J.G.K. Coetzee 22 GRONDTOEDIENINGS GRONDTOEDIENINGS

Similar documents
Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Die wonder van water *

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

Wat is vaskulêre demensie?

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Speel met battery elektrisiteit *

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Die wind as bron van energie *

Daniël en die Leeukuil

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

LAERSKOOL HELDERKRUIN

TrumpetNet, 31 May 2007

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

OPSOMMING. Die potensiele watervoorsiening deur 'n homogene bewortelde grondlaag (i) kan met die volgende vergelyking bereken word:

Government Gazette Staatskoerant

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

Wat is elektrisiteit? *

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

HOOFSTUK 2 TEORETIESE BEGINSELS WAT DIE STUDIE ONDERL~

Reeks: Besproeiing van aartappels V. Skeduleringshulpmiddels Grondwaterinhoud metings Grondmonsters

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

Plekwaardes van heelgetalle *

Courses for March 2012

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

SPELERS MET GESTREMDHEDE

Digitale Produkte. Katalogus

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Droogtevoeding en Bestuur

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

DEVELOPMENT AND MODELLING OF NEW WIDEBAND MICROSTRIP PATCH ANTENNAS WITH CAPACITIVE FEED PROBES

2. BORDUURWERK / EMBROIDERY

Musiek: Toets jou kennis *

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

E-Klas handleiding Studente

University Of Pretoria

Wat is fronto-temporale temporale demensie

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

Hoe kom ek op die webwerf? Besoek die Sanlam Aftreefondsweb by

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

Materie en materiale: Intermolekulêre kragte

IS 2015/16 SE DROOGTE DIE ERGSTE NOG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap

Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

Johannes 6:1-15; /07/2014

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Die Skrum Gids. Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel. Julie Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

4. B E D R Y F S - EN B E ST U U R SR E K E N IN G K U N D IG E W IN S B E P A L IN G 1. Bedryfs- en bestuursrekeningkunde, PU vir CHO

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

Hoofstuk 5: Opsomming, gevolgtrekkings en aanbevelings

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

DFPT Deciduous Fruit Producers Trust Submit to: Louise Kotzé Suite 275, Postnet X5061 Stellenbosch, 7599 Tel: +27 (0) /1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

Voorstel aan die Kerkraad in opdrag van die Kerkraad rakende Engelse Dienste Aangewysde ouderlinge en Register van besoekers in die erediens

FOSFORAANVULLING IN PERSPEKTIEF

SASOLBURG NEWSFLASH. Voorsitter se kommentaar / Chairman s. In This Issue / In Hierdie Uitgawe

Hoërskool Roodepoort

Energie as 'n bron van hitte *

2017/08/15 DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN N SKOOLBESTUURSPAN DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR

Transcription:

