IN DIE HOOGGEREGSHOFVANSUID-AFRIKA (Noord-KaapseAfdeling)

Size: px
Start display at page:

Download "IN DIE HOOGGEREGSHOFVANSUID-AFRIKA (Noord-KaapseAfdeling)"

Transcription

1 Sirkuleer aan Landdroste: Ja / Nee Verslagwaardig: Ja / Nee Sirkuleer aan Regters: Ja / Nee IN DIE HOOGGEREGSHOFVANSUID-AFRIKA (Noord-KaapseAfdeling) Datum Gelewer: Saakno: 1149/00 Datum Verhoor: In die saak tussen: CHRISTIAAN JACOBUS FANCOIS JOUBERT Applikant en DIRK JOHANNES HUMAN Eerste Respondent LANDDROS FC MULLER Tweede Respondent In die tussenpleit van: DIE BALJU VAN VEREENIGING Applikant en CHRISTIAAN JACOBUS FRANCOIS JOUBERT Eerste Aanspraakmaker ESMÉ MARAIS Tweede Aanspraakmaker ESFIADI BK Derde Aanspraakmaker

2 Bladsy 2 Coram: MAJIEDT R UITSPRAAK MAJIEDT R: 1. Die Applikant in hierdie tussenpleitgeding, die Balju van Vereeniging, het op 17 April 2003 beslaggelê op sekere roerende bates, welke beslaglegging gevolg het uit hoofde van n lasbrief vir eksekusie wat uitgeneem is deur die vonnisskuldeiser (DJ Human, die Eerste Respondent in die hoofgeding) teen die vonnisskuldenaar, ene Mnr. AS Marais. 2. Die Eerste Aanspraakmaker in hierdie aangeleentheid is eintlik verkeerdelik gesiteer hierin en het hy absoluut geen belang by hierdie aangeleentheid nie en het hy ook geen deelname gehad in die tussenpleit verrigtinge nie. Die

3 Bladsy 3 Tweede Aanspraakmaker is die vonnisskuldenaar se eggenote. Die Derde Aanspraakmaker is n Beslote Korporasie waarvan die Tweede Aanspraakmaker die alleenlid is. 3. Toe die Balju die voormelde beslaglegging gedoen het, het die Tweede Aanspraakmaker aan hom dokumente voorgelê ter bewys van haar aanspraak, maar het die Balju desnieteenstaande voortgegaan om sy lasbrief ter eksekusie uit te voer. Namens die Derde Aanspraakmaker is insgelyks dokumente onder eed aan die Balju voorgelê om die Derde Aanspraakmaker se aanspraak te bewys na die beslaglegging, maar het die Balju voortgegaan met die beslaglegging. 4. In die geval van die Tweede Aanspraakmaker is haar aanspraak gebaseer op n voorhuwelikse kontrak waarvolgens alle roerende bates in die gemeenskaplike

4 Bladsy 4 woning haar eiendom is. In die geval van die Derde Aanspraakmaker berus die aanspraak op n koopooreenkoms waarvolgens die Derde Aanspraakmaker al die kantoortoerusting by die vonnisskuldenaar aankoop, asook n huurkontrak waarvolgens die Derde Aanspraakmaker die vermelde kantoortoerusting terugverhuur aan die vonnisskuldenaar. In die geval van die Derde Aanspraakmaker kom dit my voor asof hierdie n gesimuleerde transaksie is, maar is dit hoegenaamd nie ter sake vir die beregting van die tussenpleit geding nie. 5. Die Balju het toe, kragtens die bepalings van Reël 58, n tussenpleitkennisgewing uitgereik wat behoorlik afgelewer is aan al die aanspraakmakers. Die Tweede en Derde Aanspraakmakers het, soos wat die Reël dit vereis, onder eed bewys gelewer van hulle aansprake.

5 Bladsy 5 6. Dit dien vermeld te word dat die vonnisskuldeiser (DJ Human) nooit gesiteer is as n aanspraakmaker in die tussenpleitkennisgewing wat deur die Balju uitgereik is nie. 7. Na uitreiking van die tussenpleitkennisgewing en bewys van hulle aansprake onder eed deur die Tweede en Derde Aanspraakmakers het daar niks gebeur nie totdat die Tweede en Derde Aanspraakmakers die aangeleentheid ter rolle geplaas het op 1 September Op 3 September 2003 het dit vir die eerste keer aan die lig gekom dat die vonnisskuldeiser (DJ Human) die betrokke aansprake erken en is die beslagleggings op die Tweede en Derde Aanspraakmakers se eiendom gevolglik opgehef. Wat nou beregting verg in hierdie tussenpleit verrigtinge is die kwessie van die aanspreeklikheid vir die koste van die Tweede en Derde Aanspraakmakers.

