NAMPO Die datum van volgende jaar se NAMPO Oesdag is Dinsdag 15 tot Vrydag 18 Mei JOERNAAL 2012 / JOURNAL 2012

Similar documents
OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Daniël en die Leeukuil

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

TrumpetNet, 31 May 2007

E-Klas handleiding Studente

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Digitale Produkte. Katalogus

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Speel met battery elektrisiteit *

Hoërskool Roodepoort

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief

Die wonder van water *

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

Musiek: Toets jou kennis *

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Courses for March 2012

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Inkomstestaat en balansstaat *

Plekwaardes van heelgetalle *

Nuusbrief Augustus / September 2017

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Molatek - Gawie Gertenbach

Wat is elektrisiteit? *

Government Gazette Staatskoerant

Wat is vaskulêre demensie?

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926

Die wind as bron van energie *

Beste Vriende, Dit is ons wens dat u en u familie voorspoed en goeie gesondheid beleef.

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Vol 28 / No 2 / 2018

2. BORDUURWERK / EMBROIDERY

MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika *

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Hoe kom ek op die webwerf? Besoek die Sanlam Aftreefondsweb by

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

K BRITS. MNR. McNALLY: Mnr. die Voorsitter ek het die geleentheid gehad. om na die projeklêers wat in paragraaf 10 van mnr.

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

SPELERS MET GESTREMDHEDE

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

AGRI VOEDSEL. AGRI VOEDSEL BEPERK (In die Republiek van Suid-Afrika geïnkorporeer) (Registrasienommer 2007/015880/06) ("AVL" of "die Maatskappy")

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself.

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

Een gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Geslag. ID Nommer. Nasionaliteit.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

Kom ons laat die tydskedule net vir die huidige oomblik. Kan u vir die hof sag of u op daardie stadium van die

University Of Pretoria

JAARVERSLAG: Piet Grové PRESIDENT, SA Boerperd Telersgenootskap: 2013/14

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

OESFEES. Oktober 2016

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE NORTHERN CAPE PROVINCE

Inligtingkunde/Information Science INL 220

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN. Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is

Transcription:

' Junie June 2011

BELANGRIKE KONTAK BESONDERHEDE / IMPORTANT CONTACT DETAILS Telefoonnommer / Telephone number: 051 448 7302/3 Faksnommer / Fax Number: 051 448 7304 Webwerf / Website: www.ngunicattle.info SA Stamboek / SA Studbook: Ivonne van Tonder ivonne@studbook.co.za 051-4100900 (T) or 086 676 3759 (F) KANTOOR PERSONEEL / OFFICE PERSONNEL Elmarie du Preez Administrasie beampte / Administrative officer elmarie@ngunicattle.info Faks / Fax: 086 696 9365 Telefoonnommer / Telephone number: 051 448 7302/3 Faksnommer / Fax Number: 051 448 7304 Webwerf / Website: www.ngunicattle.info Louise du Toit Senior Finansiële Beampte / Senior Financial Officer louise@ngunicattle.info Faks / Fax: 086 696 9362 Maki Moshao Kantoor assistent / Office assistant maki@ngunicattle.info Faks / Fax: 086 696 9367 Yolanda Venter Kantoor Bestuurder en Tegnies / Office Manager and Technical yolanda@ngunicattle.info Faks / Fax: 086 654 0888 Bankbesonderhede Naam: Nguni Beestelersgenootskap Nedbank Rekeningnommer: 1662 088 655 Tak: Free State/Northern Cape Takkode:16-62-34 Of IMPORTANT COUNCIL DECISIONS The following decisions were taken by the Council at the Council meeting held on 10 May 2011: 1. From the 1st of July 2011, birth notification certificates will no longer be sent to breeders by SA Studbook. When you send in birth notices, a birth notification list will be sent to you (weekly). All births that you record will appear on this list, including all the necessary information that previously appeared on the certificate. You can also draw these birth lists from Logix. 2. From the 1st of August 2011, no unregistered bulls may be sold on the same site where an auction under the auspices of the Society occurs, on the same day. This includes males that are rejected by a sale screening. TB TOETSE Die Genootskap is bewus van die tekort van tuberkulien vir TB toetse. TB toetsing is verpligtend vir diere wat onder die beskerming van die Genootskap verkoop word. Telers wie se diere nie getoets kan word a.g.v hierdie tekort nie, moet asseblief die kantoor kontak. 'n Aantekening sal op die katalogus gemaak word dat die diere nie vir TB getoets is nie. 'n Veearts verslag is ook verpligtend waarin die veearts moet verklaar dat die TB toetse nie gedoen kon word a.g.v die tekort nie. Tydens die veiling moet daar ook afgekondig word watter diere nie vir TB getoets is nie. Hierdie is 'n tydelike maatreël totdat daar weer tuberkulien beskikbaar is, moontlik Augustus 2011. Standard Bank Rekeningnommer: 04 1212 886 Tak: Brandwag Takkode: 05-55-34 Gebruik asseblief u rekeningnommer as verwysing Please use your account number as reference 1

