Webbeleid van die Noordwes-Universiteit

Size: px
Start display at page:

Download "Webbeleid van die Noordwes-Universiteit"

Transcription

1 Webbeleid van die Noordwes-Universiteit Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Beleideienaar Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 6P/ Uitvoerende Direkteur: Korporatiewe Sake en Verhoudinge Direkteur: Korporatiewe Kommunikasie Korporatiewe Kommunikasie Goedgekeur Raad Datum van goedkeuring 10 Junie 2011 Wysigings Hierdie beleid vervang die beleid soos goedgekeur deur die Raad op 19 September Datum van wysigings Hierdie beleid is hersien gedurende Hersieningsdatum 2012 Webadres van hierdie beleid Adres op die beleid-databasis SHARE 2. management\2.1.3 policy development and review\ review\database/policy documents\6p web_a.docx

2 Korporatiewe Sake en Verhoudinge Webbeleid van die Noordwes-Universiteit 1 Aanhef As ʼn toonaangewende universiteit in Afrika, gedryf deur die strewe na kennis en innovasie, met ʼn unieke institusionele kultuur gegrond op die waardes wat die Universiteit voorstaan, het die Noordwes-Universiteit (NWU) hierdie Webbeleid op 10 Junie 2011 aanvaar. Hierdie beleid vervang die Webbeleid wat op 19 September 2008 deur die Raad aanvaar is. 2 Beleidsverklaring Dit is die beleid van die Noordwes-Universiteit om ʼn amptelike universiteitswebwerf daar te stel wat die sakebehoeftes van die universiteit ondersteun terwyl dit ook in die behoeftes van geselekteerde gehore voorsien. Die verskillende webblaaie van die eenhede/skole/fakulteite/departemente binne die universiteit vorm almal deel van die NWU-webwerf. Die doel van hierdie beleidsdokument is om die nodige inligting aan die personeel van die NWU te verskaf om die NWU-webtuiste as doeltreffende kommunikasiemiddel tot voordeel van die Universiteit as geheel te optimaliseer, met spesifiek die volgende doelwitte: om die universiteit se teenwoordigheid op die Internet te versterk en om erkenning vir die universiteit uit te brei terwyl sy beeld uitgebou word; om die konsekwentheid van die universiteit se webwerf te versterk deur op ʼn deurlopende basis aktuele, informatiewe en boeiende materiaal op ʼn aantreklike, konsekwente, akkurate en professionele wyse te publiseer; om ʼn volhoubare inligtings- en kommunikasie-infrastruktuur te steun wat die Universiteit se missie, doelstellings en doelwitte deur ʼn aanlyn-teenwoordigheid ondersteun; om hulpbronne te optimaliseer om die ontwikkeling en instandhouding van die NWU se webwerf te stroomlyn en te outomatiseer as ʼn vinnige en maklik toeganklike wyse om met die universiteit se teikengehore te kommunikeer. Dit omskryf standaarde, definisies, reëls, prosedures en riglyne om te verseker dat inligting op die NWUwebwerf en ander elektroniese kanale leesbaar is, aan wetlike vereistes voldoen, en akkuraat en konsekwent is. 3 Woordbepalings 3.1 Elektroniese Kommunikasie-Forum (EKF) Dit is ʼn virtuele netwerk van NWU-personeel wat aan die optimalisering van die NWU-web en ander elektroniese kommunikasie werk en uit rolspelers van regoor die universiteit bestaan. 3.2 NWU-webpubliseerder ʼn Persoon wat webblaaie redigeer, webwerwe bestuur, en/of inhoud van eksterne bronne redigeer wat gebruik word in webblaaie (bv. databasisse). 4 Reëls 4.1 Hierdie beleid en die webprosedures, -reëls en -riglyne is van toepassing op alle personeel, diensverskaffers en kontrakteurs wat webstelsels vir die universiteit ontwikkel. Dit sluit programmering, inhoudsontwikkeling, publisering en die ontwerp en uitleg van webblaaie in. Webbeleid van die Noordwes-Universiteit 1