6 Bladsy 6 8. Namens die Tweede en Derde Aanspraakmakers het Mnr. Van Niekerk aangevoer dat die vonnisskuldeiser (DJ Human) aanspreeklik gehou moet word vir die koste. Mnr. Coetzee, aan die ander kant, wat namens die vonnisskuldeiser verskyn, het aangevoer dat sy kliënt as t ware apaties was in die hele verrigtinge en nie aanspreeklik gehou kan word vir die koste nie. 9. Hofreël 58(6)(e) bepaal as volg: (6) As n aanspraakmaker besonderhede van sy eis aflewer en voor die hof verskyn kan die hof:- (a) (d)... (e) na goeddunke n bevel gee oor koste en oor die uitgawes (as daar is) deur die applikant ingevolge paragraaf (b) van subreël (2) aangegaan. 10. Dis gevestigde reg in tussenpleitverrigtinge soos hierdie wat voor my dien, dat die Applikant se koste gedra moet

7 Bladsy 7 word deur een van die ander partye, aangesien die Applikant geen ander keuse het as om tussenpleitverrigtinge in te stel waar daar teenstrydige aansprake is nie. Verder word gewoonlik gelas dat die onsuksesvolle aanspraakmaker die koste van die Applikant en die suksesvolle aanspraakmakers betaal. Sien in dié verband: General Motors SA (Pty) Ltd v Besta Auto Component Manufacturing (Pty) Ltd and another1982(2) SA 653 (SECLD) te 658 G. Free StateConsolidatedGold Mines Operations (Bpk) v Sam Flanges Mining Supplies BK en andere1997(4) SA 644 (OPA) te 656 A. 11. Na my mening is die feit dat die Applikant in die tussenpleitverrigtinge (die Balju) nagelaat het om die vonnisskuldeiser as een van die aanspraakmakers te siteer ontersaaklik hierin. In die eerste plek is ek die

8 Bladsy 8 mening toegedaan dat die bepalings van Reël 58(1) wat betrekking het op teenstrydige aansprake ten aansien van eiendom waarop beslaggelê is in eksekusie, die gevolg het dat die Balju ipso facto in die skoene van n applikant en die vonnisskuldeiser ipso facto in die skoene van n aanspraakmaker staan. Dit maak gevolglik na my mening nie saak of so n vonnisskuldeiser as n aanspraakmaker gesiteer is in die tussenpleit verrigtinge al dan nie. Beslaglegging deur die Balju kan per slot van sake tog slegs volg uit hoofde van n lasbrief en in opdrag van die vonnisskuldeiser. Bowendien, en in elk geval, is daar in die tweede plek in hierdie aangeleentheid die feitelike situasie dat die tussenpleitkennisgewing uitgereik deur die Applikant (Balju) inderdaad by die vonnisskuldeiser se prokureurs van rekord afgelewer is dít is gemeensaak tussen die partye. Gevolglik is die vonnisskuldeiser eerstens ipso facto n aanspraakmaker hierin en het hy in

9 Bladsy 9 die tweede plek wel deeglik kennis gedra van die tussenpleitverrigtinge ingestel deur die Applikant/Balju. 12. Die blote feit dat die vonnisskuldeiser as Aanspraakmaker toe niks verder gedoen het om sy aanspraak te probeer bewys nie en glad nie deelgeneem het aan die verrigtinge nie, is vir hom van geen hulp wanneer dit kom by koste hierin nie. Daar kan na my mening in elk geval nie gesê word dat die vonnisskuldeiser heeltemal apaties hierin was nie. Die tussenpleitkennisgewing is gedateer 27 Junie Daar is ongelukkig geen aanduiding op die stukke voor my wanneer die vonnisskuldeiser se prokureurs dié betrokke kennisgewing sou ontvang het nie. Hoe dit ookal sy, die prokureurs wat namens die vonnisskuldeiser hierin ageer, het op 19 Augustus 2003 n skrywe gerig aan die Tweede en Derde Aanspraakmakers se prokureurs waarin hulle verwittig word dat hierdie

10 Bladsy 10 tussenpleitgeding nie op die hofrol is vir Vrydag 22 Augustus 2003 nie. Hierdie skrywe is klaarblyklik gerig omdat die Balju/Applikant se kennisgewing aangedui het dat die aangeleentheid op die rol geplaas sou word vir 22 Augustus Wat insiggewend en van groot belang is in hierdie voormelde skrywe is die volgende: a) dat die betrokke prokureurs van die vonnisskuldeiser deeglik bewus was van die tussenpleitverrigtinge; en b) dat hulle absoluut geen melding daarvan maak dat hulle nie aanspraak maak op die goedere waarop die Balju/Applikant beslaggelê het nie. 13. Namens die vonnisskuldeiser het Mnr. Coetzee aangevoer dat die vonnisskuldeiser inderdaad glad nie aanspraak gemaak het op die goedere waarop beslaggelê is nie en inderdaad aangedring het daarop dat die Balju/Applikant n nulla bona relaas uitreik toe die

