U kroon die jaar met u goeie gawes. Waar U ook gaan, is daar oorvloed! Psalm 65:11

Similar documents
Required: Main Text; Decimal numbering style

STATIONERY SPECIFICATION

STATIONERY SPECIFICATION

Abstract. Author Summary. Introduction

Book Title Goes Here. Author Name

Source A. Cicero, M.F. Lorem ipsum dolor sit amet. The Extremes of Good and Evil. 1 January 45 BC. [Introductory information.]

brand name meaning Critical (adjective) Of decisive importance with respect to the outcome. Critical thinking

logo construction english

Ursa Minor. Reference Beacon. Ursa Minor. Search and Rescue Test Beacon

Harvest to Home. Graphic Production Bid Package 02/08/2019 V 1.7

INSERT YOUR HEADLINE

Central Bank of Ireland Corporate Guidelines

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

graphic standards Karen Tate Marketing, Media + Communication I Fall 2015

European Maritime Day Styleguide

MICHAEL CRAIK ERIC CRUIKSHANK

Putting Marks on Paper

1 - UI & UX 2 - Generative 3 - Interactivity 4 - Personal Work

TrumpetNet, 31 May 2007

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

A company you can count on...

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Daniël en die Leeukuil

Brand guidelines June 1, 2018 DRAFT

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

MASSAPEQUA PUBLIC SCHOOLS

2

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

has been to the human race. In the course of ages we shall find ourselves the inferior race.

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

Activities. Education. Experience. Skills. Purdue University - AIGA Vice - President Archway Drive Lafayette, IN 47909

Widescreen 16:9 Template Client: Penn State University

FOREST INDUSTRY SAFETY ACCORD BRAND IDENTITY

Johannes 6:1-15; /07/2014

v 2.0 DESIGN & COMMUNICATIONS STYLE GUIDE

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Visual identity. guidelines. Back to contents. Visual identity guidelines

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

OESFEES. Oktober 2016

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

MOVING FROM TASK BASED DESIGN TO EXPERIENCE BASED DESIGN

SECTION V: EVIDENCE AND EVALUATION OF RESEARCH/CREATIVE ACTIVITY

Die wonder van water *

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

What We Do How to Help Celebrate Birds

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Die wind as bron van energie *

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Deuteronomium 8: /01/2014

PrOdUCT CATALOGUe 2013/2014

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

SONDAG 30 Des 2001 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS

Infrastructure Needed for Success

South San Antonio Independent School District. Brand Style Guide

These are Olhausen s future customers and pool players! Below is a showcase of other designs that were submitted from the class.

Johannes 14: /08/2014

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

4. Literature. Brochure cover grid. Template

Musiek: Toets jou kennis *

Handleiding vir Klein Groep Leiers

The Pikes Peak Camera Club

Die Here sorg vir alles, ek sal niks nodig hê nie. Vooraf sang Ps : 1,2,3 Ps 125-2; 1,2,3 (Gebruik mel. van Sb 18-6) Toetreediens:

God se beloftes in voorbidding

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

KLOOF-EGGO SPESIALE PINKSTERFEES-UITGAWE ; MEI 2018

1.06 How to write a formal letter

Courses for March 2012

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël

The end product includes a bolder portrait with a stately tone and the use of a vibrant color.

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

Facebook Advertising for Churches

Gereformeerde Kerk Bellville 1 Mei 2016 Aand

In die woordeboek van Kittel word die basiese betekenis van die woord soos volg aangegee as:

Friends of the Earth. Identity guidelines

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Sing vooraf staande: Psalm 17:1, 4 (p. 66)

Solace and Shellfish on the OR and WA Coast. Best Parks of the NW for Camping & RVs. Walla Walla Wines. Top Trucks for Towing. Edition

MATTEUS 18:3-5. Ook: Ps 113 : 2 Psalm 119 : 51 Ps 138 : 3 Sb 4-1 (1): 5 Sb 11-3 (16): 3

Die krag van tuiskoms. Rick Bornman

Speel met battery elektrisiteit *

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

2Kon 5:9-14 Drie lesse wat die HERE vir ons gee tydens Naäman se bekering en genesing.

Jeremia 24:1-3. Deur sy profetiese-woord is die HERE aan die werk in die wêreld en in die kerk... in oordeel maar ook in verlossing.

