AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Similar documents
PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Daniël en die Leeukuil

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

University Of Pretoria

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

TrumpetNet, 31 May 2007

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Die wonder van water *

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Musiek: Toets jou kennis *

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Die wind as bron van energie *

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

Speel met battery elektrisiteit *

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Plekwaardes van heelgetalle *

OESFEES. Oktober 2016

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Inligtingkunde/Information Science INL 220

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

Johannes 6:1-15; /07/2014

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Courses for March 2012

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Pragtige Koningin Ester

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Deuteronomium 8: /01/2014

LAERSKOOL HELDERKRUIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannes 14: /08/2014

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

Wat is elektrisiteit? *

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

n Dieredrama: Kameelperd

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

GRADE 11 / GRAAD 11 Vraestel 2 / Paper 2. June / Junie 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP TOTAL / TOTAAL

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

Die badkamer en kombuis *

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

E-Klas handleiding Studente

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V2

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

LEIERSKAP 1 LEIERSKAP

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

Die boek Job en lyding

UNIVERSITY OF KWAZULU-NATAL - PIETERMARITZBURG EXAMINATIONS : NOVEMBER 2006 SCHOOL OF LANGUAGE, LITERATURE AND LINGUISTICS

Almal verstaan Wiskunde Graad 4 Leerderboek Schools Development Unit Kaashief Hassan Mthunzi Nxawe Connie Skelton Sari Smit

Die Wese van Effektiewe Gebed

Transcription:

Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION, SPORT AND CULTURE, NAMIBIA AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 PAPER 3 Listening Candidates answer on the question paper. No additional materials are required. OCTOBER/NOVEMBER SESSION 2002 Approx. 30 minutes TIME Approx. 30 minutes INSTRUCTIONS TO CANDIDATES Write your name, Centre number and candidate number in the spaces at the top of this page. Answer all questions. Write your answers in the spaces provided on the question paper. INFORMATION FOR CANDIDATES The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question. TYD Ongeveer 30 minute INSTRUKSIES AAN KANDIDATE Skryf jou naam, Sentrumnommer en kandidaatnommer in die spasies bo-aan hierdie bladsy. Beantwoord alle vrae. Skryf al jou antwoorde in die spasies wat daarvoor voorsien word op die vraestel. INLIGTING VIR KANDIDATE Die aantal punte word tussen hakies [ ] aan die einde van elke vraag of deel van n vraag gegee. FOR EXAMINER S USE Part 1 Part 2 Part 3 TOTAL This question paper consists of 6 printed pages and 2 blank pages. SJF2235 S20451/2 MBESC Namibia 2002 [Turn over

2 Afdeling 1 Vrae 1 6 Vir vrae 1 tot 6 sal jy n aantal stellings hoor. Beantwoord elke vraag op die reëls wat daarvoor voorsien word. Jou antwoord moet so kort as moontlik wees. Jy sal elke stelling twee keer hoor. 1 Daar word na die wiel gekyk. Noem twee redes waarom die wiel die nuttigste uitvinding van alle tye is....... [2] 2 Luister na die volgende juweliersadvertensie. Watter metaal word gebruik om edelstene meer te laat skitter? 3 Die volgende raad word oor die maak van toffie-appels gegee. Hoe word toffie-appels kiemvry gemaak as dit nie eers gewas word nie? 4 Vroue het nog altyd hul man se van aangeneem wanneer hulle trou. Hoe kan vroue in Suid- Afrika nou hulle nooiensvan terugkry?...... [2] 5 Luister na die volgende gesondheidsnuus. Watter voordeel hou n warm bad vir iemand met diabetes in?... 6 Daar is n aankondiging oor die interkom. Hoe oud is die jongste leerling wat na die saal moet beweeg? [Totaal: 8]

3 Afdeling 2 Oefening 1 : Vraag 7 Luister na die volgende praatjie oor rotte en voltooi dan die onderstaande notas deur die ontbrekende woorde of sinsnedes in te vul. Jy sal die praatjie twee keer hoor. Rotte kom oorspronklik uit (a). Hulle het met behulp van (b) oor die hele wêreld versprei. Die rot versprei siektes soos die (c), (d) en verskeie maagaandoenings. Die rot is n baie slim en (e) dier. Omdat hy nie goed kan sien nie, maak hy staat op sy (f) en die sensitiewe voelhare op sy snoet. Twee plekke waar n mens rotte in die beskawing sal aantref, is afvalhope en (g). Die doeltreffendste manier om n rot te vang is met n (h). Rotte moet (i) word in belang van elke huisbewoner en die (j). [Totaal: 5] [Turn over

Oefening 2 : Vrae 8 13 4 Jy sal nou n gesprek tussen Daniël en Carmen hoor. Daniël en sy pa is terug ná n besoek aan n wildtuin. Luister na die gesprek en dui aan of die onderstaande stellings WAAR of ONWAAR is deur die toepaslike blokkie met n regmerkie ( ) te merk. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Waar Onwaar 8 Daniël het verwag dat hulle hut nader aan die restaurant sou wees. 9 Daniël se pa het eers n bietjie uitgevra na die plek voordat hy plek bespreek het. 10 Alhoewel die tariewe laag was, was die vakansie nie vir Daniël n ware winskopie nie. 11 Die besoekers aan die wildtuin moet self hul hutte skoonmaak. 12 Die komberse in die hut was te min na Daniël se sin. 13 Daniël se pa moet die volgende dag al gaan werk. [Totaal: 6]

5 Afdeling 3 Oefening 1 : Vrae 14 19 Luister na die volgende bespiegeling oor die simpelste werk op aarde. Beantwoord dan die vrae in die ruimtes wat daarvoor voorsien word. Jy sal die praatjie twee keer hoor. 14 Watter ekstra werk doen n toesighouer by openbare toilette in sekere oorsese stede? 15 Noem een rede waarom die skrywer nie n kelner wil wees nie. 16 Waarom het die skrywer wel n fooitjie aan die vrou met die spyskaart gegee? 17 Hoe weet ons dat die vriendelike kamerbediende by die hotel vir haar gaste iets moois wou doen? 18 Wat is, volgens die skrywer se seun en skoondogter, die simpelste werk op aarde? 19 Waarvoor het die mooi Griekse meisie die skoenlappernet gebruik? [Totaal: 6] [Turn over

Oefening 2 : Vrae 20 24 6 Luister na die volgende gesondheidspraatjie oor songewoontes. Beantwoord nou die daaropvolgende vrae in die ruimtes wat daarvoor voorsien word. Jy sal die praatjie twee keer hoor. 20 Waarom is dit gevaarlik vir kinders om te veel in die son te wees? 21 Waarvoor staan Kansa? 22 Watter funksie het diggeweefde materiale in donker kleure? 23 Wat moet ouer kinders leer om self te doen? 24 Wanneer kan n mens babas aan regstreekse sonlig blootstel? [Totaal: 5]

7 BLANK PAGE

8 BLANK PAGE