DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

Similar documents
Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

E-Klas handleiding Studente

Plekwaardes van heelgetalle *

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Daniël en die Leeukuil

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

University Of Pretoria

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

TrumpetNet, 31 May 2007

Speel met battery elektrisiteit *

Die wonder van water *

Courses for March 2012

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 MEMORANDUM

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi (

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Visuele Kuns: 'n Dieremasker *

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Hoërskool Brandwag. November REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE Graad 11 Vraestel 2 Geskrewe

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

C & N SEKONDêRE MEISIESKOOL ORANJE

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Government Gazette Staatskoerant

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

DANKIE VIR U ONDERSTEUNING! Baie geluk met die aankoop van die RTS DV te gebruik nie, dit is ook koste effektief, uitstekende

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

LAERSKOOL HELDERKRUIN

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2

Wat is vaskulêre demensie?

NAMPO Die datum van volgende jaar se NAMPO Oesdag is Dinsdag 15 tot Vrydag 18 Mei JOERNAAL 2012 / JOURNAL 2012

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Study Opportunities. Junie 2013

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

Johannes 6:1-15; /07/2014

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION

Musiek: Toets jou kennis *

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 11 PUNTE: 180 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

GRADE 12 SEPTEMBER 2013 COMPUTER APPLICATIONS TECHNOLOGY P1

SENTRALE REKENAARS. n Praktiese handleiding met die fokus op Gedesentraliseerde gebruikers

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang

Hoe kom ek op die webwerf? Besoek die Sanlam Aftreefondsweb by

Een gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Geslag. ID Nommer. Nasionaliteit.

IT is Graad 10

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

SAOU (Gauteng) SKOOLVERTEENWOORDIGERS Februarie 2016 KORTLYSVERGADERINGS EN ONDERHOUDE

Deuteronomium 8: /01/2014

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

Pragtige Koningin Ester

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Amateurradio - n stokperdjie vir selfonderrig

Transcription:

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING VIR REGISTRASIE VAN PAPERCUT / KOPIEERDIENS VIR STUDENTE EN PERSONEEL VAN DIE APA PROF. GDS SMIT (Eerste uitgawe Februarie 2018) Hierdie weergawe: 1.4 (28/02/2018)

Weergawe 1.4 Inhoud Inleiding... 4 Belangrike inligting... 4 Stap 1 - Oriëntering... 4 Stap 2 - Adres... 5 Stap 3 Installeer kopieerders... 6 Stap 4 Installeer Papercut MF... 6 Stap 4 Registrasie... 7 Stap 5 Teken in... 10 Stap 6 Laai Papercut MF program... 11 Stap 7 - Druk... 12 Slotopmerkings... 12 Bylae 1 Laai voorafbetaalde kaart op rekening... 13

Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut Inleiding Die ruggraat van enige tersiêre instelling is sy administrasie. Deel van die APA se onderneming om aan u gehalte onderrig te gee, is die toegang tot die APA se infrastruktuur. Dit sluit onder andere die rekenaarstelsels en ander elektroniese fasiliteite van die APA in. Hierdie handleiding is bedoel vir alle studente en personeel aan die APA wat gebruik maak van die kopieerfasiliteite op kampus. Belangrike inligting U registreer slegs eenmaal. Dit is nie nodig om hierdie proses te herhaal tensy u op n nuwe toestel wil werk of u vorige inligting verloor het nie. Indien u u wagwoord vergeet het, kontak die administrasie. Moenie weer n nuwe gebruiker skep nie. Indien u dit doen, gaan u alle krediete wat op u profiel gelaai was, verloor. Stap 1 - Oriëntering U moet aangeteken wees op die netwerk van die APA. Die administrasie sou aan die begin van die jaar aan u n Passkey -kode verskaf het om die koordlose netwerk by die APA te gebruik. U moet seker maak dat u op die koordlose netwerk gekoppel is, alvorens u voortgaan. Vir personeel wat deur n netwerkkabel aan die netwerk gekoppel is, geld dieselfde reël dat u seker maak dat u toestel wel aan die netwerk gekoppel is, alvorens u voortgaan. Gaan voort