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

A Transistor-less, Wireless Neural Stimulator

Die Skepping: Gebruik met sorg! Julie 2016

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

MET ADDISON BEVERE Ontmoet die Heilige Gees.indd /12/15 1:22:34 PM

TABLE OF CONTENTS. 1 - AGORA logo Security Area & Minimum Size Dont s AGORA colours. 3 - AGORA typography

Steek jou Jordaan oor: Neem in besit wat God jou alreeds gegee het. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Kom luister en dink saam! Kom luister en dink. Bybelse vroomheid...2. Die plek van die seksuele opvoeding van die jong kind II (slot) 3

525. Die nuwemaan feeste!!

Transcription:

Kerkfamilie in 2019 deur Andre Harmzen Aan die begin van n nuwe jaar staan ons almal weer voor die spieël en dink Wat gaan 2019 n beter jaar maak? Oor die volgende 12 maande gaan ons Gemeente saam werk daaraan om inlyn met ons roeping, n gesonder geloofs familie en tuiste te wees. Paulus en Petrus beskryf die Kerk as n spirituele gebou, wat bestaan uit lewende stene, met Christus as die hoeksteen waarop alles rus en aan verbind word. Hierdie beeld maak dit duidelik hoe ons as Christene op mekaar moet steun en ons as gemeente op Christus. Christenskap is n span sport. Elke gemeente word geroep om saam te oefen, te werk en te bid, en om aan die hand van God se Woord te groei as lede van Sy liggaam. Dit beteken om fisies en geestelik deel te neem, met passie te bedien, met liefde te bemoedig en te versterk. Dit beteken bowenal dat ons in vertroue op die Heilige Gees sal leef om sterkter, gesonder en fikser in ons geloof te wees. Die Kerk is n lewende organisme, eerder as n organisasie, n lewende gemeenskap eerder as n gebou, n naby familie eerder as n kolleksie van individue. Dit is my gebed dat jy n aktiewe Christen leefwyse sal vestig en wanneer jy aan die einde van 2019 voor die spieël staan jy 1 Korintiërs 13:12 sal verstaan: Nou kyk ons nog in 'n dowwe spieël en sien 'n raaiselagtige beeld, maar eendag sal ons alles sien soos dit werklik is. Nou ken ek net gedeeltelik, maar eendag sal ek ten volle ken soos God my ten volle ken. U kroon die jaar met u goeie gawes. Waar U ook gaan, is daar oorvloed! Psalm 65:11

Nuwe Jaar...Nuwe Genade Here, Almagtige, Oneindige Skepper, Voleinder, 'n jaar is vir U net 'n oogwink, maar vir ons is dit 365 dae lank, 'n lang pad. Here, vir ons is elke jaar volgepak met goed en kwaad. U is die Here van elke uur en dag en jaar. Maar ons is gevange slawe van die vervlietende tyd. Here, en tog bring elke jaar ons nader aan U. Mense word jaar vir jaar ouer, maar U kinders word jonger. 'n Jaar lê agter ons, vir altyd verby. Plek-plek loop die pad pylreguit deur die vlakte, ander kere met kronkelpaaie oor die steiltes, vol slaggate, pap wiele, verpaste treine, verspeelde geleenthede. Here, oor die geleenthede wat onbenut verbygegaan het, sou ek wanhopig kon raak, as dit nie was dat U vergewe nie. Here, elke dag is u genade nuut, sedert Noag se reënboog, en is u goedheid nuut, sedert Jesus Christus... Here, as U die hare van my kop getel het, het U sekerlik ook my dae getel, die minute en sekondes daarvan -alles hou U in die palm van U hand. Here, ek dank U vir gesondheid in die jaar wat verby is. Ek bid vir gesondheid in die een wat voorlê, vir genoeg kos vie elke dag, Maar veral bid ek om 'n honger na u Woord, na U self... Dit sal weer 'n jaar wees vol genade. Amen 'n Gebed uit Ghana

I N H I E R D I E U I T G A W E SOULSURVIVOR 2019 KOM BID SAAM KERSFEES 2018 KONTAK ONS SA Gemeente se tieners gaan weer by Soul Survivor week B tydens 18-22 Augustus kamp. Die kamp vind plaas by Peterborough en die kampgeld is 117 per tiener. Ons het reeds 18 tieners wat bespreek het, maar het nog baie plek. Julle is ook welkom om van julle vriende saam te nooi. Vir meer inligting kan julle my email by lieseldb@googlemail.com

K A L E N D E R EREDIENS 13 JANUARIE OM 9 UUR. Kalender vir 2019 of kyk op www.sagemeente.com EREDIENS 27 JANUARIE OM 9 UUR.

Loughton Kersdiens

Loughton Kersdiens

Kontak Andre Harmzen Erediens Tye Ons Eredienste is elke 2de en 4de Sondag van die maand om 09:00 die oggend. Adres Baptist Church, 92 High Road, Loughton, Essex, IG10 4QU (Google Maps) SA Gemeente Loughton Kerkkantoor 16 Baldocks Road Theydon Bois CM16 7EB Epos: andre@sagemeente.com Kontak Ena Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Donec mattis quis magna eu tincidunt. Orci varius natoque penatibus et magnis dis parturient montes, nascetur ridiculus mus. Nulla egestas, ex faucibus varius eleifend, justo sem hendrerit tortor, euismod dapibus lectus elit vitae enim. Nunc tristique urna id suscipit bibendum. Donec pretium erat tortor, vel pharetra quam fermentum quis. Nunc auctor porta orci a facilisis. Nulla in tempus massa. Nam mollis massa eget lorem pulvinar, ac laoreet dui bibendum. In finibus augue non risus viverra, non tincidunt turpis finibus. Ena Wassermann Epos: ena@sagemeente.com