11 Bladsy 11 vonnisskuldeiser bewus geword het daarvan dat die Tweede en Derde Aanspraakmakers n geldige aanspraak op die beslaggelegde goedere het. Daardie getuienis is egter nie voor my nie. Dit gaan my verstand te bowe hoedat die vonnisskuldeiser bloot kan terugsit, heeltemal apaties wees in die hele aangeleentheid, deur sy prokureurs n skrywe laat rig soos dié wat ek na verwys het in par. 12 hierbo en dan Hof toe kan kom en aanspreeklikheid vir die koste van Tweede en Derde Aanspraakmakers ontken. Dit sou baie min moeite geverg het om bloot n eedsverklaring af te lê waarin duidelik uitgewys word dat geen aanspraak gemaak word op die beslaggelegde goedere nie en dat die vonnisskuldeiser glad nie wil deel neem aan die tussenpleitverrigtinge nie. 14. Geregtigheid vereis dat die Tweede en Derde

12 Bladsy 12 Aanspraakmakers se koste gedra moet word deur een van die partye hierin. Die Balju se optrede is nie heeltemal verhewe bo kritiek nie, maar meen ek dat hy geregverdig was om, gegewe die teenstrydige aansprake op die roerende eiendom waarop hy beslaggelê het, n tussentydse kennisgewing uit te reik. Die Tweede en Derde Aanspraakmakers het reeds voor die uitreiking van n tussenpleitkennisgewing hulle aansprake voorgehou met stawende dokumentêre getuienis. Hulle het natuurlik ook daarna hulle aansprake onder eed bevestig in die tussenpleitverrigtinge. 15. In die omstandighede soos voormeld, is ek die mening toegedaan dat die vonnisskuldeiser aanspreeklik gehou moet word vir die Tweede en Derde Aanspraakmakers se koste. 16. Gevolglik word n bevel as volg uitgereik: Die

13 Bladsy 13 vonnisskuldeiser (Dirk Johannes Human) word gelas om die koste van die Tweede en Derde Aanspraakmakers ten aansien van die tussenpleitverrigtinge te betaal op die skaal soos tussen partyen party. SA MAJIEDT REGTER ADVOKAAT NAMENS VONNISSKULDEISER : W COETZEE ADVOKAAT NAMENS TWEEDE EN DERDE AANSPRAAKMAKERS : JG VAN NIEKERK PROKUREUR NAMENS VONNISSKULDEISER : ROUX WELGEMOED & DU PLOOY PROKUREUR NAMENS TWEEDE EN DERDE AANSPRAAKMAKERS : ENGELSMAN BENADE & VAN DER WALT

14 Bladsy 14 DATUM VAN VERHOOR : DATUM VAN UITSPRAAK :

JDG TRADING (EDMS)BEPERK UITSPRAAK

JDG TRADING (EDMS)BEPERK UITSPRAAK Verslagwaardig: Ja / Nee Sirkuleer aan Regters: Ja / Nee Sirkuleer aan Landdroste: Ja / Nee IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord Kaapse Afdeling) Datum Verhoor: 2006\02\03 Datum Gelewer: 2006\02\10

More information

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID- AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID- AFRIKA Sirkuleer aan Landdroste: Ja / Nee Verslagwaardig: Ja / Nee Sirkuleer aan Regters: Ja / Nee IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID- AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) Datum Verhoor: 2004-07-27 Datum Gelewer: 2004-07-30

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOFVANSUID-AFRIKA. (Noord-KaapseAfdeling) ADRIAAN JACOB ADOLF JONKER EERSTE APPLIKANT ZACHRIA ELIZABETH JONKER TWEEDE APPLIKANT

IN DIE HOOGGEREGSHOFVANSUID-AFRIKA. (Noord-KaapseAfdeling) ADRIAAN JACOB ADOLF JONKER EERSTE APPLIKANT ZACHRIA ELIZABETH JONKER TWEEDE APPLIKANT Sirkuleer aan Landdroste: Ja / Nee Verslagwaardig: Ja / Nee Sirkuleer aan Regters: Ja / Nee IN DIE HOOGGEREGSHOFVANSUID-AFRIKA (Noord-KaapseAfdeling) Datum Gelewer: 2003-02-14 Saakno: 1100/2002 Datum Verhoor:

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) Dit/... IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (APPèLAFDELING) In die saak tussen: LOUIS BAREND MARAIS MARIUS LEONIDAS BENADE N.N.O. ERICA JANE SUTTON MOLL Appellante en ALBERT RUSKIN N.O. Respondent Coram:

