NOTULE OIV. 11 September 2017 te 3 Katonkel straat, Oesterbaai. Die Voorsitter verwelkom almal teenwoordig en open die vergadering.
|
|
- Stewart Bond
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 NOTULE OIV 11 September 2017 te 3 Katonkel straat, Oesterbaai TEENWOORDIG: - Walter Kurten () - Adriaan van Wyk (AvW) - Hettie Jooste () - Fanie Groenewald (FG) - Lana Pepler () - Otto Pepler (OP) - Riekie Pienaar (RP) 1. OPENING & VERWELKOMING Die Voorsitter verwelkom almal teenwoordig en open die vergadering. 2. VERSKONINGS - Joe Meyer 3. AANVAARDING VAN VORIGE NOTULE Die notule van die vorige vergadering is aan al die lede uitgestuur en word eenparig aanvaar. 4. SAKE VOORTSPRUITEND UIT VORIGE NOTULE 4.1 OMGEWINGSAKE JM het verskoning gemaak vir die vergadering. Die lede verwys na JM se e-pos aan Gcobisa Dadamasi van Coast Care asook Victor Felton en Eddie Oosthuizen van die Kouga Munisipaliteit wat n opsomming bevat van die huidige situasie met die duine en rehabilitasie. Geen terugvoering is nog verkry van Coastal Care en/of hulle hulp gaan verleen met die duine projek soos aangevra nie. is in samespreking met DB oor die skoonmaak van Branderstraat. Die enigste terugvoer is dat die saak wel aandag geniet, maar geen tydsraamwerk word voorsien nie. OP stel voor dat die OIV Bestuurskomitee ondersoek instel na wat met die oorspronklike fondse gebeur het wat vir die projek toegewys was. Dit wil voorkom of die die Munisipaliteit se fondse opgedroog het of herallokeer is. OP stel voor ons stel ook ander projekte as oogmerke daar. onder andere om toeriste te lok. Strategiese beplanning sal as n nuwe saak op agenda vir die nuwe jaar geplaas word. 4.2 WATERVOORSIENING OP
2 OP meld dat daar tans nie fondse vir die watervoorsiening in Oesterbaai is nie. Die Munisipaliteit gaan uit hulle bedryfsbegroting geld moet verkry vir die nuwe nodige boorgate. n Geoloog gaan eerste aangestel moet word om te bepaal waar die boorgate geboor moet word om die goedkeuring van Waterwese te verkry. OP gaan met Eddie in bespreking wees om die projek te versnel. Daar is wel n krisis vir Desember 2017 se watervoorsiening. OP onderneem om n skenking van R te maak vir die geoloog. Die Munisipaliteit sal verantwoordelik wees vir die boor van die boorgate ten bedrae van ongeveer R Die water situasie is tans swakker as verlede jaar Desember. doen navraag oor waterbesparingskennisgewingborde vir Oesterbaai. Dit sal met DB opgeneem word. OP meld dat Willie Botha se huidige kontrak in Oktober 2017 tot n einde kom. OP versoek dringend dat Eddie se kontrak met ten minste nog 1 jaar verleng word. OP versoek ook dat Paulus se kontrak hernu word vir Desember 2017, Januarie 2018 en Februarie Paulus is tans die bekwaamste om die water in Oesterbaai te monitor. sal opvolg met Elza van der Lingen. OP stel voor dat n algehele onderhoud inspeksie op die waterpompe voor Desember gedoen word. bied aan om die kennisgewings vir die water te doen. OP 4.3 GEMEENSKAPSAAL Die Munisipale Besuurskomitee het die oordrag van die huur kontrak vir die gemeenskapsaal aan die OIV goedgekeur. Dit is wel onderhewig aan bekragtiging deur die volle Raad en na n kennisgewing in die in die plaaslike koerant geplaas is. Die huurkontrak behoort amtelik teen Desember aan die OIV oorgedra te wees. versoek die implementering van n werkende bestuursplan vir die saal waar al die lede behulpsaam sal wees in die afwesigheid van en AvW. versoek dat n beginselbesluit geneem word dat sodra die huurooreenkoms aan die OIV oorgedra is die Munisipale Bestuurder versoek sal word dat die ANC Raadslid sy kantoor sal AvW
