MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

Similar documents
TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

n Dieredrama: Kameelperd

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Die wonder van water *

TOM NEWBY SCHOOL. SESSION: Mrs Pienaar

Die wind as bron van energie *

Musiek: Toets jou kennis *

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

TrumpetNet, 31 May 2007

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

Daniël en die Leeukuil

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

LAERSKOOL HELDERKRUIN

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

Plekwaardes van heelgetalle *

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

1 Eerste Termyn 2015

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Johannes 6:1-15; /07/2014

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

Courses for March 2012

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

University Of Pretoria

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Wise Old Owl Educational Products. Afrikaans. Graad 4. Taal Werkkaarte & MEMORANDUMS

Ons verklaar oorlog teen rommel *

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Die badkamer en kombuis *

Speel met battery elektrisiteit *

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Pret en plesier - 04 *

Almal verstaan Wiskunde Graad 4 Leerderboek Schools Development Unit Kaashief Hassan Mthunzi Nxawe Connie Skelton Sari Smit

Johannes 14: /08/2014

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

LAERSKOOL HELDERKRUIN

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

Kersfees * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 5 3 KOM ONS VIER FEES 4 Module 20 5 KERSFEES 6 KERSFEES

Wat is elektrisiteit? *

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

Oefentyd: Pret met taal

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK

OESFEES. Oktober 2016

Pret en plesier - 02 *

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

Digitale Produkte. Katalogus

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

UNIVERSITY OF KWAZULU-NATAL - PIETERMARITZBURG EXAMINATIONS : NOVEMBER 2006 SCHOOL OF LANGUAGE, LITERATURE AND LINGUISTICS

Drive your imagination. Story power at your library. Die mag van stories by jou biblioteek. Story Power. 12 April Join us

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Maar hoe kon u mnr Nanabhai volgens u weergawe op die. 18de en 19de ondervra, sonder om kennis te dra van die feit

Is my child reading? Lees my kind? Drive your imagination. l Babies may become quiet as you start to. l As children begin to read aloud for themselves

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) PRETORIA. PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 A.J.'iDER. DIE STAAT teen: VOOR:

Die ekologiese sisteem *

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

10. God gebruik gewone mense soos Moses, Gideon en Timoteus ~ Johan Smith 11. Dissipels dien, dissipels doen! ~ Stephan Joubert 12.

Transcription:

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans Examiner Mr. Ellis Leesbegrip en Taal Date 8 June 2017 Total marks 45 Marks Session 1 Duration 1 11 Hours 22 Grade 4 Moderator Mrs. Pienaar Special instructions/ Equipment This assessment has been compiled using notes and information contained in the Tom Newby School resource material. The marking memorandum has been compiled accordingly. While alternative responses will be given due acknowledgement, the official memorandum will be considered a priority document to ensure uniformity of marking. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30] Kyk na die woordboks om jou te help. Lees die vrae oor die gedig, Jakkalsie verjaar. Lees die gedig Jakkalsie verjaar Beantwoord die vrae, moenie oop spasies los nie. Afrikaans Verjaar Baljaar Verklaar Vier Partytjie Versamel Lekkernye Gastelys Opgestel Gebak Aarbeie Bedek Lus Wonder Vergeet Eensaam Dwaal Briefie Bas Voor Dierekoor Engels Birthday Play Declare/ Say Four Party Gather Treats Guest List Set up Baked Strawberries Covered Feel like have Wonder Forget Lonely Wander Letter Tree Bark Furrow Animal Choir 1

2 Vraag 1 Wie verjaar? Jakkals (1) Vraag 2 Wie moet almal na sy verjaarsdag toe kom, sê Oupa Uil? (1) Al sy maats Vraag 3 Wie is Jakkals se beste vriend? (1) Sebra Vraag 4 Wat beteken dit as jy n verrassing partytjie hou? (1) As jy n partytjie hou vir iemand en hulle weet nie daarvan nie Vraag 5 Watse koekies word gebak en met aarbeie bedek? (1) Kollewyntjies/Kleine koekies Vraag 6 Wat is Jakkals lus om te eet op sy verjaarsdag? (1) Koek

Vraag 7 Jakkals is bang dat sy vriende nie sy verjaarsdag onthou nie. Skryf die woord uit paragraaf 5 wat dieselfde beteken as nie onthou nie.(1) Vergeet 3 Vraag 8 Waarop is die briefie geskryf? (1) Op bas Vraag 9 Waarmee is die briefie geskryf? (1) Met n veer Vraag 10 Wat staan op die briefie? (1) Kollewyntjie innie tuin Vraag 11 Hou jy van verrassing partytjies? Hoekom sê jy so? (2) Ja/Nee Hoekom/Hoekom nie

4 Jakkalsie verjaar Wie sal almal baljaar as die jakkalsie verjaar? Sê al sy maats moet kom, het Oupa Uil verklaar. Sy beste vriend is die sebra dink toe aan n plan om te vier en partytjie te hou soos net die diere kan. Hy versamel lekkernye vir hul vriende om te eet alles is n groot verrassing, Jakals mag nie daarvan weet. n Gastelys word opgestel die tafel word gedek. Kleine koekies word gebak en met aarbeie bedek. Vandag verjaar die jakkals, hy t lus om koek te eet. Hy wonder waar sy maats is Het hulle van hom vergeet? Eensaam dwaal hy rond en vind n briefie klein met n veer geskryf op bas: Kollewyntjies innie tuin. Hy hardloop tuin toe, spring oor die voor, en wat dink jy is daar? Verrassing! skree n dierekoor. Nou gaan ons net baljaar!