3 4.2 Die beleid is van toepassing op die amptelike NWU-webblaaie en die NWU-personeelintranet, wat alles in ʼn Microsoft- of Linux-omgewing aangebied kan word. 4.3 Al hierdie reëls, prosedures en riglyne is aan die amptelike beleide van die universiteit onderhewig, en veral aan die beleid vir die verantwoordelike gebruik van inligtings- en kommunikasietegnologie, netwerke en inligtingshulpbronne. 4.4 Die NWU is verbind tot intellektuele en akademiese vryheid en tot die beskerming van die reg van studente en personeel om uiting te gee aan vryheid van spraak en vrye akademiese ondersoek en ontdekking. Gebruikers moet op hulle beurt die regte van ander gebruikers en die integriteit van die stelsels en verwante fisiese hulpbronne respekteer, en aan die Suid-Afrikaanse Grondwet en ander toepaslike wette, regulasies, en universiteitsbeleide voldoen. 4.5 Hoewel die universiteit onomwonde in die vryheid van spraak glo, is hy nie verplig om geriewe vir die onbeperkte elektroniese uitoefening van hierdie reg te verskaf nie; webpublikasie en die gebruik van elektroniese kommunikasie aan die NWU is dus ʼn voorreg, nie ʼn reg nie. 4.6 Die volgende dokumente kan geraadpleeg word vir meer uitvoerige inligting oor die NWU-web: Voorwaardes vir die gebruik van die Noordwes-Universiteit se webwerf (kopiereg, vrywaring, skadeloosstelling, privaatheidsbeleid, ens.); reëls en riglyne vir die gebruik van elektroniese pos; reëls en riglyne vir die beskerming van IT-infrastruktuur; die NWU-beleid oor die Verantwoordelike Gebruik van Inligtings- en Kommunikasietegnologie; registrasievorm om aansoek te doen vir IT-kursusse wat met die intranet, internet en kieslyste verband hou; die NWU-beleid oor Argiewe; die NWU se Rekordbestuursbeleid; en definisies binne die NWU-webomgewing. 4.7 Elke kampus moet ʼn toegewyde persoon of persone hê wat toesig hou oor die algemene webpublisering van die betrokke kampus. 4.8 Hierdie beleid sal na goeddunke hersien word. 5 Rolle en verantwoordelikhede 5.1 Rol van die Elektroniese Kommunikasie-Forum (EKF) Die EKF is verantwoordelik vir die omskakeling van die NWU-webstrategie in ʼn werkbare plan en vir toesighouding oor die beplanning, ontwerp, struktuur en ontwikkeling van die NWU-web. Hulle verseker ook dat die beleide van die NWU gevolg word om konsekwentheid te verseker rakende die toepassing van die amptelike template, akkuraatheid van amptelike inligting en gereelde bywerking van alle webinhoud. Spesifieke verantwoordelikhede sluit in: oorkoepelende argitektuur, ontwerp en uitleg van die NWU-web in ooreenstemming met die riglyne soos uiteengesit in die beleidsdokument; voorstanders van die hoofportefeuljes: IT, Onderrig-leer, Navorsing, Innovasie, Taal en Implementering van Kundigheid om te verseker dat die NWU se webstrategie omskep word in ʼn werkbare plan; verskaffing van leiding aan webpubliseerders in ooreenstemming met die beleidsdokument; kontrolering van die werking van die sentrale webbediener; toekenning van skyfspasie en regte aan geregistreerde webpubliseerders; versekering dat die gestelde reëls gevolg word en die standaard van die webblaaie gehandhaaf word; optrede as ʼn sentrale kontakpersoon om inligting rakende die NWU-web te verskaf; hantering van administratiewe funksies van die NWU-web; evaluering en beskikbaarstelling van webblaaier-sagteware; die reël van opleidingsprogrammatuur vir gebruikers; versekering van die korrekte toepassing van die NWU se korporatiewe identiteit (KID); hantering van aansoeke van universiteitsbelanghebbendes m.b.t. dienste wat verskaf word; algemene webnavrae via e-pos; en leidinggewing wat betref die ontwikkeling en implementering van elektroniese kommunikasiemediums. Webbeleid van die Noordwes-Universiteit 2