22 Toedienings aan die grond is die mees natuurlike manier van bemesting. Die toedienings word gemaak om die plante van die nodige voedingselemente te voorsien, om toestande te skep vir optimale wortelgroei en aktiwiteit, om die bome te manipuleer maar ook om wanbalanse en negatiewe reaksies te onderdruk. Soos reeds in die hoofstuk oor voedingselemente vir sitrusproduksie bespreek, het groeiende plante 17 elemente vir normale groei en ontwikkeling nodig. Die elemente is koolstof (C), waterstof (H), suurstof (O), stikstof (N), fosfor (P), kalium (K), kalsium (Ca), magnesium (Mg), natrium (Na), swawel (S), chloor (Cl), yster (Fe), mangaan (Mn), koper (Cu), sink (Zn), boor (B) en molibdeen (Mo). Drie hiervan (C, H en O) word gewoonlik nie in enige bemestingsprogram in aanmerking geneem nie. Hulle word hoofsaaklik as gasse (CO 2, O 2 ) of as water (H 2 O) deur die plant opgeneem. Gelukkig is dit selde nodig om al 14 oorblywende elemente in een enkele bemestingsprogram in te sluit, behalwe by oophidroponika of by sekere enkellyn drupstelsels waar die oophidroponiese beginsels deels of volledig geld. Grond en besproeiingswater bevat ʼn wye verskeidenheid plantvoedselelemente, nie noodwendig almal of die regte hoeveelheid of verhouding nie. Ongelukkig kom sekere elemente ook in oormatige hoeveelhede voor. In hierdie klimaat van oor- en ondervoorsiening van voedingselemente moet die sitrusboom in sy eie behoeftes voorsien. Dikwels word vereis dat die natuurlike opname van die boom gewysig word sodat ʼn bepaalde produksie-oogmerk bereik kan word. ʼn Baie bekende voorbeeld is waar die boom geneig is om baie maar klein vrugte te dra, en ons dit wil forseer om minder maar groter vrugte te lewer. Bemesting word dus gebruik om daardie elemente wat ondervoorsien is vir ʼn bepaalde produksiemikpunt, aan te vul. Die doel met ʼn bemestingsprogram is dan juis om alle voedingstowwe in optimale hoeveelhede op die mees ekonomiese wyse te voorsien. As uitvloeisel word oormatige toedienings beperk, wat weer bewaring van die bodem bevorder. Hieruit volg dus dat metodes beskikbaar moet wees waarvolgens die spesifieke behoeftes van ʼn boord bepaal kan word. Hierdie aspek word in die hoofstukke oor bemestingsaanbevelings en ontledings behandel. Nadat vasgestel is watter en hoeveel kunsmis toegedien moet word, is dit noodsaaklik dat die bemestingstowwe so toegedien word dat dit die maksimum voordeel bied. Ons streef dus na ʼn toestand waar die praktyk van bemesting sodanig is dat die grootste voordeel met die kleinste hoeveelheid bemestingstof behaal kan word. Faktore wat die sukses van ʼn grondtoediening bepaal is onder andere Die massa van die voedingselement, Die chemiese verbinding van die element, Die ph, soutinhoud, konsentrasie klei in die grond, Die tyd waarop dit toegedien is. Hoe die kunsmis toegedien is. Hoe beter die toegediende kunsmis deur die plant benut word, hoe kleiner is die hoeveelheid wat nodig is om die optimale blaarkonsentrasie te bereik. Die metodes wat gevolg word om die nodige voedingselemente aan te vul, is dus belangrik. Dit bepaal in groot mate die sukses van ʼn bemestingsprogram. Die konsentrasie van die voedingselement in die kunsmis Wanneer die konsentrasie van ʼn kunsmis laag is moet groot massas/volumes toegedien word om die nodige massa van die voedingselement aan die plant te voorsien. Dit verhoog die koste van vervoer, hanterig, berging en toediening. Die omgekeerde is ook waar. Wanneer ʼn kunsmis ʼn hoë konsentrasie van die voedingselement bevat, moet klein massas/volumes eweredig toegedien word, wat die verspreiding kan bemoeilik. Andersins maak dit nie saak wat 85

