie rustig en glimlag vir homself. Hasie dink toe dat hy genoeg tyd het om nou eers 'n bietjie te rus en 'n bietjie te eet. Hy gaan lê uitgestrek in die koelte van 'n groot boom en begin knibbel aan die smaaklike, vars, groen grassies wat daar naby hom groei. Dit smaak heerlik, dink hy, en lê agteroor. Hy lê so lekker dat hy insluimer en vergeet van Ou Skilpad. Skilpad is bult-op en bult-af. Hy kyk nie regs nie en ook nie links nie. Hy hou net aan. Uiteindelik is hy twee tree van die wenstreep. Dis toe dat Hasie wakker skrik en onthou! Hy spring soos 'n weerligstraal daar weg, maar te laat! Skilpad is oor die wenstreep! Al die diere juig en klap hande vir die wenner. "Jy sien", sê Skilpad, "dit is waar wat hulle sê HOE MEER HAAS, HOE MINDER SPOED. Jy het gedink jy is vinniger as ek en toe het jy te gerus geraak." Skilpad stap weg met 'n glimlag wat nou nog breër is. LU 3.3.1 Table 2 Beantwoord die vrae... 1. Hoe het skilpad van die begin af geweet hy gaan die resies wen? 2. Wie, het die ander diere gedink, gaan wen? Gee 'n rede. 3. Hoekom kon "aanhouer wen" ook 'n goeie naam gewees het vir die storie? 4. Skilpad is 'n nederige diertjie. Reg/verkeerd? Gee 'n rede waarom jy so sê. LU 3.2.1 Table 3

OpenStax-CNX module m26960 4 Soek die woorde in die storie wat Skilpad en Hasie beskryf. Stel twee lyste saam. SKILPAD HASIE Dink aan jou eie woorde wat Skilpad en Hasie beskryf. SKILPAD HASIE Voltooi die volgende sinne met verskillende beskrywende woorde, sonder om kleure te gebruik. 1. Sy het 'n... rok gedra. 2. Sy het 'n... rok gedra. 3. Sy het 'n... rok gedra. LU 6.2.4 Table 4 Skryf die storie oor in 'n paar sinne. Skryf die sinne op die pad waarlangs Skilpad en Hasie resies gejaag het.

OpenStax-CNX module m26960 5 Figure 1

OpenStax-CNX module m26960 6 LU 4.3.2 Table 5

OpenStax-CNX module m26960 7 Figure 2 Voltooi die patroon.

OpenStax-CNX module m26960 8 LU 4.1 Table 6 7 Assessering Leeruitkomste 3LEES EN KYK Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer. Assesseringstandaard 3.2 Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis uit geskrewe teks skep 3.2.1 kommentaar lewer op `n storie of gedig wat hy/sy gelees het en begrip toon deur vrae te beantwoord Assesseringstandaard 3.3 Dit is duidelik wanneer die leerder tekste op hul eie lees en `n verskeidenheid strategieë gebruik om betekenis te skep 3.3.1 `n geskrewe teks vlot en met begrip lees Leeruitkomste 4 SKRYF Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir `n wye verskeidenheid doeleindes te skryf. Assesseringstandaard 4.1 Dit is duidelik wanneer die leerder leesbaar skryf Assesseringstandaard 4.3 Dit is duidelik wanneer die leerder `n konsepweergawe van `n skryfstuk vir verskillende doeleindes skryf 4.3.2 `n reeks kort tekste vir verskillende doeleindes skryf; Leeruitkomste 6 TAALSTRUKTUUR EN GEBRUIK Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer. Assesseringstandaard 6.2 Dit is duidelik wanneer die leerder met woorde werk 6.2.4 adjektiewe verstaan en gebruik.