5 Kyk na die woordboks om jou te help. Lees die volgende vrae oor, Die verspotte volstruis. Lees die inligting, Die verspotte volstruis en beantwoord die vrae. Afrikaans Verspotte Oorskietstokkies Aanmekaargesit Vlieg Nut Vere Sambrele Deftige Versier Stoffers Besoekers Stroom Snaakse Gepluk Kilogram Vaal Dosyn Gevaarlik Broei Bedags Engels Silly Leftover sticks Put together Fly Utility Feathers Umbrellas Fancy Decorate Dusters Visitors Stream Funny Plucked Kilogram Pale Dozen Dangerous Breeding Daily Vraag 1 Hoekom is die titel, Die verspotte volstruis? (1) Want hy lyk verspot/oor hoe hy lyk

6 Vraag 2 Hoe lyk n volstruis? (3) Klein koppie, n lang nek, n ronde lyf met vlerke, twee lang hene en twee groot pote Vraag 3 Noem twee nutte waarvoor volstruisvere gebruik word? (2) Ons gebruik sy vere, eet sy vleis en eiers. Enige 2 Vraag 4 Naby watter dorp is baie volstruisplase? (1) Oudtshoorn Vraag 5 Wie is die besoekers wat na die volstruisplase gaan? (1) Toeruste/Mense wat wil sien hoe n volstruis lyk Vraag 6 Hoeveel vere word van een volstruis gepluk? (1) Een kilogram Vraag 7 Meer as hoeveel eiers lê n volstruis? (1) n Dosyn of meer

7 Vraag 8 Hoe verskil (differ) die volstruismannetjie en volstruiswyfie? (2) Die mannetjie is mooier as die wyfie Vraag 9 Wanneer is die voëls baie gevaarlik? (1) Terwyl hulle broei Vraag 10 Kan volstruise vlieg? Hoekom dink jy so? (2) Nee, hulle is te swaar Vraag 11 Wat is die manlike en vroulikevorm van voëls. (1) Manlike - mannetjie Vroulike - wyfie Vraag 12 Skryf die intensiewevorm (intensive form) van wit en swart (paragraaf 4).(1) Wit - spierwit Swart - pikswart Vraag 13 Skryf een woord uit paragraaf 5 wat sê dat die wyfie in die dag broei. (1) Bedags

8 Die verspotte volstruis Die volstruis is n baie interessante voël. Dit lyk of n volstruis van oorskietstokkies aanmekaargesit is: n klein koppie, n verspotte lang nek, n ronde lyf met vlerke, twee lang bene en twee groot pote. Het n volstruis enige nut? Ja, dit is veral sy vere wat ons gebruik. Ons gebruik volstruisvere vir stoffers in die huis, eet hulle vleis en eiers. Besoekers oor die hele wêreld stroom na volstruisplase naby Oudtshoorn om na die snaakse voëls te gaan kyk. Volstruise word elke nege maande gepluk. Daar word ongeveer een kilogram vere van elke voël afgepluk. n Volstruismannetjie is mooier as n volstruiswyfie: hy het pikswart en spierwit vere, maar haar vere is vaal en bruin. n Volstruiswyfie lê gewoonlik n dosyn eiers of meer. Die wyfie broei bedags en die mannetjie in die nag. Die voëls is baie gevaarlik terwyl hulle broei. Hulle kan jou doodskop as jy naby die nes kom! Afdeling A: Totaal / 30

9 Afdeling B Taalleer Vraag 1: Voltooi die tabel. (3) Woord (single) Meervoud (plurals) Verkleining (diminutives) Stert Sterte Stertjie Tand Tande Tandjie Horing Horings Horinkie Vraag 2: Onderstreep die stam/basiswoord in die woorde. (1) Bespring Grootste Vraag 3: Onderstreep n samestelling in die volgende sin. ( 11 22 ) Perde kan jou doodskop as jy agter hulle staan! Vraag 4: Kyk na die woord en onterstreep die regte antwoord (1) Geëet: Die woord het n voorvoegsel / agtervoegsel Mooier: Die woord het n voorvoegsel / agtervoegsel Vraag 5: Verdeel die volgende woord in lettergrepe. (Syllables) ( 11 22 ) Interessante In/te/res/san/te

10 Vraag 6: Vul die voorsetsel in (2) onder op teen in langs Die voël bly in n kou. Jy ry op n perd. Die beeste lê onder die boom. Daar is n akkedis teen die muur. Vraag 7: Pas kolom A by Kolom B. Skryf die letter langs die nommers onder die table. (2) Kolom A Kolom B 7.1 Stelsin A) Hardloop weg van die skaapram! 7.2 Bevelsin B) Waar is die hoedereiers? 7.3 Uitroepsin C) Eina, die bees het my geskop! 7.4 Vraagsin D) Dit is lekker op die plaas. 7.1 D 7.2 A 7.3 C 7.4 B Vraag 8: Skryf die volgende woorde in die regte orde. (STOMPI) (2) (werk) (Ons) (hard) (op die plaas) (vakansies) Ons werk vakansies hard op die plaas (in die bos) (Ons) (baie) (wild) (sien) Ons sien baie wild in die bos

11 Vraag 9: Skryf die volgende sinne in verlede tyd (past tense) (1) Ons sien renosters. Ons het renosters gesien n Olifant drink water. n Olifant het water gedrink Vraag 10: Skryf die volgende sinne in toekomende tyd (future tense) (1) Ons gaan na die dieretuin. Ons sal na die dieretuin gaan Ons sien baie diere. Ons sal baie diere sien Vraag 11: Skryf die volgende sin in ontkennende vorm (negative vorm) (1) Boere skeer skape se wol. Boere skeer nie skape se wol nie Totaal afdeling B: /15 Groot totaal: / 45