More information

MICHAL CORNELIUS FRANZ ODENDAAL N.O. LUXUS WEALTH MANAGEMENT (EDMS) BEPERK

MICHAL CORNELIUS FRANZ ODENDAAL N.O. LUXUS WEALTH MANAGEMENT (EDMS) BEPERK VRYSTAAT HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA In die saak tussen: Saak Nr.: 760/2009 MICHAL CORNELIUS FRANZ ODENDAAL N.O. Applikant en LUXUS WEALTH MANAGEMENT (EDMS) BEPERK Respondent CORAM:

More information

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA ABSA BANK BPK REGNR. 1986/004764/06

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA ABSA BANK BPK REGNR. 1986/004764/06 VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA In die aansoek tussen:- Saaknommer Nr. : 3751/2010 ABSA BANK BPK REGNR. 1986/004764/06 Eiser en LOUIS JOHANNES VAN NIEKERK N.O. CHRISTELLE VAN

More information

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

[1] Die applikant vra, in sy kennisgewing van mosie, vir die

[1] Die applikant vra, in sy kennisgewing van mosie, vir die IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Saak Nr. : 551/2006 In die saak tussen: F.J. VON M SCHIMPER Applikant en MONASTERY DIAMOND MINING CORPORATION LTD Respondent

More information

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Saak Nr. : 5264/2006. In die saak tussen:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Saak Nr. : 5264/2006. In die saak tussen: IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Saak Nr. : 5264/2006 In die saak tussen: JACQUES STRYDOM (N.O.) OCKERT GERBRANDT OLIVIER (N.O.) 1ste Applikant 2de Applikant

More information

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA GORETE TEIXEIRA SUTIL N.O. AANGEHOOR OP: 29 NOVEMBER 2012 UITSPRAAK DEUR: VAN DER MERWE, R

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA GORETE TEIXEIRA SUTIL N.O. AANGEHOOR OP: 29 NOVEMBER 2012 UITSPRAAK DEUR: VAN DER MERWE, R In die aansoek van:- VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Saaknr. : 3480/2012 GORETE TEIXEIRA SUTIL N.O. Applikant en TSUI VINCENT MATSEPE N.O. A.P. BECKLEY N.O. Eerste Respondent

More information

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2: OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

VOORSLAG ONTWIKKELINGSKORPORASIE (EDMS) BPK RUIL 'N PLAAS (EIENDOMS) BEPERK

VOORSLAG ONTWIKKELINGSKORPORASIE (EDMS) BPK RUIL 'N PLAAS (EIENDOMS) BEPERK 87/83 N v H VOORSLAG ONTWIKKELINGSKORPORASIE (EDMS) BPK en RUIL 'N PLAAS (EIENDOMS) BEPERK SMALBERGER, WN AR :- 87/83 N V H IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (APPèLAFDELING) In die saak tussen : VOORSLAG

More information

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (NOORDKAAPSE AFDELING) Appèl Nr. : A412/2007 In die saak tussen: ESIAS ENGELBERTUS MEYER

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (NOORDKAAPSE AFDELING) Appèl Nr. : A412/2007 In die saak tussen: ESIAS ENGELBERTUS MEYER IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (NOORDKAAPSE AFDELING) Appèl Nr. : A412/2007 In die saak tussen: ESIAS ENGELBERTUS MEYER Applikant en STREEKLANDDROS A. GROENEWALD (In sy amptelike hoedanigheid) DIE

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

VRYSTAAT KOÖPERASIE BEPERK WESSEL GEORGE PRINCE WESSELS GELEWER OP: 18 FEBRUARIE 2010

VRYSTAAT KOÖPERASIE BEPERK WESSEL GEORGE PRINCE WESSELS GELEWER OP: 18 FEBRUARIE 2010 VRYSTAAT HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA In die saak tussen:- VRYSTAAT KOÖPERASIE BEPERK Saaknommer: 728/05 Eiser en WESSEL GEORGE PRINCE WESSELS Verweerder CORAM: VAN ZYL, R UITSPRAAK

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA Sirkuleer aan Landdroste: Ja / Nee Verslagwaardig: Ja / Nee Sirkuleer aan Regters: Ja / Nee IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) Datum verhoor: 2004-08-16 Datum gelewer: 2004-08-27

More information

IN DIE GRONDEISEHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE GRONDEISEHOF VAN SUID-AFRIKA IN DIE GRONDEISEHOF VAN SUID-AFRIKA RANDBURG In kamers: GILDENHUYS R SAAKOMMER: LCC63R/99 LANDDROSHOF-SAAKNOMMER:192/99 In die hersiening van die saak tussen: PHILIP RUDOLPH NEL Applikant en STEPHANUS

More information

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11) OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work

More information

Kom ons laat die tydskedule net vir die huidige oomblik. Kan u vir die hof sag of u op daardie stadium van die