4 5.2 Lede van die Elektroniese Kommunikasie-Forum (EKF) Die volgende is lede van die EKF en hul verantwoordelikhede ingevolge die EKF: Uitvoerende Direkteur: Korporatiewe Sake en Verhoudinge: Hierdie persoon hou vanuit ʼn strategiese oogpunt toesig oor die NWU-web Institusionele Direkteur: Korporatiewe Kommunikasie: Hierdie persoon is ook verantwoordelik vir toesig oor die NWU-web en tree as bemiddelaar op in geval van ʼn dispuut rakende aspek(te) van die NWU-web Institusionele Kantoor Webinhoudbestuurder: Hierdie persoon is gesetel in die Institusionele Kantoor (IK) in die Korporatiewe Sake en Verhouding-kantoor (KSV). Hierdie persoon dryf die hele NWU-web wat betref gevestigde beleide, prosesse en prosedures. Daarmee saam is hy/sy ook verantwoordelik vir die beplanning, voorkoms en daarstel van die webwerfnavigasie, -ontwerp en - bywerkings, en die toesighouding, ontwikkeling en instandhouding m.b.t. die amptelike korporatiewe webblaaie van die NWU. Die IK-webinhoudbestuurder is ook daarvoor verantwoordelik om toesig te hou oor webpublisering binne die IK, beheer oor die bou van kieslysstruktuur op IK-vlak, en implementering van die EKF se besluite. Hy/sy werk saam met en ondersteun kampuswebkoördineerders en -publiseerders met die oog op die doeltreffende bestuur van die NWU-web Kampuswebkoördineerders: Hierdie persoon implementeer die EKF se besluite en aksieplan en tree op as koördineerder en toesighouer van die aktiwiteite van die kampus se webpubliseerders. Hulle werk nou saam met die IK-webinhoudbestuurder. Die Kampuswebkoördineerder sien om na webwerf-bruikbaarheid en gebruikerservaring en is uiteindelik verantwoordelik vir die webwerf se konstruksie (bou van die kieslysstruktuur) en instandhouding om professionele en bondige verteenwoordiging van die betrokke kampus op die groter NWU-web te verseker. Die Kampuswebkoördineerder is ook verantwoordelik vir, en ondersteun, die EKF in die totale toepassing van die Universiteit se korrekte korporatiewe identiteit. Inhoudplasing kan deel wees van ʼn Kampuswebkoördineerder se verantwoordelikhede, terwyl die skep van inhoud normaalweg nié is nie. Die kampuswebkoördineerders sal ook ʼn Kampus Elektroniese Kommunikasie-Forum saamroep, waar al die publiseerders van die verskillende kampusse sal vergader om tersaaklike kwessies te bespreek, verkieslik vóór die maandelikse EKF-vergadering NWU-webpubliseerder(s): Hierdie persoon gebruik gewoonlik ʼn webgebaseerde inhoudbestuurstelsel soos OpenCMS om inhoud op ʼn webblad te redigeer. Hierdie persoon kan ook vaardighede in beeldontwerp en -ontwikkeling vir die web hê. NWU-webpubliseerders is versprei oor al die kampusse sowel as die IK en verteenwoordig spesifieke fakulteite, afdelings, departemente, skole en ander besigheidseenhede. Die ideaal is dat elk van hierdie groepe deur ten minste één webpubliseerder verteenwoordig word NWU-IT-verteenwoordiger(s): Die NWU-ITS-departement hou die tegniese argitektuur van die NWU-webwerf in stand, bedryf die sentrale webbediener en ken skyfspasie en regte toe aan geregistreerde webpubliseerders. Hulle ondersteun die EKF in die algehele toepassing van die korporatiewe identiteit, verskaf riglyne aan webpubliseerders om seker te maak dat webbladstandaarde gehandhaaf word en fasiliteer die optimalisering van die NWU-web ter ondersteuning van die Universiteit se missie. Hulle is ook verantwoordelik vir hardeware, sagteware en webopleiding ITS: Toepassing en Navorsing (TON): Hierdie departement is verantwoordelik vir die bemagtiging van die kampus-it-afdelings om inligting oor opleidingsprogramme oor te dra aan gebruikers wie se taak dit is om webblaaie saam te stel en op die NWU-webwerf te plaas. ʼn Nuwe publiseerder sal in die volgende opgelei word: hoe om op die intranet te publiseer; hoe om op die internet te publiseer; moets en moenies van internet- en intranetpublisering (KSV-kantoor) Akademiese Steundienste (AS): Hierdie departement is verantwoordelik vir opleiding m.b.t. die opvoedkundige gebruike van die web (e-leeromgewing: e-fundi) Ferdinand Postma Biblioteek (FPB): Hierdie biblioteek is verantwoordelik vir opleiding m.b.t. die publikasie van bibliografiese en vakinligting. Webbeleid van die Noordwes-Universiteit 3

5 Rekordbestuur en -administrasie: Hierdie departement is verantwoordelik vir opleiding m.b.t. die volgende: die gebruik van die intranetskakels wat aan rekordbestuur toegewy is; en die gebruik van die elektroniese rekordbestuurstelsel Vrywillige / Ad hoc-inligtingverskaffers: Hulle is personeellede of studente wat inligting op ʼn ad hoc-basis publiseer. Dosente kan e-fundi gebruik om studiemateriaal te publiseer. Oorspronklike gegewens: Elmarie Beth Cronje( ) C:\Documents and Settings\Administrator\Desktop\6P _web_a.doc 1 Julie 2011 Huidige gegewens: SHARE ( ) 2. management\2.1.3 policy development and review\ review\database/policy documents\6p web_a.docx 1 Julie 2011 Verwysingsnommer: 6P/ Webbeleid van die Noordwes-Universiteit 4