NAMPO 2011 Tydens 17-20 Mei 2011, het die Nguni Genootskap 'n uitstalling aangebied by Nampo. Daar was groot belangstelling en baie Nguni promosie artikels is verkoop. Daar is sommer dadelik alweer aan die werk gespring om te beplan vir volgende jaar se Nampo sodat 'n nog meer suksesvolle uitstalling aangebied kan word. Die datum van volgende jaar se NAMPO Oesdag is Dinsdag 15 tot Vrydag 18 Mei 2012. JOERNAAL 2012 / JOURNAL 2012 Hiermee herinner ons u graag om vroegtydig u Joernaal artikel gereed te hê. Die sperdatum is 30 November 2011. This is a reminder to have your journal article ready in advance. The deadline is 30 November 2011. CALENDER 2012 Please remember to enter your photos for the forthcoming calendar. Members can show their own herds in next year's calendar, in which a photo selected from a range of entries, will adorn each month's page. To compete for the privilege of advertising on one of these pages, you are invited to submit up to five photos featuring animals in your herd. The cost of the advert for successful entries will be R1 500.00 Submit your photos on a CD, posted to the Nguni Office (PO Box 506, Bloemfontein, 9300) before 30 September 2011. Please also send the correct sale dates and the name of sale, to be placed on the calendar. REGISTERED LOGO Only registered breeders may use this logo. Make sure you use the correct logo, which may be requested from the office. The correct registered Logo should appear on brochure for sales of registered Nguni animals. Remember that Nguni is a registered trade mark for the Nguni Cattle Breeders' Society. Commercial Nguni animals must be advertised as Nguni-Type cattle. 2

SALES UNDER THE AUSPICES Please remember to use your membership numbers when registering as a buyer for sales under the auspices. VEILINGS NIE ONDER DIE BESKERMING VAN DIE GENOOTSKAP Indien u op 'n veiling verkoop wat nie onder die beskerming van die Genootskap plaasvind nie, bly dit die verkoper se verantwoordelikheid om toe te sien dat die oordragte na die korrekte kopers plaas vind. Die kantoor hanteer geen veilings wat nie onder die beskerming van die Genootskap plaasvind nie. Kontak direk vir SA Stamboek vir die nodige oordragte. MINIMUM BREED STANDARDS FOR FEMALE ANIMALS First registration females: Must calve within 24 months of inspection date Must have 3 calves within 5 years from inspection date Must have 5 calves within 8 years from inspection date Must have 7 calves within 11 years from inspection date ADVERTENSIES IN LANDBOUWEEKBLAD BYLAAG Die Genootskap beplan om 'n bylaag in die Landbou weekblad te plaas. Graag nooi ons telers uit om hul advertensies te plaas in hierdie bylaag. Daar sal ongeveer 55 000 oplae gedruk word vir verspreiding saam met die Landbou weekblad. Die advertensie grootte sal vir 'n kwart blad wees (92 mm breedt x 127 mm hoog) en die kostes beloop R2 000 per advertensie. U is welkom om u kudde hier te adverteer. Indien enige teler belangstel om op die agterblad van die by-laag te adverteer, kontak die kantoor. Die kostes vir hierdie advertensie sal R20 000 wees en die eerste aansoek wat ontvang word, sal aanvaar word. Advertensies moet die volgende persoon bereik voor 30 Julie 2011: Telana Verster: tel: 012 424 6360 of e-pos: tverster@media24.com Sy stel die advertensie saam en voorsien die proewe vir goedkeuring. Remember that if you have young heifers offer for inspection as first registration animals, that they should have their first calf within 730 days from the date of inspection. Progeny of registered cows: The minimum number of calves a cow must have produced at a given age is as follows: 5 years and 3 months= 2 calves 8 years and 3 months= 4 calves 11 years and 3 months= 6 calves FACEBOOK Die Genootskap is nou op Facebook! Gaan besoek gerus hierdie blad. Indien u enige foto's van u veiling, inligtingsdae, kursusse, ens. wil plaas, stuur gerus 'n CD met u foto's op aan die kantoor. 3

FARMER'S WEEKLY - LNR BESTE ELITE KOEI TOEKENNING 11 November 2011 AGM evening function (formal) Baie geluk aan Auvenis Martens met hierdie toekenning. Die LNR-Diereproduksie-instituut identifiseer jaarliks die Beste Produserende Koeie in alle kuddes wat deelneem aan die Nasionale Vleisbeesaantekening en Verbeteringskema. In samewerking met die Farmer's Weekly borg hulle jaarliks 'n trofeë vir die Beste Elite koei in elke ras. AVM96/0039 is hierdie jaar gekies vir die Farmer's Weekly-LNR Elite koei vir die Nguni ras. JUNIOR INSPECTORS COURSE 12 November 2011 AGM A junior inspector course will be held at the end of September 2011. Breeders who are interested may submit their names to the Office. The course is scheduled in the Free State / Colesberg area. Please note that breeders will be considered for this course only if they really are interested in doing inspections, do have the time and ability and have all the requirements expected of an inspector. Details will be sent to you at a later stage. A needs assessment will first be made. Venue: Kopano Nokeng, Bloemfontein. Details will follow soon. INTRODUCTORY NGUNI COURSE PROMOSIE ARTIKELS If there is enough interest, an introductory course will be held in Bloemfontein for Nguni breeders during September 2011. Contact the office if you are interested. Besoek gerus ons webwerf of skakel die kantoor vir die nuutste specials. AGM - 12 NOVEMBER 2011 Please note the following dates: 11 November 2011 Inspectors refresher course (only inspectors) 4