Kom ons laat die tydskedule net vir die huidige oomblik. Kan u vir die hof sag of u op daardie stadium van die K/C 122.1543 c c 123/93 onca ^ 68 M J BORNMAN wys watter band, die "copy" van daardie band is. Kom ons laat die tydskedule net vir die huidige oomblik eenkant. Kan u vir die hof sag of u op daardie stadium

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative

More information

MALHERBE RP MALHERBE RP. Applikant verhuur aan respondent twee plase en n hoeveelheid. skape ingevolge n skriftelike huurkontrak (aanhangsel PCM1 tot

MALHERBE RP MALHERBE RP. Applikant verhuur aan respondent twee plase en n hoeveelheid. skape ingevolge n skriftelike huurkontrak (aanhangsel PCM1 tot IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Aansoek Nr. : 4325/2004 In die saak tussen: PIETER CHRISTOFFEL MAARTENS APPLIKANT en JUAN LE ROUX N.O. RESPONDENT CORAM: MALHERBE

More information

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE

More information

Maar hoe kon u mnr Nanabhai volgens u weergawe op die. 18de en 19de ondervra, sonder om kennis te dra van die feit

Maar hoe kon u mnr Nanabhai volgens u weergawe op die. 18de en 19de ondervra, sonder om kennis te dra van die feit Maar hoe kon u mnr Nanabhai volgens u weergawe op die 18de en 19de ondervra, sonder om kennis te dra van die feit dat hy na n landdros is en dat hy daar n bekentenis gemaak het? --- Edelagbare, ek het

More information

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies

More information

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb

More information

Wat is vaskulêre demensie?

Wat is vaskulêre demensie? PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is vaskulêre demensie? Hierdie inligtingsblad sit n paar oorsake en simptome uiteen van vaskulêre demensie en gee n paar voorstelle oor hoe om die risiko daarvan om die toestand

More information

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie Skepping Skepping uit niks Adam en Eva Evolusie

More information

Die wind as bron van energie *

Die wind as bron van energie * OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE

More information

-~~DER. ASSESSOR: ~mr. W.F. KRUGEL ADV. P. FICK. ADV. w. H.~~EKO~f. ADV. A. CHA.S~<\LSON ADV. G. BIZ OS ADV. K. TIP ADV. Z.M. YACOOB ADV. G.J. ~grcl!

-~~DER. ASSESSOR: ~mr. W.F. KRUGEL ADV. P. FICK. ADV. w. H.~~EKO~f. ADV. A. CHA.S~<\LSON ADV. G. BIZ OS ADV. K. TIP ADV. Z.M. YACOOB ADV. G.J. ~grcl! ljl.t;;.tiuoggeiiegshof YA... \f SUID-AFRIKA f( s s ( TRA'"'JSVAALSE PROVIXSIALE AFDELI~G) SAAKNOMHER: CC 482/85 DEL.~l-'\S 1987-05-26 DIE ST_;\.AT teen: PATRICK MABLrA BALE~~ EN 21 -~~DER VOOR: SY EDELE

More information

Courses for March 2012

Courses for March 2012 Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop

More information

(Bladsye 9 081-9 135 ) Digitised by the Open Scholarship Programme in support of public access to information, University of Pretoria, 2017. IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA 1/ S S. l (TRANSVAALSE

More information

Johannes 14: /08/2014

Johannes 14: /08/2014 Johannes 14:1-14 24/08/2014 Is daar iemand van julle wat al die fliek, Guess Who's Coming to Dinner, gesien het? Dis n ou fliek wat in 1967 gemaak toe apartheid ook in Amerika, nog baie erg was... Die

More information

in Maartmaand, sou u daarvan onthou? -- dit sal ek onthou. En daar is ook getuienis hier dat indien n persoon nota's

in Maartmaand, sou u daarvan onthou? -- dit sal ek onthou. En daar is ook getuienis hier dat indien n persoon nota's K189.10-2081 - BOSHOFF in Maartmaand, sou u daarvan onthou? -- dit sal ek onthou. En daar is ook getuienis hier dat indien n persoon nota's gemaak het, sou hy na u gestuur word.. souilie nota's na u gestuur

More information

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA VOORTREKKER APTEEK BK

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA VOORTREKKER APTEEK BK In die aansoek van:- VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Aansoek Nr. : 485/2010 VOORTREKKER APTEEK BK Applikant en FEDHEALTH MEDICAL SCHEME Eerste Respondent JOHAN HENNING (EDMS)

More information

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 Copyright reserved UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 November 2003 External Examiner: Dr E Terblanche Time: 2h30 Internal Examiners: P.R.