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING Wat is kwaliteit-onderrig? Begronding van kwaliteit-onderrig As instelling op Bybelse grondslag kan ons nie

More information

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2: OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

4-PROVINSIES WILDSBOEREDAG 20 APRIL 2018

4-PROVINSIES WILDSBOEREDAG 20 APRIL 2018 4-PROVINSIES WILDSBOEREDAG 20 APRIL 2018 WILDBEDRYF SUID-AFRIKA (WRSA) Adri Kitshoff-Botha, WRSA WIE / WAT IS WRSA? n Geregistreerde, Lidmaatskapgedrewe, nie-winsgewende maatskappy, = gesentraliseerde

More information

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

BELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE

BELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE BELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE Beleidsverklaring Doel Tipe dokument Openbaarmaking, bestuur en mitigasie van konflik van belange Beleid Aanvangsdatum 29/04/2013 Datum van volgende hersiening 01/01/2016

More information

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY by Leon Ian Ie Grange Submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree M.Eng. (Technology Management) in the Faculty

More information

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ

More information

2017/08/15 DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN N SKOOLBESTUURSPAN DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR

2017/08/15 DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN N SKOOLBESTUURSPAN DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR Lei, leer en inspireer Lead, learn and inspire DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR WERKSWINKEL VIR SKOOLBESTURE NMU 24 AUGUSTUS 2017 L.H. SWANEPOEL MANUAL FOR SCHOOL MANAGEMENT (www.msmonline.co.za)

More information

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) User perceptions related to identification through biometrics within electronic business By Ilse Giesing 2003 Submitted

More information

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb

More information

Speel met battery elektrisiteit *

Speel met battery elektrisiteit * OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad

More information

Die Senwes Etiese Kode is n hoëvlak dokument wat Senwes se toewyding tot die

Die Senwes Etiese Kode is n hoëvlak dokument wat Senwes se toewyding tot die 1. WAT IS DIE Die Senwes Etiese Kode is n hoëvlak dokument wat Senwes se toewyding tot die bedryf van besigheid op n wyse wat wetlik en eties aanvaarbaar is vir elke direkteur en werknemer in die groep,

More information

Wat is elektrisiteit? *

Wat is elektrisiteit? * OpenStax-CNX module: m24760 1 Wat is elektrisiteit? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN Beheerliggaamvoorsitter Skoolhoof Hoërskool Swartland Godsdiensbeleid Inleiding Hierdie dokument is die godsdiensbeleid

More information

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê

More information

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK LAERSKOOL SAAMTREK GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van LAERSKOOL SAAMTREK (hierna genoem die beheerliggaam

More information

CALENDAR 2019 JAARBOEK 2019

CALENDAR 2019 JAARBOEK 2019 CALENDAR 2019 FACULTY OF ENGINEERING UNDERGRADUATE JAARBOEK 2019 FAKULTEIT INGENIEURSWESE VOORGRAADS Address all correspondence to: The Registrar North-West University Private Bag X1290 Potchefstroom 2520

More information

Die wind as bron van energie *

Die wind as bron van energie * OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

Wat is vaskulêre demensie?

Wat is vaskulêre demensie? PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is vaskulêre demensie? Hierdie inligtingsblad sit n paar oorsake en simptome uiteen van vaskulêre demensie en gee n paar voorstelle oor hoe om die risiko daarvan om die toestand

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

Technology Transfer Manager (Two-year contract) (Ref. INV/132/0417)

Technology Transfer Manager (Two-year contract) (Ref. INV/132/0417) Technology Transfer Manager (Two-year contract) (Ref. INV/132/0417) Innovus is the university industry interaction and innovation company of Stellenbosch University. Innovus is responsible for technology

More information

Universiteit Stellenbosch Opleidingsforum. Terme van verwysing PD0329. General (external and internal)

Universiteit Stellenbosch Opleidingsforum. Terme van verwysing PD0329. General (external and internal) Universiteit Stellenbosch Opleidingsforum Terme van verwysing Reference number of this document HEMIS classification Aim Type of document Accessibility Implementation date Revision date/frequency PD0329

More information

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative

More information

Yearbook FACULTY ENGINEERING. Jaarboek FAKULTEIT INGENIEURSWESE. undergraduate voorgraads

Yearbook FACULTY ENGINEERING. Jaarboek FAKULTEIT INGENIEURSWESE. undergraduate voorgraads Yearbook FACULTY ENGINEERING Jaarboek FAKULTEIT INGENIEURSWESE undergraduate voorgraads All universities in South Africa are obligated by law to take part in a National Project driven by the external regulatory

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES 2010 2015/16 2010 REGLEMENT D REGULATIONS D 2010 SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING / ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:

More information

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE OpenStax-CNX module: m26630 1 GESONDE KOS * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012) INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/00001508/2012) PROPOSED ASH DISPOSAL AT KENDAL POWER STATION Notice is hereby

More information

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE

More information

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING

More information

n Beleid vir die Assessering en Erkenning van Vorige Leer (AEVL) aan die Universiteit van Stellenbosch

n Beleid vir die Assessering en Erkenning van Vorige Leer (AEVL) aan die Universiteit van Stellenbosch n Beleid vir die Assessering en Erkenning van Vorige Leer (AEVL) aan die Universiteit van Stellenbosch 1. Konseptualisering Die assessering en erkenning van vorige leer (AEVL) word deur die Suid-Afrikaanse

More information

13.6 RAPPORT 6: BESTUUR VAN DIE ADMINISTRATIEWE BURO AAN DIE LEDE VAN DIE ADMINISTRATIEWE BURO WYSIGING VAN REGLEMENT (Artt 155, 156)

13.6 RAPPORT 6: BESTUUR VAN DIE ADMINISTRATIEWE BURO AAN DIE LEDE VAN DIE ADMINISTRATIEWE BURO WYSIGING VAN REGLEMENT (Artt 155, 156) 13.6 RAPPORT 6: BESTUUR VAN DIE ADMINISTRATIEWE BURO AAN DIE LEDE VAN DIE ADMINISTRATIEWE BURO WYSIGING VAN REGLEMENT (Artt 155, 156) A. Die Sinode konstitueer as ledevergadering. A. Ds CA Jansen lewer

More information

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including: Page1 English in italic font Die VVOS bied aan/ The AECYC presents: Kurrikulum vir Baba s, Peuters, Voor-Gr R & Graad R Curriculum for Babies, Toddlers, Pre-grade R & Grade R Ontwikkel deur Freda Wilkens

More information

LAERSKOOL SAAMTREK GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

LAERSKOOL SAAMTREK GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME LAERSKOOL SAAMTREK GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig

More information

Inligtingkunde/Information Science INL 220

Inligtingkunde/Information Science INL 220 Outeursreg voorbehou Copyright reserved UNIVERSITEIT VAN PRETORIA/UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Inligtingkunde/Department of Information Science Inligtingkunde/Information Science INL 220 Eksaminatore/Examiners:

More information

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

SPELERS MET GESTREMDHEDE

SPELERS MET GESTREMDHEDE 2010 2017/18 REGLEMENT D REGULATION D JUKSKEI SA SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE

More information

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100 EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 PUNTE : 100 TYD : 1 uur 30 min SPESIFIEKE DOELWITTE TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE 50% TEGNOLOGIESE KENNIS 30% TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE

More information

Musiek: Toets jou kennis *

Musiek: Toets jou kennis * OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4

More information

Digitale Produkte. Katalogus

Digitale Produkte. Katalogus ... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige

More information

VOLHOUBARE SOSIALE ONTWIKKELING NUUSBRIEF SUSTAINABLE SOCIAL DEVELOPMENT NEWSLETTER

VOLHOUBARE SOSIALE ONTWIKKELING NUUSBRIEF SUSTAINABLE SOCIAL DEVELOPMENT NEWSLETTER VOLUME 1 ISSUE 1 VOLUME 1 UITGAWE 1 VOLHOUBARE SOSIALE ONTWIKKELING NUUSBRIEF SUSTAINABLE SOCIAL DEVELOPMENT NEWSLETTER 11 Junie 2007 11 June 2007 Inside This Issue 1 Message from the Director 2 More about:

More information

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 Copyright reserved UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 November 2003 External Examiner: Dr E Terblanche Time: 2h30 Internal Examiners: P.R.

More information

DIE PERSOONLIKE BmLIOGRAFIESE DATABASIS: TOEPASSINGSMOONTLIKHEDE VIR DIE LEWERING VAN 'N SDI - DIENS AAN AKADEMICI. deur. HESTER GERTRUIDA BOLTl\1AN

DIE PERSOONLIKE BmLIOGRAFIESE DATABASIS: TOEPASSINGSMOONTLIKHEDE VIR DIE LEWERING VAN 'N SDI - DIENS AAN AKADEMICI. deur. HESTER GERTRUIDA BOLTl\1AN DIE PERSOONLIKE BmLIOGRAFIESE DATABASIS: TOEPASSINGSMOONTLIKHEDE VIR DIE LEWERING VAN 'N SDI - DIENS AAN AKADEMICI deur HESTER GERTRUIDA BOLTl\1AN skripsie voorgele ter gedeeltelike vervulling van die

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2

More information

Beleid oor byeenkomste, demonstrasies en betooglinievorming by die Noordwes-Universiteit