die konsentrasie van die voedingselement in die kunsmis is nie. Die chemiese verbinding van die element Die omstandighede waaronder die bepaalde kunsmis aangewend sal word, sal bepaal watter chemiese verbinding die beste is. Oor die algemeen sal die mees aanvaarbare chemiese verbinding die een wees wat Direk deur die plant benut kan word. Maklik na ʼn opneembare vorm omgeskakel kan word. Wat nie elemente bevat wat nadelig vir die grond of boom sal wees nie. Wat ook ander bykomstige elemente bevat wat benodig word sal voorsien. Vir ʼn suur grond sal ʼn versurende stikstofbron die verkeerde verbinding wees maar vir ʼn alkaliese grond die regte keuse. Indien P gebandplaas moet word, word ʼn wateroplosbare vorm van P gekies wat geen N of K bevat nie. Dus sal rotsfosfaat of MAP en MKP nie deug nie. ʼn Wye reeks kunsmisstowwe is beskikbaar om in die behoefte van sitrusboorde te voorsien. Dit sluit die sogenaamde enkelvoudige (Engels = straights) en mengsels in. Die enkelvoedige misstowwe bevat net N of P of K maar kan ook ander voedingselemente soos Ca, Mg en S bevat. Kunsmismengsels bevat twee of meer van die voedingselemente stikstof, fosfor en kalium maar soms ook Ca, Mg en S. Verskillende kombinasies word verkry deur enkelvoudige kunsmisstowwe fisies te vermeng. Kunsmismengsels word geïdentifiseer deur die verhouding en totale konsentrasie van die voedingselemente (NPK). So bv. bevat ʼn 4:1:1 (30) vier dele stikstof, een deel fosfor en een deel kalium en die totale hoeveelheid van die voedingstowwe saam is 30% van die kunsmis. Die ander 70% word opgemaak deur O, H, S, Mg, Ca en inerte vul-materiaal soos klei. Dit beteken dat die mengsel: 4 x 30 = 20% stikstof; 4+1+1 1 x 30 = 5% fosfor; en 4+1+1 1 x 30 = 5% kalium bevat. 4+1+1 Die onderlinge verhouding van die voedingselemente kan binne perke, na willekeur verander word, wat ʼn wye reeks kunsmismengsels tot gevolg het. Kaliumnitraat bevat twee voedingselemente (stikstof en kalium) en is ʼn voorbeeld van ʼn chemiese mengsel. Chemiese mengsels staan ook bekend as saamgestelde kunsmis en die onderlinge verhouding van die voedingselemente kan nie verander word nie. Die konsentrasie van die voedingelemente in dié verbindings word deur die suiwerheid beperk. Suiwer kaliumnitraat bevat 52% N+K. Hoe eenvoudiger die kunsmisstof hoe makliker kan in die behoefte van die boord voorsien word. Dit kan egter ʼn aantal toedienings verg. Met mengsels behoort, teoreties minder toedienings gemaak te word maar dit is selde die geval. Hierdie voordeel geld egter net op papier. Baie selde stem die boord se behoeftes ooreen met enige van die beskikbare mengsels. Dus moet sekere elemente oorvoorsien word (vermorsing) of moet ander uit ʼn tweede bron aangevul word, met ander woorde ʼn tweede toediening moet gemaak word. Sitrus het ʼn wortelstelsel wat gevoelig is vir te veel soute. Om al die voedingsbehoeftes van ʼn boord met ʼn mengsel te bevredig, moet groot hoeveelhede soute gelyktydig toegedien word. Tydelike verbrakking kom dan voor. So bv. moet 1850g 3:1:5 (38) toegedien word om dieselfde hoeveelheid stikstof as 500 g ureum te verskaf. Gevolglik is dit nodig om die hoeveelheid kunsmismengsel wat toegedien moet word, te verdeel dit verg ten minste twee toedienings en die voordeel is daarmee heen. 86

Die ph en soutinhoud van die grond Die ph en soutinhoud van die grond sal bepaal watter chemiese verbinding die beste benut kan word. Wanneer die soutinhoud van ʼn grond hoog is (verbrakte gronde) sal kunsmisbronne wat nie chloried bevat verkies word. Andersins sal bronne soos ammoniumsulfaat of kaliumnitraat gebruik word wat geen onnodige elemente bevat nie. Die ph van die grond bepaal ook die mate waartoe ammoniumstikstof (NH 4 + ) sal vervlugtig. Wanneer NH 4 met ʼn alkaliese grond in aanraking kom, word NH 3 (ammoniak) wat ʼn gas is, gevorm. Die gas ontsnap dan in die atmosfeer en dié stikstof gaan verlore. Vervlugtiging is erger indien die ammoniumstikstof nie met die grond gemeng word nie (Tabel 44, du Preez en Burger, volgens van Biljon, 2004). Tabel 44. Die verliese van ammoniumstikstof (as % van wat toegedien is) afkomstig van verskillende bronne onder verskillende praktyke. Produk Uitgesprei op Gemeng met bogrond Bandplasing oppervlak Ureum 34 27 16 KAN* 14 7 3 DAP** 30 23 13 * Kalksteenammoniumnitraat **Di-ammoniumfosfaat Die tyd waarop dit toegedien is Die tyd waarop die kunsmis toegedien word, word uitsluitlik deur die fenologie van die boom, die fisiologie van die element en omsettings in die grond bepaal. Volgens die fenologie van die boom word sekere voedingselemente meer op sekere tye benodig. Die toedienings moet dus so geskied dat dit aan dié behoefte voldoen. Die fisiologie bepaal grootliks of die betrokke element in die boom gestoor kan word, of noodwendig wanneer dit benodig word toegedien moet word. Kalium, stikstof, fosfor en magnesium kan in die boom gestoor word en wanneer benodig na die punt van aksie getranslokeer word. Kalsium en in ʼn mate swawel kan nie in die boomgestoor word nie en moet toegedien word wanneer dit benodig word. Hoe die kunsmis toegedien moet word Die klei-inhoud en tot ʼn mate ook die ph en katioonbalanse van die grond bepaal of die kunsmis in een of meer toedienings kan geskied. Hoe minder klei ʼn grond bevat, hoe kleiner is die maksimum wateroplosbare kunsmis wat per keer toegedien mag word. Tabel 45 bied ʼn riglyn vir die verdeling van grondtoedienings van N, P en K kunsmisstowwe wat op die klei-inhoud van die grond gebaseer is. Sekere kunsmisstowwe bevat die voedingselemente in ʼn vorm wat nie dadelik aan die bome beskikbaar is nie. Die omsetting vereis sekere toestande en tydsverloop. Die stikstof in ureum en organiese materiaal kan nie assulks benut word nie. Die temperatuur, voginhoud en ph van die grond dikteer die tempo van omsetting. 87