Weergawe 1.4 Stap 2 - Adres Op u rekenaar: maak File Explorer oop, of gaan na My Computer (Windows 7 en vroeër). Indien u onseker is waar om dit te vind, kies die Soek knoppie op u rekenaar (gewoonlik is dit die ikoon net regs van die Windows start kieslys heel links onder. Sien skermfoto hieronder. Op Windows 10 lyk dit so: Kies die soekopsie en tik in die blok die volgende adres in: \\192.168.0.59. U sal sien sodra u die adres ingetik het, verander die beskrywing in Windows 10 na Run Command. Kies op die skakel. Sien skermfoto hieronder.

Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut Indien u die skakel reg ingetik het, en die bediener is wel aanlyn, sal n skerm verskyn soortgelyk aan die skermfoto hieronder. Stap 3 Installeer kopieerders U moet leers sien soos die skermfoto hierbo om voort te gaan. Regs kliek op Ricoh MP2501 en kies Connect Wag Wag dat die installasie heeltemal klaar is voor u iets anders druk. Indien u enige foutboodskappe kry, herhaal die proses. Indien u seker is die fout is op die stelsel, kontak gerrit.smit@apa.ac.za. Regs kliek MPC2504 en kies Connect.Wag Wag dat die installasie heeltemal klaar is voor u iets anders druk. Indien u enige foutboodskappe kry, herhaal die proses. Indien u seker is die fout is op die stelsel, kontak gerrit.smit@apa.ac.za. Stap 4 Installeer Papercut MF Indien u reeds Stap 3 voltooi het, doen nou die volgende: Maak die Lêer Win oop. Vir ios (Mac rekenaars) sal u die program vind in die lêer getiteld Mac. Soek die volgende: Client-local-install.exe

Weergawe 1.4 U sal moontlik n Opspringvenster kry -Kies Run. Indien enige sekuriteitswaarskuwings opspring, kies OK. Installeer die.exe-lêer deur Agreement opsie te aanvaar en kies Next, Next en wag vir die program om klaar te installeer voor u voortgaan. U sal n skerm sien soortgelyk aan die een hieronder: Sodra die program klaar geïnstalleer het, sal n skerm verskyn wat vra of u die program wil oopmaak. NB. Moenie launch client en verify identity kies nie!!! Haal merkie af!! En kies Finish. Stap 4 Registrasie U kan al die skerms eers net toemaak of minimize. Gaan nou na Internet Explorer of Google Chrome of u keuse van webblaaier (Web Browser). Tik in Adresbalk die volgende adres in: 192.168.0.59:9192. Kies Gaan of druk Enter op die sleutelbord. U sal moontlik n waarskuwing sien, soortgelyk aan die skermfoto hieronder:

Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut Indien u die skermfoto hierbo sien, Kies Advanced. U sal nou moontlik die volgende sien (sien skermfoto hieronder): Kies die opsie: Proceed to 192.168.0.59.

Weergawe 1.4 As alles reg gedoen is, sal u nou n intekenblad sien (sien skermfoto hieronder): Kies: Register as a new user. U sal nou die volgende skerm sien:

Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut Alle velde MOET ingevul word. Skryf neer wat jy gekies het!!! Studente: By Username, tik u Studentenommer in. Personeel: Personeel kan u voornaam kies bv. Koos. Die Wagwoord moet verkieslik syfers wees anders gaan jy later wanneer jy direk by die masjien wil inteken, sukkel. Die wagwoord moet minstens 6 syfers wees, bv. 123456. By Identity number vul jy jou Studentenommer in/personeel vul personeelnommer in wat by Elke/Elanie beskikbaar is. By ID PIN kies u n 6-syfer kode, bv. 987654 (onthou dit en moenie te maklik maak nie). By Identity number vul u weer u studentenommer/personeelnommer in (Personeel moet kode by Elke/Elanie kry). Indien u alles reg gedoen het, sal u n boodskap sien: Thank you for registering. Stap 5 Teken in Kies Login en gebruik die inligting wat u verstrek het. U sal geneem word na n skerm wat lyk soos die een hieronder: Hier kan u die Balans sien, Top-up, van n webblad af druk, bv. van u foon/tablet af ens. Sodra u klaar gekyk het na die opsies, maak die skerm toe.

Weergawe 1.4 Stap 6 Laai Papercut MF program Gaan nou na Papercut MF program. Indien u nie weet waar om die program te vind nie, kies Windows Startup links onder, en gaan af in die alfabetiese lys van Programme tot u Papercut MF sien. Kies dit. Sien skermfoto hieronder: n Opspringvenster sal verskyn wat n balans vertoon. Sien skermfoto hieronder: Kies details regs onder. In die toekoms gaan u direk na die intekenskerm / Topup skerm deur hier te kies. Vir studente: Om geld op u rekening te laai, moet u n voorafbetaalde kaartjie/pin koop by Elanie/Elke. Die koste per bladsy wissel afhangend of u kleur of swart druk. Vir personeel: U moet n e-pos stuur aan Prof. Gerrit by gerrit.smit@apa.ac.za waarin u meld dat u geregistreer het vir

Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut Papercut, u ID wat u gekies het, en vra dat u limiete gestel word. U sal n bevestiging per e-pos ontvang sodra u limiete gestel is. Stap 7 - Druk Die eerste maal wat u wil druk, gaan n skerm opkom wat so lyk: Hier vul u die ID nommer en die PIN in wat u vroeër gekies het. Gaan af op die kieslys Remember en kies: Until I logout. Indien u krediet op u rekening het / u limiete gestel is (personeel) sal die uitdrukke gemaak kan word. U sal moontlik n kennisgewing sien nadat u gedruk het: Your print job has been added in a queue. Indien u die boodskap sien, is u dokument suksesvol na die drukker gestuur. Hierna kan u gaan na die drukker, raak aan die skerm en tik u gebruikersnaam in. U sal n lys sien van al die dokumente wat u na die drukker gestuur het. Kies die dokument en kies op Print. Slotopmerkings NB: Maak seker dat u spesifiseer as n uitdruk swart / kleur moet wees aangesien daar geen terugbetalings gemaak kan word indien fotostate verkeerdelik gemaak is nie. Onthou die kleur uitdrukke is baie duurder, so maak SEKER voor jy druk. Onthou dat u altyd die Papercut Opspringvenster moet sien en daar n krediet op u rekening moet wys om te kan druk. Vir enige verdere vrae, kan u per e-pos navraag doen by: dieapameester@apa.ac.za.

Weergawe 1.4 Bylae 1 Laai voorafbetaalde kaart op rekening Hierdie stap is van toepassing op studente of personeel wat privaat kopieë wil maak. Om krediet op u rekening te laai: 1. Koop n voorafbetaalde kaart by die APA administrasie. Die kaart lyk soos die een hieronder. U benodig die kode wat begin met APA-XXXXX. 2. Indien Papercut MF nie op u rekenaarskerm wys nie, begin die program (Start>Programs>PapercutMF soos by Stap 6). Onthou u sal nie kan druk as die skerm nie vertoon nie. 3. Kies Details regs onder op die opspringskerm van Papercut (soos by Stap 6). 4. Teken aan met u studentenommer en wagwoord. 5. Kies Redeem Card aan die linkerkantse kieslys. 6. Tik die volle APA kode in met die koppeltekens soos in dei voorbeeld hierbo. 7. n Opspringvenster sal bevestig dat u krediet gelaai is. ----- EINDE -----