Beleid oor byeenkomste, demonstrasies en betooglinievorming by die Noordwes-Universiteit Beleid oor byeenkomste, demonstrasies en betooglinievorming by die Noordwes-Universiteit Verwysingsnommer 1P/1.1.13 Aanspreeklike bestuurder uitvoerende Institusionele Registrateur Eienaar van beleid Verantwoordelike

More information

Hoërskool Swartland Grondwet

Hoërskool Swartland Grondwet 1 Hoërskool Swartland Grondwet Opgestel deur Beheerliggaam ------------------ ------------------- V.A Botha Voorsitter DJ Marais Skoolhoof Datum: ------------------------- 2 Aanhef Om voorsiening te maak

More information

n gids vir gemeenskappe

n gids vir gemeenskappe Beskerming en bevordering van inheemse volke se regte in akademiese navorsingsprosesse n gids vir gemeenskappe in Suid-Afrika BEDANKINGS AFKORTINGS Ons wil graag ons dankbaarheid uitspreek teenoor die

More information

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009 Outeursreg voorbehou Copyright reserved UNIVERSITEIT VAN PRETORIA/UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Inligtingkunde/Department of Information Science Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION

More information

Inkomstestaat en balansstaat *

Inkomstestaat en balansstaat * OpenStax-CNX module: m31781 1 Inkomstestaat en balansstaat * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Nuusbrief Junie / Julie 2017 Nuusbrief Junie / Julie 2017 Ons wil graag dankie sê aan Toy Adventures, die trotse borg van die Kamcare Nuusbrief. Ondersteun hulle gerus by Byls Bridge Promenade in Highveld Centurion en The Grove winkelsentrum.

More information

Riglyne vir internskappe aan die Universiteit Stellenbosch

Riglyne vir internskappe aan die Universiteit Stellenbosch Riglyne vir internskappe aan die Universiteit Stellenbosch Verwysingsnommer van hierdie dokument HEMIS-klassifikasie Doel Tipe dokument Toeganklikheid Implementeringsdatum Hersieningsdatum/-frekwensie

More information

SASOLBURG NEWSFLASH. Voorsitter se kommentaar / Chairman s. In This Issue / In Hierdie Uitgawe

SASOLBURG NEWSFLASH. Voorsitter se kommentaar / Chairman s. In This Issue / In Hierdie Uitgawe SASOLBURG NEWSFLASH Sasolburg Chamber Newsletter/Sakekamer Nuusbrief Aug/Sep 2015 Voorsitter se kommentaar / Chairman s comments. Ek glo dat dit sommer baie goed gaan met al ons wonderlike lede! Somer

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek

More information

KWALITEITHANDLEIDING

KWALITEITHANDLEIDING Noordwes-Universiteit: Potchefstroomkampus FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE KWALITEITHANDLEIDING Eerste samestelling: Julie 2007 Jaarlikse hersiening: November 2016 JC Geertsema Inhoud 1. Samestelling van die

More information

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11) OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work

More information

BELEID OOR DIE BESTUUR VAN WERKTYD, EN ALLE FAKTORE WAT DAAROP N IMPAK HET, VAN INRIGTINGSVERBONDE OPVOEDERS BY SKOLE [Grade R - 12]

BELEID OOR DIE BESTUUR VAN WERKTYD, EN ALLE FAKTORE WAT DAAROP N IMPAK HET, VAN INRIGTINGSVERBONDE OPVOEDERS BY SKOLE [Grade R - 12] BELEID OOR DIE BESTUUR VAN WERKTYD, EN ALLE FAKTORE WAT DAAROP N IMPAK HET, VAN INRIGTINGSVERBONDE OPVOEDERS BY SKOLE [Grade R - 12] Die verwerkliking van nasionale en provinsiale wette, beleid and RAVO-resolusies

More information

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies

More information

ONDERSTEUNDE WERK ( SUPPORTED EMPLOYMENT ) VANUIT N GEMEENSKAPSKONTEKS Madri Engelbrecht (1998)

ONDERSTEUNDE WERK ( SUPPORTED EMPLOYMENT ) VANUIT N GEMEENSKAPSKONTEKS Madri Engelbrecht (1998) ONDERSTEUNDE WERK ( SUPPORTED EMPLOYMENT ) VANUIT N GEMEENSKAPSKONTEKS Madri Engelbrecht (1998) Die voordrag sal handel oor die 1) ontwikkeling van n ondersteunde werksprogram in n 2) gemeenskapskonteks

More information

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE

More information

IT is Graad 10

IT is Graad 10 IT is gr8! @ Graad 10 Ulza Wassermann Chris Noomé Edward Gentle Keith Gibson Pam Macmillan Malie Zeeman i iimodule Uitgegee deur Study Opportunities Posbus 52654, Dorandia, 0188 Tel: (012) 565-6469 Faks:

More information

SAOU (Gauteng) SKOOLVERTEENWOORDIGERS Februarie 2016 KORTLYSVERGADERINGS EN ONDERHOUDE

SAOU (Gauteng) SKOOLVERTEENWOORDIGERS Februarie 2016 KORTLYSVERGADERINGS EN ONDERHOUDE SAOU (Gauteng) SKOOLVERTEENWOORDIGERS Februarie 2016 KORTLYSVERGADERINGS EN ONDERHOUDE I N L E I D I N G Permanente poste: - Vakaturelyste - Artikel 6B Absorbering Vakaturelyste : Uitnodiging aan erkende

More information

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110 UNIVERSITY OF PRETORIA UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Copright reserved Kopiereg voorbehou Department of Mechanical and Aeronautical Engineering Departement Meganiese en Lugvaartkundige Ingenieurswese Graphical

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Wat is fronto-temporale temporale demensie

Wat is fronto-temporale temporale demensie PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is fronto-temporale temporale demensie Hierdie blad verskaf algemene inligting oor een van die meer rare vorms van demensie, nl. fronto-temporale demensie. Dit gee n opsomming

More information

Die belangrikheid van gehaltebeheer binne interne ouditfunksies

Die belangrikheid van gehaltebeheer binne interne ouditfunksies 21 HOOFSTUK 2 Die belangrikheid van gehaltebeheer binne interne ouditfunksies Bladsy 2.1 Inleiding... 23 2.2 Gehalte in die algemeen... 24 2.3 Interne ouditkliënte en hulle behoeftes... 29 2.3.1 Identifisering

More information

Die Skrum Gids. Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel. Julie Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland

Die Skrum Gids. Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel. Julie Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland Die Skrum Gids Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel Julie 2016 Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland Inhoudsopgawe Doelwit van die Skrum Gids... 3 Definisie van Skrum...

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Inhoudsopgawe 1 Inleiding Doel Konteks Opleiding van studente vir die uitdagings van die 21ste-eeuse samelewing

Inhoudsopgawe 1 Inleiding Doel Konteks Opleiding van studente vir die uitdagings van die 21ste-eeuse samelewing Inhoudsopgawe 1 Inleiding... 1 2 Doel... 1 3 Konteks... 3 3.1 Opleiding van studente vir die uitdagings van die 21ste-eeuse samelewing... 6 3.2 Die skep van ʼn meer responsiewe hoëronderwysstelsel... 7

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FAULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

DIE ARBEIDSREGTELIKE POSISIE VAN DIE NAKOMINGSBEAMPTE IN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

DIE ARBEIDSREGTELIKE POSISIE VAN DIE NAKOMINGSBEAMPTE IN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA University of Pretoria etd Koen, G J (2002) DIE ARBEIDSREGTELIKE POSISIE VAN DIE NAKOMINGSBEAMPTE IN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA VERHANDELING TER VOLDOENING AAN DIE GRAAD LLM AAN DIE UNIVERSITEIT VAN

More information

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk education Department: Education GAUTENG PROVINCE Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS HT Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. GOO JOHANNESBURG

More information

G/ Volgende hersien datum: Algemeen

G/ Volgende hersien datum: Algemeen BELEID GRONDWET REGLEMENT NOORD-GAUTENG STOEI Identifikasie: G/100-04 Titel: AFRIGTERSKOMITEE REGLEMENT: BYLAE IV Volgende hersien datum: Oktober 2018Oktober 2014 Klasifikasie: Toepassing: Hierdie dokument

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING OpenStax-CNX module: m27843 1 HERWINNING Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4

More information

LAERSKOOL EVERSDAL VIGSBELEID

LAERSKOOL EVERSDAL VIGSBELEID LAERSKOOL EVERSDAL VIGSBELEID LAERSKOOL EVERSDAL: BELEIDSTUK 1. BESTUURSGROEP : WEERBAARHIED 2. ONDERWERP : MIV / VIGS 3. DOEL : Ter wille van inligting en die veiligheid van rolspelers by die skool. 4.