AVERAGE SALE PRICES FINANSIES / FINANCES UITSTAANDE DEBITEURE / OUTSTANDING DEBTORS Alle lede wie se rekeninge 120 dae en/of langer uitstaande is en nie voor of op 30 Junie 2011 vereffen word nie se dienste sal opgeskort word en u rekening aan 'n invorderaar oorhandig word. U sal aanspreeklik gehou word vir enige addisionele kostes. All members whose accounts are 120 days and/or longer overdue and not settled on or before 30 June 2011 services will be suspended and your account will be handed over to a debt collector. You will be responsible for any additional costs. JAARLIKSE REKENING / YEARLY INVOICES Let asseblief daarop dat alhoewel die jaarlikse rekeninge eers in Januarie van elke jaar uitgestuur word, die Genootskap u faktureer volgens die getal diere in u besit in Julie van elke voorafgaande jaar. Die Genootskap ontvang vanaf SA Stamboek die getal geregistreerde diere in u besit soos in Julie maand. SA Stamboek se jaarlikse fakturering vind in Augustus plaas. Die Genootskap faktureer u eers in Januarie sodat u nie twee groot rekeninge op een slag hoef te vereffen nie. Please note that although members receive their yearly invoices in January of each year, the Society invoice members according to the number of animals in your possession in July of each preceding year. The Society received from SA Studbook the number of registered animals in your possession, as in July. SA Stud Book's annual invoicing takes place in August. The Society invoices the breeders in January so that you do not have to settle two big accounts at time. 5

SA STAMBOEK REGISTRASIE AFDELING (Herman Labuschagne) 1. SA Stamboek en Flexi Auction, 'n sagteware ontwikkelaar wat sagteware vir afslaers ontwikkel, het saam gewerk om 'n funksie te skep om oordragte na die afloop van 'n veiling makliker en vinniger te maak. Met elke katalogus se finale skep is daar nou 'n csv. formaat lêer saam met die pdf. lêer. Die pdf lêer word deur die afslaer gebruik om die katalogus te vermeerder. Die csv. lêer word deur die afslaer gebruik om 'n vendurol in sy program te skep soos in die katalogus. Dit verseker dat die diere wat op die katalogus voorkom dieselfde is as in die vendurol wat tyd bespaar en foute uitskakel. Na afloop van die veiling stuur die afslaer uit Flexi Auction twee lêers nl. xls.en csv. terug vir die Genootskap. Die Genootskap stuur die twee lêers aan die betrokke klerk by SA Stamboek wat verder daarmee sal handel. Die Genootskap kan die Excel lêer gebruik om die oordragte na te gaan. 2. Embrio oorplantings word al hoe meer gewild en die administrasie rondom embrio oorplantings is 'n lang en ingewikkelde proses. In 'n poging om dit makliker vir al die partye te maak is 'n nuwe Skedule O vorm ontwerp en sal vanaf 1 Julie 2011 geen ou formaat Skedule O vorms meer aanvaar word nie. Die nuwe vorm is vir u gerief op SA Stamboek se webwerf geplaas. Gaan na www.studbook.co.za, onder korporatief kliek op Registrasie vorms. Kliek op die Skedule O blokkie om die vorm af te laai en ter verduideliking hoe om die vorm in te vul, is verduidelikende notas ook hier beskikbaar. 3. Logix ontwikkeling a. Ons moedig telers nog steeds aan om Logix te gebruik omdat daar soveel funksies bestaan om diere aantekening makliker te maak. Ten spyte van geboortes kan kansellasies ook nou elektronies deur Logix gedoen word. Onder data opname is die keuse vir kansellasies en indien die proses gevolg word, kan die teler self die diere kanselleer. Die teler kan dus sy per kapita trek uit Logix, die dokument deurwerk en weer deur hierdie fasiliteit die diere kanselleer en later weer 'n per kapita trek en sal opmerk dat die diere nie meer daar verskyn nie. b. Telers het ook nou toegang tot geboortelyste deur Logix. Genootskappe wat nie van registrasie sertifikate gebruik maak nie en geboortelyste ontvang se telers het nou toegang om self hul eie lyste te trek ten spyte daarvan dat die elektroniese geboortes se rekenaar nommer vir hulle ge-epos word. Elke Maandag oggend word die vorige week se lyste gedruk uit die stelsel en aand die telers gestuur maar die teler kan dit self ook doen indien hy so sou verkies. c. Verskeie klein veranderings word gereeld aangebring op Logix om dit meer gebruikersvriendelik te maak. Die gebruikers word by die dag meer en die stelsel kan soms stadiger wees agv. die volume verkeer. Ons verwelkom enige voorstelle om dit nog beter te maak. 6

www.ngunicattle.info PVC 051 448 5832/4