3 ontruim. Geen beswaar word geopper nie. AvW gee terugvoering i.v.m. die verhuring van die saal. Daar is sowat R 3000 huurgelde die jaar gehef. Huurgeld was in die verlede wanbestuur. Huurinkomste word in die OIV se rekening deponeer. Die huur van die saal beloop tans R50 per uur. Weens diefstal het AvW brugslotte geinstalleer. Hy versoek dat die kerk se kollekte houers en liedboeke vir veiligheidsredes in die biblioteek gehou word. n Inventaris is opgestel van al die eiendom van die NG Kerk Moedergemeente (Anna Vosloo) en die Vriende van Oesterbaai (Mara). AvW beklemtoon die veiligheidsrisiko vir die saal tans weens sleutel kopieëring. Nuwe slotte sal geinstaleer word met die oordrag van die nuwe huurkontrak aan OIV. spreek spesiale dank uit aan AvW vir al sy moeite met die bestuur van die saal. sal voortgaan met die aankoop van nuwe tafels vir die saal. Dit word besluit dat alle kerke dieselfde huur sal betaal. sal dit so kommunikeer aan Living Waters. 4.4 AFVALSTORTINGSTERREIN Daar is tans nie veel vordering met die bou van die afvalstortingsterrein nie. sal n aksie lys n.a.v. die vorige vergadering met Billy Hatting opstel en dit aan hom kommunikeer. Billy Hatting is as konsultant aangestel om vullisverwydering in Kouga Munisipaliteit te beheer. 4.5 FINANSIES gee terugvoering. Gemeenskapsaalverhuringsinkomste: R Belleggins rekening: R Lopende rekening: R Edwan het n donasie van R gemaak. Totale donasies beloop R vir versoek dat daar aan die eienaars van Oesterbaai n spesiale versoek gerig word vir maandelikse donasies., en JM sal n
4 kort opsomming saamstel van werk tot op hede gedoen en aan lede gekommunikeer. Daar word versoek om jaarlikse ledegelde te verhoog. Dit sal aangespreek word by die algemene vergadering. : Leningsooreenkoms met lede wat skenkings vir die duineprojek gemaak het. n Formele brief sal aan lede wat die skenkings gemaak het geskryf word, waarin die oordrag van die geld aan die OIV bekragtig word. OP meld dat na ander alternatiewe om geld te genereer gekyk moet word. Nuwe projekte moet geoogmerk word. n Projek span sal gestig word en n vergadering sal gereël word. Shota sal genader word as n moontlike koerierdiens om mense van Oesterbaai se inkopies te gaan haal gedurende Desember, weens die huidige stand van die winkel. 4.6 KOMMUNIKASIE/NUUSBRIEWE Spesiale dank is aan gerig vir die opstel van ons nuusbrief. meld dat die nuusbrief nie almal bereik het nie. Dit is weens die manier hoe e-posse tans uitgestuur word. sal ondersoek instel na n meer effektiewe wyse om e-posse uit te stuur. Die volgende nuusbrief sal einde Oktober uitgestuur word. OP stel voor dat daar in die nuusbrief n versoek aan inwoners gerig word om met voorstelle en dienste wat hulle aan toeriste kan lewer na vore te kom en aan die OIV te kommunikeer. sal kontak maak met die Boerevereeniging om n beter kommunikasie kanaal daar te stel. Strategiese beplanning moet voor die volgende algemene vergadering gehou word OP / 4.7 BRANDWEER RP Bouwerk aan die nuwe brandweerdepot vorder stadig. Daar sal n openingsfunksie gereël word. OP stel voor die OIV tree in beter samesprekings met die NSRI vir fondsinsamelling. 4.8 NOODPLAN OP /RP en RP sal al die relevante mense saamroep om die noodplan aksiekaarte saam te stel..