More information

GEDRAGSKODE. Ons wil ons missie met integriteit en respek vir die gemeenskap en die omgewing uitvoer. Augustus 2003 {EXT }

GEDRAGSKODE. Ons wil ons missie met integriteit en respek vir die gemeenskap en die omgewing uitvoer. Augustus 2003 {EXT } GEDRAGSKODE Ons wil ons missie met integriteit en respek vir die gemeenskap en die omgewing uitvoer {EXT 00087195} Augustus 2003 Amended: April 2017 BRAMBLES SE GEDRAGSKODE n Etiese en wetlike raamwerk

More information

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

SKOOL VIR INGENIEURSWESE DEPARTEMENT MEGANIESE- EN LUGVAARTKUNDIGE INGENIEURSWESE DEPARTEMENTELE STUDIEGIDS

SKOOL VIR INGENIEURSWESE DEPARTEMENT MEGANIESE- EN LUGVAARTKUNDIGE INGENIEURSWESE DEPARTEMENTELE STUDIEGIDS SKOOL VIR INGENIEURSWESE DEPARTEMENT MEGANIESE- EN LUGVAARTKUNDIGE INGENIEURSWESE DEPARTEMENTELE STUDIEGIDS DEPARTEMENTELE WEB-ADRES: www.me.up.ac.za Datum van laaste hersiening: Januarie 2018 Kopiereg

More information

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties Appendix 12 General Correspondence with Interested and Affected Parties Suite E4 First Floor 68 High Street WORCESTER 6850 PO Box 250 WORCESTER 6849 Tel/Fax: (023) 347-0336 E-pos: Erf233Touws@BolandEnviro.co.za

More information

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION by Dieter S. Mellet 9722332 Submitted in partial fulfillment of the requirements for the degree Master of Engineering

More information

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as een keer aan n item deelneem

More information

BELEID. insake die ontginning van intellektuele eiendom

BELEID. insake die ontginning van intellektuele eiendom BELEID insake die ontginning van intellektuele eiendom Universiteit Stellenbosch BELEID INSAKE DIE KOMMERSIËLE ONTGINNING VAN INTELLEKTUELE EIENDOM Effektiewe datum: 1 Desember 2010 Desember 2004, soos

More information

INTERNE BEMARKING BY GESELEKTEERDE VERSEKERINGSONDERNEMINGS.

INTERNE BEMARKING BY GESELEKTEERDE VERSEKERINGSONDERNEMINGS. INTERNE BEMARKING BY GESELEKTEERDE VERSEKERINGSONDERNEMINGS. Mariheca Otto, NIl.Com. Proefskrif voorgel6 vir nakoming van die vereistes vir die graad Philosophiae Doctor in die Skool vi~ Entrepreneurskap,

More information

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe 1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid

More information

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926 JUKSKEI S@ S@ Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926 Ingelyfde Vereniging sonder winsoogmerk Incorporated Association not for gain Reg no : 2004/000166/08 Lid

More information

DEVELOPMENT AND MODELLING OF NEW WIDEBAND MICROSTRIP PATCH ANTENNAS WITH CAPACITIVE FEED PROBES

DEVELOPMENT AND MODELLING OF NEW WIDEBAND MICROSTRIP PATCH ANTENNAS WITH CAPACITIVE FEED PROBES DEVELOPMENT AND MODELLING OF NEW WIDEBAND MICROSTRIP PATCH ANTENNAS WITH CAPACITIVE FEED PROBES by Gordon Mayhew-Ridgers Submitted in partial fulfillment of the requirements for the degree Philosophiae

More information

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting * OpenStax-CNX module: m25236 1 Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE

More information

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:

More information

When foxes guard the hen house, chickens get eaten (Frank 2002). HOOFSTUK 5

When foxes guard the hen house, chickens get eaten (Frank 2002). HOOFSTUK 5 In the past, the [auditing] profession has asked the public to rely on self-regulation to ensure its independence [eie byvoeging]. Quite frankly, this is nothing more than permitting the fox to guard the

More information

PAARL RANGERS. Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub Gestig (1914) Grondwet en Reglimente Geamendemeer op 28 Oktober 2015

PAARL RANGERS. Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub Gestig (1914) Grondwet en Reglimente Geamendemeer op 28 Oktober 2015 PAARL RANGERS RUGBY VOETBAL KLUB RUGBY FOOTBALL CLUB ( GESTIG / ESTABLISHED 1914) (Affiliaat van Westelike Provinsie Rugby Voetbal Unie / Affiliated to Western Province Rugby Football Union Paarl Rangers

More information

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

Buitengewone Provinsiale Koerant. Provincial Gazette Extraordinary CONTENTS INHOUD. Donderdag, 28 Februarie Thursday, 28 February 2002

Buitengewone Provinsiale Koerant. Provincial Gazette Extraordinary CONTENTS INHOUD. Donderdag, 28 Februarie Thursday, 28 February 2002 PROVINCE OF WESTERN CAPE Provincial Gazette Extraordinary 5834 Thursday, 28 February 2002 PROVINSIE WES-KAAP Buitengewone Provinsiale Koerant 5834 Donderdag, 28 Februarie 2002 Registered at the Post Offıce

More information