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Regulation Gazette 10023 Regulasiekoerant Vol. 579 Pretoria, 27 September 2013 36866 N.B. The Government Printing Works

More information

ff;? 'Ka M u A. G, K. Z. G. TIP IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUIP-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) "* SAAKNOMMER: CC 482/8 5 DELMAS

ff;? 'Ka M u A. G, K. Z. G. TIP IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUIP-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) * SAAKNOMMER: CC 482/8 5 DELMAS IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUIP-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) "* SAAKNOMMER: CC 482/8 5 DELMAS ff;? 1987-02-18 'Ka DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 ANDER VOOR SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WILLEM STEPHANUS VAN ZYL

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WILLEM STEPHANUS VAN ZYL VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA In die hersiening tussen:- Saak Nr. : A50/08 WILLEM STEPHANUS VAN ZYL Applikant en DIE LID VAN DIE UITVOERENDE RAAD: OPENBARE WERKE, PAAIE EN

More information

PROVINSIALE AFDELING) PATRICK ~~Bl~-A BALEKL\. EN 21 ANDER

PROVINSIALE AFDELING) PATRICK ~~Bl~-A BALEKL\. EN 21 ANDER IN DIE HOOGGEREGSHOF V A.>i SUID-AFRIKA 4,1 ~ (TRA~SV~L\.LSE PROVINSIALE AFDELING) S_~NO~lliER: CC 482/55 DELMAS 1987-05-11 DIE STAAT teen: PATRICK ~~Bl~-A BALEKL\. EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER V_~,

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (APPèLAFDELING) APPELLANT. Coram: Wessels AR, Potgieter AR, Jansen AR, Trollip AR en Muller AR UITSPRAAK

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (APPèLAFDELING) APPELLANT. Coram: Wessels AR, Potgieter AR, Jansen AR, Trollip AR en Muller AR UITSPRAAK SAFLII Note: This case was originally published by Juta and Company (Pty) Ltd. Juta retains copyright as far as it subsists. IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (APPèLAFDELING) In die saak tussen: NEL

More information

i II IN PIS HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC 48 2/85 PRETORIA

i II IN PIS HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC 48 2/85 PRETORIA IN PIS HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC 48 2/85 PRETORIA 1988-04-22 DIE STAAT teen PATRICK MABUYA 3ALEKA EN 21 '&' ANDER VOOR: SY SDEL3 REGTER VAN DIJKHORST^

More information

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS 1 VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS 1. Algemeen 1.1 Besonderhede van die Van Huyssteens Orators Fees sal altyd beskikbaar wees op die webwerf. Volg die skakel: www.vanhuyssteens.co.za

More information

Speel met battery elektrisiteit *

Speel met battery elektrisiteit * OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad

More information

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Metafoor: Google die natuurverskynsel: The meeting of the waters waar die Rio Negro en Rio Solimoes

More information

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE

More information

Johannes 6:1-15; /07/2014

Johannes 6:1-15; /07/2014 Johannes 6:1-15; 22-36 20/07/2014 Ek begin vanoggend n reeks oor Jesus se, Ek is, uitsprake in die Johannes evange-lie. Dit gebeur nogal dikwels dat mense vir hulleself n Here skep waarvan hulle hou As

More information

CC 123/ B NTTTTiT. between nine to 9.30 (21:30) that night, went out of the hostel. armed, towards Boipatong through the main gate. -- No.

CC 123/ B NTTTTiT. between nine to 9.30 (21:30) that night, went out of the hostel. armed, towards Boipatong through the main gate. -- No. K/C 168.1049 CC 123/93 2 892 B NTTTTiT between nine to 9.30 (21:30) that night, went out of the hostel armed, towards Boipatong through the main gate. -- No. There was also evidence by these gentlemen

More information

ARBITRASIE-REËLS VAN DIE AFRIKAANSE ARBITRASIE-GENOOTSKAP

ARBITRASIE-REËLS VAN DIE AFRIKAANSE ARBITRASIE-GENOOTSKAP 1 ARBITRASIE-REËLS VAN DIE AFRIKAANSE ARBITRASIE-GENOOTSKAP 1. WOORDBEPALING In hierdie reëls, tensy uit die samehang anders blyk - dra die volgende woorde die volgende betekenisse - arbitrasie-ooreenkoms

More information

IN DIE HO.OGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (WITWATERSRANDSE..PIAASLIKE AFDELING) Saaknoimner : 93/13246 DIE MINISTER VAN VERDEDIGINC. BEeDIGDE VERKLARING

IN DIE HO.OGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (WITWATERSRANDSE..PIAASLIKE AFDELING) Saaknoimner : 93/13246 DIE MINISTER VAN VERDEDIGINC. BEeDIGDE VERKLARING C z m f t IN DIE HO.OGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (WITWATERSRANDSE..PIAASLIKE AFDELING) Saaknoimner : 93/13246 In die saak tussen: DABULA, Novela Paulina Applikante en DIE MINISTER VAN VERDEDIGINC Respondent

More information

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël Dan 1:1-7 en 21 Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël Augustus 2012 Ps-vooraf Ps 47: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993?