5 4.9 BUSHALTE AvW Die nuwe bushalte is met onooglike graffiti bedek. Dit word voorgestel om n kompetisie by die leerlinge van die plaaslike skool te loods om die bushalte 2 jaarliks deur n plaaslike kunstenaar te verf. OIV gee die verf. OP bied aan om die prysgeld te borg. FG sal die prinsipaal in die verband kontak. FG 4.10 PAAIE JM Dit is een van die primêre sake vir Oesterbaai se welstand. DB het aan terugvoer gegee dat daar fondse van Gibsonbay Windplaas beskikbaar mag wees vir die instandhouding van die pad. Die teer van die hooftoegangsroete na Oesterbaai is as primêre behoefte gestel aan die LED forum as deel van die Kus ontwikkeling projekte. Sien 4.14 hieronder. Die Boerevereniging sal ook genader word vir beter steun en om moontlik meer druk uit te oefen om die paaie te verbeter. Die plaaslike paaie in Oesterbaai het weer aandag nodig. Dit sal weer voor deur JM Desember herstel word KERSDIENS sal met Moreletta Park oor hulle betrokkenheid by die jaar se kersdiens en kersmark, kommunikeer. stel voor dat Ds. Kobus Stapelberg genader word om die kersdiens te behartig vir Dit word deur almal ondersteun. Moreletta Park sal weer genader word om die musiek tydens die diens te voorsien asook om die Carrols by Flashlight te organiseer KERSMARK Die NSRI het FG meegedeel dat hulle nie betrokke sal wees by 2017 se Kersmark nie. FG en RP sal n vergadering reël om wel te bepaal of die OIV die NSRI se tent kan gebruik. FG/RP FG/RP Die mark datum word vasgestel vir 20 Desember Die jaarvergadering sal op 21 Desember 2017om 10:00, plaasvind.
6 Diebeskikbaarheid van tafels sal in Oktober se nuusbrief gekommunikeer word. FG sal First Choice en Sebastiaans slaghuis as borge nader. FG Daar sal weer n hondeskou en n Mnr en Mev Oesterbaai asook n strandstap gehou word. Daar sal gepoog word om meer kosstalletjies te organiseer. Moraletta Park sal die pannekoek en jaffle tafels vir hulle eie inkomste hanteer. Hulle sal ook genader word om wafels te voorsien UMZAMOWETHU AvW Rainmakers projek vir Vrouemaand: 13 projekte is identifiseer en 1 persoon is identifiseer om die projekte te monitor. Daar is weer geweldig baie rondloper diere. AvW versoek dat n petisie opgestel word in die verband. Daar is 2 EWP spanne aangestel om sypaaidjies skoon te maak in Oesterbaai en Umzamowethu. AvW rig n spesiale versoek om asseblief enige leeglêery te rapporteer. Daar is huidiglik geen gesondheidskliniekdiens wat gelewer word in Umzamowethu nie. AvW kry geen terugvoering van die gesondheidsdiens nie. Dit is n kritieke diens wat gelewer moet word vir die gemeenskap in Umzamowethu. Daar word tans n buitelug gymnasium deur Kouga Wind Farms in Umzamowethu opgerig vir almal se gebruik LOCAL ECONOMIC DEVELOPMENT Insette soos tydens die vorige vergadering ooreengekom, is aan die werkskomitee oor kusontwikkeling voorgelê. sal vir Bryan kontak en opvolg. sal n vergadering met Bryan Dhudlu reël soos deur hom onderneem om terugvoering te kry op die projek. 5. NUWE SAKE 5.1 STRATEGIESE BEPLANNING Staan oor tot volgende vergadering. / 6. VOLGENDE VERGADERING
7 31 Oktober 2017, Oesterbaai 7. AFSLUITING W J Kurten Voorsitter L Pepler Sekretaresse Datum:
Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES
Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE
More informationOOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:
OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za
More informationBosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES
Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE
More information1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?
JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle
More informationDaniël en die Leeukuil
Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationOm veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *
OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING
More informationElektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *
OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This
More informationGRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE
GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?
More informationBosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES
Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE
More informationINGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210
More informationVERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI
VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê
More informationBosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES
Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE
More informationMAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY
MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY by Leon Ian Ie Grange Submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree M.Eng. (Technology Management) in the Faculty
More informationSAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015
SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek
More informationMaak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:
OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS
More informationMusiek: Toets jou kennis *
OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4
More informationINTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)
INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/00001508/2012) PROPOSED ASH DISPOSAL AT KENDAL POWER STATION Notice is hereby
More informationBaba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:
Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens
More informationWES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER
GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:
More informationDie wonder van water *
OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad
More informationPROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O
Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE
More informationLAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK
LAERSKOOL SAAMTREK GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van LAERSKOOL SAAMTREK (hierna genoem die beheerliggaam
More informationPRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS
PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces
More informationSpeel met battery elektrisiteit *
OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad
More informationSPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL
SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.
More informationAppendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties
Appendix 12 General Correspondence with Interested and Affected Parties Suite E4 First Floor 68 High Street WORCESTER 6850 PO Box 250 WORCESTER 6849 Tel/Fax: (023) 347-0336 E-pos: Erf233Touws@BolandEnviro.co.za
More informationWhispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.
Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb
More informationDie wind as bron van energie *
OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21
IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..
More informationFAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions
FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.
More informationSterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe
1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid
More informationDIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08
DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING
More informationTrumpetNet, 31 May 2007
Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through
More informationDissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha
Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG
More informationDigitale Produkte. Katalogus
... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige
More informationPersoneelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING
Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING Wat is kwaliteit-onderrig? Begronding van kwaliteit-onderrig As instelling op Bybelse grondslag kan ons nie
More information(Bladsye 9 081-9 135 ) Digitised by the Open Scholarship Programme in support of public access to information, University of Pretoria, 2017. IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA 1/ S S. l (TRANSVAALSE
More information-~~DER. ASSESSOR: ~mr. W.F. KRUGEL ADV. P. FICK. ADV. w. H.~~EKO~f. ADV. A. CHA.S~<\LSON ADV. G. BIZ OS ADV. K. TIP ADV. Z.M. YACOOB ADV. G.J. ~grcl!
ljl.t;;.tiuoggeiiegshof YA... \f SUID-AFRIKA f( s s ( TRA'"'JSVAALSE PROVIXSIALE AFDELI~G) SAAKNOMHER: CC 482/85 DEL.~l-'\S 1987-05-26 DIE ST_;\.AT teen: PATRICK MABLrA BALE~~ EN 21 -~~DER VOOR: SY EDELE
More informationUNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:
More informationff;? 'Ka M u A. G, K. Z. G. TIP IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUIP-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) "* SAAKNOMMER: CC 482/8 5 DELMAS
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUIP-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) "* SAAKNOMMER: CC 482/8 5 DELMAS ff;? 1987-02-18 'Ka DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 ANDER VOOR SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST
More informationKANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320. TEENWOORDIG: LEDE VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE Rdh EB Manuel [DA] : Uitvoerende Burgemeester Rdh RM
More informationGRONDWET VAN DIE DRAKENSTEIN SAKEKAMER
GRONDWET VAN DIE DRAKENSTEIN SAKEKAMER Saam bou ons aan volhoubare welvaart vir die sakegemeenskap INHOUDSOPGAWE K L O U S U L E S B LS. 1. N A A M 1. 1.1 REGSTATUS 1. 2. D O E L S T E L L I N G 1. 3.