Tabel 45. Verdeling van kunsmistoedienings (% van die totaal) vir sand- tot kleigronde. % Klei Element Julie Aug Sept Okt Nov Des <5 N 40 (0)* 30 (40) 20 (30) 10 (20) 0 (10) K 33 33 33 5 tot 10 N 40 (0)* 40 (40) 0 (40) 20 (0) 0 (20) K 33 33 33 11 tot 20 N 50 (0)* 25 (50) 25 (25) 0 (25) K 50 50 21 tot 30 N 50 (0)* 50 (50) 0 (50) K 100 >30 N 100 (0)* 0 (100) K 100 Kalk 100* (50)* Koue gebiede ** Enige tyd na die laaste stikstoftoediening tot April. 88

Figuur 11. Die mees effektiewe meganiese of met die hand plasing van kunsmis waar mikrospuite gebruik word. 89

Wanneer kunsmis meganies of met die hand toegedien word, is die doeltreffendste plasing sowat 50 cm binne tot 50cm buite die druplyn van die bome (Figuur 11). Die tweede beste plasing is vanaf die stam tot 50cm buite die druplyn. Hierdie oppervlakte moet dan ook skoon van onkruide gehou en besproei word. Alhoewel daar wortels in die areas tussen die rye is, is hulle nie baie aktief nie. Met fosfor is gevind dat slegs 7% van die beskikbare P in die tussenry-areas (boord-paaie) deur die bome benut is. (Citrus Industry Vol 3 p139). Spesiale behandelings Shamouti word op ʼn ander manier behandel om die probleem van lae opbrengs met groot growwe vrugte hok te slaan (Warrington, Karino Koöp, persoonlik mededeling). Die program is soos volg. Net na oes (Mei); Besproei met 10 tot 15 mm water. Dien 50% van die N toe Dien ʼn blaarbespuiting met 1000g lae biuret ureum plus 150ml sinknitraat (5,5% Zn) per 100 liter water toe. Mei tot einde Junie; Geen verdere besproeiing tot Julie. Julie; Benat die wortelsone deeglik deur 1,5 keer die normale besproeiing toe te dien. Dien 50% van die N Dien ʼn blaarbespuiting met 1000g lae biuret ureum plus 150ml sinknitraat (5,5% Zn) per 100 liter water toe. Besproei voluit en dien die ander kunsmis soos aanbeveel toe. Dien 2x2000g MKP per 100 liter water op 100% blomblaarval toe. ureum en indien nodig ook sink en boor toe. Geen verdere besproeiing ten sy die bome waterstres toon. Julie; Benat die wortelsone deeglik deur 1,5 keer die normale besproeiing toe te dien. Dien 50% van die N Dien ʼn blaarbespuiting met 1000g lae biuret ureum plus sinknitraat per 100 liter water toe. Besproei voluit en dien die ander kunsmis soos aanbeveel toe. Satsumas word ook op ʼn ander manier benader omdat die vrugte vroeg gepluk word, kan met bemesting reeds na-oes en voor die winterkoue begin word. Dit bevorder vrugset en verminder groot pofferige vrugte. Net na oes; Besproei die bome deeglik en maak seker dat die totale wortelvolume benat is. Dien 50% van die stikstof toe en dien ʼn ligte besproeiing toe. Dien ook ʼn blaarbespuiting met 90