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993? V IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993? SAAKNOMMER: CC 482/83 DELMAS 1987-03-11 Cr DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 ANDER VOOR 5Y EDELE REGTER VAN

More information

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe 1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid

More information

AANGEHOOR OP: 2 NOVEMBER [1] Die eiser, mnr Hans Kok (Kok) het twee eise teen die verweerder,

AANGEHOOR OP: 2 NOVEMBER [1] Die eiser, mnr Hans Kok (Kok) het twee eise teen die verweerder, IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die saak tussen: SAAKNOMMER: 2578/2004 HANS KOK Eiser En EDWARD JOHN DALTON Verweerder AANGEHOOR OP: 2 NOVEMBER 2007 UITSPRAAK

More information

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) Saaknommer 713/92 IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (APPèLAFDELING) In die saak tussen: IZAK JOHANNES BOTHA Appellant en HENDRIK JACOBUS FICK Eerste Respondent RANDHART KOMPLEKS (ALBERTON) (EDMS) BPK

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (WES-KAAPSE AFDELING, KAAPSTAD) NICOLAS RENIER VAN GIJSEN UITSPRAAK GELEWER OP 24 JUNIE 2016

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (WES-KAAPSE AFDELING, KAAPSTAD) NICOLAS RENIER VAN GIJSEN UITSPRAAK GELEWER OP 24 JUNIE 2016 IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (WES-KAAPSE AFDELING, KAAPSTAD) In die saak tussen: NICOLAS RENIER VAN GIJSEN Saak No: 14860/13 Eiser en FRED VAN DER MERWE Verweerder UITSPRAAK GELEWER OP 24 JUNIE

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FAULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) * OpenStax-CNX module: m39725 1 Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings Graad 10 * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing.

2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing. Mei 2017 2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing. Ps 122: 1, 2 vooraf Ps 146: 1, 2, 3 lofpsalm Ps 138: 1, 3 na wet Ps 65: 2, 4 as antwoord op die Woord Ps

More information

(TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 ANDER

(TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 ANDER .-- v *>?*; (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^82/85 DELMAS 1986-03-06 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSORE; MNR. W.F. KRUGEL

More information

Kan u onthou waar in daardie vertrek_ het die hangkas ge- ^ staan? -- Ek kan nie onthou nie.

Kan u onthou waar in daardie vertrek_ het die hangkas ge- ^ staan? -- Ek kan nie onthou nie. K 1C 80.0250 CC U3/W 1427 K Q MQTiOT en nog na 'n kamer nie. Nou, in die lig van die feit dat u u nie vereenselwig met wat daar binne die huis gebeur nie, waarom gaan u nou kyk in die hangkas om te sien

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN. Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN. Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is BOUKONTRAK Aanhangsel F Gedeelte Tipe plan AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is (hierinlater na verwys as die KONTRAKTEUR

More information

Beslis, dat artikel 1 (1) van Wet 71 van 1969 van toepassing was en nie artikel 1 (1) van Wet 68 van 1957 nie.

Beslis, dat artikel 1 (1) van Wet 71 van 1969 van toepassing was en nie artikel 1 (1) van Wet 68 van 1957 nie. VENTER v BIRCHHOLTZ 1972 (1) SA 276 (A) Citation 1972 (1) SA 276 (A) Court Appèlafdeling Judge Ogilvie Thompson HR, Botha AR, Potgieter AR, Jansen AR en Muller AR Heard August 16, 1971 Judgment October

More information

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

/Af KENNISGEWING AAN GETUIE OM DIE POLISIE VAN SY/HAAR ADRES OP HOOGTE TE HOU

/Af KENNISGEWING AAN GETUIE OM DIE POLISIE VAN SY/HAAR ADRES OP HOOGTE TE HOU G.P.-S. 002-0472 f t * SAP 32 W X W /Af KENNISGEWING AAN GETUIE OM DIE POLISIE VAN SY/HAAR ADRES OP HOOGTE TE HOU (Voltooi in Duplikaat) Kragtens die bepalings van artikel 183 (1) van die Strafproseswet,

More information

Plekwaardes van heelgetalle *

Plekwaardes van heelgetalle * OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including: Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens

More information

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Votum: Psalm 8 Seëngroet: Vriende ek groet julle in die naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees, wat jou liefhet en aanvaar, net soos jy