More informationDie Entrepreneur * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
More informationSPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES
2010 2015/16 2010 REGLEMENT D REGULATIONS D 2010 SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING / ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE
More informationi II IN PIS HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC 48 2/85 PRETORIA
IN PIS HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC 48 2/85 PRETORIA 1988-04-22 DIE STAAT teen PATRICK MABUYA 3ALEKA EN 21 '&' ANDER VOOR: SY SDEL3 REGTER VAN DIJKHORST^
More informationCourses for March 2012
Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop
More informationKennisgewing van die ALGEMENE JAARVERGADERING. Suidwes Beherend (RF) Eiendoms Beperk 21 September 2016
Kennisgewing van die ALGEMENE JAARVERGADERING Suidwes Beherend (RF) Eiendoms Beperk 21 September 2016 INHOUDSOPGAWE: SUIDWES BEHEREND (RF) EIENDOMS BEPERK Posbus 5 Leeudoringstad 2640 Tel: 018 581 1000
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,
More informationInkomstestaat en balansstaat *
OpenStax-CNX module: m31781 1 Inkomstestaat en balansstaat * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
More informationUser perceptions related to identification through biometrics within electronic business
iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) User perceptions related to identification through biometrics within electronic business By Ilse Giesing 2003 Submitted
More informationLAERSKOOL HELDERKRUIN
LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2
More informationG/ Volgende hersien datum: Algemeen
BELEID GRONDWET REGLEMENT NOORD-GAUTENG STOEI Identifikasie: G/100-04 Titel: AFRIGTERSKOMITEE REGLEMENT: BYLAE IV Volgende hersien datum: Oktober 2018Oktober 2014 Klasifikasie: Toepassing: Hierdie dokument
More informationWat is vaskulêre demensie?
PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is vaskulêre demensie? Hierdie inligtingsblad sit n paar oorsake en simptome uiteen van vaskulêre demensie en gee n paar voorstelle oor hoe om die risiko daarvan om die toestand
More informationHERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING
OpenStax-CNX module: m27843 1 HERWINNING Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4
More information2017/08/15 DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN N SKOOLBESTUURSPAN DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR
Lei, leer en inspireer Lead, learn and inspire DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR WERKSWINKEL VIR SKOOLBESTURE NMU 24 AUGUSTUS 2017 L.H. SWANEPOEL MANUAL FOR SCHOOL MANAGEMENT (www.msmonline.co.za)
More informationSKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7
SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 2019 Die volgende algemene skryfbehoeftes word deur die skool verskaf: Alle skrifte 1 x HB Potlood 1 x Liniaal 1 x Uitvëer 1 x Skêr 1 x Skerpmaker 1 x Eksamenblok 1 x Blou pen
More informationHandleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel
Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies
More informationAFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3
Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,
More informationSASOLBURG NEWSFLASH. Voorsitter se kommentaar / Chairman s. In This Issue / In Hierdie Uitgawe
SASOLBURG NEWSFLASH Sasolburg Chamber Newsletter/Sakekamer Nuusbrief Aug/Sep 2015 Voorsitter se kommentaar / Chairman s comments. Ek glo dat dit sommer baie goed gaan met al ons wonderlike lede! Somer
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993?
V IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993? SAAKNOMMER: CC 482/83 DELMAS 1987-03-11 Cr DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 ANDER VOOR 5Y EDELE REGTER VAN
More informationDERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself.
DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a Yes, mom. I DID make this myself. 1 2 My snail Garry Pail. (By Mila Strydom) My snail Garry Pail is very slimy. Hel likes to drive in the car. He also
More informationPAARL RANGERS. Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub Gestig (1914) Grondwet en Reglimente Geamendemeer op 28 Oktober 2015
PAARL RANGERS RUGBY VOETBAL KLUB RUGBY FOOTBALL CLUB ( GESTIG / ESTABLISHED 1914) (Affiliaat van Westelike Provinsie Rugby Voetbal Unie / Affiliated to Western Province Rugby Football Union Paarl Rangers
More informationNuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief
Nuusbrief Volume 1 / 2013 PO Box/Posbus 7864! Bloemfontein 9300! Tel: 051 410 0958! Fax/Faks: 086 573 1021 Voorwoord 2013 het met soveel momentum begin dat n mens wonder waar dit gaan eindig!! 2012 was
More informationFamiliediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21
Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Votum: Psalm 8 Seëngroet: Vriende ek groet julle in die naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees, wat jou liefhet en aanvaar, net soos jy
More informationDie Skrum Gids. Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel. Julie Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland
Die Skrum Gids Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel Julie 2016 Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland Inhoudsopgawe Doelwit van die Skrum Gids... 3 Definisie van Skrum...
More informationHoërskool Roodepoort
Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons
More informationVoorstel aan die Kerkraad in opdrag van die Kerkraad rakende Engelse Dienste Aangewysde ouderlinge en Register van besoekers in die erediens
Voorstel aan die Kerkraad in opdrag van die Kerkraad rakende Engelse Dienste Inhoud van die verslag vir goedkeuring deur die kerkraad. 1. Motivering vir ʼn Engelse erediens. 2. Beginsels rondom die Engelse
More informationNOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN DIE TYGERBERG TAK VAN DIE FIA SOOS GEHOU 5 NOVEMBER 2010 BY LA MASSERIA RESTAURANT VAN 11:15 TOT 13:00
NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN DIE TYGERBERG TAK VAN DIE FIA SOOS GEHOU 5 NOVEMBER 2010 BY LA MASSERIA RESTAURANT VAN 11:15 TOT 13:00 NOTULE 1. VERWELKOMING Die voorsitter, Tim Timmerman,
More informationSPELERS MET GESTREMDHEDE
2010 2017/18 REGLEMENT D REGULATION D JUKSKEI SA SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE
More informationUNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323
Copyright reserved UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 November 2003 External Examiner: Dr E Terblanche Time: 2h30 Internal Examiners: P.R.
More information13.6 RAPPORT 6: BESTUUR VAN DIE ADMINISTRATIEWE BURO AAN DIE LEDE VAN DIE ADMINISTRATIEWE BURO WYSIGING VAN REGLEMENT (Artt 155, 156)
13.6 RAPPORT 6: BESTUUR VAN DIE ADMINISTRATIEWE BURO AAN DIE LEDE VAN DIE ADMINISTRATIEWE BURO WYSIGING VAN REGLEMENT (Artt 155, 156) A. Die Sinode konstitueer as ledevergadering. A. Ds CA Jansen lewer
More informationOEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is slegs n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10- jaareindvraestel verwag kan word.
More informationGovernment Gazette Staatskoerant
Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Regulation Gazette 10023 Regulasiekoerant Vol. 579 Pretoria, 27 September 2013 36866 N.B. The Government Printing Works
More informationGeregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926
JUKSKEI S@ S@ Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926 Ingelyfde Vereniging sonder winsoogmerk Incorporated Association not for gain Reg no : 2004/000166/08 Lid
More informationDie atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER
OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE
More informationPROVINSIALE AFDELING) PATRICK ~~Bl~-A BALEKL\. EN 21 ANDER
IN DIE HOOGGEREGSHOF V A.>i SUID-AFRIKA 4,1 ~ (TRA~SV~L\.LSE PROVINSIALE AFDELING) S_~NO~lliER: CC 482/55 DELMAS 1987-05-11 DIE STAAT teen: PATRICK ~~Bl~-A BALEKL\. EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER V_~,
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) PRETORIA. PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 A.J.'iDER. DIE STAAT teen: VOOR:
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOr-~fER: CC 482/8 5 PRETORIA 1988-03-04 ----~ DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 A.J.'iDER VOOR: SY EDELE REGTER V.~~
More informationIN DIE GRONDEISEHOF VAN SUID-AFRIKA
IN DIE GRONDEISEHOF VAN SUID-AFRIKA RANDBURG In kamers: GILDENHUYS R SAAKOMMER: LCC63R/99 LANDDROSHOF-SAAKNOMMER:192/99 In die hersiening van die saak tussen: PHILIP RUDOLPH NEL Applikant en STEPHANUS
More informationBELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE
BELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE Beleidsverklaring Doel Tipe dokument Openbaarmaking, bestuur en mitigasie van konflik van belange Beleid Aanvangsdatum 29/04/2013 Datum van volgende hersiening 01/01/2016
More informationClasswork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag
Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die
More informationTOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION
TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mr. J Ellis Date 10 November 2016 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special instructions/
More informationSOUTH AFRICAN BIATHLON ASSOCIATION SUID-AFRIKAANSE TWEEKAMP VERENIGING
SOUTH AFRICAN BIATHLON ASSOCIATION SUID-AFRIKAANSE TWEEKAMP VERENIGING 20 VAN SCHALKWYK STREET, UNIVERSITAS, BLOEMFONTEIN, 9301 SOUTH AFRICA TEL/FAX: +27 51 525 2180; e-mail: dsat-bfn@iafrica.com 2015
More information2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing.