More information

DIT IS DIE OPKOMS VAN DIE SON

DIT IS DIE OPKOMS VAN DIE SON DIT IS DIE OPKOMS VAN DIE SON 1 DIT IS DIE OPKOMS VAN DIE SON ` Laat ons ons hoofde buig. Here, soos ons hierdie mooi Paasoggend hier bymekaar kom, kyk hoe die botseltjies hulle pad oopbeur, die bye wat

More information

En waar het julle die woonbuurt verlaat? -- Ek wys by. Is dit die westelike, wys u by die westelike punt van

En waar het julle die woonbuurt verlaat? -- Ek wys by. Is dit die westelike, wys u by die westelike punt van K/C 107.2954 cc 123/93 1858 E N MNOITHT En waar het julle die woonbuurt verlaat? -- Ek wys by daardie punt. Is dit die westelike, wys u by die westelike punt van Bafokengstraat in die veld af? -- Ja. Mk.-..

More information

Sekere persoonlike/private besonderhede van partye of getuies in die dokument is geredigeer in ooreenstemming met die wet en SAFLII se beleid.

Sekere persoonlike/private besonderhede van partye of getuies in die dokument is geredigeer in ooreenstemming met die wet en SAFLII se beleid. Sekere persoonlike/private besonderhede van partye of getuies in die dokument is geredigeer in ooreenstemming met die wet en SAFLII se beleid. IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING,

More information

146. Besl;:. iltr. 6.

146. Besl;:. iltr. 6. 146. Besl;:. iltr. 6. Ja, 1is ' laar. Besku11ig1e Nr. 2 het toe vir jou voorgestel aan Coop er? Ja, 1is reg. Hy het toe vir Cooper gese wie jy is cn wat jy is? Ja. Cooper het hier gese 1at Nr. 2 jou voorgestol

More information

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my. Ontmoeting 33 Teks: 1 Samuel 17 Jesaja 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou; moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou! Hulpmiddels:

More information

Are those the type of tapes on which one could normally record on both sides? -- Yes. Thank you my lord, I have no further questions.

Are those the type of tapes on which one could normally record on both sides? -- Yes. Thank you my lord, I have no further questions. CC 123/93 2 n, ^UJ8 c CUTHBKRTfinw Are those the type of tapes on which one could normally record on both sides? -- Yes. Thank you my lord, I have no further questions. COURT; May I have a look at the

More information

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting * OpenStax-CNX module: m25236 1 Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE

More information

Daar by die voorhuis.

Daar by die voorhuis. if/r 12.2440 CC 1.23/93 3 4 6 - A NONJOLI Daar by die voorhuis. Slaap sy normaalweg in die voorhuis, u skoonmoeder? -- Ja. Goed. Daarna het die mense die huis totaal verlaat. Nou weet u op watter manier

More information

Wat is elektrisiteit? *

Wat is elektrisiteit? * OpenStax-CNX module: m24760 1 Wat is elektrisiteit? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 2019 Die volgende algemene skryfbehoeftes word deur die skool verskaf: Alle skrifte 1 x HB Potlood 1 x Liniaal 1 x Uitvëer 1 x Skêr 1 x Skerpmaker 1 x Eksamenblok 1 x Blou pen

More information

JESAJA 1:27 NGB 20. Votum en seën. Psalm 99 : 1, 3, 5. Gebed. Skriflesing: Jesaja 1:21-31 (AV 1983/91) Belydenis: NGB 20

JESAJA 1:27 NGB 20. Votum en seën. Psalm 99 : 1, 3, 5. Gebed. Skriflesing: Jesaja 1:21-31 (AV 1983/91) Belydenis: NGB 20 JESAJA 1:27 NGB 20 Votum en seën Psalm 99 : 1, 3, 5 Gebed Skriflesing: Jesaja 1:21-31 (AV 1983/91) Belydenis: NGB 20 Teks: Jesaja 1:27 (AV 1933/53) Skrifberyming 7 (5-2) : 4 [mel Ps 134] Preek: God se

More information

K BRITS. MNR. McNALLY: Mnr. die Voorsitter ek het die geleentheid gehad. om na die projeklêers wat in paragraaf 10 van mnr.

K BRITS. MNR. McNALLY: Mnr. die Voorsitter ek het die geleentheid gehad. om na die projeklêers wat in paragraaf 10 van mnr. K45.01-1 - BRITS MNR. McNALLY: Mnr. die Voorsitter ek het die geleentheid gehad om na die projeklêers wat in paragraaf 10 van mnr. Brits se verklaring genoem word deur te gaan en dit gaan ongetwyfeld oor

More information

OESFEES. Oktober 2016

OESFEES. Oktober 2016 1 OESFEES Oktober 2016 2 KLEINGROEPE: NUUS Die teeskinkbeurt-lys vir 2017 sal ge-epos word aan die kleingroepleiers, bevestig asb dat die teeskinkdatums vir julle groep gepas sal wees. Voorstelle vir aanbiedings,

More information