Mei 2017 2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing. Ps 122: 1, 2 vooraf Ps 146: 1, 2, 3 lofpsalm Ps 138: 1, 3 na wet Ps 65: 2, 4 as antwoord op die Woord Ps
More informationNAMPO Die datum van volgende jaar se NAMPO Oesdag is Dinsdag 15 tot Vrydag 18 Mei JOERNAAL 2012 / JOURNAL 2012
' Junie June 2011 BELANGRIKE KONTAK BESONDERHEDE / IMPORTANT CONTACT DETAILS Telefoonnommer / Telephone number: 051 448 7302/3 Faksnommer / Fax Number: 051 448 7304 Webwerf / Website: www.ngunicattle.info
More informationBELEIDSDOKUMENT FINANSIëLE BELEID
BELEIDSDOKUMENT FINANSIëLE BELEID SGB / SBL Voorsitter / Chairman Datum/ Date SGB / SBL Tesourier / Treasurer Datum/ Date Skoolhoof / Principal Datum/ Date Bladsy 1 of 11 LAERSKOOL GOODWOOD PARK PRIMARY
More informationDie Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie
Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie Skepping Skepping uit niks Adam en Eva Evolusie
More informationOm die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer
OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative
More informationSetting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis
PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis Benodig: - 5 mense - 4 met jeans met wit hemp (die idee is dat die persoon nie die mense met die wit hemde die kruise sien neersit
More informationWat is elektrisiteit? *
OpenStax-CNX module: m24760 1 Wat is elektrisiteit? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS
More informationBuitengewone Provinsiale Koerant. Provincial Gazette Extraordinary CONTENTS INHOUD. Donderdag, 28 Februarie Thursday, 28 February 2002
PROVINCE OF WESTERN CAPE Provincial Gazette Extraordinary 5834 Thursday, 28 February 2002 PROVINSIE WES-KAAP Buitengewone Provinsiale Koerant 5834 Donderdag, 28 Februarie 2002 Registered at the Post Offıce
More informationWat is fronto-temporale temporale demensie
PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is fronto-temporale temporale demensie Hierdie blad verskaf algemene inligting oor een van die meer rare vorms van demensie, nl. fronto-temporale demensie. Dit gee n opsomming
More informationAANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015
AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015 (Voltooi in drukskrif, asseblief) Studentenommer - - Geboortedatum J J J J M M D D Van Voorletters ID Nr. Koshuis Stellenbosch-adres Seksie (koshuis) Huisadres Noemnaam
More informationOntwikkel 'n besigheidsplan en begroting *
OpenStax-CNX module: m25236 1 Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE
More informationNOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 15 OKTOBER 2014 OM 11:00
NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 15 OKTOBER 2014 OM 11:00 TEENWOORDIG: Uitvoerende Burgemeester, rdh T van Essen
More informationE-Klas handleiding Studente
E-Klas handleiding Studente Dickenson laan 1180 Waverley Pretoria 0083 Tel: 012 332 3227 Kopiereg voorbehou Inhoudsopgawe 1 Wat is e-klas?... 1 2 Teken aan op e-klas... 1 2.1 Wagwoordverandering... 2 3
More informationTOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO
1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mrs M Gough Leesbegrip en taalwerk Date 8 June 2017 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar
More informationPlekwaardes van heelgetalle *
OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4
More informationPragtige Koningin Ester
Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children
More informationDie Here sorg vir alles, ek sal niks nodig hê nie. Vooraf sang Ps : 1,2,3 Ps 125-2; 1,2,3 (Gebruik mel. van Sb 18-6) Toetreediens:
1 Die Here sorg vir alles, ek sal niks nodig hê nie. Vooraf sang Ps 121-2 : 1,2,3 Ps 125-2; 1,2,3 (Gebruik mel. van Sb 18-6) Toetreediens: Intreelied: Ps 122-1: 1 Votum Seen Lofsang: Lied 203: 1,2 Geloofsbelydenis:
More information